Netwerk24 200 vermis ná dam ineenstort
’n Dam wat gebruik word om uitskot van mynbedrywighede op te gaar het Vrydag in Brasilië ineengestort. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Onthullings kan ANC lelik knou by stembus
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, het gelas dat alle departemente in dié provinsie hul kontrakte met Bosasa nagaan om seker te maak dat die Wes-Kaapse regering korrupsie proaktief beveg. Politiek (25-01-2019)
Netwerk24 Trump heropen regering
Pres. Donald Trump het Vrydag aangekondig dat die federale regering tot 15 Februarie tydelik heropen sou word. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 McBride uit ‘omdat hy ANC seermaak’
Robert McBride, hoof van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), is duidelik ’n struikelblok “vir baie in die ANC”. Politiek (25-01-2019)
Netwerk24 Sanef ‘neem aanstoot’ oor Bosasa-geld
Die Sanef het ’n onafhanklike ouditeur aangestel om beweringe te ondersoek dat Bosasa geld geskenk het om die sogenaamde SAUK 8-joernaliste te help. Politiek (25-01-2019)
Netwerk24 Prasa-hoë in hof vir beweerde ‘verkoop van spoorlyn’
Mthuthuzeli Swartz, van Prasa, sal aanstaande maand in die hof verskyn op onder meer aanklagte van bedrog van R1,5 miljoen rand. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Oudhoof van Sactwu in hof oor R50 m. se bedrog
Die voormalige hoof van die vakbond Sactwu het in die streekhof in Kaapstad in verband met klagte van bedrog van R50 miljoen verskyn. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Trump beëindig die sluiting van die VSA-regering
Pres. Donald Trump van Amerika het pas die gedeeltelike sluiting van die regering in dié land, beëindig. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Só finansier ANC sy W-Kaapse veldtog
Die ANC in die Wes-Kaap erken ruiterlik dat hy nie in vanjaar se verkiesingsveldtog met die diep sakke van die DA in die provinsie kan meeding nie. Politiek (25-01-2019)
Netwerk24 Onthullings ‘sal ANC wel tref’
Onthullings voor die Zondo-kommissie na staatskaping oor Bosasa se invloed oor die regering kán die ANC by die stembus seermaak, glo politieke ontleders. Politiek (25-01-2019)
Netwerk24 OB gaan Cyril se Bosasa-skenking ondersoek
Busisiwe Mkhwebane het bevestig dat sy ondersoek gaan instel na die bewering dat pres. Cyril Ramaphosa ’n leuen vertel het oor ’n Bosasa-skenking. Politiek (25-01-2019)
Netwerk24 Cyril eregas by Indië se republikevieringe
Pres. Cyril Ramaphosa sal Saterdag in Nieu-Delhi die hoofgas wees by die 70ste herdenking van die republiekwording van Indië. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Egpaar eis miljoene van polisie ná kinderporno-saak
’n Egpaar wat vyf jaar lank nie hul dogter kon sien nie omdat hulle glo by ’n kinderpornografie-sindikaat betrokke was, dagvaar die NVG en die polisie vir onregmatige en kwaadwillige vervolging. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Weermaglid ook in hof ná Siemens-moord
Die nuutste toevoeging tot die groeiende lys van beskuldigdes in verband met die dood van Louis Siemens word glo met die twee huurmoordenaars verbind. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 ‘Konst. Kemp, jou skof is verby...’
