Netwerk24 Cyril moet sý rol in 'verspilde jare' erken - IVP
Die IVP het Maandag ’n striemende aanval op pres. Cyril Ramaphosa uitgevoer weens sy onlangse opmerking in Davos dat Suid-Afrika “nege verspilde jare” onder oudpres. Jacob Zuma gehad het. Politiek (04-02-2019)
Netwerk24 Malmesbury baat by opgradering aan N7
Padwerke aan die N7 buite Malmesbury in die Wes-Kaap wat reeds in Januarie 2015 begin het, het tot dusver meer as 500 werksgeleenthede vir plaaslike inwoners geskep. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Nog uitstaande bewyse
Die geregtelike ondersoek na die dood van ’n man wie se Ford Kuga in 2015 aan die brand geslaan het, sal aanstaande maand voortgaan ná uitstaande bewyse en verklarings van getuies bekom is. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 ‘Wil nie terug skool toe’
“Ek wil nie teruggaan na daardie skool nie. Ek wil nie weer daar loop nie. Ek wil nie weer sien wat ek gesien het nie.” Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Swendelaar vas wat geld vra ná Hoërskool Driehoek-tragedie
“Sulke hartelose optrede maak my siek.” Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Wagte het ‘onwettig’ op Clifton-strand opgetree
Die private veiligheidsmaatskappy wat in Desember strandgangers van Clifton se Vierde Strand in Kaapstad verjaag het, het geen amptelike kontrak óf mandaat om dienste op openbare plekke in Kaapstad … Politiek (04-02-2019)
Netwerk24 Pastoor Bushiri se saak uitgestel
Die omstrede past. Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary, het Maandag vlugtig in die handelshof in Pretoria op aanklagte van bedrog en geldwassery verskyn. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Landdros onttrek hom aan Bakili-verhoor
Hy ontken dit ten sterkste dat hy ’n beskuldigde in ’n bedrogverhoor voor hom gebel het, sê streeklanddros Leavit Mkansi van die streekhof in Bloemfontein. Nuus (04-02-2019)
Maroela Mense moet trots wees op myne in gemeenskappe, sê Mantashe
Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne, het Maandag gesê die mynboubedryf moet begin seker maak dat gemeenskappe die voordele besef van mynbou en dat hulle trots sal wees op myne in hul o… Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Beserings nie deur Parys-6 toegedien, hoor hof
’n Afgetrede patoloog, het in die hof getuig dat dit hoogs onwaarskynlik is dat die beserings van die twee oorledenes die toedoen van een van die Parys-6 was. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 BLF by hof om ‘profeet’ Bushiri te steun
“As Black First Land First (BLF), staan ons by die groot een (Shepherd Bushiri). Dit is ’n sistematiese aanval op die kerk en die profeet.”. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Bosasa moet sê waarom DKD hom nié moet vervang
Die Bosasa-groep van maatskappye moet “binne ’n redelike tyd” redes aan die departement van korrektiewe dienste (DKD) verskaf oor waarom hulle nie as diensverskaffer van dié departement vervang moet … Politiek (04-02-2019)
Maroela Munisipaliteit by MRK verkla oor rioolvuil by kinderhuis
Rioolvuil loop ʼn geruime tyd reeds agter die Abraham Kriel-kinderhuis in Olienhoutstraat in Modimolle in ʼn veld uit. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Cheverné se ouers ‘klou aan elke stukkie goeie nuus’
Cheverné Duvenhage (13), een van die leerlinge wat ernstig beseer is in die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, se ouers hou aan “vasklou aan elke stukkie goeie nuus” rakende … Nuus (04-02-2019)
Maroela Gestrande kameelperd vrek op eiland in Krugerwildtuin
ʼn Kameelperd, wat ʼn paar dae lank op ʼn klein eiland in ʼn rivier in die Krugerwildtuin gestrand was, is dood aangetref. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 ‘Niks oor’ nadat DA-raadslid se huis afbrand
’n DA-raadslid van Polokwane is steeds geskok nadat haar huis Maandag in die vroeë oggendure afgebrand het. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Skole landwyd bring hulde ná brugtragedie
Skole van oor die land heen het op verskeie maniere hulde gebring aan die leerlinge wat dood is toe ’n gedeelte van ’n loopbrug by die Hoërskool Driehoek ineengestort het. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Wits-studente betoog oor skuld, verblyf
Lede van die studenteraad van die Universiteit van die Witwatersrand beoog om vandeesweek alle akademiese aktiwiteite by dié instansie tot ’n stilstand te bring. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 ‘Booysen se vlerke sal geknip word’
