Netwerk24 Trump gaan glo noodtoestand afkondig oor muur
Pres. Donald Trump van Amerika gaan glo ’n tweepartybeleid oor grensbeveiliging onderteken en daarna ’n nasionale noodtoestand afkondig om sy muur met Mexiko te bou. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 40 polisielede dood in bomaanval in Kasjmir
Minstens 40 Indiese paramilitêre polisiebeamptes is Donderdag in ’n bomaanval in Kasjmir dood. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 SAOU staan weer Grey-beheerliggaam teen
Beheerliggame van skole mag nie optree asof hulle werkgewers is van onderwysers wat deur die onderwysdepartement aangestel is nie, sê Reniël Lodewyk, provinsiale sekretaris van die Suid-Afrikaanse … Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Staat oorhandig ‘geheime dele’ van dossier aan SAID-3
Die staat het Donderdag ná sewe maande ingestem om hofstukke aan drie oudbestuurders van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) te openbaar. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Bobani gee weer bes aan besetters
Mongameli Bobani, burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, het vir die tweede keer hierdie maand die knie gebuig voor grondbesetters. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Selfs Tokologo se trekker en vulliswa opgeveil
Die Tokologo-munisipaliteit in die Vrystaat se swak dienslewering waaroor daar gereeld gekla word, behoort verder die kreeftegang te gaan. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Pitbull byt poedel én sy eienaar
’n Man en sy maltese poedel het Donderdagaand ernstige beserings opgedoen toe hulle deur ’n pitbull in Marine-rylaan in die Bluff, Durban, aangeval is. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 JHB spook om water te laat loop tydens beurtkrag
Die Johannesburgse metro werk hard om die stad se watertoevoer tydens beurtkrag aan die gang te hou. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Mokgoro ‘moet Agrizzi-verklaring ignoreer’
Die Mokgoro-kommissie is Donderdagmiddag in Centurion gevra om nie waarde te heg aan die beëdigde verklaring van Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, aan die Zondo-kommissie van … Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Regter wil kurator vir Joost-kinders aanstel
’n Regter wil ’n kurator oor die twee kinders van die oud-Springbokkaptein Joost van der Westhuizen en sy weduwee, Amor Vittone, aanstel. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 ‘ANC misluk met werkskepping in O-Kaap’
Voordat Phumulo Masualle, Oos-Kaapse premier, Vrydag sy provinsiale rede in Bhisho lewer, sal hy deur ’n plakkaatbetoging begroet word. Politiek (14-02-2019)
Maroela ‘Ramaphosa se oplossing vir Eskom tref nie die kol’
Solidariteit het intussen vandag bekendgemaak dat hy môre tydens ʼn mediakonferensie ʼn kennisbank op sy webblad sal bekendstel. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 ‘Aggressiewe ingryping’ nodig by Eskom, sê Cyril
“Aggressiewe ingryping” is nodig om ’n einde te maak aan beurtkrag in die land, het pres. Cyril Ramaphosa Donderdag in die Nasionale Vergadering gesê. Politiek (14-02-2019)
Maroela Man wat glo buurvrou vermoor, hoor van borgtog
Noreen Hampson is op 2 Februarie met ʼn hamer buite haar huis vermoor. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 12 paartjies saam voor kansel op Robbeneiland
12 paartjies het Donderdag op Valentynsdag die eerste waters van ’n huweliksboot getrotseer om op Robbeneiland ewige trou aan mekaar te sweer. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 ‘Afperser’ oor Zondo-kommissie vas
’n Man het Donderdag in die hof verskyn in verband met afpersing nadat hy glo iemand wat voor die Zondo-kommissie in getuienis oor korrupsie genoem is, belowe het hy sal enige ondersoek laat verdwyn … Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Heelwat reën val in verskeie provinsies
’n Motorfietsryer is dood en nóg een is ernstig beseer toe hulle Donderdagoggend vroeg teen ’n boom gebots het wat vermoedelik weens swaar reën in die pad omgeval het. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Vissersboot brand in Durban se hawe
