Netwerk24 7 wetmakers bedank uit Arbeidersparty
Sewe Britse wetmakers het Maandag uit die Arbeidersparty bedank weens hul leier, Jeremy Corbyn, se benadering tot Brexit en ’n bakleiery oor anti-semitisme. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 13-jarige beëindig haar lewe ná spottery oor foto
’n 13-jarige leerling aan ’n skool in die noorde van Pretoria het haarself Maandag om die lewe gebring nadat sy glo verlede week deur medeleerlinge op ’n WhatsApp-groepie gespot is oor foto wat sy … Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Franschhoek-pas gesluit weens brand
Die Franschhoek-pas, tussen Franschhoek en Villiersdorp in die Wes-Kaap, is Maandag gesluit nadat ’n verwoestende brand in die Theewaterskloof-gebied uitgebreek het. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 3 dood in skietery met polisie
Drie rowers is Maandag in Kempton Park aan die Oos-Rand doodgeskiet toe hul in ’n gekaapte voertuig vir die polisie gevlug het. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Olifantbul ‘geskiet toe hy storm’
Twee jagters het ’n jong olifantbul einde November in die Balule-natuurreservaat ten aanskoue van besoekers “uit selfverdediging” geskiet. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Boer se trust weens skuld van R16 m. voorlopig bankrot
Die trust van ’n groot boer van Hoopstad is in die Vrystaatse hooggeregshof deur FNB vir skuld van sowat R16 miljoen voorlopig bankrot verklaar. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Bly uit mekaar se slaapkamers, waarsku ANC
Pule Mabe, nasionale woordvoerder van die ANC, en die vrou wat hom van seksuele teistering beskuldig het, is dié week terug op hul poste in Luthuli-huis, hoofkantoor van die ANC. Politiek (18-02-2019)
Netwerk24 Prasa-man loop 3de keer onder misdadigers deur
“Ek kan net bid dat ek dit eendag tot by my aftrede maak.”. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 3 dood, 1 beseer toe muur omval
Drie konstruksiewerkers is Maandag dood en ’n vierde persoon ernstig beseer toe ’n muur op hulle geval het. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Klag van poging tot moord kan volg
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat foto's wat sommige lesers kan ontstel. Ondanks die klag wat aanvanklik deur die polisie ondersoek word, het die vervolgingsgesag die finale sê oor die aanklagte … Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Toeriste gewaarsku teen vloede in Krugerwildtuin
Besoekers aan die Krugerwildtuin moet bedag wees op die moontlikheid van vloede ná die swaar reën van die afgelope paar dae. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Ontsnapte Karoo-leeu nog soek
Die soektog na ’n leeu wat uit die Karoo Nasionale Park in Beaufort-Wes in die Sentraal-Karoo ontsnap het, duur voort. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Nog net week oor om te registreer
Suid-Afrikaners wat nog nie as kiesers vir die Mei-verkiesing geregistreer het nie, moet opskud. Politiek (18-02-2019)
Netwerk24 Bfn se geliefde oom Hannes steeds kritiek, maar stabiel
Hannes Engelbrecht (85), bekend as briefskrywer vir onder meer Volksblad se brieweblad en die Britse koningshuis, se toestand is steeds kritiek, maar stabiel. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Prosesse vir kernkrag gemanipuleer – oud-DG van tesourie
In ander lande sê die minister van finansies nie vir die president daar is nie geld nie. Politiek (18-02-2019)
Netwerk24 R2 miljoen se dagga in verlate sleepwaens gekry
Dagga met ’n straatwaarde van sowat R2 miljoen is Sondag in twee verlate sleepwaens in die Oos-Kaap aangetref. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 DA-premierskandidaat in VS se man oorlede
Mojalefa Kopane (61), eggenoot van die DA in die Vrystaat se provinsiale leier en premierskandidaat, Patricia Kopane, is Maandagoggend dood. Nuus (18-02-2019)
Maroela Zim se Tendai Biti vervolg oor ‘valse’ presidensiële uitslae
Tendai Biti, opposisie-politikus van Zimbabwe, is Maandag in die magistraatshof in Harare skuldig bevind dat hy die land se verkiesingswette oortree het deur die presidensiële uitslae van 20 Julie … Nuus (18-02-2019)
Maroela Jhb wil omvang van PSHB-plaag bepaal
Die Stad Johannesburg probeer nog die omvang bevestig van die plaag polifaag-boorderkewers oftewel PSHB (polyphagous shot hole borer) wat bome in die stad laat vrek, voor dit as ‘n ramp verkl… Nuus (18-02-2019)
Maroela Rohde se ma pleit om versagting van vonnis
