Netwerk24 Kamer begin projek vir skarebefondsing
Die Goue Driehoek Kamer van Koophandel het ’n inisiatief vir skarebefondsing begin ten bate van die tragiese voorval by die Hoërskool Driehoek op Vanderbijlpark. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Brug op R38 nie veilig oor vol rivier
Motoriste wat na Badplaas wil reis, word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik weens ’n rivier wat sy oewers oorstroom het. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Limpopo-polisie jag steeds man wat vrou doodslaan
Die polisie in Tubatse buite Burgersfort, Limpopo, het ’n massiewe mensejag begin vir ’n moordverdagte van die dorpie Driekop in verband met ’n voorval van huishoudelike geweld net meer as ’n jaar … Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Reën bring verligting, skade in droë Karoo
Die Gamkadam buite die droogtegeteisterde Beaufort-Wes se vlak staan op minstens 10 m nadat goeie reën Saterdag in die gebied geval het. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 ‘Olie kan ekonomie verbeter’
Gwede Mantashe, minister van minerale bronne, het Saterdag besoek afgelê aan die Franse oliereus Total se Brulpadda-eksplorasieveld aan die Suid-Kaapse kus. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Dienssentrum word volwaardige tehuis vir bejaardes
Die Omega-dienssentrum in Heidedal, Bloemfontein, gaan ’n volwaardige tehuis vir bejaardes word. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Beton, bloed en trane
Shamonè Steynvaart, een van die slagoffers van die betonblok-tragedie in Vanderbijlpark, is van onder haar arms verlam. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 2 dood, talle beseer in ongelukke in Gauteng
Ses mense in hul 20’s was Saterdagaand in ’n motorongeluk net buite Vereeniging betrokke. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Goewerneur bedank nié oor swartsmeer-foto van 1984
Ralph Northam, Demokratiese goewerneur van Virginië in Amerika, weier om te bedank nadat ’n storm om sy jaarboekfoto’s losgebars het. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Man gesoek wat 13-jarige doodskiet
Die Oos-Kaapse polisie volg verskeie leidrade op terwyl hulle na ’n onbekende man soek wat Saterdagmiddag in Bethelsdorp op vyf familielede geskiet het. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Daar’s g’n rebellie oor Mmusi nie, sê DA
Die DA sal hom nie van sy verkiesingsveldtog of -doelwitte van stryk laat bring deur ’n beweerde interne rebellie wat daarop uit is om Mmusi Maimane as partyleier te verwyder nie, sou die party swak … Politiek (03-02-2019)
Netwerk24 Smokkelaars in hul perlemoense peetjie in
Die polisie in Kaapstad het Vrydagaand ’n groot slag teen perlemoensmokkelary geslaan en in Milnerton op perlemoen ter waarde van R4,8 mijoen beslag gelê. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Marnus was ’n ‘omgeebeertjie’, sê bedroefde ma
Marnus Nagel (16) se laaste woorde aan sy ouers was dat hy hulle en sy suster, Soné (19), baie liefhet. Nuus (03-02-2019)
Maroela Zim se Chiwenga na SA hospitaal gehaas
Constantino Chiwenga, adjunkpresident van Zimbabwe, is Saterdagaand na ʼn hospitaal in Kaapstad gehaas. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 EFF swyg oor steun of nie vir nuwe Tswhane-kandidaat
Die DA het die EFF gevra om verby hul verskille oor “nasionale politiek” te kyk en om Stevens Mokgalapa, die DA se uitvoerende burgemeesterskandidaat in Tshwane, te steun tydens ’n komende spesiale … Politiek (03-02-2019)
Netwerk24 Seun (9) soek hulp vir ma, suster na ongeluk
’n Negejarige seun het hulp gaan soek nadat hul motor Sondag in die middernagtelike ure op die R501 naby Potchefstroom in Noordwes gerol het. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Geweld in Scottsdene eis lewe van seun (13)
’n Naweek van voortslepende geweld in die Scottsdene-woonbuurt naby Kraaifontein het die lewe van ’n 13-jarige seun geëis. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Douglas-boere, inwoners juig oor reën
Bome wat omgewaai en skade aan dakke het nie die inwoners van Douglas se vreugde gedemp toe tot 70 mm reën die naweek hier gemeet is nie. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Lesufi hartseer ná nog ’n Driehoek-leerling sterf
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, is hartseer oor die afsterwe van nog ’n kind in die Hoërskool Driehoek-tragedie op Vanderbijlpark, lui ’n verklaring van die provinsiale … Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 May vol planne vir nuwe Brexit-gesprekke
Theresa May, Britse eerste minister, hou vol sy is “vasbeslote” om Brexit “betyds” op 29 Maart deur te voer, ondanks van haar eie kabinetsministers wat daarop sinspeel dat uitstel van die spertyd … Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 So by my kool, dit was jool in Potch!
