Netwerk24 Dele van Bloem tot 48 uur sonder water
Groot dele van Bloemfontein was die naweek in die versengende hitte vir tot 48 uur sonder water omdat Bloemwater glo vanweë die troebelheid van die water nie genoeg water uit die Caledonrivier kon … Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Kerke moet saam met ANC werk, sê Cyril
Pres. Cyril Ramaphosa het kerk, in ’n duidelik hou na sy teenstanders wat kerke deur nuwe politieke partye wil gebruik om ANC-steun te verswak, versoek om belangrike landskwessies saam met die … Politiek (13-01-2019)
Netwerk24 Bus met skoolkinders slaan om by Laersdrift
’n Bus met skoolkinders het Sondag op die R555 in die omgewing van Laersdrift omgeslaan. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Prokureur van Vereeniging se lyk in rivier gevind
’n Gesiene prokureur van Vereeniging wie se lyk Sondagoggend in die Vaalrivier gevind is, is volgens ’n kollega van hom wreed vermoor. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 SAOG vra dat DRK-leiers skik ter wille van vrede
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) versoek politieke leiers in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) om ’n onderhandelde politieke skikking vir ’n regering van nasionale … Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Brand woed naby PE-lughawe
Die veldbrand wat Sondag tussen Somerstrand en Walmer naby die Port Elizabeth-lughawe uitgebreek het, is tans in bedwang. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Kannaland vra water by Gift of the Givers
Die noodledigingorganisasie Gift of the Givers sê hy gaan vandeesweek water aflewer in droogtegeteisterde gebiede in die Kannaland- munisipale distrik in die Klein-Karoo. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Rykes en invloedrykes dok op vir tafels by ANC-galadinee
Nie baie mense weet hoeveel dit gekos het om saam met pres. Cyril Ramaphosa aan tafel te sit by die ANC se galadinee Vrydagaand in Durban nie, maar dit sou meer as ’n halfmiljoen wees. Politiek (13-01-2019)
Netwerk24 Stilbaai-fotograaf (31) dood ná brander haar van rotse slaan
Huldeblyke stroom vir Debbie Smith (31), ’n fotograaf van die Suid-Kaapse kusdorp Stilbaai, wat Saterdag dood is toe sy tydens ’n swemuitstappie deur ’n brander van die rotse geslaan is. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Malawiese vrou in haar bed doodgeskiet
’n Malawiese vrou is Saterdag net voor middernag in haar bed in haar huis naby Hartbeespoort doodgeskiet. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Bevel ‘sou Koffiefontein-skieter nie keer’
Niks, nie eers ’n beskermingsbevel nie, sou Coenraad Badenhorst (38) gestuit het om sy doodsdreigemente uit te voer nie, meen Andrew Callis, Paul Nel se prokureur. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Skilpaaie, grysbok gered tydens brande
Talle wilde diere waaronder 33 skilpaaie en ’n grysbok is gered tydens die verwoestende brande in die Bettysbaai- en Hermanus-gebied in die Wes-Kaap. Nuus (13-01-2019)
Maroela Schweizer-onnie ‘moes oor foon hoor’ van skorsing
“Niemand het omgegee oor wetlike prosesse nie. Die monster van politieke korrektheid het dié juffrou getref. Hierdie monster gee nie om oor feite en vra nie vrae nie.” Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Dele van Bloem tot 48 uur sonder water
Groot dele van Bloemfontein was die naweek in die versengende hitte vir tot 48 uur sonder water omdat Bloemwater glo vanweë die troebelheid van die water nie genoeg water uit die Caledonrivier kon … Nuus (13-01-2019)
Maroela Twee dood, 3 beseer toe voertuig rol
“Twee mense wat tydens die ongeluk uit die voertuig geslinger is, is op die toneel dood verklaar.” Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 ‘Hoe gaan Bettysbaai ooit herstel?’
