Netwerk24 Dis weer tyd vir oefenmakietie in Kaapstad
Fit night out, die jaarlikse oefenmakietie vir vroue van alle ouderdomme, word op 16 Februarie deur Women’s Health. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 100 jaar oud? Eers dan mag jy rook in Hawaii
Inwoners van die Amerikaanse deelstaat Hawaii sal dalk eersdaags eers kan rook wanneer hulle 100 jaar oud word. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Sanef veroordeel hardhandige hantering van joernaliste
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het die hardhandige hantering van joernaliste deur metropolisielede by die Durbanse stadsaal veroordeel. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Gamtoosvallei-boere ‘se geloof sterk’
Die Gamtoosvallei, bekend as die Oos-Kaap se spens, se boere gaan die komende seisoen tot einde Junie met baie beter vooruitsigte tegemoet. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Inwoners betoog by hof oor grond by Hermanus
’n Hofaansoek om besetters by Schulphoek naby Hermanus uit te sit sal weer in Junie aangehoor word. Politiek (05-02-2019)
Netwerk24 May Brussel toe met nuwe idees
Die Britse premier, Theresa May, gaan Donderdag Brussel toe om goedkeuring vir nuwe idees oor ’n Brexit-ooreenkoms te probeer kry ondanks die Europese Unie (EU) se houding dat die magsblok nie weer … Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Student doodgeskiet in onrus in Durban
Die polisie in KwaZulu-Natal het Dinsdag bevestig dat ’n student van die Durban-Universiteit vir Tegnologie (DUT) ten tyde van ’n gewelddadige betoging op die universiteit se Steve Biko-kampus … Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Reuse-grondeis ‘bedreiging vir eiendomsreg’ in Centurion
Grondeise wat meer as 20 jaar gelede ingedien is en groot dele van Centurion insluit, hou ’n baie groot bedreiging vir eiendomsreg in dié omgewing in. Politiek (05-02-2019)
Netwerk24 5 Jaar tot genesing
Die gemoedstoestand en gesondheid van die skoolgemeenskap van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark hang af van hoe hulle oor die volgende twee jaar die tragedie bestuur. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Lekker om in Bloem te wees, sê Rassie
Bloemfontein is maar ’n spesiale plek en dit is altyd lekker om terug te wees. Nuus (05-02-2019)
Maroela Waghondorganisasie sleep Viagogo hof toe
Nieu-Seeland se handelskommissie het by ʼn toenemende getal waghondorganisasies wêreldwyd aangesluit om die omstrede Switserlandse kaartjieverkope platform Viagogo hof toe te sleep op aanklag dat hu… Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 MRK kry 80 klagtes oor BLF
Die Menseregtekommissie (MRK) het sowat 80 klagtes ontvang teen Black First Land First (BLF) in verband met ’n senior lid se uitlatings oor die Hoërskool Driehoek-brugtragedie. Politiek (05-02-2019)
Netwerk24 Nabye familielid aangekeer ná moord op Bloem-vrou
’n Nabye familielid van die vermoorde Susan Schoonwyk van Bloemside, Bloemfontein, is Dinsdag vir die moord in hegtenis geneem. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Verlamde Shamonè uit waakeenheid
Shamonè Steynvaart, die gr. 9-leerling wat gedeeltelik verlam is ná die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, is Dinsdag uit die waakeenheid verskuif. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Vir talle Driehoek-leerlinge is dit stappie vir stappie
Talle van die leerlinge aan die Hoërskool Driehoek wat beseer is toe ’n betonblok van ’n loopbrug by die skool neergestort het, sterk in hospitale in Gauteng aan. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Holomisa spoel sy mond uit oor korrupsie
Regterlike kommissies van ondersoek moet gereeld tussentydse verslae uitreik sodat dit aan wetstoepassingsagentskappe en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) gerig kan word waar prima facie-getuienis … Politiek (05-02-2019)
