Netwerk24 Jiba, Mdluli vlieg glo saam om ‘iemand van ANC te sien’
Adv. Nomgcobo Jiba en lt.genl. Richard Mdluli, eertydse hoof van die polisie se eenheid vir misdaadintelligensie, het in September 2010 op dieselfde vliegtuig van Johannesburg na Durban gereis “om … Politiek (01-02-2019)
Netwerk24 Samaritaan laat haweloses in hotel bly
’n Barmhartige Samaritaan het te midde van ysige temperature in Chicago in die VSA aangebied om hotelverblyf vir 70 mense te betaal nadat ’n kampterrein vir haweloses daar ontruim is. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Batohi waarsku korruptes hul dae is getel
Adv. Shamila Batohi, die nuwe nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), het ’n sterk waarskuwing gerig aan diegene wat dit oorweeg om korrupsie te pleeg. Politiek (01-02-2019)
Netwerk24 Vrou met dwelms aan haar lyf, in maag op lughawe betrap
’n Multidissiplinêre span het die week ’n 35-jarige vrou met dwelms van ongeveer R600 000 by die OR Tambo- internasionale lughawe in Johannesburg in hegtenis geneem. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Vrou wat kinders glo mishandel, kry geen Sassa-toelae
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) in die Wes-Kaap sê die vrou van Worcester wat aanklagte van kindermishandeling in die gesig staar is nie die pleegouer of die primêre … Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 DA verwelkom DKD se hersiening van Bosasa-kontrakte
Michael Masutha, minister van justisie en korrektiewe dienste, se besluit om al Bosasa se kontrakte met sy departement te laat hersien, is deur die DA verwelkom. Politiek (01-02-2019)
Netwerk24 Valke gryp past. Bushiri
Die omstrede past. Shepherd Bushiri is Vrydag deur die Valke in hegtenis geneem. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 ‘Die Here huil saam met julle’
’n 17-jarige matriekleerling van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark en twee 13-jarige leerlinge is Vrydag dood in ’n tragedie waarvan die oorsaak nou deel is van ’n polisieondersoek. Nuus (01-02-2019)
Maroela Skooltragedie: Matriekseun een van oorledenes
ʼn Matriekseun is een van die drie leerders wat Vrydag dood is ná ʼn strukturele ineenstorting by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 ‘Tannie Gezina in voorkop geskiet’
“Dis ontsettende slegte nuus vir ons boeregemeenskap. Oom Pierre en tannie Gezina is die sagmoedigste mense denkbaar.”. Nuus (01-02-2019)
Maroela Brandstofpryse styg weer
Die departement van energie het aangekondig dat die pryse van petrol en diesel volgende week sal styg. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Veearts se familie het meer vrae as antwoorde
Die familie van dr. Freddie Malan (57), ’n veearts van Pretoria wat Donderdag doodgeskiet is, het meer vrae as antwoorde. Nuus (01-02-2019)
Maroela Skok oor rassisme ná tragedie by skool
Die tragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark waar drie kinders dood is toe ʼn voetoorgangbrug ineengestort het, het ʼn rassistiese nadraai gekry. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Sloane sy suster, nié die vermiste Fiona Harvey nie
Melvin Sloane is bereid om DNS-toetse te laat doen om te bewys die vrou wat beweer sy is die ontvoerde Fiona Harvey, is sy suster en nié een van Gert van Rooyen se slagoffers nie. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Gemoedere loop hoog in protesoptog oor huise
Die gemoedere het Vrydag hoog geloop tydens ’n protesoptog deur sowat 400 inwoners van Rosedale en Syferfontein in George in die Suid-Kaap teen ’n behuisingsontwikkeling. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Oud-burgemeester van Eden-streek dood
Boodskappe van medelye stroom in ná die dood van Andy Lamont, ’n voormalige burgemeester van die destydse Eden-distriksmunisipaliteit (nou die Garden Route-distriksmunisipaliteit) wat betrokke was by … Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 DA besluit dié naweek oor sy kandidate
