Netwerk24 'Groot les' vir TV-aanbieder ná motor afgetrek is
Kabous Meiring, TV-aanbieder en radio-omroeper, sê sy het ’n “groot les geleer” nadat sy in Stilbaai deur wetstoepassers voorgekeer is met haar lisensieskyf wat verval het en haar bloed-alkoholvlak … Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Geweld oor huise noop stadsraad om kantore in Jhb te sluit
Die munisipale kantore in streek A in Johannesburg moes Donderdag noodgedwonge hul deure sluit weens gewelddadige betogings vir beter behuising. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Kabeldiewe val polisie met mes en skroewedraaier aan
Twee kabeldiewe is Woensdagaand in Kwadwesi in Port Elizabeth in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat hulle polisiebeamptes met ’n mes en ’n skroewedraaier aangeval het. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Polisie krap kop oor 4 verbrande lyke
Die polisie ondersoek die omstandighede waarin vier verbrande lyke Dinsdag naby die spoorlyn by die informele nedersetting Sweet Home Farm in Philippi gevind is. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 US plek ‘waar jy drome koester’, hoor eerstejaars
Eerstejaarstudente aan die Universiteit Stellenbosch (US) is Donderdag verwelkom met die boodskap dat dit die plek is waar drome gekoester word en jy die geleentheid ontvang om dit te bewaarheid. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 SA treine kan tot stilstand kom
Die Spoorveiligheidsreguleerder (RSR) oorweeg dit om die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) se veiligheidspermit op te skort ná die onlangse treinongeluk by Mountain View in Pretoria, … Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Regering se trawante sal onteiende grond kry, sê DA
As onteiening sonder vergoeding ná die 2019-verkiesing in wetgewing vervat word, sal dit ’n ANC/EFF-koalisie toelaat om korrupsie te laat gedy deur landsburgers van hul grond te verwyder en dit aan … Politiek (24-01-2019)
Netwerk24 Watson kon vir Zuma 'sê wat om te doen'
Gavin Watson, stigter en uitvoerende hoof van Bosasa, kon oudpres. Jacob Zuma “sê wat om te doen”. Politiek (24-01-2019)
Netwerk24 Poste is reeds gevul
Die diplomatieke poste wat vakant geraak het nadat vyf Suid-Afrikaanse ambassadeurs van die buiteland teruggeroep is, insluitend dié van Thulani Dlomo, is gevul. Politiek (24-01-2019)
Netwerk24 Bolhuis wil kuikens onder sy vlerk neem
Die private ondersoeker Mike Bolhuis het dit nou op hom geneem om honderde kleinflamink-kuikens, wat pas uitgebroei het, by die Kamfersdam buite Kimberley te probeer red. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Afrika het jeug op digitale gebied versaak – Cyril
Afrika-regerings was tot nou toe te stadig om dié vasteland op digitale gebied met die res van die wêreld te laat saampraat. Hulle het in ’n groot mate die jong mense van Afrika in die digitale era … Politiek (24-01-2019)
Netwerk24 Dam by Bloem droog op
Mockesdam, een van die damme wat water aan die noorde van Bloemfontein voorsien, is dolleeg en het weens die versengende hitte heeltemal opgedroog. Duisende visse het ook reeds gevrek. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Amptenaar nou stil oor Zuma-album
Die senior amptenaar van die Ethekwini-metro wat aangevoer het dat die munisipaliteit ’n album met strydliedjies deur oudpres. Jacob Zuma sou opneem, is nou stil nadat die burgemeester dié plan in … Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Mashaba spog met nuwe ontwikkeling in Goudstad
Die Johannesburg-metro het begin met die bouwerk vir die eerste van ’n drie-fase-opgradering van die middestad. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Gewelddadige betogings ruk verskeie stede in Soedan