Netwerk24 Mrwebi het glo by Mdluli-ondersoek ‘ingemeng’
Lawrence Mrwebi, geskorste spesiale direkteur van openbare vervolgings, het by die ondersoek teen Richard Mdluli, voormalige misdaadintelligensiehoof, ingemeng. Politiek (05-02-2019)
Maroela Nuwe poste dalk binnekort by Lily-myn beskikbaar
Siyakhula Sonke Empowerment Corporation (SSC), die nuwe eienaars van die rampspoedige Lily-myn in Mpumalanga, het Dinsdag gesê bedrywighede sal binnekort by dié myn begin. Nuus (05-02-2019)
Maroela Moenie Eskom se wanprestasie befonds nie, sê AfriForum
Nersa het dié burgerregte-organisasie gevra om ’n verslag op te stel oor wat die impak van munisipale wanbetalings op tariefverhogings is. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Oud-Bok Carel du Plessis kry breinoperasie
Carel du Plessis (58), oud-Springbok- en WP-speler en afrigter, het Dinsdagoggend ’n breinoperasie in die Durbanville MediClinic ondergaan. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 US se mediese dekaan trap op tone met twiets
Mediese spesialiste is dikwels minder geskik om mense te behandel as algemene praktisyns, sê prof. Jimmy Volmink (62), dekaan van geneeskunde en gesondheidswetenskap aan die Universiteit Stellenbosch … Nuus (05-02-2019)
Maroela Mynbou-indaba: ‘Korrupsie het mynbedryf lamgelê’
“Die skade wat aan die Suid-Afrikaanse ekonomie aangerig is oor die nege jaar voor Cyril Ramaphosa president geword het, het ʼn groot impak gemaak op beleggingsmoontlikhede in die mynboubedryf… Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Cyril paai beleggers oor onteiening, Eskom
Beleggers hoef geensins te vrees dat hul beleggings en bates weens die regering se voorgestelde beleid van onteiening sonder vergoeding afgevat sal word nie, belowe pres. Cyril Ramaphosa. Politiek (05-02-2019)
Maroela Gemeenskap treur steeds oor bus-eienaar se dood
Samuel “Oom Sam” van Wyk (86) van die voormalige koperdorpie, Nababeep in Namakwaland, ʼn pionier in die plaaslike vervoerbedryf, het Donderdagaand in die Springbok-hospitaal gesterf. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Massas kom luister na pous
Tienduisende Rooms-Katolieke en duisende Moslems het ’n openbare mis deur pous Franciskus in Abu Dhabi in die VAE bygewoon. Nuus (05-02-2019)
Maroela Parlement maak gereed vir enige staatsrede-ontwrigting
‘n Senior parlementêre sekerheidsamptenaar het Maandagaand tot byna middernag met die parlementêre uitsmyters (die sogenaamde withemde) agter geslote deure in ‘n komiteekamer van die pa… Nuus (05-02-2019)
Maroela Man skuldig bevind ná Lephalale-plaasmoord
Petrus Moyo is Dinsdag in die rondgaande hooggeregshof in Lephalale (Ellisras) in Limpopo skuldig bevind in verband met die moord op dr. Werner Emslie. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 2 dood, 2 beseer in Krugersdorp-ongeluk
Twee mense is dood en nog twee beseer in ’n botsing Dinsdagoggend tussen twee motors op die R24-pad in Krugersdorp. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Fietsryer na teater toe steekwond erg begin bloei
Bernard Berman, die Kaapse sakeman en fietsryer wat op Tafelberg aangeval en beroof is, moes inderhaas na ’n operasieteater geneem word. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Noodkomitee oor Ebola gevra
’n Internasionale groep deskundiges het ’n beroep op die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) gedoen om ’n noodkomitee saam te stel wat moet bepaal of die uitbreking van Ebola in die Kongo tot ’n … Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Tienerseun red medeleerling toe rower haar dreig
“Hy is ’n engel wat deur God gestuur is. Hy was op die regte tyd op die regte plek.”. Nuus (05-02-2019)
