Netwerk24 Boer (46) kritiek ná plaasaanval
’n 46-jarige boer is in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy terugbaklei het toe hy in die vroeë ure van Sondagoggend deur aanvallers op ’n plaas naby Brits in Noordwes, oorval en gewond is. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Kaapse polisie slaan groot slag
Vyftien verdagtes sal vandeesweek in die hof verskyn op uiteenlopende aanklagte na afloop van ’n polisie-operasie in die Wes-Kaap die afgelope naweek. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Zimbabwiër dalk verbind met talle moorde in W-Kaap
’n Zimbabwiese burger (35) wat verlede Saterdag vir die moord van Lungelwa Dangatye (47) in Desember 2017, in KwaNonqaba in Da Gamaskop, Mosselbaai, in hegtenis geneem is, word ondersoek vir nog … Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Brand by Stellenbosch ‘deurnag’ bestry
Brandbestryders van die Kaapse Wynlandse Distriksmunisipaliteit het Sondag gespook om ’n veldbrand in Remhoogte, op die R44-pad buite Stellenbosch, in bedwang te bring. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Driehoek-hoof sê elke dag moet ’n omgeedag wees
Hein Knoetze, hoof van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, se gemoed was vol toe hy Saterdag-namiddag op die verhoog voor 2 600 mense moes praat. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Bekende Bloemfonteiner kritiek in hospitaal
Hannes Engelbrecht, (85), ’n bekende inwoner van Bloemfontein en oudonderwyser van die Elizabeth Conradie-skool in Kimberley, is in ’n kritieke toestand in die Mediclinic Bloemfontein. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 2 vas wat glo wagte doodskiet
Twee mans, onderskeidelik 19 en 31 jaar oud, is Saterdag in verband met die dubbelmoord van twee veiligheidswagte vasgetrek. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Almal gryp waspoeier toe vragmotor op N1 omslaan
Metropolisiebeamptes moes Saterdag bontstaan toe mense waspoeier van ’n vragmotor wat naby die Olifantsfontein-afrit in Midrand in die noorde van Johannesburg omgeslaan het, gryp. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Politieke storm om Isis-ma se terugkeer na Brittanje
Shamima Begum, wat vier jaar gelede as ’n Londense skoolmeisie besluit het om by die Islamitiese Staat (Isis) aan te sluit, het in ’n vlugtelingkamp in Sirië geboorte geskenk aan ’n seuntjie. Dit is … Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Tronkbewaarder ontvoer, vermoor
’n Tronkbewaarder is die naweek in die Oos-Kaap vermoor nadat hy en sy broer ontvoer is. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Polisieman vas wat glo skape steel
Die Noord-Kaapse polisie het een van hul eie beamptes in Upington in hegtenis geneem nadat dele van skaapkarkasse in sy besit gekry is. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Moordbeskuldigde vasgetrek by kerk
’n Dubbele moordbeskuldigde wat sedert November haar hofsaak in die hooggeregshof in Kaapstad ontduik het, is Sondag omstreeks 12:00 deur speurders van die Valke by ’n kerk in Parow in hegtenis … Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Gysie se René was ‘Springbok in eie reg’
“Sy was nou nie ’n Springbok-sportvrou nie, maar sy was ’n Springbok-kind. Almal was mal oor haar. Sy was eintlik ’n Springbok op haar eie gebied.” Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Vyf vas wat kitsbank glo wou opblaas
Vyf mense is Saterdag deur die polisie in Noordwes in hegtenis geneem omdat hulle vermoedelik ’n kitsbank met plofstof wou opblaas. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Arrestasies kom oor VBS Bank, sê Cyril
Die sage rondom die bedrog by VBS Mutual Bank het ’n nuwe fase bereik en daar sal binnekort begin word om mense in hegtenis te neem, het pres. Cyril Ramaphosa Saterdagmiddag op ’n ANC-byeenkoms in ’n … Politiek (17-02-2019)
Netwerk24 Senior ANC-lid loop oor na nuwe party
Zukile Luyenge, ’n senior ANC-parlementslid, het na die nuwe politieke party African Transformation Movement (ATM) oorgeloop. Politiek (17-02-2019)
