Netwerk24 ‘Toe het die lug skielik oranje geword ...’
“Die lug het skielik oranje geword en ek het net vlamme gesien,” vertel een van die talle inwoners van Bettysbaai wat Vrydag vir hul lewe moes vlug toe die weeklange brand by dié kusdorp deur ’n wind … Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Reën bring verligting ná brande in Overstrand
Inwoners van verskeie dele van die Overstrand in die Wes-Kaap moes Vrydagmiddag vlug voor die vlamme van veldbrande wat deur ’n stormsterk wind aangeblaas is en talle huise verwoes het. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Generaal-majoor geskors ná rassisme teenoor wit lede
’n Generaal-majoor in die polisie wat op 7 November 2016 wit opleidingsbeamptes in die polisiekollege op Oudtshoorn met haar rassistiese opmerkings verneder het, is Donderdag uit die polisie ontslaan. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Wetstoepassing ly midde sluiting van regering in VSA
Amptenare van federale wetstoepassingseenhede in Amerika word tans nie betaal nie en misdaadondersoeke word vertraag te midde van die verlammende gedeeltelike sluiting van die federale regering in … Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Studente se registrasie verloop landwyd meestal vlot
Hoewel die registrasie van studente aan die meeste universiteit in die land klaarblyklik vlot verloop, is daar ’n paar haakplekke. Nuus (11-01-2019)
Maroela Vrywilligers gevra om Hennopsrivier skoon te maak
“Dit is sulke dinge wat ons land verarm en toeriste wegjaag. Hulle lande is skoon en dan kom hulle by ons en dit lyk soos ʼn ashoop.” Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Vistreiler strand by Vleesbaai
’n Vistreiler wat by Vleesbaai aan die Suid-Kaapse kus in vlakwater gestrand het, is veilig na die Mosselbaaise hawe teruggesleep. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 BLO knip weer CemAir se vlerke
Die private lugdiens CemAir se bedrywighede is Vrydag tot stilstand gedwing deur die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (BLO) omdat dié lugdiens nie bewyse kan lewer dat sy vliegtuie lugwaardig … Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Stem DA en stem vir werkskepping, sê Maimane
Die grootste krisis vir Suid-Afrika tans is die feit dat vier uit elke tien volwassenes nie werk het nie. Daarom kan die verkiesing later vanjaar oor niks anders as werkskepping gaan nie, sê Mmusi … Politiek (11-01-2019)
Netwerk24 Boer het glo al in Desember bure gedreig
Slegs ’n paar uur voordat boere van Koffiefontein in die Vrystaat hof toe sou gaan om ’n beskermingsbevel teen Coenraad Badenhorst te bekom, het hy twee mense, onder wie ’n polisiebeampte, … Nuus (11-01-2019)
Maroela Duiker sterf kort ná duiksessie
“Ander duikers het mond-tot-mond-asemhaling toegepas terwyl die boot terug na die strand gejaag het.” Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 WKOD luister na gemeenskap
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het gehoor gegee aan die eise van die gemeenskap van Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte waar tot 70 leerlinge in ’n klas ingedeel is. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 VSA-wetgewers soek bloed oor Khashoggi-moord
Amerikaanse wetgewers het Donderdag gevra Washington moet Saoedi-Arabië verantwoordbaar hou vir die moord op die joernalis Jamal Khashoggi. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Joernaliste se appèl van hand gewys
’n Hof in Mianmar het twee Reuters-joernaliste se aansoek om appèl van die hand gewys. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Vrydag, 11 Januarie 2019
Dis tyd om skoene uit te skop vir die naweek en gou op die hoogte te kom van die dag se belangrikste nuushoogtepunte. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Nuwe foto’s van brande by Franskraal
Jaco Marais, Netwerk24-fotograaf, het dié foto’s Vrydagmiddag in die omgewing van Franskraal geneem. Nuus (11-01-2019)
Maroela Video en foto’s: Franskraal ontruim weens wegholbrand
