Netwerk24 Geliefde Bethulie-onnie lê sy leisels neer
Die geliefde mnr. Gerhard Muller (62) van die Hoërskool Pellissier in Bethulie, wat aan die einde van Januarie ná vier dekades in die onderwys die leisels neerlê, spog met die besonderse rekord dat … Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Shoprite sê jammer oor bestuurder wat skreeu en vloek
Shoprite het Donderdag sy klante en werknemers om verskoning gevra nadat ’n winkelbestuurder op ’n werknemer geskreeu en gevloek het. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Lyk van vermiste Suid-Afrikaner naby Portugese Eiland gevind
Die lyk van een van die vier Suid-Afrikaanse jongmense wat aan die Mosambiekse kus verdwyn het, is Donderdag gevind. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Situasie in Zim ‘apokalipties’, skryf inwoner
Dit voel soos die einde van die wêreld hier in Zimbabwe, skryf Ben Freeth, uitvoerende direkteur van die Mike Campbell-stigting Woensdag in Harare nadat die internet in dié land afgesper is te midde … Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Tafelberg se kabelkar vier 28 miljoenste besoeker
Die kabelkar wat besoekers daagliks na die bopunt van Tafelberg en terug neem, het Donderdag op Internasionale Kabelkar-dag sy 28 miljoenste besoeker gekry. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Man vereer toe hy kind (5) van messteker red
’n Veiligheidswag wat onlangs tussenbeide getree het toe ’n vyfjarige in ’n winkelsentrum met ’n mes gesteek is, is Donderdag vir sy heldedaad vereer. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Koeëls vlieg in wilde jaagtog; 18 vuurwapens gekry
Dit het koeëls gereën in Bethelsdorp in die Oos-Kaap toe lede van die polisie se blitspatrollie en vyf vermeende rowers in ’n wilde jaagtog op mekaar geskiet het. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Dít is wie Agrizzi en Watson is
Angelo Agrizzi, ’n sakeman wat hou van rooi Ferrari-motors en volgens sy eie getuienis meer onlangs ook van eerlikheid, maak sedert Woensdag aantygings van geldwassery en omkopery van miljoene der … Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 ‘Sekuriteitskwessie’ laat Zondo verdaag
Die “onregmatige toegang” Donderdag tot ’n sitting van die Zondo-kommissie deur ’n oud-polisieman het moontlik daartoe bygedra dat die kommissie die middag “om veiligheidsredes” moes verdaag. Politiek (17-01-2019)
Netwerk24 Cheetahs se vliegtuig breek
Die vloek wat rus op Pro14-rugbyspanne se vlugte duur voort. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Oud-Bok gee gholfstokke glo stukkend terug
’n Voormalige Springbok het Donderdag twee gholfstokke, waarvan een uitmekaar gehaal is, by die Stellenbosch-gholfklub ingehandig. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 SAOG ‘steun politieke prosesse in die DRK’
Pres. Cyril Ramaphosa en ander staatshoofde in Suider-Afrika het hul volgehoue steun aan die politieke prosesse in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) bevestig. Politiek (17-01-2019)
Netwerk24 Prins Philip spring beserings vry in motorongeluk
Prins Philip, eggenoot van konining Elizabeth, was Donderdag in ’n motorongeluk betrokke. Hy is nie beseer nie. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 DA se omstrede reklamebord in Jhb gevandaliseer
Die DA is nie van plan om sy nuwe buitelug-reklamebord in Johannesburg met onder meer die name van die Life Esidimeni-slagoffers daarop te verwyder. Politiek (17-01-2019)
Netwerk24 Brand by Houwhoekpas ‘buite beheer’
’n Brand naby die bedrywige Houwhoekpas op die N2 het Donderdagaand buite beheer gewoed. Nuus (17-01-2019)
Maroela Vroulike treindrywer en veiligheidswag aangeval
Ontstoke pendelaars, wat ontevrede was met stadige Metrorail-treine, het vandeesweek in twee afsonderlike voorvalle in Gauteng twee enkelma’s van die vakbond Untu aangeval. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Transnet soek geld terug van Brian, Anoj en kie
