Netwerk24 Brand woed bo Seepunt in Kaapstad
Die wegholbrand by Vlaeberg in Kaapstad het na die bokant van Seepunt versprei. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Man en vrou in Vredenburg gevang oor wapens
’n 26-jarige man en ’n 24-jarige vrou is Sondag op Vredenburg in die Wes-Kaap in hegtenis geneem weens die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Boere juig ná goeie reën in Limpopo
Boere in die droogtegeteisterde westelike Bosveld van Limpopo juig ná goeie reën Saterdag en Sondag oor die gebied uitgesak het. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Registrasie in VS goed, ondanks protesaksie
Die registrasieproses in die Vrystaat vir die komende nasionale verkiesing het “taamlik goed” verloop, behalwe vir ’n protesaksie teen swak dienslewering van die. Politiek (27-01-2019)
Netwerk24 Bejaarde egpaar oorleef mesaanval
’n Bejaarde egpaar van Clocolan in die Vrystaat het ’n noue ontkoming gehad nadat huisrowers hulle wreed aangeval en vir dood agtergelaat het. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 ‘Niks om te vier’ sê Winde oor polisie se appèlaansoek
Die polisie se onttrekking van ’n appèlaansoek teen ’n uitspraak van die gelykheidshof in die Wes-Kaap kan slegs as ’n “oorwinning” beskou word as die provinsie genoeg hulpbronne ontvang. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Kwik kan bo 40 °C styg in dié dele van die Kaap
’n Hittegolf oor dele van die Weskus en die Kaapse Wynlande behoort nog tot Maandag te duur en tot Dinsdag in die Sentraal-Karoo in die Wes-Kaap. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Weerlig slaan roei-afrigter dood
Alle vlae by Somerset College in die Wes-Kaap sal Maandag halfstok hang nadat ’n jong roei-afrigter Saterdag in Germiston deur weerlig doodgeslaan is. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 ‘Ons sal nie toelaat dat dié voorval in ’n rasseherrie ontaard’
Die Oos-Kaapse departement van onderwys gaan Maandag drie leerlinge van Selborne College in Oos-Londen tydelik skors terwyl ondersoek ingestel word na die beweerde aanranding van ’n 15-jarige seun by … Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Geliefde cheetah het kanker
Fiela, die koningin van die Cheetah Experience, het haar getroos in haar stryd teen kanker, nou is dit haar beurt om Fiela by te staan. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Mmusi moedig jonges aan om te registreer
Mmusi Maimane, DA-leier, het Sondag op die laaste dag van die registrasienaweek jong mense in sy tuisdorp in Dobsonville, Soweto, aangemoedig om vir vanjaar se verkiesing te registreer. Politiek (27-01-2019)
Netwerk24 Brand woed voort in Kaapstad
Brandbestryders het Sondagaand gespook om ’n vernietigende wegholbrand, wat vroeër by die Quarry Hill-pad, aan die voet van Vlaeberg in Kaapstad uitgebreek het, in bedwang te kry. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Duisende hektaar reeds vernietig by Grabouw, Botrivier
Bykans 10 000 ha veld is teen Sondagmiddag in die voortslepende veldbrand tussen Grabouw en Botrivier in die Wes-Kaap vernietig. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 4 vas ná trein ontspoor by betoging
Vier mense sal Maandag in die landdroshof in Krugersdorp verskyn op aanklagte van openbare geweld en die opsetlike beskadiging van eiendom nadat ’n trein die naweek by Orient Hills wes van … Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Politieke spanning bou op met registrasienaweek
Die finale registrasienaweek voor vanjaar se algemene verkiesing in Mei is verby en die politieke spanning in die land bou op. Politiek (27-01-2019)
Netwerk24 Registrasienaweek vorder flink in Oos-Kaap
Nadat 1,9% van die kieserregistrasiesentrums in die Oos-Kaap nie betyds Saterdag geopen het nie, het Sondag veel beter begin met slegs 0,6% van die sentrums wat probleme ondervind het. Politiek (27-01-2019)
Netwerk24 3 vas wat peperduur gesteelde saals wil verkoop
Drie mans is aangekeer nadat hulle twee gesteelde perdesaals in Makhanda aan ’n boer probeer smous het. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Trump buig knie oor geld vir sy muur – tydelik
Verregse ondersteuners van pres. Donald Trump het hom gekasty omdat hy die sluiting van federale regeringsinstellings beëindig het. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Visserman steeds vermis ná hy uit boot val
Die 41-jarige visserman wat Vrydag by Arniston oorboord geval het, is nog nie opgespoor nie. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Basjir veg om oorlewing wyl betogings uitkring
Omar al-Basjir maak geen geheim daarvan nie dat hy ’n afkeer het in die jongmense van sy land wat die afgelope maand teen sy presidentskap in die Soedan betoog. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Twee dood in ongeluk buite Bloemfontein
Twee mense is dood en sewe ander beseer toe ’n bakkie op die N1-hoofweg buite Bloemfontein gerol het. Nuus (27-01-2019)
