Netwerk24 ANC se Kumalo oorlede
Die ANC-veteraan Dumisani Kumalo is “vreedsaam” by sy huis oorlede, het die ANC Sondagaand in ’n verklaring bekend gemaak. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Diewe van spoor-eiendom vasgetrek
Sewe mense is die afgelope week in hegtenis geneem vir die besit van gesteelde goedere, kwaadwillige beskadiging van eiendom en poging tot roof. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Polisie vind miljoene se dagga op bakkie
’n Man met R2,8 miljoen se dagga in sy besit het sy rieme Saterdag naby Colchester in die Oos-Kaap styfgeloop. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Grieke boos oor Macedonië se naam
Die polisie het Sondag traanrook ingespan om betogers buite die parlement in Athene, Griekeland, uiteen te jaag. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Ouers hou optog oor bouvallige skole op Uitenhage
Die gebrekkige infrastruktuur by vyf skole op Uitenhage in die Oos-Kaap het ouers genoop om die strate in te vaar om hul ontevredenheid daaroor in ’n optog te kenne te gee. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Ooggetuie in Coligny-saak erken hy lieg; wat nou?
Sy ken haar man se hart “en glo in hul onskuld”, sê Ingelize Schutte, vrou van een van die veroordeelde moordenaars in die opspraakwekkende Coligny-saak, nadat dit Sondag bekend geword het dat die … Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Trump krabbel terug oor immigrasie
Pres. Donald Trump van Amerika het Sondag gesê sy voorgestelde immigrasie-ooreenkoms om die gedeeltelike sluiting van die Amerikaanse regering te beëindig sal nie tot amnestie vir die sogenaamde … Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 DA dreig Ramaphosa met strafhof oor Zim
Indien pres. Cyril Ramaphosa hande gevou sit oor die menseregtevergrype in Zimbabwe, gaan die DA hom tot die Internasionale Strafhof wend. Politiek (20-01-2019)
Netwerk24 Families vol hoop ná getuie glo lieg
Die families van die veroordeelde moordenaars Phillip Schutte en Pieter Doorewaard van ­Co­ligny is “baie dankbaar en positief” oor die moontlikheid dat die enigste ooggetuie in die saak na bewering … Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 3 mans dood in bendegeweld op Kaapse Vlakte
Drie mans is Sondag op die Kaapse Vlakte doodgeskiet in voorvalle wat vermoedelik met ’n hernude vlaag van bendegeweld verband hou. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Brand by kettingwinkel in Noordwes
’n Kettingwinkel wat huisware verkoop het Sondag in Vryburg in Noordwes afgebrand. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Vrou danksy pienk reddingsboei uit see gered
Danksy die dapperheid van omstanders en ’n piek reddingsboei is die lewe van ’n 18-jarige vrou in die see by Hartenbos gered. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 AGS-kerk op Senekal erg beskadig in brand
Lidmate van die AGS-kerk op Senekal in die Vrystaat het Sondagoggend in die pastorie kerk gehou nadat die kerkgebou enkele dae vantevore erg in ’n brand beskadig is. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Naka oorweeg eise teen dokters, hospitale ná hy geskiet is
Naka Drotské oorweeg moontlik eise vir skadevergoeding oor die mediese behandeling wat hy gekry het nadat hy einde November verlede jaar in ’n aanval op sy broer Tinus se hoewe buite Pretoria geskiet … Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Herrie oor tieners wat inheemse Amerikaner uitjou
Herrie oor tieners wat inheemse Amerikaner uitjou Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Taxi ry 3 fietsryers raak
Drie fietsryers is Sondagoggend deur ’n minibustaxi op die M4-snelweg net voor die M27 Umdloti-afrit in Durban raakgery. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Daar’s genoeg tyd, sê De Lille oor Good-party
Ses weke ná die stigting van Patricia de Lille, voormalige burgemeester van Kaapstad, se Good-party, glo sy daar is “oorgenoeg tyd” vir dié party om gereed te wees vir die 2019-verkiesing. Politiek (20-01-2019)
Netwerk24 Vrou (83) haal al self asem ná hou met ysterpot
Waarskuwing: Die berig bevat ’n grafiese foto wat sensitiewe lesers kan ontstel. Nuus (20-01-2019)
Maroela Vasbeslote tiener ontsnap uit ontvoerders se kloue
“Ek is 14. Ek is nog so jonk. Dit kan nie met my gebeur nie. Ek moet hier uitkom!” Nuus (20-01-2019)
Maroela BLF-adjunk ‘was gʼn besope nie’
“As druk op die polisie uitgeoefen moet word om op te tree in die saak van ʼn vooraanstaande leier [sic], hoeveel te meer in die geval van ʼn gewone burger?” Nuus (20-01-2019)
Maroela Kan SA toestroming uit Zim hanteer?
