Netwerk24 ANC beskou Mahumapelo se aansoek as ‘vermaak’
Krish Naidoo, die ANC se regs­raadgewer, het die legitimiteit van die party se ver­kiesingskonferensie in Desember 2017, waarop Ramaphosa tot die party se president verkies is, verdedig. Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Vliegtuig doen noodlanding op strand
Die vlieënier van ’n ligte vliegtuig moes Woensdag ’n noodlanding op ’n strand by die Van Stadensrivier in die Oos-Kaap uitvoer. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Tafelsig-inwoners in oproer oor ‘verkragter’
Ontstoke inwoners van Tafelsig in Mitchells Plain by Kaapstad het Woensdag bande aan die brand gesteek uit protes oor die teenwoordigheid van ’n vermeende verkragter in hul gemeenskap. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 May se plan wensdenkery, sê Ierland
Ierland het die Britse premier, Theresa May, van wensdenkery beskuldig omdat sy weer met die Europese Unie wil onderhandel oor die Ierse agterdeur. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Sebra ontsnap nadat ‘merries hom boelie’
’n Ontsnapte sebra wat Hartbeespoort in Noordwes op hol het, slaag sedert Dinsdag daarin om ’n soekgeselskap te ontwyk. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Inwoner van Wuppertal sterf ná brandwonde
Medelye strooom in vir 'n inwoner van Wuppertal wat oorlede is nadat sy 'n maand gelede brandwonde opgedoen het tydens die vernietigende brand op dié dorpie. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 ANC in N-Kaap rig visier op Sol Plaatje-raad
Die Noord-Kaapse ANC gaan glo die skroewe vaster om die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley draai om sy water- en rioolprobleme spoedig op te los. Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Metro gaan meer aan bestryding van misdaad bestee
Bendegeweld, misdaad, inbrake en gewelddadige protesoptrede het die DA-beheerde Kaapse metroraad gedwing om sy oorlogskis vir misdaadbestryding ’n hupstoot van R165 miljoen te gee. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Plaas aan die brand gesteek ná weerligtragedie
’n Poging Woensdagmiddag deur ontstelde inwoners van die omgewing om die Sador-plaas naby Upington waar vier mense Dinsdag deur weerlig doodgeslaan is aan die brand te steek, is deur ’n sterk reënbui … Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Stemmery traag in Mangaung se wyk 47
Die stemmery in die tussenverkiesing in wyk 47 in die Mangaung-metro het teen Woensdagmiddag nog traag verloop. Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Gebrek aan vervolging kwel Mashaba
Duisende korrupsiesake waardeur die Johannesburgse metroraad R24 miljard verloor het voordat Herman Mashaba die uitvoerende burgemeester van die metro geword het, is tot dusver ondersoek. Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Mmusi sê Cyril moet sy verklaring aan OB bekend maak
Pres. Cyril Ramaphosa moet oop kaarte met Suid-Afrikaners speel en sy verklaring aan adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), oor die R500 000-skenking van Bosasa openbaar maak. Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Knysna se waternetwerk kry aandag
Die verbetering van die waternetwerk in die sakekern van Knysna sal na verwagting einde Februarie begin. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Dossiere wys na soldate vir moord, verkragting
In dokumente wat die Britse koerant The Guardian onder oë gehad het, blyk dit dat soldate aandadig was aan die moord en verkragting tydens die onlangse gewelddadige betogings teen die regering in … Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 'Nee' vir nuwe besetters in Woodstock-hospitaal
Die hooggeregshof het ’n interdik wat nuwe besetters in die ou Woodstock-hospitaal in Kaapstad verbied, Woensdag finaal bekragtig. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Valke-man moet tronk toe of boete betaal ná bedrog
