Netwerk24 Mitchells Plain GPF-lid geskiet
’n Lid van die Mitchell’s Plain-gemeenskapspolisiëringsforum is Maandagaand in Leeukopstraat in Eastridge, Kaapstad, gewond in ’n skietvoorval. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Onwettige myner vas oor vuurwapens, ammunisie
’n 30-jarige man het Maandag op aanklagte van die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie in die landdroshof in Secunda, Mpumalanga, verskyn. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Profeet laat kerk skerp groei
Die profeet Shepherd Bushiri sê sy kerk het veelvoudig gegroei danksy die leierskapsopleiding wat hy aan sy volgelinge bied, sowel as sy boodskap van hoop, vergifnis en van hoe God vir sy mense lief … Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Oral rinkink die flaminkies al
Die kleinflamink-kuikens (Phoenicoparrus minor) wat verlede week in Pretoria opgedaag het, sterk baie goed aan. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Vrou beweer sy is vermiste slagoffer van Gert van Rooyen
Is die 41-jarige Lea Sloane eintlik Fiona Harvey, een van die vermiste meisies wat met die pedofiel Gert van Rooyen verbind word? Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Lady Grey-hospitaal steeds in haglike toestand
Minstens drie maande nadat ’n gedeelte van die Lady Grey-hospitaal se dak ineengestort het, word die hospitaal steeds in dié toestand bedryf. Nuus (28-01-2019)
Maroela DA vra banke moet SAL-hulp heroorweeg
“In dié tyd het hy met sy vingers gespeel, maar kon hy nog nie die massiewe koste besnoei nie.” Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Zuma keer ondersoek na Bosasa
Bosasa het na bewering maandeliks R300 000 aan oudpres. Jacob Zuma gestuur – eenkeer in ’n peperduur Louis Vuitton-handsak, wat ’n geskenk was vir die “koerier”: Dudu Myeni. Politiek (28-01-2019)
Netwerk24 Skoon water borrel al week lank uit gebarste pyp
Te midde van die droogte en streng waterbeperkings in die Nelson Mandelabaai-metro borrel “skoon water” nou al minstens ’n week by ’n gebarste pyp in die stad uit. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Hondesiekte breek in Waltloo uit
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Waltloo in die ooste van Pretoria het sedert 18 Januarie sy hondehokke onder kwarantyn geplaas nadat hondesiekte by ’n groot aantal honde opgemerk is. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Vrou praat oor haar man se dood
Die vrou van die polisielid van Port Elizabeth wat doodgeskiet is, is nie van plan om die moordverdagte se eerste hofverskyning by te woon nie. Nuus (28-01-2019)
Maroela AfriForum eis dat polisie opdok ná grondgryp
“AfriForum sal aanhou om die nodige stappe te doen om wetstoepassingsowerhede … wat grondgrype duld en hul pligte verontagsaam, te verplig om aan hul mandaat te voldoen.” Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Bloem-wonderma se ‘Chinese kinders’ presteer puik
Haar naam is E Lee. Sy is van Taiwan, het in Hartswater in die Noord-Kaap grootgeword, was in Eunice Girls High in Bloemfontein en is vlot in Afrikaans. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Joernaliste op hul agterpote oor Agrizzi-getuienis
Van die joernaliste en mediakonsultante wat deur Angelo Agrizzi in sy jongste getuienis voor die Zondo-kommissie by beweerde omkopery betrek, is van plan om hom daaroor voor die kommissie te takel. Politiek (28-01-2019)
Netwerk24 Nog ’n Gansbaaier aangeval
Nog ’n inwoner van Gansbaai is Vrydag in die vroeë oggendure by sy huis aangeval. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Reddingsoperasie hervat
