Netwerk24 ‘Versnel grondhervorming om populisme te keer’
As grondhervorming nie bespoedig word nie, gaan al hoe meer Suid-Afrikaners “verwoestende” populistiese beleide begin ondersteun, sê prof. Ben Cousins van die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) se … Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 Mrwebi ‘voel soos aangeklaagde’
Adv. Lawrence Mrwebi, geskorste spesiale direkteur en hoof van die gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), beskou die Mokgoro-kommissie as “uiters … Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 ‘Moenie paniekerig raak oor grondeis nie’ – minister
Maite Nkoana-Mashabane, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, sê daar is geen rede vir inwoners van Centurion en omliggende gebiede om “paniekerig te raak” oor ’n reuse-grondeis in … Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 Druk glo op May om gou te bedank
Theresa May, Britse premier en leier van die Konserwatiewe Party, is glo onder druk deur kabinetslede en senior lede binne haar eie party om binne die volgende drie maande uit haar amp te bedank. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 R10 000 vir dierehawe se gesteelde bokke en skape
Waar is Bambi, Butter Cup, Violet, Oscar, Max en hul ander dieremaats? Dié vraag gee Maria Conradie van die Animal Ambulance-dierehawe in Pretoria slapelose nagte nadat sewe van hul skape en sewe … Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Brandfort al dae sonder water
Die Vrystaatse dorp Brandfort is wéér in die nuus weens waterprobleme. Die dorp is die afgelope vier dae sonder water en stakers weier om die stukkende waterpyp te herstel. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Kandidaat (25) bedank ANC vir vergifnis
Was dit nie vir die ANC se goedgesindheid en vergifnis ná apartheid nie, sou die land se toekoms onseker gewees het, sê die 25-jarige Oliver Copley, die jongste van die kandidate in die … Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 DA eis Vrystaat moet krag-wanbetalers vasvat
Vrystaatse munisipaliteite is die grootste wanbetalers van Eskom-rekeninge onder ANC-munisipaliteite in Suid-Afrika. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Kinders begin terugkeer na kinderhuise in KZN
Van die kinders wat verlede naweek deur die departement van maatskaplike ontwikkeling uit die Môrester-kinderhuise in KwaZulu-Natal verwyder is, begin geleidelik terugkeer. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Eskom begin optree teen konkelaars - Mabuza aan Zondo
Die tesourie het aanbevelings gedoen waarvan die Eskom-raad reeds sommige begin toepas het. Dit sluit in strafregtelike klagte en siviele eise teen individue in. Kriminele klagte is ook by die Valke … Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 Taxibestuurder skiet man en jaag weg
’n Taxibestuurder het Vrydag vermoedelik in ’n voorval van padwoede ’n 61-jarige motoris in Pinetown, KwaZulu-Natal, in die kop en maag geskiet en weggejaag. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 1 week, 4 taxi’s, 88 passasiers te veel
Die vierde taxibestuurder dié week is Donderdag in Port Elizabeth vir oorlading vasgetrek Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Suzman-stigting wil hof toe oor McBride, Opod
Die Helen Suzman-stigting (HSS) wil die hofbevel wat die parlement die mag gee om Robert McBride se lot as uitvoerende direkteur van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) te bepaal, ter … Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 Kaapse polisieman aangekla van verkragting
’n Polisiehoë van Kaapstad, wat daarvan beskuldig word dat hy ’n vrou verkrag het, het Vrydag in die plaaslike landdroshof verskyn. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Digte rook belemmer soektog in Gloria-myn
Die soektog na die oorblywende vermeende koperdiewe wat op 6 Februarie ná ’n gasontploffing in die Gloria-steenkoolmyn vasgekeer is, sal eers Maandag hervat. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Parlement haastig met SAUK-raad
Die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie wil oor drie weke gereed wees om agt vakatures in die SAUK-raad te vul. Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 Botswana wil olifantjag glo weer wettig
Die Botswana-regering is glo op die punt om die verbod op die jag van olifante wat sedert 2014 geld, op te hef omdat plaaslike gemeenskappe “gedurig in konflik met dié diere is”. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Vrese oor arseen in water ná brand ‘ongegrond’
Vrese dat arseen moontlik in waterbronne in die Karatara-gebied naby Knysna beland het nadat 'n saagmeule byna afgebrand het, blyk ongegrond te wees. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 ‘Grondhervorming nodig vir ekonomiese ontwikkeling’
