Netwerk24 Indiese vlieënier vrygelaat, spanning nog hoog
’n Indiese vlieënier wat midde die grootste militêre krisis in jare in Suid-Asië is, is in ’n dramatiese wending deur Pakistanse owerhede vrygelaat, berig CNN (HYPERLINK). Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 NVG mis Zuma-sperdatum
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die sperdatum gemis om te verduidelik waarom oudpres. Jacob Zuma op die aanklagte van korrupsie vervolg behoort te word. Politiek (01-03-2019)
Netwerk24 Dronk kaptein vaar met skip in brug vas
’n Russiese vragskip met ’n dronk kaptein aan boord het in ’n brug in Suid-Korea vasgevaar waarop motoriste ry. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Man val deur plafon, byna dood
’n Man is in ’n bedenklike toestand in die hospitaal opgeneem nadat hy tydens bouwerk by die Fourways Mall in Johannesburg deur ’n plafon geval het. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 ‘Nie ongewoon’ dat Parkrun gekanselleer word
Dit is nie ongewoon dat ’n Parkrun-byeenkoms van tyd tot tyd gekanselleer word nie. Dit gebeur gereeld om verskeie redes. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Chinese lening kon SA ekonomie sink
Die bepalings van ’n leningsooreenkoms wat Eskom met ’n Chinese party onderhandel het, was van so aard dat as Eskom sou wanbetaal, dit rampspoedig vir die Suid-Afrikaanse ekonomie sou wees omdat die … Politiek (01-03-2019)
Netwerk24 Nou't hy 'n 'opstandingsertifikaat'
Suid-Afrikaners is steeds besig om die gek te skeer met past. Alph Lukau wat ’n man “uit die dood opgewek het”. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Nuwe hoof neem waar by Opod
Bheki Cele, minister van polisie, het Victor Ofenste Senna (40), finansiële hoof van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), Vrydag aangestel as waarnemende hoof van dié organisasie. Politiek (01-03-2019)
Netwerk24 Dogter op borgtog vrygelaat
’n Jong vrou van Bloemfontein wat na bewering saamgesweer het om haar ma te vermoor, is in die Bloemfonteinse landdroshof op borgtog van R2 000 vrygelaat. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 ‘Stippel onteiening duidelik uit’, hoor Grondwet-komitee
Die parlement moet, om die vrese van swart én wit Suid-Afrikaners te besweer, dit baie duideliker uitstippel hoe presies die Grondwet gewysig gaan word om grondonteiening sonder vergoeding moontlik … Politiek (01-03-2019)
Netwerk24 Ongeluk-oefening lok talle nuuskieriges
Tientalle motoriste het vandeesweek by ’n ongelukstoneel buite Bloemfontein, waarby onder meer twee busse en ’n vliegtuig betrokke was, stilgehou. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Staking by tehuis vat weer vlam
“Ons bejaardes kort niks en daar word goed na hul omgesien.”. So sê Cas Weber, ’n direksielid van die Deo Gloria-maatskappy waaraan Huis Davidtsz behoort. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Sakeman geskiet toe hy kaper se pistool wil gryp
’n Afgetrede sakeman van Welkom is in die hoësorgeenheid van ’n plaaslike hospitaal nadat kapers hom Vrydagoggend vroeg voor sy huis geskiet het. Nuus (01-03-2019)
Maroela Afrigter afgedank ná ‘molestering’-bewerings
“Die afrigter wat deur die skoolbeheerliggaam aangestel is se dissiplinêre verhoor is vandag afgehandel en die uitkoms daarvan sal verseker dat hy van die rol van opvoeders geskrap word.” Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 BLO vra hoe SAL nie wis van vlieënier se lisensie
Die Burgerlike Lugvaartowerheid (BLO) wil uitvind waarom die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) glo vir jare nie geweet het dat een van sy senior vlieëniers nie die vereiste lisensie het nie. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Jeugdiges help bejaarde nadat hy beroof is