’n Ondersoeker van die Valke is Woensdag in Springbok gevangenisstraf met die keuse van ’n boete opgelê nadat hy aan bedrog en geldwassery skuldig bevind is. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 2de man gesoek vir moord op Kleinmond
’n Man, slegs bekend as Denver, word deur die polisie gesoek in verband met die moord van Petrus (Pieter) Minnie (60) Woensdagoggend in Kleinmond. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Nog reën in Suid- en Oos-Kaap verwag
Ligte reën kan Donderdag en Vrydag oor die Suid-Kaap uitsak, met tot ’n 60%-kans op reënbuie oor dele van die Oos-Kaap. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 ‘Vriendskap’ laat OBK-baas R4,3 miljard belê
Dr. Daniel Matjila, voormalige uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK), het self erken hy gebruik sy “mag as uitvoerende hoof” om die belegging in Ayo Technology Solutions goed … Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 ‘Motordief’ geskiet, in rivier gegooi
’n 36-jarige man sal na verwagting Donderdag in die landdroshof in Ladysmith in KwaZulu-Natal verskyn vir die moord op ’n 20-jarige man van die Steadville-omgewing. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Diesel opgeruim wat naby M’baai stort
Diesel wat op ’n pad op Voorbaai naby Mosselbaai in die Suid-Kaap beland het, is opgeruim. Nuus (30-01-2019)
Maroela Bosasa: ‘Mokonyane was baie belangrik’
“Ons het opdrag gekry om alles waarmee ons besig was net te los wanneer dit by Mokonyane gekom het.” Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Zuma se ‘9 verlore jare’ kan land en ANC skeur – Supra
Supra Mahumapelo het bevestig dat hy met die sekretariaat van die party vergader om ’n politieke oplossing te vind vir die skaakmatsituasie oor die ontbinding van die PUK. Politiek (30-01-2019)
Maroela Polisieman wat veediewe help, kry tronkstraf
ʼn Polisiekonstabel wat veediewe gehelp het om met gesteelde vee weg te kom, is tot tronkstraf gevonnis. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Zuma sê glo nee vir staatsrede
Geen buitengewone veiligheidsmaatreëls sal aanstaande week in die Nasionale Vergadering (NV) geld vir pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede nie, ondanks dreigemente van die EFF om dit te ontwrig. Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Bejaarde paar 2de keer op plaas aangeval
’n Bejaarde boer en sy vrou is erg geskok nadat hulle vir die tweede keer op hul plaas in die Cornelia-distrik in die Vrystaat oorval en erg aangerand is. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 EU ‘onderhandel nie weer’ oor Brexit-ooreenkoms
Daar kan nie weer oor die Brexit-ooreenkoms tussen Brittanje en die Europese Unie (EU) onderhandel word nie, het die president van die Europese kommissie, Jean-Claude Juncker, Woensdagmiddag gesê. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Misdaadberaad lê klem op beter steun
Die polisie en verskeie organisasies het op ’n misdaadberaad wat Dinsdag en Woensdag in George in die Suid-Kaap gehou is, klem gelê op hoe nouer samewerking kan help om misdaad te bekamp. Nuus (30-01-2019)
Maroela Vrou, nog drie vas ná moord op man
Die vrou en drie ander verdagtes, almal tussen 33 en 41 jaar oud, is in hegtenis geneem in verband met die moord op die vrou se 57-jarige man. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Opod ondersoek vrou se dood ná sy uit kar spring
’n Polisiekaptein van eMalahleni in Mpumalanga word deur die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek nadat ’n haarkapper Sondagaand dood is toe sy glo uit sy bewegende motor … Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Dis toe nie ’n ‘morsige’ verloofring
Dit is toe al die tyd nie ’n “morsige” verloofring aan Rox-Zee se vinger nie. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Kommissie hoor oor terugtrek van klagte teen Mdluli