Grondhervorming kan die “ekonomie na nuwe hoogtes neem,” sê Nkosazana Dlamini-Zuma, minister in die presidensie. Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 MRK bekyk ‘verkragting’ van seun (9) by skool
Adv. Bongani Majola, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK), het die private skool in Noordwes waar ’n negejarige seun glo gesodomiseer is, Vrydag besoek. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Glasskerwe spat toe man vlugtende verdagte beetkry
’n Man van Bloemfontein is met ’n stuk gebreekte glas gesteek toe hy in ’n onderonsie met ’n vermeende dief betrokke geraak het. Nuus (22-02-2019)
Maroela Leerling hof toe na onnie haar klap
Volgens die meisie se regsverteenwoordigers word die voorval as ʼn onderonsie tussen die onderwyseres en die leerder afgemaak, maar is dit eerder “misbruik van mag en die boelie van ʼn leerder wat ni… Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Oud-Springbok word pa
Juan de Jongh, oud-Springbokrugbyspeler, het Woensdag pa geword van ’n dogtertjie. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Weeskind wat meisie red, word dalk polisieduiker
’n Weeskind wat ’n tienjarige vriendin uit die vloedwater in Batho, Bloemfontein, gered het, gaan as polisieduiker opgelei word. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 ‘Staatskaping in VS vervolmaak,’ sê DA
Staatskaping is in die Vrystaat uitgevind en vervolmaak onder die leierskap van sy vorige premier, Ace Magashule. Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 Pad beskadig in protesoptrede
Mayixhalestraat in Mosselbaai is weer oopgestel vir verkeer ná protesoptrede Donderdagaand waarin die padoppervlak beskadig is. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Vrydag, 22 Februarie 2019
Net voor jy jou skoene uitskop en gaan naweek hou - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Brandgevaar by Franschhoek afgeweer
Brandbestryders van die Kaapse Wynland het Vrydag daarin geslaag om ’n verwoestende brand wat die Bolandse dorp Franschhoek bedreig het, uit die dorp en weg van landbou-eiendom te hou. Nuus (22-02-2019)
Maroela Gloria-myn: Dodetal styg tot 18
“Die reddingswerkers kon nie voortgaan met hul bedrywighede nie weens erge rook en sal Maandag die proses voortsit.” Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Seun vas oor pa se gesteelde wapen by rooftog
’n Vuurwapen wat gekry is op die plek waar ’n polisiebeampte in Port Elizabeth doodgeskiet is, was die sleutel tot die inhegtenisneming van die enigste oorlewende verdagte in die saak. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Leerling wat geklap is, dien klag by gelykheidshof in
Die gr. 9-leerling by die Sans Souci Girls’ High School wat deur ’n onderwyseres by die skool deur haar gesig geklap is, het ’n klag teen die skoolbeheerliggaam en die onderwyseres ingedien. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Uber-bestuurder aangekeer ná rooftog by skool
’n Uber-bestuurder is die vyfde verdagte wat in hegtenis geneem is ná ’n rooftog Donderdag by die Edenvale High School aan die Oos-Rand. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 2 eienaars, 1 toeskouer tronk toe
WAARSKUWING: Die onderstaande berig bevat foto’s wat lesers kan ontstel. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 NVG skors omstrede Lepinka voorwaardelik
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het Jackie Lepinka, wat glo maandeliks omkoopgeld van die dienstemaatskappy Bosasa gekry het, voorwaardelik geskors. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Vryburg se ‘bollie-brigade’ weer bedrywig
Vryburg se “bollie-brigade” was vroeg Vrydagoggend weer bedrywig toe hulle die tweede keer vandeesweek menslike ontlasting by die plaaslike munisipaliteit se ingang gegooi het. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Enron se hoof uit tronk vrygelaat
Jeffrey Skilling, die eertydse hoof van die energiereus Enron, is uit die tronk vrygelaat. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Ontvoerde seun deur taxibestuurder gehelp
’n Laerskoolseun is helder oordag in Welkom gegryp en in ’n swart Kia-paneelwa gegooi toe hy gaan draf het. Sy mond is toegeplak en hy is geblinddoek. Hy is ook verskeie kere teen die kop geklap. Nuus (22-02-2019)
Maroela Drie tronk toe gestuur oor hondegeveg
“Nadat hulle hul honde gedwing het om aan die bloedige geveg deel te neem, het hulle die bloeiende, ontwaterde diere, wat albei baie ernstig beseer was en gebreekte bene opgedoen het, byna 2 km deu… Nuus (22-02-2019)
Maroela Man kritiek ná padwoede-voorval
Die man is in sy kop en maag geskiet. Nuus (22-02-2019)
Maroela Antonio stappie nader aan lewe buite hospitaal
