Netwerk24 NSRI staan bont op Nuwejaarsdag, maar see eis sy tol
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) en nooddienste in die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal (KZN) het op Nuwejaarsdag hul hande vol gehad op die strande. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Reën net kol-kol bring moeilikheid vir boere
Geïsoleerde reënbuie in van die droogste gebiede landwyd beteken dat die grond van boere wat enkele kilometer van mekaar woon óf nog te verdor is om te plant óf so nat is dat hulle nie in die lande … Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Meer as 190 reeds dood op Oos-Kaapse paaie
Die Oos-Kaapse paaie het tot dusver die lewe van meer as 190 mense in die feestyd geëis. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Nat toestande in noorde nog tot Dinsdag verwag
Die nat toestande wat sedert Oujaarsaand in die noorde van die land heers, sal na verwagting tot volgende week in Gauteng en dele van Noordwes, Mpumalanga en Limpopo voortduur. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Reuse-soektog na gewapende plaasaanvaller in Vrystaat
’n Reuse-soektog is steeds aan die gang na ’n swaargewapende aanvaller wat ’n bejaarde boere-egpaar van Smithfield in die Suid-Vrystaat op Oujaarsdag erg in hul huis aangerand het. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Bendelede vas ná skietvoorvalle in PE
Twee vermeende bendelede is in Port Elizabeth in hegtenis geneem in verband met twee afsonderlike skietvoorvalle op Nuwejaarsdag. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Taakspan gou na Beaufort-Wes om waterkrisis op te los
’n Taakspan wat geoloë insluit, sal na Beaufort-Wes gestuur word om korttermynoplossings vir die waterkrisis in die dorp te vind. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Klopse jól op Tweede Nuwejaar
Die Kaapse Klopse het Woensdag die voete laat jeuk in Kaapstad se middestad. Die klopse het soos hulle tradisioneel doen, met kleurryke uitrustings, geverfde gesigte, blaasinstrumente en tamboeryne … Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Zuma wil hof toe oor hofbevel oor regskoste
Oudpres. Jacob Zuma wil appelleer teen ’n bevel van die hooggeregshof vroeër wat hom verplig om die miljoene rande wat die staat die afgelope jare aan sy regskoste in talle hofgedinge bestee het, … Politiek (02-01-2019)
Netwerk24 ‘Moenie rasse-storie van sy dood maak,’ vra regsman
Die dood van Danie van Heerden van Meyerton moenie in ’n rasse-herrie ontaard nie, sê die regsverteenwoordiger van die vermeende moordenaar. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Hulde stroom in ná apartheidstryder se dood
Huldeblyke stroom in ná die dood van ’n apartheidstryder en geestelike leier van Oudtshoorn in die Klein-Karoo. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 DA wil stokkie voor Zuma se album steek
Die DA in eThekwini gaan aan die stadsbestuurder skryf om te verhoed dat staatsgeld gebruik word vir die opneem van ’n musiekalbum van oudpres. Jacob Zuma. Politiek (02-01-2019)
Netwerk24 Kaartjies vir Nuweland verkoop fluks
’n Dag voor die aanvang van Suid-Afrika se tweede kriekettoets teen Pakistan op Nuweland verkoop die kaartjies soos soetkoek. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Seun (17) uit Vaal gered wat reeds ophou asemhaal
’n Tienerseun en sy vriend is Nuwejaarsdag deur die polisie gered nadat hulle byna in die Vaalhartsdam in die Vaalrivier buite Warrenton verdrink het. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 ‘Ewige uitstel van lyskonferensie wys alles nie pluis in ANC’
Die ANC in Noordwes se provinsiale lyskonferensie wat weer uitgestel is, weerspieël sleg op die regerende party as ’n organisasie, sê ontleders. Politiek (02-01-2019)
Netwerk24 Ooievaar het hard gewerk op Nuwejaarsdag
Die ooievaar was Nuwejaarsdag veral besig in die Oos- en Wes-Kaap waar 437 babas gebore is. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 4 nuwe beddens vir ministers kos meer as R87 000
Sowat R45,8 miljoen van belastingbetalers se geld is in die afgelope boekjaar bestee aan die instandhouding van ministers se luukse ampswonings in Kaapstad en Pretoria, sê Thulas Nxesi, minister van … Politiek (02-01-2019)
Netwerk24 SA kry nie inligting uit Mosambiek oor man in arres
Die polisie in Mosambiek se optrede om haar man aan terrorisme te koppel, is absurd. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Man vas wat broers glo doodslaan ná beweerde inbraak
’n Familie van Mpumalanga is verpletter nadat twee broers doodgeslaan is nadat hulle na bewering by ’n huis in Pienaar naby Mbombela ingebreek het. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Woensdag, 2 Januarie 2019