Adv. Sibongile Mzinyathi, voormalige direkteur van openbare vervolgings in Noord-Gauteng, het Woensdag voor die Mokgoro-kommissie getuig dat hy gedwing is om klagte teen Richard Mdluli, voormalige … Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Woensdag, 30 Januarie
Hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Dié firmas help glo met geldwassery
’n Bestelling van “1 t hoender” was in Bosasa-taal ’n versoek om R1 miljoen se gewaste kontant. Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Wag (21) in kop geskiet vir vuurwapen
’n Veiligheidswag is Woensdag in die vroeë oggendure ernstig gewond toe ’n onbekende aantal rowers op ’n sakeperseel in Randvaal, Meyerton, toegeslaan het. Nuus (30-01-2019)
Maroela Lyk in see gevind: Vrou geïdentifiseer
Die liggaam van ʼn vrou wat verlede Maandag in die see by die Punt in Mosselbaai in die Suid-Kaap gevind is, is geïdentifiseer. Nuus (30-01-2019)
Maroela SA maak harte vir flaminkkuikens oop
Privaat speurder Mike Bolhuis gaan ʼn ondersoek van stapel stuur om te bepaal wie verantwoordelik is vir die krisis wat daartoe gelei het dat duisende flaminkkuikens wees gelaat is. Nuus (30-01-2019)
Maroela ‘Ek kan hulle nie vergewe nie,’ sê ma van Coligny-tiener
“Hulle sê hulle het nie my kind doodgemaak nie, maar hulle vertel nie die waarheid nie.” Nuus (30-01-2019)
Maroela MRK verkla Agrizzi by gelykheidshof
Die Menseregtekommissie (MRK) gaan Angelo Agrizzi, die voormalige Bosasa-bedryfshoof en fluitjieblaser, by die gelykheidshof verkla. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 MRK beskuldig Agrizzi van haatspraak oor k-woord
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) wil Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, vir haatspraak by die gelykheidshof aankla. Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Oudstudente wat glo oor man wou ry, vervolg
Die vervolging van drie mans wat na bewering ’n speelgoedrewolwer op ’n man gerig en probeer het om hom om te ry, gaan voort in opdrag van die direkteur van openbare vervolging (DOV). Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Moordenaar se gewete pla hom oor ‘tannie Helen se dood’
Die man wat ’n vrou verlede jaar in ’n bank in Douglas in die Noord-Kaap doodgesteek en met haar sak geld gevlug het, sal op 22 Maart gevonnis word nadat hy skuld beken het. Nuus (30-01-2019)
Maroela Man in hof ná moord op Baaise polisiebeampte
“Die lang arm van die gereg ken geen grense nie. Maak nie saak waar jy wegkruip nie, ons sal jou vind.” Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Konferensie ‘nie geldig’, meen Mpofu
As van die ANC se takke in Noordwes wat aan dié party se verkiesingskonferensie in 2017 by Nasrec deelgeneem het wanfunksioneel was, is pres. Cyril Ramaphosa se verkiesing tot president ongeldig. Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Konstabel wat veediewe help, kry 4 jaar tronkstraf
’n Voormalige geregsdienaar wat veediewe gehelp het om met gesteelde vee weg te kom en daarna onder eed gelieg het, gaan die volgende vier jaar agter tralies deurbring. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Verkeersbeampte in sy huis doodgeskiet
’n Verkeersbeampte is Dinsdag in sy huis in Cassandralaan in Vereeniging deur onbekende aanvallers doodgeskiet. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Vrou uitgeken wie se lyk by Mosselbaai uitspoel
’n Vrou wie se lyk verlede Maandag in die see by die Punt in Mosselbaai in die Suid-Kaap gevind is, is geïdentifiseer. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Arktiese weerstoestande beweeg in oor Amerika
Soveel as ’n driekwart van die Verenigde State gaan tot Donderdag gevaarlike koue en rekord minimum temperature ervaar. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Vrystaatse vegter teen korrupsie dood in Bloemfontein
