Netwerk24 Pastoor sê hy het nie beweer hy het lyk opgewek nie
Hoewel dit deur die krag van God moontlik is om dit te doen, het hy nooit beweer dat hy ’n man uit die dood opgewek het nie. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Onteiening moet in middestede plaasvind – Cyril
Grond in middestede en -dorpe moet geïdentifiseer word vir onteiening sonder vergoeding waarop hoë-digtheid-huisvesting ontwikkel kan word sodat gewone Suid-Afrikaners baie nader aan hul werkplekke … Politiek (27-02-2019)
Netwerk24 Besef iets is fout toe ma se foon af is
Hulle het geweet iets is nie pluis nie toe Hilary van Rooyen (53) van Durbanville se selfoon afgeskakel was. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Leiers moenie hulself verryk, sê Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa wil sien dat Suid-Afrika ’n land word waar daar gevolge is vir oortreders van staatskaping en waar die oppergesag van die reg die orde van die dag sal word. Politiek (27-02-2019)
Netwerk24 McBride tog nie enigste wat Opod kan lei, hoor komitee
Robert McBride is nie die enigste uit 57 miljoen Suid-Afrikaners wat die Opod kan lei nie en ondersoeke by dié waghondorganisasie sal voortduur, of hy nou aanbly of nie. Politiek (27-02-2019)
Netwerk24 Metro wil regulasies vir grondgebruik wysig
Die Kaapstad-metroraad beplan omvangryke veranderings aan die regulasies vir grondgebruik, wat ’n uitwerking sal hê op die ontwikkeling van eiendomme asook die sonering van grond. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Man vas oor miljoene rande se dollars in bagasie
’n Man wat na bewering ’n reuse-hoeveelheid oorsese valuta uit die land wou smokkel, het hom Maandag op die internasionale lughawe OR Tambo in doeanebeamptes van die Suid-Afrikaanse inkomstediens … Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Zondo bekyk firma wat R80 miljoen maak uit Vrystaat
Kontrakte met die Vrystaatse regering waarin Open Waters, ’n forensiese ouditmaatskappy, die afgelope 10 jaar tot R80 miljoen verdien het, het onder die aandag van die Zondo-kommissie gekom. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 ANC in Senekal ‘ignoreer stukkende pyp al 7 maande’
Die waterkrisis in die Setsoto-munisipaliteit (Senekal) is die gevolg van die ANC se nalatigheid, sê John Mathuhle, DA-raadslid. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Nuwe, veiliger metode om aambeie te behandel
’n Nuwe prosedure om aambeie te behandel is onlangs vir die eerste keer met groot sukses in Netcare-hospitale in Johannesburg en Kaapstad uitgevoer. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 EFF-lede sien rooi oor afdanking ná stadsaal se brand
Twee EFF-lede is woedend omdat die Mangaung-metro hulle vroeër afgedank het weens hul protes by die Bloemfonteinse stadsaal. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 KZN-ma kry borgtog
Die ma van Durban wat na bewering haar babadogter in ’n stormwaterdrein gelos het, is Woensdag op borgtog van R5 000 vrygelaat. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Egpaar vasgebind, met wapen gedreig
’n Egpaar is Woensdag in ’n huis in die Cape St. Martin- private natuurreservaat, naby Britanniabaai aan die Weskus, vasgebind en met ’n vuurwapen gedreig. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Polisielid vas oor vuil taal op padtekens
’n Polisielid van Virginia, kapt. Danie Fourie (53), wat glo dreigboodskappe en obsene woorde op padborde en selfs die mure van ’n Katolieke kerk geskryf het, is Woensdag in Welkom op borgtog … Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 1 van 3 vermiste kleuters opgespoor
Een van die drie vermiste kleuters in Motherwell, Port Elizabeth, is Woensdagmiddag naby ’n steengroef gevind. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Tot 100 spookwerkers in Vrystaatse onderwys ‘ontdek’
Tot 100 spookwerkers is “ontdek” toe Open Waters, ’n forensiese ouditfirma, vir die provinsiale regering ondersoekwerk by die Vrystaatse onderwysdepartement gedoen het. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Baba-ysbeertjie steel harte
