Netwerk24 R44 steeds gesluit weens rook
Motoriste wat van die R44 (Clarence Drive) in die Wes-Kaap gebruik maak, word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik weens rook van die brand wat steeds by Kogelbaai woed. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 6 metrolede in JHB vasgetrek oor beweerde omkoopgeld
Ses lede van die Johannesburgse metropolisie-departement (JMPD) is Donderdag in hegtenis geneem nadat dit aan die lig gekom het dat hulle na bewering omkoopgeld van R20 000 by ’n winkeleienaar geëis … Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 N3 gesluit weens protesaksie
Die N3-Noord-hoofweg is Donderdagaand na wat berig word, gesluit weens protesaksie by Merrivale, Howick, Midmar en die Mooirivier-gebied in KwaZulu-Natal. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Konsternasie toe water vries, robbe nou gestrand
Dosyne robbe is gestrand in ’n Kanadese dorp nadat water oornag gevries en hulle nie na die oseaan terug kon keer nie. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 SA ‘neem kennis’ van DRK-uitslag
Suid-Afrika “neem kennis” van die voorlopige uitslae van die presidentsverkiesing in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) wat deur Felix Tshisekedi gewen is, sê pres. Cyril Ramaphosa. Politiek (10-01-2019)
Netwerk24 Manyi ontken geldwassery nadat sy eie party hom in die pad steek
Mzwanele Manyi ontken die bewerings van die party wat hy in Desember gestig het, dat hy kerke wou gebruik vir geldwassery. Politiek (10-01-2019)
Netwerk24 Cyril moet belastinggeld vir ANC-veldtogte keer – IVP
Pres. Cyril Ramaphosa moet sou gou moontlik die Wysigingswetsontwerp oor die Verkiesingswette bekragtig om te keer dat die ANC nog belastingbetalersgeld vir sy verkiesingsveldtog gebruik, sê die IVP. Politiek (10-01-2019)
Netwerk24 Ramaphosa wil vaardighede in land hou
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag daarop gesinspeel dat sy verkiesing as ANC-leier by die Nasrec-konferensie in Desember 2017 Suid-Afrika van die “afgrond” gered het. Politiek (10-01-2019)
Netwerk24 Boer Toanette se saak finaal teruggetrek
Boer soek ’n vrou se Toanette Els (24) kan nou op lekkerder dinge fokus nadat finaal besluit is dat enige strafregtelik vervolging teen haar gestaak word. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Stokkie gesteek voor drankie wat ereksie gee
Die Zambiese regering het ’n stokkie gesteek voor die vervaardiging en verspreiding van ’n plaaslike energiedrankie wat ’n langdurige ereksie by mans veroorsaak. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Man is ‘dood soos hy geleef het’ – toe hy iemand help
Haar seun was sy lewe lank iemand wat ’n ander mens in nood sou help sonder om te skroom. Hy is dood soos hy geleef het. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Boere vertrou en plant nog mielies
Daar is nou hoop – al is die reën laat. Dit kon ’n nagmerrie geword het as ons geen reën gekry het nie, sê Willie Conradie, ’n boer van Viljoenskroon. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Khoi en San se regte in SA gou erken
Khoi- en Sanmense se regte gaan nou vir die eerste keer sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap in 1652 amptelik en wetlik in Suid-Afrika erken word. Politiek (10-01-2019)
Netwerk24 Wenk lei tot vonds van 27 sakke koperdraad
Ses mans tussen 26 en 40 jaar is Woensdag en Donderdag in Kraaifontein, Kaapstad, deur lede van die blitspatrollie in hegtenis geneem. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Hof hoor El Chapo se geheime boodskappe
Aanklaers in die Amerikaanse verhoor van Joaquín (El Chapo) Guzmán het selfoonboodskappe aan jurielede gewys wat die Mexikaanse dwelmbaas aan sy vrou en beweerde skelmpies gestuur het waarin hy ’n … Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Renosterhoring van R23 miljoen op O.R. Tambo gekry
Meer as 30 stukke renosterhoring is Donderdag op die O.R. Tambo-lughawe by Johannesburg gekonfiskeer. Nuus (10-01-2019)
Maroela Polisiegeneraal ontslaan weens rassisme jeens wit mense
“Ek glo dit sal ʼn les vir Suid-Afrika wees dat rassisme nie kleurblind is nie.” Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Kaap kry dalk naweek reën
Ligte reën word Vrydagmiddag oor die Suidwes-Kaap verwag, met ’n sterk noordwestewind van tot 50 km/h oor groot dele van die Wes-Kaap. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Kamele in Kenia vrek van water in ou put
