Netwerk24 DA kap ANC-reaksie op 5-lande-dokument
Die ANC se reaksie op ’n diplomatieke dokument waarin lande hul kommer oor probleme in Suid-Afrika uitspreek, is niks anders as “roekelose politieke opportunisme” nie. Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Wilde skietery op sakeman in kompleks in Polokwane
’n Wilde jaagtog en skietery Woensdagaand binne-in ’n veiligheidskompleks in Polokwane het inwoners op hol. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Nooit sprake daarvan dat loopbrug onveilig was, sê hoof
Die hoof van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark sê daar was nooit “enige sprake” daarvan dat die loopbrug wat Vrydag by die skool ineengestort het, onveilig was nie. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Wits sluit kampus vir UJ se EFF-betogers
Alle ingange tot die Wits-kampus in Johannesburg is Woensdag gesluit om gewelddadige betogings van EFF-studente van die Universiteit van Johannesburg (UJ) te stuit. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Roudiens Maandag vir slagoffers gehou
’n Gesamentlike roudiens word Maandag gehou vir die vier leerlinge wat in die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbiljpark dood is. Nog 22 leerlinge is beseer toe ’n betonblok uit ’n … Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Drama toe skool glo 2 leerlinge toelating weier
Die kantoor van ’n skoolhoof in Mitchells Plain is Woensdag in ’n protesoptrede beset omdat die skool glo nie twee arm kinders wil toelaat nie. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Vrystaatse premier vertraag glo ondersoek
Sisi Ntombela vertraag glo ’n ondersoek na ’n kontrak van R255 miljoen wat onder die leierskap van Ace Magashule, haar voorganger, aangegaan is. Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Seuntjie in loeiende brandweerwa gebore
’n Gesonde babaseuntjie het Dinsdag die eerste lewenslig in ’n brandweerwa met loeiende sirenes aanskou, omring deur sy ma en die breë glimlagte van lede van die brandbestrydingsdiens in Edenvale aan … Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 ‘Berouvolle dief’ kry opgeskorte vonnis van 8 jaar
’n Werknemer wat tot R180 000 op een dag by ’n skroothandelaar in Bloemfontein gesteel het, is in die streekhof in die stad ’n opgeskorte vonnis van agt jaar tronkstraf opgelê. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Nog inhegtenisnemings kan volg
Terwyl die koppe van Bosasa se grootbaas en sekere politici geëis word weens beweerde wydverspreide korrupsie, hou die arrestasie van hooggeplaastes Woensdag net verband met ’n spesifieke ondersoek … Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Afrigter lewenslank tronk toe oor dade met kinders
’n “Bekende” sokkerafrigter van Bloemfontein wat vier seuns by ’n sokkertoernooi verkrag en hulle gedwing het om seksuele dade met mekaar te pleeg, is in die stad se streekhof lewenslank en ’n … Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Vermeende kabeldiewe vasgekeer ná ontploffing in myn
’n Reddingspoging is aan die gang om mense te red wat ondergronds vasgekeer is ná ’n gasontploffing Woensdag by die Gloria-steenkoolmyn by Middelburg. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 ANC wil appelleer ná uitspraak oor Noordwes se PUK
Die ANC gaan ’n aansoek om verlof tot appèl indien ná die hofbeslissing dat die ANC se NUK ongrondwetlik opgetree het toe hy die PUK van Noordwes ontbind het. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Nuwe polisiehoof in Gauteng wil dié misdade takel
Die misdade in Gauteng wat onmiddellike aandag verg, is daardie misdade wat “vrees onder gemeenskappe veroorsaak”. Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Samaritaan skenk R700 000 aan Driehoek en Shamonè
