Netwerk24 MK-veterane bestorm ANC-kantore in KwaZulu-Natal
Lede van die ANC se Umkhonto weSizwe se vereniging vir militêre veterane (MKMVA) het Maandag die party se provinsiale kantore in Durban in KwaZulu-Natal bestorm met ’n versoek dat hul probleme … Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 SA doen beroep om kalmte in die DRK
Suid-Afrika het ’n beroep op kalmte in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) gedoen nadat die bekendmaking van die voorlopige uitslae die naweek uitgestel is. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 4 vas in Jeffreys vir tik van meer as R300 000
Die polisie in die Oos-Kaap het Maandag vier mense in hegtenis geneem wat tik ter waarde van sowat R327 000 by hulle gehad het. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Trump nou self op pad na Mexiko-grens
Pres. Donald Trump van Amerika sal Donderdag die suidelike grens van Amerika besoek te midde van die gedeeltelike sluiting van die Amerikaanse federale regering. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 ANC sweet oor Noordwes se tweespalt
Groot chaos en erge verdeeldheid. Dit is waarskynlik hoe die ANC se lyskonferensie in Noordwes beskryf kan word. Politiek (07-01-2019)
Maroela Ma in hof oor moord op vier kinders
Haar huisbaas het gesê dat sy en nog huurders die deur van die kamer afgebreek en op die oorskot afgekom het. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Vrou wat 10 jaar in koma is, gee geboorte
Die polisie in Phoenix in Arizona, Amerika, ondersoek ’n saak van verkragting nadat ’n vrou wat al vir bykans tien jaar in ’n koma is, geboorte gegee het. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Vermiste Ier veilig, maar gedisoriënteerd
Stanley Currie, wat vir langer as ’n week vermis was toe hy van Ierland na Suid-Afrika gereis het om ’n vrou te ontmoet wat hy twee jaar gelede op Facebook leer ken het, is gevind. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Man wil stryd oor ‘aanranding’ volhou, staat sê nee
Die eienaar van Food Lover’s Market en Spar-winkels in Hartbeespoort gaan nie vervolg word in verband met ’n beweerde aanranding op ’n werknemer nie. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Spacey in hof op aanklag van onsedelike aanranding
Die bekroonde akteur Kevin Spacey het Maandag in ’n hof in Massachusetts verskyn op aanklagte van aanranding en onsedelike aanranding. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Ramaphosa belowe weer werk
Die ANC wil Suid-Afrika die beste land in Afrika maak. Politiek (07-01-2019)
Netwerk24 Oudmatrieks daag nuwe matrieks uit om beter te vaar
Die matrieks van 2018 het Maandag vanjaar se matrieks van die Hoërskool Warrenvale in Warrenton in die Noord-Kaap uitgedaag om hul indrukwekkende slaagsyfer van 95,5% te verbeter. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Durbaniete gaan R20 miljoen vir 2 standbeelde betaal
Die eThekwini munisipaliteit in Durban gaan R20 miljoen opdok vir die oprigting van twee reuse-standbeelde van onderskeidelik oudpres. Nelson Mandela en Oliver Tambo, oud-president van die ANC. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Thailand swaai om, sal vrou nié deporteer
Thailand het belowe hy sal nie ’n 18-jarige vrou van Saoedi-Arabië, wat glo vlug nadat sy die Islam-geloof verwerp het, deporteer nie. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Bejaarde egpaar in Kaapstad glo verwurg
Toe die familie van ’n bejaarde egpaar (albei in hul 80’s) van Ottery in Kaapstad ná herhaalde oproepe nie hul grootouers in die hande kon kry nie, het hulle hul na die woonstel gehaas en daar ontdek … Nuus (07-01-2019)
Maroela Meisieskole skop stof in ander se oë
Van die 10 skole op die lys is ses in die Wes-Kaap, een in Pretoria en drie in KwaZulu-Natal. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Mienke nou ‘skool’ toe
