Netwerk24 Adviseur by DUT-koshuis se lyk in kamer gekry
Die naakte lyk van ’n werknemer van die Durbanse Universiteit van Tegnologie (DUT) is Sondagoggend in sy kamer op kampus gekry, sê die polisie in KwaZulu-Natal. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Welkome reëns bring lafenis – en konsternasie
Wydverspreide reën wat sedert Vrydag oor veral die droogtegeteisterde Noord-Kaap en Vrystaat uitgesak het, het verligting meegebring. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Nee vir motorfietse ná maats erg seerkry
“Nadat ek gesien het hoe sy arms gebreek is, is ek nou heeltemal oor motorfietse.”. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Lutzville in rou ná moord op bekende boer
Die gemeenskap van die Weskusdorp Lutzville is in rou gedompel nadat die bebloede lyk van ’n bekende wingerd-en-boontjieboer buite sy huis op sy plaas gevind is. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 80 000 mense in Makhanda al 6 dae sonder water
Die grootskaalse watertekort op Makhanda (Grahamstad) het ’n krisispunt bereik met meer as 80 000 mense wat al ses dae lank sonder lopende water is. Die Rhodes-Universiteit sal moontlik sy deure moet … Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Baba en 4-jarige by vermoorde ma gevind
’n Maand oue babameisie en ’n vierjarige seuntjie is Saterdag in die vroeë oggendure deur polisie in ’n huis in die Strand in die Wes-Kaap by hul vermoorde ma gevind. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Vermeende stropers in Krugerwildtuin gevang
Twee vermeende stropers is Saterdagaand in die Krugerwildtuin vasgetrek. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Besetters loop hulle vas teen hofbevel
’n Groep mense het hulle Sondag teen ’n hofbevel vasgeloop toe hulle weer op ’n stuk munisipale meentgrond langs die Bram Fischer-lughawe by Bloemfontein wou intrek. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Kimberley-sjef (37) sterf skielik
Die gemeenskap van Kimberley is Sondag geskok gelaat na die onverwagse dood van ’n bekende sjef en restauranteienaar wat voorverlede naweek nóg ’n restaurant in die stad geopen het. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 3 doodgeskok by kuierplek in Bloem
Drie mense wat Saterdagaand ’n kuierplek in Rocklands, Bloemfontein, besoek het, is doodgeskok toe hulle die kuierplek se staaldeure wou oopmaak. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Twee dood, vyf beseer in botsing by Klipheuwel
Twee mense is Sondagmiddag dood en vyf ander beseer toe twee motors gebots het op die kruising tussen die R304 en R312 in Klipheuwel buite Kaapstad. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 ‘Superhelde’ red Mina Moe
Mina Moe bly in Virginia in die Vrystaat en sy is Vrydagnag deur ’n span superhelde gered nadat sy vier dae lank in ’n ondergrondse besproeiingskanaal oorleef het. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Man dood ná girokopter se lemme hom tref
Wat veronderstel was om ’n afskeidsgeleentheid vir ’n geliefde te wees het Sondagmiddag ’n traumatiese nadraai gehad toe ’n girokopter in die Vaal Marina by Vereeniging neergestort en ’n bejaarde man … Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 May moet beloof dat Brexit-debat voortgaan
Die Britse premier, Theresa May, sal vandeesweek die versekering aan die Britse parlement gee dat daar op 27 Februarie weer in die laerhuis oor Brexit gedebatteer en gestem sal word. Nuus (10-02-2019)
Maroela Bankbestuurder vas oor ‘bedrieglike lenings’
Teen die tyd dat dié onwettige aktiwiteite aan die lig gekom het, het die bank reeds meer as R3 miljoen verloor. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Polisie kry 39 gesteelde skape
Die polisie in Dutywa in die Oos-Kaap, het op 39 gesteelde skape ter waarde van R58 000 afgekom. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Departement sal nou ‘waar nodig’
Die Gautengse departement van onderwys het Sondag gesê die beseerde leerlinge van die Hoërskool Driehoek op Vanderbijlpark sal “waar nodig” finansieel bygestaan word. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Good wys De Lille aan as premierskandidaat
Patricia de Lille, voormalige burgemeester van Kaapstad, is die Good-party se premierskandidaat vir die Wes-Kaap. Politiek (10-02-2019)
Netwerk24 Hof verbied Tau om Mashaba te belaster
Parks Tau, die voormalige Johannesburgse burgemeester, is verbied om verdere lasterlike uitlatings oor Herman Mashaba, die huidige burgemeester, te maak. Politiek (10-02-2019)