Maroela Verdagte aangekeer oor Upington-man se dood
ʼn 34-jarige man is Dinsdagoggend vroeg in hegtenis geneem in verband met die moord op Frikkie Rademeyer (72) van Upington in die Noord-Kaap. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Emosielose Emslie-moordenaar skuldig op 11 aanklagte
Dr. Werner Emslie, ’n geliefde dokter van Lephalale, se moordenaar is Dinsdag in die rondgaande hooggeregshof in dié dorp in Limpopo skuldig bevind op 11 aanklagte, wat die moord op Emslie insluit. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Ouers van 2-jarige ontevrede oor moordenaars se vonnis
Die ouers van ’n tweejarige seuntjie van Atlantis in Kaapstad wat in ’n bendevoorval doodgeskiet is, is teleurgesteld omdat die twee betrokke mans tot 12 en 20 jaar tronkstraf onderskeidelik gevonnis … Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Raadslid ry glo kleuter dood
Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat ’n seun van Hoopstad dood is nadat ’n raadslid hom na bewering raakgery het. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Tienerseun red medeleerling toe rower haar dreig
“Hy is ’n engel wat deur God gestuur is. Hy was op die regte tyd op die regte plek.”. Nuus (05-02-2019)
Maroela Ambassades erken fout oor memorandum
Die ambassades van Switserland, Brittanje, Duitsland, Nederland en die Verenigde State van Amerika het Maandag erken dat hulle nie die regte diplomatieke kanale gevolg het toe hulle ʼn memorandum aa… Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 ANC vra optrede ná Bosasa-getuienis
Die ANC het Dinsdag die besluit van die departement van korrektiewe dienste om sy kontrak met Bosasa te hersien, verwelkom. Politiek (05-02-2019)
Netwerk24 ‘Inbreker’ van Welkom dalk ook ‘verkragter’
Die tjank van ’n vermeende inbreker van Thabong in Welkom in die Vrystaat is afgetrap toe ’n wakker polisielid hom ook as ’n verdagte in ’n verkragtingsaak herken het. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Man op parool nou moord-verdagte
Een van die drie vermeende moordenaars van die Bloemfonteinse weduwee Hannatjie Coetzee (69), wat vermoedelik vier keer met ’n mes gesteek is, was nog op parool nadat hy tronkstraf uitgedien het. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Boere dans op Appel se ‘Tameletjie’ toe milde reën val
“Tameletjie, Tameletjie hoor my nou!” Dít is die woorde wat in jou kop vassteek as jy nes duisende ander op Facebook die vrolike video van ’n gesin boere gekyk het wat in die reën dans. Nuus (05-02-2019)
Maroela Vrou ná ʼn week in nuwe huis vermoor
Sy het eindelik verlede week amptelik in ʼn plek van haar eie ingetrek en die aand voor haar dood nog vriende onthaal. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Lykskouing se verslag is glo bisar
Die moontlikheid dat die verkeerde lykskouingsverslag in die hof bespreek is, of dat die lyke in die lykhuis omgeruil is, het in die moordverhoor ter sprake gekom. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Man in hof ná vrou met hamer doodgeslaan is
’n Man van Sedgefield wat ’n vrou na bewering met ’n hamer doodgeslaan het, het Dinsdag in die landdroshof in Knysna verskyn. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Veearts se begrafnis Vrydag in Pretoria
Dr. Freddie Malan (57), ’n veearts van Pretoria wat verlede week in sy praktyk doodgeskiet is, word Vrydag ter ruste gelê. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 ‘Nie fout met uitslae van besigheid-studies’
Alhoewel die Skoleondersteuningsentrum (SOS) vra vir ’n ondersoek na die uitslae van verlede jaar se besigheidstudies-matriekvraestel, hou die departement van onderwys vol dat daar geen foute was nie. Nuus (05-02-2019)
Maroela Skooltragedie: Wie moet infrastruktuur in stand hou?