In die oproepe wat hulle wettiglik afgeluister het, het een van die verdagtes, wat glo ’n neef van oudpres. Jacob Zuma is, gesê “Booysen se vlerke sal geknip word”. Politiek (04-02-2019)
Maroela 10 in hof oor taxigeweld in Limpopo
Tien persone, tussen 26 en 44 jaar oud, het Maandag in die Hoedspruit-landdroshof verskyn op aanklag van poging tot moord. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Maandag, 4 Februarie
As jy nie vandag kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure. Nuus (04-02-2019)
Maroela Lesings opgeskort oor gewelddadige betogings by UKZN
Die Universiteit van KwaZulu-Natal moes lesings Maandag opskort te midde van gewelddadige betogings deur studente op die Westville-kampus. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Sedgefielder vas na hy glo buurvrou met hamer vermoor
Mense van die Suid-Kaapse kusdorp Sedgefield is geskok oor die moord op ’n 67-jarige inwoner wat na bewering deur ’n buurman met ’n hamer teen die kop geslaan is. Nuus (04-02-2019)
Maroela Bejaarde vrou sterf toe brand uitbreek
ʼn 81-jarige vrou is Maandag dood toe ʼn brand by haar HOP-huis in Oos-Londen uitgebreek het. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Cope dien klag van haatspraak in teen BLF se Maasdorp
’n Klag van haatspraak is Maandag deur Cope by die polisie in Vanderbijlpark aanhangig gemaak teen Black First Land First (BLF) en Lindsay Maasdorp, die BLF se nasionale woordvoerder, nadat hy op … Politiek (04-02-2019)
Netwerk24 Ongeluk-ma uit koma, herken familie
Debbie Coetzee, wat Vrydag in ’n ongeluk betrokke was op pad na die Hoërskool Driehoek, is uit haar koma gewek. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Oudminister van Mosambiek vra dringend borgtog
Manuel Chang, voormalige Mosambiekse minister van finansies, het verlede week ’n dringende hofaansoek om borgtog ingedien nadat hy in Suid-Afrika in verband met aanklagte van bedrieglike lenings ter … Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Mokgalapa wil dienslewering in Tshwane pak
Die GladAfrica-skandaal in die Tshwane-metroraad, wat biljoene rande beloop, het ’n negatiewe uitwerking op dienslewering in Tshwane gehad. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Landdros whatsapp glo in hofsitting
’n Landdros van die landdroshof in Goodwood het ’n hofganger Vrydag omgekrap omdat hy glo heeltyd op sy selfoon besig was terwyl hy sake moes aanhoor. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Wolkbreuk in Oos-Kaap bring welkome reën
Wydverspreide en welkome reën het Saterdag oor groot dele van die Oos-Kaap uitgesak. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Vermeende lede van diefstal-sindikaat aangekeer
’n Vermeende sindikaat van winkeldiewe bly in aanhouding nadat hulle verlede Vrydag in Kimberley met vermoedelik gesteelde goedere van R70 000 betrap en Maandag aangekla is. Nuus (04-02-2019)
Maroela Hof moet ingryp in DA-stryd tussen Zille en Selfe
Die Wes-Kaapse hooggeregshof gaan moet ingryp in die soveelste DA-binnegeveg in die Wes-Kaap; hierdie keer tussen die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, en die voorsitter van die DA se federale dagbe… Nuus (04-02-2019)
Maroela Deurbraak in Kelly Bain-moord
Bain is in haar huis aangeval. Haar een maand oue babadogtertjie was in die huis ten tyde van die voorval. Nuus (04-02-2019)
Maroela Ondersoek na Kuga-branddood vir eers uitgestel
Leask meen die regter het nou die speelveld gelyk gemaak nadat Ford die Jimmy-gesin en AfriForum se regspan “geboelie” het. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Haai byt gat in hengelaars se boot
’n Pa (42) en seun (19) wat op ’n visvanguitstappie was, het met ’n haai kennis gemaak wat ’n gat in hul boot gehap het. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Zim se adjunkpresident ‘nie in Groote Schuur’
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid ontken dat die adjunkpresident van Zimbabwe in Kaapstad behandel word nadat betogers Maandag by die Groote Schuur-hospitaal byeengekom het. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Jong paartjie sterf saam in ongeluk in Noord-Kaap
’n Noord-Kaapse egpaar wat net ses weke getroud was, is Sondagaand in ’n motorongeluk op die R31-roete tussen Barkly-Wes en Daniëlskuil dood. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Man in hof wat jong Baaise ma glo vermoor
