Netwerk24 Temperature in Oos-Kaap Donderdag onder 30 °C
Vir die Oos-Kaap word temperature onder 30 °C vir Donderdag voorspel. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Vlugte in België gekanselleer oor staking
Alle vlugte na en van België is Woensdag gekanselleer weens ’n stakings deur die land se vlugkontroleurs. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Niemand beseer toe skoolgebou brand
Niemand is Woensdagmiddag tydens ’n brand by ’n skoolgebou in Woodstock in Kaapstad beseer nie. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Man oorleef ná 67 steke
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat grafiese foto’s wat sommige lesers kan ontstel. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 LUR vind geen fout met Knysna-sake nie
Anton Bredell, Wes-Kaapse LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, het geen fout gevind met die Knysna- munisipale beplanningstribunaal of die aanstelling van die … Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 AfriForum wil teen wetgewing oor haatspraak optree
Die regering kan die voorgestelde wetgewing oor haatspraak misbruik om kritici in die tronk te laat stop, waarsku Ernst Roets, adjunkhoof van AfriForum. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Skoolgroep dreig met regstappe oor ‘skuld van R8 m.’
Die private onderriggroep Curro Holdings sal regstappe doen teen enigiemand wat die feite oor die Curro Akademie Wilgeheuwel-skool in Roodepoort aan die Wes-Rand verdraai. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Kieme van legioensiekte kan in geisers gedy
Geisers en warmwaterpype kan die ideale omgewing skep vir die bakterieë wat met ’n erge vorm van longontsteking onder mense met longkwale en swak immuunstelsels verbind word. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Cyril weer voor stok gekry oor Eskom
Pres. Cyril Ramaphosa moes Woensdag vir ’n tweede dag kritiek oor die Eskom-krisis wat met voortslepende beurtkrag gepaard gaan, aanhoor. Politiek (13-02-2019)
Netwerk24 Terugslag vir seun ná ongeluk met motorfiets
Antonio Hechter, die matriekleerling aan die Hoërskool Zwartkop in Centurion wat Vrydagaand ernstig beseer is in ’n motorfietsongeluk, het Dinsdag ’n terugslag gehad en is aan ’n asemhalingsmasjien … Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Eende en ganse waggel terug na dam ná waterskenkings
Vredekloofdam in Brackenfell in die Kaap kan nou weer sy eend- en gans-inwoners huisves nadat dié dam heeltemal opgedroog het. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Vrou het ‘ekstra onderbors’ ná mislukte operasie
’n Jong vrou se borsvergroting was so ’n mislukking dat sy ná die operasie byna lyk asof sy “vier borste het”. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Cyril het makkers ‘uitverkoop’ - Lekota
Die ANC het hulle bankvas agter Cyril Ramaphosa geskaar toe Mosiuoa Lekota daarop gesinspeel het dat hy die ANC-vryheidsvegters in die 1970’s “uitverkoop” het. Politiek (13-02-2019)
Netwerk24 Cheetah-flank loop toer weens besering, operasie mis
Terwyl die Cheetahs vir wedstryde na Ierland en Wallis vertrek het, moet die span se een flank eers tuis aansterk nadat hy in ’n oefensessie beseer is. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Kampusgeweld in parlement veroordeel
Die vernietiging van eiendom en geweld in studente-betogings op universiteitskampusse landwyd moet ten sterkste veroordeel word, sê die parlement. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Listeriose net ’n ‘voorsmakie’ van siektes in kos
Die uitbreking van listeriose in Suid-Afrika was waarskynlik net die oortjies van die seekoei en die land is nie gereed vir die toename in siektes wat deur voedsel oorgedra word nie. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Oudredakteur steeds in koma ná brand
Die man wat in Bettysbaai teruggedraai het om sy hond uit die brand te red, is steeds in ’n koma. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Man se dood lei glo tot geweld
