Netwerk24 Herstel hopelik in sig
Die waternagmerrie wat die Heuwelsig-reservoir in Bloemfontein vir inwoners veroorsaak, se einde is hopelik in sig. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 ‘Moenie paniekerig raak oor brandstof’
Die Suid-Afrikaanse Brandstofbedryfsvereniging (Sapia) maan motoriste in die Nelson Mandelabaai-metro om nie paniekerig oor die brandstofvoorraad te raak nie en hul motors soos normaalweg te vul. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Brand by Remhoogte geblus, maar Franschhoek brand nog
’n Wegholveldbrand wat Sondag by die R44-pad begin en in Remhoogte buite Stellenbosch in die Wes-Kaap versprei het, is uiteindelik geblus nadat dit weer opgevlam het. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Staatsgrond vinniger beskikbaar
Die pas waarteen staatsgrond beskikbaar gestel word vir grondhervorming is besig om te versnel, het Jeremy Cronin, adjunkminister van openbare werke, Dinsdag gesê. Politiek (19-02-2019)
Netwerk24 Honderde kom luister na plan met Centurion-grondeis
Sowat 1 000 mense het Dinsdagaand by Leriba Lodge in Centurion AfriForum se vergadering bygewoon oor ’n reuse-grondeis wat meer as 2 000 huishoudings raak. Politiek (19-02-2019)
Netwerk24 Kinderhuis-kinders in KZN ‘wil terug huis toe’
Die kinders wat die afgelope naweek uit drie kinderhuise in KwaZulu-Natal verwyder is, wil teruggaan huis toe. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Geen borgtog in SA vir oudminister van Mosambiek
Manuel Chang, voormalige minister van finansies in Mosambiek, is Vrydag borgtog in ’n Suid-Afrikaanse hof geweier. Hy bly dus in aanhouding hangende ’n uitleweringsverhoor oor aanklagte van … Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 VS-premier beloof beter paaie, herlewing van Vrede-plaas
Verskeie Vrystaatse hoofpaaie gaan in die 2019-’20-geldjaar teen miljoene rande verbeter of nuut gebou word, terwyl die Vrede-suiwelmelkplaas “volhoubaar vir die mense bestuur gaan word”. Politiek (19-02-2019)
Netwerk24 Nuwe persombudsman bekend
Die Suid-Afrikaanse Persraad het Dinsdag aangekondig dat Pippa Green as die nuwe persombudsman aangestel is. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Vrou in plaashuis oorval, deur rowers aangerand en ontvoer
’n 58-jarige vrou van Makwassie in Noordwes is Dinsdagmiddag in haar plaashuis deur gewapende rowers oorval, aangerand en ontvoer. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Genadedood-man mik vir R2,8 m. om regskoste te dek
Sean Davison, stigter van DignitySA, wil R2,8 miljoen vir die verdediging van twee aanklagte van moord teen hom insamel. Nuus (19-02-2019)
Maroela E-tol dra nié by tot stygende lewenskoste, sê ETC
Sanral se afdeling gemoeid met die insameling van e-tol-geld, Electronic Toll Collection (ETC), bevraagteken bewerings deur die Gautengse premier, David Makhura, oor e-tol. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Meisie neem glo eie lewe ná suggestiewe video versprei is
’n Suggestiewe video wat op sosiale media versprei is, is glo die rede waarom ’n gr. 6-leerling van die Doornpoort Primary School in Pretoria haar eie lewe geneem het. Nuus (19-02-2019)
Maroela Bosasa: Vakbond gaan teen Watson optree, werknemers bystaan
“Ons sal ongetwyfeld sorg dat die persone wat die Bosasa-debakel veroorsaak het, aan die pen ry.” Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Cyril het 2 keer gepraat
Pres. Cyril Ramaphosa het twee keer met pres. Filipe Nyusi gepraat oor die Suid-Afrikaner André Hanekom wat in aanhouding in Mosambiek dood is. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Rowers ry met veiligheidswagte weg
Drie veiligheidswagte is aangehou toe hulle Dinsdagoggend gewapende mans se plan om by die Alberton-leefstylsentrum aan die Oos-Rand in te breek, in die wiele gery het. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Stappers by Simonstad beroof, man in been geskiet
’n Man (64) is Maandagmiddag in die been geskiet in ’n aanval by die Kleinplaasdam bokant Simonstad, Kaapstad, terwyl hy en ’n vrou (51) gestap het. Nuus (19-02-2019)
Maroela Amcu beplan staking in platinum, steenkoolbedryf
