Netwerk24 40% van myne laks oor die omgewing
Byna 40% van alle myne in Suid-Afrika oortree omgewingswetgewing deurdat hulle nie aan hul omgewingsbestuursplanne voldoen nie. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Verdagtes neem glo foto’s van moordtoneel
Van die vermeende moordenaars van die Bloemfonteinse weduwee Hannatjie Coetzee het na bewering foto’s van die moordtoneel geneem voordat hulle met haar bakkie daar weg is. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Onderwyseres loop deur oor foto’s, swak Engels
’n Onderwyseres van KwaZulu-Natal van wie “sexy” foto’s op sosiale media geplaas is, loop nou opnuut deur onder kommentare. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Totsiens, meester Doug Lee
“Totsiens, meester Lee. Ek gaan jou baie mis!” Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Laerskoolkinders betoog teen bendegeweld
Honderde skoolkinders, hul ouers en onderwysers het Dinsdag ’n plakkaatbetoging in Bishop Lavis gehou teen die voortslepende bendegeweld in hul woonbuurt. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Mokgalapa wil ‘burgemeester van dienslewering’ wees
Die EFF gaan Stevens Mokgalapa, wat as die nuwe uitvoerende burgemeester van die Tshwane-metroraad aangewys is, drie maande gun om te wys hy is sy amp waardig. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Man by kerk met kettings vasgebind
Die polisie ondersoek ’n voorval waar ’n man op 30 Januarie by ’n kerk in Motherwell, Port Elizabeth, vasgeketting is. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Dié amptenare mag nie op foon klets
Die gebruik van private selfone deur amptenare wat by die ontvangstoonbanke van die departement van binnelandse sake werk, word al jare lank verbied, het LP’s Dinsdag gehoor. Politiek (12-02-2019)
Netwerk24 Shamoné begin met spinale rehabilitasie
Shamoné Steynvaart (14), wat verlam is ná die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek, is Maandagmiddag na ’n spinale-rehabilitasie-eenheid oorgeplaas. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Parlement hoor oor sukses van bende-eenheid
Die onderskeie regeringsfere moet ophou om misdaad vir hul eie agendas te verpolitiseer en eerder meer na die gemeenskappe wat daaronder ly, begin luister. Politiek (12-02-2019)
Netwerk24 Emfuleni-oudit moet voortgaan
Die voorval verlede jaar waarin ’n personeellid van die ouditeur-generaal (OG) se kantoor gewond is, belemmer die ouditproses in die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng, sê Gerda Senekal, VF … Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Kimberley se flaminke begin weer floreer
Die toekoms van die flaminke in die Kamfersdam in Kimberley lyk meer rooskleurig nadat goeie reën die afgelope paar dae uitgesak het. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Vrou vra om asiel ná probleme met familie
’n Vrou van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) wat in ’n immigrante-sentrum in Masedonië aangehou word, vra om asiel in ’n ander land. Nuus (12-02-2019)
Maroela Maimane, Malema looi president in staatsrede-debat
Pres. Cyril Ramaphosa en die ANC-regering het behoorlik deurgeloop onder aanvalle van opposisieleiers op die eerste dag van die debat oor die staatsrede. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Vin-dingryke stelsel leer rekenaars om haaie op te spoor
Die Shark Spotters-program in Kaapstad ontwikkel ’n rekenaarstelsel waarmee haaie outomaties opgespoor kan word. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Wagte wou Spar beveilig toe hulle vermoor is
Daar was geen wegkomkans nie. Vier aanvallers het Maandagaand die veiligheidsmaatskappy se reaksievoertuig van agter genader. Nuus (12-02-2019)
Maroela Effense daling in werkloosheidskoers
Die werkloosheidskoers bly egter oor die algemeen hoog en is ʼn voorbeeld van hoe trae ekonomiese groei pogings om werk te skep, benadeel. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Fel kritiek teen Cyril oor Eskom en beurtkrag
