Netwerk24 Skoonmaak van Vaal duur langer
Die projek om die besoedelde Vaalrivier te rehabiliteer, gaan minstens R1,1 miljard kos. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Polisie hou situasie in Diepsloot dop
Polisie hou steeds ’n wakende ogie oor protesoptrede in Diepkloof, noord van Johannesburg, toe die N14-snelweg Woensdag onder meer versper is. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Wegbreek-Tories wil ‘land eerste stel’
Drie LP’s van die Britse Konserwatiewe Party het Woensdag gesê hulle wil hul land se belange eerste stel en sluit daarom by die nuwe Onafhanklike Groep aan. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Brandfort-skool roep halt teen rioolvloed
Die Hoërskool Staatspresident Swart op Brandfort het weens ’n gebrek aan ondersteuning van die munisipaliteit halt geroep met hul ingryping om dié dorp se rioolkrisis op te los. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 DA besorg oor haglike toestand by skool
Die DA in die Oos-Kaap het ’n klag teen die Oos-Kaapse departement van onderwys by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien oor beweringe van haglike sanitasie en vervalle infrastruktuur by ’n skool in … Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Vrou baklei terug teen rowers wat haar sak gryp
’n Vrou is die naweek langs ’n pad in Muizenberg aangeval en beroof. ’n Video van die voorval is reeds wyd op sosiale media versprei. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Graaff-Reinet vra vir water ná rioolvuil glo by dam inloop
Inwoners van Graaff-Reinet in die Oos-Kaap het ’n pleidooi vir skenkings van drinkwater op Facebook begin, ná bewerings van rioolvuil wat in ’n opgaardam invloei. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Afrigter beveel seuns om hul broeke af te trek
Die ma van ’n seun wat deur sy sportafrigter by ’n skool beveel is om sy broek af te trek, het Woensdag ’n saak by die polisie in die Wes-Kaap ingedien. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Boer van Noordwes sterk goed aan ná skietery op plaas
Die boer van Brits in Noordwes wat Saterdagnag in ’n plaasaanval in die maag geskiet is, sterk goed aan in ’n Johannesburgse hospitaal. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Inwoners ontsteld oor tenks op Muizenberg-strand
Inwoners van Muizenberg en omliggende gebiede is ontsteld oor die groot voertuie waarmee die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag op die strand gery het. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Tito se begroting ‘futloos’, sê politieke partye
’n Futlose begroting wat niks sal doen om die lewe van gewone Suid-Afrikaners makliker te maak nie. Politiek (20-02-2019)
Netwerk24 Allemintige boerpot nog nie opgeëis
Dit is een van Suid-Afrika se grootste Powerball-boerpotte tot nog toe en is steeds nie deur die wenner opgeëis nie. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 ‘Laat Zwane voor Zondo kom getuig’
Mosebenzi Zwane, voormalige minister van minerale bronne, moet voor die Zondo-kommissie na staatskaping kom getuig oor sy beweerde rol in die kaping van Eskom. Politiek (20-02-2019)
Netwerk24 Brits-boer se aanvaller dood
Een van die aanvallers wat deur ’n boer op sy plaas in die Brits-omgewing gewond is, is Dinsdag dood aan sy skietwonde. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 ‘Beplan alternatiewe roetes fyn’
Duisende Johannesburgse motoriste gaan oor die volgende agt maande daagliks geraak word deur die sluiting van die M2-hoofweg tussen die Crown-wisselaar en die Maritzburgstraat-afrit. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 OB vies ná Tito haar kritiseer
Adv. Busisiwe Mkhwebane is “uit die veld geslaan” omdat Tito Mboweni, minister van finansies, haar ernstige bevindings teen Dondo Mogajane ligtelik opneem. Politiek (20-02-2019)
Netwerk24 Méér gat as pad, sê moedelose NK-inwoners
Moedelose padverbruikers vra dat die regering ’n plan maak om die R64 tussen Dealesville en Kimberley te herstel waar daar nou meer gat as pad is. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 ‘Parkrunners’ in Bfn beplan swart Saterdag
Die boikotaksie teen die afdanking van die direkteur van die Parkrun op Naval Hill in Bloemfontein het na bekendes uitgekring. Nuus (20-02-2019)
Maroela DA hou nagwaak in protes teen plaasaanvalle
“Dit is skokkend dat die meeste plaasmoorde by die slagoffers se huise plaasvind en dit is dan geen wonder dat die mense van Noordwes nie meer in hul eie huise veilig voel nie.” Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Sielkundige dagvaar raad ná vervolging