Die dieretuin in Berlyn, Duitsland, het videomateriaal bekend gemaak van hul nuutste aankomeling, 'n baba-ysbeertjie. Kyk. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Man gee R60 m. vir neonatale eenheid ter ere van sy oupa
’n Anonieme skenker se ma en die minister van gesondheid het Dinsdag sy aan sy die Groote Schuur-hospitaal se opgeknapte neonatale eenheid amptelik geopen. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Man vas 3 dae ná moord in die Strand
Drie dae nadat Reggie Gordon (82) van die Strand vermoor is in die huis waar hy geloseer het, is sy vermeende moordenaar in hegtenis geneem. Nuus (27-02-2019)
Maroela Vodacom wysig voorwaardes om data te laat oordra
Die aankondiging kom nadat die selfoonverskaffer se oorspronklike plan om ʼn heffing vir die oordrag van data te vra met onsteltenis deur kliënte en die Suid-Afrikaanse telekommunikasieregulator beg… Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Beskuldigde sê pa en neef moes eerder in arres wees
Die 24-jarige man wat onder meer vir die moord op konst. Dwane Kemp van Port Elizabeth aangekla word, sê die polisie moes eerder sy pa óf neef as verdagtes aangekeer het. Nuus (27-02-2019)
Maroela Molefe blameer vir Optimum-myn se ondergang
“Dit was soos om met ʼn baksteenmuur te onderhandel. Dit was nie ʼn bespreking nie, dit was ʼn posisie. Ons het mense by Eskom hieroor uitgevra en hulle was net so verward soos ons.” Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 LUR’e by as Kaapse skool deursoek word
Die polisie en die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) deursoek weer Donderdag ’n Kaapse skool vir wapens, drank en dwelmmiddels. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Woensdag, 27 Februarie 2019
As dinge vandag te dol was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (27-02-2019)
Maroela Packham hoor oor tweede poging vir borgtog
Die staat voer aan Robert het ʼn stomp voorwerp gebruik om Gill mee oor die kop te slaan en het toe haar BMW met haar liggaam daarin aan die brand gesteek om sy spore dood te vee. Nuus (27-02-2019)
Maroela Polisievrou pleit vir ligte vonnis ná verhouding met bendelid
Beeming het gesukkel om die trane te keer toe sy aan die hof gesê het sy het reeds deur ʼn departementele verhoor gegaan. Sy het die media blameer dat hulle haar as die “bose een” uitmaak. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Man sê ouer vrou het by hom ‘aangelê’
Die vermeende moordenaar van ’n 53-jarige vrou van Kaapstad hou vol dat hy onskuldig is en dat sy in 2017 by hom “aangelê” het. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Aanvalle op Tafelberg neem toe
Die aanvalle op stappers en fietsryers op Tafelberg in Kaapstad neem toe met ses gewelddadige voorvalle wat vanjaar aangemeld is. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Man vas wat geld vra om krag weer aan te skakel
’n Man van Johannesburg is in hegtenis geneem nadat hy glo ’n inwoner se krag vir omkoopgeld van R2 000 weer aangeskakel het. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 KZN-premier wat flou word, sê hy gaan aftree
Willies Mchunu, premier van KwaZulu-Natal, gaan aftree ná die verkiesing in Mei. Politiek (27-02-2019)
Maroela Kommissie hoor oor Eskom se ‘ongewone’ steenkoolkontrakte
“Dit is nie ʼn gewone transaksie nie, maar as dit korrek bestuur word, glo ek dat dit sin maak, want jy bou ʼn kragstasie net daar by die hulpbron. Die koste-plus is nie vreemd nie … kyk eerder daarn… Nuus (27-02-2019)
Maroela Premier herstel vinnig ná hy flou word
Mchunu het gesê dat hy net wil huis toe gaan om te rus, maar Dhlomo het daarop aangedring dat hy by die hospitaal ʼn draai moet maak net om seker te maak alles is in orde. Nuus (27-02-2019)
Maroela Operasie vir hart-kleuter vervroeg
“Dit is nou net ʼn klipgooi weg. Daar is nie meer van uitstel nie.” Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Regsman in stryd teen tyd ná brugtragedie
’n Prokureur wat dalk siviele regstappe wil doen namens ouers wie se kinders deur die Hoërskool Driehoek-tragedie in Vanderbijlpark geraak is, is in ’n stryd teen tyd gewikkel. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Nog 2 veldwagters vas oor renosters