Die ma van die veroordeelde moordenaar Jason Rohde het die Wes-Kaapse hooggeregshof Maandag versoek om toegeeflik te wees ter wille van sy kinders, wanneer sy vonnis bepaal word. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 M2 by Jhb tot 8 maande lank gesluit
(( NB: Grafika en Felix se foto’s kom by )). Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 200 kinders skielik in ander tehuise gesit ná ‘klagtes’
Die departement van maatskaplike ontwikkeling in KwaZulu-Natal ondersoek bewerings van mishandeling en rassisme by drie kinderhuise in die provinsie. Nuus (18-02-2019)
Maroela Drie sterf toe konstruksiemuur omval
Drie mans is Maandagmiddag in Isipingo Beach in KwaZulu-Natal dood toe ʼn konstruksiemuur op hulle omgeval het. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Zimbabwiër in hof ná moord op onderwyseres
’n Zimbabwiese burger verskyn Dinsdag weer in die hof in Swellendam in die Suid-Kaap in verband met die moord op ’n onderwyseres. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Twee vas oor dagga van meer as R900 000
Twee mans is Maandag in die vroeë oggendure in hegtenis geneem nadat 18 sakke dagga van meer as R900 000 in hul besit gevind is. Nuus (18-02-2019)
Maroela Jhb-snelweg sluit vir agt maande
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, het Maandag aangekondig die M2-snelweg tussen die Crown-wisselaar en Maritzburgstraat gaan vir agt maande gesluit word weens voortgesette kommer oor d… Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Busroetes weer oop ná protesoptrede
Sekere roetes van die openbare busdiens Go George is Maandagoggend geraak weens protesoptrede by dié dorp in die Suid-Kaap. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Bekende hondekos onttrek wat diere kan laat vrek
’n Bekende handelsmerk wat dierekos oor die wêreld heen verkoop, het aan die begin van die maand van hul blikkieskos aan die mark onttrek omdat diere na bewering daarvan vrek. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Maandag, 18 Februarie
As dinge vandag te dol was om op hoogte te bly van die jongste nuus - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (18-02-2019)
Maroela PE-man tydens sy aandete doodgeskiet
ʼn 26-jarige man van Port Elizabeth in die Oos-Kaap is doodgeskiet terwyl hy en sy vriendin aandete geniet het. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Tienerseun glo dood aan hand van gemeenskap
Die Oos-Kaapse polisiekommissaris het die moord op ’n 15-jarige seun in Port Elizabeth ten sterkste veroordeel. Nuus (18-02-2019)
Maroela DUT-studente oorhandig memorandum ná vreedsame optog
Studente aan die Durban Universiteit vir Tegnologie (DUT) het Maandag vreedsaam na die stadsaal opgeruk onder leiding van studenteleiers verbonde aan die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF). Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 E-tol in Gauteng nie volhoubaar
E-tol op Gauteng se snelweë is “nie volhoubaar nie” en ’n “onnodige las op motoriste”, het die provinsie se premier Maandag in sy provinsiale rede gesê. Politiek (18-02-2019)
Netwerk24 Somaliër doodgeskiet in rooftog wat skeefloop
’n Buitelander is die afgelope naweek in Port Elizabeth tydens ’n rooftog, wat vermoedelik skeefgeloop het, doodgeskiet. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Brand-bestryders spook teen brand in Somerset-Wes
Ses brandweerwaens, drie watertenkers en 50 brandweerbeamptes het Maandag kort ná 13:00 begin om ’n brand wat by die Silwerboom-natuurreservaat in Somerset-Wes uitgebreek het, te blus. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Man doodgeskiet terwyl hy eet
’n 26-jarige man van Port Elizabeth is Sondagaand deur drie mans doodgeskiet terwyl hy besig was om aandete te eet. Nuus (18-02-2019)
Maroela Boere, plaaswerkers hoor oor borgtog
Die sewe beskuldigdes word aangekla van die moord op die 56-jarige Ben Molwele. Nuus (18-02-2019)
Maroela 6 vas ná betoging op kampus hand uitruk
Brandende motorbande het die pad buite die universiteit versper waarna die studente deur die polisie en brandweer verjaag is. Nuus (18-02-2019)
Maroela Peiling wys ANC is onder 50% steun in Gauteng
Dié peilings is gewoonlik een van die bes bewaarde geheime in die land en word daagliks bygewerk, maar nou het hierdie een uitgelek. Nuus (18-02-2019)
Maroela Seil-Safari wil oplossings vir landboubedryf bring
Theo Vorster, aanbieder van die reeks Sakegesprek, sal brandende kwessies aanroer met die fokus op grondonteiening en magspolitiek, terwyl Christo Briedenhann en genl.maj. Roland de Vries, sekurite… Nuus (18-02-2019)
Maroela Nóg ʼn rondloperleeu in Karoo gesoek
