Netwerk24 Niks meer as ‘wenslys van onpraktiese begeertes’
Die EFF se verkiesingsmanifes wat Saterdag voor ’n volgepakte Giant-stadion in Soshanguve bekend gestel is, is ’n wenslys van onpraktiese begeertes, meen politieke ontleders. Politiek (02-02-2019)
Netwerk24 Cyril sál optree as Zondo se werk klaar is
Die tyd dat Suid-Afrika die speelplek van plunderaars is, is verby, sê die ANC in die Wes-Kaap. Politiek (02-02-2019)
Netwerk24 Britse vrou skuldig ná sy 3-jarige vermink
’n Ugandese vrou wat haar driejarige dogter se geslagsdeel vermink het, het vandeesweek die eerste mens in Brittanje geword om skuldig bevind te word aan die verminking van ’n vroulike geslagsdeel. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Boufoute aan loopbrug dalk rede vir tragedie
Dis moontlik dat die loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark Vrydag nie ineengestort het weens swak instandhouding nie, maar probleme wat reeds met die ontwerp of oprigting daarvan … Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Gwede sê hy is jammer oor Bosasa, maar nie korrup
Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne en ANC-voorsitter, is jammer dat hy by die Bosasa-sage betrek is, maar hy is nie korrup nie. Politiek (02-02-2019)
Netwerk24 Kinders veg nog om hul lewe
Verskeie leerlinge van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark veg steeds om hul lewens in hospitale in Gauteng. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 USAID staak alle hulp aan Palestyne
Die Amerikaanse agentskap vir internasionale ontwikkeling (USAID) het alle steun aan Palestyne aan die Wesoewer en die Gasa-strook gestaak. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 2 vas oor perlemoen van byna R5 m.
Twee buitelanders is Vrydagaand in Milnerton in die Wes-Kaap vasgetrek weens die besit van perlemoen met ’n geraamde waarde van R4,8 miljoen. Nuus (02-02-2019)
Maroela Nuwe knopiespinnekop in SA ontdek
ʼn Nuwe spesie knopiespinnekop wat onlangs in Suid-Afrika ontdek is, is moontlik die grootste van sy soort in die wêreld. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Pukke bly geskors oor beweerde ontgroening
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het Vrydag aangekondig die nege huiskomiteelede in ’n Potchefstroomse manskoshuis wat in Januarie van hul posisies onthef is, bly tydelik geskors nadat “nuwe … Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Meiringspoort gesluit ná storm
Meiringspoort buite De Rust in die Wes-Kaap, 'n gewilde roete tussen Oudtshoorn en Beaufort-Wes, is vir verkeer gesluit. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Dít is wat die EFF belowe
Die staat moet die bewaarder van al die grond in die land wees. Dit is die EFF se top-prioriteit in die volgende vyf jaar, het Julius Malema, EFF-leier Saterdag gesê. Politiek (02-02-2019)
Maroela Omstrede pastoor deur Valke gegryp
Die klagte teen die egpaar sluit in bedrog, geldwassery en oortreding van die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad (POCA). Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 ‘Die waarheid moet uit al maak dit seer’
Die onthullings by die verskillende kommissies van ondersoek na onder meer staatskaping “is erg, maar die waarheid moet uitkom”, sê pres. Cyril Ramaphosa. Politiek (02-02-2019)
Netwerk24 Kar by vulstasie gekaap
In ’n video wat op Facebook versprei word, kan gesien word hoe ’n wit Ford Fiesta by ’n vulstasie in Mitchells Plain in die Wes-Kaap gekaap word. Nuus (02-02-2019)
Maroela Eskom leen R15 miljard
“Dit is bemoedigend dat finansiële markte die kragvoorsiener steeds in ʼn positiewe lig sien terwyl gepoog word om finansiële en operasionele stabiliteit te verseker.” Nuus (02-02-2019)
Maroela Solidariteit gaan BLF hof toe vat
“Ons is absoluut gewalg deur die opmerkings deur die BLF se woordvoerder Lindsay Maasdorp waarin hy die dood van die wit kinders verwelkom.” Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 'Dokters, personeel verdien medaljes'
Personeel en dokters by die Mediclinic Emfuleni in Vanderbijlpark verdien ’n medalje vir die manier waarop hulle die stroom huilende, beseerde kinders en rasend bekommerde ouers Vrydag in die … Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Nóg iemand dood in boendoe-‘geregtigheid’
’n Rower wat in Mhala, in Mpumalanga, van gemeenskapslede probeer vlug het, is deur hulle doodgemaak nadat hy homself per ongeluk in die been geskiet het. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 ‘Ons is nóú honger, ons wil nóú grond hê’ – Malema
