Netwerk24 Skat 100 j. in solder
’n Verlore meesterwerk van die Italiaanse skilder Mi­chelangelo Merisi da Caravaggio wat in ’n solder in Frankryk, gekry is, kan vir £100 miljoen verkoop word. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Kandidate vir SAUK-raad op kortlys
24 kandidate is op ’n kortlys geplaas om die vakante poste in die SAUK-raad te vul. Politiek (28-02-2019)
Netwerk24 Moue opgerol om bek-en-kouseer in Limpopo te stuit
Die spoedige optrede van belanghebbendes het die verspreiding van bek-en-klouseer in Limpopo begin bekamp. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Saai wil boere help sukses maai
Daar is ’n groot behoefte by Suid-Afrikaanse familieboere vir ’n organisasie waar hulle ten tyde van ’n krisis kan gaan aanklop om hulp. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Chaos, kort humeure in Baai se raadsaal
’n Debat oor die koalisieregering se aansuiweringsbegroting vir 2018-’19 het Donderdag op ’n raadsvergadering in Port Elizabeth byna in ’n vuisgeveg ontaard. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Mboro kom voor dooiemansdeur te staan
Die omstrede profeet Paseka “Mboro” Motsoeneng het Donderdag voor dooiemansdeur te staan gekom toe hy na die omstrede pastoor Alph Lukau se kerk gegaan het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Wie gaan pa staan?
Onwettige grondbesetters het minstens vyf informele nedersettings met sowat 2 000 plakkershuise in minder as ’n jaar in die Nelson Mandelabaai-metro se grondgebied tot stand gebring. Politiek (28-02-2019)
Netwerk24 Fikile die eerste wat vrae vra
Oudpres. Jacob Zuma het nie ’n oog geknip nie toe Fikile Mbalula op ’n vergadering aangekondig het die Guptas het hom na Saxonwold genooi en ingelig hy word as minister van sport en ontspanning … Politiek (28-02-2019)
Netwerk24 SAID-hoë wen rassisme-saak
’n Senior ondersoeker by die SAID oorweeg regstappe nadat sy valslik van rassisme beskuldig is en onder meer in ’n polisiesel aangehou is. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Leerling kry 10 j. vir mesmoord
’n 17-jarige leerling is Donderdag in die streekshof in Lehurutshe in Noordwes tot 10 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op ’n onderwyser. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Klag teen leerkrag wat kinders glo met pyp slaan
Die Johannesburgse polisie ondersoek ’n klag teen ’n onderwyseres aan die Brixton Primary School nadat sy glo leerlinge met ’n elektriese pyp geslaan het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Siemens-verdagtes betrek mekaar
Van die drade van die spinneweb wat die huurmoord op Louis Siemens in Bloemfontein omhul, begin nou bymekaar kom in die aansoeke om borgtog van die verdagtes. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Naval Hill se Parkrun gekanselleer
Daar sal geen Parkrun hierdie Saterdag op Naval Hill in Bloemfontein plaasvind nie. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Waarheid Eerste wil ondersoekende joernalistiek só steun
Ton Vosloo, voormalige voorsitter van Naspers, het Donderdagaand die stigting van ’n maatskappy sonder winsbejag ten bate van ondersoekende joernalistiek in Media24 aangekondig. Nuus (28-02-2019)
Maroela Makhura verwerp DA-aantygings oor Esidimeni-vergoeding
David Makhura, premier van Gauteng, het Donderdag gesê hy verwerp die “leuens wat deur die DA versprei word” wat betref die vergoedingsbetaling aan 365 Life Esidimeni-eisers. Nuus (28-02-2019)
Maroela Kabinet se taakspan oor Eskom het opdraande pad voor
Die regering se poging om die kragvoorsiener Eskom reg te ruk, het hierdie week onder leiding van adjunkpresident David Mabuza begin. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Polisielid se seun, tiener voor vir Kroonstad-moord
Twee jeugdiges, een die seun van ’n polisielid en die ander ’n minderjarige, is deur die polisie in Kroonstad in verband met die moord op Gert Burger (65) aangekeer. Nuus (28-02-2019)
Maroela ANC verwerp ‘korrupte’ GladAfrica-skikking
