Netwerk24 Minister probeer dekking van protes by ANC-saamtrek keer
Die minister van kommunikasie, Stella Ndabeni-Abrahams, het verskoning gevra ná onenigheid met joernaliste wat Saterdag protesoptrede gedek het tydens die ANC se provinsiale byeenkoms in Mount Frere … Politiek (09-02-2019)
Netwerk24 5 dood in taxi-ongeluk by Westonaria
Vyf mense is Saterdagaand dood en minstens 12 beseer toe ’n minibustaxi verskeie kere gerol het op die R28 by Westonaria, wes van Johannesburg. Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 Terugslag vir Cheverné tydens operasie aan maag
Cheverné Duvenhage (13), ’n gr. 8-leerling wat ernstig beseer is in die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, het Saterdag ’n effense terugslag ervaar tydens ’n operasie aan haar … Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 2 buitelanders vas ná moord op vrou in Limpopo
Twee buitelanders is vroeër vandeesweek in Limpopo in hegtenis geneem in verband met die moord op ’n 36-jarige vrou. Nuus (09-02-2019)
Maroela DA: ‘ANC wil grondkwessie voor verkiesing deurdruk’
“Die ANC het 24 jaar gehad om hierdie ongeregtigheid aan te pak en hy het misluk. Om die Grondwet te verander is maar net ʼn manier om vir die ANC tyd te wen sodat die party kan voortgaan om te plun… Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 Vliegtuig wat stropers jag, val
’n Vlieënier is Saterdagmiddag beseer toe ’n vliegtuig in die Krugerwildtuin neergestort het. Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 Mentor terug voor Zondo-kommissie
Vytjie Mentor, ’n voormalige ANC-LP, is Maandag terug voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Politiek (09-02-2019)
Netwerk24 Onnie wat kind klap, ‘se lyftaal vertel storie’
Die leerling by ’n hoërskool in Nuweland in Kaapstad wat in ’n hewige konfrontasie betrokke was met haar onderwyseres, word deur vyf aanklagte in ’n dissiplinêre verhoor in die gesig gestaar. Nuus (09-02-2019)
Maroela Vliegtuig val toe vlieënier stropers jaag
Die vermeende stropers kon daarin slaag om te ontsnap toe daar na die vlieënier omgesien is. Nuus (09-02-2019)
Maroela Nog drie vas ná inbraak by nuwe skool
Dit bring die getal verdagtes sedert die inbraak by die skool op tien te staan. Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 2 klagte teen EFF-lede ná drama by parlement
Twee polisiebeamptes het klagte by die polisie ingedien teen lede van die EFF weens ’n voorval by die parlement ná pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede Donderdagaand. Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 Universiteit weer Maandag oop na skietdood
Die bestuurspan van die Durban Universiteit van Tegnologie (DUT) in oorleg met die studenteraad het besluit dat die instansie se administratiewe funksies Maandag op al sy kampusse heropen gaan word. Nuus (09-02-2019)
Maroela Twee sterf in nóg ʼn skietgeveg
“’n Hoëspoed-jaagtog en skietgeveg het gevolg totdat die verdagtes se voertuig teen die valhek van ʼn woonkompleks gebots het.” Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 Kaapse vrou blind in oog - dagvaar ontkleedansers
’n Kaapse vrou (58) wat ná ’n wilde nag uit met vriendinne blind is in een oog deur die optrede van ’n ontkleedanser, dagvaar nou dié sexy en gespierde dansgroep vir haar pyn en lyding. Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 Man geskiet in bakkie buite skool
'n 63-jarige man is Vrydagmiddag buite 'n skool doodgeskiet terwyl hy in sy bakkie by die skool gewag het. Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 Departement meng glo in by ondersoek na wapen by skool
Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die pistool wat verlede Vrydag in die badkamer van die Excelsior Secondary School gevind is nie. Nuus (09-02-2019)
Maroela Een dood, nog 3 gewond ná rusie
ʼn Rusie vanoggend in die vroeë oggendure buite ʼn nagklub in Umhlanga, KwaZulu-Natal, het daartoe gelei dat een man dood en nog drie mense geskiet is. Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 As hy maar net geweet het, sê Mantashe
