Netwerk24 Vrou kry miljoene ná sy afgedank is oor Sondagwerk
Die werkgewer wat ’n vrou afgedank het omdat sy weier om op Sondae te werk, moet haar nou $21 miljoen betaal. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 12 nou vas ná aanval in Kenia
Owerhede in Kenia ondersoek die moontlikheid dat die terreurgroep Al-Sjabaab dieper in gemeenskappe gewortel is as wat voorheen vermoed is. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Lyk van Mogafe in Mosambiek gevind
Mmatholo Mogafe (24), een van die Suid-Afrikaners wat in Mosambiek verdrink het, is uitgeken nadat haar lyk uitgespoel het, het haar familie bevestig. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Sneeu laat vliegtuig van aanloopbaan gly
’n Vliegtuig van United Airlines het van ’n aanloopbaan in Chicago, Illinois, gegly nadat die stad oornag deur ’n sneeukombers bedek is. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 R50 000 vir inligting oor moord in Limpopo
Die polisie bied ’n beloning van R50 000 aan vir enigiemand wat kan help om die moordenaars van Marks Rambau (48) vas te trek. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 7 mense in motor dood in botsing
Sewe mense is Saterdagmiddag in ’n ongeluk op die N2-hoofweg naby die Tugela-brug in KwaZulu-Natal dood. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Sies! Motoris gooi vrot vleis langs pad in Kaap
Die polisie het Vrydag afgekom op ’n hoop bokse vol vrot vleis wat iemand langs ’n Kaapse hoofweg gegooi het. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 844 oortredings van menseregte in Zim
Altesame 844 menseregte-oortredings is in die laaste week in Zimbabwe aangeteken, sê die Zimbabwiese Menseregteforum. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Ouers verpletter ná tweeling se branddood
Die ouers van ’n tweeling wat doodgebrand het nadat hulle Vrydagoggend ’n sigaretaansteker in die hande gekry het, is verpletter. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Dodetal styg tot 66 ná ontploffing
Waarskuwing: Die berig bevat ’n grafiese foto wat sensitiewe lesers kan ontstel. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 4de lyk in Mosambiek gekry
Hoewel die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) sê hy het nog nie enige verdere nuus gekry oor die vier Suid-Afrikaners wat in Mosambiek op see vermis geraak het nie, het … Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Bejaarde vrou kritiek beseer toe sy met ysterpot geslaan is
’n 83-jarige vrou van Rustenburg is in ’n kritieke toestand in die waakeenheid van 'n hospitaal nadat drie mans haar op ’n kleinhoewe oorval het. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Maimane pleit vir ‘een SA’ vir almal
Suid-Afrika sal nooit vorentoe beweeg totdat daar slegs “een Suid-Afrika” vir almal is nie, het Mmusi Maimane, DA-leier, Saterdag gesê. Politiek (19-01-2019)
Netwerk24 Burgemeester in Pole begrawe
Pawel Adamowicz, die Poolse burgemeester wat verlede week by 'n musiekkonsert met 'n mes doodgesteek is, is Saterdag begrawe. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Bul maak amok in Mbombela
’n Enorme bul het vir amok gesorg toe hy Donderdagaand in die West Acres-woonbuurt in Mbombela in Mpumalanga op loop gegaan het. Nuus (19-01-2019)
Maroela Meisie ernstig beseer in botsing met bakkie
Paramedici het haar eers gestabiliseer en toe met die ER24 Oneplan- mediese helikopter na ʼn hospitaal vervoer. Nuus (19-01-2019)
Maroela Vasbeslote tiener ontsnap uit ontvoerders se kloue
“Ek is 14. Ek is nog so jonk. Dit kan nie met my gebeur nie. Ek moet hier uitkom!” Nuus (19-01-2019)
Maroela Agt sterf in twee ongelukke in KZN
Na bewering het die bestuurder van ʼn Toyota Etios beheer oor die motor verloor en trompop met ʼn Toyota Hilux gebots. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Prins Philip kry reeds nuwe Land Rover
’n Splinternuwe swart Land Rover Freelander is by die Sandringham-landgoed in Norfolk afgelaai sodat prins Philip (97) weer die pad kan aandurf. Nuus (19-01-2019)
Maroela Duisende teken petisie ná klapper in hond se bek ontplof
“Dis ʼn bewese feit dat mense wat diere mishandel, dikwels daartoe oorgaan om mense te mishandel.” Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Tweeling speel met aansteker, brand dood
’n Vierjarige tweelingseuns het Vrydagoggend doodgebrand toe hulle met ’n sigaretaansteker gespeel het. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Sportdag afgestel weens woeste storm
’n Sportdag by die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton in die Vaaldriehoek moes Vrydag afgestel word weens ’n hewige storm wat oor die gebied losgebreek het. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Man op plaas veg tot gewapende rowers padgee
Die seun van ’n boer in Hazyview, Mpumalanga, is Vrydagaand net ná middernag in sy huis deur drie mans oorval. Nuus (19-01-2019)
Maroela Geen boeke, opleiding vir nuwe skoolleerplan
Al is die aankondiging amper vyf jaar gelede gedoen, het skoolhoofde gesê daar is geen handboeke vir die nuwe leerplan nie. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Ma vas oor kind wat in haglike omstandighede leef
’n Vrou van Peterborough in Brittanje erken sy het haar dogter verwaarloos deur haar in haglike omstandighede te laat grootword. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Kleinsake in VSA voel rimpeleffek van sluiting