Twee veldwagters van Skukuza in die Krugerwildtuin is Dinsdag in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik by renosterstropery betrokke was. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Amahlathi onder administrasie geplaas
Die Oos-Kaapse regering het die Amahlathi-munisipaliteit onder administrasie geplaas. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 4 met ongelisensieerde wapens aan Oos-Rand vasgetrek
Vier mense is Dinsdag in Kwa-Thema aan die Oos-Rand in hegtenis geneem weens die besit van ’n ongelisensieerde haelgeweer, ’n R5-geweer en patrone. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Polisie laat vaar appèl teen Vearey, Jacobs
Meer as twee jaar nadat die polisie aangedui het dat hulle gaan appelleer teen ’n arbeidshofbeslissing dat twee senior polisiebeamptes in die Wes-Kaap weer in hul ou poste aangestel moet word, het … Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Sy verdien nie tronkstraf, meen polisievrou
Die polisievrou wat aan regsverydeling skuldig bevind is weens haar geheime liefdesverhouding met ’n berugte bendelid, het Woensdag lang trane gehuil toe sy die hof gesmeek het om haar nie tronkstraf … Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Moeilike besluit vir PA, maar Bobani moet uit
’n Mosie van wantroue teen die burgemeester van Nelson Mandelabaai is een van die moeilikste mosies tot nog toe vir die Patriotic Alliance. Politiek (27-02-2019)
Netwerk24 Deur zama’s gedreig, toe word hy vermoor
Simphiwe Kubheka (36) se harde werk en toewyding om die onwettige mynbedryf te bekamp, het volgens die staat tot sy dood gelei. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Hotel goedkoper as aftreeoord!
Terry Robison van Amerika se “aftreeplan” is besig om Facebook op horings te neem: Hy het uitgewerk dis goedkoper om in die Holiday Inn te woon as in ’n aftreeoord. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 ‘My pa is onaantasbaar,’ sê tienerbeskuldigde
“Ek weet my pa is onaantasbaar.” Dít is die gewraakte woorde van ’n leerling van die Capricorn High School in Polokwane wat in verband met die grusame moord op Thoriso Themane (28), ’n student van … Nuus (27-02-2019)
Maroela Premier sak ineen tydens provinsiale rede
Mchunu is daarna per ambulans na ʼn hospitaal geneem. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Alberts VF Plus se keuse vir premier in Gauteng
Die VF Plus kan met die hulp van minderhede met die EFF meeding as die naasgrootste opposisieparty in Gauteng. Politiek (27-02-2019)
Netwerk24 Hof sê nee vir Packham se appèl
Rob Packham, sakeman Kaapstad, wat daarvan aangekla word dat hy sy vrou, Gill Packham, vermoor en haar BMW-motor met haar lyk daarin aan die brand gesteek het, se aansoek om teen sy borgtog-uitspraak … Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Ysberg groter as Johannesburg breek af van Antarktika
’n Ysberg wat groter as Johannesburg is, gaan na verwagting binne weke van die Antarktiese ysbank afbreek. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Hy wou gaan hallo sê, toe vind hy sy vrou se lyk
Hy het so 11:20 die huis aangedoen om vir sy vrou te gaan hallo sê. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Jakkals prys wolf se stert
Noord-Korea het “ontsaglike” potensiaal, het pres. Donald Trump van Amerika Woensdag gesê enkele ure voordat hy Kim Jong-oen, leier van dié land, vir die tweede keer sou ontmoet. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Vlak van geweld skok, sê regter oor Rohde
Jason Rohde het eerder vir sy eie lewe geveg as om dié van sy vrou te red. Hy het sy vrou, Susan, vermoor en sy het ’n pynlike dood gesterf. Hy het die polisie en sy familie om die bos gelei deur dit … Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Hond met kanker gesoek ná sy weghol tydens ongeluk
In ’n ongeluk Dinsdag op die Bottelary-pad naby Stellenbosch, waarin agt mense beseer is, het ’n siek hondjie wat aan kanker ly en behandeling ontvang, weggehardloop. Nuus (27-02-2019)
Maroela Vrou skiet man by verkeerslig dood
Die man het glo sy hand by die motorruit ingesteek en probeer om die vrou se bejaarde ma te verwurg. Nuus (27-02-2019)
Maroela Jason Rohde gevonnis
