Netwerk24 Skool op Patensie gesluit uit protes
Patensie High School was Dinsdag steeds gesluit en kinders is verbied om die terrein te betree. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Vernederende nederlaag vir May se Brexit-planne
'n Oorweldigende nee vir Theresa May se Brexit-ooreenkoms. Dít was Dinsdagaand die Britse laerhuis se besluit. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Bakkie, huis beskadig ná man hom weens moord oorgee
Die bakkie van ’n moordverdagte, wat hom in die Gelvandale-polisiekantoor in Port Elizabeth oorgegee het, is aan die brand gesteek en sy huis is beskadig. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 ANC-plan ‘dom idee’
Die ANC se plan met private pen­sioenfondsgeld sal daardie geld laat opdroog en die kwessie sal uiteindelik in die konstitusionele hof beland, het kenners gewaarsku. Politiek (15-01-2019)
Netwerk24 Vrou steeds kritiek nadat dwaalkoeël haar tref
Shahieda April (53) van Valhalla Park, Kaapstad, wat in ’n Golden Arrow-bus deur ’n dwaalkoeël in die kop getref is, is steeds in ’n kritieke toestand. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Sassa waarsku oor ‘verkoop’ van kaarte op Facebook
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) waarsku teen ’n aanlyn slenter waarmee sy kaarte op sosiale media “verkoop” word. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Man dood wat in Hillbrow aan die brand gesteek is
’n Man is Maandag dood nadat ’n oproerige skare hom in Hillbrow, Johannesburg, aangerand en aan die brand gesteek het. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Verdagte in hof oor moorde, verkragtings
’n 30-jarige man wat die gemeenskap van Embalenhle glo sedert 2016 teister en van moord, verkragting en ontvoering aangekla word, het Dinsdag in die landdroshof in Evander, Mpumalanga, verskyn. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Gauteng gaan dié verpleërs nou wel aanstel
Nuut gekwalifiseerde verpleërs wat die Gautengse departement van gesondheid weens ’n geldtekort nie van plan was om aan te stel nie, gaan nou wel aangestel word. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Skool met vrot plankmure vra hulp
Die LUR vir onderwys in die Oos-Kaap het Dinsdag skole in Port Elizabeth besoek om te kyk of alles gereed is vir vanjaar se skoolwerk. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Vragmotor oorlaai met 25 ton, metro waarsku drywers
Vragmotors wat met tonne oorlaai is, word ’n al hoe groter probleem in Kaapstad, sê JP Smith, burgemeesterskomiteelid van die metro. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Sterker ANC is erg vir SA – Maimane
Die ergste ding wat met Suid-Afrika ná vanjaar se algemene verkiesing kan gebeur, “is ’n sterker ANC”. Politiek (15-01-2019)
Netwerk24 ‘Groot knal en toe breek vensters’
Nairobi, Keniaanse hoofstad, is Dinsdag in chaos gedompel toe aanvallers ’n luukse hotel- en kantoorkompleks aangeval het. Mense het vir hul lewe gevlug terwyl die polisie probeer het om die … Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 ANC se kandidatelyste nagegaan
Die ANC se nasionale lyskomitee het met die keuringsproses begin van kandidate vir die algemene verkiesing in Mei. Politiek (15-01-2019)
Netwerk24 Cele loer in by Brionay (6) se ouers
“Ek verwyt myself, want as ek haar nie winkel toe gestuur het nie, sou sy nooit geskiet gewees het nie.” Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Einde van hittegolf dalk in sig met reën op pad
Die versengende hitte in groot dele van die land is dalk binnekort iets van die verlede met welkome reën wat voorspel word. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Blinde labrador steel harte by DBV
’n Blinde drie maande oue labrador wat by die Garden Route Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Mosselbaai in die Suid-Kaap beland het, is op soek na ’n nuwe tuiste. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Seun verdrink in suiweringsaanleg
’n Seun van Humansdorp het Maandag in die munisipaliteit se watersuiweringsaanleg verdrink. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 2 vas in Jhb weens besit van plofstof