Fel kritiek teen die Eskom-krisis wat deur die jongste vlaag beurtkrag gekenmerk word het pres. Cyril Ramaphosa Dinsdag in die NV begroet. Politiek (12-02-2019)
Netwerk24 3 in hof wat glo toeris met mes aanval
Die polisie in die Oos-Kaap het drie beskuldigdes aangekeer wat daarvan verdink word dat hulle ’n Switserse toeris met ’n mes in die bolyf gesteek en van geld beroof het. Nuus (12-02-2019)
Maroela Spoedvraat teen 222 km/h op pad na Bloem
Die man het in ʼn silwerkleurige Mercedes Benz GLE AMG gery en het aan Gautengse verkeersbeamptes gesê hy moet vinnig in Bloemfontein kom. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Storm nie sommer ’n hierjy
Dit was nie sommer ’n hierjy-storm wat Maandagaand oor die binneland uitgesak het en reënmeters sedert die naweek tot by die 100 mm-merk volgemaak het nie. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Metrobeampte geopereer ná skote in hinderlaag
’n Metropolisiebeampte (44) wat saam met ’n kollega naby die Borcherds Quarry-wisselaar op die N2 in Kaapstad aangeval en geskiet is, is geopereer. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 ‘Daar was ’n poging om Selebi te help,’ getuig Hofmeyr
’n Poging is aangewend om die voormalige nasionale polisiekommissaris Jackie Selebi met sy korrupsieklagte te help, het Willie Hofmeyr getuig. Politiek (12-02-2019)
Netwerk24 Zondo bedank fluitjieblaser Vytjie
Die kruisondervraging van Vytjie Mentor, voormalige ANC-parlementslid en fluitjieblaser oor staatskaping, het laat Dinsdagmiddag in Johannesburg voor die Zondo-kommissie van ondersoek tot ’n einde … Politiek (12-02-2019)
Maroela ANC sê fase 4-beurtkrag is ‘sabotasie’
Eskom se implementering van fase 4-beurtkrag ‘wys al die tekens van sabotasie’, het Zizi Kodwa, woordvoerder van die ANC, Dinsdag gesê. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Kleuter se lewe met gedenkdiens gevier
Die familie van die dogtertjie wat Sondag ná ’n fratsongeluk in die Mediclinic Durbanville dood is, gaan haar drie lewensjare Saterdag met ’n gedenkdiens vier. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Ace kan nie langer vir gereg wegkruip, sê DA
Ace Magashule, die voormalige Vrystaatse premier, kan oor die vermeende Vredesuiwelprojek-bedrogspul van miljoene rande na die ANC se Luthuli-huis vlug, maar hy sal nie daar vir die lang arm van die … Politiek (12-02-2019)
Maroela Geen appèl vir Moyane ná afdanking
Die konstitusionele hof het Dinsdag Tom Moyane, afgedankte hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), se aansoek om verlof tot appèl teen sy afdanking, van die hand gewys. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 ‘Ons het geklap, geskop’
’n Paar klappe en skoppe was volgens Loedie van der Westhuizen en sy swaer, Miela Janse van Vuuren, hul aandeel aan die beweerde moorde op Samuel Tjixa en Simon Jubeba. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 12 Februarie 2019
As jy nie vandag kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Didiza lei komitee wat Grondwet sal wysig
Thoko Didiza, senior ANC-LP en voormalige minister van landbou, is Dinsdag as voorsitter van die parlementêre ad hoc-komitee verkies wie se taak dit sal wees om art. 25 van die Grondwet te wysig. Politiek (12-02-2019)
Netwerk24 Agente verwyder glo inligting voordat Valke toeslaan
Lank voordat die Valke op die Vrede-suiwelskema toegeslaan het om beweerde bedrog en geldwassery te ondersoek, het “agente met opdrag van heel bo” by Estina se kantoor in Vrede opgedaag en alle … Nuus (12-02-2019)
Maroela 2 verdrink by Isipingo
Twee mans het verdrink en ʼn derde is in ʼn ernstige toestand ná hulle Dinsdagmiddag by Isipingo-strand in KwaZulu-Natal in die moeilikheid beland het. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 2 verdrink, 1 gered by Isipingo-strand in KZN
