Netwerk24 2 aangekeer vir dwelmhandel
’n Verdagte dwelmhandelaar, wat buite die polisiekantoor in Muizenberg, Kaapstad, met sy motor geparkeer het, is Maandagoggend saam met ’n vrou in hegtenis geneem. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Vier dood, 60 beseer in ongeluk op Molotopad
Vier mense is dood en 60 beseer toe ’n vragmotor en ’n bus by Kameeldrift in Gauteng Maandagmiddag laat gebots het. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Video dalk rede vir skuif van kinders uit kinderhuise
’n Video wat aan die lig gekom het, is dalk een van die redes waarom beweringe van rassisme by die Môrester-kinderhuise in KwaZulu-Natal ondersoek word. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 ‘Cele plaas politieke druk op parlement’
Bheki Cele wou met die brief waarin hy Robert McBride inlig dat hy nie sy termyn as uitvoerende direkteur van Opod sal verleng nie, die parlement dreig. Politiek (25-02-2019)
Netwerk24 Verkeersman een van slagoffers in skietery in Durban
Een van die mense wat Maandag in ’n skietery in ’n woonstel naby die hooggeregshof in Durban dood is, was ’n metropolisiebeampte. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Skok oor Botswana se olifant-plan
Bewaringsorganisasies het heftig te velde getrek teen pres. Mokgweetsi Masisi van Botswana se re­gering, wat dit oorweeg om olifante te laat jag. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Minister gee toe oor swartlyste
Adv. Michael Masutha moes bontstaan toe joernaliste hom gepeper het met vrae oor hoekom dit hom jare lank geneem het om uiteindelik teen amptenare op te tree. Politiek (25-02-2019)
Netwerk24 Koelkop vriend fnuik rowers
Heinrich Burgers het Maandagmiddag vanuit sy huis in Centurion met Brandon Bronkhorst in Montanapark, Pretoria, aanlyn speletjies gespeel, toe hy sy vriend oor die oorfone hoor sê: “Asseblief moenie … Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Regslui besoek moordhuis in O’hoorn
Die moordverhoor van Magdaleen Titus het in Oudtshoorn begin met ’n ondersoek ter plaatse by die huis by die infanterieskool, waar die lyk gevind is. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Vrou voer oorlog teen Brandfort se vullis
“Dis ’n vieslike besigheid! Die honde skeur die vullissakke oop, die mense krap daarin en op elke ou se sypaadjie lê die gemors.” Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Cyril ontken inmenging by jeugliga se leiersverkiesing
Pres. Cyril Ramaphosa het bewerings verwerp dat hy by faksies betrokke is en ’n spesifieke kandidaat vir die leierskap van die ANC-jeugliga steun. Politiek (25-02-2019)
Netwerk24 Brand naby Napier byna onder beheer
Die brand by Napier in die Overberg is 90% onder beheer en dit kan moontlik teen Dinsdagoggend heeltemal onder beheer wees, sê Reynhardt Geldenhuys, brandweerhoof van die Overberg-munisipaliteit. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Jiba bly by besluit om Booysen te vervolg
Adv. Nomgcobo Jiba ontken dat sy enigiets verkeerd gedoen het toe sy dit goedgekeur het dat Johan Booysen weens beweerde afpersing vervolg moet word. Politiek (25-02-2019)
Netwerk24 Metropolisieman, veiligheidswag in JHB doodgeskiet
Michael Sun het Maandag sy skok uitgespreek oor die sinlose dood die afgelope naweek van ’n metropolisieman en ’n veiligheidswag. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 ‘Kontant verbind Uber-man met rooftog’
’n Bestuurder van Uber is een van vyf verdagtes wat in hegtenis geneem is ná die skietvoorval verlede week by die Edenvale High School aan die Oos-Rand toe rowers op die skool toegeslaan het. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 ‘Ek slaap baie goed saans, dankie’
Angelo Agrizzi, voormalige Bosasa-baas wat ’n fluitjieblaser geword het, het ander mense aangemoedig om vorendag te kom en ook hul stories te vertel. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Vroue getuig oor stukke van liggaam op ongelukstoneel
Stukke van 'n liggaam het in die pad gelê, het twee vroue in die landdroshof getuig oor die ongelukstoneel waar ’n vrou op die N1-hoofweg middeldeur gery is. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 ‘My hart,’ sê ‘vroutjie’ toe skoot klap
Die deur van die wit Audi met die militêre nommerplaat het effens oopgegaan. Toe klap die skoot. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Ouers omgekrap oor UWK se atletiekbaan