’n 39-jarige man verskyn Vrydag in die hof in Worcester op aanklag van roof nadat hy glo ’n bejaarde man van sy beursie beroof het. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Welkom se geliefde skoolhoof sterf
Die gemeenskap van Welkom is Vrydag geskok ná die onverwagse dood van Vis van Rensburg. Nuus (01-03-2019)
Maroela Twee gevonnis wat trouplek-eienaar doodskiet
Die twee mans wat ʼn mede-eienaar van die bekende Maroupi-trouplek in Umhlali, KwaZulu-Natal, ten aanskoue van sy broer en ander gaste doodgeskiet het, is Vrydag in die hooggeregshof in Mtunzini gev… Nuus (01-03-2019)
Maroela Mboweni hof toe oor OB se bevinding
Mkhwebane het aanbeveel dat dissiplinêre stappe teen Mohajane gedoen moet word omdat hy nie bekendgemaak het dat hy ʼn kriminele rekord het weens ʼn spoedoortreding toe hy vir sy pos aansoek gedoen h… Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 ‘Dis ’n sameswering teen my’
Daar is ’n sameswering teen hom en hy is van plan om skuld te ontken. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Aansoek vir ‘vraghouer-verblyf’ afgekeur
’n Sakeman se aansoek om ’n kampeerterrein in Stilbaai te huur om verblyfeenhede vir toeriste in die vorm van vraghouers op te rig, is afgekeur. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 ‘Welkom in die Republiek van die Noord-Kaap’
Noord-Kapenaars het teruggekap en eis nou in hul eie versoekskrif dat die Noord-Kaap onafhanklik van Suid-Afrika verklaar moet word. Politiek (01-03-2019)
Netwerk24 Patoloog Deon Knobel sterf
Prof. Deon Knobel (79), bekende forensiese patoloog en jarelange dosent aan die Universiteit van Kaapstad (UK), is Vrydag dood nadat hy ’n kort tydjie siek was. Nuus (01-03-2019)
Maroela Twee gevonnis vir Garsfontein-moorde
Die gesin is op 14 Maart 2017 in hul huis in Garsfontein aangeval. Hulle is tot die volgende oggend aangehou, vasgebind en met skerp voorwerpe gesteek en gesny. Nuus (01-03-2019)
Maroela Vyf dood in Vrystaatse botsing
“Die bestuurder van die Golf het glo beheer oor die voertuig verloor en toe teen die Corolla gebots.” Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Niemand lus vir mosie om middernag in NMB
Kort voor middernag Donderdagaand is die PA se mosie van wantroue teen die burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro blitsig nek omgedraai. Politiek (01-03-2019)
Netwerk24 N1 oor die naweek gedeeltelik gesluit
’n Gedeelte van die N1-hoofweg sal dié naweek gesluit wees vir uitgaande verkeer sodat herstelwerk aan die pad gedoen kan word. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Afvalwater-aanleg gemonitor ná besoedeling
’n Afvalwater-aanleg in Knysna in die Suid-Kaap word gemonitor nadat chemiese besoedeling ’n wisseling van bakteriële vlakke in die tenks veroorsaak het. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Saak teen Bfn-kolonel van rol verwyder
Die verhoor van ’n polisiekolonel van Bloemfontein op aanklag dat hy ’n polisievoertuig laataand bestuur het terwyl hy dronk was, is van die rol van die verkeershof in die stad verwyder. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Vrou dood wat glo by venster uitval
’n Jong vrou van Bloemfontein is dood nadat sy Donderdagmiddag na bewering uit ’n venster op die vierde verdieping van ’n woonstelblok in die Bloemfonteinse middestad geval het. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Leeukop weer oop vir besoekers
Die Leeukop-staproete is Vrydag weer oopgestel vir besoekers nadat herstelwerk aan die roete gedoen is. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Owerhede kan bewerings teen ministers ondersoek
Niks verhoed die relevante owerhede in die strafregstelsel om bewerings van wandade deur ministers, soos voor die Zondo-kommissie getuig is, onmiddellik te begin ondersoek nie, sê pres. Cyril … Politiek (01-03-2019)
Netwerk24 JMPD patrolleer middestad terwyl M2 gesluit is