Betogings het Donderdag in verskeie Soedannese stede uitgebreek in die jongste vlaag van onrus teen pres. Omar al-Basjir en sy regering. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Lidmate sê kerkleiers rand hulle aan
’n Voormalige lidmaat van ’n kerk wat glo deur leiers van die kerk aangerand is, het Donderdag ’n klag by die polisie ingedien. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Familie loof Bultfontein se flinke polisie
’n Familie van Bultfontein in die Vrystaat is vol lof vir die polisie wat binne minute op die toneel was terwyl vier minderjariges Woensdagmiddag by ’n huis in die dorp ingebreek het. Nuus (24-01-2019)
Maroela Bosasa bekom glo ook NVG-dokumente met ‘omkopery’
Hy het gesê die bewyse oor korrupsie wat in die SOE-verslag vervat was, was soos “vrugte van ʼn vergiftigde boom”. Nuus (24-01-2019)
Maroela Verlate ‘handsak-baba’ sterk goed aan
Die babadogtertjie, vermoedelik drie weke oud, is Maandagaand in ʼn handsak op ʼn sypaadjie in Sunnyside gevind. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Sedoos stuit passasierskip in sy spore
Die Kaapse suidoostewind het Donderdag weer gewys wie is baas toe dit verhoed het dat die luukse passasierskip MSC Musica in die Kaapstad-hawe kon invaar. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Hof hou by beslissing dat lugdiens nie mag vlieg
Die dringende hofaansoek waarin die private lugdiens CemAir vra dat die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (BLO) se verbod op sy vliegtuie om te vlieg moet omgekeer word, is Woensdag in die … Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Staatsaanklaer in beskuldigdebank
’n Staatsaanklaer het van sy eie medisyne gekry toe hy in die beskuldigdebank van die streekhof in Bloemfontein op ’n aanklag van bedrog verskyn het. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 ‘Los nou die Schweizer-storie’
Solidariteit doen ’n beroep op Noordwes se onderwysdepartement “om die Schweizer-Reneke-storie nou te los”. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Polisie kry ammunisie vir aanvalsgewere op stuk veld
Die polisie op Worcester in die Wes-Kaap het Dinsdagaand op ’n oop stuk veld in die omgewing op 169 swaarkaliber-patrone afgekom. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Warm weer die naweek in Wes- en Oos-Kaap verwag
Warm weer word die naweek oor groot dele van die Wes- en Oos-Kaap verwag, met temperature wat op plekke tot bo 35 °C sal styg. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Russe veroordeel steun vir opposisieleier in Venezuela
Rusland het lande wat die selfaangestelde leier in Venezuela ondersteun, ten sterkste veroordeel en gesê dit gaan tot bloedvergieting lei. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Salmond ontken skuld op seksuele aanklagte
Alex Salmond, ’n voormalige eerste minister van Skotland, ontken skuld op verskeie seksuele aanklagte waarop hy Donderdag in die hof verskyn het. Nuus (24-01-2019)
Maroela Motoris in bedelaar-video by MRK verkla
“Dit is rassisties polariserend en uiters beledigend teenoor alle wittes en benadeel sosiale samehorigheid in Suid-Afrika.” Nuus (24-01-2019)
Maroela Jiba nié op bedrogaanklag vervolg
Jiba is voorheen vervolg rakende haar betrokkenheid by die sage waarin genl.maj. Johan Booysen, voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, aangekla is. Haar vervolging is gestaak nadat adv. Sh… Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Donderdag, 24 Januarie 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie vrees nie - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuushoogtepunte. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 ‘Ons gaan haar baie mis’
Ella Willemse (83) was soos ’n ma vir haar familie. Haar susterskind Bettie du Preez sê sy en die res van die familie moet nog die nuus van Willemse se dood verwerk. Nuus (24-01-2019)
Maroela R100 000 vir inligting oor dié man
