Netwerk24 Helder, flitsende lig toe 'n meteoriet
’n Meteoriet het Woensdagaand die atmosfeer bo die Wes-Kaap binnegedring. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 ANC braak gal oor DA se reklamebord in Jhb
Die DA se jongste reklamebord in Johannesburg wys dat dié party se politiek giftig geraak het en dat hy deur “die verspreiding van leuens” kiesers wil bang maak sodat hulle vir die DA in die komende … Politiek (16-01-2019)
Netwerk24 Admin-beampte en student vas weens omkoopgeld
Twee mans, waarvan een ’n personeellid van Wits is, verskyn Donderdag in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof nadat hulle na bewering omkoopgeld van voornemende studente geëis het. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Amerikaanse soldate sterf in IS-aanval in Sirië
Tot vier Amerikaanse soldate is Woensdag in Sirië in ’n bomaanval deur Islamitiese Staat (IS) dood. Nuus (16-01-2019)
Maroela Video: Groot knal, huise bewe van meteoor
Dit is bevestig dat ʼn meteoor die atmosfeer bo die Wes-Kaap binnegedring het en glo in die Helderberg-omgewing geval het. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Chinese laat katoensaad op maan ontkiem
China was die derde land wat ’n maanlanding kon regkry, maar hy het die eerste land geword wat daarin kon slaag om ’n plant op die maan te laat ontkiem. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Haarkapper al van voor Kersfees vermis
Die polisie in die Oos-Kaap doen ’n beroep op die gemeenskap van Port Elizabeth en omliggende gebiede om op die uitkyk te wees vir ’n 27-jarige haarkapper wat sedert 23 Desember 2018 vermis word. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Firmas met £1,5 m. beboet ná meisie (5) se grudood
Twee maatskappye in Brittanje is gesamentlik met meer as £1,5 miljoen beboet nadat ’n vyfjarige meisie in ’n hysbak in hul huurhuis in Weymouth gesterf het. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Bewaarder vas wat glo dwelms by tronk wou insmokkel
’n Bewaarder van Porterville in die Wes-Kaap, Patrick Josephus (42), is Woensdag op borgtog van R15 000 in die landdroshof op Piketberg vrygelaat. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Eskom se wiele val vas, maar ’n boer maak mos ’n plan
Boere in Modimolle in Limpopo het Dinsdag tot Eskom se redding gekom. Die kragvoorsiener se vragmotors het op ’n plaaspad in ’n moeras van modder vasgeval en kon nie ’n tree verder ry nie. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 SA slagoffer was passievol oor liefdadigheid in Afrika
Die Suid-Afrikaner wat gedurende die terreuraanval in Nairobi in Kenia dood is, is Woensdag deur die organisasie waarvoor hy gewerk het as “passievol en doelgerig” beskryf. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Walus nou dalk na grondwethof
Janusz Walus se regspan oorweeg dit om hulle nou na die konstitusionele hof te wend nadat sy jongste poging om parool te kry, Woensdag gefaal het. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 2 Rolex-bendelede vas toe polisie hul motor deursoek
Twee vermeende lede van die sogenaamde Rolex-bende is Dinsdag in Sandton in Johannesburg in hegtenis geneem. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Gedenkdiens vir Stilbaai-fotograaf
Die gedenkdiens van ’n fotograaf van die Suid-Kaapse kusdorp Stilbaai wat dood is nadat sy deur ’n brander van die rotse geslaan is vind Saterdag plaas. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 7% meer sterf in feestyd op land se paaie
Die getal padsterftes in die land het die afgelope feestydperk, van 1 Desember tot 8 Januarie, met 7% gestyg, sê dr. Blade Nzimande, minister van vervoer. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Upington-ouers raadop oor gebrek aan spesiale onderrig
Talle ouers van die Upington-distrik in die Noord-Kaap is raadop omdat daar geen onderrig vir kinders met leeruitdagings beskikbaar is nie. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Ace ‘verward’ oor Reserwebank
Teenstrydigheid heers oor die ANC se standpunt rondom die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Politiek (16-01-2019)
Netwerk24 Bosasa-baas ‘het kluis vol omkoopgeld’, hoor Zondo
Die omkoopgeld van tussen R4 miljoen en R6 miljoen wat die geriewegroep Bosasa betaal het om staatstenders te bekom, “was maar ’n druppel aan die emmer” vergeleke met sy maandelikse inkomste. Politiek (16-01-2019)