Transnet het Donderdag die eerste staatsbeheerde maatskappy geword om verliese wat deur beweerde staatskaping gely is, van oud-amptenare te probeer verhaal. Nuus (17-01-2019)
Maroela R2 miljoen se gesteelde geld teruggevind
Twee verdagtes, onderskeidelik 30 en 40 jaar oud, is Woensdagaand naby Louis Trichardt in Limpopo in hegtenis geneem en polisiebeamptes het beslag gelê op R2,6 miljoen kontant. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 ‘Ons huil as Zimbabwe’
“Ons huil as Zimbabwe. Die situasie is so, só afgryslik,” het Brian Tinashe Sunduza, ’n Zimbabwiese burger, Donderdag op ’n byeenkoms by die Zimbabwiese konsulaat in Kaapstad gesê. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 ‘Dit gaan nou slegter met Zim as onder Mugabe’
Zimbabwe bloei en sy burgers is nou slegter daaraan toe as in Robert Mugabe se bewindstyd, het Cannicious Nkala gesê. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 7 vuurwapens van ongelukstoneel gesteel
Bheki Cele gaan glo sy eie ondersoekspan stuur om die diefstal van verskeie vuurwapens te ondersoek wat ná ’n vragmotorongeluk van die toneel gesteel is. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 4 in hof ná geldwassery van R57 m
Vier mense het Donderdag op aanklagte van korrupsie en geldwassery van R57 miljoen in die hof in Durban in KwaZulu-Natal verskyn. Nuus (17-01-2019)
Maroela Nege vas ná terreuraanval op hotel in Kenia
Nege persone is in Kenia in hegtenis geneem in verband met Al-Sjabaab se aanval op ʼn luukse hotel in Nairobi waartydens minstens 21 persone, waaronder ʼn Suid-Afrikaner, gesterf het. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Werklose man deel sy CV langs die pad uit
“Help my en vat asseblief my CV. Ek dank u, Malan.” Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Donderdag, 17 Januarie 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie vrees nie - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuushoogtepunte. Nuus (17-01-2019)
Maroela Plaaswerkers in Bethlehem beroof
Die polisie in die Vrystaat is op soek na ses persone wat werkers op ʼn plaas, 30 km buite Bethlehem, beroof het. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Nagadder byt meisie (3) aan voet
’n Driejarige meisie van George sal na verwagting volkome herstel nadat ’n nagadder haar aan die voet gebyt het. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 DA wen 2 wyke in Wes-Kaap, ANC 1 en ACDP verras
As ’n mens kyk na die uitslae van die jongste tussenverkiesing in die Wes-Kaap, gaan daar ’n hewige stryd gevoer word voor die nasionale verkiesing later vanjaar. Politiek (17-01-2019)
Netwerk24 SA rooivleis nie elders in see gestort, sê RPO
Gerugte dat plaaslike rooivleis in die buiteland in die see gestort word, is waarskynlik nie waar nie. Nuus (17-01-2019)
Maroela Grey Kollege: SAOU verwelkom hof se uitspraak
Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) het ʼn uitspraak in die hooggeregshof in Bloemfontein verwelkom waar die beheerliggaam van Grey Kollege se aansoek om verlof tot appèl afgekeur is. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 May wyk nie af van haar Brexit-plan
Die Britse premier, Theresa May, gaan nie afwyk van haar Brexit-plan nie. ’n Doeane-unie met die Europese Unie of ’n tweede referendum is nie deel van haar plan nie, het haar kantoor bekend gemaak. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 VSA bekommerd oor situasie in Zim
Die Amerikaanse regering is bekommerd oor die geweld in Zimbabwe, het sy konsulaat Donderdag in ’n verklaring gesê. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Smeulende dele in Oudtshoorn met grond toegestoot