Die opposisie ANC in Tshwane het Donderdag burgemeester Stevens Mokgalapa se skikking met die ingenieursmaatskappy GladAfrica verwerp wat ʼn onreëlmatige kontrak met die stad aangegaan het. Nuus (28-02-2019)
Maroela Wapens by Kaapstad-hoërskool gekonfiskeer
Die polisie het Donderdag beslag gelê op ʼn verskeidenheid van onwettige items tydens ʼn soektog by Woodlands High School in Mitchells Plain, Kaapstad. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Gevaarlike wapens by leerlinge afgeneem
Die polisie het Donderdag gevaarlike wapens van leerlinge by ’n hoërskool in Daniëlskuil in die Noord-Kaap afgeneem. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 JMPD se staking verby
Al die lede van die Johannesburgse metropolisie (JMPD) is terug op hul pos, ná hul staking Donderdag. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Kabinet bekommerd oor praktyke by kerke
Kommer heers in die kabinet oor die “onaanvaarbare praktyke” van sommige godsdiensleiers. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Weermag sê oefening in Kaap dui op slaggereedheid
Die oefening van die SANW in Kaapstad het hom toegelaat om sy logistieke gereedheid te toets, en sy gereedheid om Suid-Afrika te beskerm. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Versamelaar se beendere van 500 mense word herbegrawe
Die Amerikaanse speurdiens, die FBI, wil bykans 2 000 beendere van omtrent 500 mense wat by ’n versamelaar gekry is, laat herbegrawe in die antieke begraafplase waar dit uitgehaal is. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Mangaung betaal nie sy waterrekening; ‘in gesprek’
Terwyl die Mangaung-metro nie sy waterrekening van R120 miljoen vir Desember en Januarie aan Bloemwater betaal het nie, is die metro in ’n hewige gesprek met rolspelers in Pretoria oor die stad se … Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Oudmotorbestuurder getuig binnekort in Titus-verhoor
Die voormalige motorbestuurder van Magdaleen Titus wat teregstaan op aanklag van moord op haar man sal na verwagting Maandag getuig. Nuus (28-02-2019)
Maroela McBride se doppie geklink
Genl. Bheki Cele, die minister van polisie, het aanbeveel dat McBride as hoof van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat vervang moet word. Nuus (28-02-2019)
Maroela Sesde skoolseun vas ná moord op video
ʼn Ontstoke skare buite die hof het daarop aangedring dat geregtigheid moet geskied. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Voormalige vennoot sê oud-Protea is ’n ‘bedrieër’
Justin Kemp, ’n oud-Protea-krieketspeler, is deur ’n voormalige sakevennoot daarvan beskuldig dat hy “ ’n dief, bedrieër en leuenaar” is. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Haai-aanvalle styg, maar wees gerus
Navorsers het gevind dat haai-aanvalle die laaste 20 jaar op mense in die oseane van Suid-Afrika, Amerika en Suid-Australië verdubbel het, maar hulle glo ook steeds dat die risiko dat ’n haai jou … Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Polisie wil nie sê waar tieners is ná moord
Die polisie in Polokwane wil nie sê of die tieners wat weens die moord op Thoriso Themane (28) aangekla is in ’n plek van veiligheid aangehou word of in die toesig van hul ouers vrygelaat is nie. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Sapu eis die kop van nasionale polisiehoof
Die polisievakbond Sapu het Bheki Cele, minister van polisie, gevra om ’n kommissie van ondersoek na die bevoegdheid van genl. Khehla Sitole as nasionale kommissaris in te stel. Politiek (28-02-2019)
Netwerk24 Polisie slaan toe op inbrekers in vroue se woonstel
Twee skote het Donderdagoggend in ’n woonstelgebou in Port Elizabeth geklap toe twee polisiebeamptes op ’n groep inbrekers toegeslaan het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Rohde begin tronklewe met toetse
Jason Rohde (50), wat Woensdag tot effektief 20 jaar tronkstraf gevonnis is weens die moord op sy vrou, Susan, sal sy tronklewe begin deur ’n klomp toetse te ondergaan. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Tshwane-ANC maak kapsie oor ‘goue handdruk’ vir GladAfrica
