Netwerk24 Regstryd woed oor 350 huise
Die organisasie wat omsien na witkruisarende het ’n dringende hofbevel gekry om stootskrapers te keer wat ’n deel van die voëls se voedingsgebied begin skoonmaak het. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Raadslid het ‘baie verhoudings gehad’
Magdaleen Titus, ’n ANC-raadslid van Oudtshoorn, wat teregstaan op aanklag van moord op haar man, stafsers. Preston Titus, het glo “baie” buite-egtelike verhoudings gehad. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Daar is nie ‘Boiler Room’
Sosialemediaplatforms is belangrike ruimtes vir politieke partye in die aanloop tot die 2019-verkiesing. Politiek (04-03-2019)
Netwerk24 ‘Hulle is by Themane-saak, maar wat van my seun?'
“My kind is oor vier dae al vier maande dood. Tot nou toe het die polisiegeneraal in Limpopo my nog nie eens gebel of besoek om simpatie te betuig nie.” Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Klag teen kwaito-ster ingedien ná video
Die familie van die sanger Bongekile Simelane, bekend as Babes Wodumo, het bevestig dat sy ’n saak van aanranding ingedien het teen haar kêrel, Mandla “Mampintsha” Maphumulo. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Jong boer op pad plaas toe dood in ongeluk
’n Ma van Winburg in die Vrystaat het roerend afskeid geneem van haar seun wat Saterdagaand twee weke voor sy 24ste verjaardag in ’n ongeluk buite die dorp dood is. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 SAUK-8 se skenkings kom nié van Bosasa
SAUK-8 se skenkings kom nié van Bosasa Politiek (04-03-2019)
Netwerk24 Spelgogga maak nie vir jonges bang
Jong spellers met “leeuemoed” moes Afrikaanse woorde soos dié, “onhigiënies”, “hiërogliewe” en “kerrie-en-rys” in die Spel-en-speel-kompetisie aandurf. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Bandopname kan Bylsma se beweerde onskuld troef
Die staat gaan vermoedelik ’n bandopname van ’n gesprek tussen Xander Bylsma en ’n private speurder gebruik om te bewys Bylsma het die Stella-moorde in Mei verlede jaar gepleeg. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Jeugleraar verloor werk oor siening van doop
“Die NG Kerk glo die doop beklemtoon dat dit God is wat die inisiatief neem in die individu se verlossing.” Nuus (04-03-2019)
Maroela Beverly Hills 90210-ster Luke Perry oorlede
Die hartebreker Luke Perry, wat bekendheid verwerf het as Dylan McKay in die TV-reeks Beverly Hills 90210, is oorlede. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Man (78) beseer in betoging op N2 by Grabouw
’n 78-jarige man is na die hospitaal in Grabouw gebring nadat hy beseer is toe betogers die vragmotor waarin hy gery het, met klippe bestook het. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Satanis kry 18 j. ná moord op 5-jarige
’n Tiener wat haar vyfjarige nefie keelaf gesny en sy bloed laatnag in ’n satanistiese ritueel in haar kamer gebruik het, is in die hooggeregshof in Bloemfontein vir 18 jaar tronk toe gestuur. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Huurmoordenaar het nooit al sy geld gekry, hoor hof
Die man wat die sneller getrek het om Simphiwe Kubheka (36), ’n mynbestuurder van Harmony Gold, buite die Tshepong-myn by Odendaalsrus in die Vrystaat dood te skiet, het aan die hof vertel hoe hy as … Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Rohde se minnares ‘pleeg laster’
Die uitlatings van Jolene Alterskye, Jason Rohde se minnares, is lasterlik, sê die nasionale vervolgingsgesag (NVG). Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 EFF-lede mag nie meer aanrand, vloek of gooi nie
Ses Vrystaatse EFF-raadslede is verbied om hul waarnemende munisipale bestuurder aan te rand, te vloek of om gevaarlike voorwerpe na hom of ander raadslede in raadsvergaderings te gooi. Nuus (04-03-2019)
Maroela Vermiste sussies 44 uur later lewend gevind
“Dis ʼn absolute wonderwerk dat hulle oorleef het.” Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Tshwane se woordvoerder kry trekpas
Die Tshwane-metroraad het Maandag sy woordvoerder, Samkelo Mgobozi, in die pad gesteek omdat hy nie wettig aangestel is nie. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Motorsport-entoesias van Heidedal sterf in ongeluk
’n Motorsport-entoesias en pa van drie jong kinders van Heidedal, Bloemfontein, het Sondagmiddag in ’n ongeluk op die Bothaville-pad in die Vrystaat gesterf. Nuus (04-03-2019)
Maroela Vrou weer in hof wat juffrou glo met sambreel aanrand
Ontstoke inwoners het in die hof bymekaargedrom om te hoor of Letsepe op borgtog vrygelaat sou word. Nuus (04-03-2019)
Maroela Menings verskil diep oor Ramaphosa se sukseskanse
Die hare het Maandag by die Woordfees in Stellenbosch gewaai toe die politieke analiste Moeletsi Mbeki, Piet Croucamp en Prince Mashele erg verskil het oor of pres. Cyril Ramaphosa suksesvol gaan w… Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 ‘Wes-Kaapse begroting gebalanseerd’