Die soektog na oorlewendes nadat ’n damwal in Brasilië meegegee het, is Maandag hervat. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Bus in ligte laaie op M1
Talle passasiers het Maandag ligte beserings opgedoen nadat die bus waarin hulle gery het op die M1 in Savannah Park, Durban, aan die brand geslaan het. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Botrivier gemonitor, Leeukop onder bedwang
Brandbestryders sal na verwagting tot Vrydag aanbly om die veldbrand in Botrivier in die Wes-Kaap te monitor waar 10 400 ha veld verwoes is. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Stropery van KNP-olifante neem dramaties toe
Olifante in die noorde van die Krugerwildtuin (KNP) word al hoe meer bedreig weens ’n genadelose aanslag van stropers. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Kraaie gaap tot Dinsdag in Kaap
’n Hittegolf oor die Sentraal-Karoo-distrik sal na verwagting tot Dinsdag duur, terwyl die Suid-Afrikaanse Weerdiens ook oor ’n uiters hoë brandgevaar waarsku. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Reklamebord van rommel skep bewustheid
Alledaagse rommel is onlangs in Humansdorp in ’n kunswerk omskep om mense bewus te maak van besoedeling en die impak daarvan op die omgewing. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 ‘Watson wou my sondebok maak’
Gavin Watson wou hom die sondebok maak. Dit was een van die hoof­redes waarom hy weg is by Bosasa en bereid was om voor die Zondo-kommissie te getuig, het Angelo Agrizzi Maandag gesê. Politiek (28-01-2019)
Netwerk24 G’n kwade gevoelens teen Zuma – Malema
Oudpres. Jacob Zuma doen op sy eie heeltemal genoeg om die ANC te vernietig. Politiek (28-01-2019)
Maroela Dronkbestuurder ‘allergies’ vir hof
“Dié man het die vermetelheid om die wet so blatant te minag deur sy hofdatums te ignoreer en voort te gaan met sy swak gedrag.” Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Outa, WSSA moet minister se toespraak wéér lees
Die departement van water en sanitasie sê hy dra kennis van die beroep wat deur die Outa en WSSA gemaak word vir die totstandkoming van ’n waterreguleerder. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Waterprojek van miljoene vir Oudtshoorn
’n Grootskaalse waterprojek met ’n watertoevoerpypleiding gaan vir Oudtshoorn in die Klein-Karoo verligting bring. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 4 500 eerstejaars meld aan by UWK
Die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) het Maandag meer as 4 500 eerstejaarstudente op die kampus verwelkom en hulle aangemoedig om die geleentheid vir tersiêre onderrig ten beste te benut. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Konsepplan vir vrede in Afganistan aanvaar
Amerika en die Taliban het op ’n konsepplan vir vrede in Afganistan ooreengekom om ’n einde te bring aan die 17 jaar lange konflik in dié land. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 AfriForum sê polisie moet betaal
Hy het met regstappe teen die polisie begin omdat dié verlede jaar sy plig versuim het rakende grondbesetting naby Onderstepoort in die noorde van Pretoria, sê AfriForum. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 ‘Betogings kan weer uitbreek’
Die gemeenskap van Coligny in Noordwes sal hulle moontlik weer tot gewelddadige betogings wend indien hulle nie tevrede is met Phillip Schutte (34) en Pieter Doorewaard (28) se vonnis nie. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Ma se dood in stormloop by kerk laat baie vrae
Die diens moes nie voortgegaan het nadat drie vroue in ’n stormloop by die omstrede profeet Shepherd Bushiri se kerkdiens dood is nie. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Vrou vas vir kokaïen van R3,3 m.