Die polisie in Limpopo bied ʼn beloning van R100 000 aan vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van ʼn hoogs gesoekte voortvlugtende moordverdagte van dié provinsie. Nuus (24-01-2019)
Maroela Man kritiek ná elektriese skok
ʼn Man is Donderdagmiddag in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal gehaas nadat hy tydens ʼn elektriese skok brandwonde oor sy hele liggaam opgedoen het. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 ‘Corbyn moet sê oor 2de referendum’
’n Groep Britse parlementslede het ’n beroep op Jeremy Corbyn, die hoofopposisieleier, gedoen om sy steun toe te sê vir ’n tweede referendum oor Brexit. Nuus (24-01-2019)
Maroela Motorfietsmoord: Drie hoor oor borgtog
Met hul inhegtenisneming is ook beslag gelê op ʼn silwergrys Isuzu-bakkie waarmee die drie glo by Williams se huis opgedaag het. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Beleidshoof kap DA in bedankingsbrief
Sy glo nie die DA neem beleid ernstig op nie – die party bestee meer geld aan tydelike advertensieborde en ander bemarking as om ’n omvattende bloudruk oor sy beleid vir die land te ontwikkel. Politiek (24-01-2019)
Maroela Duisende ontvoerde meisies in Mali aangehou
Van die meer as een miljoen Nigeriërs in Mali, is sowat 20 000 vasgevang in gedwonge prostitusie. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Vrystaat kry nuwe regter-president
Regter Cagney Musi (56), nuwe regterpresident van die Vrystaatse hooggeregshof, is ’n gesoute juris wat sy loopbaan in die regswese as aanklaer begin het. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Rowers skiet man dood by spazawinkel
Die polisie in Uitenhage in die Oos-Kaap ondersoek die moord op ’n man wat Woensdag in ’n gewapende rooftog by ’n spazawinkel in die Kamesh-omgewing doodgeskiet is. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Brig. Hansraj ondersoek kollega
Brig. Sanjith Hansraj van die polisie se afdeling misdaadintelligensiediens in die Wes-Kaap het opdrag gekry om ’n ander brigadier in misdaadintelligensie te ondersoek, word verneem. Nuus (24-01-2019)
Maroela Opskud vir dié wat matriekeksamen wil herskryf
Hierdie vraestelle is bedoel vir matriekleerders wat nie hul matriek voltooi het nie, diegene wat hul uitslae wil verbeter óf nie hul matriekeindeksamen die eerste keer geslaag het nie. Nuus (24-01-2019)
Maroela Tukkies se ‘insig in taalbeleid’ bevraagteken
“Nóg AfriForum nóg AfriForum Jeug het al ooit gevra dat Afrikaans die enigste onderrigtaal [aan die UP] moet wees – inteendeel, ons het opsies van drie tale voorgestel, wat Engels insluit.” Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 ANC-advertensie by skool verwyder ná klagte oor Skolewet
’n Reklamebord van die ANC met ’n foto van pres. Cyril Ramaphosa daarop het die DA in die Oos-Kaap warm onder die kraag gehad. Politiek (24-01-2019)
Netwerk24 Polisie soek dié voertuie ná moord op amptenaar van Polokwane
’n Roudiens is Donderdag in Polokwane gehou vir Marks Rambau (48), ’n direkteur in die departement van vervoer in Limpopo, wat verlede Dinsdag in Polokwane vermoor is. Nuus (24-01-2019)
Maroela Sassa-kaarte: Diefstal, bedrog in Limpopo
Gerugte van bedrog en diefstal om die toelae van begunstigdes van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) te verkry wil maar net nie gaan lê nie. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Onduidelikheid of Jiba weer aangekla gaan word
Daar is groot onduidelikheid of die klagte van korrupsie en meineed weer teen adv. Nomgcobo Jiba, geskorste adjunkdirekteur van openbare vervolging, ingestel gaan word. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Nóg ’n polisielid in PE aangeval
Terwyl die polisiegemeenskap in Port-Elizabeth nog die dood van ’n lid van die blitspatrollie verwerk, is nóg ’n polisiebeampte aangeval. Nuus (24-01-2019)
