Netwerk24 wynplase brand ook nou
Verskeie gebiede moes Saterdagmiddag en -aand ontruim word in die omgewing van Grabouw waar ’n groot veldbrand nou al drie dae woed. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 2 skubaduikers van Simonstad na hospitaal gebring
Twee skubaduikers wat by Simonstad se Langstrand in die moeilikheid geraak het, is Saterdag na ’n hospitaal gebring. Die een was in ’n kritieke toestand. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 Nóg ’n ontploffing ruk Nairobi
Een mens is beseer in ’n ontploffing Saterdag buite ’n rolprentteater in ’n besige deel van Nairobi, hoofstad van Kenia. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 ‘Ander lande moet nou kies’
Die tyd het aangebreek dat ander lande ook kant kies oor die leierskap in Venezuela nadat Amerika besluit het om die opposisieleier, Juan Guaido, te erken as die nuwe staatshoof van dié land. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 Upington in rou ná moord op geliefde inwoner
Die moord op Frikkie Rademeyer (71), ’n geliefde inwoner van Upington, het die gemeenskap in die Noord-Kaap in rou gedompel. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 Ná Brexit wag vertragings op Britte wat na Europa reis
As die Britte op 29 Maart die Europese Unie sonder ’n ooreenkoms moet verlaat, kan Britte wat na Europa moet reis, hulle maar gereed maak vir vertragings van tot drie ure by die grensposte op die … Nuus (26-01-2019)
Maroela Kieserregistrasie landswyd in volle swang, sê OVK
Kieserregistrasie voor die 2019- algemene verkiesing is in volle swang by stempunte landswyd, het die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), Saterdag gesê. Nuus (26-01-2019)
Maroela Twee beweer hulle kan treinspoor verkoop
ʼn 41-jarige sakeman het ʼn bloutjie geloop toe hy R1,5 miljoen oorbetaal het aan twee mans wat aangevoer het hulle het magtiging om ʼn Transnet-treinspoor in die Oos-Kaap te verkoop. Nuus (26-01-2019)
Maroela ANC verwelkom Tuks se besluit oor Engels
Die ANC het die besluit deur die Universiteit van Pretoria, om Engels as primêre onderrigtaal te gebruik, verwelkom. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 Registrasie verloop glad
Sowat 99% van die 22 925 registrasiesentrums waar kiesers vir die komende algemene verkiesing kan stem, het Saterdagoggend om 08:00 soos beplan geopen, sê die verkiesingskommissie (OVK). Politiek (26-01-2019)
Netwerk24 Uiteindelik is MSC weer op pad!
Die passasierskip MSC Musica wat sedert Donderdag buite Kaapstad se hawe lê, het vroeg Saterdagoggend die hawe binnegevaar. Nuus (26-01-2019)
Maroela Gesin wag angstig vir nuus oor baba Lee
Klein Lee Jansen van Vuuren van Vereeniging, wat op 2 Januarie gebore is en reeds talle terugslae in sy kort lewe beleef het, se gesin wag Saterdag angstig vir die uitslag van bloedtoetse. Nuus (26-01-2019)
Maroela Betogings belemmer kieserregistrasie in Oos-Kaap
Minstens 56 kieserregistrasiepunte in die Oos-Kaap is Saterdag laat geopen weens diensleweringsbetogings en ontevredenheid met die afbakeningsproses, het die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK)… Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 Grabouw-brand se rook trek tot in Kaapstad
Die digte rookbolle wat Saterdagoggend oor ’n gedeelte van die Moederstad gehang het, is weens die voortslepende veldbrand tussen Grabouw en Botrivier. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 Nou kan jy dagga-pak by Kaapse kwekery koop!