’n Anonieme luisteraar van Jacaranda FM het R200 000 geskenk aan die familie van Shamonè Steynvaart, die leerling wat verlam gelaat is in die loopbrugtragedie by die Hoërskool Driehoek. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Elf aangekeer ná mislukte rooftog in Kby
Elf vermeende gewapende rowers is Woensdag op die misdaadtoneel op die hoek van Cecil Sussman- en Phakamile Mabijaweg en later by ’n huis in Kimberley, in hegtenis geneem ná ’n mislukte gewapende … Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Bosasa maak dalk kontrakte met Ramaphosa jr. bekend
African Global (voorheen Bosasa) het twee maatskappye met wie hy destyds sake gedoen het, toestemming gevra om kontrakte tussen hom en die maatskappye aan die DA-leier, Mmusi Maimane, te verskaf. Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Bendegeweld eis ál groter tol op Kaapse Vlakte
185 bendeverwante sterftes. Nuus (06-02-2019)
Maroela ‘Verkeersbeamptes’ kaap glo koeriertrok
“Die bestuurder sê die ‘beamptes’ het hom gevra vir sy bestuurderslisensie en dit het voorgekom asof hulle net ʼn roetine-nagaan van die vragmotor wil doen. Die volgende oomblik het een van die ‘ver… Nuus (06-02-2019)
Maroela Video: Baasbrein agter perlemoenstropery ‘het hart van goud’
Julian Brown, die baasbrein agter ʼn perlemoenstroopsindikaat, het Woensdag emosioneel geraak toe hy in die hooggeregshof in Port Elizabeth geroep is om ter versagting van sy vonnis te getuig. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Polisielid getuig hy het mans probeer lawe
Henk Prinsloo, ’n polisielid, het Woensdag in die rondgaande hof in Parys onder meer vertel dat hy die twee vermeende plaasaanvallers probeer lawe het op die toneel waar hulle in hegtenis geneem is. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Kamera werk glo nie toe Mangaung-klerk vermoor is
'n Kamera van 'n regeringsgebou in Bloemfontein het skielik nie gewerk toe ’n klerk van die Mangaung-metro, vermoor is nie. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Nog skole stuur dalk ook op ramp af
Onderwysvakbonde meen dringende instandhouding is by verskeie skole in die land nodig. Nuus (06-02-2019)
Maroela 22 glo in myn vasgekeer ná ontploffing
Die departement van minerale hulpbronne het Woensdag gesê hy het ʼn span ondersoekers na die Koornfontein Gloria-steenkoolmyn in Mpumalanga gestuur waar talle mense na bewering ondergronds vasgekeer… Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Inwoners betoog oor erwe, dienslewering in Mangaung
Inwoners van verskeie townships in Mangaung het betoog omdat mense van ’n ander township glo na hul woongebied verskuif word. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Veespekulant skuldig aan bedrog
Johan Vergottini (54), ’n veespekulant van Kroonstad in die Vrystaat, het ’n opgeskorte vonnis van tien jaar tronkstraf gekry nadat hy Goudveldse veeboere uit bykans R1 miljoen bedrieg het. Nuus (06-02-2019)
Maroela Dogter vas ná moord op ma
Die oorledene se dogter het beweer haar ma het haar van die aanvallers probeer beskerm toe sy gesteek is. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Emslie-moordenaar swaar gestraf
Die moordenaar van ’n geliefde dokter van Lephalale (Ellisras) wat koelbloedig op sy plaas in Limpopo doodgeskiet is, is tot altesame 58 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 6 Februarie 2019
As jy nie vandag kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Tempe-weermaglid dood toe Ratel omslaan
’n Lid van die Tempe- militêre basis in Bloemfontein is Woensdag dood nadat ’n pantservoertuig tussen Bloemfontein en Edenburg in die Vrystaat omgeslaan het. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 George kyk weer na kragtariewe
Die George-munisipaliteit in die Suid-Kaap is besig om sy elektrisiteitstariewe te hersien. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Studente betoog oor verlore punte