As jy vandag te besig was om op hoogte te bly van die jongste nuus, moenie vrees - hier is 'n oorsig van die dag se belangrikste nuushoogtepunte. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Vermeende vulstasie-rowers vinnig vas
Drie mans tussen 23 en 40 jaar oud sal voorlopig in polisieaanhouding bly nadat hulle Woensdag by die landdroshof in eMalahleni (Witbank) op aanklag van roof by ’n vulstasie in die omgewing verskyn … Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Cele, Sitole laat die drank vloei
Bheki Cele, minister van polisie, en genl. Khehla Sitole, polisiekommissaris, het Woensdag meer as 148 000 liter drank waarop die polisie in verskeie klopjagte in die Wes-Kaap beslag gelê het, by 35 … Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Die Klop van die Kaap se hart
Kaapstad se middestad was Woensdag ’n fees van kleur en musiek met Tweede Nuwejaar wat deur die Kaapse Klopse gevier word. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Wag met skietwond in maag kry terugslag
Die veiligheidswag van Oos-Londen wat in die maag en knie geskiet is in ’n rooftog, is nog baie siek en het ’n terugslag met sy koors wat die hoogte ingeskiet het. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Seun (7) verdrink in plaasdam buite Bfn
’n Sewejarige seuntjie is op Nuwejaarsdag dood toe hy vermoedelik in ’n plaasdam buite Bloemfontein verdrink het. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Man vas wat glo reg in eie hande neem ná inbraak
’n 37-jarige man is Dinsdag in Pienaar naby Mbombela in Mpumalanga in hegtenis geneem in verband met die moord op twee mans van die omgewing. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Kleuter ernstig beseer ná taxi haar omry
’n Kleuter is Dinsdagaand ernstig beseer toe sy deur ’n taxi in Seepunt, Kaapstad, omgery is. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Lotto-speler in Engeland wen meer as R2 miljard
Die jaar het op ’n besondere hoë noot vir ’n gelukkige Brit begin toe hy ’n reuseboerpot van meer as R2 miljard in die lotery gewen het. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Beloning vir inligting oor afvuur van fakkel
’n Beloning is uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming en skuldigbevinding van die persoon wat vermoedelik ’n fakkel in Bettysbaai in die Wes-Kaap afgeskiet het. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Ma wat 4 kinders glo vergiftig nog in hospitaal
Die 24-jarige ma van eMalahleni in Mpumalanga wat na bewering haar vier kinders vermoor het, het Woensdag nie soos verwag in die hof verskyn nie omdat sy nog in die hospitaal is. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Druk om Noordwes se lys-konferensie af te handel
Die ANC doen alles in sy vermoë om dispute van verteenwoordigers van Noordwes se eerste lyskonferensie af te handel sodat ’n nuwe lyskonferensie Donderdag gehou kan word. Politiek (02-01-2019)
Netwerk24 815 mense in S-Kaap in hegtenis geneem
Meer as 800 mense is in die polisie se Safer Festive Season-operasies in die Suid-Kaap in hegtenis geneem. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 2 beamptes vat glo omkoopgeld op O.R. Tambo-lughawe
Twee veiligheidsbeamptes wat na bewering omkoopgeld op die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg aanvaar het, is geskors. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Polisie lê beslag op talle vuurwapens in Suid-Kaap
Die polisie het beslag gelê op minstens drie ongelisensieerde vuurwapens in die Suid-Kaap. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Lid van Rooimiere kry R5 000-borgtog
Die lid van die Rooimiere wat van die moord op Danie van Heerden van Meyerton beskuldig word, is vrygelaat op borgtog van R5 000. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Man vermoor ná opmerking oor kleredrag
’n Man is op Nuwejaarsdag dood omdat hy sy aanvaller se keuse van kleredrag bevraagteken het. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Man aangekeer wat sy ouma glo verkrag
’n Man van Dutywa in die Oos-Kaap is in hegtenis geneem nadat hy sy 82-jarige ouma na bewering verkrag het. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Brandbestryders hou situasie dop in Mbekweni
Twee brandbestryders van die Drakenstein-munisipaliteit se brandweerdienste moes in die Paarl Mediclinic vir rookinaseming behandel word. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Jagter se dood nou ’n moordondersoek