Twee mans het Dinsdag verdrink terwyl ’n derde man gered kon word nadat hulle deur sterk seestrome by Isipingo-strand in KwaZulu-Natal dieper die see ingetrek is. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 3 dood in botsings op Oos-Kaapse paaie
Die Oos-Kaap se paaie het Dinsdag die lewe van drie mense in twee afsonderlike voertuigbotsings geëis. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 47 dakloos weens 2 brande
Altesaam 47 mense is dakloos gelaat toe twee afsonderlike brande Dinsdag in Bishop Lavis en Athlone uitgebreek het. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Raadslid vas ná beweerde verkragting van 14-jarige
’n ANC-raadslid van Kimberley verskyn eersdaags in die hof nadat hy na bewering oor die naweek ’n verstandelik gestremde meisie ontvoer en haar herhaaldelik verkrag het. Nuus (12-02-2019)
Maroela Plaaswerkers in hof oor beweerde ontvoering, moord
Sewe plaaswerkers het Dinsdag in die Vryburg-landdroshof in Noordwes verskyn in verband met die beweerde moord op Ben Molwele (56). Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Polisie in PE maan studente om meer waaksaam te wees
Die polisie in die Oos-Kaap het Dinsdag ’n waarskuwing aan studente gerig om meer waaksaam te wees nadat ’n 22-jarige student in Port Elizabeth in sy woonstel met ’n mes gedreig en beroof is. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Verdagte ná meer as 'n jaar steeds soek
“Ek het gedink ek gaan doodgemaak word. Ek was seker dit is my einde. Ek het geskree en my kêrel het die skurk agternagesit.” Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Kaapse LUR spring in om polisie te help
Kapenaars wat Dinsdag dokumente by die Kaapstad-Sentraal-polisiekantoor wou laat waarmerk, kon Dinsdag lang toue vermy en by ’n kiosk deur Alan Winde, LUR van gemeenskapsveiligheid, bedien word. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Supra weer hof toe om sy herinstelling op te dwing
Supra Mahumapelo het Dinsdag probeer om ’n hofbevel te bekom vir die nakoming van ’n vroeëre beslissing deur die hooggeregshof wat die ANC-NUK se besluit om die provinsiale leierskap te ontbind, … Politiek (12-02-2019)
Netwerk24 Pastoor in hegtenis wat glo meisies verkrag
’n Bekende pastoor van Polokwane en van sy kerklidmate is agter tralies weens beweerde misdrywe wat 40 aanklagte van onder meer verkragting insluit. Nuus (12-02-2019)
Maroela Tshwane het ʼn nuwe burgemeester
Die DA was die enigste party wat tydens die spesiale raadsvergadering ʼn kandidaat benoem het om Solly Msimanga te vervang. Nuus (12-02-2019)
Maroela Baaise sakeman gewond toe hy kaping wou keer
Presies op daardie oomblik het die eienaar van ʼn nabygeleë winkel die kaping gewaar en die koerier te hulp gesnel. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Sakeman geskiet toe hy vermeende kapers aanvat
’n Sakeman van Port Elizabeth is Dinsdagoggend minstens twee keer raakgeskiet toe hy tot die redding van ’n vragmotorbestuurder gekom het wat midde-in ’n kapingsvoorval was. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 McBride, Cele stem in dat komitee oor pos besluit
Robert McBride, hoof van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), en Bheki Cele, minister van polisie, het ’n skietstilstand verklaar. Nuus (12-02-2019)
Maroela Pleitooreenkoms oorweeg ná pa seun doodskiet
Die pa staan tans tereg op ʼn aanklag van moord nadat hy sy seun in Junie verlede jaar buite sy skool doodgeskiet het. Nuus (12-02-2019)
Maroela Mpati-kommissie: Survé moet oor OBK-finansiering getuig
AMAGP het die verliesregister in 2018 vir die pensioenfonds begin byhou omdat die groep gesukkel het om inligting te kry oor die beleggings wat met die fonds se geld gemaak word. Die somtotaal van … Nuus (12-02-2019)
Maroela Driejarige sterf in fratsongeluk