Die SAOU sê intussen ʼn soortgelyke ramp wag om te gebeur by die Hoërskool Roodepoort in Gauteng. Nuus (05-02-2019)
Maroela Skooltragedie: Dit is hoe Driehoek-leerders aansterk
Só gaan dit met die beseerde leerders in verskeie hospitale ná die tragedie. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Bobani gryp in by staking
Mongameli Bobani, burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, het Dinsdag ingegryp om die munisipaliteit se oproepsentrum oor dienslewering aan die gang te kry nadat werknemers daar begin staak … Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Dwelmsmokkelaars in PE swaar gestraf
Vier dwelmsmokkelaars, van Port Elizabeth, wat in verskillende sake vasgetrek is, is tronkstraf en boetes opgelê. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Vrou wat firma glo bedrieg se saak na handelshof
’n Vrou van Worcester in die Wes-Kaap wat na bewering miljoene rande by ’n prokureursfirma in die dorp gesteel het, sal in die handelshof in Bellville verhoor word. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 3 leerlinge Vrydag begrawe
Drie van die vier leerlinge wat dood is toe ’n loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het, sal Vrydag, presies ’n week ná die tragedie, begrawe word. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Emslie-moordenaar skuldig
Die moordenaar van dr. Werner Emslie (55) van Lephalale, Limpopo, wat in September 2017 koelbloedig op sy plaas buite die dorp doodgeskiet is, is Dinsdag in die rondgaande hooggeregshof in Lephalale … Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Verdagte weer in hof
Die man wat deur die Valke aangekeer is vir die dood van konst. Dwane Kemp (31) van Port Elizabeth, se identiteit mag steeds nie bekend gemaak word nie. Nuus (05-02-2019)
Maroela Vakbond pak BLF ná uitsprake oor dood van kinders
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het Dinsdag ook sy ontsteltenis oor Maasdorp se uitsprake op sosiale media oor die tragedie uitgespreek. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Ma herstel goed ná ongeluk
Die verbetering in die toestand van Debbie Coetzee (46), die ma van Vanderbijlpark wat ernstig beseer is in ’n motorongeluk, is niks minder nie as ’n wonderwerk. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Groep Wits-studente begin met eetstaking
Lede van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) se studenteraad (SR) en ander studente hou sedert Dinsdag ’n eetstaking weens verskeie beweerde studentekwessies by dié universiteit. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Boersoek se Toanette trek nader aan haar Nardus
Toanette Els, voormalige deelnemer aan Boer soek ’n Vrou, het verhuis om nader te wees aan die man wat sy op dié werklikheidsreeks gekies het. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Dís beheerraad, skool se eerste optrede
Die gemoedstoestand en gesondheid van die skoolgemeenskap hang af van hoe hulle oor die volgende twee jaar die tragedie bestuur, sê Wiaan Storm, ondervoorsitter van die beheerraad van die Hoërskool … Nuus (05-02-2019)
Maroela Vrou vas ná 9 in woonstelbrand sterf
Die vrou het glo ʼn geskiedenis van sielkundige probleme. Nuus (05-02-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 5 Februarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (05-02-2019)
Maroela Duisende gered tydens vloede in Australië
Owerhede het Townsville-inwoners gemaan om nie in die vloedwater te swem nie, omdat krokodille en slange in Townsville-woonbuurte opgemerk is. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Woolies roer verkeerde snaar met dié siening van liefde
Verbruikers wat op sosiale media hul misnoeë uitgespreek het oor Woolworths se Valentynsdag-advertensieveldtog wat verhoudings stereotipeer, het daartoe gelei dat die advertensieborde in hul winkels … Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 2 lyke ná oorstromings in Australië gekry