Altesaam 72 studente van die Eastcape Midlands TVET College in Uitenhage is vir die aanvullende eksamen geregistreer, nadat studente se antwoordstelle verdwyn het. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Studente sê skietdood is wagte en polisie se skuld
Arrogante veiligheidswagte en die polisie moet die skuld kry vir die skietdood Dinsdag van ’n student by die Durban-Universiteit vir Tegnologie. Nuus (06-02-2019)
Maroela Groot name by konsert vir Driehoek-slagoffers
Juanita du Plessis en haar kinders, Franja en Ruan Josh, sal saam met Jo Black, Willem Botha en Brendan Peyper in dié konsert te sien wees. Nuus (06-02-2019)
Maroela Bosasa-‘omkopery’: Agrizzi, nog 4 in hof
Die inhegtenisnemings het gevolg op skokonthullings wat Agrizzi voor die kommissie van ondersoek na staatskaping gemaak het oor beweerde korrupsie en talle omkooptransaksies by Bosasa. Nuus (06-02-2019)
Maroela Man gevonnis vir Emslie-plaasmoord
Dr. Werner Emslie is in September 2017 op sy plaas doodgeskiet, terwyl sy vrou, Mariëtte, ernstig beseer is. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Perlemoen - Baasbrein glo nie ’n booswig
Julian Brown, die baasbrein agter ’n perlemoensindikaat, het by monde van sy advokaat by regter Mandela Makaula gepleit om genade te betoon wanneer hy hom vonnis. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Net 1 olifant in Knysna-bos oor
Net ’n enkele olifant is in die Knysna-bos in die Suid-Kaap oor. ’n Proses het reeds begin om dié olifantkoei se toekoms in oënskou te neem. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 ‘ANC-hoës hoort ook in beskuldigdebank’
Hoewel die inhegtenisneming van mense in verband met korrupsie, geldwassery en bedrog rakende Bosasa verwelkom is, meen opposisiepartye ANC-politici hoort ook in die beskuldigdebank. Politiek (06-02-2019)
Maroela Baaiers gevra om olifantrob nie te steur
“Dit is gevaarlik om met jou rug na die dier te staan. Hierdie olifantrobbe kan bedrieglik vinnig beweeg as hulle op die strand is en is uiters gevaarlik as hulle bedreig of vasgekeer voel.”… Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Bende-eenheid trek man vas oor vuurwapen, ammunisie
Lede van die polisie se nuutgestigte bende-eenheid het Dinsdag ’n 22-jarige man in Valhalla-park in Kaapstad aangekeer vir die besit van ’n onwettige vuurwapen en ammunisie. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Inwoners ‘bestook water-tenkwaens met klippe’
Dit is glad nie die geval dat die inwoners van Olifantshoek in die Noord-Kaap al die afgelope sowat 30 dae sonder water sit nie. Nuus (06-02-2019)
Maroela Mahumapelo mag terugkeer as Noordwes-premier
Mahumapelo is in Augustus verlede jaar uit sy pos as premier verwyder nadat gewelddadige betogings in dié provinsie opgevlam het. Hy is vervang deur Job Mokgoro. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Vrou wat oor moordsaak uitvra in hegtenis geneem
’n Jong familielid is in die Bloemspruit-polisiekantoor in hegtenis geneem vir die opspraakwekkende moord op ’n vrou van Bloemside in Bloemfontein. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Man sê hy het vrou in vegetatiewe toestand nie verkrag
Nathan Sutherland, die verpleër wat beskuldig word van die verkragting van ’n vrou wat in ’n Amerikaanse sorgsentrum in ’n vegetatiewe toestand verkeer, ontken skuld. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Onnie én leerling dalk in pekel ná klap oor selfoon
’n Onderwyseres en ’n leerling by ’n hoërskool in Nuweland in Kaapstad wat in ’n hewige konfrontasie betrokke was wat op ’n selfoonkamera vasgelê is, word albei deur moontlike dissiplinêre stappe in … Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Kelly moenie borgtog kry vra inwoners