Potchefstroom se strate was Saterdag weer die ene kleur en pret tydens die jaarlikse jool-vlotoptog van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus (NWU-Pukke). Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Verkeer op N1 ontwrig toe vragmotor omslaan
Die N1 by Drie Susters is Sondag gesluit nadat ’n vragmotor omgeslaan het. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Cyril betuig meegevoel
Die regering sal saam met die skoolgemeenskap werk om die presiese oorsake van die Hoërskool Driehoek-tragedie in Vanderbijlpark te bepaal én te verseker dat onderrig by dié skool op die gepaste tyd … Politiek (03-02-2019)
Netwerk24 Ma in geïnduseerde koma ná ongeluk
Nie net het ’n stiefbroer- en -suster van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark Vrydag aanskou hoe hul skoolmaats onder ’n reusebetonblok vasgekeer was nie – hulle het boonop gehoor dat hul ma op … Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 NWU help rampskool met berading
Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan sielkundige en beradersdienste gratis beskikbaar stel aan leerlinge, onderwysers en ouers wat deur die Hoërskool Driehoek-tragedie geraak word. Nuus (03-02-2019)
Maroela ‘Wêreldmagte se dreigemente breek die protokol’
Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, het haar departement opdrag gegee om in gesprek te tree met die vyf ambassadeurs wie se lande glo ʼn memorandum oor korrupsie … Nuus (03-02-2019)
Maroela Skooltragedie: Departement van arbeid stel ondersoek in
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het sy meegevoel betuig oor ʼn vierde skolier se afsterwe nadat ʼn betonloopvlak Vrydag by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark meegegee het. Nuus (03-02-2019)
Maroela Negejarige gaan soek hulp vir ma, sussie
ʼn Beseerde negejarige seun het Sondagoggend hulp gaan soek ná hy saam met sy ma en agtjarige sussie in ʼn ongeluk was op die Viljoenskroonpad, suid van Potchefstroom. Nuus (03-02-2019)
Maroela Wêreldmagte waarsku SA regering oor korrupsie, BEE
Die VSA, Verenigde Koninkryk, Duitsland, Nederland en Switserland het ’n memorandum aan president Cyril Ramaphosa gerig rakende die bedreiging wat misdaad, twyfel oor eiendomsreg en korrupsie vir b… Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Shamonè verlam van onder arms
Shamonè Steynvaart is van onder haar arms af verlam. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Dirty Harry op Wiese se landgoed?
Of jy nou Dirty Harry, James Bond of Rambo wil wees, jy kan dalk een van die dae met ’n vuurwapen in die hand dié droom verwesenlik op wynlandgoed, Lourensford. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 DA benoem LP as nuwe Tshwane-burgemeester
Die DA het Sondag in Johannesburg amptelik die LP Stevens Mokgalapa as burgemeesterskandidaat vir die Tshwane-metro benoem. Politiek (03-02-2019)
Netwerk24 Vrywilligers verlig ná reën in Kimberley
Vrydagnag se mildelike reën van 44 mm in Kimberley het vrywilligers wat kleinflaminkkuikens red, ’n tydelike sug van verligting laat slaak. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Maduro stel vroeë verkiesing voor vir Venezuela
Venezuela gaan dalk vroeër na die stembus ná ’n voorstel van die beleerde Nicolás Maduro, president. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 10 voetgangers in Wes-Kaap dood sedert Vrydag
Minstens 12 mense is sedert Vrydag op Wes-Kaapse paaie dood. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Stop-ry-stelsel in plek nadat vragmotor omslaan
’n Stop-ry-stelsel is in plek op die N1 tussen Beaufort-Wes en Drie Susters in die Wes-Kaap nadat ’n vragmotor Sondag daar omgeslaan het. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Beseerdes sterk aan
Terwyl die Vanderbijlpark-gemeenskap rou oor vier kinders wat sedert Vrydag in die Hoërskool Driehoek-tragedie dood is, sterk die meeste van die beseerde kinders goed aan. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Gerrie Nel help familie in ondersoek na Kuga-branddood
’n Geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy (33), wat in 2015 in ’n Ford Kuga doodgebrand het, begin Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad. Nuus (03-02-2019)
Maroela DA wil BLF se deelname aan verkiesing stuit
“Die OVK kan nie met ʼn goeie gewete aanvaar dat ʼn party, wat homself verlustig in die afsterwe van leerders by Hoërskool Driehoek, op die stembrief geplaas en die geleentheid gebied word om aan die… Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Nuwe kernwapen-wedloop gevrees
Die Russiese pres. Wladimir Poetin sê hy gaan Rusland se ooreenkoms met Amerika oor middelafstand-kernwapens opskort. Nuus (03-02-2019)
Maroela Oos-Kaap-munisipaliteit gaan 12 biblioteke sluit
Die ANC-beheerde Dr Beyers Naude- plaaslike munisipaliteit (Graaff-Reinet) in die Oos-Kaap is van voornemens om Maandag al 12 biblioteke in dié munisipaliteit te sluit. Nuus (03-02-2019)
Maroela Departement gemaan oor nie-betaling van internskappe
Die Gautengse departement van gesondheid is gemaan om persone wat mediese internskappe doen en onlangs geplaas is, maar nie die afgelope week betaling ontvang het nie, dadelik te betaal. Nuus (03-02-2019)
Maroela Twee vas oor miljoene se perlemoen
Ondersoekwerk het beamptes van die Wes-Kaapse blitspatrollie na ʼn huis in Milnerton gelei. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 En die verpleegster wat die ‘meeste omgee’ is ...