“Susan was jou vrou. Sy het na jou gekyk vir beskerming en jy het daardie vertroue verbreek en haar aangeval en vermoor in jul private ruimte.” Nuus (27-02-2019)
Maroela Drie kleuters verdwyn spoorloos
Hul ouers het die polisie omstreeks 22:00 ontbied nadat die kleuters teen daardie tyd steeds nie gevind was nie. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Voetganger onthoof, motoris gee homself oor
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat inligting wat sommige lesers kan ontstel. | ’n Motoris (39) gaan binnekort in die hof verskyn ná ’n tref-en-trap-ongeluk in Hartswater in die Noord-Kaap waarin ’n … Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Pakistan skiet glo Indiese vegvliegtuie af
Pakistan beweer hy het Woensdag twee Indiese vegvliegtuie afgeskiet en teikens in Indië aangeval nadat dié land die vorige dag “terreurkampe” in Pakistan aangeval het. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Brandweer red vet rot wat vassit
Noodwerkers van die Duitse dorp Blenheim het ’n vet rot wat in ’n mangatdeksel vasgesit het, gered. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Raadslid pleit by Cyril vir hulp teen bendes
’n Raadslid van Bonteheuwel in Kaapstad het ’n pleidooi aan pres. Cyril Ramaphosa gerig vir sterker optrede teen bendegeweld en -moorde in die woonbuurt. Politiek (27-02-2019)
Netwerk24 4 klaskamers in brand verwoes
Vier klaskamers is in ’n brand by die Mabobothi Senior Secondary School in die Oos-Kaap vernietig. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 McBride se lot op pad hof toe
Die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie het uit verskeie oorde waarskuwings ontvang dat sy komende besluit oor Robert McBride se lot in ’n hof hersien sal word. Politiek (27-02-2019)
Netwerk24 Nog veeartse op dieselfde wyse geteiken
Die aanvallers wat die Pretoriase veearts dr. Freddie Malan verlede maand in sy praktyk vermoor het, is glo deel van ’n groep wat die afgelope maande verskeie ondernemings, meestal veeartspraktyke, … Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Wynand bekommerd oor saak met Fransman sloer
Die vrou wat die oud-ANC hoë Marius Fransman van seksuele teistering aankla, is bekommerd dat die saak sloer. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Soekgebied uitgebrei
Gespesialiseerde spoorsnyers en wildbewaarders wat op soek is na die leeu wat uit die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes ontsnap het, het die soekgebied uitgebrei. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 KZN-premier sak ineen tydens toespraak
Die premier van KwaZulu-Natal het Woensdag tydens sy provinsiale rede ineengesak nadat hy sy balans verloor en flou geval het. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 5 tieners vas vir moord wat op video vasgelê is
Vyf tieners van verskillende hoërskole in Polokwane is van die moord op Thoriso Themane (28) aangekla. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Man met vuurwapen stap tot in burgemeester se kantoor
Streng toegangsbeheer heers tans nadat ’n man daarin geslaag het om met sy vuurwapen tot in die kantoor van die burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro te stap. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Buhari het talle uitdagings in 2de termyn
Die herverkose president van Nigerië het reeds ’n uitdagende doenlysie, waaronder die herstel van sy olieryke land se ekonomie ná die resessie van 2016. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Nekbande gaan meer verklap oor Kalahari-leeus se gedrag
Navorsing word in die Kgalagadi-oorgrenspark gedoen oor hoekom Kalahari-leeus, anders as ander leeutroppe, ewe veel mannetjies as wyfies het, en hoe hulle hul energie verbrand. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Motor tref beampte toe hy rower agternasit
’n Lid van die Tshwane-metropolisiediens (TMPD) se taktiese eenheid is dood nadat ’n kar hom raakgery het terwyl hy ’n rower te voet gejaag het. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 3 PE-seuntjies (3) verdwyn spoorloos
