Netwerk24 Help om Maduro uit kussings te lig, vra Guaido
Die troepe wat lojaal is aan die Venezolaanse pres. Nicolás Maduro het hulpkonvooie van die buiteland Saterdag met geweld verjaag. Twee betogers is in die onluste dood. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Man van Zimbabwe verdwyn in see
’n 25-jarige Zimbabwiese man wat in Kaapstad woon, het vermis geraak in die water naby Dappat se Gat tussen Gordonsbaai en Kleinmond. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Man geskiet ná voorval in vliegtuig
’n Man wat Sondag die kajuit van van ’n Biman Bangladesh Airlines-vliegtuig probeer binnegaan het, is doodgeskiet. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Spesiale tribunaal van 8 regters hoor SOE-sake aan
Pres. Cyril Ramaphosa het ’n spesiale tribunaal aangestel sodat sake van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) vinniger afgehandel kan word ten einde geld en/of bates wat deur onreëlmatighede en … Politiek (24-02-2019)
Netwerk24 Niggie uit hospitaal na Chidimma (9) se begrafnis ná vloed
’n “Ontroosbare” Tuli Mrwebi (10) kon Saterdag saam met honderde roubeklaers finaal van haar niggie Chidimma (9) afskeid neem wat vroeër dood is toe sy deur vloedwater meegesleur is. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Treinvandale steeds nie agter tralies nie
Vier maande na die laaste voorval waarin treintrokke in Kaapstad aan die brand gesteek is, is daar nog nie ’n enkele oortreder skuldig bevind nie. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 3 vas oor kattebak vol mossels in Beaufort-Wes
Drie mans is die naweek in Beaufort-Wes in hegtenis geneem weens die besit van vier groot sakke mossels wat glo die hele kattebak van hul voertuig gevul het. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Talle honde uitgesit ná DBV ingryp
Byna ’n derde van die 45 honde waarop die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Benoni by twee internasionale hondeskou-beoordelaars beslag gelê het, is uitgesit. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Brand by Napier ‘70% in bedwang’
Die veldbrand by Napier is teen Sondagaand 70% in bedwang gebring. Die brand het Sondag omstreeks 12:00 buite dié Overbergse dorp ontstaan. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Veiligheid opgeskerp by Bfn mark ná rooftogte
Die varsproduktemark van die Mangaung-metro in Rudolf Greylinglaan in Bloemfontein se veiligheid word opgeskerp met onder andere ’n nuwe heining nadat sakelui en boere kla dat hulle naby die mark … Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Watersituasie beroerd in Grahamstad, hoop is op boorgate
“Kan ek asseblief water kry, ons het niks om te drink nie. Ons kan nie ons tande borsel nie en kan nie bad nie. Daar is geen water in die krane nie.”.\ Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Motorfietse brul vir Driehoek-kinders
Duisende motorfietsryers van oor Suid-Afrika het Sondag in ’n konvooi na die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark gery om geld in te samel vir leerlinge en hul families wat deur die onlangse … Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Brandfort al dae lank sonder water
Brandfort sal teen Maandag reeds ses dae lank nie water hê nie nadat ’n pyp gebars het en stakende werkers keer dat dit herstel word. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 DA ‘oorweeg koalisies’, EFF ‘kyk eers kat uit die boom’
Die EFF kyk eers die kat uit die boom voor hy enige besluite oor moontlike koalisies ná die verkiesing in Gauteng sal neem. Politiek (24-02-2019)
Netwerk24 Kushner besoek Midde-Ooste om oor vrede te praat
Jared Kushner, pres. Donald Trump van Amerika se skoonseun, is Saterdag na die Midde-Ooste om stukrag te gee aan die ekonomiese been van die VSA se langverwagte plan om vrede tussen Israel en die … Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 NW-regering wil mense help om vir hulself te sorg