’n Versoekskrif teen borgtog vir Sean Kelly (50) gaan by die hof ingehandig word. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 SA passasier in onklaar ANC-bus – Maimane
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping het aan die wêreld gewys hoe Bosasa ’n “langdurige verrykingsprojek” vir die ANC was en hoe gewone mense vir bier en braaipakke uitverkoop is. Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Trump vra ‘einde van politieke wraak’
Pres. Donald Trump van Amerika het Dinsdagaand sy tweede staatsrede in ’n gees van kompromie begin, berig Reuters. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 2 dood, 2 beseer in skietvoorval
Twee mense is dood en twee mense beseer toe ’n persoon helderoordag op ’n groep mense by ’n huis in Port Elizabeth losgebrand het. Nuus (06-02-2019)
Maroela ‘Só het DUT-student gesterf’
“Terwyl EFF-lede op die studenteraad buite die kampus gewag en gesing het, het die veiligheidswagte saam met hul bestuurders met gewere opgedaag. Hulle het sonder enige rede pepersproei gebruik.”… Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Nóg inhegtenisnemings by Bosasa kan volg
Nóg inhegtenisnemings by die African Global Group (voorheen Bosasa) sal volg, het die Valke bevestig. Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Inwoners van Olifantshoek betoog oor water
’n Vragmotor wat bier vervoer, is Woensdagoggend geplunder voordat dit aan die brand gesteek is nadat betogings oor watertekorte Dinsdag in Olifantshoek in die Noord-Kaap uitgebreek het. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Voormalige taakspanlid het 3 weke om bewyse te lewer
Alicia Beeming, voormalige lid van die gespesialiseerde bende-taakspan in Port Elizabeth wat aan regsverydeling skuldig bevind is nadat sy ’n liefdesverhouding met ’n gesoekte bendelid aangeknoop … Nuus (06-02-2019)
Maroela Ondersoek ná onnie leerder klap
Op die video kan gesien word hoe die onderwyseres die leerder ʼn oorveeg gee, klaarblyklik oor ʼn selfoon en die taal wat die leerder in die klas gepraat het. Nuus (06-02-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 6 Februarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (06-02-2019)
Maroela Baba in brandweerwa gebore
Die vrou was reeds in kraam toe die brandbestryders op haar afgekom het. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Moet my nie soek nie, ek is hier, sê ‘Joost’
Joost van der Westhuizen se broer Gustav het Woensdag – presies twee jaar nadat die rugbylegende op 6 Februarie 2017 aan motorneuronsiekte gesterf het – ’n boodskap op Facebook gelaai, waarin hy … Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Seepunt-woonstel in ligte laaie
Brandweerbeamptes van Kaapstad se brandweerdienste is op die toneel van ’n brand by ’n woonstelblok in Holmfirthweg, Seepunt. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Verdagte onnie nie meer by skool in Centurion
Die onderwyser wat daarvan beskuldig word dat hy sowat 23 leerlinge aan die Valhalla Primary School in Centurion gemolesteer het, is as voorsorgmaatreël uit die skool verwyder. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 ANC moet Mahumapelo weer aanstel
ANC moet Mahumapelo weer aanstel Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Moordenaar tot 58 jaar gevonnis
Die Zimbabwiër wat dr. Werner Emslie van Lephalale (Ellisras) in September 2017 vermoor het, is tot 58 jaar gevangenisstraf gevonnis. Nuus (06-02-2019)
Maroela Centurion-onnie van molestering aangekla
Die onderwyser is sedertdien uit sy pos verwyder. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 SA burgers in Kanada registreer in ysige koue
Terwyl sowat tien miljoen gemagtigde kiesers in die land nog nie geregistreer het nie, het sommige Suid-Afrikaners in Kanada ’n temperatuur van -18 °C getrotseer om in die komende verkiesing te kan … Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Waar of vals?