Dit is dié naweek maak of breek vir DA-LP’s en LPP’s wat ná die verkiesing later vanjaar na hul poste wil terugkeer of vir die eerste keer hul buiging in die parlement of die onderskeie wetgewers wil … Politiek (01-02-2019)
Netwerk24 2de verdagte vas vir prokureur se dood
’n Tweede beskuldige is in verband met Eric Lyell, prokureur van Vereeniging, se moord in hegtenis geneem, en het Vrydag saam met die ander beskuldigde, Bongani Tau (30), in die hof verskyn. Nuus (01-02-2019)
Maroela Kommentator vergoed ná vals rassismeklag
Dié hof het bevind Pieter van den Berg is in 2016 valslik van rassisme by ʼn Superrugby-uitsending beskuldig. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 DA-lid glo verkrag ná sege in Heidedal gevier is
’n DA-lid beweer dat sy Donderdag in die vroeë oggendure verkrag is ná ’n partytjie om die party se oorwinning in die munisipale tussenverkiesing in wyk 47 in Heidedal te vier. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Bankwerker gevonnis oor vals eise in opgawes
’n Werknemer van ’n bank wat mense se belastingopgawes deur die internet ingedien en Jan Taks met verhoogde eise bedrieg het, is in die streekhof in Bloemfontein tot ’n boete van R150 000 of drie … Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 ‘Vlug as jy rook sien’
Australië beleef ’n erge hittegolf en maksimum temperature het op verskeie plekke rekordhoogtes bereik. Daar word vir katastrofiese brande gevrees. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 21 reeds in koue in Amerika dood
Minstens 21 mense het reeds in Amerika omgekom in omstandighede wat verband hou met die ysige koue lug wat sedert Saterdag van die Noordpool af oor Amerika. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 4 vas ná polisie toeslaan in verskeie klopjagte
Die polisie se teenbende-eenheid het douvoordag klopjagte in die bendegeteisterde Bishop Lavis-omgewing in Kaapstad uitgevoer en vier verdagtes vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens, … Nuus (01-02-2019)
Maroela Foto’s: Só gaan Verlorenvlei vir altyd verlore
“Ek glo ʼn vleiland is ʼn goeie barometer van wat in die omgewing aangaan. As die vlei wys daar is fout, dan is daar fout met die hele omgewing se waterstelsel.” Nuus (01-02-2019)
Maroela Boervrou op Noordwes-plaas vermoor
ʼn 69-jarige vrou is Vrydagoggend op ʼn plaas naby Vorstershoop in Noordwes vermoor terwyl haar man vroeg uit is om na die vee om te sien. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Vleiland brand naby hospitaal in Paarden Eiland
’n Brand het Vrydagmiddag in ’n groot vleiland in Rugby, naby Paarden Eiland in Kaapstad, uitgebreek. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Man wat Bettysbaai glo aan die brand steek, kry borgtog
Hy sal in huisarres bly in sy suster se huis in Elsiesriver in Kaapstad. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Boervrou in kop geskiet
Gesina Bruwer (69) het Vrydagoggend die jongste slagoffer van plaasmoordenaars in Noordwes geword. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Bejaarde man by sy huis in Bloem geskiet
’n Bejaarde man is in die Mediclinic Bloemfontein nadat hy Vrydag by sy huis deur twee onbekende mans in die skouer geskiet is. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Ster-atleet was 'n 'liefdevolle, pragtige kind'
Roydon Olckers (17), ’n ster-veldatleet in gr. 12 aan die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark is een van drie leerlinge wat dood is nadat ’n loopbrug by dié skool Vrydagoggend ineengestort het. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 'Daar was skielik baie bloed'
Rolandi Venter het huilende vertel van die loopbrug tussen twee geboue op die skoolterrein wat net ’n paar meter van haar af ineengestort het. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 2 mans van moord en roof aangekla