Ondanks die swak ekonomiese omstandighede beplan die Wes-Kaapse LUR vir finansies, dr. Ivan Meyer, om ’n gebalanseerde begroting ter tafel te lê. Politiek (04-03-2019)
Netwerk24 Maandag, 4 Maart
Hier is 'n bondige oorsig van die dag se grootste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Polisiehoof beveel dat sanger gevind word
Genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, het beveel dat die polisie uitvind waar die gewilde sanger Babes Wodumo haar bevind. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Seldsame sonvis flous Amerikaners
Seldsame sonvis flous Amerikaners Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 3 het hulself oorgegee ná moord op Themane
Die drie mans wat weens die moord op Thoriso Themane (28) van Polokwane in hegtenis geneem is, het die polisie gebel en hulself glo oorgegee. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Chinese sakeman ontvoer, in kop geskiet
Die polisie in die Vrystaat soek na drie mans wat ’n Chinese sakeman ontvoer het terwyl hy Sondagmiddag by ’n verkeersbeampte, wat hom voorgekeer het, buite Wepener in die Vrystaat besig was. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 SA-tennisster Sandra Reynolds word 80
Sandra (Reynolds) Price, oud-Vrystaatse tennisspeler wat in 1960 in die eindronde van Wimbledon gespeel het, en oudjoolkoningin van die Universiteit van die Vrystaat, het Maandag haar 80ste … Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Winkeleienaar en vermeende rower op toneel dood
Die Vyandsvlei-kontantwinkel tussen Heilbron en Sasolburg in die Vrystaat is Sondag die derde keer in net meer as twee jaar beroof, dié keer met tragiese gevolge vir die eienaar, terwyl ’n vermeende … Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Zavier se familie sukkel om sy dood te verwerk, sê ma
Sondag was baie moeilik vir Zavier Jassen (17) se familie in Helenvale want dit was presies vyf maande sedert hy koelbloedig vermoor is. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Vrou wéér gevonnis weens diefstal
Jennifer Ward, ’n voormalige bestuurder van die Remax International Property Group se huurafdeling, is Maandag in die handelshof in Port Elizabeth tien jaar tronkstraf opgelê. Nuus (04-03-2019)
Maroela Centurion-huisbrand: Pa sterf ook
Haar pa het die deur uiteindelik afgeskop waarna albei in die doodsnikke daarin kon slaag om buite te kom en op die gras te rol. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Cyril moet Tito in bek ruk, sê Cosatu
Pres. Cyril Ramaphosa moet vir Tito Mboweni, minister van finansies, vasvat omdat hy met sy openbare aanvalle op adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), sy eie kantoor ondermyn, sê … Politiek (04-03-2019)
Netwerk24 Manyi wil jammer sê oor destydse aanmerking oor bruin mense
Mzwanele Manyi, wat in 2011 beledigende en afbrekende aanmerkings oor bruin mense gemaak het, gaan dié naweek op ’n openbare vergadering daarvoor om verskoning vra. Politiek (04-03-2019)
Netwerk24 Sake teen vermeende moordenaars saamgevoeg
’n Tweede beskuldigde het Maandag in die landdroshof in die Strand in verband met die moord verlede maand op Reggie Gordon (82) verskyn. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Amerika slaan ‘spyker in doodskis’ in Jerusalem
Amerika het amptelik sy konsulaat in Jerusalem, wat hoofsaaklik ’n ambassade vir die Palestyne was, gesluit. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Sonvis in Kaapstadse hawe gered
’n Deel van die hawe in Kaapstad was Sondag gesluit om ’n reuse-sonvis van ’n gewisse dood te red. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 DA-leier wil kryt toe teen kwaito-sanger
Mmusi Maimane, die DA-leier, sê hy is reg om bokshandskoene aan te trek, deur die toue te klim en vermeende vroueslaners dik te tik. Politiek (04-03-2019)
Netwerk24 ‘Dít sal DA in sy eerste 100 dae doen’ – Mmusi
Die ANC het nie die vermoë om enige beleid in werking te stel nie, sê Mmusi Maimane, leier van die DA. Politiek (04-03-2019)
Netwerk24 Niemand weet waar beskuldigde is nie
Die jong man van Eversdal, Bellville in Kaapstad, wat na bewering sy vriend se ma met ’n blompot doodgeslaan het, het Maandag nie vir sy verhoor opgedaag nie. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Straatrot leef soos 'n koning in Bloubergstrand
Margarethe DeCafneyer, 'n diereliefhebber van Bloubergstrand in Kaapstad, het twee jaar gelede ’n piepklein diertjie van die sypaadjie af gered, sonder om te weet wat dit is. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 May se dorpsfonds g’n ‘Brexit-omkopery’