Mienke Mulder, wat eersdaags twee jaar oud word, is Maandag vir die eerste keer “skool” toe. Nuus (07-01-2019)
Maroela Kaapse strande in Kerstyd soos kroeë
Wetstoepassers van die Stad Kaapstad moes bontstaan teen die einde van die Kerstyd toe veral oortredings van ordonnansies oor drankgebruik hulle hoofbrekens besorg het. Volgens Wayne Dyason van die… Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Wind beskadig vliegtuig en helikopter in loods
Die eienaar van ’n ligte vliegtuig wat Vrydagaand in ’n storm in Bloemfontein beskadig is, sou dit Saterdag gaan haal het nadat dit klaar gediens was. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Pa, dogter beseer toe bus teen motor bots
’n 46-jarige pa en sy 12-jarige dogter is ernstig beseer toe die motor waarin hulle was en ’n passasiersbus Sondag naby die Garden Route-winkelsentrum in George in die Suid-Kaap teen mekaar gebots … Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Brandbestryders spook nou ook in Kogelbaai-reservaat
Brandbestryders het Maandag onverpoosd voortgeveg teen die brand wat vanaf Bettysbaai reeds wyd versprei het na die Kogelbaai-natuurreservaat en omliggende gebied. Nuus (07-01-2019)
Maroela Beeldskone model verloor depressiestryd
Op die oog af was daar niks verdag aan die omstandighede waarin haar liggaam gekry is nie. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Man gered van toring toe hy sy lewe wou neem
Reddingswerkers en ’n polisie-onderhandelaar moes Sondagaand mooipraat om ’n man van ’n transmissietoring af te kry nadat hy opgeklim het om sy lewe te neem. Nuus (07-01-2019)
Maroela Openbare beskermer gevra om Clifton-herrie te bekyk
Die stadsraad ontken dat hy enigsins by die voorval betrokke was. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Voornemende studente moet op kampusse toesak – EFF
Konflik dreig op die kampusse van universiteite landwyd nadat die EFF se studenteliggaam matrikulante met universiteitsvrystelling en ander voornemende studente aangeraai het om in groot getalle op … Politiek (07-01-2019)
Netwerk24 Maandag, 7 Januarie 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie vrees - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuushoogtepunte. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Hulde vir oudkoerantman
Medelye en huldeblyke stroom in nadat ’n geliefde oudjoernalis van Volksblad sy jare lange stryd teen kanker verloor het. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Ma wat 4 kinders glo vergiftig nie op hul begrafnis
Die 24-jarige ma van eMalahleni in Mpumalanga wat na bewering haar vier kinders vermoor het, sal nie Dinsdag hul begrafnis bywoon nie. Nuus (07-01-2019)
Maroela ‘ANC sal oor 107 jaar steeds hier wees’
“Ons is die enigste organisasie in die hele land wat daartoe verbind is om ons mense se lewens te verbeter.” Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Pa wat sterf ná boot omslaan se naam bekend
Die pa wie se lyk Saterdag in ’n soutwatermeer naby Sedgefield in die Suid-Kaap gevind is, is geïdentifiseer as Mogamad Fahried Adams (46) van Kaapstad. Nuus (07-01-2019)
Maroela Gesin se wedloop teen tyd ná pofadder seun pik
“Die plaaslike dokter het in haar lewe nog nooit met ʼn slangbyt te doen gehad nie en wou as gevolg van bygeloof nie aan die kind werk voor sy nie die slang lewend gesien het nie.” Nuus (07-01-2019)
Maroela Die wêreld in foto’s – 7 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Man wat glo egpaar vermoor, in hof
Die Ugandese man wat aangekla is van die moord op ’n egpaar wat op ’n hoewe in Limpopo verkool het, sal volgende week om borgtog aansoek doen. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Nederland deporteer aktivis na Soedan