Die polisie het Sondag ’n 39-jarige vrou vir die besit van dwelmmiddels ter waarde van R3,3 miljoen by die O.R. Tambo-lughawe in hegtenis geneem. Nuus (28-01-2019)
Maroela Sewe jaagduiwels loop hul rieme styf
Volgens beamptes het die verskonings wat die spoedvrate aangebied het, gewissel van huis en kerk toe jaag tot laat wees vir ʼn hospitaalbesoek. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Top Chef-ster verloor stryd teen kanker
Fatima Ali, die kykers se gunsteling-deelnemer aan die gewilde Top Chef-reeks, het Vrydag in die ouderdom van 29 gesterf toe sy haar stryd teen kanker verloor het. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Skubaduiker dood wat oor naweek in see flou geword het
Een van die skubaduikers wat Saterdag by Simonstad se Langstrand in die moeilikheid beland het en in ’n kritieke toestand na die hospitaal gebring is, is Sondag dood. Nuus (28-01-2019)
Maroela Dudu Myeni ‘was magtig’, hoor Zondo-kommissie
“Sy was ingenome met die Louis Vuitton-handsak. Sy het vir Watson gesê sy was in die wolke.” Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Roeier (19) was ‘mentor en voorbeeld’ vir almal
Nicholas Whaits (19) sal onthou word as ’n “intelligente, vriendelike en opregte mens,” sê diegene wat hom geken het. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Maandag, 28 Januarie 2019
Net voordat jy jou skoene uitskop en gaan naweek hou - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuusgebeure waarvan jy moet kennis neem. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Veldbrand tussen George, Hoekwil in bedwang
’n Veldbrand op die ou Sewe Passe-pad tussen George en Hoekwil in die Suid-Kaap is in bedwang gebring. Nuus (28-01-2019)
Maroela DA vra banke moet SAL in lug help hou
“In dié tyd het hy met sy vingers gespeel, maar kon hy nog nie die massiewe koste besnoei nie.” Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 ‘Wêreld se eensaamste eend’ deur hond verskeur
Trevor, die wêreld se eensaamste eend wat ’n tuiste op die Pasifiese eiland Niue gevind het, is deur ’n hond verskeur. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Dié drie bak glo mooi broodjies oor Bosasa
Bosasa het na bewering tot 30 selfone wat nie nagespeur kon word nie, gekoop om joernaliste wat hul bedrywighede blootgelê het, te treiter. Politiek (28-01-2019)
Netwerk24 Dominee wil kerkraad by KVBA verkla
’n Radiopersoonlikheid en leraar van die NG kerk Dealesville in die Vrystaat wil ’n klag van konstruktiewe ontslag teen die kerkraad by die KVBA indien. Nuus (28-01-2019)
Maroela Hlaudi betaal eerste paaiement aan Solidariteit
”Solidariteit het besluit om die geld wat van Motsoeneng verhaal word vir sake teen belastingmisbruik aan te wend.” Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 DA wend hom tot IS, VN oor krisis in Zim
Die DA gaan hom tot die IS en die menseregtekommissie van die VN wend om die burgers van Zimbabwe teen dié land se regering te beskerm. Politiek (28-01-2019)
Maroela Medelye stroom in ná roeiafrigter se dood
“Dit is ʼn tragiese gebeurtenis vir die hele Suid-Afrikaanse roeigemeenskap.” Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Zuma ook in opstand teen taks, sê Zille
Feitlik die hele ANC-kabinet onder leiding van oudpres. Jacob Zuma was die afgelope tien jaar aan die voorpunt van ’n belastingopstand. Politiek (28-01-2019)
Netwerk24 Nog 2 vas ná moord op Rambau
Nóg twee mense is in hegtenis geneem weens die moord op ’n direkteur van die departement van vervoer in Limpopo. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Mynwerkers beset steeds myn oor onbetaalde salarisse
Mynwerkers van die Star Diamond-myn buite Theunissen in die Vrystaat weier om die myn te verlaat. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Amptenare in VSA verlig, onseker oor regering se heropening