Die polisie in Modimolle (Nylstroom) ondersoek nou ’n klag van moord nadat ’n bekende beroepsjagter in Desember doodgeskiet is in ’n vermoedelike gesinstreurspel. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Unisa waarsku oor vals webtuistes
Die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) waarsku studente om op die uitkyk te wees vir vals webtuistes vir aanlyn registrasie. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Opslagkoeël moes Van Heerden getref het, sê Rooimier
Daar was Woensdag nie plek vir ’n muis in die streekhof in Vereeniging nie, waar die veiligheidswag, wat beskuldig word van die moord op Danie van Heerden van Meyerton in Gauteng, vir borgtog aansoek … Nuus (02-01-2019)
Maroela Politieke vooruitskouing vir 2019
Die bewoording van die Onteieningswetsontwerp wat reeds by die parlement ingedien is, gaan nou seker die volgende stryd oplewer. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 6 dood in treinongeluk in Denemarke
Ses mense is in ’n treinongeluk op ’n brug in Denemarke dood. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Byna helfte van ma’s wat met bevalling sterf is tieners
Dr. Sibongiseni Dhlomo, LUR vir gesondheid in KwaZulu-Natal (KZN), sê ’n nasionale dialoog moet dringend gehou word oor die gevare van onbeskermde seks en die hoë voorkoms van sterftes onder swanger … Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Vermeende Duitse rassis ploeg deur skare
’n 50-jarige man was duidelik daarop uit om buitelanders te vermoor toe hy met sy silwerkleurige Mercedes op die Duitse dorp Bottrop tussen ’n skare mense ingeploeg het, meen die polisie. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Kry jou matriekuitslae op Netwerk24
Verlede jaar se matriekleerlinge sit op hete kole en wag dat hul matriekuitslae bekend gemaak word. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Onteiening is ’n eenvoudige kwessie - Zuma
Oudpres. Jacob Zuma weet nie waarom daar tans só ’n lang debat oor onteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika woed nie omdat “dit ’n eenvoudige kwessie is”. Politiek (02-01-2019)
Netwerk24 Dodetal in Filippyne styg tot 85
Die sterftesyfer weens grondverskuiwings en oorstromings wat sedert Nuwejaarsdag in die sentrale deel van die Filippyne voorkom, het tot 85 gestyg en nog 20 mense word vermis, is Woensdag bekend … Nuus (02-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Hoe voel goeie nuus?
Word die donkerwolk-berigte ’n bietjie van nader bekyk, blyk dit dat daar dikwels ’n mens betrokke was wat deur sy moedswillige of doelbewuste optrede die ramp veroorsaak het. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Cyril wens Brasilië se nuwe president geluk
’n Dag nadat derduisende mense die inhuldiging van Brasilië se nuwe president, Jair Bolsonaro, in Brasilia, die hoofstad, bygewoon het, het pres. Cyril Ramaphosa Suid-Afrika se gelukwensing aan die … Politiek (02-01-2019)
Netwerk24 Baba in kombersie by Johannesburgse busstop gekry
’n Babatjie van sowat twee maande oud is Maandagaand by ’n busstop in Johannnesburg gevind. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Dwelms in huis in Mitchells Plain gevind
Die polisie het op Oujaarsdag beslag gelê op dwelms by ’n huis in Eastridge, Mitchells Plain, Kaapstad. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 VSA-magte slaags met emigrante aan Mexikaanse grens
Amerikaanse grenswagte het emigrante aan die grens met Mexiko bestook met traanrook in ’n poging om ’n groep wat sedert November wag om om asiel aansoek te doen uiteen te jaag. Nuus (02-01-2019)
Maroela SA’ners het in 2018 hierna op Google gesoek
Google het onthul waarna Suid-Afrikaners in 2018 die meeste gesoek het op dié internetsoekenjin. Kyk ook watter vrae het Suid-Afrikaners vir Google gevra en watter persone se name die meeste gesoek… Nuus (02-01-2019)
Maroela Politieke oorsig: Ramaforie, grond en ʼn taai jaar vir politieke partye
2018 het polities beter geëindig as wat dit begin het, maar dit was ook ’n jaar waarin baie lede van die algemene publiek moedeloser geraak het namate die omvang van die land se uitdagings duidelik… Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Baba in puin gevind ná gasontploffing in Rusland
Noodwerkers het Dinsdag ’n baba van 11 maande oud gevind in die puin ná ’n gasontploffing wat ’n woonstelgebou in die Russiese stad Magnitogorsk laat ineenstort het. Nuus (02-01-2019)
Netwerk24 Klagte van dieremishandeling teen Clifton se skaapslagters ingedien
’n Klag van dieremishandeling is die naweek by die Kampsbaai-polisie ingedien teen die mense wat verlede Vrydag ’n skaap op Clifton se Vierde Strand geslag het. Nuus (02-01-2019)