Die spesiale grond waarin daggaplante groei, word nou sover vasgestel kan word vir die eerste keer deur ’n bekende kwekerygroep in die Kaap te koop aangebied. Nuus (26-01-2019)
Maroela Deurbraak ná gruvonds by stadion
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Marks Rambau (48), adjunkdirekteur van Limpopo se departement van vervoer. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 Verkeer kom toe tot stilstand om Springbokkie te red
Daar was “vreeslik baie” vragmotors en karre en die springbok se kennis van verkeersreëls is skraps. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 SA kampioen was nie altyd so gek oor fietsry
Die Suid-Afrikaanse padfietskampioen in die elite-afdeling vir vroue, Carla Oberholzer (32), se speke sal sing in ’n wedren in Bloemfontein. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 Flaminkkuikens veilig by nuwe Bolhuis-tuiste
Sowat 870 kleinflaminkkuikens wat uit die Kamfersdam van ’n gewisse dood gered is, is gevoer en vir ontwatering en ondervoeding behandel. Nuus (26-01-2019)
Maroela Skooldogter in Welkom met messe beroof
Twee vermeende rowers is vinnig aangekeer ná hulle ʼn 14-jarige skolier met messe beroof het. Nuus (26-01-2019)
Maroela Sanef wil SAUK8-skenkings ondersoek
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het Vrydag ʼn onafhanklike ouditeur aangestel om ʼn beweerde skenking van R100 000 te ondersoek wat Bosasa Operations glo betaal het om ʼn veldtog… Nuus (26-01-2019)
Maroela Tito se twiet oor Tukkies is in die kol, sê ATR
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) verwelkom die minister van finansies, Tito Mboweni, se Twitterkommentaar oor die afskaffing van Afrikaans by die Universiteit van Pretoria. Nuus (26-01-2019)
Maroela Zille wil Bosasa-kontrakte ondersoek
Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, het die provinsiale regering opdrag gegee om bestaande en vorige kontrakte met Bosasa te ondersoek ná bewerings dat die maatskappy betrokke was by grootskaals… Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 ’n Museum waar duisende kosbare stories lewe
Diep in die kluise van die oorlogsmuseum in Bloemfontein lewe duisende stories. Nuus (26-01-2019)
Maroela Hospersa veroordeel moontlike afleggings by Netcare
Die vakbond vir gesondheid en dienspersoneel (Hospersa) het Vrydag ʼn aankondiging veroordeel oor beplande afleggings by verskeie Netcare-fasiliteite oor die volgende paar weke. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 7 dood toe taxi, vragmotor bots
Sewe mense is Saterdagoggend in Mbombela dood toe ’n taxi en ’n vragmotor gebots het. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 Brand by Tafelberg blitsig geblus
’n Veldbrand wat vroeg Saterdagoggend naby Tafelberg in die Wes-Kaap ontstaan het, is binne ’n uur in bedwang gebring. Nuus (26-01-2019)
Maroela Trump hef sluiting van regering op
Pres. Donald Trump van die Verenigde State van Amerika het ʼn ooreenkoms onderteken om die regering tydelik vir drie weke oop te maak ná die langste sluiting van die regering in die Amerikaanse gesk… Nuus (26-01-2019)
Maroela Visserman word by Waenhuiskrans vermis
Daar is nog geen teken van ʼn visserman wat Vrydagoggend vroeg van ʼn vissersboot naby Waenhuiskrans in die Wes-Kaap geval het nie. Nuus (26-01-2019)
Maroela Ramaphosa in Indië vir groter samewerking
Suid-Afrika en Indië het Vrydag ʼn strategiese samewerkingsplan vir die volgende drie jaar gesluit. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 ‘Geweld eis 45 000 lede van Afganistan se veiligheidsmag’
Pres. Asjraf Ghani van Afganistan het op die WEF in Davos gesê dat meer as 45 000 lede van sy land se veiligheidsmag sedert 2014 hul lewe weens geweld verloor het. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 Byna 1 000 flaminkkuikens reeds langs droë dam gered
Vrywilligers kon sedert Donderdagaand reeds sowat 1 000 kuikentjies van die kleinflamink-spesie by die Kamfersdam buite Kimberley red. Nuus (26-01-2019)
Maroela Sewe sterf in Mpuma-ongeluk
Sewe persone is Saterdagoggend dood toe ʼn taxi en ʼn vragmotor op die D2296-pad tussen KaNyamazane en Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga gebots het. Nuus (26-01-2019)
Maroela Departement vat 58 plase terug ná SOE-ondersoek
Die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming het Vrydag gesê hy het, ná verdoemende bevindings in ʼn verslag deur die spesiale ondersoekeenheid (SOE) oor twyfelagtige grondooreenkom… Nuus (26-01-2019)
Maroela Oud-vakbondhoof in hof oor bedrog van R50 miljoen
Die inhegtenisnemings volg ná die Valke se eenheid vir ernstige handelsmisdade ondersoek ingestel het oor bewerings van wanbesteding van geld wat die VSA geskenk het. Nuus (26-01-2019)
Netwerk24 Slangvanger staan bont in Oudtshoorn
Minstens 16 slange, waaronder tien Kaapse kobras, is sedert 1 Januarie in woongebiede in Oudtshoorn en omstreke in die Klein Karoo gevang. Nuus (26-01-2019)