Minstens 94 kamele in die noorde van Kenia het vermoedelik weens vergiftiging gevrek nadat hulle water uit ’n verlate put gedrink het. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Menslike fout glo oorsaak van treinongeluk
’n Menslike fout was volgens ’n voorlopige verslag van die Spoorveiligheidsreguleerder (RSR) die oorsaak van Dinsdag se noodlottige treinongeluk by die Mountain View-treinstasie in Pretoria. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Kaapse veiligheidsbeampte op pad werk toe vermoor
Die familie van Manuel Jansen (58) van Portlands, Mitchells Plain, beskryf hom as ’n man wat alles vir sy gesin en werk sou doen. Nuus (10-01-2019)
Maroela DA boos oor ANC sy leuse ‘steel’
“Dis jammer dat die regerende party so laag sal daal om ʼn ander party se leuse blatant te steel.” Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Kodwa systap vraag oor ‘DA-foto’
Die DA se aantygings – dat die ANC sy foto en slagspreuk “gesteel” het – sal nie die ANC van stryk bring om ’n suksesvolle verkiesingsmanifes aan te bied nie, het die hoof van die presidensie in die … Politiek (10-01-2019)
Netwerk24 ‘Grey-massageveg’ op video net skyn
Wat op ’n video lyk soos ’n massageveg tussen leerlinge van Grey-kollege (sekondêr) in Bloemfontein is inderwaarheid ’n tradisie wat net te ver gevoer is. Nuus (10-01-2019)
Maroela Optrede teen Baaise bendes dra vrug
Nog 79 mense is in hegtenis geneem toe beslag gelê is op 10 ongelisensieerde vuurwapens. Nuus (10-01-2019)
Maroela Een dood, 18 beseer toe drie voertuie bots
Een persoon is op slag dood terwyl nog 18 insittendes van die minibustaxi se beserings van gering tot matig wissel. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Moenie oordeel nie, waarsku AfriForum
AfriForum veroordeel politieke partye wat ’n oordeel uitgespreek het oor die gespanne situasie by die Laerskool Schweizer-Reneke, waar swart leerlinge Woensdag by ’n aparte lessenaar weg van wit … Politiek (10-01-2019)
Maroela Kaapse seebeskermers behaal sukses
Die verdagtes het toe reeds na bewering 238 klimmossels, 42 alikreukels en 590 swart mossels uitgehaal. Nuus (10-01-2019)
Maroela Beeste se baas gesoek ná diefstal
Die twee verdagtes kon nie na wense verduidelik waar hulle aan die beeste gekom het nie. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Jong VSA-kongreslid vat media aan oor foto
Nadat The Daily Caller ’n storie gedoen het oor ’n vervalste “naakfoto” van haar in ’n bad wat die ronde doen, het Alexandria Ocasio-Cortez, op 29 die jongste vrou tot nog toe wat as kongreslid in … Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Kanker-eenheid gesluit ná kabels oorstroom
Die bestralingseenheid van die onkologie-sentrum by die Nasionale Hospitaal in Bloemfontein is gesluit nadat die elektriese kabels van die duur toerusting deur water oorstroom is. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Kinders op grond van taal geskei - skool
By die Laerskool Schweizer-Reneke, die spilpunt van ’n rasseherrie wat op sosiale media ontstaan het, het emosionele oomblikke hulle Donderdag afgespeel toe bekommerde ouers hul kinders deur ’n gat … Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Dolfyn gered ná massastranding van 16 ander
Mariene bioloë in die Oos-Kaap was nog besig om karkasse van die 16 dolfyne ná ’n massastranding by Woody Cape-strand te ontleed, toe was daar Donderdag byna nóg ’n dooie dolfyn. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Donderdag, 10 Januarie 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie vrees - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuushoogtepunte. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Vrou (70) glo in haar huis verkrag
Die polisie in Butterworth in die Oos-Kaap het Donderdag ’n 20-jarige man in hegtenis geneem nadat hy glo ’n 70-jarige vrou vroeër die week in haar huis oorval en verkrag het. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 ‘Pitch Black Afro’ in hof vir moord
Thulani Ngcobo, beter bekend as die rapper Pitch Black Afro, het Donderdag vlugtig in die landdroshof in Johannesburg verskyn. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Taxify-bestuurder 2 keer in 1 aand aangeval
