Netwerk24 G’n teken van metropolisie al is hoof ten duurste in pos
Israel Kgamanyane, metro-polisiehoof van Bloemfontein wat al langer as ’n jaar dié pos beklee, sê hy is nie die regte persoon om te vra wanneer die Mangaung-metro ’n metropolisiemag gaan kry nie. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Geldeisers dryf Bobani in ’n hoek
Mongameli Bobani, burgemeester van Nelson Mandelabaai, het sy humeur verloor toe sowat 50 eienaars van klein, middelslag- en mikro-ondernemings (KMMO’s), by die stadsaal opgeruk het om te hoor … Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Heimwee, nostalgie op plaasfees
Dit is soos om in ’n speelgoedwinkel in te stap en weer met speelgoed uit toeka se dae te speel. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 2 doodgeskiet by snoepwinkel op die R57
Twee mans is Sondag doodgeskiet in ’n vermeende rooftog op ’n snoepwinkel langs die R57 tussen Sasolburg en Heilbron in die Vrystaat. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 NG Kerk steek dominee in die pad oor doop
’n Dominee is uit die NG Kerk se bediening geskop nadat dit aan die lig gekom het dat sy geloofsoortuigings in stryd is met dié van die Kerk. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Pas op vir partye wat net vir sommige praat
Suid-Afrikaners moet versigtig wees vir politieke partye wat ontstaan het omdat hulle ’n spesifieke ras-, kultuur- of taalgroep ondersteun, maan Mmusi Maimane, DA-leier. Politiek (03-03-2019)
Netwerk24 2 ongelukke eis 18 op Vrystaat-paaie
Minstens 18 mense, onder andere 12 Lesotho-burgers, is sedert Vrydag in slegs twee afsonderlike ongelukke op paaie in die Vrystaat dood. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 ‘SEB is relevant en bly ANC-beleid’
Swart ekonomiese transformasie (SEB) is steeds relevant en daarom bly dit ANC-beleid. Politiek (03-03-2019)
Netwerk24 Ace en sy feitesending vertrek na Venezuela
’n ANC-afvaardiging het die naweek vertrek op wat die party “ ’n feitesending” noem na die polities en ekonomies gekwelde Venezuela in Suid-Amerika. Politiek (03-03-2019)
Netwerk24 Malema help op verjaarsdag skooltjie opknap
Julius Malema, EFF-leier, het Sondag sy verjaarsdag gevier deur ’n kleuterskool in Orange Farm, Johannesburg, te help opknap. Politiek (03-03-2019)
Netwerk24 Man wil met sy Isis-bruid, baba terug na Nederland
Die Nederlandse man van die Britse tiener wat haar Britse burgerskap verloor het omdat sy haar by die Islamitiese Staat (Isis) in Sirië aangesluit het, wil met sy vrou en baba na sy geboorteland … Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 ‘Ek hoop dit bring berusting’
Ronnie Hough hoop die moordverhoor van Xander Bylsma (19) sal berusting en antwoorde bring op die verskriklike dood van sy dogter, Sharnelle, en haar boesemvriendin, Marna Engelbrecht. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Polisie slaan toe by 2 dwelmfabrieke
Die polisie het Vrydag op twee groot dwelmfabrieke – in onderskeidelik Durban en Soweto – toegeslaan. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Manyi ‘moet kom jammer sê’
Geestelike leiers wat noue bande met die ANC gehad het, het hul toetrede tot die politieke arena in die Wes-Kaap aangekondig onder die vaandel van die nuwe politieke party die African Transformation … Politiek (03-03-2019)
Netwerk24 Vier kinders sterf in brand in Limpopo
Vier kinders tussen die ouderdomme van vyf en 14 jaar is Sondag dood in ’n brand in Mookgopong (Naboomspruit), Limpopo. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 ANC ‘werk aan beleid oor seksuele teistering’
Die ANC sê hy het wel nog nie ’n interne beleid oor seksuele teistering nie, maar verseker die publiek dat hulle deur die Wet op Arbeidsverhoudinge beskerm word teen ongewenste seksuele toenadering … Politiek (03-03-2019)
Maroela Vier sterf in botsing op N4
“Dit is nog nie bekend hoeveel mense beseer is nie en paramedici behandel steeds mense op die toneel.” Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Helen Zille se ‘time to say goodbye’
“Nostalgies en hartseer,” so het Helen Zille, die premier van die Wes-Kaap, haar laaste oomblikke op die verhoog voor duisende DA-lede in Bellville beskryf. Politiek (03-03-2019)
Netwerk24 Sokker-baas doodgeskiet ná wedstryd in Oos-Londen
Die eienaar van ’n sokkerklub in Oos-Londen is Saterdag ná ’n wedstryd koelbloedig doodgeskiet. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Ons boelie g’n die SAUK, sê ANC-verkiesingshoof
Die ANC sal sonder vrees of begunstiging aanhou skakel met die SAUK as hy glo hy word in aanloop tot die komende algemene verkiesing onregverdig deur die openbare uitsaaier behandel, sê Fikile … Politiek (03-03-2019)
Netwerk24 Skok oor SA akteur se dood
Die internasionaal bekroonde platejoggie Black Coffee is een van vele mense wat die afgelope naweek met skok op die moord op die akteur Sibusiso Khwinana (25) gereageer het. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 ‘Werknemer’ by Chinese winkelsentrum geskiet
’n 30-jarige man is Sondagoggend doodgeskiet buite die Chinese winkelsentrum in Crown Mines, Johannesburg, tydens ’n struweling met ’n veiligheidswag. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Pa, 2 kinders dood in ongeluk op grondpad