’n Man van 41 jaar en ’n 37-jarige vrou is Maandag in Roodepoort, Johannesburg, in hegtenis geneem nadat plofstof in die bagasieruim van hul voertuig gevind is. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Rowers buit vuurwapens op plaas
Ses gewapende rowers het Dinsdag met twee kluise, een met vuurwapens in, gevlug nadat hulle werkers op ’n plaas buite Bethlehem in die Oos-Vrystaat aangehou en beroof het. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 ANC-manifes lok lof én kommer
Waarskuwings, maar ook lof vir die ANC se 2019-verkiesingsmanifes het Dinsdag uit politieke kringe opgeklink. Politiek (15-01-2019)
Netwerk24 Soldate glo in skietery in Durban betrokke
Ondersoek word gedoen na bewerings dat drie soldate en ’n polisiebeampte die naweek by ’n soort Wilde Weste-skietery in die Bluff, Durban, betrokke was. Nuus (15-01-2019)
Maroela Drie sterfgevalle bevestig in terreuraanval in Kenia
Spesiale magte is later op die toneel ontplooi om die aanvallers uit die kompleks te verdryf. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 DA skuif mediakonferensie in Kimberley oor veiligheid
Die DA het Dinsdag inderhaas ’n mediakonferensie wat hulle op straat voor die ANC se hoofkantoor in Kimberley beplan het, weens veiligheidsredes na die wetgewergebou verskuif. Politiek (15-01-2019)
Netwerk24 Vrou van Roodepoort in huisroof vermoor
’n 64-jarige vrou is Dinsdag in ’n rooftog in haar huis in Witpoortjie, Roodepoort, dood. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Zim brand en Mnangagwa soek geld
Terwyl onluste sy land op horings het, sit die Zimbabwiese president hoog en droog in Moskou, Rusland, is berig. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Man met mes vermoor toe hy motorfiets wou verkoop
Drie aanvallers wat hulle as voornemende kopers van ’n motorfiets voorgedoen het, het ’n 31-jarige man Maandagaand in sy motorhuis in Mokopane in Limpopo met ’n mes doodgesteek. Nuus (15-01-2019)
Maroela ANC ‘wil beheer oor ekonomie konsolideer’
Te oordeel na sy manifes beoog die ANC om swart ekonomiese bemagtiging (SEB) uit te brei deur nog knellender bepalings oor eienaarskap en selektiewe afdwinging van mededingingswetgewing. Nuus (15-01-2019)
Maroela Lesufi dreig gemeenskap ná inbraak by peperduur skool
“As inwoners nie die inbrekers teen Vrydag opspoor nie, sal al raad wees om alle duur toerusting by die skool weg te vat.” Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 ‘Dis nie ons nie,’ sê departement oor skorsing
Noordwes se onderwysdepartement was sy hande in onskuld nadat sy LUR Elana Barkhuizen se naam in die openbaar genoem en haar skorsing aangekondig het voordat sy haar saak kon stel. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Buurtwag bewaak huise in Bettysbaai
Inwoners van Bettysbaai wie se eiendomme in Vrydag se brand verwoes is, is gevra om wit vlaggies in hul tuin te plaas waar hul watermeters was. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Rowers slaan weer toe op hoewes by Hartbeespoort
’n Man veg om sy lewe in die hospitaal nadat aanvallers op twee kleinhoewes in die Hartbeespoort-omgewing in Noordwes toegeslaan het. Nuus (15-01-2019)
Maroela ‘Dolly’ maak haar finale buiging op 97
Sy het dikwels op televisie en in nagklubs verskyn en ʼn tyd lank saam met George Burns in Las Vegas en op ʼn landwye toe van Amerika opgetree. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Nuwe eerste burger wil Kimberley regruk
Die burgemeester van Kimberley sê ná maande se politieke onstandvastigheid is daar nou ’n vasberadenheid om die Sol Plaatje-munisipaliteit reg te ruk. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Dinsdag, 15 Januarie 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie vrees - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuushoogtepunte. Nuus (15-01-2019)
Maroela Monument in Goudstad ‘heeltemal geskend’
“Dis vir my uiters ontstellend om hiervan te hoor.” Nuus (15-01-2019)
Maroela AfriForum verwelkom hulp vir Schweizer-juffrou