Hoe gaan die dorp ooit herstel en hoe gaan die mense wat deur die brande getref is ooit herstel, is van die vrae waarmee inwoners van Bettysbaai nou worstel. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Seuntjie sterf toe garagedeur hom platdruk
’n Vierjarige seun van Durban, KwaZulu-Natal, is dood nadat ’n garagedeur hom platgedruk het. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Hulp stroom in ná brand in skoolkoshuis
Hulp stroom in vir die koshuisleerlinge van Dr Blok Secondary School in Heidedal, Bloemfontein, nadat ’n gedeelte van die koshuis Vrydagaand in puin gelê is. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Man vas oor sy daggplantasie in tuin
’n Man (59) van Jan Kempdorp in die Noord-Kaap verskyn Maandag op ’n klag van daggahandel in die landdroshof nadat die polisie ’n daggaplantasie op sy erf ontdek het. Nuus (13-01-2019)
Maroela Seuns sien hoe twee maats verdrink
Die twee seuns het gesien hoe hulle vriende in die water in die moeilikheid beland en het omgedraai en terug geswem om hulp te ontbied. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 May maan oor katastrofe as LP’s Brexit-plan verwerp
Dit sal katastrofaal vir Brittanje wees as LP’s nie haar plan vir Brexit steun nie, het die Britse premier, Theresa May, Sondag in Sunday Express geskryf. Nuus (13-01-2019)
Maroela Kleuter sterf onder motorhuisdeur
Ooggetuies het aan paramedici gesê dat die vierjarige seuntjie deur die motorhuisdeur vasgedruk is. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Manifes dui op nuwe spanning met Reserwebank
Nuwe spanning kan oplaai tussen die ANC-regering en die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Politiek (13-01-2019)
Netwerk24 Een dood, kind gewond ná skote in Athlone
’n Man is dood en ’n sesjarige kind en twee mans gewond in ’n skietery Saterdagaand in Athlone, Kaapstad. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Vier sterf op Vrystaatse paaie
Drie mense is Saterdag dood nadat die bestuurder van ’n Toyota-bakkie naby Dewetsdorp beheer oor die voertuig verloor het en dit verskeie kere gerol het. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Drie vas oor dwelms by O.R.Tambo
Drie mense is by die O.R.Tambo-lughawe buite Johannesburg weens dwelmsmokkelary in hegtenis geneem. Nuus (13-01-2019)
Maroela Overberg: Brande plek-plek weer buite beheer
Die verligting van die reënval Vrydagaand in die Overberg-distrik was van korte duur en brandbestryders moet weereens met alle mag teen wegholbrande baklei. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Truman Prince tuis ná hartaanval
Truman Prince, omstrede onderburgemeester van Beaufort-Wes in die Wes-Kaap, is uit die hospitaal ontslaan nadat hy ’n hartaanval gehad het en hy sterk tans in sy huis op dié dorp aan. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 AfriForum gaan geld van EFF gebruik vir grondsake
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan alle geld wat hy weens regskoste van die EFF ontvang aanwend om pogings om die Grondwet te wysig om die onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te … Politiek (13-01-2019)
Maroela Drie ‘dwelmmuile’ by OR Tambo vasgetrek
In twee van die gevalle is die verdagtes voorgekeer nadat die polisie ʼn wenk van die publiek ontvang het, terwyl die derde verdagte tydens ʼn roetineondersoek vasgetrek is. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Fotograaf wat mense in Bettysbaai red, loop deur
In die nadraai van Vrydag se verwoestende brand in Bettysbaai moes ’n fotograaf wat talle mense gered het én ook die chaos verfilm het, homself verdedig op Twitter. Nuus (13-01-2019)
Maroela SA sokkerlegende sterf
“Hy is weg. Ons legende is weg.” Nuus (13-01-2019)
Maroela Een dood, drie gewond toe skote klap
Die Wes-Kaapse polisie ondersoek tans die omstandighede van die skietvoorval wat een man dood en drie ander mense, insluitend ʼn kind, gewond gelaat het. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 3 gewond in skietery