Paramedici en brandweerbeamptes in KwaZulu-Natal is op die toneel waar ’n vissersboot in Durban se Bayhead-gebied aan die brand geslaan het. Nuus (14-02-2019)
Maroela Só styg DStv se pryse
DStv het bevestig dat van sy pakkette van 1 April af duurder sal wees terwyl daar goeie nuus vir premium-intekenare is. Nuus (14-02-2019)
Maroela Ses vermis ná boot vlamvat
Ses mense word vermis nadat ʼn vissersboot Donderdag in die Durbanse hawe aan die brand geslaan het. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 14 Februarie 2019
As jy nie vandag kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Cyril het 'my agter tralies gesit' - Lekota
Mosiuoa Lekota, Cope-leier, het gereageer nadat pres. Cyril Ramaphosa sy bewerings dat hy "uitverkoop het" weerlê het. Politiek (14-02-2019)
Netwerk24 2 vas oor perlemoen van R3 m
Twee mans wat Woensdag in Durbanville, Kaapstad, met perlemoen van meer as R3 miljoen gevang is, sal Vrydag in die landdroshof in Bellville verskyn. Nuus (14-02-2019)
Maroela Ramaphosa stel komitee aan oor Eskom
Pres. Cyril Ramaphosa het gesê die ongekende mislukking van Eskom se opwekkingskapasiteit die laaste paar dae beklemtoon die erns van die uitdagings wat die maatskappy in die gesig staar en die dri… Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Kliniek reeds 5 dae toe weens betogings
Honderde inwoners van Uitenhage het nie toegang tot mediese behandeling nie omdat die Rosedale-kliniek die afgelope vyf dae weens betogings gesluit is. Nuus (14-02-2019)
Maroela Ramaphosa sê nee vir ondersoek na Lekota-bewerings
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagmiddag geweier om ’n kommissie van ondersoek te laat aanstel om die bewerings van verraad jeens sy kamerade in die bevrydingstryd te ondersoek. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 ACDP stel kandidaat vir tussenverkiesing bekend
Die ACDP in Nelson Mandelabaai het Dawn Rogers as sy kandidaat bekend gestel vir die komende tussenverkiesing in wyk 2. Politiek (14-02-2019)
Netwerk24 ANC-raadslede se interdik misluk
’n Aansoek van 16 geskorste ANC-raadslede van die Vrystaatse Maluti-a-Phofung-munisipaliteit om die verkiesing en aanstelling van opvolgers in hul ampte met ’n interdik te stuit, het in die … Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Dokters sê Cheverné sou dood wees as sy ouer was
Een van die meisies wat ernstig in die Hoërskool Driehoek-tragedie in Vanderbijlpark beseer is, sou dood gewees het indien sy ouer was en haar gestel nie so sterk was nie. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Tiener skuldig aan moord op taxibestuurder
Die streekhof in Port Elizabeth het ’n tienerseun skuldig bevind aan ’n bendemoord in 2017 waarin ’n taxibestuurder doodgeskiet is. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Onderwyser kry borgtog, streng voorwaardes geld
Die onderwyser van die Valhalla Primary School in Centurion wat skoolmeisies na bewering seksueel aangerand het, mag nie ’n voet in daardie woonbuurt sit terwyl hy op borgtog uit is nie. Nuus (14-02-2019)
Maroela Sibanye-Stillwater gaan dalk duisende aflê
Die myn sê gesprekke oor moontlike afleggings het nou onvermydelik geword ná talle inisiatiewe om verliese by die skagte te beperk, misluk het. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 ‘Hamer-moordenaar’ borgtog geweier
Borgtog is Donderdag geweier vir Sean Kelly, wat aangekla word van die moord op ’n buurvrou, Noreen Hampson, in Sedgefield in die Suid-Kaap. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 DA en ANC behou hul wyke in Suid-Kaap
Die DA en ANC het albei hul wyke behou in tussenverkiesings wat Woensdag in Kaapstad en in Knysna in die Suid-Kaap gehou is, het die OVK bevestig. Politiek (14-02-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 14 Februarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Juffrou Elana terug by skool