Verskeie Twitter-gebruikers het Woensdag ’n beroep op Bheki Cele, minister van polisie, gedoen om in Viljoenskroon in te gryp. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 2 tussenverkiesings in Wes-Kaap beslis
Tussenverkiesings word Woensdag in Kampsbaai in die Kaapse skiereiland en in Knysna in die Suid-Kaap gehou. Politiek (13-02-2019)
Netwerk24 Lewensmaat van Ninow se ma neem eie lewe
Steven Wood, die lewensmaat van die ma van Nicholas Ninow, die sogenaamde Dros-verkragter, het Woensdag sy eie lewe geneem. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Baba dood ná houe met tuinslang weens ‘demone’
’n Babameisie van sewe maande oud is Woensdag in Duduza aan die Oos-Rand begrawe nadat sy Sondag met ’n tuinslang oor die kop en lyf geslaan is. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Vuurwarm weer op Valentynsdag in Wes-Kaap verwag
’n Vuurwarm Valentynsdag word vir die Wes-Kaap voorspel, met temperature van tot 40 °C en hoër aan die Weskus en dele van die Kaapse Wynlande. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Onnie vryf en knyp glo kinders se boude, borste
’n Laerskoolonderwyser het glo ’n 13-jarige meisie se boude gevryf en gesê sy moet hom vir koffie nooi wanneer sy alleen by die huis is. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Mediclinic skenk toerusting vir VS-hospitale
Die openbare en private gesondheidsektor moet saamwerk om na diegene om te sien wat van hulle afhanklik is. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Seun verlig ma se moordenaars is skuldig bevind
Met rooi en nat oë het die seun van die vermoorde gastehuiseienaar van Paradyskloof in Stellenbosch diep ingeasem voordat hy sy verligting oor die skuldigbevinding van sy ma se moordenaars … Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Kommer ná 100 wapens by handelaar geroof is
Gewapende rowers het Woensdagoggend minstens 100 vuurwapens by ’n vuurwapenhandelaar in Boksburg aan die Oos-Rand geroof nadat hulle die bestuurder en personeel met wapens aangehou het. Nuus (13-02-2019)
Maroela Lekota se politieke atoombom teen Ramaphosa
Die leier van Cope, Mosiuoa Lekota, het vanmiddag ‘n politieke atoombom op pres. Cyril Ramaphosa losgelaat. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 21 vas ná betogings by KSUT in Athlone
Altesaam 21 oproerige studente aan die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) se verpleegkollege in Athlone sit agter tralies terwyl klasse hier opgeskort is. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Hoof wil boodskap van hoop gee
’n Boodskap van hoop. Dít is wat Hein Knoetze, hoof van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, aan die land wil gee. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Leerling by Jhb-skool raakgeskiet
’n 17-jarige matriekleerling (17) van die Dowerglen High School in Edenvale, Johannesburg, is Woensdag op die skoolterrein raakgeskiet. Nuus (13-02-2019)
Maroela Privaatsektoroplossings vir Eskom bepleit
Sakeliga, ’n selfstandige sakegemeenskap, versoek pres. Cyril Ramaphosa om die wetgewing wat privaat elektrisiteitsopwekking en -verhandeling verbied, op te hef. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Kiesers kan steeds registreer vir verkiesing
Daar is na verwagting sowat twee weke oor vir Suid-Afrikaners om hulle vir die 2019- nasionale en provinsiale verkiesing te registreer. Politiek (13-02-2019)
Maroela Senior SAID-personeel moet hersien word, sê Nugent
Afgetrede regter Robert Nugent het Woensdag sy aanbeveling benadruk dat ʼn nuwe kommissaris by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) die bekwaamheid van die organisasie se senior personeel moet h… Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Sowat 200 steun Cosatu se wegblyaksie
Sowat 200 mense het Woensdag na Njoli-plein in New Brighton, Port Elizabeth, opgeruk om Cosatu se nasionale wegblyaksie te steun. Nuus (13-02-2019)
Maroela Beurtkrag is (tydelik) hier om te bly, hoor LP’s