Minstens 25 polisielede het tot in die vroeë oggendure van Woensdag die bosse in Motherwell, Port Elizabeth, na drie vermiste peuters deursoek. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Wêreld se kleinste babaseun mag huis toe gaan
Die kleinste babaseuntjie wat nog oorleef het, kon Woensdag huis toe gaan. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Walviskalf dood in moeras gekry
’n Boggelrugwalviskalf van sowat 8 m lank is dood gevind in ’n afgeleë moeras in die Amasone-rivier. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Kind dood toe huis brand
’n Kind is dood toe ’n brand Woensdagoggend by ’n huis in Nkanistraat, Wallacedene, aan die buitewyke van Kaapstad uitgebreek het. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Talle dood in brand by treinstasie in Kaïro
Minstens 10 mense is dood en meer as 20 is beseer nadat 'n brand by 'n treinstasie in Kaïro, Egipte, uitgebreek het. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 'Jy't jou vrou uitgestal soos 'n skouhuis'
Jason Rohde (50) is pas in die hooggeregshof in Kaapstad gevonnis vir die moord op sy vrou, Susan by die Spier-landgoed in Stellenbosch in 2016. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Kardinaal reguit tronk toe oor misbruik van kinders
Kardinaal George Pell, die hoogste amptenaar nóg van die Rooms-Katolieke Kerk wat skuldig bevind is aan seksoortredings, gaan reguit tronk toe nadat hy sy aansoek om borgtog teruggetrek het. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Klapjuffrou en bekende prokureur daag by hof op
Clarissa Venter, die onderwyseres van die San Souci Girls' High School in Rondebosch, Kaapstad, wat op video opgeneem is toe sy ’n leerling geklap het, verskyn Woensdag in die Wynberg-landdroshof. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 R27 m. vir universiteit se ruimteprogram
R27 miljoen. Dit is hoeveel die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) gaan kry om Suid-Afrika se wedloop na die buitenste ruim ’n hupstoot te gee. Nuus (27-02-2019)
Maroela Verkiesingskoors skiet op in parlementêre debat
Die politieke koorspen het deur die dak geskiet toe politieke partye mekaar in die Nasionale Vergadering in ’n parlementêre debat oor werkloosheid gepak het. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Jason Rohde vandag gevonnis
Jason Rohde word vandag in die hooggeregshof in Kaapstad gevonnis vir die moord op sy vrou, Susan. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Voormalige Glencore-hoof getuig voor Zondo
Clinton Ephron, voormalige bestuurshoof van die mynreus Glencore, getuig Woensdag in Johannesburg voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (27-02-2019)
Netwerk24 3 dood, 60 vermis in modderstorting by myn
Minstens drie mense is dood en sowat 60 ander is onder die puin begrawe nadat 'n myn in Sulawesi, Indonesië, ineengestort het. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Klapjuffrou by hof
Clarissa Venter, die onderwyseres van die San Souci-skool in Rondebosch, Kaapstad, wat op video opgeneem is toe sy ’n leerling geklap het, het Woensdagoggend voor 08:00 by die Wynberg-landdroshof … Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Bobani ‘min geskeel’ oor mosie van wantroue
Die burgemeester van Nelson Mandelabaai (NMB), Mongameli Bobani, sê dit skeel hom nie dat daar weer gepoog gaan word om hom uit die kussings te lig nie. Politiek (27-02-2019)
Netwerk24 Buhari as wenner van Nigerië se verkiesing verklaar
Die Nigeriese verkiesingskommissie het aangekondig dat pres. Muhammadu Buhari van Nigerië die presidensiële verkiesing gewen het.ne Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Huis stem om Trump se noodtoestand af te skaf
Die Amerikaanse huis van verteenwoordigers het Dinsdag pres. Donald Trump van Amerika se dreigemente van 'n veto totaal en al geïgnoreer toe hulle ten gunste van wetgewing gestem het wat die … Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Trump, Kim in Viëtnam vir samesprekings
Pres. Donald Trump het Dinsdag in Hanoi in Viëtnam aangekom vir samesprekings met Noord-Korea se Kim Jong Oen. Nuus (27-02-2019)
Netwerk24 Rohde, Cyril en die Klapjuffrou
Hier volg die belangrikste nuusgebeure in 'n neutedop. Nuus (27-02-2019)