Dit is vir Elana Barkhuizen “oorweldigend lekker” om weer terug te wees in haar gr. R-klas by die Laerskool Schweizer-Reneke in Noordwes. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 ‘Blitzkrieg’ veroorsaak massiewe skade in Bloem
Terwyl groot skade deur Woensdag se storm aan huise, motors en strate in Bloemfontein aangerig is, het die metro se rampbestuur gewaarsku teen nog ’n storm wat Donderdag om 16:00 verwag word. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Sri Lanka soek laksmanne vir dwelmboewe
Sri Lanka wil laksmanne aanstel in die hoop dat die doodstraf sal help om die groot probleem met dwelmhandel te bekamp. Nuus (14-02-2019)
Maroela Video: Driehoek-ouers gee mandaat vir regsaksie teen BLF
“1 Februarie se tragedie by my kind se skool het binne sekondes my aakligste nagmerrie ʼn realiteit gemaak.” Nuus (14-02-2019)
Maroela ‘Valkelid’ vas ná beweerde afpersing
Die verdagte het glo probeer om een van die persone om te koop wie se naam genoem is in die getuienis voor die kommissie van staatskaping rakende die beweerde korrupte aktiwiteite by Bosasa. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Staak bouwerk aan Kusile, sê DA
Staak die bouwerk aan die laaste twee eenhede van die Kusile-kragstasie en bring meer onafhanklike kragverskaffers in die stelsel. Politiek (14-02-2019)
Maroela Gloria-myn: Familie van vasgekeerdes bly hoop
Vars lug word in die myn ingepomp sodat reddingswerkers ondergronds kan beweeg. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Driehoek-ma se volle verklaring oor BLF
Die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark kan nie aan ras gekoppel word nie, sê Lucille Olivier, ’n ouer van die skoolgemeenskap. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Cyril lewer repliek op debat
Pres. Cyril Ramaphosa lewer repliek op die debat wat oor sy staatsrede gevoer is. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (14-02-2019)
Netwerk24 Kaalbas vir Valentynsdag
Fiksheidsentoesiaste in Groenpunt, Kaapstad, het dalk ’n bietjie meer te sien gekry as wat hulle aanvanklik vir dié Valentynsdag beplan het. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Maatskappy moet R2,3 m. aan voorsorgfonds betaal
Die hooggeregshof in Kaapstad het opdrag gegee dat ’n veiligheidsmaatskappy van Seepunt ’n uitstaande bedrag van R2,3 miljoen aan ’n voorsorgfonds moet betaal. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Bejaarde bewusteloos geslaan, besteel
’n Bejaarde man is in sy huis in Mount Pleasant in Port Elizabeth bewusteloos geslaan en besteel. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 ANC verwerp Lekota se uitlatings oor Cyril
Die bewerings van Mosiuoa Lekota, leier van Cope, dat pres. Cyril Ramaphosa ANC-vryheidsvegters in die 1970’s uitverkoop het, is ongegrond, sê die ANC. Politiek (14-02-2019)
Netwerk24 Kalmte op KSUT se kampusse ná protesaksie
Die bestuur by die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) sê daar heers nou weer kalmte op hul kampusse in Bellville en Athlone nadat oproerige studente vandeesweek amok gemaak het. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Cele wat wil besluit oor McBride ‘arrogant’
Bheki Cele, minister van polisie, het “absoluut geen reg” om te besluit of Robert McBride se termyn as uitvoerende direkteur van die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) beëindig sal word … Politiek (14-02-2019)
Netwerk24 ‘Daar wás ’n saak teen Mdluli’
Lt.genl. Anwa Dramat, afgetrede voormalige hoof van die Valke tussen 2009 en 2014, het Donderdagoggend in Centurion voor die Mokgoro-kommissie getuig. Politiek (14-02-2019)
Netwerk24 POF skenk groot vir Noordwes-hospitaal
Die Padongelukkefonds (POF) het mediese toerusting ter waarde van R1 miljoen aan die Tshepong-staatshospitaal in Klerksdorp geskenk om dié hospitaal te help met die hoë getal ongevalle wat hanteer … Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Raadslid van Hessequa ter ruste
’n Begrafnisdiens word Saterdag vir Thom Pretorius, ANC-raadslid van die Hessequa-munisipaliteit in die Suid-Kaap, gehou. Nuus (14-02-2019)
Maroela Video: Swaar reën lei tot kitsoorstromings in Bloem
