Netwerk24 Twee van SA dood in ontploffing in Jemen
Twee Suid-Afrikaners is dood in ’n ontploffing in Jemen toe hulle landmyne vervoer het om vernietig te word. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Mayubane vergader met burgemeesters
Die Oos-Kaapse LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling, omgewingsake en toerisme, Lubabalo Mabuyane, het ’n vergadering met die burgemeesters van 16 munisipaliteite belê. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Huisstrukture skiet op buite Uitenhage
Plakkers in KwaNobuhle, net buite Uitenhage in die Oos-Kaap, het in net twee dae honderde strukture langs die R334 opgerig. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 ‘Rommelstorters’ in Kaapstad beboet
Insittendes van ’n bakkie wat glo gebruik is om bourommel langs Baden Powell-rylaan in Kaapstad te stort is Maandag vasgetrek en die bestuurder is beboet. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Kimberley se waterkrisis werklik ’n probleem
Kimberley se waterkrisis is ’n werklike probleem wat niks met die komende provinsiale en nasionale verkiesing te make het nie. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 AfriForum soek antwoorde oor rioolkrisis in Barkly-Wes
AfriForum het sy misnoeë uitgespreek oor die gebrekkige antwoorde oor die voortslepende rioolkrisis in Barkly-Wes in die Noord-Kaap wat sedert Oktober verlede jaar nog nie opgelos is nie. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Jaer kritiek nadat hy N1-eiland in straatren tref
Die Kaapstad-metroraad het die verwoesting wat onwettige straatwedrenne op die provinsie se paaie aanrig ten sterkste veroordeel. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Video bepalend in hofsake van Ace se wag, buurtwagvrou
’n Kringtelevisieopname van ’n beweerde bakleiery op Nuwejaarsoggend tussen Ace Magashule se lyfwag en ’n vrouebuurtwaglid in Bloemfontein gaan deur die hof gebruik word om vas te stel wat gebeur het. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Tuinroete moet by veranderende klimaat kan aanpas
Omgewingsbestuur is die sleutel tot die toekoms van die Tuinroete in die Suid-Kaap. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Krygkor-hoof op verlof om reg te maak vir Zondo
Kevin Wakeford, uitvoerende hoof van Krygkor, het spesiale verlof gekry ná onthullings voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping dat hy glo deur Bosasa bevoordeel is. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 2 dood, 5 beseer in ongeluk in Bloem
Twee mense is dood en nog vyf beseer nadat twee ligte voertuie Maandagoggend in Uitsig, Bloemfontein, gebots het. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Skakel internet aan, beveel hof
Die hooggeregshof in Zimbabwe het Maandag bevind dat die minister van veiligheid nie die gesag gehad het om selfoonoperateurs te beveel om internettoegang af te skakel tydens betogings verlede week … Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 May torring nie veel aan ‘Plan A’
Theresa May, die Britse premier, het Maandagaand alles in die stryd gewerp om haar Brexit-plan ’n kans te gee om goedgekeur te word. Nuus (21-01-2019)
Maroela Kenners waarsku oor klimaatsverandering in Suider-Afrika
Suider-Afrika is op die voorpunt van stygende wêreldwye temperature en meer navorsing moet gedoen word om die waarskynlike impak van klimaatsverandering te bepaal, het die departement van omgewings… Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Trustlede suur oor suikergeld
Dit was destyds een van die grootste grondeise ooit, maar deesdae is daar min vreugde onder die begunstigdes van die Ingwenyama Simhulu Trust (IST). Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Beer omhels man
’n Video van ’n mak tweejarige beer wat sy eienaar omhels waar dié by ’n venster staan en hulle dan albei by die venster uitkyk, het duisende kykers se harte gesteel. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Dís hoe sake nou staan