Drie jongmense het ernstige skietwonde opgedoen toe twee groepe mense Saterdag in Brighton Beach, Durban, op mekaar losgebrand het. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 ‘Onwettige’ brand in Oudtshoorn geblus
’n Brand by die Grootkop-stortingsterrein in Oudtshoorn in die Klein Karoo wat vermoedelik gestig is, is in bedwang gebring. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 SA sokkerlegende sterf
Die Suid-Afrikaanse sokkerlegende Phil Masinga (49) is dood. Nuus (13-01-2019)
Maroela Pa en seun trotseer vlamme om skilpaaie te red
“Ek het geweet hoe baie diere daar in daardie gebied is wat nie voor die vlamme sal kan uitvlug nie. Veral die skilpaaie wat stadig beweeg het ek geweet gaan ons hulp nodig hê.” Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Kleuter beseer toe motor rol
’n Man, vrou en ’n driejarige kind is Saterdagaand beseer toe hul motor gerol en teen ’n boom in Rhodesrylaan in Constantia, Kaapstad, gebots het. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Demokrate vra of Trump regtig vir Russe gewerk het
Bewerings dat die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) pres. Donald Trump ondersoek het om vas te stel of hy namens Rusland teen die belange van sy eie land gewerk het, gaan deur die Demokrate … Nuus (13-01-2019)
Maroela Cope opgewonde oor ‘hernieude belangstelling’ in party
“Ons word oorval met versoeke van verskillende gemeenskappe en gemeenskapsorganisasies landswyd wat met ons wil vergader met die oog daarop om by ons aan te sluit of om ʼn samewerkingsverhoudi… Nuus (13-01-2019)
Maroela Video en foto’s: Storm veroorsaak chaos in Polokwane
ʼn Hewige donderstorm met swaar reën het Saterdag tot erge oorstromings en kitsvloede in Polokwane in Limpopo gelei. Inwoners het verskeie video’s en foto’s op sosiale media geplaas waarin gesien ka… Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 SA toeskouer getref in Dakar; drywer wat wegja geskors
Die Russiese vragmotorbestuurder Andrei Karginof is Saterdag uit die Dakar-tydren geskors nadat hy ’n 60-jarige Suid-Afrikaanse toeskouer raakgery en weggejaag het. Nuus (13-01-2019)
Maroela Malema en EFF dok nóg op vir AfriForum-regskoste
Julius Malema en die EFF het die afgelope week vir die tweede keer in twee maande ’n betaling van meer as R100 000 aan die burgerregte-organisasie AfriForum gemaak. Nuus (13-01-2019)
Praag Salvini weier om Brussel se migrantekwotas te aanvaar
Matteo Salvini, minister van binnelandse sake van Italië, het gister gesê hy sal nie meer die binnekoms van migrante in Italië magtig nie, ondanks 'n EU-ooreenkoms om dit tussen lidlande te deel. "Ek … Nuus (13-01-2019)
Maroela Drie dood, 7 beseer in Gauteng-botsings
Een van die beseerdes is ‘n 11-jarige meisie wat in ‘n ernstige toestand van ‘n ongelukstoneel in Carletonville na The Fountain Private Hospitaal gehaas moes word. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Afrikaanse skole vaar die beste in matriekuitslae
As Afrikaanse skole se uitslae nie by die 2018-matriekuitslae gereken word nie, sou die departement van onderwys ’n veel laer slaagsyfer moes bekend maak. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Queen-lid se SA vrou bars van trots
Sarina Potgieter het verwag Rami Malek sal by vanjaar se Golden Globes met die prys vir beste akteur wegstap, maar Bohemian Rhapsody se prys vir beste rolprent was die kersie op die koek. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Margaret se Chris ry toe finaal ná foto
Margaret van Wyk van Schweizer-Reneke wat in 2016 oornag landwyd berug geword het nadat sy per abuis ’n intieme foto op ’n WhatsApp-groep gedeel het, is geskei. Nuus (13-01-2019)
Netwerk24 Saru-president verdedig Kolisi oor ‘kwotaspelers’
Daar is nie ’n enkele kwotaspeler in die Springbok-rugbyspan nie. So sê Mark Alexander, president van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Politiek (13-01-2019)
Netwerk24 Zuma sit agter ATM
Oudpres. Jacob Zuma en die land se grootste swart Messiaanse kerke wat saam miljoene lidmate het, sit agter die stigting van die nuwe politieke party, die African Transformation Movement (ATM). Politiek (13-01-2019)