’n Bestuurder van die taxidiens Taxify is twee keer in een aand in Manenberg, Kaapstad, aangeval. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Theo Bekker sterf
Hy was ’n man wat sy werk met oorgawe gedoen het en sy afsterwe is ’n “groot verlies” vir die Noordwes-Universiteit. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Enorme daggaplantasie in Laeveld vernietig
Die polisie in Mpumalanga het ’n daggaplantasie ter waarde van meer as R20 miljoen met wortel en tak uitgeroei. Die kwekers is nog nie hegtenis geneem nie. Nuus (10-01-2019)
Maroela Groot vonds van renosterhorings op lughawe gekry
“ʼn Hond van die eenheid het positief gereageer op ʼn vrag wat vir die Midde-Ooste bestem was.” Nuus (10-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 10 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (10-01-2019)
Maroela Geen gratis hoër onderwys voor basiese onderwys op peil is nie
“’n Onderwysstelsel is slegs so goed soos die gehalte van sy onderwysers. Daar hoef nie noodwendig meer geld aan onderwys afgestaan te word nie, maar beskikbare geld moet beslis beter aangewend wor… Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Khoi-San amptelik as tradisionele gemeenskap erken
Khoi-San-stamhoofde en -leiers het Donderdag die aanvaarding van ’n wetsontwerp, wat hulle vir die eerste keer amptelik as ’n tradisionele gemeenskap in Suid-Afrika sal erken, staande in die … Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Vermeende inbrekers vas ná brassery in huis se kroeg
Twee vermeende inbrekers wat glo ’n nag van brassery om ’n huis se kroegtoonbank deurgebring het, is Donderdagoggend in hegtenis geneem. Nuus (10-01-2019)
Maroela ‘Reeksmisdadiger’ vas vir moord op Bloem-sakeman
ʼn 29-jarige verdagte sou na verwagting Donderdag in die Bloemfontein-landdroshof verskyn in verband met die moord op Louis Siemens (52), die besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal wat in… Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Moordenaar se aansoek om appèl geweier
Die man wat lewenslank tronk toe gestuur is vir die moord op Jan Hough in 2017 in Kakamas, se appèlaansoek teen sy skuldigbevinding en lewenslange vonnis het Woensdag misluk. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Polisievrou se liefde vir bendelid ‘knou polisie’
Getuienis oor hoe die liefdesverhouding tussen ’n polisievrou en ’n bendelid dié eenheid se reputasie geskaad het, het in die hof aan die lig gekom. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 OVK ‘smeek’ Cyril vir datum van verkiesing
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sê hy sal so gou moontlik met pres. Cyril Ramaphosa praat en hom “smeek” om die datum vir vanjaar se algemene verkiesing voor die laaste registrasienaweek … Politiek (10-01-2019)
Netwerk24 Ek moet my 5-jarige nou leer van ons geskiedenis
“Ek moet vanaand aan my vyfjarige kind ’n deel van ons land se geskiedenis verduidelik wat ek nie nou al gereed was om te doen nie.”. Nuus (10-01-2019)
Maroela Verkiesing voor einde Mei geproklameer
Soos die tendens wêreldwyd ook is, is Suid-Afrikaanse kiesers onder 30 jaar die traagste om hul kruisies te trek. Nuus (10-01-2019)
Maroela Vrag dagga, mandrax by padblokkade gekry
Die polisie het al die passasiers, wat onderweg was van Olifantshoek na Upington laat uitklim en deursoek. Nuus (10-01-2019)
Maroela ‘Seinblokkeerders die antwoord op selfone in tronke’
Plaaslike media berig Timothy Omotoso, die Nigeriese televangelis wat tans op seksuele aanklagte in die St. Albans-tronk in Port Elizabeth aangehou word, is toegelaat om sy selfoon te gebruik om va… Nuus (10-01-2019)
Maroela ‘Foto weerspieël nie skool se ware karakter’
“Die beheerliggaam is verbind tot integrasie en om ’n positiewe bydrae tot die samelewing te lewer. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Rowers gryp R23 000 by Chinese
Twee Chinese burgers is van R23 000 beroof nadat ’n bakkie hulle op die M2 in Johannesburg tot stilstand gedwing het. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 $10 miljoen vir superryk Noorweër se vrou geëis
Die vrou van ’n Noorweegse multi-miljoenêr word al maande lank vermis nadat sy ontvoer is en ’n losprys van $10 miljoen vir haar vrylating geëis word. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Man gaan 2de been ook verloor ‘oor swak behandeling’