Netwerk24 Steun vir McBride in hofaansoek
Corruption Watch en die Helen Suzman-stigting het aansoek gedoen om as vriende van die hof toegelaat te word in die saak wat Robert McBride, uitvoerende direkteur van die Onafhanklike … Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Ses soek wat met aandete uit selle ontsnap
Ses verhoorafwagtende gevangenes is steeds op vrye voet ’n dag nadat hulle Saterdag ontsnap het uit die selle van die Letsitele-polisiekantoor buite Tzaneen, sê die polisie in Limpopo. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Namakwalandse ma kap glo kind se kop met klip pap
’n Ma (33) is Vrydag op Nababeep in hegtenis geneem ná die grusame moord op haar seun (2). Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Vrou met koeël in rug ná aanval skenk lewe aan seun
’n Vrou van Middelburg het slegs enkele ure nadat sy en haar kêrel deur rowers aangeval en geskiet is die lewe geskenk aan hul seun. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 ANC-man en Bosasa-direkteur al ‘dekades vriende’
Zizi Kodwa, ANC-woordvoerder en hoof van pres. Cyril Ramaphosa se kantoor by Luthuli-huis, is ’n nabye vriend van Papa Leshabane, ’n direkteur van Bosasa. Politiek (10-02-2019)
Maroela Minister gekap oor ‘onderonsie’ met media
“Haar optrede was nie ʼn geïsoleerde voorval of fout nie, sy het doodeenvoudig gedoen wat die ANC al jare doen, en wat nog altyd deur die gekaapte bestuur en rade van die SAUK toegelaat is.”… Nuus (10-02-2019)
Maroela Boer op Wes-Kaapse plaas vermoor
Die liggaam van ʼn Wes-Kaapse boer is Sondagoggend op ʼn plaas in die Lutzville-omgewing aangetref. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Ramaphosa verkies tot AU-voorsitter
Pres. Cyril Ramaphosa is verkies tot voorsitter van die Afrika Unie (AU). Hy neem die voorsitterskap in 2020 oor van Egipte se pres. Abdel Fattah el-Sisi. Politiek (10-02-2019)
Maroela Total se gas-vonds ‘geensins goeie nuus’
Greenpeace het gereageer op Total Suid-Afrika se aankondiging Donderdag dat hy ʼn noemenswaardige ontdekking gemaak het – die Brulpadda-eksplorasieveld sowat 175 km suid van Plettenbergbaai. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Dragtige ietermago van gewisse dood gered
In stede van een, spook veeartse nou om die lewe van twee ietermago’s te red nadat daar ontdek is ’n uitgeteerde ietermago wat in ’n vuil kattebak gevind is, is dragtig. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Boer van Lutzville op plaas vermoor
Die lyk van ’n boer van Lutzville aan die Weskus is Sondag buite sy plaashuis aangetref. Nuus (10-02-2019)
Maroela Baba, kleuter by vrou se lyk gevind
“In die huis waar hierdie grusame moord gepleeg is, was twee kinders – ʼn een maand oue baba en ʼn vierjarige dogtertjie – alleen saam met die liggaam in die huis.” Nuus (10-02-2019)
Maroela Man sterf toe girokopter hom tref
“Die man is ondersoek maar het geen tekens van lewe meer getoon nie. Hy is dood verklaar.” Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Man vas wat glo op 3 mense losbrand
’n Man van Welkom verskyn na verwagting Maandag in die hof op die dorp nadat hy glo in ’n oop stuk grond in ’n woonbuurt op mense geskiet het. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Bejaarde sterf toe girokopter hom tref
’n Girokopter het ’n man, vermoedelik in sy 70's, getref toe die tuig ’n noodlanding wou uitvoer. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Bendelid in Baai vasgetrek
Die Baaise polisie se eenheid vir openbare orde het tydens patrolliewerk ’n 25-jarige man wat met ’n bendegeweld verbind word in hegtenis geneem en op twee vuurwapens beslag gelê. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Beweerde renosterstropers betyds vasgetrek
Twee mans, onderskeidelik 30 en 37 jaar oud, is oor die naweek vasgetrek voordat hulle ’n vermeende plan om renosters te stroop kon deurvoer. Nuus (10-02-2019)
Maroela Twee van ‘stroopsindikaat’ vasgetrek
Twee lede van ʼn vermeende renosterstroopsindikaat is Saterdag in die Hoedspruit-gebied in Limpopo in hegtenis geneem. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Bloedige naweek op Kaapse paaie
Die slagting op Wes-Kaapse paaie duur voort met meer as 12 mense wat sedert die begin van die naweek in ongelukke omgekom het. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Betogende studente wag nou op Pandor se terugvoer