Maroela Drie lewenslange vonnisse vir reeksmisdadiger
Hy is op meer as 20 aanklagte skuldig bevind, insluitend verkragting, seksuele aanranding, ontvoering, gewapende roof en besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 S-Kaapse polisie probeer nog 6 rowers vastrek
’n Groep rowers wat ’n bejaarde egpaar, wat laataand nog televisie gekyk het, in hul huis naby Mosselbaai in die Suid-Kaap oorval het, is steeds op vrye voet. Nuus (24-01-2019)
Maroela Vlakfontein-moorde: Verdagte se dood ‘teleurstellend’
“Dit is geen gewone hofsaak nie, gegewe die aantal mense wat vermoor is. Die familie en die mense van Gauteng wil graag die waarheid hoor oor die gebeure wat tot hierdie verskriklike misdaad … Nuus (24-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 24 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Nylrivier nou bloedrivier in Modimolle
’n Klag is Donderdag teen die Waterberg-distriksmunisipaliteit ingedien nadat bloed van die slagplaas in die Nylrivier buite Modimolle (Nylstroom) in Limpopo beland het. Nuus (24-01-2019)
Maroela Grondkwessie ‘nie meer ʼn nare monster’
“Ons het dit in verskillende forums wêreldwyd gesê en die versekering gegee dat ons nie grondgrype in Suid-Afrika sal toelaat nie.” Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Lyk by Mosselbaai ‘dalk’ dié van Noorweegse student
Dit is onwaarskynlik, maar nie onmoontlik nie, dat die lyk van ’n onbekende jong meisie wat Maandag by Mosselbaai in die Suid-Kaap uitgespoel het, dié van die vermiste Noorweegse student Marie Ostbo … Nuus (24-01-2019)
Praag Elana Barkhuizen heraangestel in haar pos ná dringende hofaansoek
Die Johannesburgse Arbeidshof het vanoggend beslis dat Elana Barkhuizen, die onderwyseres Laerskool Schweizer-Reneke-onderwyser Elana Barkhuizen se skorsing onwettig was. Die hof het beveel dat … Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Halfmiljoenrand se dwelms in huis op Cradock gevind
Bykans ’n halfmiljoenrand se dwelms is in ’n huis op Cradock gevind. Nuus (24-01-2019)
Maroela Schweizer-onnie dankbaar vir ‘ondersteuningspad’
“Ek kan nie wag om my kinders [leerders] te sien en hulle elkeen ʼn stywe druk te gee nie.” Nuus (24-01-2019)
Maroela Bosasa het joernaliste glo betaal om stories nie te skryf
“Hy het joernaliste betaal? Vir wat?” waarop Agrizzi geantwoord het: “Vir inligting, om nie stories te skryf nie.” Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 40 perde vrek in hittegolf in Australië
Minstens 40 wilde perde het in die hittegolf in Australië gevrek. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Leerlinge se vervoerprobleme vir eers opgelos
Die vervoerprobleme van die leerlinge van die Patensie High School in die Oos-Kaap is vir eers iets van die verlede. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Baba langs ma se lyk gekry
’n Ma van Ngcobo in die Oos-Kaap is met ’n koeëlwond in haar bolyf aangetref terwyl haar 11 maande oue baba langs haar lyk gekry is. Nuus (24-01-2019)
Maroela Bejaarde sterf ná hoewe-aanval: ‘Sy was lief vir almal’
“Sy was lief vir almal en almal was lief vir haar. Sy het mense soos ʼn ma en ʼn ouma versorg.” Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Dieretuin se olifant word ‘fyn dopgehou’
Dit gaan “baie goed” met Lammie, die enigste olifant in die Johannesburgse dieretuin. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Plafon in Willowbridge-sentrum stort ineen
’n Plafon bo die ingang van ’n winkel in die Willowbridge-winkelsentrum in Tygervallei, Kaapstad, het Donderdagoggend ineengestort. Niemand is deur die vallende stukke beseer nie. Nuus (24-01-2019)
Maroela Tekenprent: Wanneer sosiale media die verkeerde brande stook…