Die lyke van twee mans is ná die verwoestende oorstromings in Queensland, Australië, in ’n stormwaterdrein in Townsville gevind. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Mosselbaai ‘kalm’ ná protes oor huise
Mosselbaai was Dinsdag kalm ná Maandagaand en Dinsdagoggend se betogings. Nuus (05-02-2019)
Maroela Bosasa wou my intimideer, sê redakteur
Adriaan Basson, hoofredakteur van News24, het Dinsdag by die kommissie van ondersoek na staatskaping getuig oor talle telefoonoproepe en boodskappe wat hy ontvang het om hom te verhoed om oor Bosas… Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Verdagte vas oor moord op kos-man van Upington
’n Man (34) is Dinsdagoggend vroeg in hegtenis geneem in verband met die moord op Frikkie Rademeyer (72). Die moord het die inwoners van Upington in die Noord-Kaap geskok. Nuus (05-02-2019)
Maroela OBK-raad bly vir eers van krag
Die raad van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK), wat versoek het om uit hul amp verlig te word, sal van krag bly tot die minister van finansies nuwe direkteure aangestel het. Nuus (05-02-2019)
Maroela AfriForum takel enorme grondeis in Centurion
“Ek beskou hierdie eis as pure opportunisme. Die verslag is net gegrond op hoorsê en is plek-plek vaag met onbelangrike inligting en talle spelfoute. Dit is beslis nie ʼn akkurate verslag nie.”… Nuus (05-02-2019)
Maroela IVP veroordeel vandalisme by KZN-hospitaal
“Dit is onvoorsiene en onnodige uitgawes. Dit maak ons baie kwaad dat mense steeds eiendom vandaliseer wanneer hulle gefrustreer is.” Nuus (05-02-2019)
Maroela Só gaan dit met flaminkkuikens
“Daar moet besluit word watter plek die beste vir hulle gaan wees – of dit weer Kamfersdam gaan wees of ʼn ander dam. Daardie gesprek gaan nog ʼn rukkie duur.” Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 ‘Oorlog’ onder Republikeine gevrees oor Trump se muur
Een van pres. Donald Trump van Amerika se grootste bondgenote, senator Lindsey Graham, het mede-Republikeine gewaarsku om Trump te steun indien hy ’n nasionale noodtoestand afkondig of die gevolge te … Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Vrou aangekeer ná brand in Parys wat 10 lewens eis
’n Vrou (40) “met ’n geskiedenis van geestesgesondheidsprobleme” is in hegtenis geneem ná ’n verwoestende brand in Parys, Frankryk. Nuus (05-02-2019)
Maroela SAOG: Kommerwolke pak saam oor weervoorspellings
Die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) waarsku oor die risiko’s weens weerfratse. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Nog Europese lande steun Venezuela se Guaidó
Nóg lande het aangedui dat hulle Juan Guaidó, wat homself tot tussentydse president van Venezuela verklaar het, as president erken. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Bergfietsryer op Tafelberg met mes gesteek
“My man is nog baie geskok.” So het Judith Berman, vrou van Bernard Berman (66), Dinsdag gesê. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Geen saak teen man wat hom as Marnus se broer voordoen
Die man wat hom as die ouboet van oorlede Marnus Nagel van die Hoërskool Driehoek voorgedoen het, is deur die polisie gewaarsku. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Huis in Mitchells Plain brand af
’n Huis in Mitchells Plain was Dinsdag kort ná 06:30 in ligte laaie nadat ’n brand uitgebreek het. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Net 1 optog tydens Donderdag se staatsrede in Kaap
Die Educators Union of South Afica (Eusa) beoog om pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede te gebruik om probleme in die onderwysdepartement uit te lig. Politiek (05-02-2019)
Maroela Ramaphosa wil beleggers by mynbou-indaba bekoor
Pres. Cyril Ramaphosa sal Dinsdagaand ʼn gehoor van sowat 6 000 besluitnemers probeer oortuig dat Suid-Afrika dié plek is vir enige uitbreiding van hul mynbou-aktiwiteite. Nuus (05-02-2019)
Maroela 10 000 vee ingeënt ná bek-en-klouseer uitbreek
Geen gekloofde hoefdiere mag gevolglik binne, buite of om dié gebied wei nie. Nuus (05-02-2019)