Smeulende dele by die stortingsterrein in Oudtshoorn in die Klein Karoo kry aandag nadat ’n brand verlede week daar uitgebreek het. Nuus (17-01-2019)
Maroela Repokoers bly onveranderd
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het Donderdag die repokoers onveranderd gelaat op 6.75%. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Groot kans op reën in Wes- en Oos-Kaap
’n Groot kans op reën word vir Vrydag oor die grootste deel van die Wes-Kaap voorspel, wat tot Saterdag in die Oos-Kaap sal voortduur. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Hier is Schweizer-hofstukke
Solidariteit bring 'n dringende aansoek in die arbeidshof in Johannesburg dat die skorsing van Elana Barkhuizen by die Laerskool Schweizer-Reneke onwettig verklaar en ter syde gestel moet word. Lees … Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Polisievrou wel vervolg oor moord op kollega wat haar aflaai
Die polisievrou wat van moord aangekla is nadat haar kollega, ao. Deon Greeff (47), twee jaar gelede onder raaiselagtige omstandighede by haar huis in Bloemfontein doodgeskiet is, gaan verder vervolg … Nuus (17-01-2019)
Maroela Polisie slaan toe op ANC-hoë se huis
Die eenheid het beslag gelê op eiendom van Mabuyakhulu in ʼn klopjag wat verband hou met beweerde bedrog van R28 miljoen voortvloeiend uit ʼn jazzfees wat in 2012 in Durban gehou sou word, maar nooit… Nuus (17-01-2019)
Maroela Egpaar, nog twee vas vir korrupsie van R57 miljoen
David Brandsma was in dié tyd ʼn werknemer van Boxer Superstores en het glo sy vrou, ʼn direkteur van To Be Sales 5 BK, gehelp om die produkte teen oordrewe pryse by die ander twee firmas te bekom en… Nuus (17-01-2019)
Maroela Staatskaping: Kommissie hoor oor gunste en ‘monopolie-geld’
“Ons is geld gegee om ons lojaliteit te koop. Dit laat jou belangrik voel, maar jy word vasgevang in die kultus. Jy weet van al hierdie kriminele aktiwiteite en jy voel aandadig.” Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Man 8 jaar tronk toe oor diefstal van broodbome
’n Man wat meer as R1 miljoen se bedreigde broodbome op plase in die Oos-Kaap gesteel het, is met R100 000 beboet en agt jaar tronk toe gestuur. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Grey-raad kry weer pak in hof
Die beheerliggaam van Grey-kollege in Bloemfontein het nog ’n loesing in die hof teen die hoof van sy hoërskool op die lyf geloop toe sy aansoek om verlof om teen die vorige drag slae te appelleer, … Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Fietsryers glo byna omgery, aangerand in Jonkershoek
Twee fietsryers het die afgelope week op Facebook vertel hoe ’n onbekende man in ’n ligblou Toyota Corolla hulle Sondag byna omgery het, waarna dié bestuurder en die insittendes van nog ’n motor … Nuus (17-01-2019)
Maroela Staatsgebou ná dodelike brand gesloop
Alle omliggende geboue sal oor die datum van die sloping ingelig word. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Katoenplantjie oorleef nie eerste nag op die maan
Die vreugdevure het skaars ’n dag lank hoog gebrand nadat China die eerste land geword het wat daarin kon slaag om saad op die maan te laat ontkiem. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Kaapse meteoor is seldsame verskynsel
Die meteoor wat Woensdag oor die Wes-Kaap opgemerk is, is ’n “uiters seldsame gebeurtenis” en het waarskynlik in die atmosfeer uitgebrand. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Zuma se vlugte, verblyf kos al byna R1 miljoen
Belastingbetalers het al byna R1 miljoen opgedok vir voordele vir oudpres. Jacob Zuma, sy vroue en ondersteuningspersoneel sedert hy as staatshoof uitgetree het. Politiek (17-01-2019)
Netwerk24 2de huisroof in 2 weke op Warden
’n Vrou van Warden is erg getraumatiseerd nadat vier mans Donderdag haar hond vergiftig het en haar in die vroeë oggendure oorval, vasgebind en beroof het. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Man naby vullishoop verbrand