Hoewel foto’s en video’s van oorspoelde strate in Bloemfontein en water wat soos riviere deur tuine loop wyd op sosiale media gedeel word, blyk dit dat dié swaar reënval en kitsoorstromings net in … Nuus (14-02-2019)
Maroela Besluit oor laaste Knysna-olifant se lot ‘nie só eenvoudig’
Navorsers van Sanparke sê olifantkenners en spesialiste se hulp gaan ingeroep word om te help besluit oor die lot van die laaste olifant in die Knysnabos. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 ‘BLF-uitsprake walg ons’
Sy is as ouer en Suid-Afrikaner “absoluut gewalg” deur uitsprake van lede van die Black First Land First-party (BLF) oor die brugramp by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Rowers val toeriste in gastehuis aan
’n Duitse toeris het behandeling in ’n hospitaal in Port Elizabeth ontvang nadat aanvallers hom met ’n kolf aangerand en daarna met ’n mes gesteek het. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Valhalla-onderwyser wat glo met meisies lol kry borgtog
Die onderwyser wat na bewering laerskoolmeisies van die Valhalla Primary School in Centurion seksueel aangerand het, is borgtog van R8 000 toegestaan. Nuus (14-02-2019)
Maroela ANC maak skoonskip in Noord-Kaap-tussenverkiesing
Die ANC het al sewe setels in die tussenverkiesing Woensdag in die Sol Plaatjie-munisipaliteit in die Noord-Kaap behou. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Talle dood ná IS in Nigerië toeslaan
Boko Haram het die konvooi van die goewerneur van Nigerië se Borno-staat aangeval. Nuus (14-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Oliekolonie: Tussen die reuse-olieboor en die verlepte windpomp
Is die ontdekking van die Brulpadda-eksplorasieveld ’n ramp soos omgewingsaktiviste dit wil hê en daarom rede dat dit nie ontgin moet word nie, of weeg ander faktore swaarder, soos dat Suid-Afrika … Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Skelmpie se broer het Bezos glo uitverkoop
Jeff Bezos, Amazon-baas en die rykste persoon in die wêreld, was vas oortuig dat pres. Donald Trump en Saoedi-Arabië hul mes in het vir hom. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Agrizzi gaan nie voor Mokgoro getuig nie
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, gaan nie meer voor die Mokgoro-kommissie van ondersoek na die geskiktheid van adv. Nomgcobo Jiba, adjunkdirekteur van openbare vervolging, en haar … Politiek (14-02-2019)
Netwerk24 Magashule moet na Zondo, sê VF Plus
Die VF Plus het hoofregter Raymond Zondo versoek om Ace Magashule, die voormalige Vrystaatse premier en nou sekretaris-generaal van die ANC, te dwing om voor die Zondo-kommissie te verskyn. Politiek (14-02-2019)
Netwerk24 Trump-man het gelieg oor Russe, sê hof
Die hof het bevind dat pres. Donald Trump se voormalige verkiesingsveldtogbestuurder, Paul Manafort, nie sy ooreenkoms met Robert Mueller nagekom het nie deur vir staatsaanklaers oor die ondersoek na … Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Solidariteit vat BLF aan namens ouers
Die vakbond Solidariteit kondig Donderdag aan dat hy namens ouers van verskeie slagoffers van die loopbrugtragedie by die Hoërskool Driehoek teen lede van die Black First Land First-party (BLF) gaan … Nuus (14-02-2019)
Maroela Herbal Blend is terug
Herbal Blend, die omstrede middel wat einde verlede jaar opspraak verwek het toe talle gebruikers psigotiese episodes beleef het nadat hulle dit gerook het, is terug op die mark. Nuus (14-02-2019)
Maroela Man praat ná AK47-aanval: ‘Ek herleef dit elke dag’
“Ek weet nie meer hoe dit voel om James te wees nie. Ek kan nie meer my ou lewe onthou nie. Ek is verlore.” Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Reeks-moordenaar het sketse van slagoffers gemaak
Die Amerikaanse speurdiens, die FBI, het Woensdag sketse uitgereik wat ’n reeksmoordenaar geteken het om sy slagoffers uit te ken. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Cele moet teen Maandag redes gee hoekom McBride moet weg
Bheki Cele, minister van polisie, moet teen Maandag redes aan die parlement verskaf oor waarom hy nie Robert McBride se termyn as uitvoerende direkteur van die onafhanklike … Politiek (14-02-2019)