“Ek sal my nie deur enigiemand laat vertel wat my waarde is nie.” Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 ‘My lewe is verwoes’ – juffrou
Elana Barkhuizen, die geskorste onderwyseres van die Laerskool Schweizer-Reneke, wil voorkom dat wat met haar gebeur het, nooit met ’n ander onderwyser sal gebeur nie. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Ontvoerder het lank beplan om meisie te ontvoer
Jake Patterson (21) die man wat daarvan beskuldig word dat hy Jayme Closs (13) in Amerika ontvoer en vir maande gevange gehou het, het skuld op dié aanklagte beken. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Verdagte ‘was soos seun vir hom’
Die polisie het ’n verdagte aangekeer wat glo soos ’n seun vir Eric Lyell (68), die vermoorde prokureur van Vereeniging, was. Nuus (15-01-2019)
Maroela Brandstofpryse kan weer daal
Die Automobiel Assosiasie (AA) sê nóg verligting wag moontlik volgende maand op motoriste wanneer brandstofpryse na verwagting die derde keer agtereenvolgens kan daal. Nuus (15-01-2019)
Maroela Hofsake wag op EFF, ANC oor verkiesingslyste
Twee van die land se drie grootste partye word deur hofsake in die gesig gestaar oor beweerde konkelary met hul kandidaatlyste vir vanjaar se algemene verkiesing. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Al-Sjabaab sit agter ontploffings
Geweerskote en ontploffings het Dinsdagmiddag by ’n hotel- en kantoorkompleks in Nairobi, Kenia, geklap. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 ANC volg nou ou NP-regering se resep, sê Maimane
Die ANC-regering probeer met sy omstrede voorstelle oor onder meer landsburgers se pensioengeld ooglopend om die destydse Nasionale Party (NP)-regering te na-aap, sê Mmusi Maimane, DA-leier. Politiek (15-01-2019)
Maroela Maimane: ‘Klim van die ANC-bus af!’
Suid-Afrikaners moet van die ANC-bus afklim en op die DA-bus klim as hulle die pad na ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika wil kies, sê die DA-leier, Mmusi Maimane. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Saoedi-vlugteling (18) voel wedergebore in Kanada
Rahaf Mohammed al-Koenoen (18), die Saoedi-Arabiese tiener wat wêreldwyd bekend geword het toe sy onlangs uit haar vaderland gevlug het, is verheug om in Kanada te wees waar sy asiel gekry het. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Ontploffings by hotel in Nairobi
Twee ontploffings het 'n eksklusiewe hotel in Nairobi, Kenia, geruk. Nuus (15-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 15 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Thaise grotseuns bedwelm en geboei vir redding
Bedwelm en geboei – dit is hoe die 12 jong Thaise sokkerspelers, wat verlede jaar vir 17 dae in ’n grot vasgekeer was, daar uitgehaal is. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Takvoorsitter kry weer nie borgtog
Zonizelo Magawu wat saam met vier ander van die moord op Johannes Baaitjie aangekla word, se soveelste borgtogaansoek het in Kimberley misluk. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Nel se as tussen sy vrou, dogters gedeel
Die vermoorde wild- en skaapboer van Koffiefontein in die Vrystaat, Paul Nel (66), se as sal tussen sy dogters uit sy vorige huwelik en sy vrou, Elvera Nel (46), verdeel word. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Zim se sosiale media skielik stil
Zimbabwiërs kan Dinsdag nie die onluste in hul land op Twitter, Facebook of enige ander hele sosialemediaplatform deel of volg nie – die land beleef ’n social media blackout. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Schweizer-juffrou praat: 'My naam is geskop en verder geskop'
Die geskorste onderwyseres van die Laerskool Schweizer-Reneke het Dinsdag 'n verklaring oor die rasseherrie by die skool afgelê. Kyk hier na haar in haar eie woorde. Nuus (15-01-2019)
Maroela Weerlig tref elektrisiën
Die elektrisiën, wie se naam nog nie bekendgemaak is nie, se hande is gebrand toe weerlig die toerusting getref het. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Beweerde messteker het glo ander kind geklap
