Netwerk24 Inwoners brand polisiehuise af in Noordwes
Motoriste wat die N12 tussen Christiana en Bloemhof in Noordwes gebruik word gemaan om op hul hoede te wees. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Komitee oor onteiening wil by kundiges kers opsteek
Die ad hoc-komitee wat saamgeroep is om artikel 25 van die Grondwet te verander, wil die hulp van kundiges inroep voordat hulle met hul taak voortgaan om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Politiek (21-02-2019)
Netwerk24 OB moet 3 brandbestryders se dood bekyk
Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is gevra om verlede jaar se brand by die Bank of Lisbon-gebou in Johannesburg te ondersoek waarin drie brandbestryders dood is en twee ernstig beseer is. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Vrou se lyk in tas begrawe in veld
Vrou se lyk in tas begrawe in veld Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Fluitjieblaser sê hy wag op Sasol-valbyl
Ian Erasmus, ’n voormalige proseskontroleur by ’n Sasol-aanleg in Secunda, was Donderdag terug by die werk – ingedruk in die hoek van ’n kantoor. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Vroeë aftrede ‘kan verwoestend wees’ vir onderwys
Die vroeë aftrede van ervare onderwysers kan verwoestend vir onderwys in Suid-Afrika wees. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Ontwikkeling gestop in Bo-Kaap
Die besluit van die appèlkomitee van Erfenis Wes-Kaap om ’n ontwikkelaar wat ’n hoë gebou in Buitengrachtstraat wou bou, te keer, is ’n oorwinning vir die inwoners, sê die burgerlike en … Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 ‘Hulle het vermoor en word net op die vingers getik’
“Hulle het drie kinders vermoor en word net op die vingers getik. Of beteken dié lewens niks?” Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Terugtrek van klag wás korrek, hou Mrwebi vol
Adv. Lawrence Mrwebi het volgehou daar was nie genoeg bewyse om lt.genl. Richard Mdluli weens korrupsie te vervolg nie. Politiek (21-02-2019)
Netwerk24 2 dood in ‘klein oorlog’ by skool
“Thank God. All is alive.” Dit was Donderdag die dankbare gedagte van ’n personeellid. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Grypdief buit vrou se duur Brasiliaanse pruik
’n KwaZulu-Natalse vrou het kopbeserings opgedoen toe ’n man haar peperduur Brasiliaanse pruik van haar kop afgeruk het. Nuus (21-02-2019)
Maroela Tshwane-burgemeester rig olyftak aan opposisie
“Ek het die opposisiepartye versoek om toegewyd te wees en te verseker dat hulle konstruktiewe kritiek lewer en ook konstruktiewe oplossings bied.” Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Dubbele ongelukstoneel eis ook weldoener
Hy wou sy mes, waaraan hy sentimentele waarde heg, by die weldoener op ’n ongelukstoneel kry, maar kom toe op sy lyk af. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 ANC vra Gordhan om verskoning
Pravin Gordhan eis ’n verskoning van die ANC en ook dat sy eie politieke party ’n verklaring wat Woensdag uitgereik is, terugtrek. Politiek (21-02-2019)
Netwerk24 Boerelegioen-lid vas oor wapens, ammunisie
’n Oos-Kaapse streekleier van die Boerelegioen is in verband met die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie in hegtenis geneem. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 TV-aanbieder vloek Nederlandse historikus
Die Fox News-aanbieder het ’n Nederlandse historikus, wat vanjaar op die Davos-beraad die superrykes daarvan beskuldig het dat hulle nie belasting betaal soos hul moet nie, in ’n onderhoud gevloek. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Brand neig nou in Franschhoek se rigting
Die brandspanne wat die brand in die berge by Franschhoek bestry, het Donderdagaand hul strategie verander nadat ’n sterk suidoostewind opgesteek het. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Bekende W-Kaapse boer verloor sy kankerstryd
Jan-Linde du Toit, ’n bekende sakeman en boer van die Wes-Kaap, is Donderdag oorlede. Hy het ’n lang stryd teen kanker gevoer. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Paartjie gekaap toe hulle op agtersitplek gesels
’n Paartjie van Bloemfontein is gekaap toe hulle laataand voor die vrou se ouerhuis op die agtersitplek van ’n motor gesit en gesels het. Nuus (21-02-2019)
Maroela Bloemhof-betoging: Huise brand, polisiestasie beskadig