Maroela OB wil Ramaphosa se Bosasa-skenking ondersoek
“Die Bosasa-onthullings het die mite vernietig dat korrupsie in die ANC slegs ʼn kenmerk van oudpresident Jacob Zuma en die Gupta-familie was.” Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Polisie skiet man in maag wat winkel wou roof
Die polisie in die Oos-Kaap het ’n 36-jarige man in die maag geskiet nadat hy ’n vuurwapen op ’n polisieman gerig het. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Vermoorde man was ’n legende in Upington
“My oom Frikkie Rademeyer (71) was ’n baie bekende en geliefde sakeman in Upington. Ondanks sy stryd teen kanker was hy soggens vyfuur al op om te bak en vir die mense van Upington die … Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Vonke spat in VN
Amerika het die naweek ’n beroep op wêreldleiers gedoen om kant te kies in die Venezuela-saak en die geldkraan na Nicolás Maduro se regering toe draai. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Brand versprei aan voet van Seinheuwel
Brandbestryders is Sondagmiddag na die Quarry-pad aan die voet van Seinheuwel, Kaapstad, ’n groot trekpleister vir toeriste, ontbied om ’n wegholbrand te bestry. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 SA erken Maduro as Venezuela-president
Suid-Afrika het hom by Rusland, China, Kuba, Iran, Turkye en Mexiko geskaar en die bewind van die sosialistiese pres. Nicolás Maduro van Venezuela erken. Nuus (27-01-2019)
Maroela Drie sterf toe motor ná ongeluk begin brand
Drie persone is in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng dood en ʼn ander ernstig beseer toe ʼn motor ʼn tenkwa getref en aan die brand geslaan het. Nuus (27-01-2019)
Maroela ‘Nie ʼn pypdroom dat ANC weer Wes-Kaap kan oorvat’
Die kanse dat die ANC weer beheer kan oorneem in die Wes-Kaap is “nie ʼn pypdroom nie”, het Mcebisi Skwatsha, voormalige provinsiale ANC-voorsitter, Sondag gesê. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Usain, Chad en ander pronk by Sun Met
Die Olimpiese kampioene Usain Bolt en Chad le Clos was onder die glanspersone wat Saterdag by die Sun Met- perdewedren in Kaapstad gepronk het. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Verdagte vas oor Pieter de Lange se moord
Niks sal hom ooit kan terugbring nie. Só sê Nelmarié de Lange van Polokwane oor haar man, konst. Pieter de Lange (30), wat in November terwyl hy aan diens was koelbloedig vermoor is. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Wag vas ná skote by Kaapse winkelsentrum
’n Veiligheidswag (36) is Sondag in hegtenis geneem ná ’n skietvoorval by ’n winkelsentrum in Kaapstad waar ’n polisielid wat van diens af was, gewond is. Nuus (27-01-2019)
Maroela Moenie ANC-beleid op Twitter bespreek nie, sê Zuma vir Mbalula
Oudpresident Jacob Zuma het Sondag die sosialemediaplatform Twitter gebruik om terug te kap na die ANC-verkiesingshoof Fikile Mbalula. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 3 dood toe motor in vlamme uitbars ná botsing
Drie mense is dood nadat ’n tenkwa en ’n motor in Germiston aan die Oos-Rand teen mekaar gebots en die motor aan die brand geslaan het. Nuus (27-01-2019)
Maroela Upington-gemeenskap geskok oor moord op 72-jarige man
Die gemeenskap van Upington in die Noord-Kaap is geskok oor die afsterwe van die 72-jarige Frikkie Rademeyer. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Baaise motorfietsryer na sy dood geslinger
’n Motorfietsryer wat vermoedelik in sy 30’s was, het Sondagoggend op die N2 in Port Elizabeth verongeluk. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Gholfstokvrou steel glo op bestelling
Die vrou wat saam met Earl Rose, die voormalige Springbok-, WP- en Leeu-rugbyspeler na bewering twee gholfstokke by die Stellenbosch-gholfklub gesteel het, is volgens bronne glo gereeld by die … Nuus (27-01-2019)
Maroela Goeie nuus vir baba Lee en sy ouers
Buiten die goeie nuus, kon klein Lee Jansen van Vuuren se ouers en ouma hom Sondag vir die eerste keer vashou. Nuus (27-01-2019)
Maroela SA tieners op pad na internasionale wetenskapskou
Twee tieners gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die 2019- internasionale wetenskapskou in Taiwan. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Baaise polisieheld Dwane Kemp te ruste gelê
’n Roudiens is Saterdag vir konst. Dwane Kemp van die Baaise blitspatrollie gehou. Bheki Cele was teenwoordig. Hy het Kemp as ’n held bestempel wat vir sy land gesterf het. Nuus (27-01-2019)
Maroela 19-jarige sterf in Gauteng toe weerlig hom tref
ʼn 19-jarige man is dood en ʼn 14-jarige skolier ernstig beseer toe hulle Saterdagmiddag in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng, aan ʼn regatta deelgeneem en ʼn weerligstraal hulle getref het. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 ANC-moorde in die Vrystaat dalk om monde te snoer?