’n Reeksmisdadiger wat verbind word met die moord op Kelly Bain (26) het Maandag vlugtig in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Jennifer praat vasgekeerde maats moed in
’n Leerling in gr. 9 aan die Hoërskool Driehoek het haar skoolmaats probeer kalm hou toe ’n groot betonblok van ’n loopbrug Vrydag meegegee, op hulle geval en hulle vasgekeer het. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Rohde-vonnis hervat, terwyl Packham wil appelleer
Jason Rohde het sy 50ste verjaardag in die Pollsmoor-gevangenis in Kaapstad deurgebring, sonder om sy dogters te sien. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Gemeenskap ondersteun bejaarde egpaar ná mesaanval
Nadat ’n bejaarde egpaar van Clocolan in die Vrystaat ’n mesaanval oorleef het, het die swart gemeenskap van die dorp ’n laer om die egpaar getrek. Nuus (04-02-2019)
Maroela Buitelandse druk op SA regering neem toe
Pogings tot buitelandse druk op die Suid-Afrikaanse regering oor korrupsie, wanbestuur en beleidsaspekte het die grootste sukses tot nog toe gehad toe vyf regerings ʼn waarskuwingsnota aan pres. Cyr… Nuus (04-02-2019)
Maroela Saak teen ‘sekspastoor’ uitgestel
Omotoso staan tereg op 63 hoofaanklagte en 34 alternatiewe aanklagte, waaronder mensehandel, verkragting, seksuele aanranding, rampokkery en sameswering om ʼn ander persoon te help om ʼn seksuele mis… Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Bek-en-klouseer in 4 gebiede in Limpopo
Vier gebiede in Limpopo is geïdentifiseer as plekke waar bek-en-klouseer voorkom nadat die siekte onlangs in dié provinsie uitgebreek het. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Oudkrieketafrigter in ongeluk dood
Shukri Abrahams (50), voormalige krieketafrigter en krieketspeler van Port Elizabeth, is Sondagaand in ’n motorongeluk dood. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Vriend van ‘Dros-man’ se ma in hof
Die lewensmaat van die sogenaamde Dros-verkragter se ma het op aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer in die landdroshof in verskyn. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Hermanus-aktivis se party wil ‘liegbek’-politici aanvat
Gcobani Ndzongana, ’n gemeenskapsaktivis en voorbok in verlede jaar se gewelddadige diensleweringsprotesaksie in Hermanus, het sy eie party gestig. Politiek (04-02-2019)
Maroela Bushiri-aanhangers ‘salf’ Valke-motor buite hof
Lede van die Enlightened Christian Gathering-kerk (ECG) het Maandag oproerig geraak buite die handelsmisdaadhof in Pretoria, waar die omstrede past. Shepherd Bushiri en sy vrou verskyn het. Nuus (04-02-2019)
Maroela Verskeie omstrede voorstelle in EFF-manifes
Met die slagspreuk “Ons grond en werkgeleenthede nou” gaan die EFF tydens vanjaar se verkiesing probeer om Suid-Afrikaanse kiesers se harte en kruisies stormenderhand te verower. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Beseerde ma se toestand verbeter
Die ma wat Vrydagoggend in ’n ongeluk breinskade opgedoen het toe sy ná die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek skool toe gejaag het, se toestand verbeter. Nuus (04-02-2019)
Maroela Hoof praat ná skooltragedie
Niks kon hom as skoolhoof voorberei vir dit wat by die skool gebeur het nie. “Met stadiums voel dit of ʼn stuk van jou siel uitgeruk is.” Nuus (04-02-2019)
Maroela Transnet skors 8 top-bestuurders
“Ons het anonieme klagtes van werknemers ontvang oor sommige van die bewerings wat in die verslae genoem word.” Nuus (04-02-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 4 Februarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Faf om verskoning gevra ná drama in BBP-tent
Nadat die Springbokskrumskakel Faf de Klerk deur die organiseerder van die Diaz & Port Festival in Mosselbaai aangesê is om die BBP-tent te verlaat, “het alles goed afgeloop”. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 ‘Jiba gee opdrag vir klag teen my,’ getuig Booysen
Sy naam verskyn in net twee van die 23 dossiere van die klagte teen hom, het genl.maj. Johan Booysen, afgetrede voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Maandagoggend voor die … Politiek (04-02-2019)
Maroela ANC-man wat vrou skop tronk toe
Die ANC-takvoorsitter wat op kamera vasgevang is waar hy ʼn vrou skop tydens ʼn onderonsie tussen pro- en anti-Zuma-ondersteuners voor Luthuli-huis, is tot direkte tronkstraf gevonnis. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Universiteit van KwaZulu-Natal skort klasse op