Die man wat Maandag by ’n winkelsentrum in Kaapstad voorgekeer is ná ’n kind aangerand is, het glo Vrydag ook ’n tienjarige meisie in ’n ander winkel geklap. Nuus (15-01-2019)
Maroela Schweizer-juffrou: Boendoehof het haar skuldig bevind
“Sy verdien ʼn verskoning en ons wil Suid-Afrika vra om te help om haar menswaardigheid te herstel sodat ons nie ʼn briljante onderwyser verloor nie.” Kyk ook na die video waar Barkhuizen… Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Lees Schweizer-juffrou se verklaring hier
Elana Barkhuizen, die onderwyseres van die Laerskool Schweizer-Reneke wat geskors is midde-in 'n rasseherrie, het Dinsdag 'n mediakonferensie in Centurion toegespreek. Lees haar volledige verklaring … Nuus (15-01-2019)
Maroela Hewige donderstorms oor Gauteng verwag
Die hewige donderstorms sal na verwagting met swaar neerslae, verwoestende winde en hael gepaard gaan. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Passasier met vuurwapen tot op vlug in Japan
’n Passasier met ’n vuurwapen in sy handbagasie is deur die sekuriteitshekke by ’n lughawe in Amerika tot op die vliegtuig sonder dat die owerhede dit agtergekom het. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Sy is my heldin
Sy dogter is sy heldin vir die wyse waarop sy voortdurend en tot die einde haar dapper stryd teen kanker gevoer het. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Aanvaar plek in skool of verbeur dit
Ouers wat nie voor Vrydag ’n aanbod vir ’n plek vir hul kind in ’n Gautengse skool aanvaar nie, sal dié plek verbeur. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Kontak provinsie eerste vir waterhulp, sê Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse regering het munisipaliteite in droogtegeteisterde gebiede en Gift of the Givers gevra om die provinsiale regering te nader om hulp te vra. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 JMPD-lid vas ná hy R10 se ‘koeldrankgeld’ aanvaar
’n Lid van die Johannesburgse metropolisie (JMPD) is Maandag in Protea Glen, Johannesburg, gearresteer nadat hy omkoopgeld aanvaar het. Nuus (15-01-2019)
Maroela Matrieks moet opskud om by SAPD aan te sluit
“Ons kort toegewyde, gemotiveerde en energieke jong mense wat ʼn verskil aan die misdaadsituasie in die land wil maak.” Nuus (15-01-2019)
Maroela Man vermoor toe drie na motorfiets kom kyk
Die verdagtes het net sy beursie en karsleutel geneem, maar die motorfiets net so gelos. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Juffrou sê oor rasherrie op Schweizer-Reneke
Die geskorste onderwyseres midde-in die rasherrie op Schweizer-Reneke en Solidariteit kondig regstappe aan wat spruit uit dié voorval. Volg Netwerk24 regstreeks hier. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Zim brand terwyl president in buiteland is
Minstens vier betogers is dood en nagenoeg 200 ander is Maandag in die gewelddadige betogings in Zimbabwe in hegtenis geneem, het die land se regering gesê. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Beloning vir inligting oor brand by Franskraal
’n Beloning van R5 000 word aangebied vir inligting oor wie verlede week se brand in die omgewing van Franskraal gestig het. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Maak só as jy wil oorskryf of laat oormerk
Die matrieks van 2018 wat aanvullende eksamens wil skryf of hul vraestelle wil laat oormerk, het net tot 22 Januarie tyd om daarvoor aansoek te doen. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 ‘Dag van afrekening’ in Britse parlement
Lede van die Britse parlement stem Dinsdagaand of hulle Theresa May, die land se premier, se Brexit-plan gaan aanvaar. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Burgers en pizza by kerslig in Withuis
Pres. Donald Trump van Amerika het Maandag ’n fees met pizzas, burgers en skyfies in die Withuis aangebied. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Leerlinge wat rassisme skree keer terug skool toe
Leerlinge by die Hoërskool Stilfontein in Noordwes het Dinsdag weer teruggekeer skool toe nadat die skool Maandag ontruim moes word weens oproer. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Hou op om onderwysers te blameer vir alles
