Netwerk24 Gautengse dokters binnekort betaal
Die gesondheidsdepartement in Gauteng het Vrydag aangekondig dat hy personeel wat internskappe doen en gemeenskapsdokters Maandag sal betaal. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Taximan in koeëlreën gewond in Jhb
’n Taxi-eienaar is Vrydagmiddag in Kensington, Johannesburg, deur ’n groep gewapende mans in twee voertuie gewond. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Watter deuntjie sing Malema en kie dán?
As pres. Cyril Ramaphosa ’n sanggroep saam met die EFF-leier, Julius Malema, en die DA-leier, Mmusi Maimane, sou stig, wat sou die groep se naam wees? Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Bevel gekry teen besetters wat langs lughawe wil plak
’n Groep mense wat van plan is om Sondag op ’n stuk munisipale meentgrond langs die Bram Fischer-lughawe by Bloemfontein te plak, gaan hulle teen ’n hofbevel van die Vrystaatse hooggeregshof vasloop. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 7 transitorowers vas ná wilde jaagtog, skietery
Die polisie het Vrydagmiddag sewe vermeende transitorowers in hegtenis geneem ná ’n wilde jaagtog en ’n skietery in Lombardy-Oos in Johannesburg waarin ’n sekuriteitswag en ’n omstander gewond is. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Rooftog in Tokai-woud naby waar tiener se lyk gevind is
Die rooftog Woensdag in die Tokai-woud in Kaapstad waartydens ’n vrou met ’n mes gedreig is, was waarskynlik minder as 2 km van waar Franziska Blöchliger (16) se lyk in 2016 gevind is. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 ‘Vir my, Izak, sal jy altyd leef’
Talle mense in nood het Vrydagoggend by die roudiens van Bloem Shelter se “pa” opgedaag om sy lewe te huldig. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 2 wagte geskors ná student se dood in Durban
Twee veiligheidswagte is geskors ná die dood van ’n student vandeesweek tydens ’n betoging by die Durban-Universiteit vir Tegnologie (DUT). Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Opod sal klaarkom sonder McBride, sê Cele in hofstukke
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) sal sonder sy uitvoerende direkteur, Robert McBride, voortgaan wanneer sy termyn aan die einde van Februarie verstryk. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Familie hoop verdagtes kan met moord verbind word
Die familie van die vermoorde Gerrit Schoonhoven van Potchefstroom hoop dat van die mans wat vandeesweek met sy motor in Deneysville in die Vrystaat gevang is, met sy moord verbind kan word. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Klag oor ‘onwettige’ optog teen plaasmoorde teruggetrek
’n Klag dat sy ’n onwettige byeenkoms gereël en die verkeer ontwrig het, is Vrydag teen Isolde Laesecke, voorsitter van AfriForum in Bethlehem, teruggetrek. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 ‘Jammer Cyril sê nie oor grond, misdaad, plaasaanvalle’
Dit is jammer pres. Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede nie aandag gegee aan die beleidsonsekerheid oor grond, landelike veiligheid en die droogtekrisis nie, sê Dan Kriek, president van Agri SA, die … Politiek (08-02-2019)
Maroela Wits-eetstaking glo beëindig
“Die universiteit is nie meer in ʼn posisie om doelstellings na te jaag wat kort-kort verander nie.” Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Die Guptas hou wéér ’n peperduur bruilof
Die omstrede Gupta-familie gaan wéér ’n uitspattige bruilof hou - maar dié keer in ’n vyfster-hotel in Dubai en sommer vir twee Gupta-huwelikspaartjies. Nuus (08-02-2019)
Maroela Hof hoor bewaarder is ‘30 keer met mes gesteek’
Die patoloog het gesê Williams het veelvuldige beserings opgedoen, maar is dood weens kopbeserings. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Dáárom ontwrig EFF nie Cyril se staatsrede
Omdat pres. Cyril Ramaphosa aan hul “eise voldoen” het, het die EFF van sy dreigement afgesien om die staatsrede Donderdagaand te ontwrig. Politiek (08-02-2019)
Netwerk24 3 in hof oor moord met ysterpot