Twee mans wat Woensdag in verband met die moord op ’n vakansieganger in Kleinmond in hegtenis geneem is, het Vrydag vlugtig in die landdroshof in Caledon verskyn op aanklagte van moord en huisbraak. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Gemeenskap geskok oor veearts se moord
Geskokte klante, vriende, familielede en inwoners van die omgewing het Vrydagoggend buite Malan se spreekkamers in Fratesweg in Villieria, Pretoria, byeengekom en bosse blomme by die deur neergesit. Nuus (01-02-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 1 Februarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Net 1 kind vasgebind, sê NVG oor Worcester-saak
Die polisie het afgekom op net een minderjarige kind wat in ’n vraghouer op ’n plaas naby Worcester vasgebind was en nie 12 nie, sê Eric Ntabazalila, ’n woordvoerder van die nasionale … Nuus (01-02-2019)
Maroela Skool gesluit na 3 leerders sterf
“Ons gebede gaan uit aan die ouers en familielede van die leerders wat tragies gesterf het.” Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Vrou beweer sy beskerm hulle teen wellus
Die vrou van Worcester in die Wes-Kaap wat daarvan aangekla word dat sy 12 kinders in haar sorg in ’n vraghouer vasgeketting en na bewering mishandel het, het dae na haar inhegtenisname die … Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Roerende tonele by skool ná brugramp
Die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark is tot “verdere kennisgewing” gesluit nadat vier leerlinge Vrydagoggend dood en talle beseer is toe ’n loopbrug tussen twee geboue op die skoolterrein … Nuus (01-02-2019)
Maroela Moordverdagtes ontsnap uit hof
Die ontsnaptes word as uiters gevaarlik beskou aangesien hulle op aanklagte van moord in die hof moes verskyn. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 CR se R500 000-skenking van Bosasa in trust, vir ingeval
Die bestuurders van pres. Cyril Ramaphosa se 2017-veldtog om die ANC-president te word, sal nie die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se batebeslagleggingseenheid (BBE) teenstaan as hulle sou wou … Politiek (01-02-2019)
Netwerk24 ‘Ongelykheid in SA ergste sedert 1994’
Oudpres. FW de Klerk sê die vlakke van ongelykheid in Suid-Afrika is tans die ergste sedert 1994 en is die land die mees ongelyke samelewing in die wêreld. Politiek (01-02-2019)
Netwerk24 Op die toneel by Hoërskool Driehoek
Geskokte leerlinge en ouers het by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark saamgedrom nadat 'n voetbrug tussen twee geboue Vrydagoggend omstreeks 08:30 ineengestort het. Nuus (01-02-2019)
Maroela Nuusmaker van die jaar aangekondig
Dié toekenning word gegrond op die hoeveelheid mediadekking wat die aangewysde wenner oor ʼn kalenderjaar ontvang het asook die impak daarvan. Nuus (01-02-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Die (wan‑)praktyke roep om koalisies
’n Regerende party sal baie moeilik die verkeerde optredes van ’n lid kan toesmeer as ’n koalisie regeer, want dis feitlik onmoontlik dat al die koalisievennote deel van ’n toesmeeraksie sal wil we… Nuus (01-02-2019)
Maroela 4 vas ná polisie op bendelede toeslaan
Daar is ook op onwettige vuurwapens en dwelms beslag gelê. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 N2 rigting Kaapstad gesluit
N2 in die rigting van Kaapstad is by die R300-aansluiting vir verkeer gesluit. Nuus (01-02-2019)
Maroela Minstens 3 dood na ineenstorting by skool
Minstens drie leerders is dood en talle beseer na ’n strukturele ineenstorting by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Hooggeregshof in Jhb ontruim ná ontsnappings
Die hooggeregshof in Johannesburg is ontruim nadat 'n onbevestigde aantal gevangenes uit aanhouding ontsnap het. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Dennis Bloem getuig voor Zondo-kommissie
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping hoor vandag nog getuienis oor geheime, omkopery, geldwassery en korrupsie by die diensmaatskappy, Bosasa. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (01-02-2019)