Deepan Patel was een van verskeie staatsamptenare wat in die tou gestaan het vir ’n ete by José Andrés, beroemde kok, se “Chefs for Feds”-noodkombuis. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Chris Erasmus (88) oorlede
Die derde oudste oorlewende speler wat vir die Vrystaat-rugbyspan uitgedraf het, is in Bloemfontein oorlede. Nuus (28-01-2019)
Maroela Vrou vas oor R3 miljoen se dwelms op lughawe
Die vrou het voet by stuk gehou dat sy nié die bagasie ingeboek het nie. Nuus (28-01-2019)
Maroela Skool gedwing om dubbelmediumklasse in te voer
Ouers het gekla die Afrikaanse kinders kry meer individuele aandag in hul klein klassies as die ander kinders. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Motorfietsryer wat verongeluk, geïdentifiseer
Die motorfietsryer wat Sondag in Port Elizabeth op die N2 verongeluk het, is Maandagoggend geïdentifiseer. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Hlaudi betaal R300 000 aan Solidariteit
Solidariteit sal die eerste betaling van R300 000 wat Hlaudi Motsoeneng, voormalige bedryfshoof van die SAUK, in opdrag van die arbeidshof aan hom betaal het, vir sake teen belastingmisbruik aanwend. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 ‘NVG slim om klag teen Duduzane eers terug te trek’
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die regte besluit geneem om die korrupsieklag teen Duduzane Zuma voorlopig te laat vaar, sê Ulrich Roux, strafregprokureur. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Skeepsbedryf erg bekommerd oor g’n Brexit-ooreenkoms
Britse sakeondernemings in die skeepvaartbedryf het ’n beroep op politici gedoen om die stryery oor Brexit te staak en op ’n ooreenkoms te besluit wat aan die Europese Unie (EU) voorgelê kan word. Nuus (28-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 28 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 ‘Hulle sou gehang wees,’ sê skoolhoof oor Coligny-2
Emosionele tonele het hulle Maandag in die hooggeregshof in Mmabatho, Noordwes, afgespeel toe Phillip Schutte (34) en Pieter Doorewaard (28) se familielede hulle omhels het. Nuus (28-01-2019)
Maroela Groep seuns geskors ná ‘aanranding’ by spogskool
Die 15-jarige vermeende slagoffer se oom het verlede week ʼn foto van die seun se bebloede lip op Facebook gedeel, waarna die onderwysdepartement die beweerde aanranding ondersoek het. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Chris Brown ontken nou verkragting op T-hemde
Chris Brown, wat in Frankryk deur ’n aanklag van verkragting in die gesig gestaar word, het ’n stap verder met sy verweer “This b!tch lyin’ ” gegaan. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Maduro wys met militêre magsvertoon wie’s baas
Terwyl die internasionale gemeenskap aandring dat Venezuela ’n nuwe verkiesing hou, het pres. Nicolás Maduro met ’n militêre magsvertoon van sy land se weermag gewys wie is in beheer. Nuus (28-01-2019)
Maroela Bekende advokaat gaan Coligny-appèl hanteer
“Die appèlproses kan eers begin nadat die vonnisverrigtinge afgehandel is.” Nuus (28-01-2019)
Maroela Agrizzi noem joernaliste wat glo omgekoop is
“Bosasa het destyds swaargekry in terme van negatiewe verslaggewing. Hy het gesê hy kan joernaliste swaai om eerder positief oor Bosasa te skryf en kan inligting bekom oor enige slegte stories wat … Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 G’n brandweerwa toe ANC-kantoor in Vereeniging brand
Daar was Sondagnag glo nie een brandweerwa in die Sedibeng-streek beskikbaar om die brand by die ANC-streekkantoor in Vereeniging te blus nie. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Mnangagwa met afgryse gevul oor aanranding
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het gereageer op ’n berig deur Sky News wat wys hoe ’n man wat deur die veiligheidsmagte aangekeer is, op straat aangerand word. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Trump sê Fox verstaan nie muur-kwessie
