Netwerk24 ‘Ek is ’n rassis, ek is jammer,’ erken Agrizzi
Angelo Agrizzi, fluitjieblaser oor die beweerde korrupte maatskappy Bosasa wat die afgelope twee weke opsienbarende getuienis voor die Zondo-kommissie gelewer het, het Dinsdag erken hy is ’n rassis. Politiek (29-01-2019)
Netwerk24 May moet terug na EU, geen uitstel vir Brexit
Brexit gaan nie uitgestel word nie en Theresa May, Britse premier, moet weer met die Europese Unie gaan onderhandel. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Kommissie na skool vir blindes waar leerling sterf
Lede van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het Maandag die Christiana Skool vir Blindes in Noordwes besoek nadat ’n leerling verlede week daar dood is. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Zuma kap terug oor ‘nege vermorste jare’ op Twitter
Oudpres. Jacob Zuma het Dinsdag ’n dwarsklap na sy kritici uitgedeel wat openlik na sy termyn as president as “nege vermorste jare” verwys. Politiek (29-01-2019)
Netwerk24 Weerlig slaan 4 werkers dood, 5 beseer
Vier plaasarbeiders is dood en nog vyf is beseer nadat weerlig hulle Dinsdagmiddag in die wingerde van die Sador-plaas sowat 10 km buite Upington getref het. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Bendelede 15 j. vir moord gevonnis
Drie bendelede is elk in die hooggeregshof in Bloemfontein 15 jaar tronkstraf opgelê weens die moord in 2016 op twee mans, wat na bewering oudbendelede was. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Bruin lede vies omdat EFF ‘net op swart gebiede fokus’
’n Rasseherrie broei in die geledere van die EFF in die Wes-Kaap waar ’n groep bruin lede in opstand is omdat hul leierskap glo met die party se verkiesingsveldtog net op sogenaamde swart woongebiede … Politiek (29-01-2019)
Netwerk24 Bly op jul plase
Douglas Stern, president van Agri Oos-Kaap, het ’n emosionele beroep gedoen op Oos-Kaapse boere om op hul grond te bly afgesien van ’n drieledige finansiële bedreiging, naamlik die voortslepende … Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Matriek-finaliste by UV gegroet
Die finaliste in verlede jaar se Matrikulant van die Jaar-kompetisie is op ’n geselligheid by die Universiteit van die Vrystaat (UV) verwelkom. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Bewaringsgebied kan flaminke se voortbestaan verseker
Die voortbestaan van die kleinflaminke op die Kamfersdam-pan buite Kimberley kan verseker word indien dit tot bewaringsgebied verklaar kan word. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Parys-verhoor ‘dalk gouer afgehandel’
Die marathonverhoor van die sogenaamde Parys-6 kan moontlik nou teen ’n vinniger pas beweeg. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Oues vas oor kleinseun se dood
’n Bejaarde paartjie, onderskeidelik 75 en 80 jaar oud, is deur die polisie in Hazyview, Mpumalanga, oor die dood van hul kleinseun in hegtenis geneem. Nuus (29-01-2019)
Maroela Moontlike pleitooreenkoms ná tweejarige sterf
Die saak teen ʼn 22-jarige man, wat daarvan beskuldig word dat hy die tweejarige Hakeem Baartman vermoor het, is Dinsdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth uitgestel vir ʼn moontlike pleitooreenk… Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 ‘Guptas moet maar hier kom getuig’
As die voortvlugtende Gupta-familie enigiemand voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping wil kruisondervra, moet hulle bereid wees om ook self in Suid-Afrika te kom getuig en om … Politiek (29-01-2019)
Netwerk24 ‘Hondefluisteraar’ onskuldig aan dieremishandeling
’n Honde-opleier van Mosselbaai in die Suid-Kaap is Dinsdag onskuldig bevind op twee aanklagte van dieremishandeling. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Francis Hanekom met haar man se dood gedreig
Francis Hanekom, wie se man, André, verlede week in aanhouding in Mosambiek dood is, het sedert die begin van die jaar dreigemente ontvang dat hy doodgemaak sal word. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Brand by Groot-Brak geblus
’n Veldbrand by Groot-Brakhoogte by Groot-Brakrivier in die Suid-Kaap is geblus. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Mynwerkers kry nog geen reaksie
Geen oplossing was Dinsdag nog in sig ná die chaos Maandag by die Star Diamond-myn buite Theunissen in die Vrystaat nie. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Vrou ‘kan dalk met ondersoek help’