Netwerk24 3 veldwagters stroop glo
Drie veldwagters van Sanparke is in hegtenis geneem weens beweerde wildstropery in die Krugerwildtuin. Nuus (16-01-2019)
Maroela Ebrahim Rasool glo op pad na kabinetspos
Onberispelike ANC-bronne beweer die voormalige Wes-Kaapse premier en Suid-Afrikaanse ambassadeur in Washington, Ebrahim Rasool, is op pad na die nasionale parlement. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 El Chapo ‘het Mexikaanse president omgekoop’
Die beskuldigde Mexikaanse dwelmbaas, Joaquín (El Chapo) Guzmán, het op ’n keer $100 miljoen omkoopgeld aan Enrique Pena Nieto, voormalige Mexikaanse president, betaal. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Nelspruit se seekoei vrek in poging om hom te skuif
Die seekoeibul wat Saterdagaand op die R40 in Nelspruit (Mbombela) rondgedwaal het, het gevrek. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Kanadees in China gaan teen doodstraf appelleer
Die Kanadees wat Maandag deur ’n Chinese hof in ’n herverhoor weens dwelmsmokkelary ter dood veroordeel is, sal teen dié vonnis appelleer berig The New York Times. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Man sit 22 j. ná rasse-aanval met motor op Kathu
Harry Kotze, wat sy voertuig in Kathu as moordwapen gebruik het om jong mans met wie hy woorde gehad het te jaag en raak te ry, is tot effektief 22 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Ma belowe vetkoek, toe verdrink seuntjie (3) in riool
’n Ma van Humansdorp is verpletter nadat haar driejarige seun in rioolvuil by ’n munisipale suiweringsaanleg verdrink het. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 SA burger sterf in Nairobi-terreur
’n Suid-Afrikaner, Luke Potter, met Suid-Afrikaanse en Britse burgerskap, is een van die 14 slagoffers van die terreuraanval in Nairobi. Nuus (16-01-2019)
Maroela DA dien klagtes van korrupsie in teen ACDP
Die DA het klagtes van korrupsie teen die ACDP ingedien nadat voedselbiljette met die ACDP se logo daarop glo aan kiesers versprei is tydens vandag se belangwekkende tussenverkiesing in die Kaapse … Nuus (16-01-2019)
Maroela Bosasa betaal glo maandeliks miljoene se omkoopgeld
“Dit was ʼn druppel in die emmer gegewe die maandelikse omset. Die kontant in Watson se inloopkluis is net vir omkoopgeld gebruik en vir niks anders nie.” Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Besware ingewag oor ‘vraghouer-verblyf’
Inwoners van Stilbaai in die Suid-Kaap wat gekant is teen ’n aansoek van ’n entrepreneur om verblyfeenhede by Julie se Baai op te rig moet voor 1 Februarie hul besware daaroor indien. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 3 mense by Tafelberg aangeval
’n Fietsryer en twee drawwers is Maandagmiddag aan die voet van Tafelberg aangeval. Nuus (16-01-2019)
Maroela Veldwagters vas oor renosterstropery
“Dit is altyd baie hartseer wanneer jou eie personeel betrokke raak.” Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Woensdag, 16 Januarie 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie vrees - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuushoogtepunte. Nuus (16-01-2019)
Maroela Gerrie Nel in hof oor Rwandese hoë se moord in SA
Karegeya, wat asiel in Suid-Afrika gesoek het nadat hy uit Rwanda gevlug het, is in 2013 verwurg in ’n hotelkamer in Johannesburg gevind. Nuus (16-01-2019)
Maroela Twee van Rolex-bende aangekeer
“Daar is op twee vuurwapens, ammunisie, dwelms, balaklawas, handskoene en messe beslag gelê.” Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Stemmet groet ‘Noot vir noot’ ná 29 jaar
Ná 29 aaneenlopende jare, 43 reekse en net kort van 700 episodes maak die geliefde televisieaanbieder Johan Stemmet Donderdag sy heel laaste buiging. Nuus (16-01-2019)
Maroela ‘Skrikwekkende’ verwikkeling by Laerskool Schweizer-Reneke
“Ons het ʼn bandopname waar hy sê die betogers moet by die skool kan inkom en die land behoort aan hulle.” Nuus (16-01-2019)
Maroela Minister sê oor parool vir Janusz Walus
Die kenners het bevind dat Walus depressief kan raak, selfmoordgedagtes het en uitbarstings beleef. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Amerikaanse troepe dood in aanval in Sirië
Vier Amerikaanse soldate is dood en nog drie is gewond in 'n ontploffing in die Siriese dorp, Manbji, het 'n Amerikaanse amptenaar gesê. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Minister weier weer Janusz Walus se parool