’n Kliniese sielkundige wat volgens sy regspan vermoedelik weens “professionele jaloesie” en/of “onetiese mededinging” in hegtenis geneem is, gaan die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika … Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Man se skedel dalk gebreek
’n Plaasbestuurder van die Rosendal-distrik in die Vrystaat is Dinsdagaand by sy huis aangeval en beroof kort nadat hy by sy ouers op ’n naburige plaas gekuier het. Nuus (20-02-2019)
Maroela Hof sê kinders moet na KZN kinderhuise terugkeer
“Vir eers is ons net verheug. Ons kinders kom terug, prys die Here.” Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Burberry sê ekskuus oor ‘galgtou’ aan baadjie
Die kreatiewe direkteur van die modehuis Burberry het om verskoning gevra dat ’n “galgtou” deel was van een van die uitrustings op die loopplank by die Londense modeweek. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 DA wil optrede teen nie-betalers in Vrystaat sien
Mmusi Maimane, DA-leier, sal Donderdag ’n afvaardiging na die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, in Bloemfontein lei waar hulle haar sal vra om ’n memorandum te onderteken dat sy sal optree teen … Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 FAK nooi Britse LP om konsentrasiekamp te besoek
Die FAK het ’n uitnodiging aan ’n lid van die Britse parlement gerig om Suid-Afrika te besoek nadat hy vroeër gesê het konsentrasiekampe het die “minimum” lyding veroorsaak. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Oudlanddros verloor stryd teen MNS
Oudlanddros Andries Schoeman (60) van Bloemfontein het sy lang en moeilike stryd van meer as drie jaar teen motorneuronsiekte (MNS) verloor. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 ‘Niks fout’ met moddersmaak in Kaapse water
Die Kaapstad-metro verseker Kapenaars dat hul kraanwater veilig is om te drink en voldoen aan SANS241-standaarde, ten spyte van die moddersmaak en -reuk daarvan. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Woensdag, 20 Februarie 2019
As dinge vandag te dol was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Vermeende bendeleier doodgeskiet
’n Vermeende bendeleier, net bekend as Marco, is Woensdag kort voor 17:00 in Bontebokstraat, Eastridge, Mitchells Plain, doodgeskiet. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Lyke uit motorwrak teen berg gehaal
Die polisie het die lyke van vier mense met behulp van ’n weermaghelikopter uit ’n motorwrak naby die Port St. Johns-vliegveld verwyder. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 9 in Egipte tereggestel ondanks pleidooie
Ondanks vertoë van menseregtegroepe is nege mans, wat vermoedelik aan die Moslem-Broederskap behoort, Woensdag in Egipte vir die moord op ’n staatsaanklaer in 2015 tereggestel. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Saak teen 2 uitgestel
Die saak teen twee Chinese burgers wat verlede Woensdag met perlemoen van meer as R3 miljoen gevang is, is Woensdag in die landdroshof in Bellville tot 25 Februarie uitgestel. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Vrou ‘hou haar sterk’ ná plaasaanval, verkragting
Die 58-jarige vrou wat Dinsdag op ’n plaas naby Makwassie in Noordwes aangerand, verkrag en ontvoer is, is Woensdag uit die hospitaal ontslaan. Nuus (20-02-2019)
Maroela Ramaphosa kry nóg vrae oor persoonlike finansies
Pres. Cyril Ramaphosa moes hierdie week bontstaan om skriftelike parlementêre vrae oor sy eie en sy familie se finansiële sake te beantwoord. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Brand woed nog, eiendom nie bedreig
Die brand in die Franschhoek-berge het teen Woensdagmiddag steeds buite beheer gewoed, hoewel dit nog nie eiendom bedreig het nie. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Vrou met broodmes gedreig, byna verkrag
’n 22-jarige Vrou is byna helderoordag in Sedgefield in die Suid-Kaap verkrag toe ’n onbekende man haar met ’n broodmes gedreig, die bosse in gesleep en haar broek afgetrek het. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Man tussen hemel en aarde by skool betrap
’n Man (32) wat Dinsdag in die vroeë oggendure gevang is waar hy tussen hemel en aarde hang nadat hy vermoedelik probeer het om by die Hoërskool Roosendaal in Delft in te breek, is in hegtenis geneem. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Lenasia weer rustig ná betogings oor onwettige krag