“Vir die eerste keer in twee weke kon hy weer die son en wolke sien. Hy was baie dankbaar daarvoor.” Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Noord-Korea sny rantsoene tot 300 g per dag
Noord-Korea waarsku ’n tekort aan sowat 1,4 miljoen ton kos staar hom vanjaar in die gesig en hy moet daaglikse rantsoene bykans halveer. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Hiér is wenkaartjie vir Powerball gekoop
Nadat dit bekend geword het dat die wenner van R232 miljoen sy of haar kaartjie by dié winkel gekoop het, staan mense in rye om te sien of hulle dalk ook gewen het. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Aussie kry 6 lewenslange strawwe vir straatslagting
’n Australiër wat ses mense doodgery het toe hy op 20 Januarie 2017 met ’n motor tussen ’n klomp voetgangers in ’n besige Bourkestraat in Melbourne ingejaag het, is tot lewenslange tronkstraf … Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Herstelwerk kom ná ouers skool sluit
Hulle wil nie hê Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, moet oor ’n paar maande ouers kom troos omdat hul kinders by die skool dood is nie. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 ‘Uitgestorwe’ skilpad ná 100 jaar gekry
’n Skilpad van ’n spesie wat as uitgestorwe beskou is, is op die eiland Fernandina in die Galápagos-eilandgroep gevind. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Sterk aardbewing skud Ecuador, Peru
’n Aardbewing van 7.5 is Vrydag op die grens van Peru en Ecuador gemeet, sê die Amerikaanse geologie-agentskap (USGS). Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Jackson se boedel dagvaar HBO oor ‘Leaving Neverland’
Die eksekuteurs van Michael Jackson se boedel dagvaar die televisiekanaal HBO vir kontrakbreuk. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 SA ontwerper se pienk jas tref die kol
’n Pienk jas van kuns-volstruisleer het die naam van ’n jong Suid-Afrikaanse ontwerper stewig in die internasionale modewêreld gevestig. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Kokaïen van R3 miljoen op lughawe gekry
Ná maande se intensiewe ondersoek het die doeane by die O.R. Tambo-lughawe buite Johannesburg Vrydag op ’n vermeende dwelmsmokkelaar toegeslaan. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 VS pomp nog R7 m. in omstrede visteel-projek
Die Vrystaatse departement van landbou gaan vanjaar nog R7 miljoen in die Gariep-visteelprojek pomp, sê dr. Benny Malakoane, LUR vir landbou. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Kabinetopstand bedreiging vir Brexit
Theresa May word deur die ernstigste kabinetopstand van haar termyn as premier in die gesig gestaar. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 SAID slaan toe op Bosasa
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het Vrydag op die hoofkantoor van die omstrede dienstemaatskappy, Bosasa, toegeslaan. Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 Supra praat oor ‘politieke oplossing’
Supra Mahumapelo, voormalige voorsitter van die ANC in Noordwes, en die party se provinsiale taakspan (PTT) het ooreengekom om oor die detail van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) se … Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 Bosasa-werkers uitgesluit by hoofkantoor
Werknemers van African Global Operations (AGO), voorheen bekend as Bosasa, is Vrydag deur likwidateurs uit hul hoofkantoor in Krugersdorp gesluit. Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 Ontsnapte leeu 1ste keer gewaar
Die leeu wat uit die Karoo Nasionale Park in Beaufort-Wes ontsnap het, is Donderdag die eerste keer gesien sedert hy verlede Vrydag in die Molteno-pas gewaar is. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 ’n Fees van kinderteater
’n Kind leer haar liefde vir taal en musiek by haar ouers. ’n Ouer geniet taal en musiek deur die oë en ore van sy kind. Kom geniet vanjaar se kinderteater-aanbod – vir oud en jonk – by die US … Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Arbeidsparty in Brittanje verloor nóg 'n wetmaker
Nog Britse wetmaker het uit die Arbeidsparty bedank. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Regter raak ongeduldig oor Coetzee-huurmoordsaak
Die verhoor van Petina Coetzee (45) wat na bewering in Oktober 2016 moordenaars wou huur om haar man, Austin Coetzee (67) te vermoor, is Vrydag in die hooggeregshof in Kaapstad vir nog ’n voorverhoor … Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Poetin dreig Amerika met missielkrisis
Pres. Wladimir Poetin sê Rusland se weermag is gereed vir ’n missielkrisis soos die Kubaanse missielkrisis in 1962, as dit is wat Amerika wil hê. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Nog ’n Driekhoek-tragedie wat wag?
