Netwerk24 Brandweer veg deurnag teen wegholbrande
Brandbestryders het op die eerste dag van die nuwe jaar hul hande behoorlik vol gehad met wegholbrande wat in die Overberg in die Wes-Kaap woed. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Minstens 93 Nuwejaarsbabas in Wes- en Oos-Kaap gebore
Tussen die Wes-Kaap en Oos-Kaap spog die twee provinsies met minstens 93 Nuwejaarsbabas. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Ma vas ná 4 kinders vergiftig is
Die 24-jarige ma van eMalahleni wat na bewering haar vier kinders vermoor het, het hulle vergiftig nadat sy glo haar kêrel met ’n ander vrou betrap het. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 3 dood in vreemde omstandighede in Jhb
Die polisie ondersoek die dood van drie mense wat op Oujaarsaand in aparte voorvalle in Johannesburg dood is. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Donker wolke voor die son, toe brand ‘alles’
“In ’n oogwink het alles net in vlamme opgegaan. Ons besittings, ons herinneringe en ons geskiedenis.” Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Reën bring verligting, maar ook skade
Die reën wat sedert Sondag oor groot dele van vier provinsies val, is “ ’n redding,” sê Boeta du Toit, hoof van Agri-Noordwes. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Kim dreig hy kan ‘ander koers’ inslaan
Kim Jong-oen, Noord-Koreaanse leier, het in sy Nuwejaarsboodskap gesê hy is gereed om pres. Donald Trump van Amerika weer te ontmoet, maar sal ’n ander koers inslaan indien Amerika voortgaan met die … Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Warren wil teen Trump staan
Elizabeth Warren, ’n liberale Amerikaanse senator wat dikwels met pres. Donald Trump koppe stamp, sê sy is beskikbaar om in 2020 se presidentsverkiesing teen hom te staan. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 100 000’e woon inhuldiging by
Die nasionalis Jair Bolsonaro is Dinsdag ingehuldig as president van Brasilië, een van Suid-Afrika se vennote in die Brics-groep van vyf ontwikkelende lande. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Kaapse Klopse gaan Kaapstad op horings neem
Duisende vakansiegangers en besoekers sal Woensdag na die Moederstad stroom vir die skouspelagtige Kaapse Klopse se Tweede Nuwejaarsvieringe. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Gesteelde wapen 30 jaar later by tiener gevind
’n Wapen wat meer as 30 jaar gelede in Hillbrow in Gauteng gesteel is, is in die besit van ’n tienerseun in Kamesh in die Oos-Kaap aangetref. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Video wys kratte vol Khashoggi-oorskot
’n Turkse televisiekanaal het ’n video gewys wat glo toon hoe die Saoedi-Arabiese joernalis Jamal Kha­shoggi se oorskot in vyf kratte by die huis van die Arabiese konsul-generaal ingedra word. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Reën dwarsboom opruimingswerk ná vloede
Sandsakke is Dinsdag in die vloedgeteisterde Sebokeng en Evaton by Vanderbijlpark gepak om nóg oorstromings en skade aan eiendom te keer. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 My man is ‘100% onskuldig’, sê SA vrou in Mosambiek
Haar man is “100 % onskuldig” en dit sal nog bewys word, sê Francis Hanekom, vrou van die 61-jarige André Hanekom wat in die noorde van Mosambiek aangehou word op aanklagte dat hy betrokke was by … Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 3 kinders verkool nadat ma se kêrel huis verbrand
Drie kinders het in Limpopo verkool nadat hul ma se kêrel petrol oor die huis waarin hulle was, uitgegooi en dit aan die brand gesteek het. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Aanval in Manchester was terreur, sê polisie
Twee mense is in die hospitaal ná ’n voorval op Oujaarsaand by die Manchester Victoria-treinstasie wat deur die Britse polisie as “ ’n skrikwekkende aanval” op pendelaars beskryf word. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 400 vas – in 1 polisiegebied!