Die polisie in Nederland het Saterdag passasiers op ’n KLM-vlug gekeer om video’s te neem van ’n beangste aktivis van Soedan wat na dié land gedeporteer is, sê ’n Suid-Afrikaanse professor wat op die … Nuus (07-01-2019)
Maroela Bethal in waterkrisis gedompel
“Een dag het jy water, vir die volgende vyf dae het jy weer niks nie. Dit is ’n groot gemors. Die mense is woedend.” Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Oupa vir moord in hof ná hy inbreker doodskiet
’n Oupa van Grabouw in die Wes-Kaap is vir moord in hegtenis geneem nadat hy ’n inbreker doodgeskiet het wat volgens hom sy vrou en kleinkind se lewe bedreig het. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Duisende vertroulike dokumente lê in veld
Duisende vertroulike dokumente met inligting van aansoekers vir maatskaplike toelaes is op ’n oop veld in Thaba Nchu naby Bloemfontein gevind. Politiek (07-01-2019)
Maroela Gevangene neem lewe midde regstryd oor doodstraf
ʼn Veroordeelde moordenaar, wie se teregstelling keer op keer uitgestel is weens ʼn sloerende hofsaak oor die middels wat gebruik sal word, het sy eie lewe geneem. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Boere het nog reën nodig
Goeie opvolgreën is dringend nodig in die droogtegeteisterde gebiede van die land waar boere ná verlede week se welkome reën gewasse geplant het. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Biddulph is klaar met politiek
Dean Biddulph (54), een van Port Elizabeth se bekendste en geliefste raadslede, het ná byna elf jaar as raadslid uit sy amp bedank. Politiek (07-01-2019)
Maroela Slopery begin ná brand op Wupperthal
“Streng beheermaatreëls sal toegepas word en motoriste, onder wie toeriste, word aangemoedig om die dorp te vermy.” Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Numbi-hek tot Krugerwildtuin gesluit
Een van die gewildste toegangshekke tot die Krugerwildtuin is Maandagoggend weens ’n betoging vir motoriste gesluit. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Thailand wil 18-jarige vlugteling uitlewer
’n Menseregtegroep het ’n beroep gedoen op Thailand se regering om nie ’n 18-jarige vrou aan Saoedi-Arabië uit te lewer nie. Nuus (07-01-2019)
Maroela 12-jarige gereed vir skooljaar ná kankerstryd
“Hendrik is ’n baie oulike kind met goeie maniere. Hy is soos ’n volwassene. Dit is seker as gevolg van alles wat hy moes deurmaak.” Nuus (07-01-2019)
Maroela Tussenverkiesings kan wys hoe die politieke wind waai
Vier tussenverkiesings landwyd kan in die aanloop tot die finale kiesersregistrasienaweek wys hoe die politieke wind waai. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Veroordeelde moeg gewag vir teregstelling, hang homself
Scott Dozier, ’n ter dood veroordeelde dubbele moordenaar, het homself aan ’n laken in die dodesel van ’n tronk in Nevada opgehang. Nuus (07-01-2019)
Maroela DA vra Ramaphosa om Zuma-regshulp te staak
Maimane se brief aan Ramaphosa volg op die nuus dat Ramaphosa eersdaags vir Zuma onder vier oë sal spreek. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Rot knaag aan kos in winkel
’n Koswinkelgroep het ’n ondersoek begin nadat ’n video versprei is waarin glo gesien kan word hoe ’n rot aan kos in een van hul winkels knaag. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 ANC vier 107de verjaardag in KZN
Die ANC het Maandag met die viering van die party se 107de verjaardag begin. Politiek (07-01-2019)
Maroela Bejaarde egpaar van Kaapstad dood gevind
Die oorledenes was albei 82 jaar oud. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Ramaphosa moet betaling van Zuma se regskoste stop, eis DA
Pres. Cyril Ramaphosa moet sy vergadering met oudpres. Jacob Zuma gebruik om onmiddellik die “onwettige” ooreenkoms te kanselleer wat belastingbetalers dwing om sy regskoste van miljoene rande te … Politiek (07-01-2019)
Netwerk24 Model se lyk in woonstel gevind