Suid-Afrikaners kan tot minstens einde Maart beurtkrag beleef indien die huidige elektrisiteitverskaffingskrisis voortduur, het die parlementêre komitee oor openbare ondernemings gehoor. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Koshuis brand in Kaapstad
’n Koshuis in Woodstock, Kaapstad, is Woensdag inderhaas ontruim toe ’n brand in die gebou ontstaan het. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 13 Februarie 2019
As jy nie vandag kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 ‘Eenheid in ANC ’n mite,’ sê analis
Die ANC in Noordwes sal sy lys van kandidate van voor af opstel nadat die hof bevind het die PUK met Supra Mahumapelo as voorsitter moet heraangestel word. Politiek (13-02-2019)
Maroela Centurion-onnie in hof oor molestering
Die hof het Woensdag gehoor die getal slagoffers het tot 24 toegeneem en die ondersoek duur voort. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Checkers ontruim, huise oorstroom
’n Blitsstorm Woensdagmiddag laat in die suidelike dele van Bloemfontein het honderde huise en ’n groot winkelsentrum laat oorstroom. Nuus (13-02-2019)
Maroela Veiligheidswagte koelbloedig in Hillbrow doodgeskiet
Twee Chubb-veiligheidswagte is voor omstanders en motoriste in hul patrollievoertuig in Hillbrow, Johannesburg, doodgeskiet. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Man agter tralies wat glo dwelms vervaardig
’n Inwoner van Tzaneen, Limpopo, wat glo ’n dwelmfabriek uit sy huis bedryf het, sal ’n week lank agter tralies moet bly voordat hy om borgtog sal kan aansoek doen. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Lutzville-boer glo al reeds Saterdagaand geskiet
Die druiweboer Jaco Louw (57) wie se lyk Sondag omstreeks 10:45 op sy plaas buite Lutzville aan die Weskus gevind is, is heel moontlik reeds al Saterdagaand vermoor. Nuus (13-02-2019)
Maroela Skolier beseer toe oortreders op skool begin skiet
ʼn Matrikulant van Dowerglen High School in Edenvale, Johannesburg, is Woensdagoggend beseer toe hy lukraak in ʼn klaskamer by die skool geskiet is. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Chardonnay wou glo vlug
’n Jong vrou van Bloemfontein wat haar ma na bewering laat vermoor het, was glo van plan om uit die stad te vlug, sê ’n onberispelike bron. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 POF moet onderhoud vir 2 weeskinders betaal
Die POF moet R2,1 miljoen vir onderhoud aan twee kinders van die Vrystaatse Goudveld betaal nadat hulle jare gelede in ’n motorbotsing naby Welkom wees gelaat is. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 'Dit gaan oor wedersydse respek' - kenner
Dit gaan alles oor wedersydse respek. So sê prof. Ronelle Carolissen, ’n kliniese sielkundige en visedekaan in die fakulteit van opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), oor die geval … Nuus (13-02-2019)
Maroela Mahumapelo gee ANC nog ʼn bloedneus
Die uitspraak is met toejuiging begroet en ʼn skare ANC-lede het begin dreunsing, “Viva Supra, viva!” Nuus (13-02-2019)
Maroela Centurion-matriekseun aan ventilator gekoppel
Antonio Hechter is aan ʼn ventilator gekoppel nadat dokters Dinsdag vasgestel het sy regterlong is ernstig beseer en het begin platval. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Britse minister veroordeel aanval op Trump-byeenkoms
Jeremy Hunt, Britse minister van buitelandse sake, het Dinsdag die voorval waarin ’n ondersteuner van pres. Donald Trump van Amerika ’n BBC-kameraman op ’n byeenkoms in Texas aangeval het, veroordeel. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Geen borgtog vir Worcester-vrou, eis betogers
’n Groep betogers het Woensdag buite die landdroshof in Worcester, waar Galinda Nelson (52) vlugtig verskyn het, geëis dat Nelson nie vrygelaat behoort te word nie. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Bobani trots op wat koalisie bereik
Die uiterste mislukking van hul voorgangers het die koalisieregering wat toe oorgeneem het, voor ’n groot uitdaging geplaas, sê Mongameli Bobani, burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro. Politiek (13-02-2019)