Motoriste is gewaarsku om versigtig te wees indien hulle vandag op die N12 tussen Christiana en Bloemhof in Noordwes ry aangesien dié gebied sedert gister onder gewelddadige betogings gebuk gaan. Nuus (21-02-2019)
Maroela Vonke spat in parlement se Eskom-debat
Die vonke het vanmiddag behoorlik gespat in die Nasionale Vergadering toe ’n debat oor Eskom plaasgevind het. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Koalisie-vennoot wil Ekurhuleni se bedryfshoof uitskop
Die ANC in Ekurhuleni sit vas met een van sy koalisievennote, die African Independent Congress (AIC), omdat dié party wil hê die metro se bedryfshoof moet onmiddellik geskors word. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Só moet onnie mos op ’n leerling skree
’n Onderwyser wat op ’n leerling skree en op haar tafel slaan, maar vir al die regte redes. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Vrou hou kop, bid toe sy verkrag word
Toe Elize Vermeulen (58) Dinsdagmiddag vroeg besef ’n plaasaanvaller gaan haar verkrag, het sy besluit om kop te hou en net aan te hou bid. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Clifton-sage draai in hooggeregshof
Die privaat-veiligheidsmaatskappy wat in Desember strandgangers van Clifton se Vierde Strand in Kaapstad verjaag het, het Woensdag die hof genader om drie wagte se registrasie by die … Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Betogers by toe ma, dogter in hof verskyn ná sterftes
Woedende inwoners het Donderdag plakkate buite die landdroshof op Heidelberg in die Suid-Kaap omhoog gehou toe ’n 54-jarige vrou en haar 31-jarige dogter op aanklag van moord op twee bejaardes … Nuus (21-02-2019)
Maroela Twee dood, ouer gewond na skietery by skool
Een van die rowers het hom as ʼn ouer voorgedoen en het die rowers so toegang tot die skool gekry. Nuus (21-02-2019)
Maroela Kinders nog nie terug by KZN‑kinderhuise
ʼn Klag sal intussen by die Menseregtekommissie (MRK) teen die departement en die betrokke amptenare ingedien word “aangesien die onmenslike wyse waarop die kinders behandel is, totaal onaanvaarbaar… Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Man weer in Maart in hof nadat hond glo bobbejaan verskeur
’n Man in sy laat 40’s wat na bewering sy hond in Laingsburg in die Karoo aangehits het om ’n bobbejaan in ’n hok dood te byt, verskyn op 25 Maart weer in die hof sodat die verdediging vertoë kan rig. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Parlement ontbind op 20 Maart vir verkiesing
LP’s sal sowat sewe weke lank hul volle aandag aan hul onderskeie politieke partye se verkiesingsveldtogte kan gee om stemme vir die Mei-verkiesing te werf. Politiek (21-02-2019)
Netwerk24 Donderdag, 21 Februarie 2019
As dinge vandag te dol was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Kinders nog nie terug by kinderhuise in KZN
Die kinders wat verlede naweek uit die Môrester-kinderhuise in KwaZulu-Natal verwyder is, was teen Donderdagmiddag nog nie tuis nie. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Gysie se dogter Vrydag begrawe
Die begrafnis van René O’Ehley, dogter van Gysie Pienaar, oud-Springbokrugbyspeler, vind môre in die NG kerk in Bredasdorp plaas. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Pa vra vrae nadat seun glo geviktimiseer is
Die skoolhoof van ’n bekende skool in die Boland is weer in die moeilikheid nadat ’n ouer oor die skoolhoof, Wikus Naudé, en sy optrede teenoor sy seun gekla het. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Mokgalapa praat gou oor Tshwane se tenderskandaal
Stevens Mokgalapa, nuutverkose uitvoerende burgemeester van Tshwane, gaan na verwagting Vrydag lig werp op die Glad Africa-tenderskandaal waarby dr. Moeketsi Mosola, die stadsbestuurder, betrek word. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Polisiehoë in kantoor vasgetrek ná seksklag
’n Luitenant-kolonel verbonde aan ’n polisiekantoor in Kaapstad se noordelike voorstede is Donderdagmiddag in sy kantoor in hegtenis geneem. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Lyk van jong man in Bonteheuwel gekry
Die lyk van ’n 25-jarige man is Donderdag in ’n bouvallige toilet in die middel van die bendegeteisterde gebied van Bonteheuwel in Kaapstad gekry. Nuus (21-02-2019)
Maroela Pa en baba saam vermoor
Die ouerpaar en hul sewe maande oue baba het saam in dieselfde bed geslaap toe twee verdagtes toegang tot die huis verkry het. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Eerste renoster vanjaar in Oos-Kaap gestroop