Maroela Jong paartjie sterf saam 6 weke ná troue
“Hulle was baie, baie lief vir mekaar. Hulle was ’n voorbeeld van wat liefde is en baie mense het opgekyk na hulle.” Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Skool hou massa-vergadering
Die Hoërskool Driehoek is besig om aan ’n plan van aksie te werk sodat leerlinge so gou as moontlik kan terugkeer skool toe. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Laaste getuies voor Zondo oor Bosasa-bom
Die laaste getuies met inligting oor hoe Bosasa miljarde rande in staatstenders met slinkse planne verkry het, getuig vandag voor die Zondo-kommissie. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (05-02-2019)
Maroela ANC, EFF reeds haaks oor NVG se nuwe hoof
Die ANC en die EFF het hul eerste groot geveg van hierdie verkiesingsjaar begin, en dit handel oor die nuwe nasionale direkteur van openbare vervolgings, adv. Shamila Batohi. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Good stel manifes vandag op sosiale media bekend
Patricia De Lille, leier van Good, maak Dinsdagoggend haar party se verkiesingsmanifes in Kaapstad bekend. Politiek (05-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Steun onwettige regeringsoptrede en dit kom hap jou
Terwyl die staatkundige krisis in Venezuela tot onbeskryflike lyding aanleiding gee, kibbel die wêreld oor hoe om die krisis te hanteer. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Lyk in wrak van sokkerspeler se vliegtuig gekry
Reddingswerkers wat die vliegtuig gekry het waarin die Argentynse sokkerspeler Emiliano Sala omgekom het, sê hulle het ’n lyk in die wrak onder die water gesien. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Skiërs se lyke ná sneeustorting in Italië gekry
Die lyke van vier van die minstens nege mense wat die naweek in sneeustortings in die Alpe gesterf het, is gekry. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Vrou (81) sterf alleen in brandende huis
’n 81-jarige vrou is Maandag dood toe ’n brand in haar Hop-huis in Needs Camp in Oos-Londen uitgebreek het. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Hoërskool Roodepoort 'ramp wat wag’
Die strukturele integriteit van ’n gebou van nog ’n skool in Gauteng is onder verdenking en onmiddellike ingryping deur die departement van onderwys is nodig om ’n ramp af te weer. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Brand breek uit in luukse oord in Kaapstad
Kaapstad se brand- en reddingsdienste was Dinsdagoggend op die toneel van ’n brand wat douvoordag by die luukse Tintswalo-hotel in Chapmanspiek-rylaan in Houtbaai uitgebreek het. Nuus (05-02-2019)
Maroela Clifton-herrie ‘niks met ras te doen’
“Ons wil graag beklemtoon hoe ongelukkig dit is dat hierdie voorval in ʼn groot politieke situasie ontaard het weens ʼn waninterpretasie van die gebeure.” Nuus (05-02-2019)
Maroela DUT skort klasse op
Daar is betogings by verskeie universiteite aangemeld. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 7 dood in brand in Parys
Minstens sewe mense dood in 'n brand wat Maandagaand na 'n ontploffing in 'n luukse woonbuurt in Parys, Frankryk, ontstaan het. Nuus (05-02-2019)
Maroela Eskom vra nou nog groter tariefverhoging
Eskom het bevestig dat hy sy aansoek vir tariefverhogings oor die volgende drie jaar verhoog het weens sy kragverkope wat na verwagting laer gaan wees. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 SA se nuwe agtpoot is groot, giftig
’n Nuwe spesie knopiespinnekop, van die genus Latrodectius, is in die noorde van KwaZulu-Natal naby Kosibaai ontdek. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Misdaadsindikaat verdink van skade aan vrugteboorde
Dit is vermoedelik ’n gesofistikeerde misdaadsindikaat wat in die Addo-distrik miljoene rande se skade aan boere se vrugteboorde aanrig. Nuus (05-02-2019)
Netwerk24 Só lyk damvlakke in W-Kaap
Damvlakke in die Wes-Kaap het die afgelope week grootliks gedaal, ondanks goeie reën wat in die Suid-Kaap en Karoo uitgesak het. Nuus (05-02-2019)