Pres. Donald Trump van Amerika is woedend vir Nancy Pelosi, speaker van die huis van verteenwoordigers, omdat sy nie sy “kompromisvoorstel” oor R5,7 miljard vir ’n grensmuur aanvaar het nie. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Tiener se lyk dryf in see by Mosselbaai
Die lyk van ’n tienermeisie is Maandagmiddag in die see by Mosselbaai gevind nadat ooggetuies reddingsdienste ontbied het. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Dís waarom afleggings uitgestel is, sê SAUK
Die SAUK sê die rede waarom hy die proses van die aflegging van werknemers vir eers laat vaar het, is omdat die huidige SAUK-raad tans nie ’n kworum vorm nie. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 VF Plus kan verras met keuse vir Wes-Kaapse premier
Die VF Plus gaan na verwagting Dinsdag aankondig dat die flambojante en deurwinterde politikus Peter Marais sy Wes-Kaapse premierskandidaat sal wees. Politiek (21-01-2019)
Netwerk24 Hart net-net gemis toe leerling met mes gesteek word
’n Gr. 12-leerling (17) wat Maandag ’n gr. 10-leerling (19) by die John Ramsay High School in Bishop Lavis, Kaapstad, met ’n skerp voorwerp gesteek het, het ná die voorval glo oor die skool se … Nuus (21-01-2019)
Maroela ‘DA-kiesers moet ANC, EFF uit die Wes-Kaap hou’
Die DA se premierskandidaat vir die Wes-Kaap, Alan Winde, het Maandag gesê die party moet kiesers in die provinsie registreer om seker te maak dat die ANC en die EFF nie aan bewind kom in dié provi… Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Peuter 'gee haar oor' aan polisie
Nadat die polisie haar ouers in hegtenis geneem het, het ’n kaalvoet peuter net soos haar pa met haar hande in die lug na die gewapende lede van die polisie gestap. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Man maai gesinslede glo met ’n byl af
Die Amerikaanse polisie in Oregon het ’n pa doodgeskiet wat glo teen daardie tyd reeds byna sy hele gesin afgemaai het. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Smith ‘win regsadvies in’
Vincent Smith, ANC-LP, sê hy win tans regsadvies in oor aantygings dat hy R45 000 per maand se omkoopgeld by Bosasa gekry het. Politiek (21-01-2019)
Netwerk24 Kind dood nadat roubeklaers skote afvuur
Die polisie in Port Elizabeth het met ’n volskaalse ondersoek begin nadat ’n seun die afgelope naweek noodlottig deur ’n dwaalkoeël getref is. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Seuns op fietse in Happy Valley in Bfn aangeval
’n Kranige jong fietsryer van Ficksburg in die Oos-Vrystaat het die jongste slagoffer van die Happy Valley-rowers in Bloemfontein geword toe hy Vrydagmiddag deur ’n man aangeval en beroof is terwyl … Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Patel se regspan vra ontslag op moordklag
Rameez Patel (32) van Polokwane wat aangekla is van die moord in 2015 op sy vrou, Fatima (28), kan moontlik skotvry wegstap as sy regspan slaag met hul aansoek om ontslag op die aanklagte teen hom. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Brandbestryder beseer, huise brand
’n Brandbestryder is Maandag beseer en minstens twee huise is in puin gelê in ’n veldbrand in Hartenbosheuwels in Mosselbaai in die Suid-Kaap. Nuus (21-01-2019)
Maroela Schweizer-Reneke: Politiekery ten koste van onderwysers en leerders
Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, het gesê Noordwes se LUR vir onderwys, Sello Lehari, moet ophou om politiekery te maak van die situasie by die Laerskool Schweizer-Reneke en die Hoërskool … Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 ‘Kinders, maak reg vir 4de nywerheidsrevolusie’
Die kinders van Suid-Afrika moet voorberei word vir die vierde nywerheidsrevolusie en ’n werksplek wat heeltemal gaan verander, sê pres. Cyril Ramaphosa. Politiek (21-01-2019)
Netwerk24 Meer as 450 kinders in S-Kaap vir maagvirus behandel
Meer as 450 kinders onder die ouderdom van vyf jaar is van November 2018 tot 13 Januarie 2019 in die Suid-Kaap vir diarree sonder ontwatering behandel. Van hulle is in die hospitaal opgeneem. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Hofbevel teen grondgrypers by De Wildt