Meer as 400 mense is van 24 Desember tot Sondag 30 Desember deur polisiebeamptes verbonde aan die Blue Downs-polisiegroepering in hegtenis geneem. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Toeris van beboste duin afgehelp
Owerhede het vinnig gespring om ’n Nederlandse toeris te help wat laatmiddag met ’n valskermswewer teen ’n steil duin in Wildernis vasgevlieg het. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Die skool wat in die vakansie oop is
Terwyl die land se skole een vir een sy deure vir die Desembervakansie gesluit het, is daar ’n plaasskool in die Vrystaat wat sy deure vir behoeftige kinders oophou. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Veiligheidswag veg om lewe ná skoot in maag
’n Veiligheidswag van Oos-Londen veg tans om sy lewe nadat hy deur gewapende rowers geskiet is. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Hier is ‘dronk’ polisieman wat in fietsryers inploeg
Die polisiebeampte van Klerksdorp wat na bewering besope was toe hy in ’n groep fietsryers ingeploeg het en twee beseer het, is sers. Johannnes Justin Javibus van Zyl. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Interpol trek voormalige Mosambiekse minister vas
Manuel Chang (63), ’n voormalige minister van finansies van Mosambiek, is Saterdag deur Interpol in Suid-Afrika vasgetrek. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Meisie (10) verdrink in hotel se swembad
Die Nuwejaar het vroeg Dinsdagoggend tragies vir ’n familie in Port Elizabeth begin toe ’n tienjarige meisie by ’n hotel se swembad verdrink het. Nuus (01-01-2019)
Maroela Foto’: So lui wêreld 2019 in
Vuurwerk, konserte, godsdienstige saamtrekke en politieke toesprake was volop om die nuwe jaar mee in te lui. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Plaasaanvaller skiet skynbaar homself ná jaagtog
Die polisie ondersoek die moontlikheid dat een van twee plaasaanvallers wat ’n bejaarde egpaar in die Vrystaat erg aangerand het, homself met die boer se geroofde vuurwapen doodgeskiet het. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Karlien se Elah lag weer ná bloedoortapping
“Elah is nou oukei en sy gaan in die toekoms ook oukei wees.” Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 5 ontsnap uit motor in rivier op Oujaarsaand
Vyf insittendes van ’n motor was gelukkig om uit die voertuig te kon ontsnap toe dit op Oujaarsaand in ’n rivier by Witkoppenweg in Fourways, Johannesburg, beland het. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 SA neem weer sy plek by VN se veiligheidsraad in
Toe die horlosie Dinsdagoggend die Nuwejaar in New York aangekondig en die feesvieringe op Times Square in dié stad begin het, het Suid-Afrika se derde termyn as ’n niepermanente lid van die … Politiek (01-01-2019)
Netwerk24 Ontvoerde meisie (2) ná weke in plakkerskamp gevind
Vuil, met sere aan haar bene en onder ’n hoop komberse is die tweejarige meisie wat op haar ouerhuis se stoep in Oos-Londen ontvoer is, gedurende die eerste ure van die Nuwejaar in ’n plakkerskamp … Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Oeps! Sydney se groot Nuwejaarsblaps
Die Nuwejaarsvieringe in Sydney se hawe was soos elke jaar asemrowend – behalwe vir ’n enkele vlieg in die salf. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Gespook om veldbrand in Bettysbaai te bestry
Brandweerspanne in die Overstrand-munisipaliteit spook om ’n veldbrand wat net ná middernag teen die hange van die berge in Bettysbaai uitgebreek het, in bedwang te bring. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Lyskonferensie in Durban gaan voort soos beplan – ANC
Die ANC in Noordwes sal Woensdag sy lys met kandidate vir vanjaar se algemene verkiesing afhandel. Politiek (01-01-2019)
Maroela Wonderwerk op Oujaarsaand toe vyf ongeluk oorleef
Die vyf het net geringe beserings opgedoen en is op die toneel behandel. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Kitsvloede sterk moontlikheid, maan SA Weerdiens
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het ’n waarskuwing uitgereik vir swaar reën en moontlike kitsvloede wat op Nuwejaarsdag verwag word. Nuus (01-01-2019)
Maroela Vakansiegangers reis goedkoper huis toe
Die departement van energie het die amptelike prysverandering in die brandstofpryse vir Januarie bekendgemaak. Nuus (01-01-2019)
Maroela Hoe Kerskaarte kuns na mense gebring het
Die heel eerste Kerskaart het sy ontstaan gehad omdat ʼn Victoriaanse man van die hoër stand in 1843 nie kon byhou met sy briefwisseling nie. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 G'n plek vir 'n muis in Langstraat
Partytjiegangers in Kaapstad se Langstraat het nie op hulle laat wag nie toe hulle die nuwejaar die strate in gevaar het. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Terreur steek kop uit op Oujaarsaand
Terwyl talle feesgangers die koms van die Nuwejaar sorgeloos gevier het, het terreur in minstens twee stede toegeslaan. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Modderstortings knel Java
Modderstortings in die digsbevolkte dele op die Indonesiese eiland Java het die lewe van minstens twee mense geëis. Nog 41 word vermis. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Man steek ma ná sy glo ander se drank nuttig
’n 32-jarige Vrystaatse man is in hegtenis geneem vir die moord op sy ma. Nuus (01-01-2019)
Maroela Hou dié hofsake dop in 2019
Talle opspraakwekkende hofsake wat in 2018 aangehoor is, sal in 2019 voortgesit word. Nuus (01-01-2019)
Maroela Nuuskommentaar: Nuwejaarsvoornemens, wenslysies en gebedslysies
’n Christen is nie ’n fatalis wat bloot net bid en dan alles aan die Here oorlaat nie – tensy dit nie anders kan nie. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Kerk ‘dwarsboom gereg’ oor 3 wat in stormloop sterf
Die polisie in Pretoria het ’n klag van dwarsboming van die gereg teen profeet Shepherd Bushiri se kerk aanhangig gemaak. Nuus (01-01-2019)
Netwerk24 Die weer in jou streek op Nuwejaarsdag
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgestuur oor ’n uitermatige groot kans van brande Dinsdag in die suidelike dele van die Namakwa-distrik in die Noord-Kaap asook in die sentrale dele … Nuus (01-01-2019)