Netwerk24 Polisie en betogers slaags in Frankryk
Die polisie in Frankryk het Saterdag waterkanonne en traanrook ingespan om “geelbaadjie-betogers” in verskeie Franse stede uiteen te jaag. Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 Man van SA raakgery by Dakar-tydren
Die voorloper in die afdeling vir vragmotors in die Dakartydren is Vrydag geskors nadat hy versuim het om stil te hou nadat hy ’n Suid-Afrikaner raakgery het. Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 Man vermoor meisie se ouers om haar te kan ontvoer
’n 21-jarige werklose man is weens die ontvoering van ’n 13-jarige tiener aangekla en word ook verdink van die moord op haar ouers. Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 Paul Nel-skietdood ‘tekenend van SA’
Paul Nel (66), die vee-en-wildboer wat Donderdagaand buite Koffiefontein deur ’n medeboer doodgeskiet is, se gesin sê hy was altyd omring deur vriende. Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 Fotograaf red 3 mense uit brandende Bettysbaai
’n Fotograaf en rolprentmaker het Vrydag tydens die verwoestende brande in die Overstrand-gebied in die Wes-Kaap drie mense, onder andere ’n bejaarde egpaar, na veiligheid gebring. Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 Oorstromings ná storm in Polokwane
Polokwane in Limpopo het Saterdagmiddag deurgeloop onder ’n hewige donderstorm wat tot kitsvloede en groot skade gelei het. Dele van die dorp was ook ’n tyd lank sonder water. Nuus (12-01-2019)
Maroela Unisa bereik ooreenkoms met stakers
Die universiteit sê in ʼn verklaring die staking is dus met onmiddellike inwerkingtreding opgehef en bedrywighede by die universiteit sal vanaf Maandag normaalweg voortgaan. Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 Schweizer-onnie ‘mag nooit weer skoolhou’, sê EFF
Die EFF wil sien dat die geskorste onderwyseres van die Laerskool Schweizer-Reneke heeltemal uit die onderwys geskop word. Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 Ramaphosa kom wéér met leë beloftes, sê DA
Pres. Cyril Ramaphosa se toespraak in Durban by die bekendstelling van die ANC se verkiesingsmanifes, is vol leë beloftes, sê die DA. Politiek (12-01-2019)
Netwerk24 Hier is ANC se sleutel-beloftes
Die ANC se verkiesingsmanifes van 66 bladsye met die titel “Laat ons Suid-Afrika saam laat groei”, is Saterdag deur pres. Cyril Ramaphosa in die Moses Mabhida-stadion in Durban, KwaZulu-Natal, bekend … Politiek (12-01-2019)
Maroela President belowe werkskepping, transformasie en ekonomiese groei
Ramaphosa het gepraat by die ANC se 107de verjaardagviering en die bekendstelling van die party se 2019-verkiesingsmanifes. Die stadion was volgepak met ondersteuners wat vanaf 06:00 vanoggend die … Nuus (12-01-2019)
Maroela Vier dood in Parys-ontploffing
“Ek het net skielik ʼn massiewe ontploffing gehoor en ʼn lugdrukking met baie swart rook en glas het my getref.” Nuus (12-01-2019)
Maroela SAOU doen stappe om Schweizer-onnie se skorsing te betwis
“Tydens ons persoonlike besoek aan Laerskool Schweizer-Reneke het ons ook verneem dat die departement beoog om ʼn tweede opvoeder te skors. Die redes wat, soos ons verneem, aangevoer word, is ewenee… Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 Landgoed waar Kallis trou ook getref
Die krieketspeler Jacques Kallis se troue Saterdag by die Bona Dea-landgoed in die Hemel-en-Aarde-vallei het so byna nie plaasgevind nie nadat verwoestende veldbrande Vrydag ook dié gebied getref het. Nuus (12-01-2019)