Die geld wat Julius Malema, EFF-leier, aan AfriForum vir regskoste betaal, word nou gebruik om grondbesetting in Suid-Afrika hok te slaan. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Só is Mokonyane ‘omgekoop’
Hulle het Nomvula Mokonyane destyds die “Energizer Bunny” genoem en het haar benewens R50 000 per maand ook vir langer as ’n dekade oor Kersfees “uitgehelp” met onder meer kiste drank, agt lammers en … Politiek (21-01-2019)
Maroela Hartenbos-brand onder beheer gebring
ʼn Veldbrand by Hartenbos Heuwels in Hartenbos, Mosselbaai is Maandagmiddag onder beheer gebring. Twee huise is in die wegholbrand verwoes en ʼn brandbestryder is beseer. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 DA hoop op voltal teen ANC in Kimberley
Die DA hoop om op 13 Februarie al sewe die wyke van die ANC, wat vakant geraak het nadat die party sewe van sy wyksraadslede geskors het, in Kimberley af te neem. Politiek (21-01-2019)
Netwerk24 Maandag, 21 Januarie 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie vrees nie - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuushoogtepunte. Nuus (21-01-2019)
Maroela Bosasa het maandeliks omkoopgeld aan staatsamptenare betaal
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, het Maandag aan die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gesê Bosasa het maandeliks omkoopgeld aan staatsamptenare betaal. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Man sit lewenslank vir taxi-huurmoord
’n Man is lewenslange tronkstraf opgelê vir die huurmoord op die voorsitter van die taxivereniging van Stilfontein in Noordwes. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 May sê oor haar plan vir Brexit
Die Britse premier, Theresa May, lê Maandag in die Britse Laerhuis haar plan voor vir Brittanje om van die Europese Unie weg te breek. Nuus (21-01-2019)
Maroela AfriForum wen grondgryphofsaak met Malema se geld
AfriForum het Maandag ’n oorwinning teen onwettige grondgrypers en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Pretoriase hooggeregshof behaal. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Verbete stryd wag in Heidedal-tussenverkiesing
’n Verbete stryd wag aanstaande week in die munisipale tussenverkiesing in wyk 47 in Heidedal. Politiek (21-01-2019)
Netwerk24 Koeke, geknoei, omkoopgeld kom in Agrizzi-getuienis uit
Die omstrede fasiliteitebestuursmaatskappy Bosasa het die spyseniering verskaf vir die ANC se sogenaamde Siyanqoba-saamtrekke. In opdrag van Nomvula Mokonyane, deesdae minister van omgewingsake, het … Politiek (21-01-2019)
Netwerk24 Só word Solly se opvolger in Tshwane gekies
Lede van die DA het tot Dinsdag om vir die pos as die nuwe burgemeester van Tshwane aansoek te doen. Politiek (21-01-2019)
Netwerk24 Pleidooi in hof oor Zimbabwe se internet
Regslui en ’n groep wat hom vir mediavryheid beywer, het Maandag in Zimbabwe die hooggeregshof gevra om die afskakeling van die internet in dié land onwettig te verklaar. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 2 bly in aanhouding ná vrou vermoor, verbrand is
Die paartjie wat ’n bejaarde vrou van Rocklands, Bloemfontein, na bewering vermoor en haar lyk in Kroonstad verbrand het, bly agter tralies nadat hul verhoor Maandag uitgestel is. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 SAOU reg as nog koppe rol
Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) is besig met die opstelling van hofstukke om dadelik te kan reageer indien Noordwes se onderwysdepartement nog ’n onderwyseres en die hoof van die Laerskool … Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Konstabel dood ná skietery in bakkery
Die polisiebeampte wat Maandagoggend in Port Elizabeth in ’n gewapende rooftog raakgeskiet is, is later die middag dood. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Seun (2) nog nie uit boorgat gekry
Pogings om ’n tweejarige seuntjie naby Málaga in Spanje uit ’n boorgat van dieper as 100 m te red, word vertraag omdat reddingswerkers sukkel om deur harde rots te boor. Nuus (21-01-2019)
Maroela Foto’s: Twee huise verwoes in Mosselbaai-brand