Die Universiteit van KwaZulu-Natal het Maandag sy lesings opgeskort nadat studente op sy kampusse betoog het. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Vrou se lyk gekry nadat motordiewe by grens gevang is
Enkele ure nadat ’n vrou van Bloemfontein saam met ’n groep vriende gekuier het, is haar bebloede lyk in haar slaapkamer gevind. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 DA begin petisie om BLF te kniehalter
Die DA gaan Maandag met ’n petisie begin om Andile Mngxitama se Black First Land First (BLF) te verhoed om aan vanjaar se algemene verkiesing deel te neem. Politiek (04-02-2019)
Netwerk24 Saak uitgestel totdat hof beslis oor regter
Advokaat Nceba Ntelwa, die aanklaer in die verhoor van past. Timothy Omotoso, sê hy is besig om dokumente voor te berei in antwoord op die aansoek wat die verdedigingspan by die konstitusionele hof … Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 ‘Pa’ van Bloem Shelter aan hartaanval dood
Die hoofbestuurder van Bloem Shelter, ’n organisasie wat 86 haweloses van Bloemfontein versorg, is Maandag aan ’n hartaanval dood.. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 11 dood in ongeluk in Limpopo
Elf mense is Maandagoggend in ’n gru-ongeluk buite Marble Hall in Limpopo dood. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Shoprite los saak teen ‘kougom-dief’ ná Twitter-herrie
Die familie van ’n 52-jarige vrou van Limpopo wil Shoprite hof toe sleep omdat die winkelgroep haar “as ’n misdadiger gebrandmerk het” nadat sy glo vergeet het om vir ’n pakkie kougom te betaal. Nuus (04-02-2019)
Maroela Eerste burger se adviseur uit Clifton-sitting geskop
ʼn Adviseur van die burgemeester van Kaapstad is Maandag uit die parlementêre portefeuljekomitee oor omgewingsake se sitting oor die sogenaamde Clifton-herrie geskop. Nuus (04-02-2019)
Maroela Skooltragedie: Pa vertel seun red glo ander voor hy sterf
“Toe spat my hele wêreld uitmekaar. Ek het net geskree ‘nee’. Ek het net sy kouse en tekkies gesien, toe weet ek.” Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Kleuter (4) kry vuurwapen, skiet ma in gesig
Die vierjarige seun van ’n swanger vrou van Seattle in die Amerikaanse deelstaat Washington het haar Saterdag in die gesig geskiet nadat hy ’n gelaaide vuurwapen onder ’n matras in die hande gekry … Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 ‘Nog ’n ruk’ voor oorsaak vasgestel word
Dit is nog te vroeg om te sê wat die oorsaak was van die loopbrug wat Vrydag by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 3 mans in Mitchells Plain doodgeskiet
WAARSKUWING: Hierdie berig bevat 'n foto wat sommige lesers kan ontstel. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Wagte wat mense by Clifton verjaag, geskors
Drie private veiligheidswagte wat na bewering in Desember verlede jaar strandgangers van Clifton se Vierde Strand in Kaapstad verjaag het, is hangende ’n formele tugondersoek geskors. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Arabiese organisasie help met water in die Kaap
Jeff Radebe, minister van energie, het Sondag ’n waterpomp in Mfuleni op die Kaapse Vlakte aangeskakel om water uit ’n nuwe boorgat aan die gemeenskap te voorsien. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Trump stuur nog duisende soldate na grens
Die Amerikaanse departement van verdediging het Sondag aangekondig dat 3 750 addisionele soldate vir drie maande na die suidweste van Mexiko ontplooi gaan word om die grens te patrolleer. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 2 vas ná skietery in Bishop Lavis
Die polisie in Bishop Lavis, Kaapstad, het twee verdagtes in hegtenis geneem nadat vier omstanders Sondagaand in die bendegeteisterde woonbuurt geskiet en gewond is. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 18-jarige in aanval op kleinhoewe met mes gesteek
’n Jong man van Noordwes het Sondagaand verskeie meswonde opgedoen toe twee mans hom op ’n kleinhoewe in Marikana aangeval het. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Eienaar van motor opgespoor nadat voetganger deur lug trek
Die Johannesburg-metropolisie (JMPD) het die eienaar van die wit Citi Golf opgespoor, nadat die motor verlede week afgeneem is waar dit ’n voetganger tref terwyl die bestuurder “donuts” doen. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Moskee dank werker af oor foto’s van hom in frokkie