Noordwes se department van landelike, omgewings- en landbou-ontwikkeling het pas R5,5 miljoen aan landbouprojekte in die provinsie bestee om armoede te verlig. Politiek (24-02-2019)
Netwerk24 Brexit kan tot 2021 uitgestel word, sê EU-bronne
Brexit, die egskeiding tussen Brittanje en die Europese Unie (EU), kan moontlik tot 2021 uitgestel word, berig The Guardian. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Cyril meer gewild as ANC, ‘maar hy het probleme’
Pres. Cyril Ramaphosa is waarskynlik die ANC se grootste bate vir die Mei-verkiesing – die party het hom nodig. Politiek (24-02-2019)
Netwerk24 Britse LP’s stem op 12 Maart oor Brexit
Theresa May, Britse premier, het Sondag onderneem dat LP’s teen 12 Maart oor haar Brexit-ooreenkoms sal kan stem. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Grahamstad se water-hoop nou op boorgate
Nadat Gift of the Givers verlede week tydens eksplorasieboorwerk in Makhanda (Grahamstad) op sowat 30 000 liter water per dag afgekom het, het die organisasie en die Rhodes-Universiteit saamgespan om … Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 AfriForum dien memorandum teen Centurion-grondeis in
Die burgerregte-organisasie AfriForum oorhandig Maandag ’n memorandum met sy besware teen ’n residensiële grondeis in Centurion, Gauteng, aan ’n verteenwoordiger van die minister van landelike … Politiek (24-02-2019)
Netwerk24 Ons is nie polisie of hof, sê ANC aan ‘verkragte’
Die ANC is nie ’n polisiestasie óf ’n hof nie en kan daarom nie bewerings van verkragting teen Zizi Kodwa, hoof van pres. Cyril Ramaphosa se kantoor by Luthuli-huis, ondersoek nie. Politiek (24-02-2019)
Netwerk24 Vrou op plaas aangeval, aangerand
’n Middeljarige vrou is Saterdagmiddag op ’n plaas buite Kokstad in KwaZulu-Natal deur gewapende mans aangeval. Sy is ernstig beseer. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Leiding beskikbaar vir bestuur van menslike hulpbronne by skole
Hy hoop dat sy boek, Menslikehulpbronbestuur in openbare skole: ’n Praktiese handleiding, leiding kan bied oor die belangrike aspekte van menslikehulpbronbestuur in openbare skole. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Spanne wil seker maak kole vlam nie op
Die brand in die berge by Franschhoek is teen Sondag in bedwang gebring nadat vier helikopters en groot spanne brandslaners die laaste paar dae saam gewerk het om dit te beveg. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Man steek glo vriend dood oor geld
Die polisie in Bloemfontein ondersoek ’n klag van moord nadat ’n 26-jarige man Saterdag deur sy vriend met ’n mes ná ’n rusie oor geld naby ’n begraafplaas in die stad dood gesteek is. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Moord op ‘sagmoedige’ inwoner skok Velddrif
Mense van die Weskusdorp Velddrif is geskok na die moord op ’n 73-jarige inwoner. Nuus (24-02-2019)
Maroela Tribunaal moet ‘korrupsiegeld’ vinniger verhaal
Pres. Cyril Ramaphosa het ʼn spesiale tribunaal op die been gebring om geld en of bates wat weens onreëlmatighede of korrupte wyse deur staatsinstellings verloor is, vinniger te verhaal. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Toeris kry glo hartaanval in die see
’n Buitelandse toeris is dood toe hy vermoedelik ’n hartaanval gekry het in die vlak seewater by Jeffreysbaai. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 3 seuns verdrink in Vaalrivier
Drie kinders het Saterdag by ’n sogenaamde mensgemaakte hawe in die Vaalrivier naby Deneysville in die Vrystaat verdrink. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Baba by toilet gevind
’n Inwoner van Rammulotsi, Viljoenskroon, het op ’n tien dae oue babameisie afgekom waar sy in ’n leerbaadjie toegedraai en in die geboutjie van ’n buitetoilet neergesit is. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Onnie beseer toe ma haar glo met sambreel aanrand