Motoriste hoef hulle nie te bekommer oor hul veiligheid as hulle deur die middestad as ’n alternatiewe roete moet ry omdat die M2-hoofweg gesluit is nie. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Ma, swaer en 3 seuns dood in N1-ongeluk
’n Ma van Polokwane en haar drie seuns is Donderdagaand in ’n grusame motorongeluk op die N1-hoofweg naby die Carousel-tolplaza in Gauteng dood. Nuus (01-03-2019)
Maroela Nog 3 vas oor ‘video-moord’
Die inhegtenisneming volg nadat dit bekend geword het dat dié drie glo tydens die aanval op Themane op die toneel afgekom het, waarna hulle na bewering ingespring en deelgeneem het. Nuus (01-03-2019)
Maroela Ma en kleuter ernstig beseer toe motor oor hulle ry
Iets het skeefgeloop met haar motor se handrem en dié motor het vorentoe, bo-oor hulle, gery. Nuus (01-03-2019)
Maroela Video: Driehoek-hoof praat oor seer en hoop
ʼn Maand ná die ineenstorting van Hoërskool Driehoek se loopbrug het Maroela Media met die skoolhoof Hein Knoetze gesels. Hy deel sy getuienis oor die ongeluk wat die gemeenskap en die land aan die … Nuus (01-03-2019)
Maroela Antwoorde geëis oor transformasieteikens vir skoleatletiek
“Ons is vas oortuig dat die voorheen benadeeldes – na wie Sasa se brief verwys – gebruik gaan word om atlete wat op meriete die span sou haal, op grond van ras uit te sluit.” Nuus (01-03-2019)
Maroela Vrou wat noodkeisersnee kry toe nie swanger
“Hulle het my die volgende dag gebel en gevra of ek bewus is daarvan dat die dokter gedink het my suster is swanger, en ek het gesê ek het niks daarvan geweet nie.” Nuus (01-03-2019)
Maroela Baasbrein agter perlemoenstropery gevonnis
Julian Brown, die baasbrein agter ʼn perlemoenstroopsindikaat, was in trane nadat hy Vrydag gevonnis is. Nuus (01-03-2019)
Maroela Aanneemma oor stryd met ‘seun met ʼn halwe hart’
Hoewel sy verwag het dat Joshua probleme sou hê, het sy nooit kon dink hoe die skokdiagnose van daardie dag haar fondasie sou skud nie. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 SAL-vlieënier lieg glo oor lisensie, hof toe gesleep
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) gaan ’n vlieënier wat byna twee dekades lank sonder die vereiste vlieglisensie vir hom gevlieg het, van bedrog aankla en gaan ook probeer om die miljoene rande se … Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Voorstel teen Trump-noodtoestand by senaat ingedien
’n Onafhanklike tweeparty-voorstel om pres. Donald Trump van die VSA se noodtoestand vir die bou van ’n muur op die Mexiko-grens te stuit, is Donderdag by die senaat ingedien. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 15 huisgesinne kry nuwe huise in Eersterivier
“Ek wag al amper 28 jaar vir hierdie dag. Dit is net genade dat dit uiteindelik gekom het,” sê Clara Appels, een van 15 inwoners van Eersterivier, Kaapstad, wat Vrydag die sleutels vir hul … Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Swaar vonnis vir baasbrein van perlemoen-sindikaat
Julian Brown, baasbrein agter ’n perlemoensindikaat, is Vrydag in die hooggeregshof in Port Elizabeth tot effektief 18 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Nóg dalk naweek vas oor moord-video
Nóg mense kan dalk die naweek aangekeer word weens die grusame moord op Thoriso Themane (28) van Polokwane wat verlede Saterdag in ’n park deur ’n bende doodgeskop en geslaan is. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Ouma ‘troon’ en al die see in
Catherine Streng se ouma het vir groot konsternasie in Ysland gesorg toe sy per ongeluk op ’n “ystroon” die see in gedryf het. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 3 skietvoorvalle en Nieu-Seeland se polisie kry vuurwapens
Die polisie in die Canterbury-distrik op Nieu-Seeland se Suid-eiland, ’n gebied wat 45 000 m² beslaan en die stad Christchurch insluit, sal tot verdere kennisgewing vuurwapens by hulle dra nadat daar … Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Afrigter afgedank ná seksklagte