Die gedeeltelike sluiting van die federale regering in Amerika is nou op sy 27ste dag en die impak word duidelik gevoel, veral deur die eienaars van klein sakeondernemings. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Pad na Kaapstad deur Hugenote-tonnel gesluit
Kapenaars wat van Worcester na Kaapstad ry, moet liefs die alternatiewe roete oor die ou Du Toitskloofpas volg nadat die Hugenote-tonnel Saterdagmiddag gesluit is. Nuus (19-01-2019)
Maroela ‘Misdadigers’ op plaas ontwapen
“Mag ons optrede onder die misdaadgemeenskap versprei sodat hulle kan weet: ‘Ons is op julle spoor.’” Nuus (19-01-2019)
Maroela MPO kry nuwe hoof-ekonoom
Hy het ʼn passie vir die ekonomie, die wisselwerking daarvan met die bestuur en toekoms van ʼn land en beskou die boer as die episentrum van entrepreneurskap. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 9 vuurwapens in KZN gekonfiskeer
Die polisie het in ’n klopjag op huise in die Msinga-omgewing, in die noorde van KwaZulu-Natal, op nege ongelisensieerde vuurwapens en 53 rondes ammunisie beslag gelê. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 5 ontsnap in Mpumalanga
Die polisie is op soek na vyf gevangenes wat Donderdag in Mpumalanga ontsnap het toe hulle van Skukuza na die Nelspruit-gevangenis vervoer is. Nuus (19-01-2019)
Maroela Al vier SA drenkelinge in Mosambiek gevind
Die agt vriende was deel van ʼn groep wat op 12 Januarie na Mosambiek gereis het om een van hulle se verjaardag te vier. Nuus (19-01-2019)
Maroela Harry, Meghan sukkel glo om huur by te bring
Die poniekoerant beweer die paartjie moes hul huurkontrak voortydig beëindig en beplan om nou reeds in Maart uit te trek. Nuus (19-01-2019)
Maroela ‘Oulikste hondjie ter wêreld’ oorlede
“Ons dink sy hartjie het letterlik gebreek toe sy boetie ons verlaat het.” Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Hond 12 m diep in skag
Die hond het opgegee. Met ’n lyf oortrek van ou beserings en bosluise, ribbes afgeëts teen die geelbruin vel, het sy helaas maar opgekrul, wagtend op die dood. En toe... Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Dis hofsake oor Lammie!
Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NRDBV) wil ’n dringende interdik teen die Johannesburgse Dieretuin bekom om hom te keer om nog ’n olifant aan te skaf. Nuus (19-01-2019)
Maroela DA het Msimanga ‘herroep’, beweer ANC
“Solly Msimanga se nalatenskap is ʼn sukkelende munisipaliteit met meer vrae as antwoorde oor sy epiese mislukkings in sy kort tydjie aan die hoof van die stad.” Nuus (19-01-2019)
Maroela Kaapse polisie lê beslag op R2,4 m. se perlemoen
In die pakhuis het hulle op ʼn onwettige perlemoenverwerkingsaanleg afgekom en die twee mans (onderskeidelik 31 en 34) in hegtenis geneem Nuus (19-01-2019)
Praag Anti-wit polisiegeneraal glo ontslaan ná interne SAPS-ondersoek
Die vakbond Solidariteit het 'n week gelede bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) na afloop van sy interne ondersoek, die hoof van basiese polisie-ontwikkeling, generaal-majoor … Nuus (19-01-2019)
Maroela Enorme dwelmvonds in Namakwaland
Lede van die honde-eenheid het met die soektog gehelp en op altesaam 111 000 mandraxtablette afgekom. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Les in satanisme jaag ouers die duiwel in
Pleks van onderrig in lewensoriëntering is leerlinge van die Mondale High School in Portland, Mitchells Plain, op hul eerste skooldag van satanisme geleer. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 OVK probeer sy bes om jong kiesers te registreer
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) is besorg daaroor dat min jong Suid-Afrikaners vir vanjaar se algemene verkiesing geregistreer het. Politiek (19-01-2019)
Maroela Schweizer: Departement staan Solidariteit-aansoek teen
Solidariteit het gesê Barkhuizen moes nooit geskors gewees het nie en het gevra dat sy onmiddellik terugkeer werk toe. Nuus (19-01-2019)
Maroela Polisie veroordeel ‘lafhartige’ brandstigting
“Ons kan nie toelaat dat mense mekaar se huise of eiendom aan die brand steek nie, ongeag meningsverskille of redes.” Nuus (19-01-2019)
Maroela Man vas ná komplot om vrou te vermoor
Polisiebeamptes het Maandag op Bethlehem toegeslaan op die plek waar die huurmoordenaar na bewering sy betaling sou ontvang het. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 20 dood in Mexiko toe pyplyn ontplof
Minstens 20 mense is dood en 71 is beseer nadat ’n pyplyn Vrydag in Tlahuelilpan, Mexiko, ontplof het. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 May verstom toe sy oor stokou plan wêreld warm bel
Hernude pogings van premier Theresa May wat Vrydag krisissamesprekings met EU-leiers gehou het oor Brexit-planne, het Europese diplomate verstom. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Adv. Barry Roux dankbaar ná 'dubbelganger' ontmasker is
Adv. Barry Roux sê hy is dankbaar vir ’n News24-ondersoek wat die persoon verantwoordelik vir die skyn-Twitter-rekening @AdvBarryRoux ontbloot het. Nuus (19-01-2019)
Netwerk24 Kaalvuis ingeklim in W-Kaapse polisiekringe
In Wes-Kaapse polisiekringe pak hulle mekaar nou met mening en word aantygings rondgeslinger. Nuus (19-01-2019)