Mense dink die geheime is saam met Gert van Rooyen graf toe, maar die geheime is nie dood nie en Lea Sloane (41) kan dalk ’n belangrike rol in die ondersoek speel, of sy nou die vermiste Fiona Harvey … Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Joernalis ontken sy kry Bosasa-geld vir mooi broodjies
Die joernalis Pinky Khoabane ontken dat sy sedert 2012 geld van Bosasa ontvang het om positiewe berigte oor die maatskappy te skryf. Politiek (29-01-2019)
Netwerk24 Twee op OR Tambo vas oor R2 miljoen se horing
Twee verdagtes is Maandagaand op die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg in hegtenis geneem nadat tien stukke renosterhoring ter waarde van sowat R2 miljoen in hul besit gevind is. Nuus (29-01-2019)
Maroela BMF soek swart HUB vir Absa
Die Black Management Forum (BMF) het Dinsdag geëis dat Absa-bank die uittredende uitvoerende hoof, Maria Ramos, met ʼn swart persoon sal vervang. Nuus (29-01-2019)
Maroela Zim-prokureurs betoog oor geregtigheid
Prokureurs in Zimbabwe het Dinsdagmiddag in Harare aan ʼn betoging deelgeneem om te eis dat geregtigheid in die land herstel word en dat die regering nie verder sal inmeng in hofprosesse nie. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Hof stel plaasaanval-saak uit, 2 verdagtes nog soek
Die saak teen sewe verdagtes wat vermoedelik by twee plaasaanvalle betrokke was, moes Maandag in die landdroshof in Brits uitgestel word omdat twee van hulle in Desember ontsnap het. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Hoë hof staan Zille se interdik teen OB toe
Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag in die guns van Helen Zille, Wes-Kaapse premier, beslis en ’n interdik teen die openbare beskermer (OB) toegestaan wat verhoed dat regstellende optrede in … Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Reën oor Wes-Vrystaat bring uitkoms, hoop vir boere
Die uitmergelende hittegolwe te midde van ’n erge droogte in die Vrystaat en Noordwes is gebreek met lieflike reën wat oor die streek geval het. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Seun dood toe trein hom tref
’n Skoolseun is Dinsdagoggend dood toe hy in Kaapstad deur ’n trein getref is. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 McBride nou hof toe oor sy pos
Robert McBride gaan sy stryd om sy posisie as hoof van die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) te behou, in die hof voortsit. Nuus (29-01-2019)
Maroela Ouma en oupa het glo kleinkind vergiftig
ʼn Man en ʼn vrou, tussen 75 en 80 jaar oud, is in Mpumalanga in hegtenis geneem op aanklag dat hulle hul kleinkind vermoor het. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 29 Januarie 2019
Hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (29-01-2019)
Maroela 20 keer lewenslank vir reeksverkragter
‘n 31-jarige reeksverkragter is in die Johannesburgse hooggeregshof gevonnis op 94 aanklagte, Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Talle vrae oor passasier in BMW
’n Passasier het vermoedelik nie net die gru-ongeluk verfilm waarin Taufiq Carr (26) sy bene verloor het nie, maar ook spoorloos van die toneel verdwyn. Nuus (29-01-2019)
Maroela Vragmotors aan die brand gesteek tydens plastiekstaking
Vier vragmotors is in Kempton Park aan die brand gesteek en ses motors is beskadig ná ʼn aanval, vermoedelik deur stakende werknemers in die plastiekbedryf. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Coligny-saak uitgestel toe ma onbedaarlik huil
Agnes Moshoeu het begin huil toe sy in die hooggeregshof gevra is hoe dit haar lewe geraak het dat haar seun dood is omdat hy sonneblomme gesteel het. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Vasgekeerde mynhoë ontsnap
’n Senior toesighouer van die Sedibeng-diamantmyn by die Spitskopdam in die Noord-Kaap wat deur ontevrede mynwerkers in sy huis vasgekeer is, het Dinsdagmiddag “ontsnap”. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Leerling (17) ‘was nie in verhouding met onderwyser’
Die 17-jarige skoolmeisie wat ’n onderwyser van ’n hoërskool in Bryanston van verkragting beskuldig, was nie in ’n verhouding met hom nie. Nuus (29-01-2019)
Maroela ‘Ek is ʼn rassis’, sê Agrizzi
Hy sê hy het geweet hy word opgeneem en dat diegene wat die opname gemaak het, hulself waarskynlik wou beskerm. In die opname kan gehoor word hoe Agrizzi tekere gaan en herhaaldelik die k-woord geb… Nuus (29-01-2019)
Maroela AA sê oor brandstofpryse in Februarie
Die AA sê dat internasionale oliepryse ’n effens hoër plato bereik het nadat dit in die eerste helfte van Januarie gestyg het. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 3 jaar se huisarres vir #FeesMustFall-aktivis
