Netwerk24 Wie’s reg oor water?
Ses trokke met sowat 35 000 liter water het die naweek op Laingsburg aangekom, waar ’n ernstige tekort aan water ondervind word. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Brandbestryders veg voort in Overberg-gebied
Brandbestryders het die wegholbrand wat op Nuwejaarsdag in die Bettysbaai-omgewing in die Overberg-kusgebied uitgebreek het, deels in bedwang gekry. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 2 seuns van burgemeester verongeluk ná matriekuitslae
Twee seunss van ’n Oos-Kaapse burgemeester wat pas hul matriekuitslae ontvang het, het die naweek verongeluk. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Ier verdwyn toe hy vrou in SA kom ontmoet
’n Ier word al langer as ’n week vermis nadat hy Ierland verlaat en Johannesburg toe gevlieg het om ’n vrou wat hy twee jaar gelede op Facebook leer ken het, te kom ontmoet. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Groepe eer slagoffer, vra einde aan gedwonge bekering
Mense van verskeie geloofsgroepe in Kaapstad het Sondag in die Kompanjiestuin byeengekom om te vra vir die opheffing van gedwonge bekeringsprogramme. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 VSA onttrek uit Sirië eers as Koerde veilig is
Die Amerikaanse magte sal in die noordooste van Sirië aanbly totdat Turkye instem om nie militêr teen die Koerde op te tree nie. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 6 trokke met water kom aan in Laingsburg
Ses trokke met sowat 35 000 liter water het die naweek op Laingsburg in die Karoo aangekom, waar ’n ernstige tekort aan water ondervind word. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Wayne Rooney weer in die sop
Die Engelse sokkerspeler Wayne Rooney is voor Kersfees in Amerika aangekla dat hy dronk in die openbaar was en gevloek het, berig SkyNews. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Rusland en Amerika vang elkeen ’n spioen
Dis skynbaar weer soos tydens die destydse Koue Oorlog spioen-teen-spioen tussen Rusland en die VSA. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Naka ontslaan; het ‘nog ’n kans’ gekry
“Die Here se genade was groot en Hy het my nog ’n kans gegee.” Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 3 lugtuie binne ure naby Bloemfontein beskadig
Ure nadat ’n sweeftuig by die Tempe-lughawe naby Bloemfontein neergestort en twee Britse vlieëniers kritiek beseer is, het ’n stormwind ’n polisiehelikopter en ’n ligte vliegtuig erg beskadig. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Nie almal verwelkom DA in Bonteheuwel
Die DA in Wes-Kaap het die naweek sy verkiesingsmasjinerie afgestof en die mense van die bendegeteisterde Bonteheuwel probeer bekoor. Politiek (06-01-2019)
Netwerk24 Peiling wys ANC kan 61% van stemme kry
Die ANC verwelkom die bevinding van Ipsos se jongste meningspeiling dat hy kan reken op 61%-steun in die komende verkiesings, maar die DA glo nie dat hy soveel steun sal verloor as wat bevind is nie. Politiek (06-01-2019)
Netwerk24 Ongedeerd ná noodlanding langs N7
Die vlieënier van ’n ligte vliegtuig is ongedeerd nadat hy Sondag ’n noodlanding in die Wes-Kaap moes doen. Nuus (06-01-2019)
Maroela 12 sterf in twee botsings in Vrystaat
Elf mense het op een van die ongelukstonele gesterf, terwyl nog vyf mense per helikopter na hospitale geneem is. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Oud-Springbok Johan Claassen sterf op 89
Die oud-Springbokkaptein Johan Claassen is Sondag in Pretoria dood. Hy was 89. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 China moet meer demokraties raak, dan sal Taiwan praat
China sal met grootskeepse demokratiese hervormings moet kom as daardie land sy dekades lange vyandigheid met Taiwan te bowe wil kom. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Egpaar van Uganda vermoor in huis op hoewe
’n Man is in hegtenis geneem ná ’n dubbele gru-moord op ’n Ugandese egpaar op ’n hoewe buite Northam in Limpopo. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Vakansie-einde in sig; verkeer neem toe
Verkeersbeamptes is op hul pos terwyl vakansiegangers huiswaarts keer ná die Desembervakansie. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Laat rykes opdok, sê jong kongreslid
Alexandria Ocasio-Cortez (29), die jongste vrou nog wat as kongreslid in die huis van verteenwoordigers in Amerika dien, wil hê dat welgesteldes meer belasting betaal. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Bewolke toestande sal Maandagin noorde voortduur
Terwyl goeie reën Sondagaand in Johannesburg uitgesak het, sal verskeie plekke in die noorde van die land Maandag weer bewolke toestande ervaar. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 R44 steeds gesluit weens brand by Bettysbaai
Clarence-rylaan tussen Rooi Els en Gordonsbaai, Kaapstad, was Sondagmiddag steeds gesluit en sal na verwagting eers Maandagoggend teen 09:00 opgestel word. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Verkeer druk op Kaapse paaie, talle dood
Terwyl die verkeer op Wes-Kaapse paaie Sondagmiddag steeds druk was, is minstens sewe mense die afgelope naweek op paaie in dié provinsie dood. Nuus (06-01-2019)
Maroela Ontvoerde kleuter gevind