Sommige Amerikaanse koerante en TV-stasies het pres. Donald Trump se stellings Dinsdagaand in sy staatsrede ontleed om vas te stel watter van sy aansprake waar of vals is. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Hier is die name
Sewe name verskyn op die klagstaat nadat verskeie mense Woensdag in hegtenis geneem is in verband met korrupsie, geldwassery en bedrog deur die diensmaatskappy Bosasa Operations (Pty) Ltd. Politiek (06-02-2019)
Maroela 2 dood, 4 beseer in vroegoggendbotsing
Twee mans het veelvuldige beserings tydens die botsing opgedoen en is op die toneel dood verklaar. Nuus (06-02-2019)
Maroela Reën bring effens verligting vir Karoo
Die Touwsrivier is een van die riviere in die droogtegeteisterde Karoo-streek wat ná die naweek se reën die eerste keer in vier jaar weer gevloei het. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Cheverné weer Saterdag onder die mes
Cheverné Duvenhage, wat ernstig beseer is in die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, is ’n “soldaat van God”. Nuus (06-02-2019)
Maroela Omstrede pastoor, vrou hoor oor borgtog
Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary, het in die handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn op aanklagte van bedrog, geldwassery en oortreding van die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad. Nuus (06-02-2019)
Maroela Man gevonnis vir Bethlehem-moord
ʼn Verbyganger het op die liggaam aan die oewer van die Liebenbergsvleidam afgekom. Die liggaam was met tou vasgebind en klippe is aan sy voete vasgemaak. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Man glo in knie geskiet op Pta-kleinhoewe
’n Man en vrou is Woensdagoggend beseer in ’n aanval op ’n kleinhoewe by Onderstepoort in die noorde van Pretoria. Nuus (06-02-2019)
Maroela Trump: ‘Die muur sál gebou word’
“As ek nie tot president van die VSA verkies is nie, sou ons nou, na my mening, in ʼn groot oorlog met Noord-Korea gewikkel gewees het.” Nuus (06-02-2019)
Maroela Goeie nuus vir kleuter ná behandeling in VSA
“Ons het aan haar verduidelik die monstertjies in haar kop is nou weg.” Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Supra Mahumapelo wen in hoë hof in Jhb
Die hooggeregshof in Johannesburg het Woensdag beslis oor die hofaansoek wat die voormalige premier en voorsitter van die ANC in Noordwes en vier ander PUK-lede gebring het oor die ontbinding van die … Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Pa doodgeskiet voor Kaapse skool
’n Vermeende lid van die Fancy Boys in Woodlands, Mitchells Plain, is Woensdagoggend kort voor 08:00 voor sy kinders deur twee onbekende mans doodgeskiet. Nuus (06-02-2019)
Maroela 7 vas ná Bosasa-onthullings
Die verdagtes, almal tussen 50 en 78 jaar oud, is voormalige werknemers van die departement van korrektiewe dienste en Bosasa-amptenare. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Meer as 250 W-Kaapse skole vaar swakker
Die Wes-Kaap het harde werk wat voorlê om die agteruitgang in die slaagsyfer te verbeter en meer leerlinge te lok om wiskunde en wetenskap tot matriek te neem. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Polisie bevestig aanklagte teen Centurion-onnie
Die polisie het bevestig ’n saak van seksuele aanranding word ondersoek nadat ’n onderwyser van Centurion is uit sy pos verwyder is vir beweerde seksuele mishandeling. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Nuwe polisiebaas vir Gauteng aangekondig
Die nuwe polisiekommissaris vir Gauteng is aangewys. Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Perlemoen-baasbrein vandag gevonnis
Julian Brown, die baasbrein agter ’n perlemoensindikaat, is Dinsdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth skuldig bevind aan rampokkery en die oortreding van die Wet op Lewende Mariene Hulpbronne. Nuus (06-02-2019)
Maroela Betoging vlam weer op in Midrand
Motoriste word aangeraai om intussen van alternatiewe roetes gebruik te maak aangesien Allandaleweg steeds gesluit is. Nuus (06-02-2019)
Maroela Dié man gesoek ná moord op buitelandse student
Die student was deel van ʼn groep buitelandse studente wat vanaf Polokwane in Limpopo na Krugersdorp gereis het. Nuus (06-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Staatsrede – eenheid of verdeel en heers?