’n Sportafrigter wat daarvan beskuldig word dat hy drie leerlinge van die Bryanston High School in Johannesburg seksueel geteister het, is afgedank. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Aardskudding in Jhb ‘het my wakker gemaak’
Die raad van geowetenskappe kan nie met sekerheid sê wat Vrydag se ligte aardskudding in Johannesburg veroorsaak het nie. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Hond snuffel tik van sowat R5 m. uit
Beslag is gelê op tik van bykans R5 miljoen en ’n 33-jarige man is in hegtenis geneem nadat die snuffelhond Tessa die dwelms onder die enjinkap van ’n bakkie geruik het. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Leerling moet nóg ’n operasie ondergaan
’n Matriekleerling wat Vrydag presies ’n maand gelede ternouernood aan die dood ontkom het toe ’n loopbrug by die skool ineengestort het, moet die soveelste operasie ondergaan. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Palesa mik Paralimpiese Spele toe
Nadat sy in 2014 haar ruggraat ontwrig het, haar ribbes gebreek het en as parapleeg gelaat is ná ‘n erge fietsongeluk, het Palesa Deejay Manaleng nie op haar laat wag nie. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Taxistaanplek weer oop ná werk van R2 m.
Die taxistaanplek bo-op die dak van die Kaapstad-stasie is Maandag weer oopgestel nadat dit in Januarie vir noodsaaklike instandhouding gesluit is. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Aanval op bekende perdejoggie veroordeel
Die aanval op ’n perdejoggie by ’n resiesbaan in Milnerton, Kaapstad, word sterk veroordeel en getuig van misdaad wat nie net in Kaap toeneem nie, maar in die hele land. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 SA steun Russiese mosie oor Venezuela
Suid-Afrika het hom in die veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN) in New York by Rusland en China, twee van sy Brics-bondgenote, teen ’n Amerikaanse resolusie oor die krisis in Venezuela … Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Phahlane, Pillay kry borgtog
Borgtog van R20 000 elk is Vrydagoggend in die handelshof in Johannesburg toegestaan aan lt.genl. Kgomotso Phahlane, die vorige waarnemende polisiehoof. Politiek (01-03-2019)
Maroela Naweek van beurtkrag dreig
Hoewel beurtkrag nie Donderdag ingestel is soos Eskom gesê het moontlik is nie, moet Suid-Afrikaners nog nie die kerse en kragopwekkers te ver wegpak nie. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Johnny Kieser (79) oorlede
Johnny Kieser (79), afgetrede luitenant-kolonel en een van die groot name in die geskiedenis van 1 Valskermbataljon in Bloemfontein, is ná ’n kort siekte dood. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Nóg 3 vas
Nóg drie verdagtes is Vrydag in Polokwane in hegtenis geneem weens die moord op Thoriso Themane (28). Nuus (01-03-2019)
Maroela Woordfees vol pitkos skop af op Stellenbosch
Om hoogtepunte uit te sonder is ʼn onbegonne taak danksy die puik peil van die feesprogram. Nuus (01-03-2019)
Maroela Voormalige polisiekommissaris in hegtenis geneem
ʼn Voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris is Vrydagoggend op aanklagte van bedrog en korrupsie in hegtenis geneem. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Trump ignoreer CIA se besware oor skoonseun se klaring
Pres. Donald Trump van Amerika het sy destydse hoof van personeel, John Kelly, beveel om Jared Kushner, sy skoonseun en senior adviseur, topgeheime-sekerheidsklaring te gee, ondanks kommer daaroor in … Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Vars spore van Karoo-leeu gekry
Vars leeuspore wat Donderdagmiddag gekry is, het soekspanne nuwe hoop gegee dat hulle die jong leeumannetjie wat twee weke gelede uit die Karoo Nasionale Park in Beaufort-Wes ontsnap het, binnekort … Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Trump lieg oor Noord-Korea se eise, sê minister