Netwerk24 Meisie van 2 verkrag terwyl pa en ma baklei
’n Jong man van Trompsburg verskyn Donderdag in die hof op die dorp nadat hy na bewering ’n tweejarige meisie verkrag het. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Guaidó belowe humanitêre hulp sal Venezuela binnekom
Juan Guaidó, opposisieleier in Venezuela wat homself tot president van die land verklaar het, het belowe hy sal humanitêre hulp die land laat binnekom ondanks pres. Nicolás Maduro se weiering van dié … Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Soektog na 2 wat egpaar op plaas aanval
Die polisie in die Oos-Kaap het ’n soektog gelas na twee verdagtes wat ’n egpaar Dinsdag op hul plaas Bean se Bos by Patensie aangeval het. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Interne ondersoek ná ‘polisie’ glo motorfietsryer dreig
Die polisie ondersoek ’n voorval waartydens ’n motorfietsryer deur vermeende polisiemanne gedreig is. Nuus (13-02-2019)
Maroela Metropolisie vra ‘Mello Yellos’
Die land se metropolisiemagte wil nou gepantserde voertuie hê om onluste te beheer – dieselfde Njalas wat in die 1980’s berugtheid in die townships verwerf het as ‘Mello Yellos’. Nuus (13-02-2019)
Maroela Baba met tuingraaf doodgeslaan
Dié beskuldigde was glo oortuig dat die babadogtertjie deur demone beset was, aangesien die kind aanhoudend gehuil het. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Regering ondersoek ‘sleuteloorsake’ - Pravin
Die regering sal oor die volgende tien dae ’n begrip probeer kry van wat die sleuteloorsake is van die voortdurende kragonderbrekings waaronder Suid-Afrika tans gebuk gaan, sê Pravin Gordhan, … Politiek (13-02-2019)
Netwerk24 Boersoek se Carlo probeer weer met liefde op radio
Carlo van Boer Toanette (van Boer soek ’n vrou-faam) soek steeds liefde. Carlo Mazzoncini (31), ’n brandbestryder van Kaapstad, was Woensdag een van die topdrie-kandidate op Kfm 94.5 se nuwe … Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Blinde Cosby praat 3 keer per dag met sy vrou uit tronk
Bill Cosby, bekende Amerikaanse komediant wat tussen drie en tien jaar tronk toe gestuur is weens seksuele aanranding, vind die tronklewe ’n “merkwaardige ondervinding”. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Trump en Republikeine ‘steel Clinton se slagspreuk’
Pres. Donald Trump van Amerika het Hillary Clinton, voormalige minister van buitelandse sake en presidentskandidaat, se slagspreuk vir haar 2016-presidensiële verkiesing “gesteel”. Nuus (13-02-2019)
Maroela Eskom kan teen April bankrot wees
Thuto Shomang, waarnemende direkteur-generaal van openbare ondernemings, het gesê dié krisis is die gevolg van onder meer jarelange wanbestuur, korrupsie en swak besluitneming by die kragreus. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Strafregtelike klag kom teen BLF
Die vakbond Solidariteit gaan Donderdag namens verskeie ouers van die slagoffers van die Hoërskool Driehoek-brugramp 'n klag by die polisie en die gelykheidshof teen lede van die Black First Land … Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Reeds 24 aanklagte teen onderwyser van Centurion
Daar is reeds 24 aanklagte van onder meer seksuele aanranding en aanranding teen die onderwyser van die Valhalla Primary School in Centurion. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Kapers brand vragmotor in tonnel
Dit blyk dat die sluiting van die Daspoort-tonnel in Pretoria Woensdag in die vroeë oggendure nie weens ’n betoging was waartydens ’n vragmotor aan die brand gesteek is nie, maar wel as gevolg was … Nuus (13-02-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 13 Februarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (13-02-2019)
Maroela Stella-koshuismoorde: Verhoor begin binnekort
Bylsma het Woensdag in sy blou T-hemp en pet aansienlik maerder gelyk as toe hy in Mei verlede jaar in hegtenis geneem is. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Debat oor staatsrede