Die polisie in Polokwane krap kop nadat ’n man naby die vullisstortingsterrein digby 'n stadion toegedraai in swart vullissakke aan die brand gesteek is. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 LP skrik nie, maar gaan aankla ná dreigemente op Twitter
Twee mans wat Phumzile van Damme, DA-LP, glo op Twitter gedreig het, gaan strafregtelik aangekla word. Politiek (17-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 17 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Hare van seun in boorgat gekry
Reddingswerkers het sogenaamde biologiese spore in hul soektog na ’n tweejarige seun in ’n boorgat van meer as 100 m diep op ’n plattelandse dorp in Spanje gekry. Nuus (17-01-2019)
Maroela Video: Vier verkeersbeamptes oor ‘omkopery’ geskors
“Ek is gedreig, aangerand en die verkeersbeampte het geweier om my rybewys terug te gee of die boete uit te reik.” Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Trump se staatsrede kom dalk voor muur te staan
Nancy Pelosi het pres. Donald Trump gevra om sy staatsrede op 29 Januarie te herskeduleer. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Gestrande robwelpies met ma’s herenig
’n Groep robwelpies wat deur die onstuimige see op ’n strand in Mosselbaai in die Suid-Kaap uitgespoel is, is gered en weer met hul ma’s herenig. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Beseerde bemanningslid van vissersboot opgepik
’n Beseerde bemanningslid, wat met sy kop op die anker van ’n vissersboot geval het, is Woensdagaand in ’n reddingsoperasie aan die ooskus opgepik en na ’n hospitaal in Port Elizabeth geneem. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Duitse toeris se lyk in Australiese ‘Outback’ gekry
Die Duitse toeris wat twee weke gelede vermis geraak het terwyl sy op toer in die Australiese “Outback” was, se lyk is gekry. Nuus (17-01-2019)
Maroela Moordverdagte in hospitaal opgespoor
Die polisie het bewyse en inligting van die publiek gebruik om ʼn profiel van die verdagte saam te stel en kon só daarin slaag om hom in die hospitaal op te spoor. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Só lyk geskorste Schweizer-juffrou se klas eintlik
Swart en wit gr. R-leerlinge in die Laerskool Schweizer-Reneke in Noordwes het verlede Woensdag op die eerste skooldag wel bymekaar gesit. Nuus (17-01-2019)
Maroela Bosasa-bedryfshoof vrees vir sy veiligheid
“Ek wou nie iets gesê het totdat ek seker was nie, maar gister tydens middagete het mnr. Segale saam met ʼn groep polisiebeamptes buite gestaan. Ná verdere ondersoek het ek vasgestel hy het ingeglip… Nuus (17-01-2019)
Maroela ‘Christene ervaar hoë vlakke van vervolging in 73 lande’
Kyk hier na die top‑10‑lande waar Christene tans die meeste vervolging ervaar. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Man vir waarneming gestuur ná moord op sy meisie
Die man wat verlede jaar na bewering sy meisie, ’n ma van vier kinders, vermoor het, het “moontlik psigiatriese probleme” en “mag dalk selfdoodneigings” hê. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Oud-Springbok en WP-man steel glo gholfstokke
’n Man wat glo op sy dag vir die Springbokke, Leeus en WP uitgedraf het, word nou daarvan beskuldig dat hy en ’n vrou Woensdag twee gholfstokke by die Stellenbosch-gholfklub gesteel het. Nuus (17-01-2019)
Maroela Video: Kinders, ouma sterf in brand
Op ʼn video wat van die brand geneem is, kan gesien word hoe Thulani een van die meisies uit die huis dra. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Ouer wat kla kon glo nie afslag kry
Die ouer van ’n swart kind wat glo ontevrede was omdat hy nie afslag op skoolgeld kon kry nie, het die onderwyseres Elana Barkhuizen eerste gaan verkla oor die gewraakte foto wat ’n rasseherrie by … Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Model dank God ná mesaanval