Die polisie hou ’n wakende oog in Nirvana-rylaan in Lenasia ná gewelddadige betogings oor onwettige kragverbindings. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 G'n meer skerpioene as voorheen, stel kenners gerus
Sommige inwoners van woonbuurte soos Welgemoed, Bellville en Kraaifontein in Kaapstad is in rep en roer omdat hulle gereeld skerpioene in en om hul huise opmerk en vrees dat die een op hul voorstoep … Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Man vas ná diefstal van oudhede in PE
’n 28-jarige man is Dinsdag in Port Elizabeth vasgetrek nadat hy glo R25 000 se gesteelde oudhede by ’n antiekwinkel probeer smous het. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Rohde ‘sal skuldgevoel vir res van sy lewe dra’
Jason Rohde is baie spyt dat sy optrede deel was van die omstandighede wat tot sy vrou se dood gelei het. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Polisie in Uitenhage vra hulp om 2 lyke uit te ken
Speurders van die polisiediens in Uitenhage het die publiek se hulp gevra om twee lyke te help identifiseer. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Vatikaan erken geheime riglyne
Die Vatikaan het vir die eerste keer erken dat hy geheime riglyne het vir die hantering van priesters wat hul seksuele onthoudingsbelofte verbreek en kinders verwek. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Man erg ‘verniel’ in plaasaanval
’n Plaasbestuurder van die Rosendal-distrik in die Vrystaat is Dinsdagaand by sy huis aangeval en beroof kort nadat hy by sy ouers op ’n naburige plaas gekuier het. Nuus (20-02-2019)
Maroela Nog geen einde in sig vir Franschhoek-brand
“Die huidige doelwit is om te verhoed dat die brand na die vallei versprei.” Nuus (20-02-2019)
Maroela Begrotingsrede: Dít gaan jou sak tref
Tito Mboweni, minister van finansies, het Woensdagmiddag die begrotingsrede vir 2019 in die parlement gelewer. Só gaan die begroting vir 2019/20 jou sak raak. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 ‘OB het ’n probleem,’ sê Mboweni oor klag teen DG
Adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), het ’n probleem, het Tito Mboweni, minister van finansies, Woensdag kort voor sy begrotingsrede in Kaapstad gesê. Politiek (20-02-2019)
Maroela Video: Die vuurpyl en Denel se geheime
Maar ʼn mens bly wonder wie is die slagoffers van dié wapens wat hier op eie bodem getoets word. Nuus (20-02-2019)
Maroela Beterskap vir Centurion-matriekseun
Dit is sowaar ʼn ommeswaai in gesondheid sedert Antonio verlede week onder verdowing en aan ʼn ventilator gekoppel is nadat sy regterlong begin platval het. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Juffrou wat kind klap ‘onder geweldige druk’
Clarissa Venter, die onderwyseres van Kaapstad wat ’n leerling in haar klas geklap het, “is onder geweldige emosionele druk,” sê Chris Klopper van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU). Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Deel van N2 sluit weens protes in Plet
’n Deel van die N2 by Plettenbergbaai in die Suid-Kaap, asook verskeie sakeondernemings, was Woensdag gesluit weens ’n protesoptog. Nuus (20-02-2019)
Maroela Vier sterf in dubbele botsing
Oomblikke daarna het ʼn vragmotor vanuit die aankomende baan teen die twee ambulanse gebots. Nuus (20-02-2019)
Maroela 22 getuies opgeroep ná noodlottige ineenstorting van gebou
Vier mense is dood en nog vier beseer toe ʼn dubbelverdiepinggebou in aanbou op die perseel van Imperial Logistics gedeeltelik ineengestort het op ʼn vragmotor wat in die pad langs die omheinde perse… Nuus (20-02-2019)
Maroela Mboweni se bitter medisyne vir siek SA ekonomie
Tito Mboweni, minister van finansies, het Woensdagmiddag sy begrotingsrede in die parlement gelewer. Staatsbeheerde instansies, verhoging in sondebelasting, brandstofheffings, maatskaplike toelae, … Nuus (20-02-2019)
Maroela Tekenprent: Betogings by KZN-universiteite
‘n Derde hoëronderriginstansie in KwaZulu-Natal het vandeesweek sy deure gesluit weens gewelddadige betogings, dreigemente aan personeel en intimidasie van nie-protesterende studente. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 ‘Geen bewyse teen Mdluli,’ getuig Mrwebi
Toe hy die eerste keer die dossier oor lt.genl. Richard Mdluli lees, kon hy geen bewys vind dat Mdluli geld uit die geheime fonds van die polisie se eenheid vir misdaadintelligensie gebruik het om … Politiek (20-02-2019)
Netwerk24 Vrou van EFF beweer senior lid het haar in 2017 verkrag
’n Senior EFF-lid in Limpopo het ’n vrou, wat ook ’n EFF-lid is, glo verkrag. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Betogers versper N14-snelweg