Pres. Donald Trump van Amerika het teen Fox News, sy gunsteling-nuusbron, uitgevaar. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Personeel aangehou oor loongeskil met myn
Sowat 100 personeellede van ’n myn buite Theunissen in die Vrystaat word sedert Maandag 08:00 oor ’n loongeskil aangehou. Nuus (28-01-2019)
Maroela Brand lê ANC-kantoor in Vaaldriehoek in puin
“Dis ʼn lafhartige daad deur mense wat geweld en dreigemente wil gebruik om die ANC se werk in die streek te ondermyn.” Nuus (28-01-2019)
Maroela Naam bekend van roeiafrigter wat by regatta sterf
Deelnemers was besig om alles weg te pak toe ʼn 19-jarige roeiafrigter en ʼn 14-jarige leerder van die Wes-Kaap deur ʼn weerligstraal getref is. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Man (21) skiet glo vriendin, haar gesin en sy eie ouers
Die polisie het ’n man aangekeer nadat hy vermoedelik die vorige dag eers sy vriendin, haar pa en broer, en daarna sy eie ouers doodgeskiet het. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 2 bendelede in polisie-uniforms aangekeer
Twee lede van die 26-bende in Lavender Hill is Maandagoggend vroeg kort ná 03:25 in die middestad van Kaapstad in hegtenis geneem. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Man met skietwond in Uitenhage aangetref
Die polisie in Uitenhage in die Oos-Kaap vra die gemeenskap se hulp met hul ondersoek na die moord op ’n 25-jarige man. Nuus (28-01-2019)
Maroela EFF vra swaar vonnis vir Coligny-moordbeskuldigdes
Daar was ook ʼn oproer in die openbare galery nadat ʼn joernalis ʼn foto van die EFF-ondersteuners wou neem terwyl daar gewag is vir die hofverrigtinge om te begin. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 EFF dreig, koggel in hof
EFF-lede het joernaliste en die familie en ondersteuners van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte in die hooggeregshof in Mmabatho gekoggel en gedreig. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Gestremde meisie (8) sedert Vrydag vermis
Die polisie in Klawer is op soek na ’n meisie (8) wat Vrydag vermis geraak het. Nuus (28-01-2019)
Maroela Isis verantwoordelik vir katedraal-ontploffings
Isis het verantwoordelikheid aanvaar vir die ontploffings wat die lewe van 20 mense geëis het en tientalle beseer gelaat het. Nuus (28-01-2019)
Maroela Foto’s: 58 dood, 300 vermis ná dam breek
“Ek het net ’n geskree gehoor; mense het gesê ons moet uitkom. Ek moes met my familie na hoër dele vlug, maar daar was geen sirene nie.” Nuus (28-01-2019)
Maroela DBV waarsku teen uitbreking van hondesiekte
“As jou hond nie gereeld ingeënt word of die afgelope jaar ingeënt is nie, laat hom of haar dadelik inent.” Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Brand teen Leeukop in bedwang ná wind gaan lê
Die brand teen Leeukop is teen Maandagoggend grootliks in bedwang gebring en geen eiendom is beskadig nie. Nuus (28-01-2019)
Maroela Hoërskool Stilfontein swig nie voor betogers
“Ons het nie toegegee aan hul eise nie.” Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Nog verdoemende getuienis deur Agrizzi verwag
Dag agt van die verdoemende getuienis deur Angelo Agrizzi, Bosasa se voormalige bedryfshoof, word Maandag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping voortgesit. Politiek (28-01-2019)
Netwerk24 Agrizzi getuig verder oor Bosasa-betalings
Angelo Agrizzi, wat verlede week getuig het oor die 'spesiale verhouding' tussen oudpres. Jacob Zuma en die baas van Bosasa, Gavin Watson, getuig vandag verder voor die Zondo-kommissie. Volg die … Politiek (28-01-2019)
Maroela SA sakeman se weduwee desperaat vir tweede lykskouing
“ʼn Vinnige nadoodse ondersoek is gedoen sonder om my in te lig, my toestemming te kry of dat ek teenwoordig was. Hoe sal ons weet of die uitslag waar is en of die liggaam nie opsetlik besmet is nie… Nuus (28-01-2019)