Tony Marais (66), bekende Vrystaatse politikus wat ’n verbete stryd teen korrupsie in die ANC gevoer het, asook teen oudpres. Jacob Zuma en Ace Magashule, voormalige Vrystaatse premier, het tot en … Nuus (30-01-2019)
Maroela Taxibestuurder vrygelaat ná grubotsing
Die taxibestuurder wat homself aan die polisie oorgegee het ná Maandag se grubotsing in Port Elizabeth waarin twee vroue dood is, is vrygelaat. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Vrou dood in ongeluk by Piketberg
’n Vrou is Woensdag in ’n ongeluk op die N7 naby Piketberg in die Wes-Kaap dood. Nuus (30-01-2019)
Maroela Ontvoerde man dood gevind
Hy is glo vroeër deur sewe mans daarvan beskuldig dat hy ’n motor in dié dorp gesteel het. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Clicks ‘professioneel’
Clicks het sy interne ondersoek na die onderonsie tussen twee vroue in een van sy winkels afgehandel, maar kan nie die rede vir die voorval bekend maak nie. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Winkel open weer nadat rot aan kos smul
Food Lover’s Market in Diepkloof Square, Soweto, heropen weer Donderdag nadat dié onderneming vroeër vandeesmaand tydelik gesluit is toe ’n video van ’n rot wat vreet aan kos in ’n vertoonkas in die … Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Ma wil nie Coligny-2 vergewe nie
“Hulle kan maar spyt wees, maar dis te laat. Waar is my kind? Hy is nou al te lank in die grond. Ek kan hulle nie vergewe nie.” Nuus (30-01-2019)
Maroela Food Lover’s heropen ná rot-video
Dié winkel sou heropen sodra dit ʼn inspeksie saam met die departement van omgewingsake en gesondheidsdienste geslaag het. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Taxibestuurder vrygelaat ná botsing waarin 2 dood is
Die man wat in hegtenis geneem is in verband met ’n ongeluk waarin twee mense in Port Elizabeth dood is, is vrygelaat sonder om in die hof te verskyn. Nuus (30-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 30 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag Nuus (30-01-2019)
Maroela Bosasa: Só het geldwassery gebeur
Andries van Tonder, voormalige hoof- finansiële beampte, het Woensdag by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping getuig. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 ‘Ons lewe is verwoes,’ sê vrou
Die vrou van Stefan Hepburn wat tot 6 jaar gevangenisstraf gevonnis is nadat hy ’n plaaswerker per ongeluk doodgeskiet het, praat met Netwerk24. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Klagte teen klopse-groep oor ‘onwettige byeenkoms’
Die Kaapstad-metroraad het strafregtelike klagte teen die Cape Town Minstrel Carnival Association (CTMCA) ingedien nadat ’n Kaapse Klopse-byeenkoms glo sonder toestemming in Belhar gehou is. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Onthoofde lyk in PE gekry
Die polisie in Port Elizabeth het Dinsdagaand by Swartkops op die onthoofde lyk van ’n man afgekom. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Pretorianer op Kleinmond deur inbreker doodgesteek
’n Man van Pretoria wat saam met sy vrou in Kleinmond in die Wes-Kaap op vakansie was, is Woensdag in die vroeë oggendure deur ’n inbreker doodgesteek. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Sanlam-bedrieër kry opgeskorte vonnis
Die vonnis van Francois Martinus Labuschagne (51), ’n voormalige finansiële adviseur by Sanlam wat Maandag in die handelshof in Bellville tien jaar tronkstraf opgelê is weens bedrog en vervalsing, is … Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Guaidó verbied om te reis
Die hooggeregshof in Venezuela het die bankrekening van Juan Guaidó, selfaangestelde waarnemende president van dié land, bevries en hom verbied om te reis. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Goederetrein ontspoor in VS