Die debat oor pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede word Woensdag in die Nasionale Vergadering voortgesit. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (13-02-2019)
Netwerk24 ‘Die muur word rééds gebou,’ sê Trump
Pres. Donald Trump van Amerika het Dinsdag aangekondig dat hy nie gelukkig is oor die ooreenkoms wat die Amerikaanse kongres oor die grensmuur tussen Amerika en Mexiko bereik het nie. Nuus (13-02-2019)
Maroela Lesings opgeskort weens studentebetogings
“NSFAS het die reëls verander. Daarom is daar sekere studente wat toelae voor 2018 ontvang het. Studente wat ná 2018 studeer, kry dus nie dieselfde toelae nie en daarom die ongelukkigheid.” Nuus (13-02-2019)
Maroela Egpaar buite plaashuis met panga aangeval
Die egpaar het omstreeks 22:00 by hul plaashuis aangekom toe hulle buite die huis deur twee aanvallers oorval is. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 ANC krap kop ná Supra weer in hof wen
Supra Mahumapelo moet sy werk as voorsitter van die ANC in Noordwes hervat en die provinsiale uitvoerende komitee (PUK) moet toegelaat word om met die reëlings vir ’n verkiesingskonferensie voort te … Politiek (13-02-2019)
Maroela Parys-boere: Uitspraak dán gelewer
Tydens die afgelope drie weke se hofsitting het vier van die beskuldigdes skulderkennings ingedien. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Bylsma se verhoor begin in Maart
Xander Bylsma (19) wat tereg staan weens die moorde op twee tienermeisies in Stella, se verhoor sal op 4 Maart in die hooggeregshof in Mmabatho begin. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 100 wapens in rooftog gebuit
Gewapende rowers het Woensdagoggend 'n wapenhandelaar in Boksburg beroof. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 2 dood in aanval op mynwerkers van Beatrix
Twee mynwerkers is Woensdagoggend noodlottig by ’n bushalte in Welkom gewond terwyl hulle op ’n bus gewag het. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Treine tref 3 in Wes-Kaap
Drie voetgangers is sedert Dinsdagmiddag deur Metrorail-treine in die Wes-Kaap getref. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Xander Bylsma terug in beskuldigdebank
Xander Bylsma (19) wat tereg staan weens die moorde op twee tienermeisies in Stella, se voorverhoorverrigtinge vind Woensdag in die Noordwes-hooggeregshof in Mmabatho plaas. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Hof beslis Supra en kie moet dadelik heraangestel word
Die hooggeregshof in Johannesburg het beslis Supra Mahumapelo moet sy rol as voorsitter van die ANC in Noordwes hervat. Nuus (13-02-2019)
Maroela Cosatu begin landswyd staak oor werkverliese
Lede van die vakbondfederasie het vandag in agt van die nege provinsies begin staak. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Eskom is tegnies bankrot
Eskom is tegnies bankrot en sal op sy huidige trajek teen April 2019 nie meer bestaan nie. Politiek (13-02-2019)
Maroela Oupa praat oor ure voor 2-jarige se dood
“Hierna het die twee die huis verlaat en ʼn plaaslike polisieman het hulle langs die pad gekry en gegroet. Binne ʼn uur of wat was die ma by die Nababeep‑polisiestasie. Sy het aan dieselfde polisiema… Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Betogers by hof skel Worcester-vrou oor kinders
Die vrou van Worcester in die Wes-Kaap, wat daarvan beskuldig word dat sy kinders in haar sorg glo mishandel het, het Woensdagoggend vlugtig in die plaaslike landdroshof verskyn. Nuus (13-02-2019)
Maroela Daspoort-tonnel gesluit ná mislukte kaping
“Ons is nie seker wat presies verkeerd gegaan het nie, maar die vragmotor is in die tonnel aan die brand gesteek.” Nuus (13-02-2019)
Maroela Nuwe lewe vir ‘blinde’ baba ná operasie
Haar ma, Rejeanne, vertel toe Dane-Lize sowat twee maande oud was, het sy opgemerk haar dogter se pupille is nie heeltemal swart nie. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Hoe skoon is Kaap se strande werklik?
