Netwerk24 Manyoni lei nou Munisipale Afbakeningsraad
Thabo Manyoni, voormalige uitvoerende burgemeester van die Mangaung-metro en ’n oud-ANC-LP, is die nuwe voorsitter van die Munisipale Afbakeningsraad. Nuus (02-03-2019)
Netwerk24 2 gevang met R2 m. se produkte met vals handelsname
Twee mans verskyn Maandag in die hof op Hartswater in die Noord-Kaap op aanklagte van die besit, vervaardiging en verspreiding van vals handelsnaamprodukte van R2 miljoen. Nuus (02-03-2019)
Netwerk24 gemeenskapsrade deel van selfbeskikking
Suid-Afrika het dringend ’n nuwe staatkundige bestel nodig waarin erkenning gegee word aan die diversiteit van die land, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Politiek (02-03-2019)
Netwerk24 Akteur ‘vir sy selfoon’ vermoor
'n Selfoon - dit is waarvoor die akteur Sibusiso Khwinana (25) blykbaar vermoor is. Medelye stroom in na sy dood. Nuus (02-03-2019)
Netwerk24 Elon Musk se Crew Dragon vlieg na ruimtestasie
Elon Musk se SpaceX het Saterdag met die hulp van Nasa sy eerste onbemande ruimtetuig suksesvol gelanseer. Nuus (02-03-2019)
Netwerk24 4 vas vir miljoene rande se dwelms
Vier vermeende dwelmhandelaars verskyn Maandag in die hof na 'n polisieklopjag in Soweto. Nuus (02-03-2019)
Maroela Twee dood wat glo kitsbanke wou oopblaas
Die polisie het inligting ontvang oor ʼn groep swaar gewapende mans in ʼn minibustaxi en ʼn sedanvoertuig wat in Smithstraat by ʼn sakeperseel inbreek met die doel om kitsbanke oop te blaas en by ander… Nuus (02-03-2019)
Netwerk24 Net 16 ministers nodig - VF Plus
Die Suid-Afrikaanse kabinet en die staatsdiens kan elk tot net 16 kabinetslede en staatsdepartemente verklein word, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Politiek (02-03-2019)
Netwerk24 Kyk of bendes jonges gebruik vir vuilwerk, sê Cele
Ondersoek moet ingestel word na hoe kinders by ernstige moordsake betrek word, soos by die moord op Thoriso Themane (28), wat glo verlede naweek deur ’n groep leerlinge in Polokwane, Limpopo, vermoor … Nuus (02-03-2019)
Netwerk24 Cyril pleit vir eenheid in Noordwes
Pres. Cyril Ramaphosa het Saterdag in Rustenburg by die bekendstelling van die ANC se verkiesingsmanifes sy toespraak begin met ’n pleidooi vir eenheid in die party, en veral in Noordwes. Politiek (02-03-2019)
Netwerk24 Net DA wil een SA vir almal bou – Maimane
Die DA is die enigste party wat op die nalatenskap van oudpres. Nelson Mandela van “een Suid-Afrika vir almal” wil voortbou, sê Mmusi Maimane, DA-leier. Politiek (02-03-2019)
Netwerk24 Tweede ‘spoorlyn-smous’ vas
'n Hele spoorlyn te koop. Klink te goed om waar te wees, maar dié spoorlyn-smouse het 'n man uit R1,5 miljoen bedrieg met hulle bogpraatjies. Nuus (02-03-2019)
Netwerk24 G’n ‘9 verspilde jare’ in Wes-Kaap, sê DA se Winde
Die Wes-Kaap het nie “nege verspilde jare” gehad soos die res van Suid-Afrika nie en die DA het die provinsie vorentoe geneem, sê Alan Winde, die DA se premierskandidaat. Politiek (02-03-2019)
Netwerk24 Polisielede gewond toe kapers op hulle skiet
Terwyl ’n man die polisie ingelig het van sy ma se gekaapte motor, het die vermeende kapers in die einste motor verbygejaag en op die polisie losgebrand. Nuus (02-03-2019)
Maroela Jong SA akteur vir selfoon vermoor
Volgens die polisie is die 25-jarige akteur tydens ʼn rooftog by ʼn rolprentkompleks in Arcadia doodgesteek terwyl die rower glo probeer het om sy selfoon by hom af te neem. Nuus (02-03-2019)
Maroela Vrou sterf, man erg beseer toe trok omslaan
“Hulle het die bestuurder van die vragmotor gevind waar hy by die windskerm uitgehang het, terwyl die passasier in die wrak vasgekeer was.” Nuus (02-03-2019)
Maroela 13 sterf in gru-botsing
Dertien mense is dood en nog ses beseer in ʼn grusame botsing Saterdag in die vroeë oggendure op die R26 tussen Fouriesburg en Bethlehem in die Vrystaat. Nuus (02-03-2019)
Maroela Ma, drie seuns en oom sterf saam
“Woorde is ontoereikend en skiet ver te kort waar ons as skoolgemeenskap pyn en hartseer ervaar met hierdie groot verlies – drie jong boeties en hul moeder aan die dood afgestaan.” Nuus (02-03-2019)
Maroela Graderingsagentskap sê oor Eskom
Terwyl beleggers steeds asem ophou om te sien wat met Suid-Afrika se kredietgradering gebeur ná die jongste begrotingsrede net meer as ʼn week gelede, het die graderingsagentskap Standard & Poor… Nuus (02-03-2019)