Maroela Parys-boere: Saak hervat drie jaar ná 2 sterf
Die staat beweer die ses beskuldigdes was deel van ʼn groep boere wat op 6 Januarie 2016 vir Tjixa en Jubeba op die plaas Swartklip aangekeer en só erg aangerand het dat hulle later in die hospitaal… Nuus (28-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Die maklikste ding ter wêreld is om doemprofeet te wees
Koerantopskrifte is genoeg om baie mense erg negatief te stem. Wetenskaplikes kla gereeld dat baie mense eerder die kafstories van doemprofete as wetenskaplike bevindinge wat deur portuuroorsigte b… Nuus (28-01-2019)
Maroela Vonnisverrigtinge begin in Coligny-moordsaak
Die vonnisverrigtinge gaan voort ondanks die feit dat die enigste ooggetuie in die saak teen Doorewaard en Schutte, Bonakele Pakisi, na bewering erken het hy het gelieg toe hy aan die hof gesê het … Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 15 gaste sterf in Peru op troue toe muur en dak inval
Minstens 15 mense het Sondag in die vroeë oggendure op ’n huweliksonthaal in Peru gesterf toe die muur en dak van ’n hotel ingeval het. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Opod ondersoek Vlakfontein-verdagte se dood
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) het sy ondersoek laat vaar na die moontlikheid dat ’n moordbeskuldigde in aanhouding vermoor is. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Laaste verdagte vas ná polisielid sterf
Op dieselfde dag as wat ’n polisielid van Port Elizabeth ter ruste gelê is, het die Valke die laaste man wat vir sy skietdood gesoek was, in hegtenis geneem. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 ANC se kantoor in brand vernietig
Die oorsaak van die brand wat die ANC se kantoor in Markslaan in Vereeniging Sondagaand in puin gelê het, is nog onbekend. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Filippyne ‘sal vyande vernietig’ ná bomme 20 eis
Die Filippyne het onderneem om diegene wat vir Sondag se dubbele bomaanval op Jolo-eiland verantwoordelik is “te vernietig”. Nuus (28-01-2019)
Maroela Verdagte in polisiemoord aangekeer
ʼn Man wat daarvan verdink word dat hy ʼn polisiebeampte tydens ʼn gewapende rooftog ʼn week gelede in Port Elizabeth doodgeskiet het, is Sondag in hegtenis geneem. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Dodetal ná dam breek nou 58
Brasiliaanse reddingswerkers het Sondag deurnag gewerk op soek na honderde vermiste mense nadat ’n dam, wat slyk van ’n ysterertsmyn opgegaar het, Vrydag in Brasilië gebreek en die gebied oorspoel … Nuus (28-01-2019)
Maroela Minister dankbaar oor vreedsame kieserregistrasie
Zweli Mkhize, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het aangedui hy is dankbaar vir die groot getal kiesers wat die afgelope naweek by stempunte opgedaag het, veral in die beleër… Nuus (28-01-2019)
Maroela ‘Ramaphosa oneerlik oor onteiening sonder vergoeding’
President Cyril Ramaphosa mislei Suid-Afrika deur voor te gee dat onteiening sonder vergoeding noodsaaklik is om grondhervorming te laat slaag, sê die VF Plus. Nuus (28-01-2019)
Maroela KZN-vrou al meer as ʼn maand lank vermis
“Ons glo regtig iets het met haar gebeur.” Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Kimberley se flaminke landswyd versorg
Meer as 3 000 kleinflamink-kuikens wat weens die droogte en swak munisipale infrastruktuur in Kimberley wees gelaat is, gaan in die volgende weke elders in die land gerehabiliteer word. Nuus (28-01-2019)
Netwerk24 Plaaswerkers ‘soos engele’ wat fietsryers red
Plaaswerkers het “soos engele verskyn” om ’n fietsryer en sy dogter aan die buitewyke van Kaapstad by te staan toe drie mans met messe hulle voorkeer en beroof. Nuus (28-01-2019)
Maroela Man skok dood by Jhb-substasie
Werknemers van City Power in Johannesburg het Sondag op die liggaam van ʼn man afgekom wat doodgeskok het toe hy aan ʼn substasie gepeuter het. Nuus (28-01-2019)