Amcu-president Joseph Mathunjwa het gesê sy vakbond sal die hele mynbedryf in Suid-Afrika tot stilstand bring wanneer hulle met dié sekondêre staking begin. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Sisi se provinsiale rede was ‘ANC-verkiesingsaamtrek’
Sisi Ntombela, die Vrystaatse premier, se provinsiale rede wat Dinsdag in Bloemfontein gehou is, was niks meer nie as ’n “ANC-verkiesingsaamtrek waarop baie leë beloftes gemaak is’’, het … Politiek (19-02-2019)
Netwerk24 Gay predikant by NG gemeente verwelkom
Vir ds. Louis van der Riet (29) was Sondag ’n geskiedkundige dag toe hy as openlike gay leraar van die NG kerk Parke in Kraaifontein bevestig is. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Boodskap oor besmette drinkwater in Suid-Kaap vals
Minstens vyf munisipaliteite in die Suid-Kaap en Sentraal-Karoo het verklaar dat hul water veilig is vir gebruik nadat boodskappe oor “besmette water” op sosiale media versprei is. Nuus (19-02-2019)
Maroela Nóg ʼn KZN-universiteit gesluit oor betogings
Dit is die derde hoëronderriginstansie in KwaZulu-Natal vandeesweek wat nie meer lesings aanbied nie, weens gewelddadige betogings, dreigemente aan personeel en intimidasie van nie-protesterende st… Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 4 mans vas vir vuurwapens, ammunisie
Vier mans, tussen die ouderdom van 23 en 51 jaar, het Maandag in die landdroshof in Weenen in KwaZulu-Natal verskyn op aanklag van die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Zimbabwiër wat onnie glo vermoor, in nóg sake ondersoek
Die saak teen ’n Zimbabwiese burger wat Dinsdag in die landdroshof in Swellendam op aanklag van moord op ’n onderwyseres verskyn het, is tot 1 Maart uitgestel. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Man wat vrou glo doodskiet na hoër hof vir borgtog
’n Man wat glo sy vrou deur die kop en sy dogter in die voet geskiet het, het Dinsdag die hooggeregshof in Kaapstad genader om op borgtog vrygelaat te word. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Ma (54), dogter (31) in hof ná moord op paartjie
’n Ma (54) en haar dogter (31) van Heidelberg in die Wes-Kaap verskyn Donderdag in die hof op aanklag van die moord op ’n paartjie in die dorp. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Raadslede kry weer bloedneus teen DA in hof
Twee voormalige DA-raadslede in die Nelson Mandelabaai-metro wat hul ampte kwyt is, het weer in die hof teen die DA verloor. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Ontstoke inwoners steek bus aan die brand
Ontstoke inwoners van Vastrap in Booysen Park, Port Elizabeth, het Dinsdagoggend uit woede ’n Algoa-bus aan die brand gesteek. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 19 Februarie
As dinge vandag te dol was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (19-02-2019)
Maroela Man in hof oor 500 aanklagte van bedrog
Sean Westcott (29) het Dinsdag vlugtig in die Vryheid-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn op aanklag van 500 aanklagte van bedrog. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Optogte teen anti-semitisme in Frankryk gehou
Optogte en vergaderings teen anti-semitisme gaan oor Frankryk heen gehou word ná ’n reeks voorvalle van anti-semitisme wat die land geskok het. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Klant geskiet toe rowers op Dewetsdorp-winkel toeslaan
’n Klant is in die nek geskiet toe ’n groep mans op ’n kontantwinkel in Dewetsdorp in die Vrystaat toegesak het. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Geweld in Kaap moet ‘op nuwe maniere getakel word’
Alan Winde, die Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid, sê die status quo vir misdaadbestryding in die provinsie moet dringend verander as die Kaap die veiligste plek in die land wil wees. Nuus (19-02-2019)
Maroela 13-jarige sterf: Byna nie kans om te reageer op boeliegedrag
Onderwysers van Doornpoort Primary School in Pretoria het byna nie tyd gehad om te reageer ná boeliegedrag aangemeld is nie, voor die 13-jarige slagoffer haar eie lewe geneem het. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Boedel van vermoorde sakeman R75 m.