Dié leeu is nie die Karoo se eerste rondloperleeu nie. Die bekende rondloperleeu, Sylvester, het in 2016 uit dieselfde park ontsnap waarna hy byna ʼn maand lank op vrye voet was. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Kallie Kriel bedank as Tuks-alumnus oor Engels
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het bedank as lid van die Universiteit van Pretoria (UP) se alumni weens dié universiteit se “miskenning van Afrikaans”. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Rohde is ’n goeie man, getuig ma en 2 vriende
Jason Rohde is ’n saggeaarde man wat nie hou van konflik nie. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 MDC-lid skuldig aan oortreding van Zim se kieswet
Tendai Biti, ’n leier van Zimbabwe se Movement for Democratic Change (MDC)-alliansie, is Maandagoggend op twee aanklagte van die oortreding van dié land se verkiesingswet skuldig bevind. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Pole, Israel weer slaags oor volksmoord
Mateusz Morawiecki, premier van Pole, het in ’n telefoongesprek aan Benjamin Netanyahu, sy eweknie in Israel, gesê hy gaan nie meer die konferensie van Visegrad-nasies in Israel bywoon nie. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Woede oor vlaag geweld in Brits-omgewing
Mense is kwaad oor die vlaag geweldsmisdade in die Brits-omgewing in Noordwes nadat ’n bekende boer Saterdagaand ernstig in ’n oor-en-weer-skietery gewond is. Nuus (18-02-2019)
Maroela Staatskaping: Zondo sal later beslis oor Van Rooyen-aansoek
Fuzile het in November aan die kommissie van ondersoek gesê Van Rooyen het hom na ʼn vergadering ontbied waar hy na bewering gevra is om twee Gupta-adviseurs aan te stel, maar Van Rooyen was glo sel… Nuus (18-02-2019)
Maroela ‘21 spanne soek oplossing vir e-tol’
“Dit is duidelik dat e-tol lewenskoste verhoog en dus onvolhoubaar is.” Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Macron vaar uit teen anti-semitisme ná voorval
Emmanuel Macron, Frankryk se president, het die geelbaadjie-betogers gekritiseer nadat ’n bekende filosoof in ’n betoging Saterdag in Parys beledig is. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Familie vind verdrinkte man se lyk langs Sondagsrivier
Nog voor die polisie se duikeenheid Maandag hul soektog na ’n 35-jarige vermiste man in die Sondagsrivier in die Oos-Kaap kon voortsit, het familielede op sy lyk afgekom. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 ‘Staat het géén saak’
Die staat het in hierdie stadium géén saak nie, wat nog te sê ’n sterk saak, teen drie boere en vier plaaswerkers wat van die moord op ’n vermeende inbreker naby Stella in Noordwes aangekla word. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Cosatu verwag 10 000 gaan opruk na parlement
Cosatu in die Wes-Kaap verwag dat 10 000 mense Dinsdag na die parlement sal opruk in ’n staking teen die “slagting van werksgeleenthede” wat in die land dreig en om te eis dat verlede jaar se … Politiek (18-02-2019)
Netwerk24 Ma van weggooibaba kry borgtog
’n Ma van Bloemfontein wat na bewering haar pasgebore baba tussen vullis weggegooi het, is in die stad se landdroshof op borgtog van R500 vrygelaat. Nuus (18-02-2019)
Maroela Verdagte dalk met talle ander moorde ook verbind
ʼn Man wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op ʼn Wes-Kaapse onderwyseres kan moontlik met verskeie ander moorde in die provinsie verbind word. Nuus (18-02-2019)
Maroela Rohde: Vriend vra ‘regverdige’ vonnis
“ʼn Swaar vonnis sal uiters skadelik wees vir sy drie dogters wat hy baie liefhet.” Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Plan om Trump uit kussings te lig, glo vroeër bespreek
Pres. Donald Trump van Amerika en een van sy groot bondgenote, sen. Lindsey Graham, is woedend oor ’n bewering dat Rod Rosenstein, adjunkminister van justisie, die moontlikheid om van Trump ontslae … Nuus (18-02-2019)
Maroela DA-reklamebord ure ná oprigting vernietig
“Ons sal nié afgeskrik word deur hierdie blatante daad van sabotasie nie.” Nuus (18-02-2019)
Maroela Banke draai rug op Bosasa
“Dit is met diepe spyt dat die direkteure die sluiting van die African Global Operations-groep se maatskappye aankondig. Ongelukkig kan die groep nie handel dryf sonder ʼn bankrekening nie.” Nuus (18-02-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 18 Februarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 DA se reklamebord verbrand
Skaars ure nadat die DA se jongste reklamebord in die Johannesburgse middestad onthul is, is dit verbrand. Politiek (18-02-2019)
Netwerk24 Earl Rose vlugtig in hof oor gholfstokke