Deesdae kies baie van ons leerlinge die skole waarheen hulle wil gaan – skole waar hulle veilig voel en goeie onderrig ontvang. Nuus (15-01-2019)
Maroela Weermaglid vas oor werkslenter
ʼn Weermaglid is in hegtenis geneem vir sy beweerde betrokkenheid by ʼn werkslenter. Nuus (15-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Kolisi, kwotas en menswaardigheid vs. kwota-toe-eiening
Selfrespek het al verskeie kere in sportsoorte soos rugby en krieket te staan gekom teen toe-eiening en kwotas. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Trump gaan nie regering oopmaak nie
Pres. Donald Trump van Amerika het Maandag ’n bondgenoot in die Republikeinse party se voorstel dat hy die regering oopmaak, verwerp. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Trump van rassisme beskuldig oor spot met ‘Pocahontas’
Pres. Donald Trump van Amerika het sy kritici woedend nadat hy “rassistiese aanmerkings” oor die Demokraat Elizabeth Warren gemaak het. Nuus (15-01-2019)
Maroela Stilfontein ‘kalm’ terwyl taakspan vraestelle hermerk
“Dit is onaanvaarbaar dat betogers tot geweld aangehits word sodat die ANC politieke punte … kan aanteken.” Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Reëlings getref vir ontmoeting tussen Trump en Kim
Dit blyk dat Amerika en Noord-Korea hierdie week nog gaan vergader om ’n moontlike ontmoeting tussen pres. Donald Trump van Amerika en Kim Jong-oen, Noord-Koreaanse leier, te finaliseer. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 VSA-soldate nog langer op Mexiko-grens ontplooi
Die Pentagon het Maandag aangekondig dat Amerikaanse weermaglede langer langs die grens tussen Amerika en Mexiko ontplooi sal word. Nuus (15-01-2019)
Maroela Verdagte vas ná sakeman se lyk in rivier gevind is
Die verdagte se ouma het jare lank by Lyell-hulle gewoon en die drie kinders help grootmaak. Nuus (15-01-2019)
Maroela Pa wat glo tweeling vermoor dood gevind
Die Spaanse tandarts wat daarvan beskuldig word dat hy sy tweeling vermoor het terwyl hy met vakansie in Kaapstad was, is in die Pollsmoor-gevangenis dood gevind. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Meer as 100 probeer seun (2) uit put red
Meer as 100 reddingswerkers is betrokke by pogings om ’n tweejarige seun te red wat in ’n waterput van 106 m diep in Spanje geval het. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Nuwe inligting van ooggetuies onder die loep
’n “Volskaalse ondersoek” na bewerings teen Professional Protection Alternatives (PPA) en die herrie oor Clifton se Vierde Strand is steeds onderweg nadat die reguleringsowerheid vir die private … Nuus (15-01-2019)
Maroela Eskom gekap tydens verhore oor tariefverhoging
Eskom vra ʼn tariefverhoging van 15% vir 2019 tot 2021. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Gaboen-president terug ná mislukte staatsgreep
Pres. Ali Bongo van Gaboen het weer Maandag in sy land aangekom nadat hy vir drie maande siek in die buiteland was en daar ’n mislukte staatsgreep in die land was. Nuus (15-01-2019)
Maroela Amptenare se selfoongebruik tydens werkure moet verbied word
“Dit is onaanvaarbaar dat die publiek oormatig lank tyd by binnelandse sake se kantore moet bestee terwyl beamptes besig is met hul selfone.” Nuus (15-01-2019)
Maroela Ma, dogter vas ná onderonsie met beamptes
ʼn Ma en dogter is Maandag in Alberton aan die Oos-Rand in hegtenis geneem nadat die dogter vir ʼn beweerde spoedoortreding voorgekeer is en haar ma in ʼn onderonsie met metropolisiebeamptes was. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Meisie M van gruwelhuis kry babablou spykerskoene
Meisie M se kaalvoetdae is verby. Die meisie van die sogenaamde Bloemspruit-gruwelhuis buite Bloemfontein het die “babablou spykerskoene” gekry waaroor sy gedroom het. En ’n paar wynrooi tekkies. Nuus (15-01-2019)
Netwerk24 Franschhoek-begraafplaas moet toeganklik wees, sê raad
Die Hugenote-erfenismuseum se besluit om die hekke van Franschhoek se begraafplaas te sluit en self te besluit wie mag ingaan, is ontoelaatbaar en moet verander word. Nuus (15-01-2019)