Konst. Dwane Kemp het as ’n patriot en held gesterf toe hy die dag van sy dood sonder om te skroom sy plig as polisielid uitgevoer het. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Duisende rande se dwelms gevind in buitelander se huis
’n Buitelandse man (46) wat na bewering dwelms verkoop, is Donderdag met dwelms ter waarde van R25 000 in sy huis in Parklands, Kaapstad, betrap. Nuus (25-01-2019)
Maroela NSFAS: Assessering vir 2019-aansoeke afgehandel
Die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) het Vrydag gesê hy het alle asseserings van die 2019-aansoeke van eerstejaarstudente afgehandel. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 ‘Ontbind span, kyk na hul bedrywighede’
Die Wes-Kaapse misdaadintelligensielede wat senior polisiebeamptes in die Wes-Kaap ondersoek, is volgens die nasionale hoof van misdaadintelligensie, ’n “splinter- eenheid”. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Trump-trawant vas in ondersoek na Russiese inmenging
Roger Stone, ’n bondgenoot van pres. Donald Trump, is in hegtenis geneem op aanklagte wat verband hou met Robert Mueller se spesiale ondersoek na Russiese inmenging in Amerika se presidentsverkiesing … Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Zille ondersoek alle kontrakte met Bosasa in Wes-Kaap
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, het gelas dat alle departemente in dié provinsie hul kontrakte met Bosasa nagaan om seker te maak dat die Wes-Kaapse regering korrupsie proaktief beveg. Politiek (25-01-2019)
Maroela Geelbaadjies betoog weer in Frankryk
Duisende betogers sal hierdie naweek weer oor Frankryk heen betoog teen pres. Emmanuel Macron se beleide. Teen-geelbaadjiegroepe beplan ook om die strate in te vaar om die geweld te veroordeel. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 00 kan binnevaar
Die passasierskip MSC Musica wat sedert Donderdag buite Kaapstad se hawe lê en wag dat die sterk suidoos bedaar, kon Vrydag steeds nie die hawe binnevaar nie. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Geen bewyse teen Booysen in dossiere gevind
In sy ondersoek om te bepaal of adv. Nomgcobo Jiba vervolg moet word oor die klagte teen genl.maj. Johan Booysen kon hy nêrens bewyse teen Booysen vind nie. Nuus (25-01-2019)
Maroela McBride: ANC wil iets wegsteek, sê Cope
Die Congress of the People (Cope) reken die “sinnelose en onaanvaarbare pogings” deur polisieminister Bheki Cele om die hoof van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) af te dank, is t… Nuus (25-01-2019)
Maroela Netcare wil glo honderde werkers aflê
Die privaat hospitaalgroep Netcare is glo van voornemens om honderde werkers binne die volgende twee maande by verskeie hospitale af te lê. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Registreer en help die land vorm, sê Ramaphosa
Alle ongeregistreerde kiesers moet die laaste registrasienaweek benut om in later vanjaar se algemene en provinsiale verkiesing te kan stem. Politiek (25-01-2019)
Netwerk24 Elana gaan huis toe
Elana Barkhuizen het Vrydag die eerste keer sedert die rasherrie uitgebreek het oor ’n foto wat sy geneem het, na haar tuisdorp Schweizer-Reneke teruggekeer. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Reeksverkragter kry 20 keer lewenslange tronkstraf
Joseph Rasempane Mahloma, die reeksverkragter wat ’n skrikbewind in Gauteng gevoer het, is Vrydag in die hooggeregshof in Johannesburg 20 lewenslange vonnisse opgelê. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 3 vas ná hulle vrou se aandag by OTM wou aflei
Die polisie het drie vermeende OTM-bedrieërs ná ’n jaagtog aangekeer danksy die vinnige optrede deur veiligheidsbeamptes op Plettenbergbaai. Nuus (25-01-2019)
Maroela Mthatha-lughawe: SA Express-vlugte gekanselleer
SA Express het Vrydag aangekondig dat hy alle vlugte met onmiddellike effek na Mthatha kanselleer, omdat die lughawe afgegradeer is. Nuus (25-01-2019)
Maroela Cele hou voet by stuk oor McBride
Die polisieminister Bheki Cele het aan Robert McBride, uitvoerende hoof van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod), gesê hy verwyder hom nie uit sy amp nie, hy gaan bloot net nie sy ko… Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Visserman soek ná hy by Arniston van boot val
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) sê hy is Vrydag om 04:20 ontbied nadat die man van ’n vissersboot geval en die water beland het. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Solly wys vinger na munisipale bestuurder
Solly Msimanga, uittredende burgemeester van Tshwane, het Vrydag die skuld vir die onreëlmatige toekenning van ’n tender van miljoene rande aan die ingenieursfirma GladAfrica op sy munisipale … Politiek (25-01-2019)
Netwerk24 Lesufi sê hy wil nie ’n ‘gogga’ van Afrikaans maak