In ANC-kringe in die Vrystaat word daar hardop gewonder of ’n rits raaiselagtige moorde van amptenare en ander persone wat regstreeks met die plaaslike regering saamwerk ’n poging is om … Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 ‘Wêreld moet saamwerk teen klimaatsverandering’
Klimaatsverandering hou wêreldwyd ’n groot uitdaging vir volhoubare ontwikkeling in en kan net suksesvol bestuur word as daar op internasionale vlak saamgewerk word. Nuus (27-01-2019)
Maroela 20 dood, 81 beseer tydens ontploffings by katedraal
Minstens 27 persone is Sondag dood en 77 beseer tydens twee ontploffings ná mekaar by ʼn katedraal in die suide van Filippyne. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Weerlig slaan roei-afrigter aan oewer van meer dood
’n Man van 19 jaar is dood en ’n 14-jarige seun is beseer nadat hulle Saterdag deur weerlig getref is. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Soektog na peuter (2) in boorgat eindig tragies
Reddingswerkers het ná ’n gespook van byna twee weke uiteindelik by die lewelose liggaam van Julen Roselló (2) uitgekom nadat hy in ’n boorgat geval het. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Donderstorms in Gauteng, Suidooster looi Kaap
Stormsterk suidoostewinde word Sondag in Kaapstad verwag, terwyl hewige donderstorms teen die middag in Gauteng en dele van die Vrystaat, Noordwes en Mpumalanga kan voorkom. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Brand by Botrivier woed steeds kwaai
Weens ’n sterk wind en die verwagting dat die kwik Sondag bó 30 °C gaan draai, voorsien brandbestryders ’n opdraande stryd om die enorme veldbrand tussen Grabouw en Botrivier in bedwang te kry. Nuus (27-01-2019)
Maroela Man vas oor polisiesersant se moord
ʼn 31-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sers. Petrus Gerhardus de Lange in Limpopo. Nuus (27-01-2019)
Maroela Geen gronde vir regstappe oor verkiesingsplakkaat, sê DA
Die DA het ʼn brief van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se prokureur ontvang ná die ANC ʼn klag gelê het oor ʼn plakkaat van die party met die woorde “The ANC is killing us”. Nuus (27-01-2019)
Maroela Zimbabwe se inflasie staan op 290%
Zimbabwe se inflasiekoers het 290% gehaal, die tweede hoogste in die wêreld ná Venezuela (na bewering 80 000% teen die einde van 2018), het Steve Hanke, Amerikaanse ekonoom en valutakenner, gesê.… Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Griep-pandemie trek 2 miljoen plat in Japan
Mediese personeel in Japan staan bont om meer as 2 miljoen mense met ’n weerstandige vorm van griep te behandel. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Man vas nadat polisie vrou in vlak graf vind
’n Man van 42 jaar man is in aanhouding nadat hy na bewering sy vrou vermoor het. Nuus (27-01-2019)
Maroela Dolfyn gered wat by Jeffreysbaai strand
ʼn Dolfyn is Saterdag in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap gered toe hy op rotse gestrand geraak het. Nuus (27-01-2019)
Maroela Voorlopige skorsing van HK-lede by NWU sal opgehef word
Die voorlopige skorsing van nege huiskomiteelede van ʼn manskoshuis op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) ná ʼn voorval op 12 Januarie toe eerstejaarstudente blykbaar “verwel… Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Man (21) skiet 5 dood, insluitend sy ouers
Die polisie in Amerika is naarstig op soek na ’n 21-jarige verdagte wat verbind word met die skietdood van vyf mense, insluitend sy ouers. Nuus (27-01-2019)
Maroela Verengelsing van UP ‘ʼn gevaar vir inheemse tale’
Die ANC se beheptheid om Suid-Afrika te verengels is ʼn gevaarlike speletjie ten koste van ons inheemse tale. Nuus (27-01-2019)
Maroela Skubaduikers in hospitaal ná duik by Simonstad
Een skubaduiker is in ʼn kritieke toestand en ʼn ander is in ʼn ernstige, maar stabiele toestand in die hospitaal, ná hulle naby Simonstad in Kaapstad geduik het. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Talle dood nadat 2 bomme tydens kerkdiens ontplof
’n Kerkdiens op ’n Filippynse eiland het in ’n oorlogsone ontaard nadat twee bomme Sondag ontplof en minstens 17 mense dood is. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 Man vas oor verkoop van 'aborsiepil’
’n Man is Woensdag in ’n geheime operasie in hegtenis geneem nadat die polisie inligting ontvang het dat voorgeskrewe medisyne by ’n kitskosplek in Strandstraat in die Kaapse middestad verkoop word. Nuus (27-01-2019)
Netwerk24 R50 m. vir Agrizzi-swye
Gavin Watson, hoof van Bosasa, het glo vir Angelo Agrizzi R50 miljoen aangebied vir sy stilswye oor die maatskappy se bedrywighede. Politiek (27-01-2019)