Die ma van ’n leerling by ’n skool in Noordwes het glo aan ’n onderwyser gesê sy sal haar “ ’n les leer” voordat sy die onderwyser na bewering met ’n sambreel aangerand het. Nuus (24-02-2019)
Maroela Eskom draai brieke aan met regstelaksie
“Dit is niks anders as ʼn soort moratorium op regstellende aksie midde ʼn krisis nie.” Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Hof gee haastige motorfietsryer se R2 500-boete terug
’n Motorfietsryer van Benoni in Gauteng wat eers swaar gestraf is vir spoed het dit gelukkig getref toe sy boete van R2 500 en skuldigbevinding in die Vrystaatse hooggeregshof tersyde gestel is. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 'Mamma, ek gaan dood,' sê kind voor swaai haar tref
“Mamma, mamma, ek gaan dood.” Dít was die woorde van ’n bebloede Zoë Uithaler (10) van Kimberley kort nadat ’n swaai haar in die gesig getref het. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Bekende bots teen beeste, sterf
Nathan du Preez (63), bekende oud-Goudvelder, is op slag dood toe hy tussen Allanridge en Bothaville met sy motor in vier koeie vasgery het. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 5 kinders verdrink in Vrystaat
Altesaam vyf kinders het die afgelope week in die Vaaldam en in ’n gruisgat in die Vrystaat verdrink. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Video help rower vastrek
Die polisie het ’n verdagte in hegtenis geneem nadat ’n vrou onlangs in Muizenberg naby Kaapstad van haar selfoon en haar handsak beroof is. Nuus (24-02-2019)
Maroela Man in motorhuis vermoor, in seil toegedraai
Erasmus het gesien die bakkie staan in die motorhuis en het ʼn bondel swart plastiek gewaar. “Toe vat ek daaraan en voel dit is my pa.” Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Man ingewag, vermoor en in seil toegedraai
Bure van Gert Burger (65) van Kroonstad het hom waarskynlik ingewag en op ’n plastiekseil vermoor sodat bloed nie op sy motorhuis se vloer moes mors nie. Nuus (24-02-2019)
Maroela Franschhoek-brand in bedwang
Ondanks dié vordering is daar twee faktore wat kommer wek. Nuus (24-02-2019)
Maroela Drie kinders verdrink in Vaaldam
Drie jong seuns het Saterdagmiddag in die Vaaldam in die Vrystaat verdrink. Nuus (24-02-2019)
Maroela Ouer vas wat glo onnie aanrand
ʼn 40-jarige vrou is in hegtenis geneem nadat sy glo Vrydag haar seun se onderwyseres aangerand het. Nuus (24-02-2019)
Maroela Maimane se plan vir SA
Mmusi Maimane, leier van die DA, het Saterdag die party se “plan vir verandering” uiteengesit met die bekendstelling van sy verkiesingsmanifes.  Nuus (24-02-2019)
Maroela ANC-hoë ontken beskuldiging van verkragting
“Ek sal nie rus tot ek die identiteit vasgestel het van diegene agter hierdie vuilspel wat hulle van hul apartheidsmeesters en -hanteerders geleer het nie.” Nuus (24-02-2019)
Maroela Ses dood in gru-botsing
“Meganiese toerusting moes gebruik word om die mans uit die wrakke te bevry.” Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 Nuwe unie wil kaalvuis inklim
’n Nuwe landbou-unie wat ontevrede is met huidige pogings om vir boere se eiendomsregte te veg, word Donderdag in Pretoria van stapel gestuur. Politiek (24-02-2019)
Netwerk24 Eskom sê skuld is eintlik Nersa s’n
’n Paar beweerde foutiewe optelsomme en verlore e-posse kan kragverbruikers nou miljarde rande kos en kragtariewe met tot 50% laat styg. Politiek (24-02-2019)
Netwerk24 ‘Mamma, hierdie kinders is baie weird'
Die 200 kinders wat verlede week uit kinderhuise in KwaZulu-Natal verwyder is, is deur hel by die nywerheidskole en kinderhuise waar hulle tydelik gehou is. Nuus (24-02-2019)
Netwerk24 ‘Kleuter is geskiet’
Die ouers van ’n driejarige kleuter wat voorverlede Sondag dood is, blykbaar nadat sy van haar fietsie afgeval het, het na bewering nie vir dokters presies vertel wat gebeur het nie. Nuus (24-02-2019)