Nina en haar tweelingsussie, Nikola, het Sondag in hul ouerhuis op ʼn plaas buite Durbanville op hul fietsies gery. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Omvang van Guptas se plundering by Vrede
Netwerk24 kan vandag eksklusief die omvang van die Guptas se plundering in die Vrede-suiwelskandaal in die Vrystaat onthul. Nuus (12-02-2019)
Maroela ‘Wonderbaba’ het net ʼn paar krapmerke
Haar naelstring was ten tyde van die reddingsoperasie nog nie verwyder nie. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Kongres kom ooreen oor veiligheid – nie oor muur
Die Amerikaanse kongres het Maandag ’n voorlopige ooreenkoms oor grensbeveiliging bereik in ’n poging om te keer dat die regering Saterdag weer gedeeltelik sluit – maar steeds sonder die $5,7 miljard … Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 McBride, Cele bereik skietstilstand
Robert McBride, hoof van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), en Bheki Cele, minister van polisie, het ’n skietstilstand verklaar. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Restaurant brand af in Port St. Francis
’n Brand het Maandagaand ’n restaurant by die Port St. Francis-hawe in puin gelê en nog twee kantore beskadig. Nuus (12-02-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 12 Februarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Taxify-bestuurder wat 2 glo aanval, verskyn in hof
’n 27-jarige motorbestuurder van die aanlyn taxidiens Taxify wat vermoedelik verlede Woensdag betrokke was by ’n aanval op twee jong vroue van Kaapstad, is Saterdag by ’n huis in Wallacedene, … Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Tshwane se nuwe 1ste burger was enigste kandidaat
Die koalisieregering in die Tshwane-metro word steeds deur die DA beheer nadat sy burgemeesterskandidaat, Stevens Mokgalapa, Dinsdag onbestrede in die amp aangestel is. Politiek (12-02-2019)
Netwerk24 Student in bed met mes gedreig, beroof
’n Student (22) is in die vroeë oggendure Dinsdag in Port Elizabeth in sy woonstel deur twee persone met ’n mes gedreig en beroof. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Dokter deel sy pyn ná 3-jarige se fratsdood
’n Dokter wat Sondag deel was van die span medici in die Mediclinic Durbanville wat probeer het om klein Nina de Villiers (3) te red, het Dinsdag ’n aangrypende ontboeseming op die hospitaal se … Nuus (12-02-2019)
Maroela Veldtog teen Discovery Bank begin
“Dit gaan inderdaad ʼn nuwegenerasie-bank wees, ʼn bank waar alle kliënte gelyk gaan wees, maar waar swart kliënte meer gelyk as wit kliënte is.” Nuus (12-02-2019)
Maroela 2 wagte in motor doodgeskiet
Die wagte het omstreeks 20:30 in hul voertuig gesit toe hulle deur vyf gewapende verdagtes oorval is. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Trump betrek dalk weer geskiedenis in Pocahontas-twiet
Pres. Donald Trump het senator Elizabeth Warren, wat hom in die Amerikaanse presidensiële verkiesing in 2020 gaan teenstaan, in ’n twiet “verwelkom” met ’n moontlike verwysing na ’n gebeurtenis in … Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Bly kalm, maan May oor Brexit-gesprekke
Die Britse premier, Theresa May, het Dinsdag ’n beroep om kalmte gedoen oor die Brexit-onderhandelings omdat dit in ’n uiters sensitiewe stadium is. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Vuurvreter-senator slaan nuwe blaartjie om oor aaptwak
Kamala Harris, voormalige staatsaanklaer wat tot die 2020- presidensiële verkiesing in Amerika toegetree het, het Maandag erken dat sy op universiteit dagga gerook het. Sy sê nou sy steun die … Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Kind (3) sterf toe sy van fietsie val, hefboom deur hart steek
’n Driejarige dogtertjie van Durbanville wat ná ’n fratsongeluk op haar fietsie dood is, se ouma het Dinsdag gesê sy wens hierdie oomblikke van pyn vir niemand toe nie. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Nuwe burgemeester vir Tshwane