Diamante van R25 miljoen en aandele van R9 miljoen in ’n diamantmaatskappy word in Piet Els (86) se boedel van meer R75 miljoen in die inventaris gelys. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Ondersoek ná 10-jarige glo in siekeboeg toegesluit is
’n Tienjarige leerling van die Sydenham Primary School in Port Elizabeth het glo ’n angsaanval gekry nadat sy blykbaar as straf bykans die hele skooldag in die siekeboeg toegesluit is. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Hond, baas ná plaasaanval herenig herenig
’n Hondepa en sy Maljan wat onder meer ’n plaasaanval saam oorleef het, kan dalk ná meer as drie jaar herenig word danksy Facebook en die hulp van ’n dierefluisteraar. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Diplomate hoor Cyril kan dán verkiesing proklameer
Die diplomatieke korps in Pretoria het Dinsdag gehoor pres. Cyril Ramaphosa sal die algemene verkiesing op 8 Mei moontlik op 26 Februarie in die Staatskoerant proklameer. Politiek (19-02-2019)
Netwerk24 Fietsryer van fiets afgestamp, beroof
’n Fietsryer van Port Elizabeth is vroeg Dinsdagoggend deur ’n rower op sy fietsroete ingewag en beroof. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Trump dreig Venezuela se weermag
Amerika se pres. Donald Trump het Maandag ’n waarskuwing aan lede van Venezuela se weermag gerig wat lojaal aan pres. Nicolás Maduro bly dat hulle hul toekoms en hul lewe in gevaar stel as hulle nie … Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 ‘Vrye Weekblad’ herleef binnekort digitaal
Dit is vir Max du Preez simbolies betekenisvol dat die progressiewe anti-apartheidskoerant Vrye Weekblad wat 25 jaar gelede moes sluit, van April in digitale formaat gaan herleef. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Gewese Suid-Afrikaner slaan inbreker in Australië dood
’n Suid-Afrikaanse immigrant in Australië het ’n inbreker in sy huis in Sydney doodgeslaan nadat hy hom op heterdaad betrap het. Nuus (19-02-2019)
Maroela Niemand nog vas ná drie se raaiselmoord
“Hulle het met hul gesigte na onder gelê, met hul hande agter hul rûe met sokkies vasgebind. Al drie is met skietwonde in hul koppe aangetref.” Nuus (19-02-2019)
Maroela Video: Leerders geskors ná vuiste klap
Op die video wat versprei word, is die twee leerders reeds aan mekaar en slaan die seun die meisie met die vuis in die gesig terwyl sy verwoed probeer terugbaklei. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 3 knou glo nog leerlinge af in Bfn-skool
Sedert drie jong mans in die landdroshof in Bloemfontein verskyn het oor beweerde boeliegedrag, lyk dit asof dié vermeende afknouers se probleme net al hoe meer word. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Oudredakteur sterf aan wonde van Bettysbaai se brand
Henry Hopkins (71), die oudredakteur wat erge brandwonde opgedoen het in die brand in Bettysbaai, is Maandagoggend dood. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Regering moet vinnig werk met Eskom
Die regering moet so gou moontlik met ’n duidelike plan vorendag kom oor hoe presies die krisisgeteisterde Eskom reggeruk sal word, sê Cosatu. Politiek (19-02-2019)
Netwerk24 Cosatu stel eise aan Mboweni
Cosatu in die Wes-Kaap het Dinsdag na die parlement opgeruk as deel van sy aksie teen werkloosheid in die provinsie. Die optog vind plaas op die vooraand van die begrotingsrede deur Tito Mboweni, … Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Jan Taks slaan toe op omstrede sigaretbaas
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Dinsdag toegeslaan op al die roerende bates van die sakeman en sigaretbaas Adriano Mazzotti as deel van miljoene rande se belastingskuld. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Bernie Sanders weer kandidaat vir VSA-president
Bernie Sanders (77), bekende politikus in Amerika, het aangekondig hy gaan homself weer beskikbaar stel as presidentskandidaat. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 4 aangekla oor ontwrigting van dienste in NW
Vier werknemers van Noordwes se gesondheidsdepartement gaan in die hof beland en voor ’n tugpaneel verskyn ná protesoptrede verlede jaar waarin hulle onder meer brandblussers uitgespuit het. Nuus (19-02-2019)