Ouers is ontevrede oor die toestand van die atletiekbaan van die UWK waarop hul kinders tydens die WP-atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Nuus (25-02-2019)
Maroela Moloto-pad gesluit: 4 dood, 60 beseer tydens ongeluk
Vier persone is dood en 60 persone beseer, waaronder 10 kritiek, tydens ʼn ongeluk Maandag op die Moloto-pad in Kameeldrift in Pretoria. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Diere in skokkende toestande aangehou, hoor hof
Skokkende bewerings oor die toestande waarin honde, katte en ander diere in die PurrPaws-diereskuiling in die Vaaldriehoek aangehou word, word in hofstukke in die Vrystaatse hooggeregshof gemaak. Nuus (25-02-2019)
Maroela Eskom is van buite Eskom bestuur, sê Mabuza
Jabulani Mabuza, voorsitter van Eskom, het Maandag aan die Zondo-kommissie gesê belangrike besluite oor die kragvoorsiener is geneem deur mense wat nie binne die aangestelde strukture gestaan het n… Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Vrou van DA-leier in N-Kaap beledig glo burgemeester
Die slagordes word op die vooraand van ’n tussenverkiesing in Kimberley opgestel nadat ANC-lede, onder wie ’n gewese DA-raadslid, Maandag ’n klag van crimen injuria teen die vrou van die Noord-Kaapse … Politiek (25-02-2019)
Netwerk24 Maandag, 25 Februarie 2019
As dinge vandag te dol was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Eende soek water in woonbuurt
Inwoners van Vredekloof in Brackenfell, Kaapstad, is radeloos oor kolganse en eende wat in die buurt ronddwaal omdat ’n dam opgedroog het. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Vrou (62) in tuinwoonstel vermoor
Inbrekers het ’n 62-jarige vrou Saterdag in haar tuinwoonstel in Secunda in Mpumalanga vermoor. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Bejaarde man in Strand doodgesteek
Reggie Gordon (82) se hande en voete was met kabelbinders vasgebind en hy is verskeie kere met een van hul eie messe doodgesteek. Nuus (25-02-2019)
Maroela Man sterf tydens skietery in Lyttelton
ʼn Man, vermoedelik in sy 30’s, is Maandag dood en nog ʼn man beseer tydens ʼn skietery by ʼn taxistaanplek in Lyttelton, Centurion. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Hof hoor argumente oor ou SA vlag in April
Die Nelson Mandela-stigting en AfriForum gaan op 29 en 30 April na die gelykheidshof om te argumenteer oor of die tentoonstelling van die ou Suid-Afrikaanse vlag as haatspraak beskou kan word of nie. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 AfriForum dien besware in oor grondeis in Centurion
AfriForum het Maandag ’n memorandum met besware teen ’n residensiële grondeis in Centurion, Gauteng, aan die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming in Pretoria oorhandig. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Moordklag oor inbreker se dood
’n Man van Kirkwood het Maandag in die landdroshof verskyn in verband met die moord op ’n man wat glo by sy huis ingebreek het. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Oud-Bokke groet Gysie se dogter, René
“Julle is dapper muise!” het ds. Braam Coetzee die verwese Edmund (8) en Kayla O’Ehley (10) van die kansel af opgebeur in ’n aangrypende troosdiens in die NG kerk op Bredasdorp in die Wes-Kaapse … Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Musiekskool in Kaapstad sê hulle gaan nêrens nie
“Ons gaan nie skuif nie en dis dit. Kaapstad-metro moet maar doen wat hulle wil.” Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Saak teen man (31) laat vaar
Die aanklag teen ’n 31-jarige man vir die moord op André Gebhardt (52), ’n haarkapper van Riebeeckstad, Welkom, is Maandag laat vaar. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Saak oor bouwerk in Bo-Kaap uitgestel
Nadat die ontwikkelaars Blok Urban Living (Blok) nege nuwe respondente gelys het in die hofgeskil teen inwoners van die Bo-Kaap en die burgerlike en belastingbetalersvereniging van die Bo-Kaap, het … Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Rosedale-kliniek weer (tydelik) oop
Die Rosedale-kliniek is weer oop nadat dit langer as ’n week gesluit was te midde van ’n tekort aan dokters en verpleegsters. Nuus (25-02-2019)
Maroela Saak oor ou SA vlag dán in hof
“Die tyd het aangebreek om te erken dat die ou vlag ʼn simbool van ʼn misdaad teen die mensdom was.” Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Sanparke soek, mense hoef nie te vrees