Kaapstad se pragstrande wat plaaslike en internasionale toeriste lok, is nie altyd so skoon soos wat dit lyk nie. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Talle teken versoekskrif teen borgtog vir ‘hamer-moordenaar’
Minstens 3 000 mense het ’n versoekskrif onderteken teen borgtog vir Sean Kelly wat aangekla word van die moord op Noreen Hampson (67) in Sedgefield. Nuus (13-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Is selfbeskikking en volkome onafhanklikheid dieselfde?
Uit leserskommentare blyk dit dat sommige lesers meen selfbeskikking beteken noodwendig geografiese onafhanklikheid. Wêreldwyd is daar egter tientalle voorbeelde van iets tussenin, sommiges waarvan… Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 KSUT-klasse opgeskort ná busse brand
Klasse op die Bellville-kampus van die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) is opgeskort nadat twee busse Dinsdagnag daar aan die brand gesteek is. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Talle sterf in stormloop in Nigeriese stadion
Talle mense het Donderdag weer op ’n politieke saamtrek van pres. Muhammadu Buhari van Nigerië in ’n stormloop in ’n stadion in Port Harcourt gesterf. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Madiba onthou by laerskool se mikromuseum
’n Replika van oudpres. Nelson Mandela se sel op Robbeneiland is in ’n mikromuseum by die Laerskool Jan van Riebeeck in Kaapstad bekend gestel. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Boere en plaaswerkers van Stella in hof vir moord
Drie boere van Noordwes en vier plaaswerkers het Dinsdag in verband met die verdwyning van ’n plaaslike man in die hof op aanklagte van ontvoering en moord verskyn. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Polisie trek vermeende bendelede in PE vas
Vyf vermeende bendelede, wat verbind word met verskillende aanklagte van poging tot moord, is Maandag deur die polisie se afdeling vir georganiseerde misdaad in Port Elizabeth in hegtenis geneem. Nuus (13-02-2019)
Maroela Trump oorweeg ooreenkoms maar soek steeds grensmuur
Pres. Donald Trump sal na verwagting ʼn ooreenkoms aanvaar om te keer dat die Amerikaanse regering nie weer sluit nie, maar die ooreenkoms sluit slegs ʼn klein gedeelte van die finansiering in wat hy… Nuus (13-02-2019)
Maroela Zondo-kommissie: Mentor bevraagteken egtheid van rekords
“Van die rekords het nie amptelike briefhoofde nie en lyk of dit op ʼn rekenaar saamgestel is.” Nuus (13-02-2019)
Maroela Eskom: Gordhan versoek oudit, beurtkrag duur voort
Eskom het intussen aangekondig dat daar Woensdag weer beurtkrag sal wees. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Daspoort-tonnel gesluit weens betoging
Die Daspoort-tonnel in Pretoria-Wes was Woensdagoggend weens 'n betoging gesluit. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Hoe maak haarkappers, hospitale met beurtkrag?
Nadat Eskom Sondag weer beurtkrag ingestel het, sit talle sake-eienaars oor die land heen met die hande in die hare. Netwerk24 het vroeër berig oor hoe die beurtkrag weer die rand en die ekonomie kan … Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Fase 3-beurtkrag vir Woensdag bevestig
Eskom het aangekondig fase 3-beurtkrag word weer Woensdag ingestel. Nuus (13-02-2019)
Netwerk24 Coke bloedrooi oor naam van geslagsdeel op blikkie
Coca-Cola het om verskoning gevra nadat ’n aanstootlike woord op ’n blikkie van hul gaskoeldrank verskyn het. Nuus (13-02-2019)