WAARSKUWING: Die berig bevat ’n grafiese foto wat sommige lesers kan ontstel. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Matriekleerling dood by skool aan Oos-Rand
’n Matriekleerling aan die Liverpool Secondary School in Benoni aan die Oos-Rand is dood nadat hy Donderdag by sy skool inmekaar gesak het. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 ‘Eiendomsagent’ vir 5 jaar tronk toe
Die “eiendomsagent” van Gansbaai in die Wes-Kaap, wat R3 miljoen se bedrog gepleeg het, sal vyf jaar tronk toe moet gaan. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Powerball-wenner van miljoene kom steeds nie te voorskyn
Byna twee dae nadat daar aangekondig is dat iemand die boerpot van R232 miljoen in die jongste Powerball-trekking gewen het, bly dit steeds onopgeëis. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Ma hardloop Roydon se laaste wedloop
n Laaste wedloop vir 'haar Roydon'. Dit is wat Roydon Olckers (17), ’n matriekleerling wat dood is in die brugramp by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, se ma, Sharlene, Dinsdagmiddag … Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 TV-uitsending gestaak oor haatspraak
’n Franse TV-kanaal het ’n regstreekse uitsending van ’n besoek aan ’n Joodse begraafplaas deur pres. Emmanuel Macron gestaak weens ’n golf van anti-Semitiese kommentaar wat hulle van kykers gekry … Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Solidariteit wil Watson voor stok kry
Die vakbond Solidariteit gaan werknemers van African Global Operations (AGO), voorheen Bosasa, bystaan om Gavin Watson, bestuurshoof, voor stok te kry. Politiek (21-02-2019)
Netwerk24 kommissie moet datum bepaal
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping is besig om ’n datum vas te stel waarop Tom Moyane se aansoek aangehoor sal word om Pravin Gordhan te kruisondervra. Politiek (21-02-2019)
Netwerk24 Makelaar moet geld terugbetaal ná Sharemax-verlies
’n Makelaar van Welkom wat ’n vrou van Boshof in die Vrystaat se spaargeld in die mislukte Sharemax-beleggingskema belê het, moet die volle bedrag aan haar terugbetaal, het die Vrystaatse … Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Brandbestryders kry wind van voor in Franschhoek
’n Sterk suidoostewind het Donderdag pogings om die brand in Franschhoek-berge te bestry, belemmer. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Pa en baba koelbloedig in bed doodgeskiet
’n Sewe maande oue babameisie en haar 40-jarige pa is Woensdagaand in Port Elizabeth in hul bed doodgeskiet. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Verandering in klimaat eis eerste soogdier
’n Klein bruin rot wat op ’n klein eilandjie langs die noordkus van Australië geleef het is die wêreld se eerste soogdier wat weens klimaatsverandering uitgesterf het, sê dié land se regering. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Ouer gewond in rooftog by skool
Vyf rowers het Donderdag net voor 12:00 die administrasiekantoor van Edenvale High School in Edenvale aan die Oos-Rand aangeval. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 4 vas wat verbind kan word met lughawe-rooftogte
Vier vermeende rowers is Donderdagoggend deur lede van die polisie se nasionale ondersoekeenheid en die blitspatrollie in Alexandra, Johannesburg, aangekeer. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 12-jarige in Texas se dood herdenk met video
Die familie van ’n 12-jarige rasieleier is ’n jaar ná haar dood steeds in rou nadat sy in ’n gasontploffing by haar ouerhuis in Texas dood is. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 DA in Wes-Kaap wil brande laat ondersoek
Die polisie moet die brande in die Franschhoek-distrik ondersoek om die moontlikheid van brandstigting uit te skakel, sê Alan Winde, die DA se premierskandidaat in die Wes-Kaap. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 WKOD gryp in ná ouers skool sluit ‘weens oorvol klasse’
Drie nuwe klasse gaan by die Primêre Skool Excelsior in Calitzdorp in die Klein Karoo geskep word nadat ouers Maandag die skool gesluit het uit protes teen oorvol klasse en te min onderwysers by die … Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Komitee hoor hoe Grondwet moet verander