Michael Masutha, minister van justisie en korrektiewe dienste, het Woensdag Janusz Walus se paroolaansoek van die hand gewys. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 LUR sê oor nóg skorsings by skool
Sello Lehari, LUR vir onderwys in Noordwes, gaan na verwagting Donderdag bekend maak watter personeellede van die Laerskool Schweizer-Reneke in Noordwes óók geskors gaan word weens die rasseherrie … Nuus (16-01-2019)
Maroela Stappe kom teen nog twee van Schweizer-Reneke
Dié mense se identiteit sal Donderdag op ʼn mediakonferensie in Mahikeng, die provinsiale hoofstad, bekendgemaak word. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Selfde polisie-eenheid trek 2 vermeende rowers wéér vas
Twee vermeende rowers wat ná hul inhegtenisneming in November op borgtog vrygelaat is, is Dinsdagaand weer deur presies dieselfde polisie-eenheid in Mpumalanga vasgetrek. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 ‘Ek is bevoorreg,’ sê vrou (20) ná redding uit see
“Ek is uiters bevoorreg,” het ’n jong vrou (20) wat Sondag uit die onstuimige see naby Gordonsbaai gered is, kort ná haar redding gesê. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Zim-betogers vra Cyril moet ingryp
Pres. Cyril Ramaphosa en die internasionale gemeenskap moet by die situasie in Zimbabwe ingryp, het Zimbabwiërs in ’n betoging gevra. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 3 blitsig vas ná moord op man wat motorfiets verkoop
Die polisie het verdagtes aangekeer ’n dag nadat ’n 32-jarige man in sy motorhuis in Mokopane met ’n mes doodgesteek is toe hy sy motorfiets wou verkoop. Nuus (16-01-2019)
Maroela Ramaphosa sing ander deuntjie oor Reserwebank
“Daar is egter geen rede om paniekerig te raak oor uitsprake deur politieke partye oor die Reserwebank nie.” Nuus (16-01-2019)
Maroela Wits-beampte, student vas oor ‘toelatingsbedrog’
“Die twee het na bewering groot bedrae geld geëis by aansoekers wat nie aan die toelatingskriteria voldoen nie en dan die stelsel gemanipuleer en meer punte aan dié studente toegeken vir toelating … Nuus (16-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 16 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 EU waarsku tyd raak min vir Brexit
Die Europese Unie (EU) het dit duidelik gestel dat die Britte se tyd om die proses rondom Brexit af te handel nou min raak. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Cyril, politici veroordeel terro-aanvalle in Kenia
Pres. Cyril Ramaphosa en plaaslike politieke partye het die terroristeaanvalle in Kenia ten sterkste veroordeel en dit onder meer as “barbaars” beskryf. Nuus (16-01-2019)
Maroela Sassa waarsku teen Facebook-slenter
“Hierdie gesteelde kaarte is onmiddellik gedeaktiveer en is waardeloos, so die publiek word gewaarsku om nie in die strik te trap om dit te koop nie.” Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Brit wat glo Kaapse kinders aanrand in die hof
’n Britse man het Woensdag vlugtig in die landdroshof op Somerset-Wes, Kaapstad, verskyn in verband met beweerde voorvalle waarin drie kinders die afgelope week in ’n winkelsentrum en in ’n winkel … Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Inbrekers steel toerusting by nuwe skool
Swaarmoedigheid het Woensdag by die opening van ’n nuwe skool geheers nadat daar by ’n splinternuwe skool in die township ingebreek is. Nuus (16-01-2019)
Maroela ‘Rasse-aanval’: Man kry 22 jaar tronkstraf
“Crew is ernstig beseer en het met sy aankoms by die hospitaal gesterf. Molino se bekkenbeen is gebreek en Cloete en Jager is gering beseer.” Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 ‘ANC vermoor ons,’ sê DA
“Die ANC vermoor ons,” lui die boodskap op die nuutste reklamebord van die DA, wat Woensdag in die Johannesburgse middestad onthul is. Politiek (16-01-2019)
Netwerk24 WKOD kan nog nie sê hoeveel kinders het nie plek
Daar kan nog nie akkurate syfers gegee word oor hoeveel kinders nog nie plek in Wes-Kaapse skole het nie, sê die provinsiale onderwysdepartement (WKOD). Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Wuppertal-leerlinge gaan volgende week terug hok toe
Verteenwoordiges van die Wes-Kaapse regering, die Weskus-distriksmunisipaliteit en kerkleiers van die Morawiese Kerk het Dinsdag ’n vergadering met die geraakte inwoners van die sendingdorpie … Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Solidariteit ‘moet opsy staan’ sê Lesufi