Drie verdagtes het Vrydag vlugtig in die landdroshof in Rustenburg, Noordwes, verskyn in verband met die moord op die 83-jarige Ella Willemse op 21 Januarie. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Cosatu woedend oor tragedie by Gloria-myn
Cosatu is woedend oor die lewensverlies weens ’n gasontploffing vandeesweek by die Gloria-steenkoolmyn naby Middelburg in Mpumalanga. Politiek (08-02-2019)
Netwerk24 Bloed loop toe vrou motorkaper aanvat
Terwyl Colleen van Rensburg (38) van Parklands, Kaapstad, vroeg Dinsdagoggend by haar huis in die woonkompleks waar sy woon haar tasse in haar motor gelaai het voordat sy werk toe ry, het sy ’n man … Nuus (08-02-2019)
Maroela Gloria-myn: Een vas toe hy uit hospitaal kom
Een van die mans wat vandeesweek uit die Koornfontein Gloria-steenkoolmyn in Mpumalanga gered is, is nadat hy uit die hospitaal ontslaan is summier in hegtenis geneem. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Vermoorde veearts ‘sal onvervangbaar bly’
Dr. Freddie Malan, die veearts van Pretoria wat verlede week in sy praktyk doodgeskiet is, het dikwels saam met sy klante gehuil wanneer hy ’n hond moes uitsit. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Vrydag, 8 Februarie
Net voor jy jou regmaak om te gaan naweek hou: hier is 'n oorsig van vandag se belangrikste nuushoogtepunte waarvan jy moet kennis neem. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 VS-polisielid ‘skiet per ongeluk’ kollega dood
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) gaan ondersoek instel na ’n voorval waarin ’n polisieman van Parys in die Vrystaat na bewering per ongeluk deur ’n kollega doodgeskiet is toe hy en … Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 So lyk skool in Zonnebloem ná brand
Was dit nie vir die leerlinge van die Holy Cross Rooms Katolieke Laerskool in Zonnebloem nie, het onderwysers en nooddienste nie so gou gereageer toe vlamme in die skool se biblioteek uitgebreek het … Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Man tronk toe oor hy 7-jarige verkrag
’n Man van KwaZulu-Natal is tronk toe gestuur nadat hy ’n 7-jarige kind in die Belgrado-gebied in Pongola verkrag het. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 1 dood, 4 vas ná jaagtogte en skietery in Oos-Kaap
Twee hoëspoedjaagtogte op Oos-Kaapse paaie het tot die dood van een vermeende rower en die inhegtenisneming van nog vier gelei. Nuus (08-02-2019)
Maroela Dros-saak: Uitslag van psigiatriese verslag verwelkom
“Die man is nie versteurd nie. Hy was bewus van wat ook al hy gedoen het. Jy kan nie van kameras af wegkruip as jy mal is nie.” Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Fiela sal met navorsing ‘voortleef’ ná haar dood
Die oorskot van Fiela, die koningin van Cheetah Experience buite Bloemfontein, sal gebruik word vir navorsing en sy sal só ná haar dood “voortleef”. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Polisie spoor verdagte op ná gerugte van selfdood
Ondanks gerugte dat ’n gesoekte vermeende moordenaar homself om die lewe gebring het, het die polisie in Port Alfred hul soektog na hom voortgesit en hom ná vier maande vasgetrek. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Nuwe ‘Skerpioene’ die regte besluit – kenners
Die aankondiging deur pres. Cyril Ramaphosa dat ’n ondersoekeenheid soortgelyk aan die destydse Skerpioene weer gestig gaan word, kom op die regte tyd, meen kenners. Politiek (08-02-2019)
Netwerk24 André Hanekom se lewe gevier
Die familie en vriende van André Hanekom, die Suid-Afrikaner wat op 23 Januarie in aanhouding in Mosambiek dood is, gaan sy lewe Saterdag in Mbombela (Nelspruit) vier. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Reën, droogtehulp tot boere se redding
Vooruitsigte op reën vir die sentrale en westelike binneland lyk positief, veral vir die Vrystaat. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 ‘Brandstigting oorsaak van vure in St. Francisbaai’
Die verwoestende brande wat in Desember tien huise in St. Francisbaai in puin gelê en nog drie huise erg beskadig het, is in alle waarskynlikheid deur brandstigting veroorsaak. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 ‘Cyril het staatsrede vir hele nasie gelewer’
In pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede Donderdagaand was daar ’n realisme en dringendheid wat voorheen in die presidensie ontbreek het, sê die FW de Klerk-stigting. Politiek (08-02-2019)
Maroela EFF beweer ‘regse komplot’ teen Malema
“Toe hierdie man in die wit hemp dus die leier (Malema) se weg versper, het ons gedink dit is die oomblik waarop die sluipmoord sou plaasvind en ons parlementslid het dadelik opgetree om dit te ver… Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Frankryk herroep ambassadeur in Italië
Frankryk het Donderdag sy ambassadeur in Italië herroep. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Metro kry interdik teen Kaapse Klopse
Die Kaapstad-metro het ’n interdik teen die Kaapse Klopse-groepe die Cape Town Minstrel Carnival Association (CTMCA) en die Cape Cultural Carnival Events Committee (CCCEC) in die hooggeregshof in … Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Man by polisie ná hy inbreker doodskiet
Die man wat Donderdagaand ’n rower in sy huis doodgeskiet het, het Vrydagoggend nadat die gesin effens tot verhaal gekom het, ’n verklaring saam met sy prokureur by die polisie afgelê. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Brugtragedie was ‘fratsongeluk’ sê minister
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, sê die tragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark was ’n “aaklige fratsongeluk”. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Polisie soek 3 vulstasie-rowers
Die polisie is op soek na drie mans wat ’n vulstasie in Bloemfontein beroof het. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Brasiliese president nog langer in hospitaal ná operasie
Longontsteking is by pres. Jair Bolsonaro van Brasilië gediagnoseer waar hy in die hospitaal is nadat hy Woensdagaand ’n hoë koors ontwikkel het nadat hy meer as ’n week gelede in dieselfde hospitaal … Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Sê jou sê oor erfenissone vir Bo-Kaap
Kapenaars kan Saterdag in die burgersentrum in Kaapstad hul insette lewer oor die voorgestelde erfenis-beskermingsone (HPOZ) vir die Bo-Kaap, terwyl voorleggings oor die aangeleentheid ook aangebied … Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Pa voor dogter doodgeskiet
’n Man van KwaNobuhle in Uitenhage is ten aanskoue van sy dogter doodgeskiet. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Brugtragedie-held Roydon Olckers gegroet
Roydon Olckers (17) het twee meisies uit die pad gestamp voordat hyself deur 'n betonblok by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark getref en dood is. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking van sy … Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 DA-lede in NMB wil appelleer oor lidmaatskap
Die twee DA-raadslede in die Nelson Mandelabaai-metro wat teen dié party se koukusbesluite stem en deur die hof as raadslede verwyder is, het Vrydag aansoek gedoen om verlof om teen die hof se … Nuus (08-02-2019)
Maroela Regstappe oorweeg ná DBV honderde diere uit skuiling verwyder
“Die diere is aan hul eie genade oorgelaat. Hulle het aan alles van leukemie tot diarree gely.” Nuus (08-02-2019)
Maroela Aanklag oor Swart Maandag-optog teruggetrek
Laesecke was een van verskeie mense wat aangekla is van die reël van ʼn onwettige byeenkoms en verkeersontwrigting in verband met die Swart Maandag-optogte wat landwyd gehou is. Nuus (08-02-2019)
Maroela Staatsrede: Kenners sê oor Cyril se onderwysplanne
Onderwyskenners het Vrydag die planne wat pres. Cyril Ramaphosa gisteraand in sy staatsrede voorgelê het om onderwys in die land te ontwikkel met gemengde gevoelens begroet. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 5 beseer toe bus brand
Vyf mense het geringe beserings opgedoen toe ’n bus Vrydagoggend oorkant die Waterstone Village-winkelsentrum naby die R44 in Somerset-Wes aan die brand geraak het. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Skok en woede nadat EFF-LP glo polisieman klap
Lede van die EFF se skynbaar goeie gedrag tydens pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede Donderdagaand was klaarblyklik van korte duur. Politiek (08-02-2019)