’n Ondersoek is begin nadat ’n leë goederetrein, wat gewoonlik gebruik word om motors te vervoer, buite Brandfort in die Vrystaat ontspoor het. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Hy het kop verloor, getuig boer
“Jy is vreesbevange en verloor kop,” het Boeta van der Westhuizen, een van die beskuldigdes in die vigilante-moordverhoor in Parys, aan die hof gesê. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 China sê sy nuwe missiel kan eiland Guam tref
China se weermag het sy DF-26- intermediêre ballistiese missiel, wat glo bewegende skepe kan tref, in ’n proefneming afgevuur. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 SOE ondersoek Bosasa dalk weer
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) volg die getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping met die oog op moontlike ondersoeke. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 3 werkers op kleinhoewe aangeval
Drie werkers van ’n kleinhoewe is Dinsdagnag of Woensdagoggend vroeg in twee afsonderlike voorvalle in Lusthof, noord van Pretoria, aangeval en beroof. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Balju lê op burgemeester se massiewe huis beslag
Jabulani Sigasa, burgemeester van die bankrot Mafube-munisipaliteit in die Vrystaat, sal waarskynlik op straat sit nadat die balju ten aanskoue van bure op sy massiewe huis van R5 miljoen beslag gelê … Nuus (30-01-2019)
Maroela Eerste gefossileerde spore van talle diere in SA gevind
Die eerste gefossileerde spore nóg in Suid-Afrika van ʼn olifant, renoster, uitgestorwe Kaapse sebra, en ʼn uitgestorwe langhoring-buffel is in die Suid-Kaap gevind. Nuus (30-01-2019)
Maroela Oud-Sanlam-adviseur gevonnis
Die adviseur is in hegtenis geneem ná ’n ses jaar lange ondersoek oor bedrieglike bedrywighede by Sanlam se Ceres-tak tussen Augustus 2007 en Januarie 2010. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Weerlig slaan man in Limpopo dood
’n Man is in Limpopo deur weerlig doodgeslaan toe hy ’n luidspreker wat buite sy huis was, in ’n donderstorm in die huis ingedra het. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Paartjie wat vrou glo vermoor se saak skuif nou na hoë hof
Die jong paartjie wat ’n bejaarde vrou van Rocklands, Bloemfontein, na bewering vermoor en haar lyk in Kroonstad verbrand het, gaan nou in die hooggeregshof in Bloemfontein verhoor word. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Vermeende kapers binne ’n uur vas
Twee verdagtes is Maandag binne ’n uur vasgetrek nadat hulle na bewering ’n motor in die Uitenhage-gebied in die Oos-Kaap gekaap het. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Hof in Mianmar weier joernaliste se appèl
’n Hooggeregshof in Mianmar het twee joernaliste van Reuters se appèl teen hul vonnis van sewe jaar tronkstraf van die hand gewys. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Moordvis vrek skielik in akwarium
’n 30-jarige moordvis, Kayla, het in die SeaWorld-akwarium in Orlando in die VSA gevrek nadat sy die naweek skielik siek geword het. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Metro toets water in vlei nadat nóg rioolvuil lek
Besoekers aan die Zandvlei-natuurreservaat in Muizenberg is gewaarsku om die noordelike deel van die vlei te vermy totdat die Kaapstad-metroraad die omvang van besmetting weens rioolvuil vasgestel … Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Ouers soek nou geregtigheid vir seun (5) se dood
’n Vyfjarige seuntjie is Sondag begrawe nadat hy in ’n rooftog in sy ouers se huis in Fairways geskiet is. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Vermeende bendelid vas ná polisie wenk opvolg
’n Vermeende gewapende bendelid is Dinsdagaand in Bonteheuwel vasgetrek nadat die polisie in die Wes-Kaap ’n wenk oor ’n ongelisensieerde vuurwapen opgevolg het. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Oos-Kaap kry 3de meeste registrasies