Wye raadpleging met die publiek, kundiges, tradisionele leiers en provinsies sal plaasvind in die oorweging van ’n wetsontwerp wat noodsaaklik is om die Grondwet te wysig sodat dit voorsiening kan … Politiek (21-02-2019)
Maroela Momberg ontevrede met ‘onbevoegde’ prokureur
Momberg het haar regsverteenwoordiger openlik beledig deur te sê hy is onbevoeg en sy wil hom nie meer as haar regsverteenwoordiger hê nie. Nuus (21-02-2019)
Maroela Mina Moo herstel goed ná noue ontkoming
“Sy is regtig ʼn innemende dier en klim in almal se harte aan. En natuurlik verwelkom sy al die aandag.” Nuus (21-02-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 21 Februarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 'Gee seks' of jy is in arres, sê polisieman glo
’n Voorval waarin ’n senior polisiebeampte by ’n polisiekantoor in Kaapstad se noordelike voorstede glo oor die naweek ’n vrou (45) in Boston verkrag het, word nou ondersoek. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Bennie Herbst soek sy biltong terug
Tereza Herbst se Bennie wil nou die biltong en ander lekkernye terughê waarop die balju beslag gelê het om haar biltongskuld van R364 964 te probeer delg. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Jiba ontken omkoopgeld, politieke inmenging
Sy het nooit omkoopgeld van Bosasa se Angelo Agrizzi óf Gavin Watson ontvang nie. Ook nie van Linda Mti, oud-kommissaris van korrektiewe dienste nie. Politiek (21-02-2019)
Netwerk24 Man met lang hamersteel geslaan
“Hulle het hom met die lang steel van ’n hamer waarmee jy ysterpale inslaan oor sy kop geslaan,” sê die beseerde Johan van Niekerk (41) se oom Hansie. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 ‘Ek’s ’n goeie mens,’ sê EFF-lid ná R1 m. se bedrog
’n Gewese prokureur en EFF-lid in die Noord-Kaap sê hy is ’n “goeie mens” en het werklik berou dat hy agt slagoffers uit meer as R1 miljoen bedrieg het. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Bruin Unisa-werkers na hof oor ‘skorsings en boelies’
Die skorsing van twee Unisa-werknemers gaan nou in die arbeidshof draai nadat geen redes glo verskaf is nie en hulle na bewering jare lank geviktimiseer is. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Diewe gooi kalwers van bakkie in jaagtog
’n Veroordeelde veedief en sy makkers het Donderdagoggend naby Fochville in Gauteng kalwers wat hulle na bewering gesteel het van ’n bakkie gegooi terwyl hulle vir die polisie en boere wegjaag. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Padwoede-voorval - van giggel tot vrees
’n Vrou van Rustenburg en haar kêrel het eers gegiggel oor ’n ander motoris se roekelose bestuurstyl, maar dit het gou in paniek omgeskakel toe hulle die teiken van ’n padwoedevoorval word. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Man kritiek ná toeval op vlieërplank
’n Man wat sy bewussyn verloor het terwyl hy in die see by Tableview op sy vlieërplank gery het, is in ’n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Magashule se kritici kry bloedneus in hof
Die faksie wat in beheer is van die ANC se Vrystaatse provinsiale uitvoerende komitee het ’n oorwinning in die hooggeregshof in Bloemfontein behaal toe hy ’n hofaansoek om hom uit die kussings te lig … Politiek (21-02-2019)
Netwerk24 2 rowers dood in skietery by skool
Twee rowers is doodgeskiet toe hulle saam met nog makkers die Edenvale High School in Johannesburg probeer beroof het. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Baldwin meen Trump hits ondersteuners aan tot geweld
Alec Baldwin het in ’n onderhoud met The Guardian verduidelik hoekom hy ná sy jongste verskyning as “pres. Donald Trump” op die program Saturday Night Live (SNL) oor sy en sy gesin se veiligheid … Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Mueller-verslag dalk volgende week reeds afgehandel
Die langverwagte verslag oor Rusland se vermeende inmenging in die Amerikaanse presidentsverkiesing in 2016 en oor die beweerde samespanning tussen die Russe en pres. Donald Trump se verkiesingspan … Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Brits-boer wat aanvaller skiet, het homself verdedig – polisie
Die polisie in Noordwes het ’n geregtelike doodsondersoek begin nadat een van die aanvallers wat deur ’n boer op sy plaas in die Brits-omgewing gewond is, aan sy beserings beswyk het. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 N1 in die Kaap die naweek hiér gesluit