Die Here was goed vir haar en as dit nie vir sy genade was nie, sou sy nie vandag van sy goedheid kon getuig nie. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Nog geen teken van vermiste SA’ners in Mosambiek
Daar is nog geen teken van die Suid-Afrikaanse jong mense wat Maandag deur seestrome aan die Mosambiekse kus meegesleur is nie, het die pa van een van die vier vermiste jong mense Donderdagoggend … Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Tiener op plesierboot val hom dood
’n Tiener het hom doodgeval terwyl hy van een balkon na ’n ander balkon op ’n passasierskip wou klim, wat in daardie stadium in Haïti vasgemeer was. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Byna 900 dood in etniese geweld in DRK
Minstens 890 mense is oor drie dae in Desember in etniese geweld in die noordweste van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) dood. Nuus (17-01-2019)
Maroela DA neem ANC-wyk af in die Wes-Kaap
Woensdag se drie tussenverkiesings in uiteenlopende dele van die Wes-Kaap het aangetoon dat sowel die DA as die ANC sukkel om hul kernkiesers te motiveer, dat die politieke stryd op die Wes-Kaapse … Nuus (17-01-2019)
Maroela Soektog na SA’ners in Mosambiek duur voort
Die vier jongmense wat vermis word, was deel van ʼn groep vriende wat op 12 Januarie na Mosambiek gereis het om een van die vriende se verjaarsdag daar te gaan vier. Nuus (17-01-2019)
Maroela Motorfietsmoord: Byl by verdagtes gekry
Die drie is Dinsdagaand in hegtenis geneem op verskillende plekke om die dorpie Ramokgopa naby Mankweng, sowat 25 km wes van Polokwane. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Optrede nodig om koffiesoorte van uitwissing te red
Klimaatsverandering en ontbossing kan meer as die helfte van die wêreld se wilde koffiesoorte, soos onder meer die gewilde Arabica en Robusta, laat uitsterf. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Vaaldam verskuil vandag talle grafte van Boere-families
Onder die water van die Vaaldam lê ’n skatkis van geskiedenis saam met die grafte van die eerste inwoners van dié wêreld daar begrawe. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 DA neem wyk by ANC af in tussen-verkiesing aan Weskus
Die DA het twee uit drie tussenverkiesings gewen wat Woensdag in die Wes-Kaap plaasgevind het, waarin hy ’n wyk by die ANC afgeneem het. Politiek (17-01-2019)
Netwerk24 Life Esidimeni se tragedie word ondersoek
Die Presidensie het Donderdag aangekondig die Life Esidimeni-tragedie, wat al as die ergste menslike tragedie in postapartheid-Suid-Afrika beskryf is, deur die spesiale ondersoekeenheid (SOE) … Nuus (17-01-2019)
Maroela Video: Sterrekundiges krap kop oor meteoor
“Dit het blykbaar in die atmosfeer uitgebrand aangesien geen impak in hierdie stadium bevestig is nie.” Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Besetters appelleer teen bevel om plaas te verlaat
’n Aansoek om verlof tot appèl teen ’n hofbevel dat besetters ’n plaas in Stellenbosch moet verlaat, is toegestaan terwyl talle wonings steeds op dié grond staan. Nuus (17-01-2019)
Maroela Verdediging bring aansoek in kleuterontvoering-saak
Die regsverteenwoordiger vir die vrou wat van die ontvoering van die driejarige Nefrin Roberts aangekla word, het die hof versoek om die klag teen sy kliënt na kinderdiefstal te verander. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Acsa reageer op onthullings oor sakke omkoopgeld
Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) gaan skokkende bewerings ondersoek dat sy personeel gereeld met plastieksakke vol geld omgekoop is vir tenders. Politiek (17-01-2019)
Maroela May oorleef weer wantroue-mosie
