Netwerk24 Só is Bosasa-geld gewas en mense gekoop
Angelo Agrizzi, voormalige hoofbedryfsbeampte van Bosasa het Vrydag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping breedvoerig verduidelik hoe die maatskappy geld gewas het om mense mee om te … Politiek (18-01-2019)
Netwerk24 Paartjie in arres ná vrou vermoor en uitgebrand is
’n Jong paartjie wat ’n kamer by ’n bejaarde vrou van Rocklands, Bloemfontein, gehuur het, het haar glo vermoor en haar lyk in Kroonstad gaan verbrand. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 9 aangehou ná aanval in Kenia
Die polisie in Kenia het Vrydag bekend gemaak dat hulle nege verdagtes in verband met die terreuraanval op ’n hotel in Nairobi aangekeer het. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Uitlander vas ná hy glo sy vrou in SA wou laat vermoor
’n Buitelandse sakeman verskyn weer Woensdag in die hof op Clarens in die Vrystaat nadat hy glo ’n sluipmoordenaar wou betaal om sy vrou ná ’n stryery te vermoor. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Man aangekeer ná hy seuns na ‘sokkerakademie’ lok
’n Man sal na verwagting Maandag in die Protea-landdroshof in Soweto verskyn op aanklagte van sodomie nadat hy seuns uit KwaZulu-Natal na Johannesburg gelok het onder die voorwendsel dat hy van hulle … Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 ‘Ek is nie dáái Watson nie!’
“Betaal die geld terug, jou uitvaagsel!,” lui ’n twiet op Gavin Watson se Twitter-rekening. Dié betrokke Watson moes woes kopkrap oor die kwaai woorde voordat hy die oortjie by die klou kon kry. En … Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 ‘ANC in beskuldigdebank voor Zondo’
Die ANC sal bewerings bestudeer dat Bosasa R1,8 miljoen wat hy met ’n bedrieglike staatskontrak by die Noordwes-regering gekry het, aan die ANC in Noordwes gegee het vir sy verkiesingsveldtog. Politiek (18-01-2019)
Netwerk24 Alliansie-vennote verwerp ANC-lyste in Wes-Kaap
Die ANC se alliansie-vennote in die Wes-Kaap, Cosatu, die SAKP en Sanco, is in opstand oor die Wes-Kaapse kandidaatlyste en glo die lyste weerspieël ’n anti-alliansie-sentiment en plattelandse-lede … Politiek (18-01-2019)
Netwerk24 4 vas oor diefstal by nuwe spogskool van R105 m.
Vier mense tussen die ouderdomme van 23 en 38 jaar is in verband met ’n diefstal by ’n spogskool in Tsakane in hegtenis geneem. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Busse loop nie, internet af
Mense wat die afgelope week uit Suid-Afrika na Zimbabwe wou reis, moes hul reisplanne vir eers uitstel toe alle busdienste opgeskort is. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Trane rol in Bultfontein toe boere diesel kry
Trane het oor geharde boere van Bultfontein in die Vrystaat se wange gerol toe daar vir hulle diesel afgelaai is. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Beskuldigdes weer agter tralies
Twee van die mans wat glo betrokke was by die ontvoering van Charmaine Botha van Welkom in die Vrystaat is weer agter tralies nadat hulle vandeesmaand op ’n ander aanklag in hegtenis geneem is. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 May, Corbyn skop oor Brexit vas
Brittanje se geskarrel om ’n sinvolle manier te vind om aan die Europese Unie te onttrek, het Donderdag ’n terugslag beleef toe die Britse premier, Theresa May, en Jeremy Corbyn, leier van die … Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Spoorlyn gesluit ná veldbrand in Houwhoekpas
Die spoorlyn deur die Houwhoekpas in die Overberg sal tot Sondag gesluit bly nadat 450 dwarslêers in ’n veldbrand beskadig is. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 OVK ‘vorder goed met adresse in Wes-Kaap’
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) in die Wes-Kaap sê hy het aansienlike vordering gemaak met die bywerking van die kiesersrol. Politiek (18-01-2019)
Netwerk24 Vrou van Despatch kry 13 jaar tronkstraf weens bedrog
’n Boekhouer van Despatch wat aan bedrog en geldwassery van meer as R4 miljoen skuldig bevind is, gaan effektief 13 jaar in die tronk boet vir haar dade. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Dwelms van R5,5 m. in motor gevind