Die driejarige seuntjie wat glo Vrydagmiddag op ʼn strand in Port Elizabeth ontvoer is, is Sondagoggend ongedeerd gevind. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Zuma sing saam met Ladysmith Black Mambazo
As alles volgens plan verloop, is oudpres. Jacob Zuma in die tweede week van April vanjaar op die verhoog om ’n lied saam met die wêreldbekende sanggroep en veelvuldige Grammy-wenners Ladysmith Black … Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Werker deur metaangas oorval, verdrink in riool
’n Munisipale werker is dood toe hy Saterdag deur metaangas in die rioolnetwerk in Viljoenskroon oorval is en vermoedelik in die riool verdrink het. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 ‘Ontsnapkamers’ moet veilig wees
Pole gaan die sogenaamde ontsnapkamers sluit wat nie aan veiligheidstandaarde voldoen nie, het Mateusz Morawiecki, die Poolse premier, Sondag gesê. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Verwerp Brexit en ons is in onbekende waters, sê May
Die Britse premier, Theresa May, het Sondag gesê Brittanje sal homself in onbekende gebied bevind as die parlement die Brexit-ooreenkoms later vandeesmaand verwerp. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 2 vas nadat groep mense polisie aanval
Twee mense is Saterdag in verband met openbare geweld en die beskadiging van eiendom aangekeer nadat polisielede in Shallcross, Durban, deur ’n groep aangeval en hul voertuie beskadig is. Nuus (06-01-2019)
Maroela Tydelike behuising vir slagoffers van Wuppertal-brand
Die grootste gedeelte van die bewoners van die vernietigde huise is pensioentrekkers wie se huise nie verseker was nie. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Maleisiese koning abdikeer
Koning Muhammed V van Maleisië het Sondag op ’n manier geskiedenis gemaak deur die Maleisiese koning te word wat abdikeer voordat sy heerskappy van vyf jaar verby is. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 VSA-regering nog gesluit; Demokrate het plan
Nancy Pelosi gaan probeer om deur middel van nuwe wetgewing die Amerikaanse regering stuksgewys weer aan die gang te kry nadat samesprekings tussen die Trump-regering en die Demokrate Saterdag op ’n … Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 3 wat in stormloop sterf, uitgeken
Die lyke van drie mense wat in die week in ’n stormloop by ’n kerk in Pretoria-Wes dood is, is deur hul familielede uitgeken. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Vlamme versteur rustige nag in Krugerwildtuin
’n Rustige nag van bosgeluide in die Krugerwildtuin het Saterdagaand in ’n oogwink in een van gille ontaard toe twee chalets aan die brand geraak het. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Pa se lyk in Swartvlei-meer gevind
’n Pa van Kaapstad se lyk is Saterdag in ’n soutwatermeer in die Tuinroete gevind nadat hy die vorige middag met sy kinders op ’n boot gaan visvang en dit omgeslaan het. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Strate in Pta gesluit ná betoging oor ‘profeet’
Strate in Pretoria is Saterdag weer gesluit nadat betogers teen die “profeet” Shepherd Bushiri opgeruk het. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Ontvoerde kleuter gevind
Lewendig, maar honger, is die ontvoerde driejarige seun, Nefrin Lucarine Roberts, Sondag in sy vermeende ontvoerder se opslaanhuis in die bosse by Port Elizabeth gevind. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Ontbinde lyk in Buffalo-rivier gevind
Die polisie vra hulp met inligting nadat ’n ontbinde lyk Vrydagaand in die Buffalo-rivier naby Oos-Londen in die Oos-Kaap aangetref is. Nuus (06-01-2019)
Maroela Dié mense is die meeste gesoek op Google
Google het ʼn lys bekendgemaak van mense na wie daar die meeste in 2018 op dié internetsoekenjin gesoek is. Nuus (06-01-2019)
Maroela Man vas ná 2 in brandende plaashuis sterf
“Beamptes het in die huis die liggame van twee mense aangetref met veelvuldige en ernstige brandwonde. Hulle het op die vloer in die huis gelê.” Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Polisie soek vrou wat 3-jarige ontvoer
Die polisie in Port Elizabeth is op soek na ’n vrou wat glo ’n driejarige seun by ’n strand in die stad ontvoer het. Nuus (06-01-2019)
Maroela Driejarige gesoek ná ontvoering op strand
ʼn Soektog is van stapel gestuur na ʼn driejarige seuntjie wat glo Vrydagmiddag op ʼn strand in Port Elizabeth ontvoer is. Nuus (06-01-2019)
Maroela Overberg-brand woed steeds; R44 gesluit
Intussen sal ʼn 34-jarige verdagte môre in die Caledon-landdroshof verskyn in verband met die oorsaak van die brand. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Geluk, maar dié ses sake pla
Matrieks landwyd vier hul prestasies, maar die hoë slaagsyfer verklap op die oog af nie die ernstige knelpunte in die onderwysstelsel nie. Landi Slatter berig. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Doeltreffende verkiesings hang van óns af
Alle stemgeregtigdes moet help seker maak dat die integriteit van ons verkiesings behoue bly, skryf Ina Gouws. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 Malema lei self EFF se verkiesingsveldtog
Julius Malema, EFF-leier, wil sy greep op die party van die rooi barette verder verstewig. Nuus (06-01-2019)
Netwerk24 9 653 lappe grond lê net
’n Groot gedeelte van al die onbenutte vaste eiendom wat aan die staat behoort, is grond in stedelike gebiede. Politiek (06-01-2019)