“Geen geharde Brexit-voorstander wil [May se rol oorneem nie], want hulle weet, in hul hart, dit kan nie gedoen word nie en hulle wil nie daarvoor blameer word nie.” Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Skreeusnaakse Queen-spottery met Theresa May
Theresa May, Britse premier, het skaars die mosie van wantroue teen haar met nét 19 stemme oorleef of ’n skreeusnaakse “Bohemian Rhapsody”-gekskeerdery oor haar en Brexit het die ronde op sosiale … Nuus (17-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Veelrassige politiek
Weens die oorgrote meerderheid van swart kiesers in Suid-Afrika is ras besonder belangrik en neig dit om beleid en ideologie te oordonder. Die huidige Schweizer-Reneke-saak demonstreer hoe sensitie… Nuus (17-01-2019)
Maroela Swart ouer loof Laerskool Schweizer-Reneke
“Indien moontlik, moet die onderwysdepartement Barkhuizen verskoning vra, want wat sy verkeerd gedoen het, was om die foto te neem. Sy het niks anders gedoen nie.” Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Bosasa-baas getuig verder voor Zondo
Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, getuig vandag verder voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. 'n Dag van groot onthullings oor omkopery word verwag. Volg die … Politiek (17-01-2019)
Netwerk24 Zimbabwiërs twiet weer ná sluiting
Zimbabwiërs laat weet op Twitter dat hulle weer toegang tot die internet het nadat die internet Woensdag afgeskakel is te midde van grootskaalse betogings in die hoofstad, Harare. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Voormalige toplui van Transnet kry dagvaardigings
Transnet het dagvaardigings aan van sy vorige topamptenare uitgereik om van die geld te probeer terugkry wat weens wanbestuur weg is. Politiek (17-01-2019)
Maroela Schweizer-onnie gee haar weergawe van gebeure
Die vakbond Solidariteit het ʼn dringende aansoek in die arbeidshof in Johannesburg gebring om die juffrou van Laerskool Schweizer-Reneke wat geskors is oor ‘n foto se skorsing as onwettig te … Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Departement roep halt vir nou
Noordwes se onderwysdepartement het Donderdagoggend ter elfder ure ’n mediakonferensie uitgestel waar hy sou bekendmaak wie nóg geskors gaan word rakende die rasherrie oor ’n foto by die Laerskool … Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Dodetal nou 21
Die amptelike dodetal in Dinsdag se terreuraanval in Nairobi, Kenia, het gestyg tot 21 nadat nog slagoffers in die hotelkompleks gekry is waar ’n groep militante van Al Sjabaab toegeslaan het. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Liefde versuur toe man glo met pensioengeld verdwyn
’n Man wat sowat tien maande in ’n verhouding met ’n onderwyseres van Heidedal in Bloemfontein was, het na bewering met haar pensioengeld verdwyn. Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 Só berig Britse dagblaaie oor Brexit-gemors
"Wie moet die skuld kry vir die Brexit-gemors in Brittanje?" Dit is maar een van die opskrifte op die voorblaaie van die land se dagblaaie die oggend nadat Theresa May, premier, 'n mosie van wantroue … Nuus (17-01-2019)
Maroela SA’ner sterf in Kenia-terreuraanval
“Hy was koelkop en kon humor in elke situasie inbring. Hy was ons kollega en ons vriend.” Nuus (17-01-2019)
Maroela Feesseisoen-padsterftes neem skerp toe
Die minister sê verskeie faktore het tot die slagting op die land se paaie bygedra, insluitend alkohol- en dwelmgebruik, nalatige bestuur, onpadwaardige voertuie, korrupsie, versuim om sitplekgorde… Nuus (17-01-2019)
Maroela Vyfjarige dood ná honde haar gryp
“Die oomblik toe die vrou die hek oopgemaak het, het die honde glo die meisie gegryp en haar doodgebyt.” Nuus (17-01-2019)
Netwerk24 May gee nie bes oor Brexit
Die Britse premier, Theresa May, het Woensdagaandlaat in 'n toespraak voor 10 Downing Street bevestig dat Brexit sál voortgaan. Nuus (17-01-2019)