Netwerk24 Goederetrein ontspoor by Pretoria
’n Goederetrein van Transnet Freight Rail (TFR) het Saterdag omstreeks 18:00 buite Pretoria ontspoor. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Pentagon-hoof moet nog oor grensmuur besluit
Die oprigting van ’n muur tussen Amerika en Mexiko is nie ’n uitgemaakte saak nie. Nuus (17-02-2019)
Maroela 12-jarige verdrink in Durban-rivier
Die liggaam van ʼn 12-jarige seun wat in ʼn rivier by Verulam, noord van Durban verdwyn het, is gevind, het die polisie in KwaZulu-Natal Sondag gesê. Nuus (17-02-2019)
Maroela Boer skiet terug tydens aanval
Casper Burger, ʼn bekende boer van Mamogaleskraal naby Brits in Noordwes, het teruggeskiet toe hy Saterdagaand deur drie gewapende mans oorval is. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Metropolisielid skiet glo aanvaller in huis dood
’n Geregtelike doodsondersoek is geopen nadat ’n metropolisielid van Kaapstad glo Sondagoggend in sy huis aangeval is en een van die aanvallers doodgeskiet het. Nuus (17-02-2019)
Maroela Mabuza kan nie Eskom-krisis hanteer nie, sê DA
Adjunkpres. David Mabuza kan nie vertrou word om die span te lei wat Suid-Afrika se grootste energiekrisis moet oplos nie, het die Demokratiese Alliansie Sondag gesê. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Vanderbijlpark-ma tuis ná ongeluk
Die ma van Vanderbijlpark wat ernstig beseer is in ’n motorongeluk toe sy haar na die Hoërskool Driehoek gehaas het nadat ’n loopbrug ineengestort het, is Sondag uit die Mediclinic Emfuleni ontslaan. Nuus (17-02-2019)
Maroela Uasa gekant teen afleggings by Sibanye-Stillwater
Die United Association of South Africa (Uasa) sal afleggings by die mynmaatskappy Sibanye-Stillwater “met hand en tand” beveg, het die vakbond Sondag gesê. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 DA se nuwe bord sê ANC dompel SA in duisternis
Eers het die DA die ANC van “moord” beskuldig en nou kom hy die party by omdat hy 57 miljoen Suid-Afrikaners in duisternis dompel. Politiek (17-02-2019)
Maroela Kaapstad: Publiek moet sê oor konsep-waterstrategie
Die publiek word genooi om kommentaar te lewer en aanbevelings te maak oor stad Kaapstad se voorlopige waterstrategie. Nuus (17-02-2019)
Maroela DA eis antwoorde oor Chinese kragaanleg in Limpopo
Pres. Cyril Ramaphosa moet die waarheid praat oor die voorgestelde Chinees-beheerde kragaanleg in Limpopo, het Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, Sondag gesê. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 ‘UDM steun nie grondgrype, maar verstaan die nood’
Die United Democratic Movement (UDM) ondersteun nie onwettige grondbesetting nie, maar verstaan die desperate situasie van mense sonder grond. Politiek (17-02-2019)
Netwerk24 Jackie Kennedy se suster sterf
Jackie Kennedy se suster, Lee Radziwill, is op 85-jarige ouderdom oorlede. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Polisie soek 4 oor moord in Athlone
Die polisie is op soek na vier mans in ’n wit Uno wat betrek word by die moord op Langley Goosen (50), ’n bekende insleepvoertuig-eienaar van Athlone. Nuus (17-02-2019)
Maroela Studente beroof, aangeval
Ses studente aan die Universiteit van Venda in Limpopo is Vrydagaand in hul huurkamers oorval en een van die studente is glo om die beurt deur die aanvallers verkrag. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Vier mans op slag dood in kop-aan-kop-botsing
Die polisie ondersoek ’n klag van strafbare manslag nadat. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 ANC in Gauteng ‘teleurgestel’ omdat CR niks sê oor e-tolstelsel
Die ANC in Gauteng sê hy is teleurgesteld dat die president in sy staatsrede niks gesê het oor die skrapping van die e-tolstelsel nie. Politiek (17-02-2019)
Maroela Drie sterf in Centurion-ongeluk
Drie persone is Sondagoggend dood tydens ʼn ongeluk op die N1 by die Bothalaan-afrit in Centurion. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 8 mense uit Zim-myn gered ná 4 dae, dodetal 24