Die Gautengse departement van onderwys doen niks aan die verkrummelende infrastruktuur by die Ennerdale Sekondêre Skool nie. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Vrou dood ná ete by ‘Michelin’-restaurant
’n Vrou is dood en 18 mense is siek nadat hulle sampioene in ’n restaurant in Spanje geëet het wat in die Michelin-gids as uitmuntend beskou word. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Vrou (84) in haar woonstel oorrompel
Vier mans, gewapen met messe en skroewedraaiers, het Vrydagoggend ’n bejaarde vrou in haar woonstel in Port Elizabeth oorrompel, vasgebind en beroof. Nuus (22-02-2019)
Maroela Groepe slaags oor Namakwalandse diamante
Dié onwettige delwery by Kleinsee het reeds verlede jaar begin en sedertdien stroom plaaslike inwoners en fortuinsoekers uit ander provinsies na die gebied in ʼn hoop op kitsrykdom. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Eskom-grootbaas getuig voor Zondo
Jabu Mabuza, voorsitter van Eskom se direksie, getuig voor die Zondo-kommissie oor die korrupsie by dié kragverskaffer. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (22-02-2019)
Netwerk24 Daar is lig in die tonnel
Onderhandelaars van Brittanje en die Europese Unie (EU) wil glo niemand opgewonde maak nie, maar diplomate sê die kanse om ’n Brexit-ooreenkoms te beklink wat aanvaarbaar vir die Britse parlement sal … Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Israel se ruimtetuig op pad maan toe
Israel het Donderdagaand ’n onbemande tuig die ruimte ingestuur om ’n sagte landing op die maan te doen. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 5 Edenvale-rowers wat vlug kaap glo Uber-bestuurder
Die polisie is op soek na nog vyf verdagtes wat betrokke was by die rooftog by Edenvale High School aan die Oos-Rand. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Skole samel duisende in vir Hoërskool Driehoek
Elke sent tel en kan ’n verskil maak. Dit het ’n oudonderwyser bewys wat ná die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ’n projek begin het waarmee daar uiteindelik R88 000 ingesamel … Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Julle het regte, gebruik dit
Bheki Cele, minister van polisie, het die polisie Donderdag daaraan herinner dat hulle dodelike geweld mag gebruik. Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Smollett het ‘die pyn van rassisme uitgebuit’
Die polisiehoof in Chicago in Amerika sê die Amerikaanse akteur Jussie Smollett (36), wat in die Empire-reeks verskyn, het omdat hy ongelukkig oor sy salaris by Empire is, twee broers betaal om voor … Nuus (22-02-2019)
Maroela Man in Reserwebank vasgetrek oor vervalste geld
Die man het aan een van die Reserwebank se werknemers gesê hy het die R2 miljoen ingebring om herdruk te word. Nuus (22-02-2019)
Maroela Jiba: ‘Daar was geen bewyse teen Mdluli’
Adv. Nomgcobo Jiba, die beleërde nasionale adjunkdirekteur van openbare vervolging, het Donderdag voor die Mokgoro-kommissie van ondersoek volgehou sy het besluit om die vervolging van Richard Mdlu… Nuus (22-02-2019)
Netwerk24 Chirurg red man se lewe met knipmes ná ongeluk
Met slegs ’n knipmes en ’n marinade-naald as operasie-instrumente het ’n Kaapstadse chirurg ’n motorfietsryer oopgesny om sy lewe te red, net daar langs die pad waar die man in ’n ongeluk was. Nuus (22-02-2019)