“Skakel alle ligte en elektriese toebehore af en sluit jou huis. Vir jou eie veiligheid, verlaat jou buurt onmiddellik en ry na ʼn huis van ʼn vriend of familielid buite die ontruimingsgebied.”… Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Truman Prince sê hy is 'oraait'
Truman Prince, die onderburgemeester van Beaufort-Wes, is in die hospitaal opgeneem, vermoedelik ná ’n hartaanval. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Reën en koue vir W-Kaap op pad
Hoe nou? Koue weer in Januarie? Nuus (11-01-2019)
Maroela Groot verkeersprobleme toe voertuig op N1 vlamvat
“Daar word beweer daar was drie mans in die voertuig, maar hulle het glo die toneel verlaat voor die nooddienste opgedaag het.” Nuus (11-01-2019)
Maroela Khoisan kry eie raad vir tradisionele leiers
Die parlement het die Wetsontwerp oor Tradisionele en Khoisan-leierskap aanvaar, wat ʼn struktuur skep vir die verteenwoordiging van die tradisionele leierskorps van die Khoisan. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Vertragings op N1 in Pta nadat bakkie uitbrand
Pretoriase motoriste moet hulle staal vir groot vertragings op die N1-snelweg nadat twee bane in ’n noordelike rigting Vrydagmiddag gesluit moes word weens ’n bakkie wat aan die brand geslaan het. Nuus (11-01-2019)
Maroela 2-jarige in kritieke toestand by kliniek aangebring
Die vrou wat die kind na die kliniek gebring het, het geweier om haar naam vir mediese personeel te gee en is inderhaas daar weg. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Nog ’n juffrou van Schweizer dalk geskors
’n Tweede graad R-onderwyseres van Laerskool Schweizer-Reneke kan dalk geskors word nadat ’n foto wat wys hoe swart en wit leerlinge apart sit op sosiale media ’n rassestorm ontketen het. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Ouers sluit skool se hekke weens swak vervoer
Ontstoke ouers van leerlinge aan die Patensie High School het Vrydagoggend die skool se hekke gesluit en kinders verbied om die terrein te betree. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Brand by Franskraal ‘buite beheer’
Stormsterkwinde aan die kus het Vrydag gesorg dat verskeie veldbrande in Overstrand in die Wes-Kaap weer opgevlam het. Nuus (11-01-2019)
Maroela ANC wen Mpumalanga-tussenverkiesing gemaklik
Die feit dat die DA nie ʼn kandidaat gestel het nie, maak dit egter moeilik om die uitslag te interpreteer. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Franskraal heeltemal ontruim oor brand
Inwoners van Franskraal moes hul huise ontruim met 'n brand wat Vrydagoggend ontstaan en huise bedreig. Die Overstrand-munisipaliteit het vroegmiddag bevestig dat dit ook by Hawston, Karwyderskraal … Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Truman Prince in hospitaal ná hartaanval
Truman Prince, omstrede onderburgemeester van Beaufort-Wes, is in die hospitaal opgeneem nadat hy Vrydag ’n hartaanval gehad het. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 4 in hof ná rooftog by huis in Bfn
Vier verdagtes verskyn binnekort in die landdroshof in Bloemfontein nadat ’n groep huisrowers ’n jong man vandeesweek in sy ouerhuis in Fauna, Bloemfontein, oorval en beroof het. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Franskraal heeltemal ontruim oor brand
Inwoners van Franskraal moes hul huise ontruim met 'n brand wat Vrydagoggend ontstaan en huise bedreig. Die Overstrand-munisipaliteit het vroegmiddag bevestig dat dit ook by Hawston, Karwyderskraal … Nuus (11-01-2019)
Maroela DA se regsmense waarsku ANC
Hy meen die DA het sy “verbintenis daartoe bewys om ʼn nierassige en inklusiewe Suid-Afrika te bou, terwyl die ANC met die jare weggedwaal het van dié ideale”. Nuus (11-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 11 Januarie 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Franskraal: 1ste huis brand, brandstigting vermoed
Die eerste huis op Franskraal het kort ná 14:00 vlamgevat nadat ’n brand vroeg Vrydagoggend by Masakhane, Franskraal, uitgebreek het. Nuus (11-01-2019)
Maroela Huishulp se seun kan nou in Afrikaans studeer
Thabo se ma was vasberade dat haar kinders in Afrikaans onderrig móét word, al het dit broekskeur gegaan om kos op die tafel te sit. Nuus (11-01-2019)