Die DA het die Noord-Kaapse departement van gesondheid by die MRK verkla nadat ’n man van Namakwaland sy tweede been weens swak dienslewering gaan verloor. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Man sê om geboorte te skenk is ‘regtig moeilik’
Die eerste man wat in Brittanje geboorte gegee het, het ander afgeraai om dit te doen omdat “dit regtig moeilik is”. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 6 aanvallers pak man in vroeë oggendure
“Ek het wakker geword met ’n klomp mense wat op my sit en my aanrand,” sê Willem Rademeyer (64) van Warden in die Vrystaat. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Polisie vra hulp om 2 ontsnaptes aan te keer
Die polisie in McGregor het die hulp van die publiek gevra in hul soektog na twee vermeende moordenaars wat in Desember 2017 ontsnap het. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 ‘Xsê . . .’ is die slagspreuk vir Mei se verkiesing
“Xsê, jou kruisie is jou stem”. Dít is die slagspreuk van vanjaar se algemene verkiesing wat in Mei plaasvind. Politiek (10-01-2019)
Netwerk24 Talle dood in Jemen nadat Hoethi-rebelle toeslaan
Talle mense is Donderdag dood en beseer toe Hoethi-rebelle ’n militêre parade van die Jemen-regering in die Lahaj-provinsie met hommeltuie aanval. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Vrou hou vol Mabe het haar geteister
Die vrou (26) wat Pule Mabe, ANC-woordvoerder, van seksuele teistering beskuldig, het gerugte ontken dat sy kop uitgetrek het. Nuus (10-01-2019)
Maroela Apostoliese priester doodgeskiet
“Hy was sterk en het nog asemgehaal, maar dit was nie lank nie, toe sterf hy.” Nuus (10-01-2019)
Maroela ‘Kommunikasiefout’ oorsaak van noodlottige treinbotsing
ʼn Voorlopige ondersoek na die treinongeluk in Pretoria wat vroeër vandeesweek die lewe van drie pendelaars geëis het, het vasgestel wat die oorsaak van dié noodlottige botsing was. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 ANC steel glo DA se foto én slagspreuk vir veldtog
’n Foto met die slagspreuk “One South Africa for All”, wat op die ANC se Twitter-blad verskyn het, behoort aan die DA. Politiek (10-01-2019)
Maroela Kommer oor plasing van gesondheidspraktisyns
“In sommige gevalle moes hulle honderde kilometer verder heen verhuis, net om te verneem dat daar nie poste vir hulle is nie, al was hul plasing só aangedui op die nasionale stelsel.” Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Aktrise se saak teen Weinstein uitgegooi
’n Regter in Los Angeles in die VSA het Woensdag beslis dat ’n aktrise se saak van seksuele teistering teen die Hollywood-rolprentvervaardiger Harvey Weinstein nie kan voortgaan nie. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Man vasgetrek oor loterykaartjie van $10 miljoen
Wie sou die versoeking kon weerstaan? Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Oscars dalk nou sonder 1 deurlopende aanbieder
Die Oscars gaan heel moontlik vir die eerste keer in 30 jaar glad nie ’n aanbieder vir dié glansgeleentheid hê nie. Nuus (10-01-2019)
Maroela Schweizer-juffrou geskors
Die skool het … verduidelik die vier swart kinders het eenkant gesit omdat hulle nuwe inskrywings was en nóg Afrikaans nóg Engels kan praat. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Ontwerper van babadrasak sal sake uitpraat met Woolies
Shannon McLaughlin (36), die Kaapse entrepreneur wat beweer dat Woolworths die ontwerp van haar babadrasak gebruik het, gaan nie regstappe doen nie. Nuus (10-01-2019)
Maroela Matrikulant sterf kort na sy laaste vraestel in hospitaal skryf
“Dit het so vinnig gebeur. Ek het dit nie verwag nie. Ek het gedink sy sal weer gesond word.” Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 ‘John of God’ sal op seksuele misdrywe vervolg word
’n Geloofsleier wat na popsterre en politici in Brasilië omgesien het en as gas op ’n program van Oprah Winfrey bekendheid verwerf het, gaan op aanklagte van verkragting en seksuele aanranding … Nuus (10-01-2019)
Maroela Verrassings op beweerde ANC-parlementslys
Verskeie verrassings kom voor op ’n lys wat in omloop is om stemme te werf sodat sekere ANC-lede tot die parlement verkies kan word. Nuus (10-01-2019)
Maroela Betogers sak toe op Laerskool Schweizer-Reneke
Die betogers het omstreeks 09:30 die skoolperseel betree, waarna besluit is om die skool ter wille van die leerders se veiligheid te verdaag. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Departement skors onderwyseres onmiddellik oor rasherrie