Die Australiese model Annalise Braakensiek se lyk is in haar woonstel in Sydney gevind nadat sy vir weke lank kriptiese boodskappe op haar Instagram-rekening geplaas het. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Nóg ’n amptenaar van Pentagon bedank
Kevin Sweeney, personeelhoof van die Amerikaanse departement van verdediging, het ná twee jaar in die pos bedank nadat sy baas ook vroeër sy bedanking ingedien het. Nuus (07-01-2019)
Maroela Video: Rot smul aan slaai in Food Lover’s
“Ons beskou die saak in ʼn ernstige lig en het met ʼn ondersoek begin om die bron van die knaagdierprobleem vas te stel.” Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Skote klap in Gaboen
Lede van die weermag in Gaboen het vroeg Maandagoggend ’n staatsgreep probeer afdwing. Nuus (07-01-2019)
Maroela Staatsgreep ontvou glo in Gaboen
Soldate het die staatsradio se hoofkantoor in Libreville, die hoofstad van Gaboen, bestorm en die geluid van geweerskote kon gehoor word. Nuus (07-01-2019)
Maroela Broers sterf kort ná hulle matriekuitslae kry
Hulle het “met skok en groot hartseer” verneem van die heengaan van die twee seuns van die distrik se uitvoerende burgemeester. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Trump skop vas oor muur
Hy sal nie besgee oor die muur nie, inteendeel – nou kan die muur van staal gemaak word. Nuus (07-01-2019)
Maroela Familie bekommerd ná Ier in SA wegraak
“Natuurlik kan ons hom nie dwing om terug te kom nie, maar om te weet dat alles in die haak is, is al wat ons vra.” Nuus (07-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Tussen die duiwel en die diep blou see lê Clifton-strand
Dit lyk of die huidige politieke woelinge in die groter partye vir kleiner, beginselgedrewe partye ’n sonderlinge geleentheid bied om hul regmatige steun te kry, en so minder kiesers wesenlik ontki… Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Bejaardes in Kaapse voorstad vermoor
Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek ’n klag van moord nadat die lyke van ’n bejaarde egpaar Sondag in hul huis gevind is. Nuus (07-01-2019)
Maroela Golden Globe-wenners bekend
Die wenners van die 76ste Golden Globe-toekennings is Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) aangekondig. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Man wat glo fakkels afvuur in hof
Die man wat na bewering ’n verwoestende wegholbrand verlede week in die Overstrand-gebied in die Wes-Kaap begin het, sal na verwagting Maandag in die landdroshof op Caledon verskyn. Nuus (07-01-2019)
Maroela Drie vas ná aanval op polisie
Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat polisiebeamptes deur ʼn skare van ongeveer 200 gemeenskapslede in Shallcross in Durban aangeval is. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 30 myners sterf in myn in Afghanistan
Minstens 30 mynwerkers is dood nadat ’n grondverskuiwing in Afghanistan se noordelike provinsie Badakhshan Sondag hulle onkant betrap het. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 Man op Tafelberg gered nadat hy been breek
’n Man is Sondag met ’n helikopter van Tafelberg gered nadat hy sy been gebreek het. Nuus (07-01-2019)
Maroela Seun ná moord op pa: ‘Ek sal ʼn stem wees’
Chris van Heerden wil sy bekendheid as internasionale sportman gebruik om die wêreld in te lig oor die gebeure in Suid-Afrika nadat sy pa verlede maand koelbloedig vermoor is. Nuus (07-01-2019)
Maroela Naka Drotské ontslaan: ‘Alle krediet aan Hom’
“Die Here se genade was groot en Hy het my nog ʼn kans gegee.” Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 2 beseer ná taxi in Kaap omslaan
Twee mense is Sondag in die Kaap naby Delft beseer nadat 'n taxi omgeslaan het. Nuus (07-01-2019)
Netwerk24 11 dood ná ongeluk in Vrystaat
Minstens elf mense is dood en agt ernstig beseer nadat ’n taxi en vragmotor in ’n botsing reg van voor in Villiers in die Vrystaat was. Nuus (07-01-2019)