“Ek wil nie ’n gogga van Afrikaans maak nie. Ek wil ’n vegter vir nierassigheid wees.” Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Naweek van reën vir binneland voorspel
Mense in die oostelike dele van die land kan hul sambrele uithaal die naweek, want die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel erge donderstorms. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Foto’s wys glo waar Saoedi-Arabië missiele wil bou
Satellietfoto’s wat glo wys waar Saoedi-Arabië sy eerste fabriek vir ballistiese missiele gebou het, lei tot meer vrae oor dié koninkryk se planne vir oorlogvoering en kernwapens. Nuus (25-01-2019)
Maroela Bankrowers kry 914 jaar tronkstraf
“Die misdadigers, soos deur die hof verklaar, sal nie weer ’n bank beroof nie. Dit is ook ’n manier om misdaad te voorkom.” Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Vullis op vermoorde raadslid se verjaardag opgetel
Minstens 180 sakke vullis is Donderdag opgetel op die verjaardag van Victor Molosi, die vermoorde hoofsweep van die ANC in Knysna in die Suid-Kaap. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Reeksverkragter 3 keer lewenslank en 106 j. gestraf
’n Reeksverkragter van Noordwes is tot drie keer lewenslange tronkstraf gevonnis en ’n bykomende 106 jaar opgelê. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 ANC glo hy sal meer wit en bruin stemme in W-Kaap kry
Die ANC in die Wes-Kaap is vol vertroue dat baie meer bruin en wit kiesers in dié provinsie vanjaar vir hom sal stem. Politiek (25-01-2019)
Netwerk24 Hondjie se kop sit ure lank in muur vas
’n Hond wat haar kop deur ’n gat in ’n betonmuur gedruk en vermoedelik ure lank vasgekeer was, is deur die Garden Route-Dierebeskermingsvereniging (DBV) bevry. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Inbreker slaan man (68) se hand byna af met panga
WAARSKUWING: GRAFIESE BEELDMATERIAAL | ’n Man van Kleinbaai in Gansbaai se senings, senuwees en twee beentjies in sy linkerhand is met ’n panga stukkend geslaan toe hy ’n inbreker op heterdaad betrap … Nuus (25-01-2019)
Maroela Tyd loop uit vir serebraal gestremde 8-jarige
“Ons vat dit dag tot dag. Ons wil net die beste hulp vir haar hê. Sy is al deur so baie.” Nuus (25-01-2019)
Maroela Skokfeite oor vuishou van droogte op landboubedryf
“Meer as die helfte van boere ly onder meer aan depressie en angs weens die uitdagings en skade te wyte aan die droogte.” Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 ‘Daar was onreëlmatighede met tender in Tshwane’
Moeketsi Mosola, stadbestuurder van Tshwane, het ’n ommeswaai gemaak oor die GladAfrica-skandaal en erken die besteding aan die tender was inderdaad onreëlmatig, soos die ouditeur-generaal (OG) … Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Wat DA doen, wys op ‘absolute desperaatheid’
Die DA se “plakkaat-oorlog” dat die ANC en die EFF uit die Wes-Kaap gehou moet word, sowel as Helen Zille, premier, se “pleidooi” vir ’n belastingboikot op Twitter, is tekens van die “absolute … Politiek (25-01-2019)
Netwerk24 Britse wetmaker vra of Zim weer gekoloniseer moet word
Zimbabwe moet weer gekoloniseer word nadat onluste verlede week in dié land uitgebreek het. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 'Was sy lewe dan net R3 000 werd?'
“Is ’n man se lewe dan net R3 000 werd?” is wat die omgekrapte familie van ’n vermoorde man wil weet nadat sy drie vermeende moordenaars op borgtog van R1 000 elk vrygelaat is. Nuus (25-01-2019)
Maroela SA’ners wat in Mosambiek sterf finaal gegroet
Vier jong mense van Suid-Afrika wat in Mosambiek verdrink het, sal hierdie naweek in hul geboorteland ter ruste gelê word. Nuus (25-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 25 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (25-01-2019)
Maroela Leerders geskors ná vuiste by skool klap
Die video wys hoe die een leerder die ander een herhaaldelik slaan voordat die leerder eindelik op die grond val. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Cele sê Opod-hoof se kontrak sal nie hernu word
Bheki Cele, minister van polisie, het Donderdag amptelik vir Robert McBride, hoof van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), in kennis gestel dat sy kontrak nie in Februarie hernu sal … Politiek (25-01-2019)
Netwerk24 Tito kritiseer UP skerp oor staking van Afrikaans
Tito Mboweni, minister van finansies, stem glad nie saam met die besluit om die gebruik van Afrikaans as taal van onderrig aan die Universiteit van Pretoria uit te faseer nie. Nuus (25-01-2019)
Maroela Tito Mboweni: ‘Julle gaan spyt wees Afrikaans is weg by Tuks’
“As ʼn land, skiet julle julself in die voet. Julle sal oor 30 jaar hieroor spyt wees.” Nuus (25-01-2019)
Maroela Stad erken GladAfrica-kontrak was onreëlmatig
“Die R317 miljoen wat reeds aan GladAfrica bestee is, is dus ook onreëlmatig.” Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Italië moet Knox vergoed 10 jaar ná moord op huismaat