Die verpleegster in Suid-Afrika wat die meeste omgee kom van die Suid-Kaap. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Parlementêre komitee sê polisie benodig meer geld
Meer geld en hulpbronne moet aan die polisie se gespesialiseerde eenhede toegeken word, sê die parlement. Politiek (03-02-2019)
Netwerk24 Brandweer red 200 uit voertuie weens sneeu in Italië
Swaar sneeu in Italië het veroorsaak dat duisende voertuie in lang toue op ’n snelweg vasgekeer is. Nuus (03-02-2019)
Maroela Gesinne ontruim ná verwoestende storm in Ladysmith
Verskeie families is Saterdagaand dakloos gelaat en ander is na gemeenskapsale ontruim ná ʼn verwoestende storm in Ladysmith in KwaZulu-Natal. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Solidariteit hof toe oor BLF
Die vakbond Solidariteit gaan Lindsay Maasdorp, BLF-woordvoerder, voor die gelykheidshof daag en glo hy kan selfs tronkstraf kry. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Britte kom in rat vir moontlike onluste ná Brexit
Britse amptenare het noodplanne uit die Koue Oorlog hervat om die koninklike familie na veiligheid te neem indien onluste weens Brexit in Londen uitbreek. Nuus (03-02-2019)
Maroela Skooltragedie: Vierde skolier sterf
ʼn Vierde skolier is oorlede ná ʼn strukturele ineenstorting Vrydag by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark. Nuus (03-02-2019)
Maroela Ramaphosa verwelkom onthullings by ondersoeke
Suid-Afrikaners moet nie bekommerd wees oor onthullings by verskeie kommissies van ondersoek nie, het pres. Cyril Ramaphosa Saterdag gesê. Nuus (03-02-2019)
Maroela Twee dood, 29 beseer toe taxi’s bots
Twee persone is dood en minstens 29 persone beseer toe twee minibustaxi’s Saterdagaand op die N4 naby Valentia Park in Nelspruit gebots het. Nuus (03-02-2019)
Maroela Malema benadruk onteiening sonder vergoeding
Die EFF het beloftes gemaak oor onder andere werkskepping, salarisse vir spesifieke ambagte en onteiening sonder vergoeding. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Nog 'n leerling sterf
Nog 'n leerling van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark is dood ná Vrydag se brugtragedie by die skool. Nuus (03-02-2019)
Maroela Groen Skerpioene tree op oor bloed, riool in Nylrivier
Die Groen Skerpioene gaan erge besoedeling van die Nylrivier deur onder meer riool-inlating, en bloed en fetusse afkomstig van die munisipale abattoir op Modimolle (Nylstroom), as ʼn prioriteit onde… Nuus (03-02-2019)
Praag Duitse hoofstroommedia verdoesel grumoord op twee Duitse tieners
Drie Duitse tieners is voor 'n aankomende trein ingestamp op die Nürenburgstasie. Twee van hulle is deur die trein omgery en is op slag dood. Die beweerde moordenaars is twee ouer tieners wat … Nuus (03-02-2019)
Maroela DA pleit vir beter polisiediens ná nog ʼn plaasmoord in Noordwes
Die Demokratiese Alliansie (DA) het met leedwese van nog ʼn plaasaanval verneem waarin ʼn bejaarde vrou vermoor en hul huiswerker na bewering ontvoer is. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Seun red – en sterf
Een van die seuns wat in die Hoërskool Driehoek-brugramp dood is, het ’n meisie na veiligheid gestamp voordat hy self onder die betonblok vasgekeer is. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 ‘Loopbrug lol al vroeër’
Twee leerlinge van die Hoërskool Driehoek sê hulle het Woensdag, twee dae voordat die brug by die skool neergestort het, gevoel die brug skud toe hulle daaroor stap. Nuus (03-02-2019)
Netwerk24 Mkhize ‘baljaar’ glo met OBK-geld
Zweli Mkhize, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het glo herhaaldelik sy invloed as ANC-tesourier-generaal gebruik om twyfelagtige transaksies met geld van die Openbare … Nuus (03-02-2019)