Die oud-Springbok Earl Rose het Maandag vlugtig in die landdroshof in Stellenbosch verskyn nadat hy glo gholfstokke gegaps het. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Studente beroof, 1 om die beurt verkrag
’n Gesamentlike taakmag is op soek na ses verdagtes wat Saterdag by ’n koshuis buite die kampus van die Universiteit van Venda in Thohoyandou, Limpopo, ingebreek het, studente beroof het en een van … Nuus (18-02-2019)
Maroela Departement reageer ná kinders uit tehuise verwyder word
“Ek het nog nooit in my lewe so negatief en magteloos gevoel soos die afgelope naweek nie. Die personeel het vir my video’s en klanksnitte gestuur van die kinders wat skree en huil, papiere op hul … Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 ‘Trump’ op ‘Saturday Night Live’ oor noodtoestand
“Dankie. Baie dankie, almal. Ek is hier om ’n baie dringende, belangrike nasionale noodtoestand aan te kondig. Dit is ’n groot ene, so ek wil nie tyd mors nie. Ek sal dus eers oor myself spog.” Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Borgtog vir 2 boere, 4 plaaswerkers
Borgtog is Maandagoggend in die landdroshof in Vryburg, Noordwes, aan twee boere en vier plaaswerkers toegestaan. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 VK, Europa moet hul Isis-vegters terugvat, sê Trump
Pres. Donald Trump het Brittanje en ander Europese bondgenote gevra om die meer as 800 vegters van die Islamitiese Staat (Isis) wat in Sirië aangekeer is, terug te neem en te verhoor waar getuies is, … Nuus (18-02-2019)
Maroela Cherverné: Dokters se vrese bevestig
“Dit is maar altyd moeilik om jou kind so te sien. Maar ons vertrou dat dokters die beste vir Cherverné doen. Verdowing is nou die beste.” Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Amptenare getuig voor Zondo
Lungisa Fuzile, voormalige direkteur-generaal van die tesourie, sowel as ander amptenare wat vir die tesourie werk sal na verwagting Maandag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping … Politiek (18-02-2019)
Netwerk24 Rasool sê Zille het haar man gebruik om rede te red
Ebrahim Rasool, die ANC se verkiesingsleier in die Wes-Kaap, het Helen Zille, Wes-Kaapse premier, daarvan beskuldig dat sy haar man gebruik het om haar provinsiale rede te red. Politiek (18-02-2019)
Netwerk24 Jason Rohde terug in hof
Jason Rohde, wat skuldig bevind is aan die moord van sy vrou, Susan, se vonnisverrigtinge duur voort in die hooggeregshof in Kaapstad. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Sal dogter Maandag getuig?
Alle oë is Maandag op die hooggeregshof in Kaapstad om te kyk of Jason Rohde se jongste dogter, Kathryn, ter versagting van haar pa sal getuig. Nuus (18-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: SA te koop – 90% afslag of grootste fooitjie onder tafel
Gaan pres. Cyril Ramaphosa ná die verkiesing in staat gestel word om die regte ding te doen om rampe wat die ANC lank gekoester en vertroetel het, ongedaan te maak? Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Seun verdrink in rivier ná hy meegesleur is
Die lyk van ’n 12-jarige seun wat meegesleur is terwyl hy ’n rivier in Verulam in KwaZulu-Natal oorgesteek het om sokker te gaan speel, is Sondag gevind. Nuus (18-02-2019)
Maroela Vyf vas wat glo kitsbank wil opblaas
Die polisie in Noordwes het vyf verdagtes in hegtenis geneem wat glo beplan het om ʼn kitsbank op te blaas. Nuus (18-02-2019)
Maroela Zondo-kommissie hervat met getuies van tesourie
Lungisa Fuzile, voormalige direkteur-generaal van die tesourie, sal na verwagting ook getuig. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Soektog na ontsnapte leeu by Beaufort-Wes duur voort
Altesaam 18 personeellede en vier voertuie is Sondag ingespan om na die leeu te soek wat uit die Karoo Nasionale Park naby Beaufort-Wes ontsnap het. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Ramp in Vhembe ná oorstromings
Die Vhembe-distrik van Limpopo moet tot ’n rampgebied verklaar word nadat swaar reën groot skade aangerig het. Nuus (18-02-2019)
Maroela 2 vas wat glo veiligheidswagte doodskiet
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op twee veiligheidswagte verlede week in Hillbrow. Nuus (18-02-2019)
Netwerk24 Span van tesourie, Fuzile getuig Maandag
Die Zondo-kommissie wat staatskaping ondersoek hervat Maandag in Parktown in Johannesburg. Politiek (18-02-2019)
Netwerk24 Tibet sluit Everest-basiskamp weens morsjorse
Dis rommelstrooiers se skuld dat toeriste nie meer die Everest-berg se basiskamp in Tibet mag besoek nie. Nuus (18-02-2019)