’n Afgedankte gebedsroeper (muezzin) van die Al-Jazzar-moskee in die Israeliese stad Acre pleit om sy werk terug te kry nadat plaaslike amptenare op foto’s van hom in ’n liggaamsbou-frokkie afgekom … Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Trump wil met weermag by Venezuela ingryp
Pres. Donald Trump van Amerika het Sondag aangekondig dat die Amerikaanse weermag dalk in Venezuela gaan ingryp, terwyl Rusland teen “vernietigende inmenging” waarsku. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 ‘Gelykheidswet is ongrondwetlik’
Die leiers van die EFF bevraagteken in sy hofgeskil met Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, die grondwetlikheid van die gelykheidswet. Nuus (04-02-2019)
Maroela Twee vas ná skietvoorval wat vier wond
Die verdagtes, onderskeidelik 31 en 42 jaar oud, is in besit van ʼn vuurwapen gevind waarvan die reeksnommer afgevyl is. Nuus (04-02-2019)
Maroela Gordhan, Malema pak mekaar in hof
Gordhan eis R150 000 in skadevergoeding en ʼn openbare verskoning. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Gebede, liefde ná brugtragedie
Die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark is vandag die middelpunt van die rouproses ná Vrydag se brugtragedie wat die lewens van vier leerlinge geëis het. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Sturgeon skop vas, Nissan ‘stuur’ ander pad
Nicola Sturgeon, premier van Skotland, sal na verwagting Maandag aankondig dat Brittanje nie “naastenby” gereed is om die Europese Unie (EU) te verlaat nie. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 'Dis 'n moeilike tyd vir ons'
Debbie Coetzee, die ma wat Vrydag onderweg na die Hoërskool Driehoek in Vanderbiljpark in 'n ernstige motorongeluk was, se toestand is steeds kritiek. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Aussies ontruim en gewaarsku oor krokodille ná vloed
Ongeveer 1 100 mense is Maandag weens oorstromings uit hul huise in die noordooste van Australië ontruim nadat die owerhede ná dae van swaar reën genoodsaak was om die sluise van die Rossrivierdam … Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Leerlinge, ouers na skool vir berading
“Hier is waar engele voortleef,” is die woorde wat in groot letters by die ingang van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark aangebring is. Nuus (04-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Brug-rassisme en waarskuwing aan Ramaphosa
Diegene wat harde rassehaat aanblaas na aanleiding van die brugramp by die Hoërskool Driehoek, en minister Lindiwe Sisulu, kan ewe groot skade aan die land oorsee berokken, al is dit op heel uiteen… Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Man (22) verdrink in see by Lambertsbaai
’n 22-jarige man van Vredenburg aan die Weskus het Sondag in Lambertsbaai in die see verdrink terwyl hy en ’n groep vriende vir die dag op die strand was, het die Nasionale Seereddingsinstituut … Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Cheverné dalk vandag uit koma
Dokters gaan Cheverné Duvenhage na verwagting Maandag uit 'n koma haal nadat sy Vrydag ernstig beseer is toe 'n loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ingestort het. Nuus (04-02-2019)
Maroela 12 vas ná plundertog 
Die skade beloop glo meer as R3 miljoen. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Wrak van sokkerspeler se vliegtuig opgespoor
Die vliegtuig wat oor die Kanaaleilande verdwyn het met die Argentynse sokkerspeler Emiliano Sala (28) aan boord is opgespoor. Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 ‘Sportvelde sal nie gou herstel van droogte'
Dit sal nog ’n paar jaar duur om sportvelde in Kaapstad te herstel tot die toestand waarin dit voor die droogte was. Nuus (04-02-2019)
Maroela DA-LP benoem vir Tshwane-burgemeester
“Ons hoop dat die partye sal voortgaan om die belange van die inwoners van die Tshwane-metro eerste te stel wanneer die burgemeestersverkiesing gehou word.” Nuus (04-02-2019)
Maroela Gerrie Nel in hof teen Ford
“Ons hoop dit kan tot ʼn einde kom sodat ons kan rou aangesien ons nog van dag een af net baklei vir ʼn vorm van geregtigheid.” Nuus (04-02-2019)
Netwerk24 Gordhan, Malema pak mekaar in hof oor haatspraak-klag
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, en Julius Malema, leier van die EFF, pak mekaar Maandag in die gelykheidshof in Johannesburg oor klagte wat verband hou met haatspraak. Politiek (04-02-2019)