Netwerk24 Tante (82), 300 drawwers pak Fordyce by Parkrun
Dit was so hittete of ’n 82-jarige “parkrunner” het Saterdagoggend ’n lid van die bekende Fordyce-gesin fisiek te lyf gegaan toe sy aanbied om die bejaarde vrou se strepieskode te skandeer. Nuus (23-02-2019)
Netwerk24 ANC-hoë beskuldig van verkragting
Jesse Duarte, adjunksekretaris-generaal van die ANC, het Saterdag bevestig dat ’n hoë amptenaar in die party aangekla word van verkragting. Politiek (23-02-2019)
Maroela Komitee wil vakante posisies in SAUK-raad vinnig vul
Mkhize het gesê kandidate sal onderworpe wees aan die verifikasie van hul kwalifikasies, sekuriteitsklaring en openbare insae. Nuus (23-02-2019)
Netwerk24 Prof. Tjaart van der Walt in Potch dood
Prof. Tjaart van der Walt, voormalige rektor van die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO), is Vrydagaand dood. Nuus (23-02-2019)
Netwerk24 Dak stort ineen waar skoolleiers sou byeenkom
Minder as 24 uur voordat leerlingleiers van skole oor Gauteng heen in die ouditorium van ’n kerk byeen sou kom, het die dak van die gebou weens swaar reën ineengestort. Nuus (23-02-2019)
Netwerk24 Geveg teen Franschhoek-brand vorder
Brandbestryders het teen Saterdagoggend goeie vordering gemaak om die brand in die berge by Franschhoek te bestuur. Nuus (23-02-2019)
Maroela Centurion-grondeis: ‘Minister paai belastingbetalers’
“Ons sal nie toelaat dat belastingbetalers se geld gemors word op opportunistiese eise nie.” Nuus (23-02-2019)
Netwerk24 Tyd om SA te bevry van sy bevryders, sê Maimane
Dit het tyd geword dat Suid-Afrika bevry word van sy bevryders, het Mmusi Maimane, DA-leier, Saterdagmiddag met die bekendstelling van sy party se verkiesingsmanifes in ’n volgepakte Randse Stadion … Politiek (23-02-2019)
Maroela Maimane: ‘Korrupsie het mense se waardigheid gesteel’
Mmusi Maimane, leier van die DA, het Saterdag tydens die party se bekendstelling van sy verkiesingsmanifes gesê Suid-Afrika kort verandering. Nuus (23-02-2019)
Maroela Oud-Bok se dogter tydens troosdiens onthou
René O’Ehley, dogter van die oud-Springbokheelagter Gysie Pienaar, is op 15 Februarie in ʼn motorongeluk op die N2 tussen Botrivier en Caledon oorlede. Nuus (23-02-2019)
Netwerk24 DA se kandidatelyste byna gereed
Die DA hoop om sy kandidatelyste vir die komende algemene verkiesing op 8 Mei binne die volgende twee tot drie weke openbaar te maak. Politiek (23-02-2019)
Netwerk24 DA wil Gauteng vat met koalisieregering
Die DA oorweeg dit om deur ’n koalisieregering ná die nasionale verkiesing beheer oor Gauteng by die ANC af te rokkel. Politiek (23-02-2019)
Maroela Centurion-areas sonder krag ná substasie brand
Talle buurte in Centurion is sonder krag nadat ʼn substasie Vrydagaand tydens ʼn storm deur weerlig getref is. Nuus (23-02-2019)
Maroela R. Kelly amptelik aangekla
Hy sal tereg staan op tien aanklagte van seksuele misbruik waarby minstens vier slagoffers, tussen 13 en 17 jaar oud, betrek word. Nuus (23-02-2019)
Maroela Franschhoek-brand: Duisende ha al verwoes
“Die warm weer gedurende die nag het veroorsaak dat die brand in die Assegaaibos-area versprei het na die digte plantegroei.” Nuus (23-02-2019)
Maroela Onnie in hospitaal ná ouer haar glo aanrand
ʼn 52-jarige onderwyseres van ʼn laerskool in Noordwes is in die hospitaal nadat sy glo Vrydag deur ʼn ontstoke ouer aangerand is. Nuus (23-02-2019)
Netwerk24 ‘See van blou’ Saterdag verwag as DA sy manifes bekendstel
Die DA sê hulle verwag dat die Randse Stadion in Johannesburg Saterdag ’n see van blou gaan wees. Politiek (23-02-2019)
Maroela Centurion-grondeis: ‘Geen rede tot paniek’, sê minister
Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming het gesê daar is geen rede tot paniek oor die Centurion-grondeis wat ongeveer 4 000 hektaar se eiendom raak en nagenoeg 2 000 huisgesinne … Nuus (23-02-2019)
Maroela Video van rooftog lei polisie na verdagte
Die video wys hoe die vrou verbete terugveg teen die rowers. Nuus (23-02-2019)
Praag Zimbabwe binnekort sonder brood weens valutatekort
Zimbabwe kan binne 'n week sonder brood wees nadat meelvoorrade afgeneem het weens die land se versuim om  vir ingevoerde koring te betaal, volgens 'n vertroulike brief wat Maandag aan bakkers deur … Nuus (23-02-2019)