Die leeu wat voorverlede Vrydag uit die Karoo Nasionale Park in Beaufort-Wes ontsnap het, ontwyk spoorsnyers nog, maar inwoners hoef nie vir hul lewe te vrees nie. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Man wat Matie probeer vermoor swaar gevonnis
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat 'n foto wat sommige lesers kan ontstel. ’n Man wat ’n student in haar woonplek in Stellenbosch met ’n skroewedraaier aangeval en beroof het, is meer as 20 jaar … Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Klasse by SUT in Bloem, Welkom afgestel
Klasse by die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) in Bloemfontein en Welkom is tot Woensdag afgestel nadat studente nog nie hul studiegeld ontvang het nie. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 ‘Dronk’ bestuurder ry beampte by blokkade raak
’n Verkeersbeampte van die Nelson Mandelabaai-metro is die afgelope naweek deur ’n taxibestuurder raakgery, wat glo meer as dubbeld oor die wettige alkoholperk was. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 ‘Hou op kla en stem vir Good’
Patricia de Lille, voormalige DA-burgemeester van Kaapstad, wil die gaping wat sy ook in die Noord-Kaapse kieser-mark raakgesien het, in die volgende twee dae vir haar nuwe Good-party ondersoek. Politiek (25-02-2019)
Netwerk24 Kodwa moet bewerings verduidelik, sê Dlamini
Die president van die ANC-vroueliga, Bathabile Dlamini, het Maandag gesê Zizi Kodwa, hoof van die presidensie, moet op die bewerings van verkragting teen hom reageer. Politiek (25-02-2019)
Maroela Albei ‘plaasmoordenaars’ wat ontsnap weer vas
Dries Botha het dae nadat hy op sy kleinhoewe in die Kleinfontein-omgewing aangeval is, in ʼn hospitaal in Johannesburg aan sy wonde beswyk. Nuus (25-02-2019)
Maroela Val van fiets glo nie oorsaak van 3-jarige se dood
Die pediater wat die driejarige Nina de Villiers behandel het voor sy oorlede is beweer haar dood was nie as gevolg van ‘n val van haar fietsie nie. Nuus (25-02-2019)
Maroela ‘Wit moet vir swart werk’, sê Malema
Malema het Maandag ʼn groot skare buite dié hof toegespreek nadat hy vlugtig verskyn het. Nuus (25-02-2019)
Maroela Vrou in hof ná sy glo onnie aanrand
Die 40-jarige vrou wat daarvan aangekla word dat sy ʼn onderwyseres met ʼn sambreel aangeval het, het Maandag vlugtig in die hof verskyn. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Saak wéér uitgestel
Die aanvang van die saak van ’n jong man wat van die moord op sy vriend se ma aangekla word, is vir die soveelste keer uitgestel. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Velddrift-leerlinge gestrand ná vervoer stopgesit is
’n Herrie het Maandag ontstaan nadat ’n hoërskool glo verskeie leerlinge van Velddrift in die Wes-Kaap ingelig het dat daar nie meer skoolvervoer vir hulle beskikbaar sal wees nie. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Macron weer gewilder, toon peiling
Pres. Emmanuel Macron van Frankryk se gewildheid is nou weer op die vlak waar dit was voordat die sogenaamde geelbaadjie-betogers die land op horings geneem het. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Moordenaar se saak uitgestel weens verslag
Die voorvonnisverrigtinge van die veroordeelde moordenaar Riyaad Salegie (27) is Maandag in die hooggeregshof in Port Elizabeth uitgestel. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Buffel-bedrieër moet tronk toe
Die man van Limpopo wat mense in verskeie provinsies vir jare lank uit derduisende rande geswendel het met buffel-jagtogte wat hy verkoop het, het tronkstraf gekry. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 ‘GladAfrica was rede vir tweespalt in Tshwane-metro’
Die omstrede GladAfrica-kontrak het tot binnegevegte in die Tshwane-metro gelei wat dienslewering benadeel het, sê die nuwe uitvoerende burgemeester, Stevens Mokgalapa. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Man getuig oor pistool in gesig ná verloofde gewond is
Die bestuurder van die wit Audi het sy vuurwapen so naby aan Johan Harmse se kop gehou dat hy die naam “Beretta” daarop kon lees. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 4 dood, 3 kritiek ná skietery in Durban
Vier mense is in ’n skietery by ’n woonstelblok naby die hooggeregshof in Durban dood. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Ministers sê wie se koppe rol dalk volgende