Die ANC in Tshwane gaan die wyse waarop Stevens Mokgalapa, nuwe burgemeester van dié metro, die omstrede GladAfrica-kontrak wil beëindig, teenstaan. Politiek (28-02-2019)
Netwerk24 Pakistan sal Indiese vlieënier terugstuur na sy land
Pakistan sal die vlieënier van die Indiese vegvliegtuig wat hy afgeskiet het, huis toe stuur “as ’n vredesgebaar”, het dié land Donderdag gesê. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Man vas oor gesteelde motor, vuurwapen
Die polisie in Brits in Noordwes het ’n 39-jarige verdagte Dinsdag vasgetrek in verband met ’n gesteelde motor en die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Man wat jong ma, bejaarde glo vermoor, in hof
Die man wat vir die moord op Kelly Bain, ’n ma van Port Elizabeth, beskuldig word, het Donderdag vlugtig in die landdroshof voorgekom. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Darling treur oor Daniël
Die dood van ’n bekende gesig in Darling het onlangs die gemeenskap geskok en vrae laat ontstaan oor hoe hy dood is. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Bendelid vas ná hy glo aanrand en beroof
’n Bekende lid van die Dixieboys-bende in Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte is Donderdagoggend aangekeer kort nadat hy glo ’n inwoner aangerand en beroof het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Meisie help polisie om kêrel se kapers blitsig op te spoor
’n Tukkie-student het Woensdagaand tot haar ontvoerde kêrel se redding gekom toe sy binne minute die polisie op sy gekaapte voertuig se spoor gekry het. Nuus (28-02-2019)
Maroela Nuwe inligting bekend oor rondloperleeu
Van der Walt het gesê sy spanne het reeds in klowe asook teen steil, rotsagtige heuwels en op bergtoppe gesoek. Nuus (28-02-2019)
Maroela Hiér is kortlys vir SAUK-raadslede
ʼn Kortlys van 24 kandidate is opgestel om die vakatures in die SAUK-raad te vul. Nuus (28-02-2019)
Maroela Skok wag by petrolpompe
Stygende internasionale oliepryse het tot gevolg dat Suid-Afrikaners in Maart aansienlik meer by die petrolpompe sal moet opdok. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Twee spanne soek nou na ontsnapte leeu
Twee spanne is Donderdag ingespan om na ’n leeu te soek wat Vrydag presies twee weke gelede uit die Karoo Nasionale Park in Beaufort-Wes ontsnap het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Nog ’n man vas ná moord in Strand
Nog ’n man is Donderdag in hegtenis geneem in verband met die moord van die 82-jarige Reggie Gordon van die Strand. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Man vas oor R600 000 se mandrax
Lede van die blitspatrollie in Potchefstroom het Woensdag ’n man op die N12-hoofweg naby die stad vasgetrek met mandraxtablette ter waarde van R600 000 in sy besit. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Familie van vermoorde seun weier om hof te verlaat
Daar was Donderdagoggend drama in die hof in die moordverhoor van ’n 17-jarige skoolkind wat erken het dat hy sy onderwyser vermoor het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 LP's sê nee
Robert McBride se kontrak gaan nie hernu word nie. Politiek (28-02-2019)
Netwerk24 6 tieners wat man glo doodskop, agter geslote deure in hof
Die saak van ses tieners wat Donderdag in verband met die moord op Thoriso Themane (28) in die landdroshof in Polokwane verskyn het, is tot volgende week uitgestel. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Seks-tandarts 3 j. tronk toe vir daad met kind, seun spyt
’n Tandarts van George is Donderdag in die streekhof tot drie jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is daaraan dat hy ’n minderjarige seun seksueel betas het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 DA vra dat Kopanong se raad ontbind word
Terwyl munisipale werkers van die Kopanong-munisipaliteit in die Xhariep-distrik in die Vrystaat steeds staak, het die DA gevra dat die munisipaliteit se raad ontbind word. Nuus (28-02-2019)
Maroela Man in motorhuis vermoor: Nóg ’n verdagte vas
“Ons wil net geregtigheid sien geskied.” Nuus (28-02-2019)
Maroela Skoolseuns in hof wat moord op video vasvang