“Ek dink nie ons het die vermoë om die onverwagte groot getalle te hanteer nie,” het min. Cwele erken. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 May probeer agterdeur tussen Iere, Brittanje systap
Die Britse premier, Theresa May, hoop om ’n bilaterale ooreenkoms met die Ierse regering te sluit om die omstrede “agterdeur” wat deel is van haar planne vir Brittanje se egskeiding van die Europese … Nuus (20-01-2019)
Maroela Vrou glo in eetplek aangehou oor stukkende kaartmasjien
“Terwyl die uitsmyter se aandag afgelei was, het ek uitgekom en by Table View se polisiestasie hulp gaan vra.” Nuus (20-01-2019)
Maroela Hoë kommissaris monitor aangehoude SA sakeman
Luidens berigte staar aanklagte van moord, misdade teen die staat en aanhitsing tot burgerlike ongehoorsaamheid Hanekom (61) en twee Tanzaniese burgers in die gesig. Nuus (20-01-2019)
Maroela Oudste man (113) sterf in sy slaap
Sy familie sê Masazo Nonaka het Sondag in die vroeë oggendure sag heengegaan in sy slaap aan natuurlike oorsake. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Earl Rose Maandag in hof oor gholfstokke
Die voormalige Springbok, WP- en Leeus-rugbyspeler, Earl Rose (35), het hom Saterdag aan die polisie in Stellenbosch oorgegee. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Hennopsrivier loop beter ná inwoners rommel verwyder
Meer as 100 inwoners van Centurion het Saterdag byeengekom om die Hennopsrivier in dié gebied skoon te maak. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Ondersoek goedkoper waterplan, vra DA
Leon Basson, DA-LP en dié party se woordvoerder oor water en sanitasie, wat hom die afgelope week eerstehands van die watersituasie in Bloemfontein kom verwittig het, sê die saak word dringend … Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 4 dood op N1 buite Bloemfontein
Vier mense is dood en nog twee beseer toe ’n vragmotor en ’n motor Sondagoggend op die N1-snelweg buite Bloemfontein teen mekaar gebots het. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Verdagte gou vas ná moord in Despatch
Polisielede in Despatch in die Oos-Kaap het Sondagoggend ’n vermeende moordenaar in hegtenis geneem, enkele ure nadat ’n moord gepleeg is. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Beslag gelê op dwelms ter waarde van R6 000
Voortdurende pogings deur die polisie om ernstige misdade in die Oos-Kaap te voorkom begin vrugte dra. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Heining wat moes beveilig wéér gevandaliseer
Die Kouga-munisipaliteit se pogings om een van sy munisipale suiweringsaanlegte in Humansdorp te beveilig – nadat ’n driejarige seuntjie verlede week daar verdrink het – word deur mense van die … Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Witskrif fokus op oplossings vir binnelandse sake
Volhoubare oplossings vir die probleme wat die departement van binnelandse sake ondervind, is die doelwit van die witskrif oor binnelandse sake. Van dié probleme is lang rye, personeeltekorte en … Politiek (20-01-2019)
Netwerk24 Kleuter en 2 mans dood in ongeluk
Drie mense is dood en een ernstig beseer in ’n botsing in die Helen Suzman-boulevard tussen Beachstraat en Vleistraat in Seepunt. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 2 dood ná brand by Franse ski-oord
Twee mense is Sondag dood en 14 ander beseer, nadat ’n brand by ’n ski-oord in die Franse Alpe uitgebreek het. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 ‘ANC-stemme moet ook opdroog’
Kimberley se watertoevoertekorte word as ’n krisis deur die DA beskryf wat ook op ’n dringende ondersoek aandring. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 4 verdagtes van Bethelsdorp steeds soek
Die vier mans van Port Elizabeth, wat tydens ’n wilde jaagtog op die polisie geskiet het, is steeds soek. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Swanger vrou, baba en 100 ander van Wes-Afrika verdrink
’n Swanger vrou en ’n twee maande oue baba is vermoedelik onder die meer as 100 migrante wat Vrydag in die Mediterreense See verdrink het. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Wuppertal se inwoners kry nuwe ID’s
Meer as 50 inwoners van Wuppertal sal Maandag die geleentheid kry om aansoek te doen vir dokumentasie wat hulle in die verwoestende brande in Desember verloor het. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Duisende diere ingeënt
Meer as 4 000 diere is ingeënt in ’n poging om bek-en-klouseer te bekamp. Nuus (20-01-2019)