Bonginkosi Khanyile, ’n #FeesMustFall-aktivis, is in die streekhof in Durban tot drie jaar huisarres gevonnis en moet lewensvaardigheidskursusse volg. Nuus (29-01-2019)
Maroela Breytenbach: ‘Jiba was nie geskik vir NDOV’
“Sy was nie juis produktief om sake gereed te kry vir die hof nie. Ek het die idee gekry sy was uit die ding uit terwyl sy geskors was en het tyd nodig gehad om weer op die hoogte van sake te kom.&… Nuus (29-01-2019)
Maroela Taxibestuurder gee hom oor ná grubotsing
Dis nog onduidelik waarom die taxibestuurder eers stilgehou het, maar hom toe ure later by die Mount Road-polisiestasie gaan oorgee het. Nuus (29-01-2019)
Maroela Video: Parys-boere sal hul weergawe gee
Die ses mans van die Parys-distrik in die Vrystaat wat aangekla word van die moord op twee vermeende plaasaanvallers, sal oor die volgende drie weke die geleentheid kry om hul weergawe van die gebe… Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 ‘Skieter het nie genoeg berou getoon’
Stefan Hepburn (40) van Pretoria wat in 2017 ’n plaaswerker in Limpopo vir ’n bosvark aangesien en hom toe doodgeskiet het, het nie genoeg berou getoon nie. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Drie borgtog geweier
In ’n dag van hoogdrama Dinsdag in die Bloemfonteinse landdroshof is borgtog geweier vir drie van die vermeende betrokkenes by die moord op Louis Siemens. Nuus (29-01-2019)
Maroela Landwye inspeksie oor minimum loon binnekort gehou
Die inspekteurs sal hulle veral toespits op die groot- en kleinhandelsektor aangesien hulle geïdentifiseer is as “probleemsektore”. Nuus (29-01-2019)
Maroela Ses diere in Krugerwildtuin doodgeskok
Beamptes het op die karkasse van ’n kameelperd, twee leeus, twee hiënas en ’n renoster afgekom. Nuus (29-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 29 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 2 vas ná ma op Vlakte gewond is
Die polisie het twee verdagtes in verband met die skietvoorval, waarin ’n 50-jarige lid van die GPF gewond is, in hegtenis geneem. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Kragdraad skok 6 diere in wildtuin dood
’n Kameelperd, twee leeus, twee hiënas en ’n renoster is die naweek doodgeskok nadat ’n Eskom-kragpaal weens swaar reën naby die Skukuza-ruskamp omgeval het. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Veral jonges registreer vir verkiesing
Meer as 26,7 miljoen Suid-Afrikaners is geregistreer om later vanjaar aan die nasionale en provinsiale verkiesings deel te neem. Politiek (29-01-2019)
Maroela Een dood ná vroue op plaas oorval word
“Daar word vermoed hulle het toegang tot die huis verkry deur ʼn venster te breek terwyl die vroue geslaap het.” Nuus (29-01-2019)
Maroela Minder moorde, meer aanvalle op plase in 2018
“Die getalle dui aan hoewel meer mense oorleef, is daar ’n toenemende aanslag op mense op plase.” Nuus (29-01-2019)
Maroela Amper 27 miljoen mag in Mei stem
Sowat 700 000 stemgeregtigdes het vir die eerste keer geregistreer en sal nou hul kruisies mag trek in die nasionale en provinsiale verkiesing. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Prof van VSA sê Chinese studente moet net Engels praat
’n Professor wat glo aan Chinese studente aan ’n Amerikaanse universiteit gesê het dat hulle Engels moet praat, het verskoning gevra. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Jiba ‘het swak besluite geneem’
Adv. Nomgcobo Jiba was outokraties en het swak besluite geneem, het adv. Glynnis Breytenbach Dinsdag in Centurion voor die Mokgoro-kommissie getuig. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Man wil skuld beken ná seun (2) doodgeskiet is
’n Man wat daarvan aangekla word dat hy ’n tweejarige seun doodgeskiet het, gaan skuld beken, het sy regsverteenwoordiger Dinsdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth gesê. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Plakkers jaag skool se waterrekening op
’n Laerskool in Dunoon naby Milnerton in Kaapstad het ’n waterrekening van byna R500 000 van die munisipaliteit gekry. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Verdagte ná jaagtog doodgeskiet
Die polisie het Dinsdagoggend vroeg ’n verdagte wat saam met sy makkers by ’n huis op ’n plaas by Alexandria in die Oos-Kaap ingebreek het, ná ’n jaagtog doodgeskiet. Nuus (29-01-2019)
Maroela Ramos wil tuig neerlê as Absa-hoof
“Absa sal binnekort ʼn permanente aanstelling in die pos van groeps- uitvoerende hoof aankondig.” Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 En toe storm minnares ook in trourok by kerk in...