Die Oos-Kaap het met die afgelope registrasienaweek naas Gauteng en KwaZulu-Natal die meeste mense gelok wat as kiesers geregistreer het. Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Registrasie verloop vlot by universiteite in Noorde
Die registrasie van studente aan die meeste universiteite in die Noorde blyk vlot te verloop. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Ma soek glo 2 weke verbete na seun
Agnes Moshoeu, wie se seun in April dood is nadat hy van ’n bewegende bakkie afgegooi is, het in die twee weke ná sy dood nie sy verdwyning by die polisie aangemeld nie. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Polisie skiet man dood wat glo by polisie inbreek
Die polisie het ’n man op Brandfort in die Vrystaat doodgeskiet en ’n ander een in hegtenis geneem in verband met ’n inbraak by ’n stoor in Brandfort. Nuus (30-01-2019)
Maroela Coligny-saak: EFF kamp uit buite hof
“Ons gaan nêrens heen nie. Al word die saak tot volgende jaar uitgestel, sal ons plakkershutte hier bou.” Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 argitek erken moorde
’n Landskapsargitek van Toronto in Kanada het Dinsdag skuld erken vir die moord op agt mans wat sedert 2010 vermis word. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Pukke siek en sat om strooijonker te speel
Die Noordwes-Universiteit (NWU) is moeg vir sy strooijonker-etiket en is desperaat om ’n tweede keer as Varsitybeker-kampioen gekroon te word. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Skaars, stinkende vrug kos byna R13 500
’n Nuwe soort doerian-vrug maak opslae in Indonesië omdat dit teen omtrent R13 500 verkoop word – drie keer soveel as die gemiddelde salaris in dié land. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Alles terug na normaal, sê Naka se vrou
Nadat haar man “meer as een keer ’n amper-dood-ervaring” gehad het, is alles weer terug na normaal. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Sangeres ‘Styles’ haar wang
’n Sangeres se jongste tatoeëermerk het sosiale media behoorlik op hol. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Man dood toe wendyhuis brand
’n Man is dood nadat ’n wendyhuis Dinsdagaand in Rolbalstraat, Beacon Valley, Mitchells Plain, uitgebrand het. Nuus (30-01-2019)
Maroela Pa byt krokodil om seun te red
ʼn Pa het sy seun se lewe gered toe hy ʼn krokodil aan die been gebyt het totdat die reptiel sy seun laat los het. Nuus (30-01-2019)
Maroela Twee by lughawe vas oor renosterhoring
Die twee verdagtes was op die lughawe om ʼn vlug na Viëtnam te haal toe hulle voorgekeer is. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Verdagte in hof ná moord op polisielid
Die man wat deur die Valke aangekeer is vir die skietdood van konst. Dwane Kemp (31) mag vir eers nie geïdentifiseer word nie. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Oud-Sanlam-adviseur kry 10 jaar tronkstraf
’n Voormalige finansiële adviseur van Sanlam is in die hof tot tien jaar tronkstraf op verskeie aanklagte van bedrog en vervalsing gevonnis. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Betogers brand bande op N2 buite Botrivier
Die N2 by Houwhoekpas buite Botrivier is Woensdag gesluit vir verkeer weens gewelddadige betogings wat weer oor dienslewering uitgebreek het. Nuus (30-01-2019)
Maroela Grootouers aan die brand gesteek ná dood van kleinseun
Die egpaar is gekonfronteer oor die dood van hul 18-jarige kleinseun nadat sy liggaam in die bosse naby hul huis gevind is. Nuus (30-01-2019)
Maroela Vier op plaas deur weerlig doodgeslaan
Die vier oorledenes is op die toneel dood verklaar waarna die ander vyf na ’n hospitaal op die dorp gehaas is. Nuus (30-01-2019)
Maroela Man gevonnis ná hy plaaswerker doodskiet
Stefan Hepburn, die man wat in Februarie 2017 ʼn plaaswerker tydens ʼn jagtog doodgeskiet het, is Dinsdag in die streekhof in Modimolle (Nylstroom) gevonnis. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Tweede Bosasa-werknemer getuig voor Zondo oor omkopery