Swart mense in Suid-Afrika word al hoe armer en wit mense al hoe ryker en dit sal verander, beloof Julius Malema, EFF-leier. Politiek (02-02-2019)
Maroela Clifton-herrie in parlement bespreek
Strandgangers is na bewering deur die private veiligheidsmaatskappy PPA aangesê om die strand te ontruim. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Medici haas nou om brugtragedie-slagoffer se verlamde onderlyf te red
Shamonè Steynvaart, wat ernstig beseer is toe 'n loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het, is na verneem word steeds in die teater in die Wilgers-hospitaal in Pretoria, … Nuus (02-02-2019)
Maroela DA-jeug wil BLF verkla ná skooltragedie
“Terwyl die land rou oor die dood van drie leerders by die Hoërskool Driehoek, het die BLF van die mees veragtelike sentimente versprei.” Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 MRK kap lede wat bly is oor wit sterftes in brugtragedie
Die dood diskrimineer nie, sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ná reaksies op sosiale media wat die dood van drie leerlinge van die Hoërskool Driehoek verwelkom het. Politiek (02-02-2019)
Netwerk24 Motorfietsryer ernstig beseer in ongeluk
’n Motorfietsryer is Vrydagaand ernstig beseer toe hy in Sandton, Gauteng, in ’n botsing met twee motors betrokke was. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Pastoor, sy vrou vas oor R14 miljoen
Die Valke het Vrydag ’n 35-jarige “profeet” en sy vrou (37) by ’n luukse hotel in Rustenburg, Noordwes, in hegtenis geneem. Nuus (02-02-2019)
Maroela Vrou vas oor dwelms om lyf, in maag
“Daar was ʼn band om haar lyf waarin dwelms versteek is.” Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Sy sal aanhou veg om haar man se naam skoon te kry
André Hanekom (62) was ’n doodgewone mens wat gelewe het vir die see en elke dag hard gewerk het. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 13-jarige se ‘eie woorde’ nou ’n digbundel
Sy is maar net 13 jaar oud, maar ’n Kaapse tiener van Hanover Park se debuutdigbundel het so pas die lig gesien. Nuus (02-02-2019)
Maroela Nog ʼn verdagte vas oor sakeman se lyk in rivier
ʼn Tweede verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op die sakeman Eric Lyell (68) wie se liggaam in die Vaalrivier gevind is. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Brugtragedie-slagoffer moet are in bene kry, veg om lewe
Dit gaan baie sleg met Marnus Nagel, een van die leerlinge van die Hoërskool Driehoek wat kritiek beseer is toe ’n loopbrug by die skool op leerlinge ineengestort het. Nuus (02-02-2019)
Maroela Dissiplinêre aksie teen HK-lede by NWU
Die ommeswaai kom nadat die huiskomiteelede se skorsing op 31 Januarie opgehef sou word. Nuus (02-02-2019)
Maroela Nege dood ná mislukte transitoroof
“Dit is nog ʼn hartseer dag vir die polisie en die land.” Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Vrou steek man met mes dood
’n Man van Zandspruit, Johannesburg, is dood nadat sy vrou hom glo Vrydagaand met ’n mes in die borskas gesteek het. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 2 van polisie, 7 rowers dood in transito-skietery
Twee polisielede en sewe transitorowers is Vrydagaand tydens ’n mislukte transitorooftog in Pretoria doodgeskiet. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 29% van Britse besighede dink om te skuif weens Brexit
’n Peiling van die Institute of Directors (IoD), ’n sakeliggaam wat sowat 30 000 Britse maatskappye verteenwoordig, toon dat een uit drie sakeondernemings beplan om te hervestig om die gevolge van ’n … Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 Duisende leerlinge het nog nie plek in W-Kaapse skole
Skole in die Wes-Kaap bars uit hul nate met 5 700 leerlinge wat nog nie plek in skole het nie. Nuus (02-02-2019)
Maroela Skooltragedie: ‘Hy was ʼn pragtige seun’ sê pa
Die ander twee leerders wat in Vrydag se ramp dood is, is intussen geïdentifiseer as Jandré Steyn en Marli Currie, albei 13 jaar oud en in gr. 8. Nuus (02-02-2019)
Maroela Hele OBK-direksie bedank
Die hele direksie van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het laat Vrydag bedank. Nuus (02-02-2019)
Netwerk24 ‘Hy is saam met die Here,’ sê Roydon se pa
Die pa van een van die leerlinge wat in Vrydag se tragedie by die Hoërskool Driehoek gesterf het, toe ’n loopbrug ineengestort het, sê hy weet sy seun is by die Here en sy dood was nie tevergeefs nie. Nuus (02-02-2019)