Video’s op sosiale media het getoon hoe die vlamme gevaarlik naby huise in Hartenbos Heuwels woed, terwyl ʼn helikopter waterbomme vanuit die lug op die vlamme gooi. Nuus (21-01-2019)
Maroela Talle beseer toe rowers op bus toeslaan
Dit het geklink asof hulle na een spesifieke ou gesoek het. Nuus (21-01-2019)
Maroela Vyf dood ná skietery by Baaise bakkery
’n Polisiebeampte is gedurende die skietery in die bolyf geskiet waarna hy Maandagmiddag in die hospitaal aan sy beserings beswyk het. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 DA bly SAUK stel afleggings uit
Die DA het Maandag die besluit van die SAUK verwelkom om nie met die aflegging van 2 200 werknemers voort te gaan nie. Nuus (21-01-2019)
Maroela R8 miljoen droogtehulp vir dorre Karoo
Chrisjan van der Vyver, een van die boere by wie besoek afgelê is, vertel dat honger bobbejane sy skape begin doodmaak het net om iets te ete te kry. Nuus (21-01-2019)
Maroela Gesin van SA sakeman in Mosambiekse tronk skep moed
“My pa was twee weke lank in die slegste tronk, maar die dag nadat die prokureur hom gaan spreek het, het hy uit die tronk verdwyn.” Nuus (21-01-2019)
Maroela Video van straatresies op N1 maak stadsraad boos
Op die video van die voorval kan gesien word hoe ʼn motorfiets en ʼn motor teen ʼn ysingwekkende spoed op die snelweg aangejaag kom voordat die bestuurder van die motor blykbaar beheer oor die voertui… Nuus (21-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 21 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Wuppertal se laerskool heropen ná brand
Die laerskool op Wuppertal het Maandag die eerste keer in die nuwe skooljaar geopen nadat ’n brand verwoesting op dié sendingdorpie gesaai het. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Hof beslis Karegeya-saak is nie na behore hanteer
’n Landdros het die polisie en die staat gekap oor die vertragings in die ondersoek na die dood van kol. Patrick Karegeya, die voormalige Rwandese intelligensiehoof. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 2 huise brand in Hartenbosheuwels
Minstens twee huise in Hartenbosheuwels naby Mosselbaai in die Suid-Kaap het onder ’n verwoestende veldbrand deurgeloop. Nuus (21-01-2019)
Maroela Busse in ligte laaie tydens betoging
Sowat 1 000 gemeenskapslede het Maandagoggend buite dié dorp opgeruk. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Brand woed in Hartenbosheuwels
’n Groot veldbrand het Maandag in Hartenbosheuwels naby Mosselbaai in die Suid-Kaap uitgebreek. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 DBV red troeteldiere uit Hartenbosheuwels
Die R328 tussen Mosselbaai en Oudtshoorn in die Suid-Kaap is Maandag gesluit weens ’n verwoestende veldbrand wat by Hartenbosheuwels uitgebreek het. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 3 vermeende lede van 28-bende vas weens dwelms, wapens
Drie vermeende lede van die 28-bende in Nooitgedacht, Bishop Lavis, Kaapstad, wat Saterdag in hegtenis geneem is, sal Maandag in die plaaslike landdroshof verskyn. Nuus (21-01-2019)
Maroela Staatskaping: Zondo boos oor uitgelekte verklaring
Volgens die berigte was Nomvula Mokonyane, Nomgcobo Jiba, Lawrence Mrwebi, Dudu Myeni en oudpres. Jacob Zuma almal ontvangers van omkoopgeld wat Gavin Watson, uitvoerende hoof van Bosasa, betaal he… Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Mokonyane kry 'R50 000' per maand by Bosasa
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, getuig vandag vir die vierde dag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping oor beweerde omkopery waarby Bosasa en hooggeplaastes in die … Politiek (21-01-2019)
Netwerk24 Grieke betoog teen ooreenkoms met Macedonië
Die Griekse polisie het Sondag ’n skare in Athene met traanrook bestook wat betoog het teen ’n ooreenkoms waarin Griekeland aanvaar dat sy noordelike buurland die naam die Republiek van … Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Pelosi staan haar man teen Trump