Solidariteit moet opsy staan oor die rasseherrie wat sedert verlede week by die Laerskool Schweizer-Reneke in Noordwes woed, sê Panyaza Lesufi. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Roodepoort-vrou sterf in huisroof
’n Vrou (64) van Roodepoort is dood nadat inbrekers haar Dinsdag in haar huis oorval het. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Pogings duur voort om seun (2) uit put te red
Twee dae nadat ’n tweejarige seun in ’n waterput van meer as 10 m diep in Spanje geval het, het reddingswerkers nog geen sukses behaal om hom uit te kry nie. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 3 kinders sterf in vrieskas
Drie kinders van Live Oak in Florida in die VSA het gesterf toe hulle in ’n vrieskas vasgesit het. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Rwandese hoë se saak sloer weens ‘politieke inmenging’
Adv. Gerrie Nel het Woensdag “politieke inmenging” aangevoer as rede vir die feit dat die saak oor die moord op die oud-intelligensiehoof van Rwanda al vir vyf jaar lank sloer. Nel is hoof van … Nuus (16-01-2019)
Maroela Drie vas ná moord op motorfietsverkoper
“Sy lippe het beweeg, maar daar het nie klank uitgekom nie.” Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Brit by Kleinmond uit see gered
’n Man is Dinsdagaand meer as 200 m van die strand deur swemmers van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) uit die see gered. Nuus (16-01-2019)
Maroela Ramaphosa: ‘Grondgrype sal nie toegelaat word’
“Grondonteiening sonder vergoeding was nog altyd deel van die grondwetlike raamwerk wat ons het en die huidige proses is net om dit duidelik te maak.” Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Gerrie Nel spring gou in om media te verteenwoordig
Adv. Gerrie Nel SC van AfriForum se private vervolgingseenheid het die media Woensdag in die streekhof in Randburg pro bono verteenwoordig. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Verdagte dood nadat hy glo dwelms sluk
’n Vermeende dwelmhandelaar van Sasolburg in die Vrystaat is dood nadat hy Dinsdag glo dwelms ingesluk het in ’n poging om daarvan ontslae te raak toe die polisie op hom en twee ander verdagtes … Nuus (16-01-2019)
Maroela Hoop vir ‘liefdevolle Bobby’ ná operasie
“Bobby is met ʼn ketting om sy nek vasgemaak en namate hy groter geword het, het die ketting al stywer en stywer om sy nek getrek.” Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Vermiste tiener wat met honde gaan stap ure later gekry
’n Tienermeisie wat Dinsdagaand ure lank vermis was toe sy met haar honde in Bainsvlei gaan stap het, word in ’n Bloemfonteinse hospitaal vir uitputting behandel. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Nóg personeel van Schweizer-Reneke dalk geskors
Die LUR vir onderwys in Noordwes, Sello Lehari, besoek vanoggend weer die Laerskool Schweizer-Reneke. Volg die dekking hier. Nuus (16-01-2019)
Maroela Schweizer-juffrou: ‘LUR het Setswana-leerders gefaal’
“Hierdie onderwyser was net die offerlam wat die LUR en politieke partye gebruik omdat hulle self tot dusver niks gedoen het om die tekortkoming in skoleinfrastruktuur of moedertaalonderrig te hant… Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Man in hof wat glo kinders in sentrum aanrand
’n Man (47) wat na bewering drie kinders in Somerset-Wes, Kaapstad die afgelope week aangerand het, verskyn na verwagting Woensdag in die plaaslike landdroshof. Nuus (16-01-2019)
Maroela ANC boos oor inbraak by nuwe skool
“Ons kan nie toelaat dat misdadigers ons kinders se reg op gehalte-onderwys ondermyn nie.” Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 N2 deels oopgestel ná noodlottige botsing
Drie mense is dood toe twee groot vragmotors reg van voor teen mekaar gebots het op die N2-hoofweg tussen Albertinia en Riversdal in die Wes-Kaap. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Gerrie Nel wil moordenaars van Rwandese hoë aan pen laat ry
Adv. Gerrie Nel en sy span van AfriForum se private vervolgingseenheid hoop die moordenaars van die voormalige intelligensiehoof van Rwanda kry hul dag in die hof, sodat sy familie afsluiting kan kry … Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Zondo-kommissie hervat vandag
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping se sittings hervat vandag. Volg die regstreekse dekking hier. Politiek (16-01-2019)