Motoriste is aangeraai om alternatiewe roetes tussen Centurion en Krugersdorp te gebruik nadat talle betogers sedert Woensdagoggend die N14-snelweg by Diepsloot noord van Johannesburg versper. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Reeksverkragter sit 75 jaar
’n Reeksverkragter wat sy slagoffers oor ’n tydperk van sowat drie jaar vroeg soggens in hul huise oorval het, is Maandag in die landdroshof in Brits tot effektief 75 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (20-02-2019)
Maroela Bussie met 48 insittendes voorgekeer
ʼn Video van die 47 passasiers wat een vir een uit die taxi klim sodat hulle getel kan word, word sedertdien op sosiale media versprei. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Leerling glo per ongeluk in klaskamer toegesluit
’n Tienjarige leerling van die Sydenham Primary School in Port Elizabeth is glo per ongeluk in ’n klaskamer toegesluit, en nie as ’n strafmaatreël nie. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 ‘Koningin van Ivoor’ kry 15 .j tronkstraf
’n Chinese vrou wat die “Koningin van Ivoor” genoem word omdat sy met honderde olifanttande gesmokkel het, is in Tanzanië vir 15 jaar tronk toe gestuur. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 ‘Leeu met vol pens is makliker om te vang’
Die leeu wat verlede week uit die Karoo Nasionale Park in Beaufort-Wes in die Sentrale-Karoo ontsnap het, is steeds soek. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 3 Tories breek óók weg na nuwe groep
Drie LP's van die Britse se Konserwatiewe Party het Woensdag hul rug op die party gedraai en hulle by die nuwe Onafhanklike Groep aangesluit, berig SkyNews. Nuus (20-02-2019)
Maroela Centurion-grondeis: ‘Los ons grond uit’
Meer as 500 inwoners van Centurion het Dinsdagaand by Leriba Lodge vergader om aan AfriForum ʼn formele mandaat te gee om ʼn residensiële grondeis teen te staan, wat oor talle woonbuurt in dié voorst… Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 9 terreggestel ná moord op staatsaanklaer
Egipte het nege mans terreggestel wat glo die land se topstaatsaanklaer vermoor het. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Kom hoor wat alles agter dié boeke skuil
Dikwels is die stories ágter ‘n boek net so interessant soos dié binne-in die boek. Op die US Woordfees se Skrywersprogram is daar heelwat gesprekke wat jou soos ’n spanningsverhaal sal boei. Nuus (20-02-2019)
Maroela Eskom en die pad vorentoe
“Eskom se probleme sal beslis nie binne ʼn jaar opgelos word nie, maar dit kan wel sistematies reggestel word.” Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Britse Isis-vrou verloor burgerskap
Shamima Begum, wat vier jaar gelede as ’n 15-jarige skoolmeisie van Londen besluit het om by Isis aan te sluit, het haar Britse burgerskap verloor. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 8ste LP van Britse Arbeiders uit party oor ‘anti-semitisme’
Nóg ’n parlementslid van die Britse Arbeidersparty het uit die party bedank weens ’n “kultuur van anti-semitisme en haat teenoor Israel”. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Trump maak bekend wie sy justisie-man moet wees
Pres. Donald Trump beplan om nog ’n verandering aan te bring in die departement van justisie in ’n tyd dat dit deeglik dopgehou word as gevolg van die ondersoek na moontlike samewerking tussen lede … Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Seun (9) glo in private skool se badkamer verkrag
Die polisie ondersoek ’n saak van verkragting nadat ’n negejarige seun glo in ’n badkamer van sy skool in Noordwes gesodomiseer is. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Oom wat met flits wou help, doodgery
’n Inwoner van Parys is Woensdagoggend op ’n ongelukstoneel doodgery waar nog drie ander mense dood is. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Polisiehoë in sop oor sy glo inmeng by moordondersoek
’n Polisieoffisier wat oorweeg word as die nuwe hoof van misdaadinligting in Gauteng gaan aangekla word van regsverydeling nadat sy glo opdrag gegee het dat ’n moordverdagte vrygelaat moet word. Nuus (20-02-2019)
Maroela Meer diplomate ontplooi sodat SA’ners in buiteland kan stem
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Dinsdag ʼn inligtingsessie gehou met Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge, om haar op hoogte te bring van die voortgesette logistie… Nuus (20-02-2019)
Maroela Rondloperleeu trek eland plat