’n 33-jarige man van Klawer in die Wes-Kaap verskyn Maandag op aanklagte van dwelmhandel en korrupsie in die hof nadat na die polisie glo dwelms ter waarde van R5,5 miljoen in sy voertuig gevind het. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Vrydag, 19 Januarie 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie vrees nie - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuushoogtepunte. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Vroueslaner 3 jaar tronk toe
’n Vroueslaner van Odendaalsrus wat al verskeie vroue aangerand het, is Vrydag effektief drie jaar tronkstraf opgelê. Nuus (18-01-2019)
Maroela Ses vermeende veediewe op Colesberg aangehou
Toe hy Maandag omstreeks 08:30 terugkeer, het hy gesien hoedat van die skape op die plaas met toue vasgebind was en 11 reeds gevrek het. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 R2,7 m. se Mandrax by weegbrug gekonfiskeer
’n Man is op die N7 naby Klawer in die Wes-Kaap vir die besit van sowat R2,7 miljoen se dwelms in hegtenis geneem. Die lisensie van sy sleepwa was ook ongeldig. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Vermeende verkragter van 3 tieners vasgetrek
’n 28-jarige man is Vrydag in Eshowe in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem in verband met die verkragting van drie tienderjariges van tussen 15 en 17 jaar oud. Nuus (18-01-2019)
Maroela Deurbraak ná diefstal by megaskool
Tydens hul inhegtenisneming is 22 tablette en drie skootrekenaars teruggevind wat blykbaar tydens die inbraak gesteel is. Dis ʼn breukdeel deel van die toerusting wat gesteel is. Nuus (18-01-2019)
Maroela Baaise vrou sit lank vir reusebedrog
“Voorts het sy haarself ʼn stewige salaris en vet bonus betaal, sonder goedkeuring van die maatskappy se direkteur.” Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Ace ontwyk vrae oor Bosasa-geld vir ANC in Noordwes
Ace Magashule, die ANC se sekretaris-generaal, het Vrydag vrae ontwyk oor die bewering dat Bosasa per geleentheid geld gewas het om vir die ANC se verkiesingsveldtog in Noordwes te betaal. Politiek (18-01-2019)
Maroela VF Plus bly Msimanga het bedank
“As koalisievennoot in Tshwane het die VF Plus nogtans ʼn goeie, funksionele werkverhouding met Msimanga gehad.” Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Man was skaars 5 maande getroud
Die elektromeganikus van Mokopane wat met ’n mes doodgesteek is toe hy ’n motorfiets wou verkoop, was skaars vyf maande gelede getroud. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Vrou wat 3 met byl aanval, gevonnis
’n Vrou wat drie mense met ’n byl in ’n winkel in Sydney, Australië, aangeval het, is tot nege jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (18-01-2019)
Maroela Onderwyser se lyk in kar gevind
Later daardie dag het veiligheidswagte op die parkeerterrein van ʼn plaaslike hospitaal die slagoffer se Volkswagen Polo Classic gewaar met bloed wat daaruit drup. Nuus (18-01-2019)
Maroela Vrystaatse vroueslaner kry 3 jaar tronkstraf
“Asseblief, dames wat nou in ʼn soortgelyke situasie is: Jy verdien soveel beter.” Nuus (18-01-2019)
Maroela Middeljarige vas vir moord op eks
Luidens berigte het ʼn vriendin van die oorledene haar Woensdag by die polisie as vermis aangemeld. Nuus (18-01-2019)
Maroela SOS eis nasionale ondersoek na matriekuitslae vir besigheidstudies
Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het gesê die organisasie gaan ʼn aanlyn petisie begin waarin onderwysers, ouers en leerders die onderwysdepartement vra om ʼn ondersoek na die 2018-matriekuitslae … Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Ry met Jan Tuisbly se karretjie
Pres. Donald Trump van Amerika het ’n stokkie voor die buitelandse besoek van Nancy Pelosi, nuwe speaker van die huis van verteenwoordigers, gesteek. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 AfriForum hof toe oor grondgrypers op De Wildt
Die kwessie oor beweerde grondgrype op De Wildt in Noordwes gaan waarskynlik volgende week in die hooggeregshof in Pretoria draai. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Msimanga mik nou vir Gauteng
Solly Msimanga bedank as burgemeester van Tshwane sodat hy voluit kan fokus op sy rol as die DA se voorkeurkandidaat vir premier van Gauteng. Politiek (18-01-2019)
Netwerk24 Metro stel gerus
Die besoedeling van die Zandvlei-natuurreservaat in Kaapstad weens rioolvuil wat uitgelek het, is vroegtydig bekamp en word behandel om dié stowwe te laat ontbind. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Queen Elizabeth in Kaapstad
Die passasierskip Queen Elizabeth het vroeg Vrydagoggend die Moederstad ingevaar, net voordat ’n ligte reënbui oor die hawe uitgesak het. Nuus (18-01-2019)