Maroela Sasol-aandeleskema: Solidariteit gaan hof toe
“Hierdie geveg kan en sal ons nie ophou veg nie. Ons kan nie so vaskyk teen die verlede dat ons die toekoms van gelyke geleenthede vir almal versaak nie.” Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Vars spore gevind in soektog na ontsnapte leeu
Veldwagters het op vars spore van ’n leeu afgekom in hul soektog na ’n leeu wat uit die Karoo Nasionale Park in Beaufort-Wes ontsnap het. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 ‘Seks-tandarts’ op 28 Februarie gevonnis
’n Tandarts van ­George in die Suid-Kaap wat skuldig bevind is daaraan dat hy in 2015 ’n 13-jarige seun betas het, word op 28 Februarie gevonnis. Nuus (19-02-2019)
Maroela Karl Lagerfeld sterf
Hy is wyd bestempel as een van die mees hardwerkende figure in die modewêreld. Hy was sedert 1977 by Fendi betrokke en sedert 1983 by Chanel. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 N-Kaapse ANC gaan korrupte kaders vasvat
Die Noord-Kaapse ANC sê hy gaan nou teen korrupte kaders in die staatsdiens optree. Politiek (19-02-2019)
Maroela 5 vas ná gewelddadige betoging
Die polisie se eenheid vir openbare orde is ontplooi nadat ʼn betoging oor dienslewering en behuisingskwessies Dinsdag handuit geruk het. Nuus (19-02-2019)
Maroela DA verwag taaiste begroting sedert 1994
Die DA lys die grootste uitdagings vir Mboweni onder meer as swak ekonomiese groei, ʼn tekort aan belastinginkomste, noodsaaklikheid om uitgawes te beperk en toenemende nasionale skuld. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Saak teen paartjie in Coleske-voorval nie op hofrol
Die saak teen die paartjie wat daarvan beskuldig word dat hulle vir Arnold Coleske van Afrikaans is Groot-faam aangeval het, is nie Dinsdag op die hofrol geplaas nie, omdat daar nog ondersoekwerk … Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Ontlasting in munisipale kantore uitgegooi
Die bollie het Maandag letterlik in munisipale kantore in Vryburg, Noordwes, gespat toe plaaslike inwoners se jare lange frustrasies oor voortslepende rioolprobleme en watertekorte oorgekook het. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Modelegende Karl Lagerfeld dood
Die modelegende Karl Lagerfeld is dood. Nuus (19-02-2019)
Maroela Kommer oor doeane en veiligheid by private lughawens
Die parlement se portefeuljekomitee oor binnelandse sake het sy kommer uitgespreek oor doeanedienste en veiligheid by private lughawens en terminale soos Lanseria, Nelspruit-Kruger en die voorgeste… Nuus (19-02-2019)
Maroela Kinderhuis-drama: ‘Ek sal verbaas wees as aantygings waar is’
“Ek het steeds die idee dat hierdie aantygings anoniem na die een of ander amptenaar of politikus gestuur is.” Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Brand by Franschhoek woed steeds
Brandbestryders in die Kaapse Wynland-distrik spook onverpoos om die veldbrand wat sedert Maandag in die Franschhoek-berge woed onder beheer te bring. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Courtney se moordenaar verlof tot appèl geweier
Mortimer Saunders, die man wat Courtney Pieters (3) verkrag en vermoor het, se aansoek om verlof tot appèl het in die hooggeregshof in Kaapstad misluk. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 2 slagoffers wéér geopereer
Twee van die meisies wat baie ernstig beseer is in die brugramp by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark moes Maandag operasies ondergaan. Nuus (19-02-2019)
Maroela Gloria-myn: Nuwe span reddingswerkers ingespan
“Ons is besig om ventilasieskagte te bou sodat ons genoeg suurstof het om by die liggame uit te kom.” Nuus (19-02-2019)
Maroela Vier kritiek ná ontploffing by aanleg
Twee van die beseerdes is per helikopter na ʼn hospitaal vervoer, terwyl die ander twee per ambulans na hospitale gehaas is. Nuus (19-02-2019)
Maroela Gauteng-premier gekap oor e-tol
“Hy beweer Ramaphosa hanteer glo die e-tolsaak? Ek sê jou nou dat die e-tolkontrak hernu is tot 2019 met die opsie van 2021.” Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Dokter wat Nina (3) probeer red, waarsku teen windbukse