Maroela Grondonteiening: Twee prosesse tans aan die gang
Daar is tans twee parallelle prosesse aan die gang om grondonteiening sonder vergoeding in te stel. Nuus (11-01-2019)
Maroela Tekenprent: Rasseherrie oor foto
ʼn Herrie het losgebars oor ʼn foto wat glo wys hoe swart en wit leerders van mekaar geskei word by ‘n laerskool in Noordwes. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 DBV in Parys self skuldig aan wreedheid
Waarskuwing: Hierdie berig bevat 'n grafiese foto wat sensitiewe lesers kan ontstel. Nuus (11-01-2019)
Maroela Talle leerders op Schweizer tuis gehou vir veiligheid
“Sy het waarskynlik die gevoel gekry om die kinders bymekaar te laat sit sodat hulle mekaar kan troos.” Nuus (11-01-2019)
Maroela Hawelose sterf in brand by substasie
Die polisie moes eers hul ondersoek op die toneel afhandel voordat City Power-tegnici kan begin werk om die krag na die geaffekteerde voorstede te herstel. Nuus (11-01-2019)
Maroela N3 heropen ná betogers vragmotors brand
Die inwoners was ontstoke nadat hulle vroegaand ʼn stuk grond beset het, maar die polisie nege van hulle in verband met die grondgryppoging in hegtenis geneem het. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Inwoners moet vlug voor vlamme in nóg 'n kusdorp
Brand-en-nooddienste het inwoners van Franskraal opdrag gegee om onmiddellik te ontruim. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Verdagte was glo bekend aan vermoorde Kaapse egpaar
Die bejaarde egpaar van Ottery in Kaapstad wat dood is nadat hulle verwurg is, het een van hul aanvallers geken. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Trump sal muur kan bou as hy noodtoestand afkondig
Pres. Donald Trump van die VSA het Donderdag ’n besoek in Texas gaan aflê sodat hy na die grens tussen Amerika en Mexiko kan kyk. Nuus (11-01-2019)
Maroela Twee vas ná moord op Kaapse bejaardes
Die egpaar se liggame is Sondagmiddag deur hul seun, Kenwyn, in hul huis aangetref nadat hy gaan ondersoek instel het omdat sy ouers nie die telefoon geantwoord het nie. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Kinderverkragter van PE sit lewenslank
Liam Jones, ’n veroordeelde kinderverkragter, is Donderdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Brand in bedwang, pad tussen Gordonsbaai, Rooiels oop
Die R44 tussen Gordonsbaai en Rooiels is Vrydagoggend weer oopgestel vir verkeer nadat die brand tussen Kogelbaai en die Steenbrasriviermond in bedwang is. Nuus (11-01-2019)
Maroela Vroue sterf toe vragmotor huis binnebars
“Ongelukkig het twee vroue in die huis noodlottige beserings opgedoen.” Nuus (11-01-2019)
Maroela Een in hof wat glo man van bank agtervolg
ʼn 37-jarige beskuldigde wat na bewering lid van ʼn groep was wat ʼn man van ʼn bank in Nelspruit, Mpumalanga, agtervolg en in ʼn parkeerterrein beroof het, het vandeesweek in die plaaslike landdroshof … Nuus (11-01-2019)
Maroela Liga dring aan op swart onnie by Schweizer
“Ons wil hê dat gelyke indiensneming en regstellende aksie by die skool toegepas word waar 99,9% (sic) van die onderwysers wit is.” Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 3 steel glo tas vol geld van Mugabe
Drie mense wat daarvan verdink word dat hulle ’n tas vol geld van oudpres. Robert Mugabe gesteel het, het in die hof in Harare, Zimbabwe, verskyn. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 ‘ANC soek aandag met DA-foto’ – ontleder
Die ANC “gee nie om oor die moraliteit nie, dit gaan oor die aandag”, sê die politieke ontleder Ralph Mathekga, oor die bohaai omdat die ANC ’n foto en verkiesingslagspreuk van die DA vir sy eie … Politiek (11-01-2019)
Netwerk24 2 polisielede gewond toe man uit hut op hulle skiet
Twee polisiebeamptes is Donderdagaand in Philippi-Oos naby Kaapstad in ’n skietery gewond. ’n Man het uit ’n hut op hulle geskiet. Nuus (11-01-2019)
Maroela Staat wil dalk wegdoen met aannemingsfooie
“Dit kniehalter gesinne wat ʼn werklike belangstelling het om aangenome kinders te koester omdat hulle nie die fooie kan bekostig nie.” Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Indrukwekkende wolke hang oor land