Maroela Weermag bevorder meer as 2 000 oud-MK’s afgelope vyf jaar
Meer as 2 300 bevorderings van oudlede van die ANC se ontbinde gewapende vleuel, Umkhonto we Sizwe (MK), bo die rang van kaptein is die afgelope vyf jaar deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag … Nuus (18-01-2019)
Maroela LUR stry voort om piepklein skool te sluit
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het in 2017 besluit om die Hoërskool Uitzig, wat in ʼn brandarm buurt geleë is, te sluit. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Veiligheid ‘nie belangrik’ vir munisipaliteite
Munisipaliteite in die Vrystaat is slagplase vir munisipale werkers. Nuus (18-01-2019)
Maroela Belastingbetalers dok steeds op vir Zuma se gelag
Asof al die onthullings oor staatskaping onder sy bewind nie genoeg is nie, het dit nou ook aan die lig gekom dat oudpres. Jacob Zuma en sy vroue die afgelope jaar sowat ʼn miljoen rand van die bela… Nuus (18-01-2019)
Maroela Nóg skokonthullings oor Bosasa gehoor
Die kommissie van ondersoek na staatskaping het gehoor hoe ʼn ingewikkelde stelsel by dié maatskappy gewerk het om na bewering geld te “was” en omkooptransaksies te doen deur ʼn reeks fiktiewe maatsk… Nuus (18-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 18 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Toto gaan ‘vir ewig’ in Namib-woestyn weerklink
Iewers in die Namib, die wêreld se oudste woestyn, weerklink ’n lied wat oor die laaste dekades vir Westerlinge sinoniem geword het met Afrika. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Oud-Bok smous glo gholftoerusting op Facebook
Die voormalige Springbok- en WP-rugbyspeler wat na bewering twee gholfstokke by die Stellenbosch gholfklub gesteel het, verkoop glo gholftoerusting op Facebook. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Vrou gooi glo sak dwelms weg toe polisie aankom
’n 25-jarige vrou van Maitland in Kaapstad is Donderdag in hegtenis geneem nadat sy met R30 000 se Mandrax betrap is. Nuus (18-01-2019)
Maroela Burgemeester lê die tuig neer
Solly Msimanga, die Tshwane-metro se burgemeester, het bedank. Msimanga het die aankondiging Vrydagmiddag in die DA se hoofkantoor in Bruma in die ooste van Johannesburg gedoen. Hy het gesê hy sal … Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 LUR baklei terug oor Schweizer-juffrou se skorsing
Solidariteit sê hulle is in kennis gestel dat Sello Lehari, LUR vir onderwys in Noordwes, en die departement van onderwys hul aansoek om Elana Barkhuizen se skorsing op te hef, gaan teenstaan. Nuus (18-01-2019)
Maroela Lang herstelpad vir tiener ná spoegkobra haar pik
Anthea se gesin huur nou ʼn suigmasjien teen sowat R1 500 per dag waarmee sy drie maande lank behandel moet word. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Kim se gesant glo in VSA vir 2de beraad met Trump
Die sogenaamde regterhand van Kim Jong-oen, leier van Noord-Korea, het in Washington D.C. aangekom om vermoedelik planne vir ’n tweede beraad tussen die twee lande te finaliseer, berig The Guardian. Nuus (18-01-2019)
Maroela Kontrak vir e-tol glo verleng
“Eerder as dat hulle eerlik is, het ons gesien hoe Makhura en die ANC op die emosies van die inwoners van Gauteng speel deur te beweer dat e-tol nie ʼn plek in die provinsie het nie en dat dit geskr… Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Vrese oor brose vrede in Colombia ná motorbom 10 eis
’n Motorbom by ’n polisie-akademie in Colombia se hoofstad, Bogotá, het Donderdag die lewe van tien mense geëis terwyl meer as 50 ander beseer is. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Geliefde Bloemfonteiner oorlede
’n Bloemfonteiner wat langer as 40 jaar Meals on Wheels in die stad bedryf het, is ná ’n kort siekte oorlede. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Solly Msimanga gaan glo as burgemeester bedank
Solly Msimanga gaan na verwagting Vrydag aankondig dat hy as burgemeester van Tshwane bedank. Politiek (18-01-2019)
Netwerk24 3 veldwagters in hof oor beweerde stropery
Dit is nog nie duidelik hoe drie veldwagters van Sanparke met die wildstropery in die Krugerwildtuin verbind word nie. Nuus (18-01-2019)
Maroela Gr. 7 op skoolterrein met mes doodgesteek
“Ek hoop die Here sal hulle in dié moeilike tyd vertroos.” Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Ontvoerde Kanadese geoloog van Burkina Faso se lyk gekry