Netwerk24 Marli (14) roerend gegroet
Die NG kerk Suid in Vanderbijlpark was Vrydagoggend stampvol leerlinge, vriende en familie wat haar die laaste keer gegroet het. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Saak uitgestel ná plofbare getuienis
Die getuienis van een van die beskuldigdes in die vigilante-moordverhoor in Parys het tot groot omstredenheid gelei en daartoe gelei dat die verhoor uitgestel is. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Malema beweer daar is 'n sluipmoord op hom beplan
Die EFF beweer ’n sluipmoordpoging is teen Julius Malema, EFF-leier, beplan wat glo gedurende pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede uitgevoer sou word. Politiek (08-02-2019)
Maroela Video: Klag gelê ná EFF-LP beampte klap
Dié voorval het ná afloop van die staatsrede plaasgevind en is op video vasgevang. Nuus (08-02-2019)
Maroela Inwoners raadop oor waterkrisis in Olifantshoek
“Daar dreig ʼn wateropstand in byna elke Noord-Kaapse dorp.” Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 2 geskiet in afsonderlike voorvalle van misdaad
Twee vermeende misdadigers is Donderdag in twee afsonderlike voorvalle in Gauteng doodgeskiet. Nuus (08-02-2019)
Maroela Numsa skop teen verdeling by Eskom
“Die strydlyne is getrek. Die staat het amptelik oorlog verklaar teen die werkersklas.” Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Smeerblad dreig Bezos
Jeff Bezos, die rykste mens ter wêreld, is oor “intieme foto’s afgepers”. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Eenheid gesluit nadat gestremde vrou verkrag is
Die Hacienda HealthCare-sentrum in Phoenix in die deelstaat Arizona in Amerika gaan een van hul vleuels sluit nadat ’n vrou met erge breinskade hier verkrag is en ’n baba gehad het. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Saoedi’s beplan moord op Khashoggi, bevind VN
Die Verenigde Nasies (VN) het in ’n ondersoek bevind die moord op The Washington Post se joernalis Jamal Khashoggi is beplan en uitgevoer deur Saoedi-amptenare. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Verpleging-studente betoog in Athlone
Studente van die Wes-Kaapse Kollege vir Verpleging in Athlone, Kaapstad, het Vrydagoggend by die kollege betoog. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Cyril speel gholf ná staatsrede
Pres. Cyril Ramaphosa het die media Vrydag op die jaarlikse presidensiële gholftoernooi by die Atlantic Beach Golf Estate in Melkbosstrand in die Wes-Kaap toegespreek. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Thaise prinses wil premier word
’n Politieke party in Thailand het die koning se suster benoem om die nuwe premier van Thailand te word. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Ninow ‘kan teregstaan weens verkragting’
Nicholas Ninow (20) het nie aan enige sielkundige of psigiatriese toestand gely wat sy vermoë kon beïnvloed om tussen reg en verkeerd te onderskei tydens die beweerde verkragting van ’n sewejarige … Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Wits-studente se staking verby
Die betogings by die Universiteit van Witwatersrand (Wits) is afgestel nadat ’n ooreenkoms tussen die studenteraad (SR) en die bestuur bereik is. Nuus (08-02-2019)
Maroela ‘Rower’ in Bryanston-huis doodgeskiet
Die rowers het glo die huiseienaar wakker gemaak waarna hulle op hom geskiet het. Nuus (08-02-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 8 Februarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Beseerde leerling weer in hospitaal opgeneem
Sifiso Tshabalala (18) wat verlede Vrydag beseer is in die brugramp by die Hoërskool Driehoek in Vanderbiljpark is Donderdagaand weer in ’n hospitaal opgeneem. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Valhalla-onderwyser in hof vir seksuele aanranding
’n Onderwyser van die Valhalla Primary School in Centurion het Vrydagoggend in die landdroshof in Pretoria verskyn op aanklagte van seksuele aanranding van leerlinge by dié laerskool. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Rowers oorval broers op kleinhoewe by PE
Die polisie in Port Elizabeth soek vier mans wat twee broers vroeg Vrydagoggend op ’n kleinhoewe beroof het. Nuus (08-02-2019)