Talle staatsamptenare en regslui, wat die kantoorhoof van die staatsprokureur in Gauteng insluit, is geskors weens die aantygings van staatskaping in die departement van korrektiewe dienste (DKD) wat … Politiek (25-02-2019)
Netwerk24 Senegalese frons oor president se beloftes
Die Senegalese pres. Macky Sall se span sê hy is herverkies tydens die eerste ronde verkiesings Sondag in dié land, maar die opposisie sê ’n tweede verkiesingsronde is nodig. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Franschhoek-brande is nou heeltemal in bedwang
Die Franschhoek-veldbrande, wat sedert verlede Maandag gewoed het, is tans ten volle in bedwang. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Komitee hoef nie versoek toe te staan
Die parlement hoef nie gehoor te gee aan ’n versoek van Robert McBride om self sy kant van die saak te stel in die proses waarin sy lot as die uitvoerende direkteur van die onafhanklike … Politiek (25-02-2019)
Netwerk24 Vernietigende wind, hael in dele van KZN verwag
Swaar donderstorms word Maandagmiddag in groot dele van die land verwag. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Man kry R287 m. vir 39 jaar onskuldig in tronk
’n Amerikaner wat 39 jaar lank onskuldig in die tronk was vir ’n dubbele moord, gaan sowat R287 miljoen as vergoeding kry. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Laaste ontsnapte vas
Felix Mlambo, die laaste van twee vermeende plaasmoordenaars wat in Desember ontsnap het en daarmee die verhoor teen hom en ses ander in die weegskaal geplaas het, is weer in hegtenis geneem. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Guaidó en Pence vergader vandag
Venezuela se selfaangestelde tussentydse president, Juan Guaidó, en Amerika se visepresident, Mike Pence, ontmoet mekaar Maandag op die byeenkoms van die Lima-groep in Bogotá, Colombië. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 9-jarige meisie in gesig geskiet
’n Negejarige meisie, van die bendegeteisterde Hanover Park in Kaapstad, is in ’n bestendige toestand in die hospitaal nadat sy Saterdagaand in die gesig geskiet is. Nuus (25-02-2019)
Maroela Malema weer in hof
“Ons sal die geleentheid as ʼn verkiesingsbyeenkoms gebruik en Malema sal ondersteuners na die hofverrigtinge toespreek.” Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Tshwane-burgemeester kanselleer GladAfrica-kontrak
Stevens Mokgalapa, die nuwe burgemeester van Tshwane, het Maandagoggend aangekondig dat hulle hul kontrak met die omstrede GladAfrica gekanselleer het nadat albei partye saam tot dié besluit gekom … Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Optimisme voor Trump en Kim se ontmoeting
Suid-Korea koester verwagtinge dat Amerika en Noord-Korea dalk op hul ontmoeting Woensdag in Hanoi in Viëtnam die einde kan aankondig van die Koreaanse oorlog van 1950 tot 1953, berig die … Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Seun (10) van Bfn kritiek nadat hy raakgery word
’n Tienjarige seun is in kritieke toestand in ’n Bloemfonteinse hospitaal nadat hy deur ’n motor op die Ou Thaba Nchu-pad in Bloemfontein raakgery is. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Eskom-grootbaas getuig verder voor Zondo
Jabu Mabuza, voorsitter van die Eskom-direksie, getuig vandag verder voor die Zondo-kommissie oor die staatskaping by Eskom. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (25-02-2019)
Netwerk24 Dwelmhandelaar vas oor R700 000 se heroïen
’n Intelligensie-gedrewe operasie het gelei tot die inhegtenisneming van ’n dwelmhandelaar in Moreleta Park wat met dwelms van meer as R700 000 betrap is. Nuus (25-02-2019)
Netwerk24 Eskom se Jabu Mabuza getuig voort voor Zondo
Jabu Mabuza, voorsitter van die Eskom-direksie, sal na verwagting Maandag voortgaan met sy getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Politiek (25-02-2019)
Netwerk24 Moontlike onafhanklike groenkrag-verskaffing ‘niks nuut’
Die integrasie van onafhanklike groenkragverskaffers (REIPP’s) met ander vorms van kragopwekking by Eskom is “niks nuut nie”, sê Enoch Godongwana, die hoof van die ANC se subkomitee vir ekonomiese … Politiek (25-02-2019)
Netwerk24 'Hoe kan premier nie weet van haglike hospitaal? – DA
Verstopte dreine, lekkende dakke, stukkende lugversorging en te min matrasse. Politiek (25-02-2019)
Maroela Man sterf toe hy gaan fietsry
“Die man se mede-fietsryers het gevind hy is bewusteloos en het paramedici gebel om hulp te verleen.” Nuus (25-02-2019)