Naledi Pandor, minister van hoër onderwys, het in lig van die dreigende landwye sluiting van universiteite ’n noodvergadering met die betrokke partye gehou. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 3 mense verbrand onherkenbaar in ongeluk
Ses mense, insluitende ’n kind wat saam met drie ander mense onherkenbaar verbrand het, is die naweek in twee afsonderlike ongelukke in die Oos-Vrystaat dood. Nuus (10-02-2019)
Maroela Beurtkrag weer vandag toegepas
Nadat Suid-Afrikaners vir meer as ‘n maand geen beurtkrag moes verduur nie, het Eskom Sondag aangekondig dat beurtkrag weer vandag toegepas sal word. Nuus (10-02-2019)
Maroela Ma slaan glo 2-jarige met klip dood
Die vrou het haarself later aan die polisie oorgegee. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 2 Pta-tieners erg beseer in motorfietsongeluk
Twee skoliere van Pretoria is Saterdagnag ernstig in ’n motorfietsongeluk beseer. Albei is leerlinge aan die Hoërskool Zwartkop in Centurion. Hechter is in gr. 12 en Kunzmann in gr. 10. Nuus (10-02-2019)
Maroela Nóg ʼn hou vir Woolworths
Woolworths Suid-Afrika is vir die derde keer in net ʼn paar weke met rooi gesigte gelaat nadat die winkelgroep vandeesweek opdrag gegee is om die verpakking van sy toebroodjieham te verander. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Mishandelde hond met draadhaak in bors gered
Die storie van ’n erg verwaarloosde en gruwelik mishandelde hond wat vir die dood agtergelaat is, het Saterdag ’n mooi einde gehad. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Metropolisie keer 2 in dwelmklopjag aan
Die Metro-polisie in Kaapstad het in ’n klopjag by ’n perseel in Wynberg twee verdagtes vasgetrek vir die besit van dwelms en gesteelde goedere. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Warren begin haar presidensiële veldtog
Elizabeth Warren, die uitgesproke en liberale Amerikaanse senator, het amptelik haar veldtog van stapel gestuur om die land se volgende president te word. Nuus (10-02-2019)
Maroela Centurion-leerders ernstig beseer in botsing
“Een van hulle het vertel Kylan het sommer meters ver deur die lug getrek. Sy was nog op die toneel by haar bewussyn, maar Antonio was bewusteloos.” Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Trop ysbere neem Russiese eiland oor
Inwoners van ’n afgeleë Russiese eiland het splinternuwe probleme nadat ’n trop ysbere die eiland oorgeneem het. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 VF Plus kry rooi kruisies oor hy beweer skoolgeboue is onveilig
Skole in die Vaaldriehoek-omgewing is boos vir die VF Plus nadat die party Maandag ’n verklaring uitgereik het met 15 skole se name wat glo deur “ ’n soortgelyke ramp (as by die Hoërskool Driehoek) … Politiek (10-02-2019)
Maroela Minister sê jammer oor voorval by ANC-byeenkoms
Stella Ndabeni-Abrahams, minister van kommunikasie, het Saterdag ʼn verskoning uitgereik oor die voorval wat vroeër die dag by die bekendstelling van die ANC se provinsiale manifes gebeur en joernal… Nuus (10-02-2019)
Maroela Ses ontsnap uit selle toe polisie kos bring
“Die omstandighede van die ontsnappingsvoorval word nog ondersoek.” Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Duisende vlug voor vlamme in Nieu-Seeland
’n Verwoestende bosbrand op Nieu-Seeland se Suid-Eiland sal na verwagting Sondag vererger weens ’n stormsterk wind wat die vlamme aanblaas. Nuus (10-02-2019)
Maroela Minstens 5 dood, 14 beseer in ongelukke op R28
“Die bestuurder van die wit Toyota Avanza is op die toneel dood verklaar, terwyl die ander insittendes in die motor uitgespring en weggehardloop het.” Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Lesufi sê nou skool sal betaal
Enkele dae nadat die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, belowe het dat sy departement die mediese koste sal dra van die kinders wat beseer is in die tragedie by die Hoërskool Driehoek, het … Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Kinders verplig tot 2 jaar voor gr. 1
Diep gebêre in pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede Donderdagaand was ’n aankondiging wat deur ’n onderwyskenner as ’n “stap in die regte rigting” beskryf word – maar wat meer as R10 miljard kan kos. Nuus (10-02-2019)
Netwerk24 Ons weeg sy woorde
Ramaphosa deel klappe uit na kaders (eerder as wit mense), berig Jan de Lange en Dawie Boonzaaier. Politiek (10-02-2019)
Netwerk24 Skaam jou, Gwede
Een van pres. Cyril Rama­phosa se nouste bondgenote in die ANC se topses, Gwede Mantashe, het Saterdag erken veiligheidstoerusting by sy drie huise was ’n geskenk van ’n grootkop by Bosasa, wat al … Politiek (10-02-2019)