Maroela Dros-saak: Psigiatriese verslag beskikbaar
Die beskuldigde is verlede maand vir waarneming in die Weskoppies- psigiatriese hospitaal opgeneem en het vanoggend weer in die hof verskyn. Nuus (08-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Te veel planne en te min oplossings
’n Teleurstellende toespraak met te veel planne en te min daadwerklike oplossings – so kan die kritiek van opposisiepartye oor die algemeen opgesom word op pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede. Nuus (08-02-2019)
Maroela Moordverdagte vier maande later vasgetrek
Die verdagte sal na verwagting vanoggend in die Port Alfred-landdroshof verskyn. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Los Buffel die olifantrob in vrede, vra raad
Inwoners van Kaapstad en Vishoek is Donderdag deur die Kaapse metroraad en die nasionale departement van omgewingsake gevra om nie ’n suidelike olifantrob wat hom op Vishoek se strand tuisgemaak het … Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Konvooie militêre voertuie op pad na Kaapstad
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) sê motoriste en voetgangers moet op die uitkyk wees vir konvooie swaar- militêre voertuie op die N1 suid van Bloemfontein en die N12 suid van … Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Vraghouers versper noodleniging aan Venezuela
Skeepsvraghouers versper steeds die brug wat oorgesteek moet word om noodleniging by die mense van Venezuela te kry. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Nicholas Ninow geskik om verhoor te word
Nicholas Ninow (20), die beskuldigde in die sogenaamde Dros-verkragtingsaak, is toerekeningsvatbaar en dus geskik om verhoor te word. Nuus (08-02-2019)
Maroela Vier sterf toe voertuig op N1 rol
Een van die oorledenes is ʼn 13-jarige seun. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Huiseienaar in spogbuurt skiet glo vermeende rower dood
’n Vermeende rower is Donderdagaand in die spogbuurt Bryanston in Johannesburg doodgeskiet. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Gidshond, blinde man glo bus belet
’n Voorval waar ’n gesiggestremde man van George in die Suid-Kaap, sy gidshond en ’n opleier glo meegedeel is dat honde nie op busse toegelaat word nie, is by die Menseregtekommissie aangemeld. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Leerling (13), 3 vroue sterf in ongeluk op N1
Vier mense is dood en 11 beseer in 'n ongeluk op die N1 by Grasmere in Gauteng. Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Lyk in vliegtuigwrak as Sala geïdentifiseer
Die Dorset-polisie in Engeland het bevestig dat die lyk wat in die vliegtuigwrak in die Engelse kanaal gevind is, is dié van die Argentynse sokkerspeler Emiliano Sala. Nuus (08-02-2019)
Maroela Gloria-myn: Nog liggame na oppervlak gebring
Mike Elliot, sakereddingsverteenwoordiger, het gesê 22 persone, vermeende kabeldiewe, is vermoedelik nog ondergrond vasgekeer. Nuus (08-02-2019)
Maroela Bosasa: Borgtog vir voormalige tronkbaas
Linda Mti, voormalige hoof van korrektiewe dienste, het homself Donderdag aan die Valke oorgegee. Nuus (08-02-2019)
Maroela Pa sterf, dogters beseer tydens Uitenhage-rooftog
ʼn 35-jarige man is doodgeskiet toe hy en sy twee dogters, onderskeidelik 15 en sewe jaar oud, by hul huis in Uitenhage in die Oos-Kaap aangeval is. Nuus (08-02-2019)
Maroela ‘Gemaskerde’ betogers by Wits veroordeel
“Hul doel is om opleiding te ontwrig en instansies van hoër onderwys gyselaar te hou om hul eie politieke agenda te bevorder.” Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 Oos-Kaapse boere sien uit na nog 'n nat naweek
Terwyl sommige Oos-Kaapse boere in die Karoo nog herstel van die afgelope naweek se stormreën- en haelskade, hoop hulle tog die weerman se voorspelling vir nog ligte reënbuie die komende naweek is … Nuus (08-02-2019)
Netwerk24 VF-leier kap Cyril oor Driehoek-tragedie
Dit is jammer pres. Cyril Ramaphosa kon nie tyd in sy staatsrede Donderdagaand vind om te simpatiseer met die ouers en gemeenskap van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark nie, sê dr. Pieter … Politiek (08-02-2019)