Die groot hoeveelheid van die karkas wat opgevreet is, verhoog spoorsnyers se kanse om die leeu op te spoor. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Brittanje tree strenger op oor hommeltuie
Die terrein waar hommeltuie verbied word rondom Britse lughawens gaan uitgebrei word, sê die land se burgerlugvaartowerheid. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Dís hoekom Cele nie McBride vir 2de termyn steun nie
Bheki Cele, minister van polisie, het in ’n lang voorlegging aan die portefeuljekomitee oor polisie sy redes gegee waarom hy nie ten gunste daarvan is dat Robert McBride, vir nog ’n termyn dien nie. Politiek (20-02-2019)
Maroela Bekende hondekos van rakke onttrek
Die maatskappy het gesê honde kan simptome toon van braking, ʼn gebrek aan eetlus, verhoogde dors, uitermatige kwyl en gewigverlies. In ernstige gevalle kan honde in nierversaking ingaan. Nuus (20-02-2019)
Maroela Skandering dalk antwoord op kleuter se raaiseltoestand
“Ons kan nie meer langer wag nie. Dit is iets waaroor ons bekommerd is en dit moet eenvoudig nou gedoen word.” Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 R232 miljoen in Powerball met kaartjie van R22,50 gewen
Die wenner van die boerpot van R232 miljoen in Dinsdagaand se Powerball-trekking, het net R22,50 betaal vir die kaartjie wat hy in Kaapstad gekoop het. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Zondo se fokus verskuif na Eskom
Die Zondo-komissie van ondersoek na staatskaping duur Woensdag voort, waar die fokus na Eskom verskuif. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (20-02-2019)
Maroela Vrou tydens plaasaanval aangerand, ontvoer
Verbygangers het op die vasgebinde vrou in haar motor langs die pad afgekom. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Jason Rohde se laaste pleidooi in hof
Slotbetoë word vandag gelewer in Jason Rohde (50) se verhoor in die hooggeregshof in Kaapstad. Rohde het sy vrou, Susan, vermoor. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (20-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Landbou en die nasionale begroting (of bekleining?)
Gaan die landbou met die jongste begroting weer, soos gereeld sedert 1994, aan die agterspeen suig, of is die ekonomie nou so lendelam dat almal maar om die agterspeen sal moet meeding, synde dat a… Nuus (20-02-2019)
Maroela Begrotingsrede: ‘Beskerm die armes, belas die rykes’
“Hoewel Cosatu kennis neem van die beperkings rakende hoe hoë belastingskale verhoog kan word, glo ons die rykes betaal nie hul regverdige deel nie.” Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Reusesoektog deurnag ná sneeustorting
Talle skiërs is moontlik Dinsdag in die sneeu by die Crans-Montana-oord in Switserland vasgekeer nadat daar 'n sneeustorting was. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Trump vol vertroue hy kan noodtoestand deurvoer
Pres. Donald Trump van Amerika het Dinsdag gesê hy is seker hy sal die hofsaak wen wat 16 Amerikaanse deelstate teen hom aanhangig gemaak het in ’n poging om sy afkondiging van ’n noodtoestand … Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Chris Heunis se vrou (93) oorlede
Alida Heunis (93), weduwee van die oudminister van konstitusionele sake, wyle Chris Heunis, is Maandag in die Mediclinic Vergelegen in Somerset-Wes oorlede. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 May vandag weer terug in Brussel
Theresa May, Britse premier, keer Woensdag terug na Brussel om 'n manier te vind om die bestaande Brexit-ooreenkoms deur die Britse parlement goedgekeur te kry. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Rowers sal nie sy fietsvryheid steel
Die fietsryer van Port Elizabeth wat vroeg Dinsdagoggend deur ’n rower op sy fietsroete ingewag en beroof is, sê rowers sal hom nie van sy stukkie vryheid op ’n fiets ontneem nie. Nuus (20-02-2019)
Maroela Sakeliga se lakmoestoets vir Mboweni-begroting
“Die lakmoestoets vir Tito Mboweni, minister van finansies, se eerste volledige begroting is of dit staatsbesteding wesenlik inkort.” Nuus (20-02-2019)
Maroela Franschhoek-brand woed steeds
“Die brandweerspanne het deur die nag die brand probeer blus.” Nuus (20-02-2019)
Maroela Fietsryer van fiets gestamp, beroof
Die polisie het fietsryers in die area gewaarsku om op die uitkyk te wees vir ʼn wit VW Jetta. Nuus (20-02-2019)
Netwerk24 Joe Biden glo ook reg om Trump in 2020 aan te vat
Dit blyk dat Joe Biden, voormalige visepresident van Amerika, daaraan dink om sy naam in die hoed vir die 2020-presidensiële verkiesing te gooi. Nuus (20-02-2019)