Op ’n video kan gesien word hoe ’n vrou in ’n trourok – volgens bespiegelings, die bruidegom se minnares – ’n kabaal opskop terwyl die bruid voor die preekstoel bly staan. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Man wat plaaswerker vir bosvark aansien kry tronkstraf
Die Pretoriase man wat in 2017 ‘n plaaswerker in Limpopo as ‘n bosvark aangesien en doodgeskiet het is Dinsdag gevonnis. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 10 verminkte kinderlyke gevind
Die verminkte lyke van tien ontvoerde kinders is in Tanzanië gevind. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Cyril vergader met OB oor DA-klag teen hom
Pres. Cyril Ramaphosa vergader Dinsdag met die openbare beskermer, oor ’n klag dat hy die etiese kode vir die uitvoerende gesag oortree het. Politiek (29-01-2019)
Netwerk24 Born to Kill-lede vermoor glo makker wat bende wou verlaat
Drie vermeende bendelede van Bloemfontein, waaronder twee broers, verskyn na verwagting Dinsdag in die landdroshof in die stad nadat hulle na bewering hul makker vermoor het omdat hy hul bende wou … Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Niemand nog vas oor wapenopslagplek op plaas
Die Valke in die Noord-Kaap het nog niemand in hegtenis geneem nadat ’n wapenopslagplek in September verlede jaar op ’n plaas naby Witsand tussen Griekwastad en Groblershoop gevind is nie. Nuus (29-01-2019)
Maroela Ses diere in Krugerwildtuin doodgeskok
Beamptes het op die karkasse van ’n kameelperd, twee leeus, twee hiënas en ’n renoster afgekom. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Gereformeerde Kerk se lidmate neem oor 10 jaar af met 16,2%
Dit is nie net die NG Kerk wat lidmate verloor nie, maar ook die Gereformeerde Kerk het oor die laaste tien jaar 16,2% van sy lidmate verloor. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Uitlek van MIV-status in Singapoer ’n ‘misdaad’
Die bekendmaking aanlyn van die name van duisende burgers van Singapoer en buitelanders daar by wie MIV gediagnoseer is, “is ’n misdaad”. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 ‘Maak voorbeeld van Coligny-2 en straf hulle swaar’
Daar moet ’n voorbeeld gemaak word van Pieter Doorewaard (28) en Phillip Schutte (34) om te wys dat mense wat moord pleeg, swaar gestraf behoort te word deur lewenslank tronk toe te gaan. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Agrizzi se ‘afstootlike versinsels’ ontstel Wakeford
Kevin Wakeford, uitvoerende hoof van Krygkor, het Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, se bewerings oor hom voor die Zondo-kommissie as “kwaadwillig en ’n afstootlike versinsel en … Politiek (29-01-2019)
Maroela Krygkor-hoof sê Agrizzi se bewerings is ‘kwaadwillig’
“Krygkor het geen kontrakte met Bosasa aangegaan nie. Inteendeel, Krygkor het geen kontrakte met enige Gupta-gekoppelde maatskappye aangegaan nie.” Nuus (29-01-2019)
Maroela Sportafrigter geskors ná molestering-bewerings
“Die beheerliggaam het hom dadelik geskors nadat die klag vandeesmaand onder hul aandag gebring is.” Nuus (29-01-2019)
Maroela Slotbetoë in Sizani-bedrogsaak aangehoor
Die staat beweer Sizani het glo “spookonderwysers” aangestel en tussen 2009 en 2010 na bewering hul salarisse in haar sak gedruk. Nuus (29-01-2019)
Maroela Zim stel taakspan aan oor Motlanthe-aanbevelings
Die kommissie het ondersoek ingestel na die noodlottige skietvoorvalle op 1 Augustus, ʼn dag ná die land se algemene verkiesing, asook talle probleme wat waarnemers uitgelig het. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Brasilië wil mynbase afdank ná slikramp
Brasilië se waarnemende president, Hamilton Mourão, het gesê die regering se taakspan wat die slikramp in dié land ondersoek, oorweeg dit om die topbestuur van die myngroep in die pad te steek. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Trump lewer staatsrede op 5 Februarie