Die skoolseuns, almal tussen die ouderdomme van 15 en 16, is Woensdag in hegtenis geneem nadat video’s van die moord wat die seuns self opgeneem het, wyd op sosiale media versprei is. Nuus (28-02-2019)
Maroela Beurtkrag dalk vandag weer terug
“Ons herinner ons kliënte dat beurtkrag ʼn beheerde maatreël is wat die kragstelsel beskerm en verhoed dat dit heeltemal in duie stort.” Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Ontsteltenis oor ‘afloerder’ in Sanlam se hoofkantoor
’n Man het twee vroue in ’n badkamer by Sanlam se hoofkantoor in Bellville, Kaapstad, afgeloer en ’n derde aangerand. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Seldsame ‘half-identiese tweeling’ gebore
’n Buitengewone “half-identiese tweeling” is in Brisbane, Australië, gebore, luidens ’n verslag in The New England Journal of Medicine. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 3 vermiste kleuters het glo beeste verjaag
Beeste was glo die rede waarom drie kleuters van Motherwell in Port Elizabeth vermis geraak het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Kapers ry met UP-student se kêrel weg
Die polisie het Woensdagaand ’n student se kêrel gered nadat hy deur kapers ontvoer is. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Stormy prys Trump-prokureur
Die pornografiese ster Stormy Daniels, wat na bewering ’n affair met pres. Donald Trump gehad het, het sy voormalige prokureur Michael Cohen vir sy getuienis voor ’n paneel van die VSA se kongres … Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Polisielid vas wat prostituut glo verkrag
’n Polisielid van die Bellville-polisiekantoor in Kaapstad het in die hof verskyn nadat hy daarvan aangekla is dat hy ’n prostituut na bewering verkrag het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Brittanje sweet, maar nie oor Brexit
Brittanje het Dinsdag die warmste wintersdag gehad sedert temperature amptelik opgeteken word, het die land se weerkantoor bekend gemaak. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 N-Korea se eise oor sanksies kelder ooreenkoms
Pres. Donald Trump sê ’n ooreenkoms tussen Amerika en Noord-Korea kon nie beklink word nie weens Kim Jong-oen se “onaanvaarbare eise” dat sanksies teen die land opgehef moet word. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 2de man vas ná plaasaanval, verkragting
Elize Vermeulen (58) se goue halssnoer is gevind by die man wat haar na bewering verlede week tydens ’n plaasaanval naby Makwassie verkrag het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Eensame Loftus soek kwansuis liefde op Tinder
Loftus Versfeld het klaarblyklik so eensaam geword dat sy nou op die afspraak-app Tinder liefde soek. Nuus (28-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Swak ‘inligting’ mislei regering – regruk van intelligensiedienste noodsaaklik
Die swak inligting, of te wel intelligensie, waarmee die regering bedien word, is nie sonder gevolge nie. Sommer in ’n ommesientjie het pres. Cyril Ramaphosa twee sake waar persepsies harder as fei… Nuus (28-02-2019)
Maroela Eis dat besigheidstudie-eksamen ongeldig verklaar word
Die vakbond Solidariteit eis nou namens die Skoleondersteuningsentrum dat die 2018‑matriekeksamen vir die vak besigheidstudies ongeldig verklaar word. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Bush se dienshond kry nuwe tuiste
Oudpres. George H.W. Bush se dienshond, Sully, het ’n nuwe tuiste gekry nadat hy vir ’n wyle deel van die Bush-familie was. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Pakistan se lugruim steeds gesluit
Pakistan se lugruim was Donderdagoggend steeds gesluit terwyl spanning met Indië duisende vlugte wêreldwyd geraak het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Nog 'n tiener vas oor moord op video
'n Sesde hoërskoolleerling van Polokwane is Donderdagoggend weens die moord op Thoriso Themane (28) in hegtenis geneem. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 2 beseer in plaasaanval
’n Man en ’n vrou het Dinsdag geringe beserings opgedoen nadat hulle op hul plaas in Hermansberg, Mpumalanga, oorval is. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 00 gesluit . . .