Noord-Korea se minister van buitelandse sake sê die land gaan nie sy posisie in die onderhandelings met Amerika verander nie. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 ‘Een van mees vernederende dinge vir swart mense’
Dit is nie waar dat art. 25 destyds in die Grondwet bygewerk is om die grond wat aan wit mense behoort het te beskerm of om hulle te paai nie, meen oudminister Valli Moosa. Politiek (01-03-2019)
Netwerk24 Spesiale dam met kos vir flaminkkuikens gebou
’n Spesiaal geskepte dam waarin kos vir die flaminkkuikens op die Kamfersdam in Kimberley geplaas gaan word, word nou gebou om dié bedreigde kleinflaminkspesie te help bewaar. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 N2 by Knysna weer oop ná betoging
Die N2-snelweg by Knysna is Vrydagoggend douvoordag tydelik vir verkeer gesluit nadat protesaksie by Nekkies uitgebreek het. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Ma, seun ernstig beseer toe eie motor bo-oor hulle ry
’n Ma en haar jong seun is Donderdag omstreeks 14:00 ernstig beseer nadat hul motor buite ’n skool in Welbekend, Pretoria, oor hulle gery het. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Motor oopgeskeur, maar bestuurder breek slegs been
’n Man in sy 20’s het slegs matige beserings opgedoen toe sy motor Vrydagoggend teen ’n paal langs die N1-snelweg naby Plattekloofweg gebots het. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Eskom-tesourier getuig by Zondo
André Pillay, Eskom se groepstesourier, getuig Vrydag by die Zondo-kommissie van ondersoek na bewerings van staatskaping in Johannesburg. Politiek (01-03-2019)
Netwerk24 'My f*k, Marelize', hier is sy!
Marelize Horn (19), die Namibiese vrou wat met haar fiets op 'n rugbyveld in 'n doelpaal vasgery het, sê sy is 'n "ongeluksvoël" wat amper elke dag neerploeg. Nuus (01-03-2019)
Maroela Man oorleef ná motor ‘oopskeur’
Die bestuurder van die voertuig het met hul aankoms nog agter die stuur gesit. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Khomotso Phahlane in hegtenis geneem
Khomotso Phahlane, die voormalige waarnemende polisiekommissaris, is vroeg Vrydagoggend in hegtenis geneem. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Ma haal kind uit skool
Klap in klaskamer: Ma haal kind uit skool Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Klein aardbewing skud Wes-Rand
'n Ligte aardbewing is Vrydagoggend aan die Wes-Rand van Gauteng gevoel. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Betogende studente steek yskas aan die brand
Betogende studente het Donderdagaand meubels aan die brand gesteek en by die vensters van hul woonplek in Hospitaal-pad in Durban uitgegooi. Nuus (01-03-2019)
Maroela Chaos tydens Baai-raadsvergadering
“Ek het lanklaas ʼn boer gem**r,” het Daniels hierna gesê. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 ‘Cyril se plan met tablette nie skole se redding’
Hoewel tegnologie teen rasse skrede in Suid-Afrikaanse skole vorder, is daar sekere slaggate wat leerlinge na hul handboeke laat verlang. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Netanyahu dalk aangekla van korrupsie
Benjamin Netanyahu, eerste minister van Israel, gaan moontlik onder meer van korrupsie aangekla word. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Was dit eerste porno?
Romeinse soldate wat die Hadrianusmuur in Brittanje 1 800 jaar gelede moes herstel, het hulself blykbaar vermaak deur graffiti van hulself en van ’n penis in die rotse te kerf. Nuus (01-03-2019)
Netwerk24 Kaapstad-metro soek meer mag oor ‘probleemgeboue’
Die Kaapstad-metro wil sy verordening vir probleemgeboue wysig om dié eiendomme makliker reg te ruk en eienaars aanspreeklik te hou. Nuus (01-03-2019)