'n Tweede werknemer van die maatskappy Bosasa, Andries van Tonder, getuig verder voor die Zondo-kommissie oor beweerde grootskaalse omkopery. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (30-01-2019)
Netwerk24 Water skiet die lug in toe pyp in Kaap bars
Waterbewuste Kapenaars het hul kommer oor 'n gebarste waterpyp op sosiale media gedeel nadat 'n waterpyp vroegoggend gebars het. Nuus (30-01-2019)
Maroela Ma’s soek antwoorde oor kinders se toestand
“As jy ’n mamma is sal jy enige iets vir jou kind doen. Al moet jy jou huis en jou kar verkoop.” Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Inwoners betoog op N2 by Botrivier
Die N2 tussen Botrivier en die Houwhoekpas in die Wes-Kaap was Woensdagoggend vir verkeer gesluit omdat betogers bande op die hoofweg gebrand het. Nuus (30-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Tussen ’n hoë muur en ’n nog hoër toring
Bevind pres. Donald Trump hom nou tussen ’n hoë muur en ’n hoë toring? Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 ‘Empire’-akteur op straat aangerand in 'haatmisdaad'
Die polisie ondersoek ’n saak van haatmisdaad nadat die akteur Jussie Smollett van die gewilde Empire-televisiereeks Dinsdag op straat in Chicago aangeval is. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 ANC-LP maak haar MIV-status bekend ná dreigemente
Tasneem Motara, ANC-woordvoerder in Gauteng en ANC-LP, het haar MIV-status op Facebook bekend gemaak nadat haar eks haar glo daaroor gedreig het. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 ‘Wat gaan dit tog help?'
Dis om’t ewe of haar man, die skrywer Tom Gouws, se moordenaars deur die polisie vasgetrek word of nié, sê Retha Gouws. Nuus (30-01-2019)
Maroela Departement besorg oor ontwrigtings by skole in Gauteng
Die Gautengse departement van onderwys het Dinsdag gesê hulle neem met kommer kennis van ontwrigtings by skole in Eldorado Park en Noordgesig. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Fikile gekap oor hy Zuma-bywoning bevraagteken
Fikile Mbalula, die ANC se verkiesingshoof, het Dinsdag gesê dat hy deur die party se leierskap “tereggewys is” omdat hy oudpres. Jacob Zuma se bywoning van ’n amptelike regeringsgeleentheid … Politiek (30-01-2019)
Maroela Kerkmanne soek swaar vonnis vir Coligny-beskuldigdes
Die twee mans wat skuldig bevind is dat hulle ʼn tiener van Coligny, Matlhomola Mosweu, doodgemaak het, moet lewenslank tronk toe gestuur word, het die interkerklike leraarsvereniging van Coligny, D… Nuus (30-01-2019)
Maroela Egpaar in hof oor moord op 74-jarige vrou
Die 74-jarige vrou se verkoolde liggaam is op 5 Januarie naby ʼn hoërskool in Kroonstad gevind. Nuus (30-01-2019)
Maroela Staking duur voort by Metrobus
Die bestuur van Metrobus het Dinsdag pendelaars in Johannesburg om verskoning gevra ná die tweede dag van ʼn staking deur lede van Demawusa. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Egpaar gee hul motor aan verkoper by verkeerslig
Een vir jou en een vir my. Dié manier om alles mooi te verdeel het daartoe gelei dat ’n egpaar van Noordhoek, Kaapstad, hul gesinsmotor weggegee het aan ’n man wat tydskrifte langs die pad verkoop. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Bergfietse geskenk vir dophou van Kruger-grensdrade
Die Krugerwildtuin is vasbeslote om die stroop van diere hier uit te roei en dié pogings het Dinsdag ’n welkome hupstoot in die vorm van ’n skenking van bergfietse gekry. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 AfriForum wil stryd teen plaasaanvalle verskerp
Al was daar in 2018 ’n afname in plaasmoorde in die land, was daar ’n skerp styging in plaasaanvalle. Nuus (30-01-2019)
Netwerk24 Plaasaanval verander alles
“My ouers leef, maar my pragtige ouerhuis op die plaas Stillewoning staan leeg en daar is nie meer ’n asem of ’n siel wat lewe na die huis bring nie.” Nuus (30-01-2019)