Stevens Mokgalapa, die DA se kandidaat vir die burgemeesterpos, is Dinsdag as die nuwe burgemeester van Tshwane aangewys. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Polisie se bende-eenheid spog met sukses
Die gespesialiseerde bende-eenheid het sedert dit in 2018 gestig is reeds op meer as 60 bendes landwyd toegeslaan. Politiek (12-02-2019)
Maroela Staatsamptenaar kry verrassingsbesoek ná FB-inskrywing
ʼn Werknemer van die departement van binnelandse sake in Scottburgh, KwaZulu-Natal, het Maandag ʼn besoek van die minister van dié departement ontvang. Nuus (12-02-2019)
Maroela ‘Ek is onskuldig’, sê oudpolisieman ná moord op getuie
Die getuie is in Februarie 2017 in Bethelsdorp geskiet en vir dood agtergelaat. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Hotel-brand eis 17 mense en beseer 4 in Indië
Minstens 17 mense het gesterf en vier is beseer toe ’n hotel in Indië vroeg Dinsdagoggend afgebrand het. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Lyk op sypaadjie voor jeugsorgsentrum gekry
Die lyk van ’n jong man is Dinsdagoggend op die sypaadjie voor ’n jeugsorghuis in Bloemfontein ontdek. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 ‘Praat die waarheid of ons sit 'n slang in jou broek’
Nadat ’n video waarin lede van die Indonesiese polisie ’n verdagte ondervra en hom met ’n lewende slang dreig soos ’n veldbrand op sosiale media versprei het, het die polisie om verskoning gevra. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Polisie sien glo hoe man meisie doodsteek
Die polisie het na bewering gesien hoe ’n man van Excelsior in die Vrystaat sy meisie buite ’n kuierplek doodsteek. Nuus (12-02-2019)
Maroela Man vas oor vrou se lyk in rivier
Die vrou is intussen geïdentifiseer as Angelique Harmse. Nuus (12-02-2019)
Maroela VBS Mutual Bank: Munisipaliteite voor Scopa
ʼn Ondersoek het bevind dat dié munisipaliteite in die beleërde bank belê het, ten spyte daarvan dat dit streng verbied word. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Metro raak betrokke by Distrik 6-grondhervorming
“Ek wil sien dat huise gebou word en dat julle na jul geliefde tuiste terugkeer,” het Dan Plato, burgemeester van Kaapstad, Maandag aan inwoners van Distrik 6 gesê. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 Mentor verder ondervra voor Zondo-kommissie
Die kruisondervraging van Vytjie Mentor, voormalige ANC-LP, word Dinsdag voortgesit voor die Zondo-kommissie in Johannesburg. Politiek (12-02-2019)
Netwerk24 Veiligheidswagte in Hillbrow doodgeskiet
Twee veiligheidswagte is Maandag in Hillbrow in Johannesburg in hul patrollievoertuig doodgeskiet. Nuus (12-02-2019)
Netwerk24 McBride in hof om vir hernuwing van sy pos te veg
Robert McBride, hoof van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), veg Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria om sy dienskontrak te laat hernu. Nuus (12-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Daai onnie-klap en generasies X, Y, Z
Baie Suid-Afrikaners staan verwonderd oor ouers wat blind is vir die wangedrag van hul kinders, en al wat leef beskuldig dat dit eintlik hul skuld is. Onderwysers en leerlinge wat deur ander leerli… Nuus (12-02-2019)
Maroela Seuntjie gebore ure na sy ma geskiet is
“Ons is baie dankbaar, ek dink nie ons kon vir meer wonderwerke gevra het op een slag nie.” Nuus (12-02-2019)
Maroela Gordhan soek antwoorde oor beurtkrag
Die kragvoorsiener het aangekondig dat fase 3-beurtkrag Dinsdag vanaf 08:00 tot 23:00 toegepas sal word. Nuus (12-02-2019)
Maroela Mentor: ‘Guptas het gereis sonder doeane-goedkeuring’
“Ek wil dit graag stel dat Atul verskeie paspoorte het en soos ek gesê het, ek is op ʼn Emirates-vlug deur ʼn Gupta-broer ingelig dat Atul reeds in China was.” Nuus (12-02-2019)
Maroela SAUS dreig om universiteite tot stilstand te dwing
“Ons sal die veldtog staak sodra ons weet dat niemand finansieel uitgesluit word by instansies van hoër onderrig nie.” Nuus (12-02-2019)