Betogers het op die Laerskool Schweizer-Reneke toegesak en kinders moes deur 'n heining gered word oor 'n foto wat 'n rasseherrie ontketen het. Volg die regstreekse dekking vanaf die toneel hier. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Familie ‘woedend’ ná vrou in koma die lewe skenk
Alle manswerkers van ’n kliniek in Amerika se DNS gaan getoets word nadat ’n pasiënt, wat vir meer as ’n dekade in ’n koma is, in Desember die lewe aan ’n seun geskenk het. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Oos-Kaap kry baie ‘nuwe’ mediese personeel
Sowat 1 243 nuut gekwalifiseerde mediese personeellede sal vanjaar by openbare gesondheidsfasiliteite in die Oos-Kaap geplaas word. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 3 in PE-hof ná hulle glo afleweraars kaap
Die drie mans wat na bewering ’n Intertown- afleweringsvoertuig gekaap het, verskyn Vrydag in die landdroshof in Port Elizabeth. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Laaste Siemens-verdagte aangekeer
Die polisie in Bloemfontein het die laaste persoon wat regstreeks met die moord op Louis Siemens verbind word, by sy ma se huis aangekeer. Nuus (10-01-2019)
Maroela Gestrande Ier se familie begin geldinsameling
“Hy het ʼn week lank in die strate van Suid-Afrika rondgedwaal met geen kos of water nie en ontvang op die oomblik mediese behandeling.” Nuus (10-01-2019)
Maroela LUR na Schweizer-Reneke oor klasfoto
ʼn Ouer beskryf ʼn foto van die klas wat glo van rassisme getuig as “totaal en al nonsens”. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 1 dood, 15 beseer ná ongeluk in Randburg
Minstens een mens is dood en 15 beseer nadat ’n taxi en motor by die Beyers Naude- en CR Swart-kruising in Randburg gebots het. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Man stuur verdagte pakkies in Australië, aangekeer
Die polisie in Australië het ’n man aangekeer wat glo verdagte pakkies na die konsulate en ambassades in Canberra, Melbourne en Sydney gestuur het. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Chaos op Schweizer, breek heining om kinders te red
Emosionele tonele het by die Laerskool Schweizer-Reneke afgespeel toe ouers hul kinders uit die skool gehaal het. Nuus (10-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Om gerook te wees of nie
Nuwe navorsing toon aan dat dagga wel skadelik vir kinders is, slegs ongeveer vier maande na die Konstitusionele Hof bevind het dat dagga wel onder bepaalde omstandighede binne die privaatheid van … Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 VSA bly gesluit nadat Trump by vergadering uitloop
Pres. Donald Trump van Amerika het Woensdag uit ’n vergadering met die Demokrate geloop terwyl hulle oor die grensmuur tussen Amerika en Mexiko vergader het. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 2 gesoek nadat vegvliegtuig neerstort
Nooddienspersoneel in die ooste van Frankryk soek na twee bemanningslede van ’n vegvliegtuig wat Woensdag in ’n bergagtige gebied neergestort het. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Felix Tshisekedi nuwe president van DRK
Felix Tshisekedi, leier van die grootste opposisieparty in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), het die presidensiële verkiesing gewen. Nuus (10-01-2019)
Maroela Man verdrink toe hy gestremde meisie wil red
Die NSRI het gesê hy is ingelig van lewensredders wat besig is om noodbehandeling op drie mense op die strand in die natuurreservaat toe te pas. Nuus (10-01-2019)
Maroela Mangaung vermors 13 miljard liter water
Die Mangaung-metro, wat Bloemfontein en ander omliggende dorpe bedien, het verlede jaar 13 miljard liter water verloor weens lekkasies en swak instandhouding. Nuus (10-01-2019)
Maroela Geleentheid oor omstrede standbeelde eers van die baan
Dit het vroeër aan die lig gekom dat die twee standbeelde R20 miljoen gaan kos. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Speurder dien glo klag in teen staatsaanklaer
’n Speurder verbonde aan die polisie in die Wes-Kaap het glo op 27 Desember ’n klag van regsverydeling teen ’n senior staatsaanklaer by die Bellville-polisiekantoor in Kaapstad ingedien. Nuus (10-01-2019)
Netwerk24 Trump smeek vir muur... toe kaap Stormy sy toespraak
Stormy Daniels het Dinsdag pres. Donald Trump se toespraak probeer kaap deur klere op te vou. Nuus (10-01-2019)