’n Man en twee van sy drie kinders is Saterdagnag in ’n botsing tussen Hartswater en Christiana dood. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Man sterf ná verskeie kopskote
’n Man is Saterdag in Kensington, Kaapstad, doodgeskiet in wat die polisie vermoed ’n bendeverwante voorval is. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Amptenare werk weer ongeag beweerde gekonkel met tenders
Die nuwe koalisieregering het besluit om minstens ses munisipale amptenare – wat onder andere geïmpliseer word met tenderonreëlmatighede – weer aan te stel in hul poste. Nuus (03-03-2019)
Maroela Man vas ná hy vrou glo koelbloedig doodskiet
ʼn Vrou moes Sondagoggend na bewering haar vriendin se bloed opvee nadat sy kort vantevore voor haar oë met ʼn haelgeweer doodgeskiet is. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Miljarde se bankkoste laat man met leë sakke by OTM
Al ooit geskrik toe jy sien met hoeveel rand jou bankkoste jou sak ruk? Wel, nie so groot soos Riaan Vorster van Beyerspark in Boksburg nie. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 ’n Sprokiestroue, met liefde van die hele Potch
Frans Coetzee en Hannetjie du Plessis se liefdesverhaal is sprokiesagtig mooi: hy het 30 jaar vir sy bruid gewag voordat hy Saterdag eindelik ’n trouring aan haar vinger kon steek. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Raaisel oor polisieselle wat brand
Die polisie in Bloemfontein sal ondersoek hoe twee aanhoudingselle by die Bainsvlei-polisiekantoor buite die stad aan die brand geraak het. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 8 sterf op W-Kaapse paaie, talle vas weens dronkbestuur
Agt mense is die naweek op Wes-Kaapse paaie dood, terwyl talle spoedvrate en dronkbestuurders vasgetrek is. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Trump klim kaalvuis onder Mueller in
Pres. Donald Trump van Amerika het Saterdag op ’n Konserwatiewe konferensie in Maryland ingeklim onder die spesiale ondersoeker Robert Mueller en sy geloofwaardigheid bevraagteken. Nuus (03-03-2019)
Maroela Vrou dalk uit taxi gegooi; ernstig beseer
ʼn Vrou is in ʼn ernstige toestand na ʼn hospitaal gehaas nadat sy Sondagoggend óf uit ʼn bewegende taxi gegooi is óf self gespring het. Nuus (03-03-2019)
Maroela Vier slapende kinders dood in brand
Die kinders was onderskeidelik vyf, nege, 11 en 14 jaar oud. Nuus (03-03-2019)
Maroela Man buite stadion doodgeskiet
Kapt. Hazel Mqala, woordvoerder van die polisie, sê voorlopige inligting dui daarop dat die oorledene in sy bors geskiet is, waarna die tweede man, wat vermoedelik sy drywer was, ook in die bolyf g… Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Tydelike waterprobleme in Pretoria
Watertoevoer tot groot dele in Tshwane word beperk weens lekkasies in Rand Water se Klipfontein-waterstelsel. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Man (70) verjaag aanvallers by aftreeoord
’n Man (70) het Vrydagaand drie aanvallers, waarvan een met ’n “klein tuinvurk” gewapen was, wat hom en sy vrou in ’n aftreeoord in Bloemfontein aangeval het, self verjaag. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 29 dood in Nigerië se ‘wettelose’ Zamfara-staat
Minstens 29 mense is dood in Nigerië toe rowers ’n groep inwoners van die Kwari-nedersetting in die staat Zamfara, ingewag en oorval het toe hulle op pad terug was van ’n besoek aan ’n mark. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 Tableview-swemmer steeds soek
’n 27-jarige man wat Saterdag in die see by die Tableview-strand vermis geraak het, word steeds gesoek. Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 ‘Provinsies moet dienste self bestuur’
’n Provinsiale polisiemag, asook spoorwegdienste en energieverskaffing wat deur die Wes-Kaapse regering bestuur word is van die DA se kerndoelwitte in die komende verkiesing, het Alan Winde, die … Politiek (03-03-2019)
Maroela Vrou ernstig beseer toe gebou brand
“By paramedici se aankoms het hulle gesien die boonste verdieping van ʼn vierverdiepinggebou word deur vlamme verswelg.” Nuus (03-03-2019)
Maroela Beperkte watertoevoer na Pretoria-buurte weens lek
Talle woonbuurte in Centurion en Pretoria se watertoevoer is drasties beperk weens ʼn lekplek in die Rand Water Klipfonteinstelsel. Nuus (03-03-2019)
Maroela Vrou, kleuter oorleef byna-verdrinking
“ʼn Lid van die publiek het mond-tot-mond-asemhaling op die kleuter toegepas totdat die paramedici opgedaag en oorgeneem het.” Nuus (03-03-2019)
Netwerk24 ‘Ons wil hof toe oor kwotas’
AfriForum Jeug dreig om Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (Sasa) hof toe te neem oor hul “belaglike” nuwe bepalings dat die vinnigste en beste atlete nie noodwendig meer vir ’n skolespan gekies gaan word … Politiek (03-03-2019)
Netwerk24 ‘Hawelose’ is toe kunstenaar
’n Kunstenaar wat haarself as ’n hawelose aangetrek het om ’n punt te bewys oor armes wat by kunsuitstallings weggewys word, sê sy is “hardhandig” behandel deur veiligheidswagte by die Kaapstadse … Nuus (03-03-2019)