’n Kanadese geoloog wat vandeesweek by ’n myn in Burkina Faso ontvoer is waar hy gewerk het, is dood gekry, het ’n woordvoerder vir die veiligheidsminister Donderdag gesê. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 AU bevraagteken ook uitslae van DRK-verkiesing
Die Afrika-Unie (AU) het ’n beroep op die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) gedoen om nie Vrydag hul presidentsverkiesingsuitslae bekend te maak nie, berig die BBC. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 EFF hou die naweek stil-stil sy lyskonferensie
Die EFF is stilletjies besig om sy eie nasionale lyskonferensie te reël, wat die naweek net buite Bloemfontein in die Vrystaat gehou sal word. Politiek (18-01-2019)
Netwerk24 Agrizzi impliseer ook Zondo-kommissie se sekretaris
Dr. Khotso de Wee, sekretaris van die Zondo-kommissie van ondersoek, word glo geïmpliseer in die getuienis voor die kommissie deur Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa. Politiek (18-01-2019)
Netwerk24 Turkish Airlines-bemanning in Sandton beroof
Die kajuitpersoneel van Turkish Airlines is in Johannesburg aangeval en beroof, terwyl hulle in 'n hotelbussie gery het. Nuus (18-01-2019)
Maroela Jong man steeds in hospitaal ná slangbyt
Tydens die jongste operasie is sy been toegemaak waar die pofadder hom gepik het en vel van hoërop teen sy been oorgeplant. Nuus (18-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: ‘Kanse beter vir tornado as polisiepatrollie op SA-plaas’
Die nuus oor ’n meteoor wat Woensdagaand oor die Wes-Kaap ontplof het, het gister baie aandag gekry. Tog, so lyk dit uit ’n brief van ’n boer aan Landbouweekblad, is die kanse beter dat so iets in … Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Agrizzi getuig verder voor Zondo
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, sit Vrydag sy getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping in Johannesburg voort. Politiek (18-01-2019)
Maroela Video: Skending van DA-reklamebord ‘sal nie waarheid wegsteek’
“Dit gaan oor die nagedagtenis van al die baie Suid-Afrikaners wat slagoffers van ʼn onverskillige, gevoellose en wrede regering geword het.” Nuus (18-01-2019)
Maroela SA’ner se lyk in Mosambiek gevind
“Ons sal aanhou soek en die reddingspanne sal op die eiland bly tot ons hulle opspoor.” Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Lindiwe Sisulu ontken Agrizzi se bewerings voor Zondo
Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, ontken dat sy ooit ’n direkteur of aandeelhouer van Dyambu Holdings was. Politiek (18-01-2019)
Netwerk24 Miljoene rande se gesteelde geld onder opgegrawe
Meer as R2 miljoen wat glo gesteel is by ’n transito-veiligheidsmaatskappy in Louis Trichardt in Limpopo is in roomysbakke en vullisakke onder papajabome begrawe. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Geen Amerikaanse afvaardiging na Davos
Pres. Donald Trump van Amerika gaan geen afgevaardigdes na die Wêreld- Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, stuur nie. Nuus (18-01-2019)
Maroela Minister ontken Bosasa-bewerings
Dit kom nadat Aneglo Agrizzi die week by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping getuig het dat daar aan hom gesê is dat verskeie ministers direkteure was van Dyambu wat sy naam in 2000 n… Nuus (18-01-2019)
Maroela ‘Skokkende aanvalle op skole wys wetsontwerp is dringend nodig’
Die gewelddadige betogings by Laerskool Schweizer-Reneke en Hoërskool Stilfontein dui daarop dat aanvalle op skole gaan toeneem en dat wetgewing nodig is om sodanige optrede onwettig te maak en te … Nuus (18-01-2019)
Maroela 2 vas vir ontvoering waar bitcoin-losprys geëis is
In Mei verlede jaar is ʼn 13-jarige seun ontvoer terwyl hy buite sy ouerhuis in Witbank gespeel het en die ontvoerders het bitcoin as losprys vir sy vrylating geëis. Nuus (18-01-2019)
Netwerk24 Bosasa se Agrizzi vandag terug voor Zondo
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, sit Vrydag sy getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping in Parktown, Johannesburg, voort. Politiek (18-01-2019)
Netwerk24 Noodlottige ongeluk op N1 by Touwsrivier
Minstens een persoon is dood toe 'n Ford Ranger-bakkie en 'n vragmotor Donderdagaand reg van voor op die N1-hoofweg buite Touwsrivier in die Wes-Kaap gebots het. Nuus (18-01-2019)