Italië moet vergoeding betaal aan Amanda Knox (31), die Amerikaanse student wat jare lank beskuldig is van ’n moord wat sy nie gepleeg het nie. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 ‘Ondersoeke grens al aan kwaadwilligheid’
Enige verdere ondersoeke teen Elana Barkhuizen, ’n gr. R-onderwyseres aan die Laerskool Schweizer-Reneke, begin nou aan kwaadwilligheid grens. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Inwoners help om 2 ná moord op man (74) vas te trek
Die Oos-Kaapse polisie het Donderdag met die hulp van die gemeenskap van Willowvale twee verdagtes vir die moord op ’n 74-jarige man in hegtenis geneem. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 12 in arres op Stutterheim, betogings op Kamesh
Oproer het in die Oos-Kaap uitgebreek, waar 12 mense Donderdagaand in ’n gewelddadige betoging in hegtenis geneem is, terwyl 50 betogers Vrydagoggend ook op Kamesh paaie versper het. Nuus (25-01-2019)
Maroela Staatsgebou in Pretoria binne dae weer oopgestel
Sowat 400 werknemers is Maandag uit die Isivuno-gebou in Lilian Ngoyistraat verwyder ná klagtes oor werknemers se gesondheid en veiligheid. Nuus (25-01-2019)
Maroela Kommissie hoor Mdluli ‘is beskerm’
“Ons het geglo daar was ʼn prima facie-saak teen Mdluli en ons was bekommerd dat hy beskerm is teen vervolging.” Nuus (25-01-2019)
Maroela Binnelandse sake slaggereed vir kiesersregistrasie-naweek
“Ek is heel tevrede dat ons kantore gereed sal wees om ons landsburgers oor die komende naweek te help.” Nuus (25-01-2019)
Maroela Klagte ingedien oor bloed in rivier
“Dit is ʼn walglike situasie en totaal onaanvaarbaar.” Nuus (25-01-2019)
Maroela Schweizer-onnie se stryd nog nie verby
Elana Barkhuizen se skorsing is gister deur die arbeidshof in Johannesburg ter syde gestel, maar nou lê daar nog ʼn stryd vir haar voor. Nuus (25-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Is ras onderliggend aan bedanking van DA se Gwen Ngwenya?
Het die DA se eie “krokodil” hom nou seer gebyt met die bedanking van sy beleidshoof, Gwen Ngwenya? Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 LUR op pad ná video van seun wat ander een platslaan
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, gaan Vrydagoggend die Hoërskool President in Ridgeway, Johannesburg, besoek nadat ’n video van ’n seun wat ’n ander slaan totdat hy op die grond val, wyd … Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Schweizer-juffrou se stryd nie verby
Elana Barkhuizen, die gr. R-juffrou van die Laerskool Schweizer-Reneke in Noordwes, se stryd is steeds nie verby nie. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Gemeenskap vrees vir hul lewe ná verdagte se dood
Die Vlakfontein-gemeenskap in Gauteng vrees nou vir hul lewe nadat een van die beskuldigdes in die moorde op sewe gesinslede homself glo om die lewe gebring het. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Skokbevindings oor droogte
Agri SA maak Vrydagoggend in Pretoria die bevindings bekend oor die impak van die droogte op landbou en werkskepping. Die opname van 2018-'19 is onder sy lede in nege provinsies gedoen. Volg … Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Trump glo reg om noodtoestand af te kondig
Pres. Donald Trump van Amerika is glo reg om 'n noodtoestand af te kondig om sodoende befondsing te kry vir die muur op die Mexiko-grens. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 VSA beveel amptenare, burgers om Venezuela te verlaat
Die Amerikaanse departement van buitelandse sake het van sy amptenare in Venezuela beveel om hul tassies te pak. Nuus (25-01-2019)
Maroela Staatskaping-kommissie hoor klankopname oor ‘Zuma-gesprek’
“Ons moet hierdie ding beëindig, meneer die President. Ons moet die regte mense op die regte plek kry. Jy moet nou die regte besluite neem, jy het nie baie tyd nie.” Nuus (25-01-2019)
Maroela Opod swyg oor McBride se kontrak
Dit is onduidelik of die besluit om Robert McBride se kontrak as uitvoerende hoof van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) te beëindig steeds van krag is. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Die ‘Slang’ en ‘Slak’ in Bosasa se sak
Advv. Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi, die twee onteerde amptenare van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), is glo maandeliks deur Bosasa betaal om te verseker die maatskappy word nie aangekla … Politiek (25-01-2019)
Maroela Stormweer dié naweek verwag
In sommige gebiede kan dit gepaardgaan met hewige reënval, hael, skadelike stormsterk winde en kitsvloede. Nuus (25-01-2019)
Netwerk24 Paul Roux se betogers in hof ná plundering
Twaalf mense van Paul Roux in die Vrystaat verskyn Vrydag in die hof nadat hulle in hegtenis geneem is vir openbare geweld en diefstal. Nuus (25-01-2019)