Maroela Video: Busdrywer geloof wat baba op besige pad red
Op die beeldmateriaal wat sedertdien vrygestel is, kan gesien word hoe die bestuurder oor die besige pad hardloop en die huilende baba in haar arms optel. Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 Alles wat jy moet weet van Cyril se toespraak
Pres. Cyril Ramaphosa lewer tans sy toespraak by die ANC-vieringe in die Moses Mabhida-stadion in Durban. Kyk hier na die toespraak regstreeks. Politiek (12-01-2019)
Maroela Overberg-brand: Brandbestryders veg steeds teen vlamme
Altesaam 31 huise is heeltemal verwoes en nog 28 huise beskadig in die wegholbrand wat Vrydag by Bettysbaai in die Overberg-distrik gewoed het. Nuus (12-01-2019)
Maroela Foto’s: Ontploffing ruk deur geboue in Parys
Regstreekse televisie-uitsendings het talle noodvoertuie op die toneel getoon, terwyl geboue in die agtergrond nog in ligte laaie is. Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 VSA-sluiting nou al langste in geskiedenis
Die huidige gedeeltelike sluiting van die Amerikaanse federale regering is nou die langste in dié land se geskiedenis. Nuus (12-01-2019)
Maroela ‘Dwelm-gesin’ vrygelaat weens onvoldoende bewyse
ʼn Pa, ma en hul drie kinders, almal tussen 20 en 58 jaar oud, is in hegtenis geneem. Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 Meisie neem eie lewe weens juffrou wat haar glo boelie
’n Ma van ’n hoërskoolleerling is “dood binne” nadat haar dogter haarself om die lewe gebring het omdat sy na bewering deur ’n onderwyseres geboelie is. Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 Skokfoto's wys ontploffing in Parys
Skokkende foto's wat pas verskyn het van 'n reuse-ontploffing in die middestad van Parys wys grootskaalse skade in die Franse hoofstad. Nuus (12-01-2019)
Maroela Unisa hof toe oor stakers
Die hof het ook die SAPD opdrag gegee om te verseker dat alle redelike stappe gedoen word om te verhoed dat ingange en uitgange van die universiteitskampus versper word, verkeer op en rondom die ka… Nuus (12-01-2019)
Netwerk24 ANC-makietie laat weens sterk wind
ANC-ondersteuners het Saterdag al vroeg by die Moses Mabhida-stadion begin aankom vir die bekendstelling van die regerende party se verkiesingsmanifes. Politiek (12-01-2019)
Netwerk24 Treurspel op Koffiefontein was glo oor huur-regsgeding
Coenraad Badenhorst het glo weke voor Donderdagaand se skietvoorval buite Koffiefontein waarin hy ’n medeboer en ’n polisielid doodgeskiet en nog ’n polisiebeampte ernstig gewond het, gedreig hy gaan … Nuus (12-01-2019)
Maroela ANC ‘sal Moses Mabhida-stadion vandag volpak’
Ramaphosa en ander senior ANC-lede deurkruis KwaZulu-Natal sedert verlede naweek om ondersteuning te werf vir die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes en stemme te werf vir die komend… Nuus (12-01-2019)
Maroela Lugredery se vlerke vir soveelste keer geknip
Die redery het nou ingevolge regulasies vir burgerlike lugvaart 30 dae kans om by die direkteur van burgerlike lugvaart appèl aan te teken indien hy nie met die BLO se besluit saamstem nie. Nuus (12-01-2019)
Maroela Foto’s: Verwoesting in die Overberg-distrik
“So baie mense het hul huise verloor; alles wat hulle besit. Dit was so ʼn verskriklike, verskriklike dag met so baie trane.” Nuus (12-01-2019)
Maroela Solidariteit gaan Schweizer-onnie verteenwoordig
“Die ware weergawe gaan talle hoëprofielmense met rooi gesigte laat. Dit is ʼn onskuldige juffrou met ʼn goeie hart dié.” Nuus (12-01-2019)