Die Demokrate in die Amerikaanse regering het hul eis herhaal dat pres. Donald Trump die regering moet heropen voordat hulle weer oor die veiligheid op die grens met Mexiko sal onderhandel. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Beweringe ‘geld nie vir ondersoek na Jiba, Mrwebi’
Verwagte getuienis voor die Zondo-kommissie oor omkoopgeld wat na bewering aan twee senior lede van die NVG, advv. Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi, betaal is, sal nie deel vorm van die afsonderlike … Politiek (21-01-2019)
Maroela Dwaalkoeël eis seun se lewe by begrafnis
ʼn Dwaalkoeël het die seun getref, waarna hy in die pad ineengesak het. Nuus (21-01-2019)
Maroela Inwoners raadop oor waterkrisisse in Mpumalanga
“Daar is ’n gevoel van paniek onder die inwoners. Ons weet dat dit nie voorkom kon word nie, maar as die munisipaliteit dit kon bestuur soos in die Kaap, kon ons meer bewus gewees het van die krisi… Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Agrizzi ‘telkens met dood gedreig’
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, het al 28 doodsdreigemente ontvang sedert sy verskyning voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping, sê die private ondersoeker Mike … Politiek (21-01-2019)
Maroela Ma, kêrel dan gevonnis ná 3-jarige se dood
Daniel het gebreekte bene, erge kneusplekke aan sy arms en gesig, kopbeserings en 60% brandwonde oor sy liggaam gehad. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 ‘Gruwelhuis’ se pa meen sy vonnis is te streng
Die pa wat bekend geword het as die ‘Springs-monster’ vir die marteling van sy vyf kinders en verkragting van sy oudste dogter meen sy straf is “skokkend swaar”. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Man kritiek ná ongeluk in Kaapstad
'n Man is in 'n kritieke toestand nadat hy Maandag teen 'n verkeerseiland gebots het. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Coligny-2 steeds gevonnis, ondanks onthulling
Phillip Schutte en Pieter Doorewaard sal na verwagting steeds volgende week in die hooggeregshof in Mmabatho vir die moord op Matlhomola Moshoeu gevonnis word. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 ‘Verwoerd draai in sy graf om’
Die verbetering van die matriekuitslae in 2018 is ’n aanduiding dat die apartheid-onderwysstelsel nou op sy kop gedraai is, sê pres. Cyril Ramaphosa. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 ANC wil nie sê oor omkoopgeldlys
Die ANC loop wye draaie om ’n lys wat uitgelek het en wat die name van hooggeplaastes in die party bevat wat glo omkoopgeld van Bosasa ontvang het. Politiek (21-01-2019)
Maroela Tekenprent: Die Twitter-polisie hou wag…
Die tekenprentkunstenaar Jerm se beskouing van die gebeure Nuus (21-01-2019)
Maroela Nuwe ondersoek na Mrwebi, Jiba begin
ʼn Nuwe ondersoek na die geskiktheid van twee senior amptenare van die Nasionale Vervolgingsgesag, adv. Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi, het vanoggend in Centurion begin. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 ‘Argo’-spioen dood op 78
Die spioen van die Amerikaanse intelligensiediens (CIA) wat die Oscar-bekroonde fliek Argo geïnspireer het, Tony Mendez, is in die ouderdom van 78 dood. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Honger passasiers in yskoue vliegtuig gestrand
Die passasiers op ’n United Airlines-vlug moes meer as 14 uur in die koue weer in die vliegtuig deurbring nadat die vliegtuig probleme ontwikkel het. Nuus (21-01-2019)
Maroela Foto’s: AGS Senekal wil herbou ná brand
“Die hele kerk is verwoes; ook die kombuis, alles. Niks kon gered word nie.” Nuus (21-01-2019)
Maroela Brexit: May sê vandag oor haar Plan B
Drie kabinetsministers het aan die koerant gesê ʼn verkiesing is ʼn moontlikheid. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 12 dood toe Taliban by militêre basis toeslaan
Minstens 12 mense is in Afganistan dood toe die Taliban toeslaan. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 4 dood toe rowers, polisie by bakkery op mekaar losbrand
'n Polisielid is Maandagoggend in 'n rooftog by 'n bakkery in Port Elizabeth raakgeskiet en vier rowers is glo doodgeskiet. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 4 nog kritiek ná brand by ski-oord in Franse Alpe