As deel van die opgradering aan die N1 in die noordelike voorstede van Kaapstad, sal die pad tussen die Jip de Jager-afrit en die Durbanweg-oprit die naweek gesluit wees. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 ‘Niks fout met my besluit om Cato-lede aan te kla nie’
Daar was niks onwettigs in haar besluit om genl.maj. Johan Booysen, afgetrede voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, aan te kla nie. Politiek (21-02-2019)
Netwerk24 Redding 'moeite werd' al vrek bykans helfte van flaminke
Die departement van omgewingsake sê ’n week ná die redding van sowat 2 000 flaminkkuikens van Kamfersdam by Kimberley dat 49% van hulle gevrek het. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Isis-bruid ‘nie welkom in Amerika’
’n Amerikaans gebore vrou wat haar by die Islamitiese Staat (Isis) aangesluit het, “kwalifiseer nie vir Amerikaanse burgerskap nie en daar is geen regsgronde vir haar terugkeer na Amerika nie”. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Helikopter ingespan in soektog na leeu
’n Leeu wat verlede Vrydag uit die Karoo Nasionale Park in Beaufort-Wes ontsnap het, ontwyk steeds die soekgeselskap. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Man vas toe hy glo R2 miljoen by Reserwebank wou ruil
’n Werktuigkundige verskyn eersdaags in die landdroshof in Pretoria nadat hy na bewering R2 miljoen in vervalste note by die Reserwebank vir regte geld wou verruil. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Markus Jooste span uit in Tyger-Waterfront
Markus Jooste het Woensdagaand by die Cattle Baron in die Tyger-Waterfront naby Tygervallei in Kaapstad gekuier. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Zondo hoor meer oor Eskom-wandade
Die Zondo-kommissie se regspan gaan meer inligting oor Eskom indien ter voorbereiding van getuienis oor tenders en korrupsie wat aangehoor gaan word. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (21-02-2019)
Netwerk24 Watson verkleineer Bosasa-personeel oor tender
In ’n kort video wat aan die lig gekom het, kan gesien word hoe Gavin Watson, die ontwykende en omstrede baas van die vermeende korrupsiemaatskappy Bosasa, personeellede uittrap omdat hulle byna ’n … Politiek (21-02-2019)
Netwerk24 'Empire'-akteur in arres, lieg glo oor rasse-aanval
Die 'Empire'-akteur Jussie Smollett (36) is Woensdag in Chicago in hegtenis geneem omdat hy glo vir die polisie gelieg het oor 'n beweerde aanval op hom toe bleikmiddel oor hom uitgegooi is. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Werkers bederf luislang se ontbyt
Toe werkers op ’n gholfbaan in Malalane, Mpumalanga, Woensdagoggend afkom op ’n luislang wat besig is om sy prooi te verslind, het die slang alles net so gelos en weggeseil. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Hond 101 dae ná Paradise-brand weer by sy mense
’n Hond wat van ’n vragmotor gespring het terwyl sy mensfamilie gevlug het voor die verwoestende brande in Noord-Kalifornië, Amerika, is 101 dae later met hulle herenig. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 3 mans op N2 in Kaapstad doodgeskiet
Minstens drie mans is dood en twee beseer nadat 'n skietery Woensdagaand op die Mew Way-brug op die N2 naby Khayelitsha in Kaapstad voorgekom het. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 Demokrate vra Republikeine om grensmuur te help keer
Die Demokrate in die Amerikaanse huis van verteenwoordigers wil Vrydag 'n resolusie in tafel lê om die nasionale noodtoestand wat pres. Donald Trump afgekondig het te beëindig. Nuus (21-02-2019)
Maroela ‘Amcu moet verantwoordelik begin optree’
Amcu se staking by Sibanye-Stillwater, wat reeds drie maande duur, is ʼn reuse- bydraende faktor tot die feit dat nagenoeg 7 000 werknemers nou aflegging in die gesig staar. Nuus (21-02-2019)
Maroela Vliegverbod kan tot groot afleggings by CemAir lei
“Die vliegverbod het nie net ʼn enorme impak op die ekonomie en die volhoubaarheid van CemAir as lugredery nie, maar het ook ʼn verwoestende effek op elke werknemer en hul gesinne.” Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 May is optimisties oor EU-samesprekings
Theresa May, Britse premier, het Woensdag "konstruktiewe" samesprekings met die Europese Unie (EU) in Brussel oor moontlike toegewings oor Brexit gevoer. Nuus (21-02-2019)
Netwerk24 56 dood in brand in Bangladesj
Minstens 56 mense is dood nadat 'n brand in 'n gebou in Dhaka, Bangladesj uitgebreek het. Nuus (21-02-2019)