Die Britse premier gaan Maandag ’n plan van £1,6 miljard aankondig vir ekonomiese groei in gemeenskappe wat Brexit ondersteun, maar dit word ontken dat dit omkoopgeld is om die Brexit-ooreenkoms te … Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Ondersoek ‘snert’, sê Vearey
Die Wes-Kaapse speurhoof, genl.maj. Jeremy Vearey, het mediaberigte dat hy ondersoek word vir ontvoering, marteling en regsverydeling skerp veroordeel en dit as loutere snert afgemaak. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Bylsma-verhoor begin (dalk) Donderdag
Die verhoor van Xander Bylsma, Stella se dubbele moordverdagte, is Maandag uitgestel omdat die staat verlede week nuwe bewyse gekry het. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 3 vlugtig in hof
Die drie mans wat weens die moord op Thoriso Themane (28) van Polokwane in hegtenis geneem is sal eers volgende Maandag om borgtog aansoek doen. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Amptenaar dood in kantoor gekry
’n Werknemer van die Gautengse departement van gesondheid in Pretoria is dood in sy kantoor gevind. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Man lok 2 vroue na plaas, skiet 1
Die polisie in KwaZulu-Natal het Sondag ’n 65-jarige man in hegtenis geneem nadat hy twee vroue na ’n plaas gelok en een na bewering met ’n haelgeweer doodgeskiet het. Nuus (04-03-2019)
Maroela Cherverné ontvang onverwagse nuus
“Ons het dit glad nie verwag nie.” Nuus (04-03-2019)
Maroela Amptelike brandstofprysverhogings aangekondig
Die amptelike brandstofprysverhogings vir Maart 2019 is bekend gemaak. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 5 dood in botsing op N4
’n Kind is onder die vyf mense wat Sondag in ’n botsing tussen ’n sportnutsvoertuig en ’n ligte voertuig op die N4-hoofweg naby Middelburg in Mpumalanga dood is. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Nog ’n Republikein draai teen Trump oor noodtoestand
Dalk kry pres. Donald Trump se teenstanders dit tog reg om sy verklaring van ’n noodtoestand in die senaat om te keer nadat ’n vierde Trump-senator gesê het hy gaan saam met die Demokrate stem. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Oudwerker beweer wit mense, Indiërs kry voorkeur by Transnet
’n Oudwerknemer beskuldig Transnet van rassisme, maar die semistaatsinstelling ontken dit. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Jong man (19) steeds by Gordonsbaai vermis
’n Man man van Kuilsrivier word steeds vermis nadat hy Sondag by Dappat se Gat by Kogelbaai naby Gordonsbaai in die Wes-Kaap saam met ’n vriend gaan swem en in die moeilikheid beland het. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Zondo-kommissie hoor van nog Eskom-skandes
Eskom se blik vol wurms word vandag verder oopgemaak voor die Zondo-kommissie wanneer nog 'n hoë kop van die kragreus getuig. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (04-03-2019)
Netwerk24 Stella-moordverhoor begin
Xander Bylsma se verhoor weens die moorde op Sharnelle Hough en Marna Engelbrecht begin Maandag in die hooggeregshof in Mmabatho in Noordwes. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Nog 5 pasiënte gekry, nou vir laaste 16
Gauteng se departement van gesondheid het gesê hy doen alles in sy vermoë om die laaste 16 psigiatriese pasiënte wat van die Life Esidimeni-versorgingsplekke ontslaan is, op te spoor. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 N2 gesluit by Grabouw oor betoging
Motoriste word gemaan om die N2 by Grabouw te vermy. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Winkeleienaar van Vyandsvlei, rower skiet mekaar glo dood
Die Vyandsvlei-kontantwinkel tussen Heilbron en Sasolburg is Sondag vir die derde keer in net meer as twee jaar beroof, dié keer met tragiese gevolge. Nuus (04-03-2019)
Maroela Xander Bylsma se verhoor begin
Bylsma het met sy hofverskyning verlede maand in sy blou T-hemp en pet aansienlik maerder gelyk as toe hy in Mei verlede jaar in hegtenis geneem is. Nuus (04-03-2019)
Maroela Jong man vermis in see
ʼn 19-jarige man word vermis nadat hy en ʼn vriend in sleurstrome vasgevang is terwyl hulle by Dappat se Gat by Kogelbaai naby Gordonsbaai in die Wes-Kaap geswem het. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Trump blameer Demokrate, Cohen vir Kim-vergadering
Pres. Donald Trump van Amerika meen die Demokrate het daartoe bygedra dat sy onderhandelings met Kim Jong-oen van Noord-Korea nie op 'n ooreenkoms uitgeloop het. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Dodelike tornado's tref Alabama, Georgia
Minstens 14 mense, waaronder kinders, is dood nadat twee tornado's Sondag groot vernietiging gesaai het in Lee County in die Amerikaanse deelstaat Alabama. Nuus (04-03-2019)
Netwerk24 Bylsma, Zondo en die OBK
Xander Bylsma se verhoor weens die moorde op Sharnelle Hough en Marna Engelbrecht in Stella, Noordwes, begin in die Mmabatho-hooggeregshof. Nuus (04-03-2019)