Netwerk24 Groot klomp dwelms in Mitchells Plain gevind
Die polisie het Vrydagaand beslag gelê op dwelms ter waarde van duisende rande in ’n huis in Mitchells Plain, Kaapstad. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 9 ná ernstige misdade in Nyanga vas
Die polisie se ondersoekeenheid het Saterdagoggend douvoordag bontgestaan met die doel om etlike oortreders van ernstige en gewelddadige misdaad in Nyanga in Kaapstad vas te trek. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 Swembad gesluit ná menseredders met klippe gegooi is
Die openbare swembad in Manenberg, Kaapstad, is gesluit nadat menseredders Saterdagmiddag daar aangeval is. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 Groot soektog na nóg ’n leeu wat uit Karoo-park ontsnap
Die soektog na ’n leeu wat uit die Karoo Nasionale Park naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap ontsnap het, sal Sondag voortgesit word. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 Nuwe politieke bestel in SA nodig, sê De Lille
Die politiek het te veel Suid-Afrikaners gefaal en ’n nuwe politieke bestel is nodig voordat mense vertroue in demokrasie verloor, sê Patricia de Lille, stigter van GOOD. Politiek (16-02-2019)
Netwerk24 Konsert bring ‘hoop en oorwinning’ vir Driehoek
Hoop en oorwin. Dit, en om geld in te samel vir die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, is waarom mense Saterdagmiddag van heinde en ver opgeruk het na die Emerald Resort & Casino. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 Verkiesing uitgestel, beroep op kalmte
Nigeriese politici en kiesers het Saterdag hul ontsteltenis uitgespreek nadat dié land se nasionale verkiesing met ’n week uitgestel is slegs ure voordat hulle na die stempunte sou gaan. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 Werker van Sanparke en 3 ander vas in wildtuin
Vier mans, onder andere ’n werknemer van Sanparke, is Saterdag in die Krugerwildtuin voorgekeer met renosterhorings wat glo pas gesny is. Nuus (16-02-2019)
Maroela Man ernstig beseer toe gassilinder ontplof
Die ontploffing het groot skade aan die huis aangerig. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 Ondersoek kom oor Trump se noodtoestand
Hofsake en ’n ondersoek deur die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers is die volgende hekkie waaroor pres. Donald Trump moet spring ná sy aankondiging Vrydag van ’n noodtoestand vir sy beplande … Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 Meisie (9) verdrink in Bloem toe sy pad ná skool oorsteek
’n Negejarige meisie is Vrydag in Bloemfontein dood toe sy deur vloedwater meegesleur is nadat meer as 100 mm reën op plekke in die stad gemeet is. Nuus (16-02-2019)
Maroela Video: Chaos toe trok op N1 omval
Die voorval het ook tot gevolg gehad dat die Superrugby-wedstryd tussen die Bulls en die Stormers op Loftus later as verwag begin het. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 ANC kan nie weer vertrou word, sê Holomisa
Vanjaar se verkiesing gaan oor vertroue en die regerende ANC-party het die land se mense geen rede gegee om hulle te vertrou nie, sê Bantu Holomisa, leier van die United Democratic Movement (UDM). Politiek (16-02-2019)
Netwerk24 'Sinlose aanval’ op brandweer-stasie veroordeel
Die hoof van Kaapstad se brandweer het die “sinlose en ongevraagde aanval deur onredelike en barbaarse gemeenskapslede” op die brandweerstasie in Gugulethu veroordeel nadat dit met petrolbomme … Nuus (16-02-2019)
Maroela Vier vas oor stropery in wildtuin
Vier vermeende stropers, insluitend ʼn SANParke-werknemer, is Vrydag in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 Man skiet 5 dood ná afdanking
’n Man het Vrydag op kollegas losgebrand en vyf doodgeskiet kort nadat hy by sy werk in Illinois, Amerika, afgedank is. Nuus (16-02-2019)
Maroela Minister vra vir aksie ná voorval by Gloria-myn
Mantashe se beroep kom nadat die liggame van 12 vermeende onwettige mynwerkers reeds ondergronds by die Gloria-steenkoolmyn gevind is. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 Oud-Bok se kleinseun (8) op krieketveld sonder ma
Die agtjarige Edmund jr. O’Ehley speel Saterdag sy eerste krieketwedstryd vir die kwartaal, maar dit sal sonder sy ma, René (38), op die kantlyn wees. Nuus (16-02-2019)
Maroela Man skiet glo 5 dood oor afdanking
Die polisie is ontbied waarna die man op beamptes ook losgebrand het. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 Tot 7 000 verwag by UDM-saamtrek
Die UDM verwag om minstens 7 000 ondersteuners Saterdag te sien by die bekendstelling van dié party se verkiesingsmanifes. Politiek (16-02-2019)
Maroela Twee dood in gru-botsing
“Die twee insittendes van die voertuig is op die toneel dood verklaar.” Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 2 dood, 79 beseer in botsing
Twee mense is dood en 79 beseer in ’n botsing wat Saterdagoggend tussen ’n bus en ’n voertuig op die R538 Numbiweg naby Witrivier in Mpumalanga plaasgevind het. Nuus (16-02-2019)
Maroela Oud-Bok se dogter sterf
Die voormalige Springbokrugbyspeler, Gysie Pienaar, se dogter is Vrydagmiddag oorlede. Nuus (16-02-2019)
Maroela Woede na Britse LP se uitlatings oor ABO
Die Britse LP Jacob Rees-Mogg het woede ontketen nadat hy uitlatings gemaak het oor die konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog (ABO). Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 UDM stel manifes bekend
Bantu Holomisa, leier van die UDM, is Saterdag in Port Elizabeth in die Oos-Kaap om sy party se verkiesingsmanifes bekend te stel. Politiek (16-02-2019)
Maroela Só lyk kans vir beurtkrag die naweek
Volgens Eskom is die kragnetwerk egter steeds onder druk en kwesbaar. Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 KYK: Oos, wes, Tanna bly bes!
Tanna is ’n Afrikaanse ma van ’n dosyn Taiwannese kinders. Sy neem reeds drie dekades lank Oosterse babas onder haar vlerk, en maak hulle groot met boerekos en liefde. Nuus (16-02-2019)
Maroela ‘Plaasmoordenaar’ wat ontsnap weer vas  
Die verdagte is in dieselfde omgewing in hegtenis geneem as waar die moord amper twee jaar gelede gepleeg is. Nuus (16-02-2019)
Maroela Twee vas oor renosterhoring van SA na Hongkong
“Om georganiseerde misdaad stop te sit moet ons die meesterbreine in Suid-Afrika en Mosambiek, sowel as die kopers in China en Viëtnam, vervolg.” Nuus (16-02-2019)
Netwerk24 Oud-Bok Gysie se dogter sterf in botsing
Die voormalige Springbokrugbyspeler Gysie Pienaar se dogter, René O’Ehley, is na verneem word Vrydag in ’n motorongeluk in die Wes-Kaap dood. Nuus (16-02-2019)
Maroela ‘Landbou kan binne jaar oplossing vir beurtkrag bied’
“Ons vra nie om befondsing of selfs spesiale behandeling nie, net om die proses binne Eskom en Nersa te bespoedig om hierdie aansoeke te verwerk.” Nuus (16-02-2019)