Die dokter wat klein Nina de Villiers (3) van Durbanville se lewe probeer red het, het Dinsdagoggend op Facebook ’n inskrywing geplaas oor die gevare van windbukse. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Vrou in bad toe plaasrowers met panga toeslaan
’n Vrou van Darling in die Wes-Kaap het Maandag 23:00 in die bad gelê toe rowers by hul slaapkamer op die eerste verdieping van hul plaashuis ingebreek het. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Kaapstad vra kommentaar oor sy waterplan
Die Kaapstad-metro het ’n konsepstrategie opgestel om sy waterbestuur te verbeter en die uitwerking van ernstige droogtes in die toekoms te versag. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Polisie maan teen boodskap oor Zim-man wat mense ‘slag’
Die polisie sê ’n stemboodskap wat op sosiale media versprei is oor ’n ondersoek na ’n Zimbabwiese burger wat vermoedelik met verskeie moorde in die Wes-Kaap verbind word, is voortydig en kan die … Nuus (19-02-2019)
Maroela Deurbraak in soektog na rondloperleeu
“Dit is ten minste ʼn positiewe deurbraak in die soektog.” Nuus (19-02-2019)
Maroela Alle oë op Mboweni om Eskom te red
Daar is groot verwagtinge van Tito Mboweni, minister van finansies, wanneer hy Woensdag sy eerste nasionale begrotingsrede lewer, maar oor een ding is kenners eens – Mboweni sal met ʼn dringende pla… Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Hoe flink is jou algemene kennis?
Het jy 'n blitsbrein? Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Rekenaar werk ná drie dekades nog
’n Man van New York was verbaas toe hy die naweek sy 30-jarige Apple IIe-rekenaar aanskakel en vind dit werk nog. Nuus (19-02-2019)
Maroela Semenya-uitspraak sal verreikende gevolge hê
Die internasionale hof vir sportarbitrasie (CAS) in Switserland het Maandag die saak begin aanhoor tussen Caster Semenya en die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF). Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Motoriste gewaarsku oor betogings in Mosselbaai
Motoriste is Dinsdag gewaarsku om weg te bly van Mayixhalestraat in Kwanonqaba in die Suid-Kaapse kusdorp Mosselbaai nadat betogings vroegoggend daar uitgebreek het. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Betogers jaag mense uit bus, steek dit aan die brand
Ontstoke inwoners van die Vastrap- informele nedersetting in Port Elizabeth het Dinsdagoggend ’n bus aan die brand gesteek. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Drie aangekeer ná plaasaanval in Darling
Minstens vier plaasaanvallers het Maandagaand omstreeks 23:00 op die Going North-plaas in Darling in die Wes-Kaap toegeslaan nadat hulle toegang tot die inwoners se huis gekry het. Nuus (19-02-2019)
Maroela Foto’s en video: Veldbrand ‘buite beheer’ in Kaapse Wynlande
“Realisties gesproke is die prioriteit nou net om te verhoed dat die brand na die dorp of omliggende plase versprei.” Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Ekonoom van tesourie getuig voor Zondo
'n Ekonoom van nasionale tesourie getuig vandag voor die Zondo-kommissie. Volg die regstreeks dekking hier. Politiek (19-02-2019)
Netwerk24 ANC het jare lank miljoene by Bosasa gekry
Zweli Mkhize, voormalige tesourier-generaal van die ANC, het erken dat die party skenkings van Bosasa aanvaar het, hoewel beweringe van korrupsie, insluitende die betaling van omkoopgeld vir tenders … Politiek (19-02-2019)
Maroela ‘SAL word nie drie aparte sake-eenhede’
SAL moes Maandag wal gooi nadat ʼn aankondiging dat die lugredery in drie bedryfseenhede verdeel gaan word by talle kritiek uitgelok het. Nuus (19-02-2019)
Maroela DKD moet plan maak vir etes in tronke
Bosasa is vroeër ʼn multimiljoenrand kontrak toegeken om spysenieringsdienste aan meer as 20 Suid-Afrikaanse tronke te voorsien, maar sal nou moet aansoek doen om vrywillige likwidasie. Nuus (19-02-2019)
Maroela 13-jarige neem haar lewe ná WhatsApp-boodskappe
Die meisie was bang om skool toe te gaan en haar ma het die skoolhoof gaan sien om haar kommer oor die situasie te kenne te gee.” Nuus (19-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Kwyn die ANC?