Gwede Mantashe, voormalige sekretaris-generaal van die ANC, sê hy en sy veiligheidspan sou nooit met Bosasa-werknemers kontak gemaak het om kringtelevisiekameras by sy huise te laat installeer indien … Politiek (09-02-2019)
Netwerk24 Polisie wis glo van sluipmoord op Malema
Die kantoor van Bheki Cele, minister van polisie, het bevestig dat inligting ontvang is van 'n sogenaamde sluipmoord wat op die EFF-leier Julius Malema beplan is. Politiek (09-02-2019)
Netwerk24 Nóú gaan SA opstyg, sê Cyril
Pres. Cyril Ramaphosa glo Suid-Afrika is op ’n “goeie pad” – die gees van hernuwing is volgens hom besig om soos ’n veldbrand deur die land te versprei. Politiek (09-02-2019)
Netwerk24 2 verdagtes wat polisie skiet glo al lank gesoek
Twee verdagtes wat die polisie doodgeskiet het en hul makker wat aangekeer is ná ’n jaagtog in Kyalami, Midrand, word moontlik met ernstige geweldsmisdade in die noordelike voorstede verbind. Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 Rowers wond egpaar by plaashek
’n Egpaar van Witbank is Vrydagaand by die hek van hul plaas, in die omgewing van die N4-tolhek tussen Middelburg en Witbank, in ’n aanval gewond. Nuus (09-02-2019)
Maroela Stad kry interdik teen Kaapse Klopse
Die Kaapstad-metro het ʼn interdik in die Wes-Kaapse hooggeregshof teen die Kaapse Klopse-groep, die Cape Town Minstrel Carnival Association (CTMCA), en sy medegroepe bekom. Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 Tegniese skole kan baie probleme oplos
Die plan om sekere openbare hoërskole om te skakel in tegniese skole is niks nuuts nie en gesprekke daaroor is reeds aan die gang, sê dr. Jaco Deacon, adjunkhoof van die Federasie van Beheerliggame … Politiek (09-02-2019)
Netwerk24 Die doepa van klank en kleur en geur vir kruisies
Wanneer die regerende party se president ’n stad se inwoners voor ’n verkiesingstryd wil betower, word mense onwillekeurig meegesleur deur ’n doepa van klank, kleur en geur, en gevleuelde woorde, het … Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 Bang vir haaie, maar nie die ANC
Die bekkige John Steenhuisen (42), DA-hoofsweep, bieg hy het as kind nooit leer branderplank ry nie, al het hy in Durban by die see grootgeword. Politiek (09-02-2019)
Maroela Foto’s: Eerste hoofleier van Voortrekkers met beeldonthulling vereer
“Al is dr. Van der Merwe vandag vir baie mense ʼn onbekende naam en vergete held, dra sy nalatenskap steeds goeie vrugte.” Nuus (09-02-2019)
Maroela Video: Ouers se pyn ‘ondraaglik’ ná Driehoek-leerder se dood
“Om elke hoek verwag ons dat Jandré enige oomblik gaan verskyn met sy stralende ogies en breë glimlag. Die huis is stil, té stil sonder hom.” Nuus (09-02-2019)
Maroela Skorsing van HK-lede by Puk opgehef
Die nege huiskomiteelede van ’n manskoshuis op die Potchefstroomkampus van Noordwes-Universiteit is ná ʼn dissiplinêre verhoor weer in hulle posisies aangestel nadat hulle vroeër geskors is. Nuus (09-02-2019)
Maroela Man buite hoërskool doodgeskiet
Paul Herbst, woordvoerder van IPSS Medical Rescue, sê die man het gewag om leerders van die skool op te laai. Nuus (09-02-2019)
Netwerk24 ‘Skerpioene was té suksesvol’ - kenner
Die Skerpioene, amptelik bekend as die direktoraat vir spesiale operasies van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), is in 1999 deur oudpres. Thabo Mbeki geskep toe daar ’n skerp toename in bedrog en … Politiek (09-02-2019)
Netwerk24 Vrou wat man se penis afsny, deel haar storie
Die Amerikaanse vrou wat 25 jaar gelede haar man se penis met ’n mes afgesny het, sê sy is nie spyt daaroor nie. Nuus (09-02-2019)
Maroela Staatsrede: ‘Meer staatsinmenging nie die antwoord’
“Die regerende party kom duidelik nie tot die besef dat die staat eintlik die grootste struikelblok is om Suid-Afrika op ʼn pad van welvarendheid saam te neem nie.” Nuus (09-02-2019)
Maroela Skote klap toe polisie ‘rowers’ agternasit
Twee mense het in die spervuur beland, ʼn veiligheidsbeampte en ʼn vrou wat slegs ʼn omstander op die toneel was. Nuus (09-02-2019)