Vier mense is nog in ’n kritieke toestand ná ’n brand by ’n ski-oord in die Franse Alpe wat Sondag minstens twee lewens geëis het. Die vier is onder die 25 mense wat beseer is. Nuus (21-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: ‘Terug van weggewees’
Beteken die rasseherrie op Schweizer-Reneke dat apartheid weg was, maar nou weer geil groei? Of veel erger, kan daar nou weer van staatsterreur gepraat word na aanleiding van die gerapporteerde bek… Nuus (21-01-2019)
Maroela Departement ontken verpleegkollege gaan deure sluit
Die gerugte kom nadat derdejaarstudente by dié Gautengse verpleegkollege verlede jaar volstrek geweier het om hul eksamen aan die einde van die akademiese jaar af te lê. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Oud-Springbok by hof oor gholfstokke
'n Voormalige Springbok-, WP- en Leeus-rugbyspeler het Maandag in die landdroshof in Stellenbosch op 'n aanklag van diefstal verskyn. Nuus (21-01-2019)
Maroela Foto’s: Dodetal styg ná brandstofpyplyn ontplof
ʼn Paar uur nadat die lekkasie die eerste keer waargeneem is, het die pyplyn ontplof. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 ‘Dit gaan goed’ met SA ‘terreur-verdagte’ in Mosambiek
Dit gaan volgens die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) goed met André Hanekom (61), die Suid-Afrikaner wat tans in Mosambiek aangehou word. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Israeli-weermag begin met aanvalle in Sirië
Die Israeli-weermag het Maandag gesê dat hy die Iranse Quds-mag, ’n elite-eenheid van Iran se revolusionêre wag, oornag in Sirië aangeval het en het daarna ’n waarskuwing aan Siriese magte gerig om … Nuus (21-01-2019)
Maroela Swygsame dwelmhandelaar blykbaar onstuitbaar
Sondag het lede van die eenheid haar weer in hegtenis geneem, dié keer met dwelms met ʼn geskatte straatwaarde van R4 000 in haar besit. Nuus (21-01-2019)
Maroela Polisie lê beslag op meer as R600 000 se dagga
Die lede het hulle dokumente of fakture gevra van waar die komberse gekoop is of waar dit afgelewer moes word, maar die verdagtes kon geen bewyse gee nie. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 10 VN-soldate in Mali dood
Minstens tien vredebewaarders van die Verenigde Nasies is in Mali in ’n geveg met militante dood en 25 is beseer. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Dodetal nou 85 nadat pyplyn in Mexiko ontplof
Die dodetal nadat ’n beskadigde brandstofpyplyn in Mexiko ontplof het, het teen Maandagoggend tot 85 gestyg. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Mnangagwa keer terug na Zimbabwe
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe, wat op 'n buitelandse besoek is, het op Twitter aangekondig dat hy nie die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) in Davos gaan bywoon nie en liewer terugkeer huis toe. Nuus (21-01-2019)
Maroela Foto’s: Zim se president haas hom terug in weelde
“In die lig van die ekonomiese situasie sal ek terugkeer ná ʼn hoogs produktiewe week van bilaterale handels- en beleggingsontmoetings.” Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 May kom vandag met haar ‘plan B’
Gaan Theresa May, die Britse premier, Maandag van die Ierse agterdeur afsien om haar Brexit-plan goedgekeur te kry?. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Beswaarskrif na parlement
Die woonbuurt Pellissier in Bloemfontein, waarvan die inwoners onder voortdurende waterkrisisse en -onderbrekings deurloop, se probleme gaan ook nou op parlementêre vlak hanteer word. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Twee vas oor skool se gesteelde goedere, nog soek
Twee verdagtes, wat goedere in hul besit gehad het wat vroeër van ’n skool gesteel is, is Sondag aangekeer. Nuus (21-01-2019)
Netwerk24 Ramaphosa wens Tshisekedi geluk
Pres. Cyril Ramaphosa het Felix Tshisekedi, nuutverkose president van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), gelukgewens met sy verkiesing nadat die uitslag van die verkiesing deur die … Nuus (21-01-2019)