Hoewel die M2-hoofweg tussen die Crown-wisselaar en Maritzburgstraat-afrit in Johannesburg nog nie gesluit is nie, is verkeer Donderdagoggend ontwrig. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Prasa se uitvoerende hoof bedank
Die Passasierspooragentskap (Prasa) het Donderdag aangekondig dat Sibusiso Sithole as uitvoerende hoof bedank het. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 SA ouers ook nou gewaarsku oor ‘Momo’-gedrog
Die Film-en-Publikasieraad (FPR) waarsku ouers om kinders se aanlyn aktiwiteite te monitor vir die Momo-uitdaging. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Trevor Manuel getuig voor Zondo
Oudmin. Trevor Manuel getuig vandag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (28-02-2019)
Netwerk24 My f** Marelize, mense kan nie genoeg kry nie
Dis dalk net die volgende gewilde Afrikaanse sêding. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Trump en Kim skielik uiteen sonder ooreenkoms
Pres. Donald Trump van Amerika en Kim Jong-oen, leier van Noord-Korea, se vergadering in Hanoi, Viëtnam is Donderdag kortgeknip, het die Withuis gesê. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Al 3 vermiste seuntjies van PE gevind
Drie vermiste kleuters van Motherwell, Port Elizabeth, is teen Woensdagaand gevind. Nuus (28-02-2019)
Maroela Een van drie vermiste kleuters opgespoor
Een van die driejarige kleuters wat Dinsdagaand spoorloos in Motherwell in die Oos-Kaap verdwyn het, is gevind. Nuus (28-02-2019)
Maroela Produksie van isotope by Pelindaba hervat
Isotope word in die mediese veld gebruik vir veral die bekamping van kanker en die sterilisasie van mediese instrumente, en kan hoogs winsgewend wees as die vervaardiging daarvan behoorlik en veili… Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Biodiversiteit stort in duie
Die biodiversiteit wat kosproduksie ondersteun, is besig om te verdwyn. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 AGHS-pille ‘kan lei tot psigose, verslawing’
Die medikasie vir AGHS kan by kinders tot psigose en dwelmverslawing lei, sê die akteur Hykie Berg, wat vir sy rol as dr. Conrad Bester in Binnelanders bekend is. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 Trump 'nie haastig' om ooreenkoms met Kim te bereik
Pres. Donald Trump van Amerika en Kim Jong-oen, leier van Noord-Korea, hou Donderdag 'n tweede rondte samesprekings in Hanoi, Viëtnam. Nuus (28-02-2019)
Netwerk24 M2 van vandag af deels gesluit
Motoriste in Johannesburg word herinner dat die M2-hoofweg tussen die Crown-wisselaar en en Maritzburgstraat-afrit van Donderdagoggend om 06:00 gesluit is vir dringende herstelwerk. Nuus (28-02-2019)