Tekenprentkunstenaar Jerm reken sosiale media is besig om die verkeerde brande te stook, in plaas daarvan dat ware kwessies aangeroer word.  Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Vrou (83) sterf week ná aanval met ysterpot
Die 83-jarige Ella Willemse van Rustenburg wat verlede week wreed met ’n ysterpot in haar huis deur inbrekers aangerand is, is Donderdag in die hospitaal dood. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Man verbrand 70% om hond in Bettysbaai te red
’n Man wat brandwonde oor meer as 70% van sy lyf opgedoen het toe hy sy huis in die brand op Bettysbaai ontruim het, se huis is ongeskonde. Nuus (24-01-2019)
Maroela ‘Ramaphosa moet nóú in Zim ingryp’
“Daar is niks wat die president keer om die telefoon op te tel en die regte ding te doen nie.” Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Clicks-rasherrie: ‘Dis hoekom Julius die f*kk*n land moet vat’
“Dís hoekom Julius (Malema) die f*kk*n land moet vat – laat julle f*kk*n f*k*f uit onse land uit.” Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Steeds vrae nadat vermiste vrou gekry is
Die familie van die vermiste vrou van Muizenberg wat Saterdag spoorloos verdwyn het, is dankbaar dat sy veilig by die huis is. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Pelosi wys Trump wie’s baas in die huis
Die stryd tussen pres. Donald Trump van Amerika en Nancy Pelosi, speaker van die huis van verteenwoordigers, is Woensdag op ’n spits gedryf. Nuus (24-01-2019)
Maroela Bejaarde sterf week ná wrede aanval
Willemse was verlede week alleen tuis op die hoewe waar sy ingewoon het saam met haar susterskind en dié se man Bettie en Gerrit du Preez, toe drie mans omstreeks 03:00 toegang tot die huis verkry … Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 DA se beleidshoof bedank
Die DA se beleidshoof, Gwen Ngwenya, het bedank. Politiek (24-01-2019)
Maroela Schweizer-onnie kan terug skool toe
Prinsloo het in haar uitspraak gesê rassisme moet uitgeroei word, maar nie gesoek word op ʼn plek waar dit nie bestaan nie. Nuus (24-01-2019)
Maroela Noue ontkoming vir NMU-studente
’n Veldbrand in Noordhoek het glo die universiteit se Suidkampus weens stormsterk winde teen ’n spoed genader waarna die brand ’n heining by ʼn gedeelte van die kampus oorgesteek het. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Venezuela skop VSA-diplomate die land uit
Pres. Nicolás Maduro van Venezuela het Amerikaanse diplomate in die land 72 uur gegee om uit die land pad te gee. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Tydskrif-kok se ma sterf
“My ma was my hele wêreld, my alles – elke stukkie kos wat ek voorberei, is te danke aan haar.” Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Skuldiges by Umgeni Water ‘moet geld terugbetaal’ – Outa
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) verwelkom die ondersoek na Umgeni Water en sê diegene wat betrokke is by finansiële misbruik, moet die geld terugbetaal. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Korrupsieklag vir nou teen Duduzane teruggetrek
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het Donderdagoggend bevestig dat hy vir eers sy aanklag van korrupsie teen Duduzane Zuma, een van oudpres. Jacob Zuma se seuns, gaan laat vaar. Nuus (24-01-2019)
Maroela Vlakfontein-moorde: Verdagte dood aangetref  
Hy en nog ‘n beskuldigde is in hegtenis geneem nadat die polisie in Oktober 2018 op die liggame van vier kinders en drie volwassenes afgekom het by hul huis in Johannesburg. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Meer as 20 000 leerlinge verloor plek weens papierwerk
Die Gautengse onderwysdepartement het ’n beroep op ouers gedoen om aanbiedinge vir plasings by beskikbare skole te aanvaar. Nuus (24-01-2019)
Maroela Maimane, Malema soek antwoorde oor Bosasa-bewerings
“Hierdie onthullings het ʼn einde gebring aan die mite dat korrupsie in die ANC bloot iets was wat tussen voormalige pres. Jacob Zuma en die Gupta-familie voorgekom het.” Nuus (24-01-2019)