Pres. Donald Trump van Amerika het Nancy Pelosi, speaker van die huis van verteenwoordigers, se uitnodiging om sy staatsrede te lewer, aanvaar. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Mynbestuur vasgekeer in gyseldrama
’n Gyselaarsdrama is besig om by die Sedibeng-diamantmyn by Spitskopdam in die Noord-Kaap af te speel. Nuus (29-01-2019)
Maroela Video: Passasiers spring uit brandende bus
Passasiers en omstanders het verslae staan en kyk hoe die bus deur die vlamme verwoes word. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Kamera in BMW vang oomblik van impak vas
Nog 'n skokvideo het aan die lig gekom van die oomblik toe 'n BMW in 'n straatren op die N1 in Kaapstad verongeluk het. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Leerling ry vrou met motorfiets dood
Drie vroue wat in die beheerkamer van die Atlas-veiligheidsmaatskappy in Port Elizabeth werk, is Maandag in ’n motorongeluk dood. Nuus (29-01-2019)
Maroela ANC moet opdok ná wantrouemosie in Msimanga
“In die algemeen het die hof beslis hul argument vir ʼn geheime stemming was heeltemal gebrekkig, onoortuigend en swak op meriete.” Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Prof. terug in hof oor 'genadedood'
Prof. Sean Davison, stigter van Dignity SA, het Dinsdag vlugtig in die landdroshof in Kaapstad verskyn op 'n klag van moord. Nuus (29-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Media en staatskaping, en die verkiesing
Die druk waaronder veral die gedrukte media verkeer, gaan sorg dat sommige politieke partye wat vantevore deur die media “gejag” is, nou sal moet aanpas en die media moet “jag”. Al minder media kan… Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Los die T-hemde en kospakkies, maan Malema
Julius Malema, EFF-leier, het inwoners van Ga-Rankuwa, noord van Pretoria, Maandag gemaan om nie toe te laat dat die ANC se kospakkies en gratis T-hemde hulle beïnvloed oor vir wie hulle in die … Politiek (29-01-2019)
Netwerk24 Agrizzi getuig voort by Zondo-kommissie
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, getuig Dinsdag verder voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping in Johannesburg. Politiek (29-01-2019)
Netwerk24 ‘Arm’ renosterboer Hume soek lusern
John Hume, omstrede renosterboer van Noordwes, is diep in ’n finansiële verknorsing en soek dringend lusern-skenkings so-dat hy sy 1 642 renosters aan die lewe kan hou. Nuus (29-01-2019)
Maroela Coligny-moord: Hof hoor oor ‘rassespanning’
Die staat sal na verwagting vra dat Agnes Mosweu, ma van die vermoorde tiener Matlhomola Mosweu, ter strafverswaring getuig. Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Amerika staak sy olie-invoer vanaf Venezuela
In wat gesien word as die mees beduidende stap om druk toe te pas op Venezuela se beleërde president, Nicolás Maduro, om te bedank het Amerika aangekondig dat hy nie meer ruolie uit hierdie land gaan … Nuus (29-01-2019)
Maroela Damvlakke daal al verbruik Kapenaars minder
Die gebruik van tuinslange is steeds verbode. Nuus (29-01-2019)
Maroela #FeesMustFall-aktivis tot huisarres gevonnis
Hoewel studente die reg het om te betoog, was dit kommerwekkend dat studies ontwrig is. Nuus (29-01-2019)
Maroela Video: Twee amptenare in Windhoekse middestad geskiet
“Dis nie iets wat ʼn mens in Namibië verwag nie.” Nuus (29-01-2019)
Netwerk24 Stukkende pyp rede vir flaminkramp
Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley het Maandag erken hy kan weens ’n stukkende hooftoevoerpyp net die helfte van die afvalwater wat hy by sy opgeknapte rioolaanleg kan hanteer, verwerk. Nuus (29-01-2019)