Maroela Adjunkminister wil voor Zondo-kommissie verskyn
“Ek wil dit graag laat boekstaaf dat die elektriese heining en alarmstelsel wat deur Bosasa by my huis geïnstalleer is, niks nuuts is nie.” Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Betoë oor kabinetskommeling in konstitusionele hof
Word die president deur die Grondwet verplig om redes te verstrek wanneer hy of sy die kabinet skommel? Politiek (14-02-2019)
Netwerk24 27 dood, 13 beseer in aanval op Iran se weermag-elite
Minstens 27 lede van Iran se elite revolusionêre wag, ’n tak van die land se weermag, is Woensdag dood en 13 beseer nadat ’n selfmoordbomaanvaller toegeslaan het in die suidooste van die land. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Betogers in PE brand vragmotors en bus uit
Oproeriges wat oor behuising betoog, het minstens twee vragmotors en ’n passasiersbus in Motherwell in Port Elizabeth uitgebrand. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 ANC-lid doodgeskiet terwyl hy TV kyk
Die polisie in KwaZulu-Natal ondersoek 'n saak van moord nadat 'n ANC-lid in sy huis doodgeskiet is terwyl hy televisie kyk het. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Robert McBride getuig voor Zondo
Robert McBride, hoof van die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) getuig vandag voor die Zondo-kommissie oor die Valke en die polisie. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (14-02-2019)
Netwerk24 Brugtragedie-ouers praat oor BLF
Die vakbond Solidariteit kondig Donderdag aan dat hy namens ouers van verskeie slagoffers van die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek teen lede van die Black First Land First-party (BLF) gaan … Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Kaper sê glo pa het sy kind geskiet
“Ons het nooit die meisie geskiet nie. Die eienaar van die motor het haar geskiet.”. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Skote klap in rusie ná vrou se verminkte lyk gekry is
Die polisie aan die Wes-Rand het 14 mense, onder wie burgers van Lesotho, in hegtenis geneem nadat ’n skietery oor die verminkte lyk van ’n plaaslike vrou Dinsdag uitgebreek het. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Taxibestuurder in Kaapstad doodgeskiet
'n Taxibestuurder is Donderdagoggend in Lentegeur in Mitchells Plain, Kaapstad, doodgeskiet. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 McBride getuig vandag oor polisie-hoës
Robert McBride, hoof van die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod), getuig Donderdag voor die Zondo-kommissie na staatskaping. Politiek (14-02-2019)
Netwerk24 Meisie histeries, pandas min gepla ná sy in hok val
'n Video van 'n meisie wat in 'n pandabeer se hok by 'n dieretuin in China beland het word wyd op sosiale media gedeel. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Sanparke, Farleigh byeen oor tydelike huise
Sanparke het Dinsdagaand met die gemeenskap van Farleigh naby Knysna in die Suid-Kaap vergader oor die ontevredenheid wat voortspruit uit briewe oor tydelike mobiele huise wat tot einde Julie vir … Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 Nasa se ‘opportunity’ daarmee heen
’n Robot die grootte van ’n gholfkarretjie, wat al 15 jaar inligting vanaf Mars na die Aarde stuur, is buite werking. Nuus (14-02-2019)
Maroela Soveel renosters in 2018 gestroop
In 2018 is die meeste renosters steeds in die Krugerwildtuin gestroop, terwyl daar ook een renoster in die Marakhele Nasionale Park gestroop is. Nuus (14-02-2019)
Maroela Honde by DBV vergiftig
Dié DBV-tak is in die afgelope twee weke twee keer deur inbrekers getakel. Nuus (14-02-2019)
Maroela Parate polisiemanne red kapingslagoffer; 1 vas
Die blitspatrolliebeamptes het gesien hoe ʼn wit Mercedes Benz op die hoofweg teen die aankomende verkeer aangery kom. Hulle het onraad vermoed en die voertuig agternagesit. Nuus (14-02-2019)
Netwerk24 00-22:00
Eskom het aangekondig fase-2-beurtkrag word Donderdag ingestel. Nuus (14-02-2019)