Maroela Vernederende Brexit-nederlaag vir May
Dit was ʼn verbysterende nederlaag vir May en het daartoe gelei dat Jeremy Corbyn, die opposisieleier, ʼn mosie van wantroue in May ingestel het. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 ’n Dansie of drukkie om vir juffrou te groet
Elke oggend kan 24 graad R-seuntjies van die Paarl kies hoe hulle hul juffrou wil groet, of dit nou met ’n drukkie of dansie is. Nuus (16-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Schweizer-Reneke in die drukkoker
Die afloop van die Schweizer-Reneke-saak gaan ’n belangrike toets wees of Suid-Afrika ’n grondwetlike demokrasie én ’n regstaat is, of ’n gekweste grondwetlike demokrasie en rasgedrewe diktatuur va… Nuus (16-01-2019)
Maroela Foto’s: Dodetal styg skerp terwyl Kenia-aanval voortduur
Die aanval het begin met talle motorbomontploffings buite ʼn bank en ʼn selfmoordbomaanval by die ingangsportaal van die hotel waarna minstens vier gewapende mans toegeslaan het. Nuus (16-01-2019)
Maroela N2 gesluit ná noodlottige botsing
Verkeer uit Mosselbaai sowel as Riversdal se rigting word met ʼn ompad oor die Robinsonpas na en van Oudtshoorn herlei. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Steun vir May voor mosie van wantroue
Theresa May, Britse premier, het die Brexit-stem verloor, maar dit blyk dat sy steeds steun in die parlement het wanneer sy Woensdagaand ’n mosie van wantroue moet trotseer. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 SA ‘vol vertroue’ Zim kan dodelike betogings oplos
Dirco is “vol vertroue dat die maatreëls wat deur die Zimbabwiese regering ingestel word, die situasie sal oplos” terwyl protesaksies oor brandstofpryse voortduur. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Hond en leeu al vir 3 jaar beste maats
’n Onwaarskynlike vriendskap tussen ’n skaars wit leeu en ’n hond laat besoekers aan ’n wildreservaat naby Petrusburg in die Vrystaat viervoet vassteek. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Ouboet ‘vries’ toe hy hoor van boetie se dood
Hy kon nie vir ’n beter boetie gevra het nie, sê die 18-jarige Fanie Miller. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Nog skote klap in Nairobi ná aanval op hotel
Nog ’n ontploffing en geweerskote is gehoor by die hotel in Nairobi, Kenia, wat Dinsdag deur lede van die militante groep Al-Sjabaab aangeval is en waar minstens 15 mense dood is. Nuus (16-01-2019)
Maroela Alle politieke fokus op Bonteheuwel
Vandag se belangrike tussenverkiesing in wyk 31 sal ʼn sterk aanduiding gee van hoe die politieke wind vanjaar kan waai vir die bruin stedelike stem op die Kaapse Vlakte. Nuus (16-01-2019)
Maroela Byna 200 000 stroom na wildtuin oor feesseisoen
Hoewel die Krugerwildtuin ʼn groot trekpleister vir buitelandse toeriste is, was die oorgrote meerderheid besoekers Suid-Afrikaners wat die land se natuurskoon wou geniet. Nuus (16-01-2019)
Maroela Vermeende reeksmoordenaar in hof
“Al die liggame is binne ʼn kort afstand van mekaar af gevind en twee van die slagoffers is lede van dieselfde familie.” Nuus (16-01-2019)
Maroela ‘Selfone nie rede vir vertragings by binnelandse sake’
Nehawu sê die gebruik van selfone gedurende kantoorure was al voorheen ʼn kwessie onder bespreking tussen die arbeidsektor en werkgewers om te verseker dat dit behoorlik bestuur word sonder om inbra… Nuus (16-01-2019)
Maroela SA rolprentmaker dood in hotelkamer gevind
Die rolprentvervaardiger was die meerderheidsaandeelhouer in die Kaapstad-gebaseerde 7Films-maatskappy wat hy saam met Lourens van Rensburg besit het. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 N2 toe ná ongeluk tussen twee vragmotors
Die N2 is Woensdagoggend vir verkeer gesluit nadat twee vragmotors reg van voor teen mekaar gebots het. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 Boer het pa se wapens gebruik
Hoewel die polisie in Koffiefontein geweet het van die dreigemente wat Coenraad Badenhorst voor die skietery teen boere gemaak het, is daar nie veel wat hulle kon doen nie. Nuus (16-01-2019)
Netwerk24 ANC vies oor boer groep glo met wapen konfronteer
Die ANC in die Wes-Kaap het die polisie gekritiseer omdat hulle nie dadelik opgetree het teen ’n man wat glo ’n groep betogers in Greyton in die Overberg met ’n vuurwapen in die hand gekonfronteer … Nuus (16-01-2019)