’n Aankondiging dat Suid-Afrika ’n reuse-olievonds ontdek het, word “binne dae” verwag, maar die omvang daarvan is reeds breedvoerig in die media bespreek. Môre se staatsrede kan drasties deur so ’… Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Neeson se glans-geleentheid afgestel
Die rooitapyt-geleentheid vir Liam Neeson se jongste rolprent in New York is gekanselleer oor sy onthullings dat hy 40 jaar gelede nadat ’n vriendin verkrag is, so kwaad was dat hy ’n swart man wou … Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 7 hoës oor Bosasa vasgetrek
Die Valke het sewe verdagtes Woensdag by die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke in verband met korrupsie, geldwassery en bedrog in hegtenis geneem. Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Onnie by skool in Centurion van molestering beskuldig
Amptenare van die Gautengse onderwysdepartement en beraders sal Woensdag die Valhalla Primary School in Centurion besoek oor bewerings van seksuele misbruik wat teen ’n onderwyser gemaak word. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Man sterf nadat e-sigaret in sy gesig ontplof
’n Man van Texas is dood weens ’n massiewe beroerte nadat ’n e-sigaret in sy gesig ontplof en sy slagaar geskeur het. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Bushiri en vrou uit op borgtog
Die omstrede pastoor Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary, is Woensdag borgtog van R100 000 toegestaan. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 R246 miljoen vir kinderbeskerming in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse departement van maatskaplike ontwikkeling gaan kinderbeskerming prioritiseer ná verskeie skokkende voorvalle van kindermishandeling. Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 2 meisies ontmoet held se pa
Die twee meisies wat die dood vrygespring het toe Roydon Olckers (17) hulle Vrydag by die Hoërskool Driehoek gestamp het, het hul held se pa ontmoet. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Vermy Allandaleweg, maan polisie
Motoriste in Mirand word gemaan om Allandaleweg te vermy nadat betogers die pad met klippe en brandende bande versper het. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Man wil ouers dagvaar oor hy gebore is
’n Man van Indië is van plan om sy ouers te dagvaar omdat hulle sonder sy toestemming aan hom die lewe geskenk het. Nuus (06-02-2019)
Maroela Patricia de Lille se manifes bekend
Patricia de Lille, leier van die Good-party, het haar party se verkiesingsmanifes in Kaapstad en landwyd op sosiale media bekend gestel. Nuus (06-02-2019)
Maroela Meestebrein skuldig oor perlemoenstropery
Die meesterbrein van ʼn welvarende perlemoenonderneming, Julian Brown, is Dinsdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth skuldig bevind op aanklag van swendelary en oortreding van die Wet op Mariene… Nuus (06-02-2019)
Maroela Ramaphosa stel beleggers gerus oor onteiening sonder vergoeding
Beleggers hoef nie bekommerd te wees dat hul beleggings en bates van hul weggeneem sal word tydens grondonteiening sonder vergoeding nie, het pres. Cyril Ramaphosa Dinsdag gesê. Nuus (06-02-2019)
Maroela Man in hof oor Sedgefield-vrou se moord
ʼn 50-jarige verdagte het Dinsdag in die landdroshof in Knysna verskyn in verband met die moord op Noreen Hampson (67) van Sedgefield in die Wes-Kaap. Nuus (06-02-2019)
Maroela DUT-kampus gesluit ná student tydens betoging sterf
ʼn 20-jarige student aan die Durban Universiteit van Tegnologie (DUT) is Dinsdagmiddag naby die Steve Biko-kampus doodgeskiet. Nuus (06-02-2019)
Netwerk24 Hof sê vandag oor ANC in Noordwes
Die hooggeregshof gaan na verwagting Woensdag beslis oor oor die ontbinding van die party se provinsiale uitvoerende komitee in Noordwes. Politiek (06-02-2019)
Netwerk24 Trump se staatsrede
“Ons kom vanaand bymekaar in ’n oomblik van onbeperkte potensiaal,” het pres. Donald Trump van Amerika in sy staatsrede Dinsdagaand voor ’n gesamentlike sitting van die Amerikaanse kongres in … Nuus (06-02-2019)