Maroela Vyf sterf toe man in bank losbrand
Die aanvaller het die polisie gebel om hulle te vertel hy het skote geskiet in die bank. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Agrizzi se swartboekie-geheime vandag bekend
Angelo Agrizzi, wat die laaste paar dae al Bosasa se geheime voor die Zondo-kommissie verklap, getuig vandag oor die name en betalings wat in sy swart boekie geskryf is. Volg die regstreekse dekking … Politiek (24-01-2019)
Netwerk24 Beskuldigde in Vlakfontein-moorde neem glo eie lewe
Ernest Khoza-Mabaso, een van twee die verdagtes van die Vlakfontein-moorde, is in polisieaanhouding dood. Nuus (24-01-2019)
Maroela Voormalige OBK-hoof onskuldig in interne ondersoek
“As ek u reg verstaan, was die bewering oor die MST-finansiering dat daar absoluut geen gronde vir die aantyging was nie.” Nuus (24-01-2019)
Maroela Vermiste Muizenberg-vrou opgespoor
Twee vroue het Ripepi in die suidelike voorstede gewaar en herken danksy biljette wat Pink Ladies versprei het. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Schweizer-juffrou kom by hof aan
Solidariteit bring Donderdag ‘n dringende aansoek voor die arbeidshof in Johannesburg om Elana Barkhuizen van die Laerskool Schweizer-Reneke se skorsing onwettig te laat verklaar. Nuus (24-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Die ABC van die verkiesing
Dit blyk dat daar voor die algemene verkiesing nog heelwat misverstande oor begrippe is. Van die onkunde word hier uitgespel. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Meer as 20 000 ontvoerde meisies in Mali gevind
Nigerië se anti-mensehandel-agentskap het Woensdag gesê dat hy op duisende vermiste jong meisies en vroue in die suide van Mali afgekom het waar hulle as seksslawe verkoop word. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Prof. se broer dood in ongeluk in Egipte
’n Suid-Afrikaanse man wat die afgelope tien jaar in die oliebedryf in Egipte werk, is Dinsdagaand dood in ’n motorongeluk in dié land. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Trump dreig glo voormalige prokureur
Pres. Donald Trump van Amerika se voormalige prokureur, Michael Cohen, wat voor die Amerikaanse kongres moet getuig, het sy getuienis uitgestel omdat Trump hom en sy familie na bewering dreig. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Albert Nzula-hospitaal van R380 m. het net 30 pasiënte
Skerp vrae oor die onderbenutting van die Albert Nzula-distrikshospitaal by Trompsburg van R380 miljoen is gestel toe die DA Woensdag net 30 pasiënte daar aangetref het. Nuus (24-01-2019)
Maroela ‘Stabiele Zimbabwe in SA se beste belang’
“Ons is gereed om hulle bystand te bied waar ons ook al kan.” Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 5 dood toe man (21) in bank in Florida losbrand
Minstens vyf mense is Woensdag in ’n skietery in ’n bank in die Amerikaanse deelstaat Florida dood. Nuus (24-01-2019)
Maroela Vyf vas vir groot daggavonds
Tydens hul soektog het die honde-eenheid op 13 groot sakke dagga afgekom wat 283 kg weeg en met ʼn straatwaarde van sowat R30 000. Nuus (24-01-2019)
Maroela Vrystater hof toe oor dierewreedheid
“Dit is verskriklik om dié soort wreedheid te moet aanskou.” Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Trump stel staatsrede uit
Pres. Donald Trump van Amerika het op Twitter aangekondig dat hy sy staatsrede eers later gaan lewer. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Stof wil nie gaan lê om Lammie in dieretuin
Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NRDBV) het uit die Johannesburgse dieretuin se etiese komitee bedank. Nuus (24-01-2019)
Netwerk24 Net 70% tans geregistreer om te stem
Net 70% van stemgeregtigdes het al geregistreer om vir die komende verkiesing te stem. Politiek (24-01-2019)