Die indrukwekkende wolkformasies wat mense die laaste tyd oor die somerreënvalgebied gesien het, is normaal vir Suid-Afrika, maar beslis nie alledaags nie, sê twee weerkenners van die Suid-Afrikaanse … Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Sluiting van Amerikaanse regering raak FBI negatief
Informante wat nie geld vir inligting kry nie en ’n groot opeenhoping van bewyse wat nie getoets kan word nie. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Verskerp polisie-optrede teen bendes in PE dra vrug
Die polisie in Port Elizabeth het 119 mense vir bendeverwante misdade in hegtenis geneem en R500 000 se dwelms gekonfiskeer sedert Bheki Cele, minister van polisie, die stad op 3 Desember besoek het. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Ouers in Schweizer-Reneke hou kinders weg uit vrees vir veiligheid
Hoewel die Laerskool Schweizer-Reneke in Noordwes Vrydag oop is, het die oorgrote meerderheid van die ouers nie hul kinders skool toe gestuur nie weens kommer oor hul veiligheid. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Tarentaaltjie kry mense-pa
Dit is harde werk as jy skaars groter as ’n sikspens is om jou stokkies-pootjies agter meelwurms af te hardloop. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Voetganger in Overberg raakgery
’n Voetganger is Vrydagoggend in ’n kritieke toestand in ’n hospitaal in Caledon opgeneem nadat hy buite die dorp raakgery is. Nuus (11-01-2019)
Maroela Drie dood in tragedie op Vrystaatse plaas
“Terwyl sy met hom gepraat het, het sy geluide gehoor. Die volgende oomblik is die oproep kortgeknip.” Nuus (11-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Ras en taal in een klas
Die onderwyseres van Schweizer-Reneke wat geskors is weens ’n foto wat toon hoe swart en wit kinders in ʼn klaskamer geskei is, verdien om aan ’n behoorlike en onafhanklike ondersoek onderwerp te wo… Nuus (11-01-2019)
Maroela Verdagte dood in skietery met polisie
“Tydens die skietery het een van die verdagtes in ʼn polisievoertuig gespring en weggejaag.” Nuus (11-01-2019)
Maroela Nóg ʼn terugslag vir treindienste in Pretoria
Dit kom nadat die Metrorail-treindienste reeds Dinsdag deur ʼn noodlottige treinongeluk by die Mountainview-stasie in Pretoria ontwrig is. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Boer sterf ná hy 2 naby Koffiefontein doodgeskiet het
’n Skietery laat Donderdagaand op ’n plaas naby Koffiefontein in die Vrystaat het die lewens van drie mense, onder wie ’n polisiebeampte, geëis. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Vermeende stropers aan Kaapse kus gevang
Ses vermeende stropers is Donderdag op ’n afgeleë deel van Kalkbaai in hegtenis geneem nadat hulle na bewering in die besit van arikruikel, klipmossels en swart mossels betrap is. Nuus (11-01-2019)
Maroela OVK vorder met kiesersrol
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het gesê hy het aansienlik gevorder in die bywerking van die kiesersrol. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 May het Japan se ‘volle ondersteuning’ sê staatshoof
Die Britse premier het sy volle ondersteuning. Nuus (11-01-2019)
Maroela Schweizer-Reneke: Politici ‘wat situasie uitbuit’ veroordeel
“Ongeag die waarheid agter die storie – al die skool se leerders is getraumatiseer, hul onderrig is ontwrig en die gemeenskap is gepolariseer.” Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Wêreld steun ook petisie oor Gert van Rooyen-meisies
Die Facebook-petisie vir ’n nuwe ondersoekspan om dieper te delf in die verdwyning van ses meisies, het internasionale steun gekry. Nuus (11-01-2019)
Netwerk24 Cyril moet wys hy is álmal se president, sê Afrikanerbond
Een van pres. Cyril Ramaphosa se uitdagings met die ANC se amptelike 107de verjaardagvieringe in KwaZulu-Natal sal wees om te wys dat hy die leier van alle Suid-Afrikaners, ook wit landsburgers, kan … Politiek (11-01-2019)
Netwerk24 Nuwe premier vir Taiwan
Pres. Tsai Ing-wen van Taiwan het ’n nuwe premier aangestel nadat William Lai, voormalige premier, tesame met die hele kabinet bedank het. Nuus (11-01-2019)