Netwerk24 Nog 'n kind sterf toe brug ineen stort by Vanderbijl-skool
'n Brug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark het Vrydagoggend ineengestort. Volg die regstreekse dekking hier. Nuus (01-02-2019)
Maroela Man dood ná motor in rivier ploeg
Met hulle aankoms het die motor op sy sy in die rivier gelê. Nuus (01-02-2019)
Maroela Twee vas ná moord op Pta-man in Kleinmond
“Intussen gaan ons harte uit na die familie van die slagoffer, maar ook soveel ander families en slagoffers wat vasgevang is in ’n ‘gees van geweld’ wat Suid-Afrika tans gevange hou.” Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 3 kinders dood toe brug by skool in Vanderbiljpark ineenstort
'n Brug by 'n skool in Vanderbijlpark het Vrydagoggend ineengestort. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 R75 000 op drank, klere op bejaarde se onkoste
Drie skurke het sowat R75 000 van ’n bejaarde man se neseier in ’n kwessie van ’n paar uur op peperduur drank en Italiaanse ontwerpersklere geblaas. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Jongste lid van Manson-bende dalk eersdaags vry
Die paroolraad in Kalifornië het Woensdag aanbeveel dat Leslie van Houten, die jongste lid van Charles Manson se moordbende, vroegtydig uit lewenslange gevangenisskap vrygelaat word. Nuus (01-02-2019)
Maroela Bekende Pretoria-veearts vermoor
Boodskappe van medelye stroom intussen in. Nuus (01-02-2019)
Maroela André Hanekom se liggaam terug in die land
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het Donderdagaand gesê die besluit berus by oorlede sakeman André Hanekom se familie om te besluit of ʼn verslag oor die omstandighede v… Nuus (01-02-2019)
Maroela DA wen belangrike Vrystaatse tussenverkiesing
Die DA het hierdie week ‘n verrassend sterk oorwinning oor die ANC behaal in ‘n taai tussenverkiesing in die Vrystaat. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Tshwane-stadbestuurdeer oorleef laataand-mosie
Stadsraadslede van Tshwane het laat Donderdagaand agter geslote deure gestem om te besluit of hulle Moeketsi Mosola, stadbestuurder, gaan skors. Nuus (01-02-2019)
Maroela Departement moet provinsiale demografie in ag neem, sê ANC
Die ANC het ʼn beroep op die departement van arbeid gedoen om provinsiale demografie te gebruik as hoeksteen vir staatsdiensaanstellingsbeleide in die Wes-Kaap. Nuus (01-02-2019)
Maroela Vonnisoplegging in Coligny-saak uitgestel
Die saak teen twee mans, wat skuldig bevind is op aanklag dat hulle die 16-jarige Matlhomola Mosweu van Coligny doodgemaak het, is Donderdag in die hooggeregshof in Noordwes uitgestel. Nuus (01-02-2019)
Maroela Vodacom volstaan met aanbod vir Please Call Me-man
Die selfoonreus Vodacom het Donderdag gesê hy volstaan met die aanbod wat hy aan die uitvinder van “Please Call Me”, Nkosana Makate, gemaak het – ondanks druk van die publiek en betogings teen die … Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 2 vandag in hof
Twee mans wat Woensdag in verband met die moord op Petrus (Pieter) Minnie (60) in hegtenis geneem is, sal Vrydag in die landdroshof in Caledon op aanklagte van moord en huisbraak verskyn. Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 André Schwartz praat oor sy motorneuron-siekte
André Schwartz weet al meer as ’n jaar dat hy ’n motorneuron-siekte het. Dit is nou tyd om die nuus met die wêreld te deel en dié bekende sanger is vasbeslote om niks in die lewe as vanselfsprekend … Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 Direkteur se aanstelling ‘hoogs onreëlmatig’
Daar was Donderdag hoogdrama in die Kaapse metroraad waar ’n verdoemende verslag oor beweerde onreëlmatighede in die aanstelling van Robbie Roberts as die stad se direkteur van wetstoepassing agter … Nuus (01-02-2019)
Netwerk24 ANC tree toe tot polisielede se geveg
Die ANC in die Wes-Kaap het nou ook tot die stryd tussen genl.maj. Jeremy Vearey en ander polisielede toegetree. Politiek (01-02-2019)