Zimbabwiese reddingswerkers het agt onwettige mynwerkers uit ’n skag gered uit ’n groep van sowat 70 mense wat reeds vier dae lank in twee myne vasgekeer is. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Sloping van plakkershutte lei glo tot aanval op brandweer
Die aanval op die brandweerstasie in Gugulethu, Kaapstad, het glo gevolg op die sloping van onwettige wonings by ’n plakkerskamp deur wetstoepassers van die Kaapstad metroraad. Nuus (17-02-2019)
Maroela 200 kinders uit tehuise verwyder
“Is dit regtig nodig om 200 weerlose kinders op só manier te traumatiseer?” Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Boer skiet terug in plaasaanval
’n Boer in Brits, Noordwes, is ernstig beseer in ’n plaasaanval Sondagoggend. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Man steek 37-jarige sersant met mes dood
Lt.genl. Liziwe Ntshinga, Oos-Kaapse polisiekommissaris, het haar hartseer oor die moord op ’n polisiesersant uitgespreek. Nuus (17-02-2019)
Maroela Gauteng-hospitale swaar getref deur beurtkrag, sê DA
Verpleegsters het van hul eie geld gebruik om diesel vir die kragopwekkers by Badirile-kliniek in Randfontein te koop. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Slapende man se eks val hom met byl aan
’n Man van Port Elizabeth is Saterdagmiddag in sy huis wakker gemaak deur sy voormalige vriendin en haar vriend wat hom met ’n byl aanval. Nuus (17-02-2019)
Maroela Agt uit oorstroomde myn gered
“Ek het nooit gedink ek sou lewend daar uitkom nie. Ek het die afgelope ongeveer vier dae lank in nekhoogte water gestaan. Ek het in daardie vier dae nie geëet of geslaap nie.” Nuus (17-02-2019)
Maroela Geen verdere reddingsboeie vir SAL, vra DA
Die Demokratiese Alliansie het sy verwagting uitgespreek dat Tito Mboweni, minister van finansies, nie in sy begrotingsrede enige verdere reddingsboeie vir die SAL sal aanbied nie. Nuus (17-02-2019)
Maroela Een dood, vyf beseer in Durban-ongeluk
ʼn Man is dood, ʼn kleuter is kritiek beseer en vier ander persone is beseer tydens ʼn ongeluk tussen ʼn bakkie en ʼn motor Saterdag op die N2 naby die NPC-sementfabriek in Durban. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Is die konjakrot se dop geklink?
Selfs rotte wend hulle skynbaar tot die bottel wanneer hulle eensaam op Valentynsdag is. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 ANC wil handel met ‘vlieë én tiere’ van korrupsie
Gwede Mantashe het in Bloemfontein met die bekendstelling van die ANC se verkiesingsmanifes gesê staatskaping het nie in sy tyd as SG begin nie. Politiek (17-02-2019)
Maroela Politiek het SA’ners versaak, sê De Lille
Politiek het, soos gewoonlik, te veel Suid-Afrikaners in die steek gelaat en mense het geloof en vertroue in die politiek en politici verloor, het Patricia de Lille, voormalige burgemeester van Kaa… Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 SAW bevorder die verkeerde kol. Coetzee
Die weermag het ’n duur vingerfout gemaak deur twee van sy kolonels, Daan en Dobbie, met mekaar te verwar. Nuus (17-02-2019)
Maroela Solidariteit: Ras het die Eskom-reus laat val
“Ons het reeds die gevolge van ‘n ernstige uitvloei van kundigheid beleef in die vorm van beurtkrag. Om verdere institusionele kennis en vaardighede te verjaag, is roekeloos.” Nuus (17-02-2019)
Maroela ANC Gauteng teleurgesteld oor Ramaphosa en e-tol
Die ANC in Gauteng het Sondag sy teleurstelling uitgespreek oor pres. Cyril Ramaphosa se standpunt wat betref e-tol op Gauteng se snelweë. Nuus (17-02-2019)
Maroela Vier ‘stropers’ in wildtuin aangekeer
Vier vermeende renosterstropers, insluitend ‘n werknemer van SANParke, is Saterdag in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem. Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 ‘Haglike’ koshuis by UWK
Mos en swamme wat op die vloer en teen die mure van die badkamers groei en water wat uit die dreinpype opstoot en in die gange afloop tot in die kamers... Nuus (17-02-2019)
Netwerk24 Eskom jaag wittes weg
In die grootste krisis in sy bestaan druk die wankelende Eskom deur met ’n regstellende aksieplan waarvolgens altesaam 1 308 minder gekwalifiseerde wit werknemers teen Maart 2020 in sy diens moet … Politiek (17-02-2019)