Maroela Jong man in wrak verstrengel
Die voertuigbestuurder het “op die een of ander manier beheer verloor en in die boom vasgery, wat daartoe gelei het dat hy ernstig in die wrak verstrengel was”. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 ANC faal gemeenskappe langs grens
Die ANC het gemeenskappe langs die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho gefaal en moet direk verantwoordelik gehou word vir die trauma wat die slagoffers van oorgrensmisdade gely het. Politiek (20-01-2019)
Netwerk24 Skieter geloof vir sy ‘dapperheid’ en ‘liefde’
Coenraad Badenhorst wat sy buurman en ’n polisielid buite Koffiefontein afgemaai en nog ’n lid gewond het, is Saterdag by sy begrafnisdiens vir sy “dapperheid” en “liefde vir sy medemens” geloof. Nuus (20-01-2019)
Maroela AfriForum wil Coligny-verdagtes help
“Soos Doorewaard en Schutte se lewe deur leuens vernietig is, het ons pas in Schweizer-Reneke gesien hoe rasse-opstokers ’n bekwame onderwyseres, Elana Barkhuizen, se lewe met leuens en wanvoorstel… Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Lyell se vriende geskok oor sy ‘seun’
Bongani Tau was die “butler” en “seun” van Eric Lyell, die sakeman van Vereeniging, wat verlede Saterdag dood in die Vaalrivier gevind is. Nuus (20-01-2019)
Maroela Oorgrensmisdaad ‘ANC-regering se skuld’
“As jy in ʼn gemeenskap naby Suid-Afrika se grens met Lesotho woon, bestaan ʼn goeie kans dat jy in jou huis beroof of wreed vermoor sal word.“ Nuus (20-01-2019)
Maroela Vier sterf in ongeluk buite Bloemfontein
Paramedici het ook op twee mense in die vragmotor afgekom wat beseer is. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 SAKP spreek sy kommer uit oor Xolobeni
Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) sê hy is bekommerd oor die jongste verwikkelings in Xolobeni in die Oos-Kaap. Politiek (20-01-2019)
Maroela Video: Facebook-gebruikers ontstoke oor bedelaar se vernedering
“Waar was jy toe wit mense swart mense se goed gevat het?” Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Vrou verdrink by Mnandi-strand
’n Vrou het vroeg Sondagoggend by Mnandi-strand naby Mitchells Plain, Kaapstad, verdrink. Nuus (20-01-2019)
Maroela BLF-adjunk byna verwurg
Haar nek is beseer en sy het kneusplekke aan haar arms opgedoen. Nuus (20-01-2019)
Maroela Zimbabwe: Weermag was hande in onskuld
Woensdag tydens gevegte met betogers in die hoofstad het veiligheidsmagte vyf mense doodgeskiet en nog 25 beseer. Nuus (20-01-2019)
Maroela Beloning ná gruvonds langs stadion
Die amptenaar se liggaam is afgelaai en aan die brand gesteek deur wat gelyk het na twee mense wat met ʼn blou Volkswagen Polo gery het. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Tablette opgespoor nadat LUR dreig
Vier verdagtes is Vrydag gearresteer ná ’n inbraak by ’n splinternuwe “mega”-townshipskool in Ekurhuleni. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Haarkapper se pa moes haar kis maak
’n Pretoriase haarkapster is dood nadat sy brandwonde oor 90% van haar lyf opgedoen het in ’n gasongeluk in haar kombuis. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Wit man kla oor wit lugmaglid
Die Menseregtekommissie (MRK) ondersoek ’n klag van rassisme teen ’n wit lugmaglid nadat hy ’n ander wit man glo ’n “straath*tn*t” genoem het. Politiek (20-01-2019)
Netwerk24 ‘Ons probleem het ’n naam’
Die Zimbabwiese regering wil hê dinge moet terugkeer na ‘normaal’. Maar wat beteken ’n ‘normale’ lewe in Zimbabwe, vra Tawanda Mudzonga. Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Roelf wil die vrede bewaar
’n Sleutelfiguur in die Katolieke Kerk se pogings om te keer dat die verkeerde man president word van die Demokratiese Republiek van die Kongo, het Saterdag in Pretoria aangekom vir gesprekke wat … Nuus (20-01-2019)
Netwerk24 Bosasa jare lank ’n goed geoliede geldwasmasjien
Die reikwydte en omvang van die tentakels van korrupsie strek baie ver en diep. Jan de Lange berig. Politiek (20-01-2019)
Netwerk24 Hier’s die lys van wie Agrizzi volgende wil kelder
Die name van oudpres. Jacob Zuma, nog ’n kabinetsminister en topamptenare in die nasionale vervolgingsgesag (NVG) verskyn op ’n lys van diegene wat na bewering ook omkoopgeld ontvang het uit die … Politiek (20-01-2019)
Netwerk24 'Ek het gelieg'
Die enigste ooggetuie in die Coligny-moordverhoor wat glo gesien het hoe twee plaaswerkers ’n tiener van ’n bakkie afgooi, het nou vir ’n predikant en prokureur gesê hy het gelieg. Nuus (20-01-2019)