’n Uitgelekte huishoudelike peiling dui daarop dat steun vir die ANC steeds aan die afneem is, en in Gauteng selfs tot laer as 50% kan daal. Maar hoe raak dit ander partye, en wat is die slaggate w… Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Betogings, hofaksie oor Trump se 'noodtoestand'
’n Koalisie van 16 Amerikaanse deelstate, wat deur Kalifornië gelei word, het pres. Donald Trump se administrasie Maandag gedagvaar nadat hy Vrydag ’n nasionale noodtoestand in die land afgekondig … Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Maatreëls teen bakterieë geld in Tygerberg-hospitaal
Nadat ’n bakterie die lewe van een baba in die Tygerberg-hospitaal in Kaapstad geëis het, word maatreëls teen die verspreiding daarvan steeds toegepas. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 WWII-matroos van ‘The Kiss’-foto sterf op 95
George Mendonsa, wat dekades lank volgehou het dat hy die matroos is in “The Kiss”, die ikoniese foto van 1945 wat die einde van die Tweede Wêreldoorlog simboliseer, is oorlede. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Tegnologie help om padsterftes te verminder
Wetstoepassingstegnologie het meegehelp dat feestyd-padsterftes in die Wes-Kaap ’n daling van 6% teenoor die vorige jaar getoon het, sê Donald Grant, LUR vir vervoer. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Sussie 4x4 al weer volspoed, pienk dop en al
“Sussie 4x4 al weer volspoed.” Dit is hoeveel beter dit met die jong bergskilpad gaan wat drie weke gelede gered is nadat dit deur ’n kar raakgery is. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Vrou vas oor ‘wonderwerk-baba’ in drein
’n Vrou wat vermoedelik die ma is van die “wonderwerkbaba” wat verlede week in ’n dramatiese reddingspoging uit ’n stormwaterdrein gered is, is in hegtenis geneem. Nuus (19-02-2019)
Maroela DUT-lesings wéér opgeskort ná geweld
“Die dreigemente wat deur sekere lede van die SR gemaak word, moet ernstig geneem word veral in die lig van die vlakke van geweld wat ons twee weke gelede gesien het.” Nuus (19-02-2019)
Maroela Prasa-man oorleef derde rooftog in 4 jaar
“Ek het genoeg gehad, maar wat kan ek doen? Ek het my werk nodig om te oorleef. Ek kan net bid dat ek oorleef tot my aftrede oor ses jaar.” Nuus (19-02-2019)
Maroela Vrou vas oor ‘wonderbaba’ in afvoerpyp
Die babadogtertjie, wat ná die beproewing die “wonderwerk-baba” genoem is, het ure lank in die koue, vuil stormwaterpyp oorleef terwyl reddingswerkers gespartel het om by haar uit te kom. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 Dammevlakke daal, Kapenaars spaar steeds water
Die damvlakke van Kaapstad se hoofopgaardamme het die afgelope week met 1,4% gedaal, en hoewel inwoners se daaglikse verbruik onder die vereiste gemiddeld is, moet almal steeds aanhou water spaar. Nuus (19-02-2019)
Netwerk24 'Skollie'-man vertel van rillerbesoek aan hospitaal
Bloed en ontlasting in die badkamer en onbeskofte verpleegsters het volgens die draaiboekskrywer van die rolprent Noem my Skollie sy behandeling in die Groote Schuur-hospitaal, Kaapstad, gekenmerk. Nuus (19-02-2019)